# Physical Sciences Grade 12 P2 Gauteng Mock 2018 QP

> Grade 12 Physical Sciences Paper 2 question paper from the Gauteng Mock Exam 2018, 20 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gp-2018-vraestel-2/be03683f-fb19-43ef-a6a8-556269664305
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Physical Sciences
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2018
- Exam period: Gauteng Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 20

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Physical Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/physical-sciences) › [Physical Sciences Grade 12 P2 Gauteng Mock 2018 QP](https://www.hlayiso.com/library/gp-2018-vraestel-2/be03683f-fb19-43ef-a6a8-556269664305)

## About this document

Physical Sciences · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2018. Question paper, 20 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

oq es GAUTENG PROVINCE

- Se ATRICA

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
VOORBEREIDENDE EKSAMEN

2018

FISIESE WETENSKAPPE

vracsTeL2 § Mf |

TYD: 3 uur
PUNTE: 150

16 bladsye + 4 dataveile

FISIESE WETENSKAPPE: Vraestel 2

1084A
10842A

X10

TN

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

FISIESE WETENSKAPPE 2
(Vraestel 2) 10842/18

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
VOORBEREIDENDE EKSAMEN

FISIESE WETENSKAPPE
(Vraestel 2)

TYD: 3 uur

PUNTE: 150

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.

10.

11.

Hierdie vraestel bestaan uit 10 vrae. Beantwoord AL die vrae in die
ANTWOORDBOEK.

Begin elke vraag op 'n NUWE bladsy.

Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel soos in hierdie
vraestel gebruik.

Los EEN lyn oop tussen die subvrae, byvoorbeeld, tussen
VRAAG 2.1 en VRAAG 2.2.

Jy mag ’n toepaslike nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.
Jy mag toepaslike wiskundige instrumente gebruik.

Jy word aangeraai om die aangehegte DATAVELLE te gebruik.
Wys ALLE formules en vervangings in ALLE berekeninge.

Rond alle numeriese antwoorde af tot in minimum van TWEE desimale
plekke.

Gee kort beskrywings, ens. waar benodig.

Skryf netjies en leesbaar.

b.o

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

FISIESE WETENSKAPPE
(Vraestel 2)

10842/18

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

‘Tel

Vier opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Elke
vraag het slegs EEN korrekte antwoord. Kies die antwoord en skryf slegs die
letter (A — D) langs die nommer (1.1 — 1.10) in die ANTWOORDBOEK neer,

byvoorbeeld 1.11 D.

Beskou die struktuurformules van DRIE organiese verbindings hieronder getoon:

Het
none
| H H H
*
H
H H H H
oe Ls)
“Ti vif
H | H H
Ho4
H
H H H H
re re
cr
H H H
HoH
H

Watter EEN van die volgende stellings rakende die verbindings hierbo is

KORREK?

A PenRis dieselfde verbinding.

B  Qen Ris dieselfde verbinding.

C_ Aldrie is verskillende verbindings.

D_ Aldrie verbindings is vertakte alkane.

(2)

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

FISIESE WETENSKAPPE 4
(Vraestel 2) 10842/18

1.2. Beskou die vier chemiese voorbeelde hieronder.

Pp oo 0 oN

12 g sinkpoeier 12 g sinkkorrels
om. er
Ss Ne”

1 dm* van 'n 2 mol-dm’? HC2
1 dm? van ‘nh 1 mol.dm® HCE oplossing oplossing

'n Klein ballon moet gevul word met waterstofgas. Die ballon word vasgebind aan
die bokant van een van die flesse waarin die sink gevoeg is. Watter EEN van die
kombinasies sal die geskikste wees om die ballon so vinnig as moontlik op te

blaas?

A PenR

B Pens

Cc QenP

D Qens (2)

b.o

### Page 5

1.3

1.4

1.6

1.6

1.7

18

Downloaded from hlayiso.com

FISIESE WETENSKAPPE 5
(Vraestel 2) 10842/18

Verdunde soutsuur word geleidelik gevoeg by ‘n fles met gedistilleerde water. Wat
sal die effek op die waarde van die dissosiasiekonstante K,, van water by 25° C
wees?

An Toename totdat Ky n maksimum waarde sal hé.
Bn Afname totdat Ky nul is.

C Geen effek ongeag hoeveel suur bygevoeg word.
Dn Skerp toename in Ky en dan weer ’n skielike afname.

Watter EEN van die volgende faktore het GEEN effek op n chemiese sisteem wat
in ewewig is NIE?

A Temperatuur
B Tyd.
Cc Druk
D Konsentrasie

Watter EEN van die volgende spesies KAN NIE optree as n amfoliet NIE?

A HSO;
B  H,0
C CO,
D HCO;

'n Standaard koper-sink elektrachemiese sel lewer ‘n stroom. Hoe sal die
konsentrasies van die twee elektroliete verander met tyd?

A [Cu?"] verminder en [Zn2"] vermeerder teen dieselfde tempo.
B _[Cu?*] en [Zn?*] bly dieselfde soos die reaksie voortgaan.

C  [Cu**] vermeerder en [Zn”"] verminder met tyd.

D — [Cu?*] en [Zn**] verminder geleidelik totdat beide nul is.

in Spontane reaksie vind plaas wanneer chloorgas in kontak kom met waterstofgas.
Die waarskynlike rede hiervoor is dat ...

A _ chloor’n gosie oksideermiddel is.

B _ waterstof n oksideermiddel is.

C __ chloor ’n goeie reduseermiddel is.

D __ waterstof en chloor beide nie-metale is.

Beskou die volgende hipotetiese redoksreaksie.
X(s) + 2¥**(aq) = X*(aq) +2Y"*(aq)
Watter EEN van die volgende stellings rakende die vergelyking hierbo is waar?

X ondergaan reduksie deur 1 elektron by te kry.

X ondergaan reduksie deur 2 elektrone te verloor.
Y** ondergaan reduksie deur 1 elektron by te kry.
Y** ondergaan reduksie deur 2 elektrone te verloor.

when D7

b.o

(2)

(2)

(2)

(2)

(2)

(2)

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

FISIESE WETENSKAPPE 6
(Vraestel 2) 10842/18

1.9 Watter EEN van die volgende is hn industriéle gebruik van salpetersuur?

A Die raffinering van petrol en olie

B Dehidreermiddel

Cc Herwinning van metale uit hul erts

D Bereiding van kunsmis (2)

1.10 Die reaksie 2502 + O2 > 2SOz in die kontakproses is ...

A omkeerbaar en vind nie plaas in die teenwoordigheid van 'n katalisator
nie.
B nie omkeerbaar nie en vind slegs plaas in die teenwoordigheid van
vanadiumpentoksied.
Cc omkeerbaar en vind plaas in die hitte uitruiler van die fabriek.
D omkeerbaar en vind plaas in die teenwoordigheid van ‘n katalisator. (2)
[20]

VRAAG 2
2.1 Die molekulére formule C2H4Oz het twee isomere.
2.1.1 Definieer 'n isomeer. (2)

2.1.2 Die struktuurformule van een van die isomere van C2H4Oz is

if i
Ho Ont #H

H

Skryf die IUPAC naam vir hierdie isomeer neer. (2)
2.1.3. Teken die struktuurformule vir die ander isomeer van die verbinding

hierbo gegee. (2)
2.1.4 Skryf die IUPAC naam vir die isomeer in VRAAG 2.1.3 neer. (1)
2.1.5 Aan watter homoloé reeks behoort die isomeer in VRAAG 2.1.3? (1)

b.o

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com

FISIESE WETENSKAPPE 7
(Vraestel 2) 10842/18

2.2. Beskou die struktuurformule hieronder.

CH,
H CH CH
“a ous
Hc ch cH
H,C-——CHg

Vir hierdie verbinding, skryf neer die:
2.2.1 Algemene formule van die homoloé reeks waaraan dit behoort
2.2.2 IWPAC naam

2.3 Skryf die struktuurformule van 'n tersiére alkohol, wat uit 4 koolstofatome bestaan,
neer.

2.4 Beskou die organiese verbinding hieronder. Skryf die struktuurformule van die
funksionele groep van hierdie verbinding neer.

VRAAG 3

Graad 12 leerders ondersoek die effek van die molekulére massa op die kookpunt van
die eerste 8 lede van die homoloé reeks van die primére alkohole.

3.1 Gee EEN voorsorgmaatreél wat die leerders moet neem gedurende hierdie
ondersoek.

3.2 Struktuurisomere kan die uitkoms van die ondersoek beinvioed. Alkohale met meer
as twee koolstofatome het meer as een struktuur isomeer.

3.2.1 Skryf die TWEE struktuurformules en die IUPAC name van die isomere van
die alkohole wat drie koolstofatome bevat neer.

3.2.2 Die leerders het heptan-1-o!l as een van die verbindings gedurende die
ondersoek gebruik. Watter EEN van die isomere genoem in VRAAG 3.2.1
moet gebruik word om die resultate vergelykbaar en regverdig te maak?

3.2.3 Geen rede vir die keuse gemaak in VRAAG 3.2.2.

b.o

(1)
(2)

(2)

(1)
[14]

(1)

(4)

(1)
(*)

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com

FISIESE WETENSKAPPE 8
(Vraestel 2) 10842/18

Butan-1-ol en butan-2-ol het verskillende smelt- en kookpunte. Stel, met redes,
watter EEN van hierdie twee alkohole het die hoogste ...

smeltpunt.
dampdruk.

Sal die kookpunt van die 'n primére alkohol VERHOOG of VERLAAG indien
die aantal koolstofatome in die ketting vermeerder word na agt?

Gee fn rede vir die antwoord in VRAAG 3.3.3.

Polimere word orals in ons gemeenskappe gebruik om fn verskeidenheid soorte
plastiekverbindings te vorm.

3.3
3.3.1
3.3.2
3.3.3
3.3.4
3.4
3.4.1
3.4.2
3.4.3
VRAAG 4
41

Noem die proses waarby baie groot mcolekule met 'n groot molére massa
gevorm word vanaf klein molekules.

Noem die monomeer in die volgende organiese molekule:

HsC—CH,—CH| -CH,—cHy, CH, —CH,—CH,—CH,—CH,
n

Gee EEN gebruik van die polimeer in VRAAG 3.4.2.

Die volgende vergelyking verteenwoordig 'n organiese chemiese reaksie.

4.14

4.1.3
4.14

4.1.5

C3Hg (g) +HBr (g) > verbinding X + HzO — sekondére alkohol

Skryf die molekulére formule van verbinding X neer.

Noem die tipe reaksie wat plaasvind wanneer C3Hs omgeskakel word na
verbinding X.

Gee die IUPAC naam van die sekondére alkohol wat vorm.

Definieer 'n sekondére alkohol.

In plaas daarvan dat water by verbinding X gevoeg word, word
gekonsentreerde natriumhidroksied en etanol bygevoeg en die mengsel
word verhit onder refluks.

Skryf die IUPAC naam van die organiese produk wat gevorm word neer.

Noem die tipe eliminasie-reaksie wat plaasvind.

(3)
(3)

(1)
(2)

(1)

(1)

(1)
[19]

(1)

(1)
(1)
(1)

(1)
(1)

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com

FISIESE WETENSKAPPE 9
(Vraestel 2) 10842/18
4.2 Die meeste organiese verbindings kan substitusie, addisie of eliminasie reaksies
ondergaan om fn verskeidenheid van verbindings te vorm. Sekere onvoltooide
organiese reaksies word hieronder gegee.
Reaksie I: CH3 — CH2— CH = CH2 + H20 >
Reaksie II: CH3 — CH2 — CH2 — C(CH3) = CH2 + HBr >
Reaksie III: CHs — CH(OH) — CH2— CH3 + H2SO, —“ >
4.2.1 Noem die tipe reaksie voorgestel deur Reaksie Ill. (1)
Beide Reaksies | en Il is voorbeelde van addisie-reaksies. Noem die tipe addisie
reaksie wat voorgestel word deur:
4.2.2 Reaksie I (1)
4.2.3 Reaksie IE (1)
4.2.4 Reaksie [ vind plaas in die teenwoordigheid van in katalisator. Skryf die
FORMULE van die anorganiese katalisator wat gebruik word in Reaksie I
neer. (1)
4.2.5 Skryf die |\UPAC-naam van die hoofproduk gevorm in Reaksie If neer. (2)
[12]
VRAAG 5
5.1 Die volgende vergelyking verteenwoordig 'n reaksie gebruik om CO2(g) te berei in

die skoollaboratorium. Stukke kalsiumkarbonaat word by h 0,1 mol-dm?
soutsuuroplossing in ‘n glasbeker gevoeg.

CaCO;(s) + 2HCf(aq} > CaCf(aq) + CO2(g) + H2O(2)
5.1.1. Noem DRIE maniere wat gebruik kan word om die tempo van produksie van

COz te verhoog in die reaksie hierbo. (3)

5.1.2 Bespreek TWEE metodes wat gebruik kan word om die reaksietempo van
hierdie reaksie te meet. (4)

5.1.3 Gee TWEE redes waarom hierdie reaksie NIE ewewig sal bereik in die
beker NIE. (2)

b.o

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com

FISIESE WETENSKAPPE 10
(Vraestel 2) 10842/18

In 'n ondersoek word verskillende lengtes magnesiumlint met dieselfde wydte
gebruik om te reageer met verdunde soutsuur met dieselfde konsentrasie. Die
tempo waarteen die waterstofgas geproduseer word in elke reaksie word gemeet
en die data verkry word in die tabel hieronder noteer.

Lengte magnesiumlint (cm) 10 [2,0 |3,0 |4,0 |50 |60 | 7,0

Tempo van produksie van
3
Ha {7 by 25° 09/18) 27] 36] 46 | 54 | 64

'n Grafiek met die resultate word hieronder gegee.

Tempo van produksie van H, teenoor lengte van
magnesium lint

1.0 2.0 3.0 4.0 5.0 6.0 7.0

Tempo van produksie van Hz (cm>/ min)

Lengte van magnesiumlint (cm)

5.2.1 Gebruik die grafiek om die tempo waarteen waterstofgas geproduseer word
met n 5,5 cm lengte magnesiumiint, te gee. (1)

5.2.2 Die eksperiment word herhaal onder dieselfde toestande, behalwe dat die
soutsuur verhit word na 60 °C voordat die magnesiumlint bygevoeg word.
Hoe sal die gradiént van die nuwe grafiek verskil van die oorspronklike

gradiént?

Skryf slegs STEILER GRADIENT of LAER GRADIENT. (1)
5.2.3. Verduidelik jou antwoord in VRAAG 5.2.2 in terme van die botsingsteorie. (2)
5.2.4 Watter gevolgtrekking kan gemaak word vanuit die grafiek? (2)

[15]

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com

FISIESE WETENSKAPPE 11
(Vraestel 2) 10842/18

VRAAG 6
6.1 Stel Le Chatelier se beginsel. (2)

6.2 Jodium reageer met oormaat waterstof in in geseélde houer met ’n konstante
volume. Waterstofjodied word gevorm.

He (g) + le (g) = 2HI(g) AH >0

Voorbeelde van die aanvanklike reaksiemengsel en die ewewigsreaksiemengsel se
molekulére samestelling word hieronder getoon. 'n Jodiumatoom word voorgestel
deur (O) en waterstofatoom deur (e).

Aanvanklike reaksiemengsel Reaksiemengse! by ewewig

6.2.1 Die temperatuur van die ewewigsmengsel word verminder enn nuwe
ewewig word bereik. Kies tussen A en B om die nuwe molekulére
samestelling van die reaksiemengsel te identifiseer. (1)

6.2.2 Verduidelik die antwoord van VRAAG 6.2.1 (3)

6.3 Beskou die ewewig verkry in 'n waterige etanoésuur oplossing (asynsuur) van
0,10 mol-dm’* by 25 °C.

CH3COOH(?) + H20(é) = Hs0"(aq) + CHyCOO (aq)

Die pH van hierdie oplossing is 2,87.
Hierdie pH is vergelykbaar aan ‘n [H30*] = 1,34 x 10° mol-dm®

6.3.1 Bereken die ewewigskonstante van ‘n waterige oplossing etanoésuur
by 25 °C. (3)
b.o

### Page 12

6.4

Downloaded from hlayiso.com

FISIESE WETENSKAPPE
(Vraestel 2) 10842/18

12

6.3.2 Gekonsentreerde natriumetanoaat (CH3COONa) word opgelos in
etanoésuuroplossing. Hoe sal die pH van die etanoésuuroplossing
verander?

Skryf slegs VERHOOG, VERLAAG of BLY DIESELFDE.

6.3.3 Verduidelik die antwoord in VRAAG 6.3.2

4 mol van gas X en 4 mol van gas Y word in n 2 dm? houer gevoeg en

geseél. Die volgende ewewig word bereik by 'n sekere temperatuur.
2X(g) + 3¥(g) = X2Ya(g)

Die grafiek hieronder wys die aantal mol van gas X en gas X2Y3
teenwoordig vanaf die tyd wat die houer verseél is.

' I
' 1
1 1
ray - i]
2 ? 1
a I I
<x 1- '
1 X2¥3(g) \
0,5-L--= 1
A CE its eer
0) 30 70- 100 ©
Tyd (s)

(1)
(3)

6.4.1 Hoeveel mol van gas X2Y3 word gevorm teen die tyd dat die reaksie ewewig

bereik by 30 s?

6.4.2 Bereken die waarde van die ewewigskonstante by t = 50 s.

(4)

(6)
[20]

### Page 13

VRAAG 7

7.1

7.2

Downloaded from hlayiso.com

FISIESE WETENSKAPPE 13
(Vraestel 2) 10842/18

Die dissosiasiekonstante van sommige stowwe word hieronder gegee.

7.1.1

7.1.2

Naam van stof Formule Ka (298 K)
Waterstofsulfaatioon HSO, 1,2 x 107
Ammoniumioon NH; 5,6x 10°
Fosforsuur HsPO,4 7,5 x 10°
Waterstofsianiedsuur HCN 49x10”

Skryf die FORMULE van die stof wat die grootste neiging het om te
dissosieer neer.

Skryf die FORMULE van die gekonjugeerde basis van waterstofsianiedsuur
neer.

7,6 g van onsuiwer kommersiéle wassoda (Na2CO3.10H,0) word in water opgelos.
Die oplossing word verdun tot 500 cm? in’n volumetriese fles. 25 cm® van hierdie
oplossing word met ’n standaard HCE optossing met fn konsentrasie van

0,1 mol-dm® getitreer.

7.2.1
7.2.2

1.2.3

7.24

7.2.5

7.2.6

NazCO3.10H20 + HCL —> NaC + HO +002
Herskryf en balanseer die chemiese vergelyking vir die reaksie hierbo.

Drie indikators is beskikbaar om die ekwivalente punt van hierdie titrasie
aan te dui.

e Metieloranje
Broomtimolblou
e Fenolftalefen

Kies uit hierdie lys van indikatore die EEN wat die geskikste sal wees vir
hierdie titrasie.

Gee fn rede vir die antwoord in VRAAG 7.2.2.

Watter kleurverandering sal waargeneem word gedurende hierdie titrasie
van die basis met die suur.

Bereken die massa suiwer Na2CO; in kommersiéle wassoda indien
24,8 cm’ van die HC2 oplossing benodig word om die ekwivalente punt in
die titrasie te bereik.

Bereken die persentasie suiwerheid van die NazCO; in die oorspronklike
massa kommersiéle wassoda.

b.o

(1)

(1)

(2)

(1)
(2)

(1)

(5)

(3)
[16]

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com

FISIESE WETENSKAPPE 14
(Vraestel 2) 10842/18

VRAAG 8

8.1. Standaard elektrochemiese sel word opgestel volgens die vergelyking hieronder:

Mg(s) + 2AgNO3(aq) > Mg(NOs)2(aq) + 2Ag(s)

8.1.1 Skryf die selnotasie van hierdie sel neer. (3)
8.1.2 Skryf die NAAM van die oksideermiddel neer. (1)
8.1.3. Bereken die aanvanklike emk van hierdie sel. (3)
8.1.4 By watter temperatuur word die emk van ‘n standaardsel gemeet? (1)

8.1.5 By watter halfselkonsentrasie sal die sel die emk gee wat verkry is in
VRAAG 8.1.3? (1)

8.1.6 Hierdie sel is verbind aan 'n gloeilamp wat gemerk is 3V;6W. In teorie sal
die gloeilamp brand, maar in die praktyk sal dit nie brand nie. (I= ©) Gee

‘n moontlike rede vir hierdie waarneming. (3)
[12]

VRAAG 9
9.1. 1 Sel bestaan uit 'n bron wat gelykstroom ('n battery) gee en is verbind aan twee

elektrodes wat gesink is in n waterige oplossing van soutsuur soos aangedui
hieronder. Die elektriese stroombaan is volledig.

Kragbron
r eile
l
H30*(aq)
Cr(aq)
9.1.1 Na watter elektrode (anode of katode) sal die hidroniumione migreer? (1)
9.1.2 Skryf die halfreaksie wat plaasvind by die elektrode in VRAAG 9.1.1 neer. (2)

b.o

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com

(Vraestel 2)

FISIESE WETENSKAPPE

10842/18

15

9.1.3 Gee die NAAM of FORMULE van die produk wat vorm by die ander

elektrode.

9.2 Die elektroplatering van metale is ‘’h baie belangrike industriéle toepassing van

elektrochemiese selle.

9.2.1 Definieer elektropiatering.

9.2.2 Noem EEN gebruik van elektroplatering.

9.2.3 Aan watter elektrode moet die voorwerp wat elektroplateer word verbind

wees?

VRAAG 10
10.1 Die tabel hieronder wys die ideale grondtoestande benodig vir die groei van drie
tipes oeste.
Oes Grond pH_ | Stikstofin | Fosfor in Kalium in
grond grond grond
Graan 6 Medium Hoog Laag
Aartappels 9 Medium Medium Hoog
Suikerbeet 7 Medium Medium Hoog

10.1.1 Watter oes groei die beste in suurgrond?

'n Boer koop die kunsmis gelys in die tabel hieronder:

Algemene naam Chemiese formule
Potassulfaat K2SO,

Drievoudige superfosfaat Ca(H2PO,)
Ammoniumnitraat NH4NO3
Ammoniumsulfaat (NH4)2SO4

Grondmonsters van twee lande, A en B, word geanaliseer. Die resultate
word gegee in die volgende tabel:

Land Stikstof Fosfor Kalium
A Laag Hoog Laag
B Medium Medium Medium

10.1.2 Watter EEN van die kunsmisstowwe moet die boer by die grond in land A

gooi om dit meer geskik te maak om graan te laat groei?

10.1.3 Geen rede vir die antwoord in VRAAG 10.1.2.

10.1.4 Bereken die % stikstof in die ammoniumnitraat.

(1)

(2)

(1)
[8]

(1)

(1)
(3)
(4)

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com

FISIESE WETENSKAPPE
(Vraestel 2)

10842/18

16

10.1.5 Sommige van die prosesse gebruik in die vervaardiging van kunsmisse
word getoon in die vioeidiagram hieronder. Voltooi die vioeidiagram
hieronder en skryf die NAAM of FORMULE van stof A tot E neer. Skryf
slegs die letter en die antwoord in jou ANTWOORDBOEK.

Lug

Element A

Natuurlike gas

Element B

y

Sout D

Meng met lug

en blaas oor
katalisator

Vv

| Ammoniak [| Sout E

Stikstofmonoksied
(NO)

|

Verkoel en meer

Opgelos lug bygevoeg

in water Vv.

Salpetersuur

<———__——_ Bruin gas C

(5)
[14]

TOTAAL: 150

b.o

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com

(Vraestel 2)

FISIESE WETENSKAPPE

10842/18

17

DATA FOR PHYSICAL SCIENCES GRADE 12

PAPER 2 (CHEMISTRY)
GEGEWENS VIR FISIESE WETENSKAPPE GRAAD 12
VRAESTEL 2 (CHEMIE)
TABLE 1: PHYSICAL CONSTANTS / TABEL 1: FISIESE KONSTANTES
NAME/NAAM SYMBOL/SIMBOOL | VALUE/WAARDE
Standard pressure 6 5
p 1,013 x 10° Pa

Standaarddruk
Molar gas volume at STP 3 1

: Vin 22,4 dm*-mor
Molére gasvolume by STD
Standard temperature

qT? 273 K

Standaardtemperatuur
Charge on electron

"g e -1,6x10%C
Lading op elektron
Avogadro's constant

9 Na 6,02 x 1078
Avogadro se konstante

TABLE 2: FORMULAE / TABEL 2: FORMULES

m N
n=— n=—
M Na
n m Vv |
c=_— OR/OF c= ;n=——
Vv ' Vu
|
c.V, nm,
AaB a8 H = - log[H30°
c,V,n, p g[H30"]

Kw = [H30"}]OH] = 1 x 10° at / by 298 K

® _ pe 8
E cet ~ Ee athode - Eenode /E 6g = tatode — Eanode

Or / of

© ® o
Eo = E “eduction —E oxidation | E = | cuksie -E- heictasies

Or / of
Ee, =E°.

© o o o
cell ‘oxidising agent — Eredueing agent! sef — E. oksideermiddel E, reduseermidde!

b.o

### Page 18

‘oq

Downloaded from hlayiso.com

sez zez
ry ON PW w4 83 9 44 wg wy Nd dn n ed UL
€ob zor LOL OOF 66 86 46 96 56 ¥6 £6 6 16 06
SZL eLb 691 294 sob eoL 6S zs esh 0S} veh LL Orb
ny A wh 4g oH ‘aq QL PS ny ws Wd PN Ad aa
be v4 69 89 29 99 s9 +9 £9 z 19 09 6s 8s
9ze
ov ey Blan 8
68 ag 48
N py} 60Z | 207 | 7OZ | 102 261 S6L Z6L 6 aL pe vel = || 6Zb 4) GEL iL of fb
uy W &] od O} Ig ©) ad &! aL | BH ny Id 4 sO oy M BL JH | eT eq ©) sg ON
98 se 8 £8 ze 18 08 62 BL dk 92 SZ bl el a as 9s ss
y beb 2b | 8@b ,,| 2b.) BEE) SEL | Zh | BOF | 901 ,,| EOF ,,) FOr | 96 | 26 6 |68 | 88 () 98 CS
4 I tf] et S| as wl) us &) Ul A] PO Ny) BY we] Pd te] 4M ] OM WH] OL Ww! OW &] AN Zo BLA WAS Sl oN of
+s es zs bs os 6p 8b Ly oF sy vy ep [4d Ww oF 6e 8€ ie
8 08 yl 62 pl) SZ wl G2 a] OL 4/9 _|S'89 | 6 .) 6S 1) of | SS .) zs 4) IS |e L/S | OF 4) Ge og
DY] 4g wl eS Bl Sy Oo] ep &] 2D &) UZ Bl ND w] IN @| 09 | a4 &/ UN G10 @) A BIL wl) IS wl eED S| WY @
9¢ se ve ee ze Le og 6z 8% 14 9% sz 74 x4 zz r4 0z 6L
; esse} OMaljejal splopeuog
ov s'se .,| ZE yl VE ps} 82 a) ce wz | 8 oS
AW a0 ©] S ul d 4S] IS Bw av uw SSBLU OIWO}e BAHe|a1 a}BUIXOIddy BW | eN
8 Lb 9b SL tL €L i zy bb
0z 6L oL vb Zz bb s€9 6 | 2 oo
®N 4 so SN Slo Ba 8 jooquis | ne = yoympeBau0yy4e/9 a aln 3
ae Ps
LL id ] 7 2 E] joquidg © I KyaneBou0.09/4 ¥ £
v 62 bow
8H H =
z eeBusory b
TALNITS!|AAM
(la) (wa) (la) WwW (a (im) dequinu s1wopy 1] ()
8L au 9 SL tL €b zh bE OL 6 8 Z 9 ¢ v € z b
FALNINITA NVA 139VL JNAIGOld3d Fid -¢ TagVL | SLNSINA13 AO F1SVL DIGOMAd SHL :€ FTEVL
LLzrsoL ([e}see1A BpooM])
8 SINSHO ‘add VMSNALSM SSAIsi4

### Page 19

Increasing oxidising ability / Toenemende oksiderende vermoé

Downloaded from hlayiso.com

FISIESE WETENSKAPPE
(Vraestel 2)

10842/18

19

TABLE 4A: STANDARD REDUCTION POTENTIALS
TABEL 4A: STANDAARD REDUKSIEPOTENSIALE

Half-reactions / Halfreaksies Ec (y)
Fi(g)+2e = 2F + 2,87
Co*+e = Co* + 1,81
H,0,+2H* +2e° = 2H,0 +1,77
MnO, +8H*+5e = Mn*+4H,O | +4,51
Ch(g)+2e° = 2cr + 1,36
CrOF +14H*+6e" = 2Cr*+7H,0 | +1,33
O.(g) + 4H* +4e° = 2H,0 + 1,23
MnO, + 4H*+2e° = Mn‘ +2H,0 + 1,23
Pf"+2e = Pt | + 1,20
Br(f))+2e = 2BF ; 7 1,07
NO| +4H"+3e = NO(g)+2H,0 | +0,96
Hg*+2e = Hg(t) + 0,85
Ag’+e = Ag + 0,80
NO3Z+2H*+e = NOQ(g)+H,O + 0,80
Fe"+e = Fe* +0,77
0,(g) + 2H'+2e" = HAO, | +068
b+2e 2 ar | +0,54
Cu’+e = Cu | 70,52
SO0,+4H*+4e° = $+2H,0 +0,45
2H,0+0,+4e = 40H" +0,40
Cu*+2e = Cu + 0,34
S07 +4H'+2e = SO{g)+2H,O | +0,17
Cu*+e = Cu* +0,16
Sn“ +2e = Sn* +0,15
S+2H*+2e = H,S(q) j 0,14
2H*+2e° = Hb(g) 0,00
Fe*+3e = Fe - 0,06
Pb +2e = Pb | 0113
Sn +2e = Sn | 014
NP" +2e = Ni —0,27
Co*+2e = Co ~ 0,28
Cd*+2e = Cd — 0,40
Cr'+e = Crt ~ 0,44
Fe +26 = Fe ~ 0,44
Cr*+3e- = Cr | ova
Zn**+2e = Zn | -0,76
2H,0+2e = Ho{g)+20H- | —0,83
Crt+2e = Cr - 0,94
Mn?*+2e7 = Mn —1,18
AP +3e = AL - 1,66
Mg**+2e7 = Mg — 2,36
Na'+e = Na -2,71
Ca**+2e = Ca | _ 2,87
Sft+2e = Sr - 2,89
Ba*+2e° = Ba ~ 2,90
Cs’+e = Cs — 2,92
K*+e = K ~ 2,93
lite = Li — 3,05

Increasing reducing ability / Toenemende reduserende vermoé

b.o.

### Page 20

Increasing oxidising ability / Toenemende oksiderende vermoé

«

Downloaded from hlayiso.com

FISIESE WETENSKAPPE
(Vraestel 2) 10842/18

TABLE 4B: STANDARD REDUCTION POTENTIALS
TABEL 4B: STANDAARD REDUKSIEPOTENSIALE

Half-reactions / Halfreaksies Ec (Vv)
lite = Li — 3,05
Ki+e@ = K — 2,93
Cs'+ & = Cs — 2,92 a
Ba”* + 2e7 = Ba - 2,90
sr" +2e7 = Sr - 2,89
Ca” + 2e7 = Ca —2,87 2
Na’ +e = Na —2,71 =
Mg” + 26° = Mg ~~ | —2,36 3
AB + 3e7 = Al — 1,66 ;
Mn2* + 2e- = Mn - 1,18 3
Cr* + 26° = Cr -0,91 5
2H,0 + 267 = H,(g)+2OH” | - 0,83 o
Z2n** + 2e7 = zn — 0,76 2
Cr** + 3e7 2 Cr -0,74 3
Fe + 2e° = Fe — 0,44 i
Cr +e = cr* -0,41 g
Cd" + 2e = Cd —0,40 5
Co” + 2e° = Co — 0,28 E
Niz* + 207 = Ni -0,27 g
Sn" + 2e7 = Sn —0,14 o
Pb? + 2e7 = Pb -0,13 eg
Fe + 3e7 2 Fe -0,06 ~
2H* + 2e- = H.{g) 0,00 2
S+2H*+2e = H,8(g) +014 3
sn” +26 2 Sn" + 0,15 ©
Cu +e = cu" +0,16 >
807 +4H'+2e == SO2(g) + 2H,0 | +0,17 3
Cu + 2° = Cu +0,34 3
2H,O + O, + 4e7 = 40H" +0,40° -
SO,+4H*+4e = S+2H,0 | +045 2
Cu’ +e = Cu + 0,52 @
I, + 2e° = ar +0,54 8
0.(g)+2H*+2e = HO. + 0,68 GS
Fe" +67 i Fe” +0,77 £
NO, +2H’+e = NOAAg)+H,O | +0,80
Ag’ +e 7 Ag + 0,80
Hg** + 2e° = Hg(2) + 0,85
NO, +4H*+3e = NO(g)+2H,O0 | +0,96
Bro(t) + 2e- = 2Br +1,07
Pt +2e 2 Pt + 1,20
MnO,+4H'+2e° == Mn +2H,O | +1,23
On(g) +4H'+4e0 = 2H,0 + 1,23
CO? +14H+6e = 2Cr+7H,0 | +1,33
Ch(g) + 2e- = 2cr + 1,36
MnO, +8H*+5e = Mn +4H,0 | +1,54
H.Q.+2H'4+2e 0 = 2H,0 41,77
Co* +e = Co” + 1,81
F2(g) + 267 = 2F- + 2,87

EINDE

## Related documents

- [GP 2018 Paper 2 Memorandum](https://www.hlayiso.com/library/gp-2018-paper-2-memorandum/b76b99ee-4834-4d11-bd2c-3650944f8134) — Physical Sciences · Memo · 2018
- [PHYSICAL SCIENCES P2 GR12 QP SEPT 2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/physical-sciences-p2-gr12-qp-sept-2018-afrikaans/851ef73d-62a5-4b19-b6cb-e009163ddf34) — Physical Sciences · QP · 2018 · Afr
- [MP 2018 Paper 2](https://www.hlayiso.com/library/mp-2018-paper-2/7cb0aef1-8cd5-4242-962a-2ba444401276) — Physical Sciences · QP · 2018
- [Physical Sciences P2 Nov 2018 Eng](https://www.hlayiso.com/library/physical-sciences-p2-nov-2018-eng/a55a6ce4-f4fe-4b24-ae96-204bfbb7f007) — Physical Sciences · QP · 2018 · Eng
- [Gr12 Physical Sciences P2 (Afrikaans) SEP 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr12-physical-sciences-p2-afrikaans-sep-2022-question-paper/baad5064-31b1-446a-98f5-c35747e817a9) — Physical Sciences · QP · 2022 · Afr
- [2014AFR gau physical science p2 afr](https://www.hlayiso.com/library/2014afr-gau-physical-science-p2-afr/1d77db4a-2740-4775-93cc-930f8f26be12) — Physical Sciences · QP · 2014 · Afr

## More from Grade 12 Physical Sciences

- [Pysical Sciences P2 Memo AfrEng watermark](https://www.hlayiso.com/library/pysical-sciences-p2-memo-afreng-watermark/cb0c7842-3512-4579-a012-a91b31f09008) — Memo · 2025
- [PHY SC P1 MEMO GR 12 SEPT 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/phy-sc-p1-memo-gr-12-sept-2025-e-a-watermark/ee8fc295-8eb6-4163-acb0-c6d2b3dec26f) — Memo · 2025
- [Physical Sciences Physics Grade 12 NSC MEMO P1 May June 2025 Limpopo](https://www.hlayiso.com/library/physical-sciences-physics-grade-12-nsc-memo-p1-may-june-2025-limpopo/82f7a5dc-e27f-400b-84ae-bcf3217097d6) — Memo · 2025
- [Physical Sciences Physics Grade 12 NSC MEMO P2 May June 2025 Limpopo](https://www.hlayiso.com/library/physical-sciences-physics-grade-12-nsc-memo-p2-may-june-2025-limpopo/f2cd1409-6db0-4f23-b078-ce944b93c2b5) — Memo · 2025
- [Physics Grade 12 NSC P1 MEMO September 2025 Limpopo](https://www.hlayiso.com/library/physics-grade-12-nsc-p1-memo-september-2025-limpopo/ee326b2b-8480-42f2-8ce0-7bcf6229bde6) — Memo · 2025
- [Physical Sciences Physics Grade 12 NSC QP P1 May June 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/physical-sciences-physics-grade-12-nsc-qp-p1-may-june-2025-mpumalanga/d9c5f1c3-bd6c-468e-a50a-f6b40782c695) — QP · 2025

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
