# Accounting Grade 10 Gauteng June 2023 Memo (Afrikaans)

> Grade 10 Accounting memorandum from the Gauteng June Exam 2023 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr-10-acc-afrikaans-june-2023-possible-answers/51dbb645-1089-4ac1-a5ca-1eacf8d53a3c
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 10
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2023
- Exam period: Gauteng June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 10](https://www.hlayiso.com/library/grade-10) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-10/accounting) › [Accounting Grade 10 Gauteng June 2023 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-acc-afrikaans-june-2023-possible-answers/51dbb645-1089-4ac1-a5ca-1eacf8d53a3c)

## About this document

Accounting · Grade 10 · Gauteng June Exam · 2023 · Afrikaans. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                    PROVINSIALE EKSAMEN
                                     JUNIE 2023
                                      GRAAD 10
                              NASIENRIGLYNE

                                     REKENINGKUNDE

9 bladsye

Nasienbeginsels:
1. Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die
    kandidaat punte vir die bedrae vir daardie item verdien het.
2. Volpunte vir korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat voorsien
    is.
3. Indien ŉ voor-aansuiweringsyfer as ŉ finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir
    daardie syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie) Let Wel: As syfers in die memo vir
    komponente of bewerkings aangedui is, dra hierdie nie die metodepunt van die finale antwoord
    ook nie.
4. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word
    om die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer
    positief is.
5. Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te
    differensieer.
6. Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as ŉ
    negatiewe syfer getoon word nie.
7. Waar metode punte toegeken word vir bewerking, moet die redelikheid van die antwoord
    nagegaan word en minstens een deel moet korrek wees voor die punt toegeken word.
8. Bewerking beteken ‘kontroleer bewerking’. ‘Een deel korrek’ beteken bewerking en een deel
    korrek. Let wel: Kontroleer bewerking moet +, -, x, ÷ wees, of per memo.
9. Met die toekenning van metode punte, maak seker dat die kandidate nie volpunte kry vir enige
    items wat foutief is nie, ten minste gedeeltelik. Dui aan met ŉ .
10. Wees bedag daarop dat party kandidate geldige alternatiewe bied buite die memorandum.
11. Kodes: f = vreemde items; p = plasing/aanbieding

                                                   1

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                                           REKENINGKUNDE
                                              NASIENRIGLYNE
                                                                                      GRAAD 10

VRAAG 1: AARP KONSEPTE EN TRANSAKSIE ONTLEDING

1.1    KONSEPTE

       PAS KOLOM A BY KOLOM B

         KOLOM A                 KOLOM B
            1.1.1      D          

            1.1.2      E          

            1.1.3      B          

            1.1.4      C          

                                  
            1.1.5       F                                                           5

1.2    ONTLEDING VAN TRANSAKSIES
                Algemene Grootboek                                              Vergelyking
           Rekening         Rekening                        Bedrag         B        E         L
           Gedebiteer      Gekrediteer
 b.v. Skryfbehoeftes         Bank                              R3 000      0         -        +
  A     Bank                Verkope                         R91 000      0        +        -
        Koste van
                             Handelsvoorraad               R65 000       -       -        0
        verkope
  B     Onttrekkings        Handelsvoorraad                 R15 000      -       -         0
        Krediteure -                                                                          +
  C                          Bank                             R13 500      0        0
        kontrole                                                                             -
        Krediteure-
                             Korting ontvang               R1 500       0       +         -
        kontrole
                             Vaste Deposito:
  D     Bank                                              R50 000       -       0         -
                             NBS Bank
                             Rente op vaste
        Bank                                              * R5 000       0       +         -
                             deposito 
  E     Bankkoste           Bank                           R 550       0        -        +
        Rente op
                             Bank                             R700       0        -        +
        oortrokke bank
        Handels-
  F                          Krediteurekontrole           R38 000       +       0         +
        voorraad
 * Aanvaar enige redelike verskil tussen leerder se antwoord en R55 000
                                                                                              50

                                             TOTALE PUNTE
                                                      55

                                                       2

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

VRAAG 2: KONSEPTE EN SALARISJOERNAAL

2.1     KONSEPTE

 2.1.1 Verduidelik die verskil tussen salarisse en lone.

 Gee ŉ punt vir elke geldige antwoord.  
 Salarisse
  Salarisse word maandeliks betaal.
  ŉ Salaris is ŉ vaste bedrag wat maandeliks verdien word.

 Lone
  Lone word weekliks betaal.
  Lone verdien word bereken volgens die aantal ure gewerk.        2

 2.1.2.   Aan watter staatsdepartement word die volgende betaal?

          Suid-Afrikaanse Inkomstediens 
 LBS:
          Aanvaar SAID/SARS

 WVF:     Departement van Arbeid                                  2

                                             3

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                                                REKENINGKUNDE
                                                                                          NASIENRIGLYNE
                                                                                                                           GRAAD 10

2.2.1 SALARISJOERNAAL VAN HAIRCUT 100 VIR DESEMBER 2022

                                                                                  Aftrekkings
                Basiese                      Totale                                                              Totale      Netto
   Naam                       Bonus                                     Pensioen-        Mediese
                salaris                    Verdienste        LBS                                     WVF      aftrekkings   salaris
                                                                          fonds           fonds
B. Makumo         10 000        10 000         20 000       900            1 000       1 000     100       3 000     17 000
J. Abrahams         12 000      10 800         22 800       1 300          1 200       1 100     120       3 720     19 080
T. Khumalo          12 000            0         12 000       1 300          1 200       1 100     120       3 720     8 280
Totaal

                          Werkgewerbydraes
                                                               Totale
    Naam        Pensioen       Mediese
                                                 WVF          bydraes
                 Fonds          fonds
B. Makumo        * 1 500     * 2 000               100          3 600
J. Abrahams       1 800       2 200                120          4 120
T. Khumalo        1 800       2 200                120          4 120
Totaal                                                                                                                      41

* gee        Vir pensioenfonds bedrag x 1,5     Vir mediese fonds bedrag x 2

                                                                    TOTALE PUNTE
                                                                             45

                                                                         4

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                                          REKENINGKUNDE
                                        NASIENRIGLYNE
                                                                                     GRAAD 10

VRAAG 3: ALGEMENE JOERNAAL EN GROOTBOEKREKENINGE
ALGEMENE JOERNAAL VAN VICIOUS HANDELAARS OP 28 FEBRUARIE 2023
                                                                  Debiteure-          Krediteure-
No   Dag       Besonderhede              Dt            Kt          kontrole            kontrole
                                                                 Dt        Kt         Dt       Kt
      28    Totale                                                3 800        960    1 050      170

 A          L. Dlamini                   25                      25
            Rente op agterstallige
                                                        25
            debiteure
 B
            Herstelwerk                 6 500

            Grond en geboue                           6 500
 C          Marie Handelaars              600                                        600
            Mario Brothers                             600                                    600
 D
            Debiteure afslag            8 600
            J.P. Morgan                               8 600               8 600
 E          G. Hansen                     900                    900

            Oninbare skuld verhaal                     900
 F          Oninbare skuld            3 780

            A.B. Villiers                             3 780                3 780
 G
            J. Michil                     750                    750

            J. Michil                                  750                                    750
 H
            Ray Verskaffers           4 500                                        4 500

            Ray Handelaars                            4 500                                  4 500
     Gee ŉ punt vir korrekte besonderhede en bedrag
                                                               4 700      13 340     7 800    6 920
     Gee een metode punt vir ŉ minimum van twee totale

                                        TOTALE PUNTE

                                                 30

                                                 5

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

VRAAG 4: ALGEMENE GROOTBOEK EN INTERNE KONTROLE
ALGEMENE GROOTBOEK VAN MANINGI HANDELAARS VIR FEBRUARIE 2023
4.1.1
                               DEBITEUREKONTROLE
                                                            Bank en
Feb     1   Saldo        a/b     67 800 Feb 28                                 KBJ     * 65 500
                                                            korting 
        28 Verkope                                         Debiteure
                         DJ    135 900                                        DAJ         17 100
                                                            afslag 
            Joernaal-                                       Joernaal
                         AJ       3 800                                        AJ             960
            debiete                                        krediete 
                                                            Saldo               o/b         123 940

                                 207 500                                                    207 500

Mar 1       Saldo                              *Aanvaar diverse rekeninge
                         a/b    123 940
                                               - 1 punt indien folio verwysings nie ingeskryf is nie

                                                                                             14

4.1.2
                               HANDELSVOORRAAD
                                                             Koste van
Feb     1   Saldo        a/b    173 200       Feb     28                      KOJ        156 000
                                                             verkope 
                         KBJ                                 Koste van
            Bank                80 000                                       DJ           90 600
                                                             verkope 
            Koste van                                        Krediteure-                  69 000
            verkope     DAJ    11 400                     kontrole          KAJ

            Krediteure   AJ                                                     o/b
                                 84 300                     Saldo                            33 300
            kontrole 
                                 348 900                                                    348 900

            Saldo                              *Aanvaar diverse rekeninge
Mar     1                a/b     33 300
                                               - 1 punt indien folio verwysings nie ingeskryf is nie

                                                                                              16

                                           6

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com

4.2 INTERNE KONTROLE

4.2.1   Ray is bekommerd oor die voorraad syfers. Hy vermoed dat daar
        werknemers is wat van die besigheid steel. Verskaf berekeninge om sy
        bekommernis te staaf.

        Berekeninge                                 Antwoord

        85 000 + 75 000 – 63 000 – 89 000           8 000  een deel
                                                    korrek
        Aanvaar rekening of                         Waarde van vermiste             2
        handelsvoorraadrekening.                    items

4.2.2  Verskaf TWEE interne kontrole maatreëls wat implementeer moet word
       om voorraad teen diefstal te beskerm.
Enige TWEE aanvaarbare antwoorde  Een punt vir gedeeltelik korrekte
antwoorde
 Gereelde en willekeurige fisiese voorraadopnames.
 Bestel kleiner hoeveelhede, maar meer gereeld.
 Verbeter fisiese sekuriteit bv. kontroles by ingang/sekuriteitkameras.
 Verdeling van pligte – ontvangs van voorraad, betalings en voorraadhouding moet
   deur verskillende persone gedoen word om die risiko van diefstal te verminder.   4
 Ewekansige oudits op voorraad moet gereeld uitgevoer word.

4.2.3Lewer kommentaar op die terugsendings van goedere deur klante.
     Verskaf syfers om jou antwoord te staaf. Watter kontrolemaatreëls moet
     in plek gesit word deur die besigheid?
Kommentaar
Geldige kommentaar Syfers 
   Die persentasie terugsendings van goedere is hoog in vergelyking met totale
    verkope, 12% terugsendings. (Aanvaar totale verkope is R39 000 en
    terugsendings is hoog teen R4 680)

Kontrolemaatreëls
Enige een aanvaarbare antwoord      een punt vir gedeeltelik korrekte antwoorde
   Die besigheid moet verseker dat die korrekte goedere by klante afgelewer
    word/aflewering moet ooreenstem met bestelling geplaas.
   Verpakking van goedere moet verbeter om enige beskadiging van goedere te
    voorkom.
   Indien swak kwaliteit die rede vir terugsendings is, moet oorweeg om van
    verskaffer te verander.
   Ontwerp ŉ beleid vir terugsendings (bv. terugsendings binne 14 dae).
   Goedere moet nagegaan/gekontroleer word vir skade voor dit aan die klant
    oorhandig word.                                                                 4

                                      TOTALE PUNTE

                                              40

                                             7

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com

VRAAG 5: KREDITEURE REKONSILIASIES EN INTERNE KONTROLE

5.1.1    KREDITEURE REKONSILIASIES

ALGEMENE GROOTBOEK VAN KAGISO HANDELAARS

                           BALANSSTAAT REKENINGE AFDELING
                                    KREDITEUREKONTROLE
Feb     28 Bank en Korting      KBJ    33 200 Feb 1 Saldo                       b/d      6 830
             ontvang                      
             (30 800 + 2 400)                             (8 330 - 1 500)

             Krediteure-        KAJ   5 460         28   Totale Aankope        AJ        48 220
             afslag                                       (48 400 – 180)
             (4 800 + 360
             + 300)
             Joernaaldebiete    AJ     450               Joernaalkrediete      AJ          580

             Saldo              o/b   16 520

                                      55 630                                               55 630

                                               Mar   1    Saldo                 a/b       16 520

                                                                                            15

KREDITEURELYS VAN KAGISO HANDELAARS OP 28 FEBRUARIE 2023

 NAAM                                                                         Krediet
 S. Mvelase      (7 500 - 2 400)                                               5 100
 M. Pillay       (3 800 – 250 – 250) of – 500        Een deel korrek       3 300
 P. George       (2 850 – 850 )                                                2 000
 R. Mokoena (6 300 -180  –) kontroleer kontrolerek Een deel korrek            6 120
                                                                                16 520
                                                                                             11

                                               8

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com

5.1.2   Watter maatreëls behoort implementeer te word om te voorkom dat daar
        betaal word vir goedere wat nooit deur die besigheid ontvang word nie?
        Verskaf TWEE punte.
Enige twee aanvaarbare antwoorde   een punt vir gedeeltelik korrekte antwoorde
 Alle aankope van goedere moet deur ŉ senior personeellid gemagtig word.
 Goedere ontvang moet gekontroleer word met die aankoopbestelling, faktuur en
  afleweringsnota.
 Ontvangs van goedere vanaf verskaffers, berging van goedere en rekordhouding
  van goedere moet deur verskillende persone hanteer word.                            4
(Ken een punt toe vir verdeling van pligte.)

                               TOTALE PUNTE

                                       30

                                                                        TOTAAL:      200

                                            9

## Related documents

- [Gr10 Acc (Afrikaans) June 2016 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr10-acc-afrikaans-june-2016-possible-answers/5ea2a470-20b9-4f3c-8167-e6b1fd41fc1b) — Accounting · Memo · 2016 · Afr
- [Gr 10 Accounting (Afrikaans) June 2024 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-accounting-afrikaans-june-2024-answer-book/af03b52b-03b1-41d3-a50d-40f4c4d5755a) — Accounting · Addendum · 2024 · Afr
- [Gr 10 Accounting (Afrikaans) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-accounting-afrikaans-june-2024-question-paper/8485d01d-96f0-4e55-91d1-eda3bf9fb4fe) — Accounting · QP · 2024 · Afr
- [Gr10 Acc (Afrikaans) June 2019 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr10-acc-afrikaans-june-2019-possible-answers/f5b113f6-488b-4762-9684-6bd49f2de472) — Accounting · Memo · 2019 · Afr
- [ACCOUNTING P2 MEMO GR10 NOV 2019 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr10-nov-2019-afrikaans/8a688f96-dd22-4d61-8300-6b89321db0bb) — Accounting · Memo · 2019 · Afr
- [ACCOUNTING P2 GR10 MEMO NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr10-memo-nov2018-afrikaans/4f35406e-f862-452c-a2aa-ce1609fa42db) — Accounting · Memo · 2018 · Afr

## More from Grade 10 Accounting

- [LP Accounting Grade 10 March 2026 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-accounting-2026-limpopo-march-test-question-paper-and-memorandum/08ddf17c-cec8-4317-8aef-1c25d7f47080) — QP + Memo · 2026
- [LP Accounting Grade 10 June 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-accounting-grade-10-june-2025-qp-and-memo/e7fdbb08-60cb-461e-b58e-c89720c8a1fa) — QP + Memo · 2025
- [LP Accounting Grade 10 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-accounting-grade-10-march-2025-qp-and-memo/04cd29d1-6a95-4547-9cc2-b15b16b78b36) — QP + Memo · 2025
- [KZN Accounting Grade 10 March 2024 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-accounting-grade-10-march-2024-qp-and-memo/f12135cb-fc97-4466-81b4-7e0b838a3092) — QP + Memo · 2024
- [Limpopo Accounting Grade 10 March 2023 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/limpopo-accounting-grade-10-march-2023-qp-and-memo/8aae01e7-b639-4bce-a381-fdf1d69dd268) — QP + Memo · 2023
- [Gr10 ACC P1 (ENG) June 2022 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr10-acc-p1-eng-june-2022-answer-book/12b7b012-cbb3-4fbb-9dae-80ef64cd70a8) — Addendum · 2022 · Eng

## Collection

- [Grade 10 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-10/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
