# Accounting Grade 10 Gauteng June 2024 Memo (Afrikaans)

> Grade 10 Accounting memorandum from the Gauteng June Exam 2024 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr-10-accounting-afrikaans-june-2024-possible-answers/dbafaa15-997c-4b63-afa0-3aebcb9617e5
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 10
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2024
- Exam period: Gauteng June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 10](https://www.hlayiso.com/library/grade-10) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-10/accounting) › [Accounting Grade 10 Gauteng June 2024 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-accounting-afrikaans-june-2024-possible-answers/dbafaa15-997c-4b63-afa0-3aebcb9617e5)

## About this document

Accounting · Grade 10 · Gauteng June Exam · 2024 · Afrikaans. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                   PROVINSIALE EKSAMEN
                                   JUNIE 2024
                                    GRAAD 10
                            NASIENRIGLYNE
                                   REKENINGKUNDE

11 bladsye

NASIENBEGINSELS:
1. Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien ŉ kandidaat nie punte op ŉ
    ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde item-strafpunte vir
    misplaaste items nie.) Geen dubbelpenalisering toegepas nie.
2. Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien
    die kandidaat punte vir die bedrae vir daardie item verdien het.
3. Volpunte vir korrekte antwoorde. Indien die antwoord verkeerd is, merk die bewerkings wat
    voorsien is.
4. Indien ŉ vooraansuiweringsyfer as ŉ finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe
    vir daardie syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie).
5. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem
    word om die punt toe te ken. Indien ŉ + of – teken of ŉ hakie nie voorsien is nie, aanvaar dat
    die syfer positief is.
6. Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te
    differensieer.
7. Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as ŉ
    negatiewe syfer getoon word nie.
8. Bewerking beteken ‘kontroleer bewerking’. ‘Een deel korrek‘ beteken bewerking en een deel
    korrek. Let wel: Kontroleer bewerking moet +, -, x, ÷ wees of soos per nasienriglyne.
9. Waar metode punte toegeken word vir bewerking, moet die redelikheid van die antwoord
    nagegaan word.
10. Met die toekenning van metode punte moet seker gemaak word dat kandidate nie volpunte
    kry vir enige items wat foutief is nie, ten minste gedeeltelik.
11. Wees bedag daarop dat party kandidate geldige alternatiewe bied buite die memorandum.
12. Kodes: F = vreemde items; P = plasing/aanbieding.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                 REKENINGKUNDE
                          NASIENRIGLYNE
                                                            GRAAD 10

VRAAG 1: KONSEPTE EN ONTLEDING VAN TRANSAKSIES

1.1   KONSEPTE

      1.1.1   C✓
      1.1.2   E✓
      1.1.3   A✓
      1.1.4   B✓
                                                                  4

                                 2

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                      REKENINGKUNDE
                                                                  NASIENRIGLYNE
                                                                                                 GRAAD 10

1.2 ONTLEDING VAN TRANSAKSIES

NO.    HULPJOERNAAL                                 ALGEMENE GROOTBOEK                BEDRAG       EFFEK OP
                                   REKENING GEDEBITEER         REKENING GEKREDITEER              VERGELYKING
                                                                                                 B      E    L
v.b.   Kontantbetalingsjoernaal    Handelsvoorraad             Bank                    10 000    +/-    0    0
1.2.1 Debiteurejoernaal ✓          Debiteurekontrole ✓         Verkope ✓              1 225 ✓✓   +✓     +✓   0
                                   Koste van verkope ✓         Handelsvoorraad ✓       700 ✓     -✓     -✓   0
1.2.2 Kontantontvangstejoernaal✓   Bank ✓                      Lening: SQ Bank ✓       50 000    +✓     0    +✓
1.2.3 Krediteure afslagjoernaal    Krediteurekontrole ✓        Handelsvoorraad ✓       2 100     -✓     0    -✓
1.2.4 Kontantbetalingsjoernaal ✓   Onttrekkings ✓              Bank ✓                  1 800     -✓     -✓   0
                                   Bank ✓                      Debiteurekontrole ✓     7 020    +/-✓   0    0
1.2.5 Kontantontvangstejoernaal
                                   Korting toegestaan ✓        Debiteurekontrole✓       180 ✓✓   -✓     -✓   0
1.2.6 Kontantbetalingsjoernaal     Bankkoste ✓                 Bank ✓                    340✓    -✓     -✓   0

                                                     TOTALE PUNTE

                                                          45

                                                          3

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                           REKENINGKUNDE
                                                       NASIENRIGLYNE
                                                                                                      GRAAD 10

VRAAG 2: ALGEMENE GROOTBOEK
ALGEMENE GROOTBOEK VAN DIE SPORTWINKEL

2.1.1                                            DEBITEUREKONTROLE                           B3
 2024                                               2024     Debiteure✓
 Maart 01 Saldo                        a/b ✓156 000 Maart 31 afslag                          DAJ        ✓✓8 192
                                                                      (409 600 x 2 %)
                                                                      Bank en korting
                                                                      toegestaan✓ #
          31 Verkope ✓                 DJ ✓409 600                    (396 000 x 100/99)     KOJ ✓✓400 000
                                                                      Or (396 000 x 1/99
                                                                      = 4 000 + 396 000)

               Joernaal                                               Joernale
               debiete/Diverse AJ ✓                5 200              krediete/diverse AJ               ✓✓7 800
               rekeninge✓                                             rekeninge ✓
                                                                      (156 000 x 5%)

                                                                      Saldo                  o/b         154 808

                                                570 800                                                  570 800

 2024
      01 Saldo                         a/b 154 808
 Apr
1 punt indien alle folionommer aangedui is
# kan verdeel word in 1 punt vir R4 000 en 2 punte vir R396 000

                                                                                                                    17

2.1.2                                              HANDELSVOORRAAD                             B5

 2024                                              2024     Koste van                                        ✓✓
       01 Saldo                       a/b       ✓534 000 31                                       DJ
 Maart                                             Maart    verkope ✓                                    256 000
                                                            Krediteure
            31 Bank ✓                KBJ ✓✓600 000                                             KAJ       ✓29 000
                                                            kontrole ✓
                   Krediteure                               Koste van
                                     KJ   ✓351 800                                             KOJ      ✓418 000
                   kontrole ✓                               verkope ✓
                   Koste van
                   verkope ✓
                   Sien debiteure    DAJ        ✓ 2 925                     Donasies ✓           AJ    ✓✓11 000
                   afslag hierbo x
                   100/160
                                                                             Saldo                o/b    782 800
                                                1 485 800                                               1 485 800

 2024
            01 Saldo                 a/b        782 800
 Apr
1 punt vir folionommers aangedui

                                                                                                                    21

                                                                  4

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                               REKENINGKUNDE
                                       NASIENRIGLYNE
                                                                          GRAAD 10

2.2   Lys DRIE maniere waarop debiteure aangemoedig kan word om hul
      rekeninge vroeër te betaal.
      Enige DRIE geldige antwoorde ✓✓ ✓✓ ✓✓ (3 x 2)

      •   Bied tydige vereffeningskorting aan.
      •   Hef rente op debiteure se agterstallige rekeninge.
      •   Stuur aanmaningsbriewe.
      •   Stuur SMS’s.
      •   Oorhandig aan skuldinvorderaars.                                      6

2.3   Bespreek DRIE maatreëls wat implementeer kan word om voorraad
      heelwat vinniger te verkoop.
      Enige DRIE geldige antwoorde ✓✓ ✓✓ ✓✓ (3 x 2)

      •    Verminder die winsopslag na minder as 60%.
      •    Gebruik periodeverkope waar pryse van stadig bewegende voorraad
           verminder word.
      •    Adverteer meer om verkope te verhoog.
                                                                                6

                                         TOTALE PUNTE

                                                50

                                                 5

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                                             REKENINGKUNDE
                                          NASIENRIGLYNE
                                                                                        GRAAD 10

VRAAG 3

3.1 ALGEMENE JOERNAAL (Redes word nie vereis nie)

        ALGEMENE JOERNAAL VAN ESSACKS HANDELAARS OP 30 APRIL 2024
                                            Debiteure-     Krediteure-
                                             kontrole       kontrole
     Besonderhede         Debiet  Krediet Debiet Krediet Debiet Krediet
30   Totale                                  420       230  105        90

     Herstelwerk ✓                         32 000
A
          Grond en geboue ✓                                 32 000
                                                                *✓

     Voertuie ✓                           500 000
B
                                                       500 000*
               Kapitaal ✓                                    ✓
                                        4 080*✓✓
     Oninbare skuld ✓
C
                                                                              4 080
                                                             4 080
               F. Patel ✓

                                           80 *✓✓                      80
     M. De Villiers ✓
D
        Rente op agterstallige
                                                               80
     debiteure/rente inkomste ✓
                                                                                         280
     Mlwazi Groothandelaars ✓                  280
                                                                                           ✓
E
                                                              280                280
               H. Lwazi ✓
                                                               *✓                  ✓
     Debiteure afslag ✓                      3 400
F                                                      3 400*✓
                                                                              3 400
              J. Ndlovu ✓                                    ✓

     * ✓een punt vir syfer en debiet of krediet kant                 2 500 7 990     385    90✓

                                            TOTALE PUNTE

                                                       30

                                                       6

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                                 REKENINGKUNDE
                                   NASIENRIGLYNE
                                                                            GRAAD 10

VRAAG 4: KREDITEUREVERSOENING

4.1 ALGEMENE GROOTBOEK VAN CHERNOBYL GROOTHANDELAARS

                            KREDITEUREKONTROLE                                 B7
2024        Bank en                     2024 01
April       korting                     April   Saldo
                                     
         31 ontvang       KBJ                   (225 000 ✓ –                   a/b ✓196 000
                                192 890
            (192 700✓                           29 000✓)
            + 190 ✓✓)
            Krediteure-                         31 Krediteurekontrole
            kontrole                               (197 000 ✓ +                               
                          KAJ 14 800                                          KJ
             (21 000 ✓–                            16 400 ✓ + 6 200                      219 600
             6 200✓)                               ✓)
                                                   Joernaalkrediete
             Joernaal-                             (3 100 ✓ +
                          AJ    ✓ 1 200                                        AJ         6 960
             debiete                               3 500  + 360 
                                                    sien Khambule hieronder)

             Saldo        o/b   213 670

                                422 560                                                  422 560

                                          2024                                                
                                               01 Saldo                        a/b
                                          Mei                                            213 670

                                                                                                 19
KREDITEURELYS OP 31 OKTOBER 2023
Mohamed Verskaffers (–11 200 + 7 700 ✓+ 3 500✓✓)                                     ✓       0
Khambule Handelaars (86 400 +360 ✓✓)                                                 86 760
Reddy & Seuns (56 900 + 16 400 ✓)                                                   ✓ 73 300
Buthelezi Uitvoerders (61 500 – 7 700 ✓ – 190 ✓✓)                                    53 610

Totaal                                                                           213 670

                                                                                                 14

                                            7

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                        REKENINGKUNDE
                                    NASIENRIGLYNE
                                                                   GRAAD 10

4.2   Lys TWEE oorwegings wat in ag geneem moet word voor hy van
      verskaffer verander.

      Kwaliteit van goedere van die nuwe verskaffer ✓

      Betroubaarheid van die verskaffer ✓

                                                                        2
      Enige relevante antwoord

                                     TOTALE PUNTE

                                            35

                                             8

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                                                  REKENINGKUNDE
                                       NASIENRIGLYNE
                                                                             GRAAD 10

VRAAG 5: KONSEPTE EN SALARISSE

5.1    KONSEPTE

       5.1.1     Waar ✓
       5.1.2     Vals ✓
       5.1.3     Vals ✓
       5.1.4     Waar ✓
                                                                                     4

      5.2.1    Bereken Me. Cooper se maandelikse salaris in haar eerste jaar van
               indiensneming.

               135 000 ÷ 12 = 11 250 ✓✓

                                                                                     2

      5.2.2    Wat sal haar jaarlikse salaris in die derde jaar van indiensneming
               wees?

               135 000 + 14 640 = 149 640 ✓ + 14 640 ✓ = 164 280 

                                                                                     4

      5.2.3    Bereken die persentasie styging in haar maandelikse salaris in haar
               sesde jaar van indiensneming.
               Jaar 6: Maandelikse salaris –       Jaar 5: Maandelikse salaris –
               R17 730                             R16 320

               % styging: 17 730 ✓– 16 320✓ × 100   OF 212 760✓ – 195 840✓ × 100
                               16 320 ✓                      195 840

                           = 8,6%                               = 8,6%             4

                                                9

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                                              REKENINGKUNDE
                                                                                    NASIENRIGLYNE
                                                                                                                         GRAAD 10

5.3 SALARISJOERNAAL

     SALARISJOERNAAL VAN DAVID SE SUPERMARK OP 31 MAART 2024
                                          AFTREKKINGS                                                 Totale
     Werknemer   Bruto       LBS       Mediese    Pensioen                                  WVF       aftrekkings    Netto
                 salaris                fonds      fonds                                                            salaris
     T. Pillay           15 000             2 250           625             1 200           150          4 225      10 775
     V. Radebe           19 000 ✓           3 420 ✓          850 ✓          1 520 ✓         190 ✓         5 980    13 020 
     TOTALE              34 000 ✓           5 670         1 475 ✓          2 720            340 ✓     10 205     23 795

                                                                           14

                             WERKGEWERSBYDRAES
                                                            Pensioen                  WVF                  VOF
         Werknemer             Mediese fonds
                                                             fonds
     T. Pillay                        938                     750                     150                  150
     V. Radebe                      1 700 ✓                   950 ✓                 190 ✓                190 ✓
     TOTALE                         2 638                  1 700                    340                  340

                                                                           8
Pensioenfonds: Gebruik T. Pillay- 750/15000 * 100 = 5% 19 000 * 5% = 950

                                                                           10

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                                          REKENINGKUNDE
                               NASIENRIGLYNE
                                                                     GRAAD 10

5.3.2 Die eienaar het besluit dat hy nie die geld wat ingesamel is as LBS vir
      dié maand sou oorbetaal nie omdat hy die kontant benodig en ŉ
      dubbelbetaling sou maak in die volgende maand. Adviseer mnr.
      Davids teen die besluit deur die gevolge van hierdie aksie te
      verduidelik.
      Dit is oneties/onwettig want die geld behoort aan SAID en behoort tydig
      oorbetaal te word. ✓✓

      Gevolge:                                                                   4
      Laat betalingsboetes/heffings sal deur SAID gehef word. ✓✓

                                TOTALE PUNTE

                                       40

                                                                        TOTAAL: 200

                                       11

## Related documents

- [Gr 10 Accounting (Afrikaans) June 2024 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-accounting-afrikaans-june-2024-answer-book/af03b52b-03b1-41d3-a50d-40f4c4d5755a) — Accounting · Addendum · 2024 · Afr
- [Gr 10 Accounting (Afrikaans) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-accounting-afrikaans-june-2024-question-paper/8485d01d-96f0-4e55-91d1-eda3bf9fb4fe) — Accounting · QP · 2024 · Afr
- [Gr10 Acc (Afrikaans) June 2016 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr10-acc-afrikaans-june-2016-possible-answers/5ea2a470-20b9-4f3c-8167-e6b1fd41fc1b) — Accounting · Memo · 2016 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR10 MEMO NOV2019 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr10-memo-nov2019-afrikaans/6d7fda19-df39-475b-8cde-4cbc1f350da6) — Accounting · Memo · 2019 · Afr
- [Gr10 Acc (Afrikaans) June 2019 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr10-acc-afrikaans-june-2019-possible-answers/f5b113f6-488b-4762-9684-6bd49f2de472) — Accounting · Memo · 2019 · Afr
- [ACCOUNTING P2 MEMO GR10 NOV 2019 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr10-nov-2019-afrikaans/8a688f96-dd22-4d61-8300-6b89321db0bb) — Accounting · Memo · 2019 · Afr

## More from Grade 10 Accounting

- [LP Accounting Grade 10 March 2026 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-accounting-2026-limpopo-march-test-question-paper-and-memorandum/08ddf17c-cec8-4317-8aef-1c25d7f47080) — QP + Memo · 2026
- [LP Accounting Grade 10 June 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-accounting-grade-10-june-2025-qp-and-memo/e7fdbb08-60cb-461e-b58e-c89720c8a1fa) — QP + Memo · 2025
- [LP Accounting Grade 10 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-accounting-grade-10-march-2025-qp-and-memo/04cd29d1-6a95-4547-9cc2-b15b16b78b36) — QP + Memo · 2025
- [KZN Accounting Grade 10 March 2024 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-accounting-grade-10-march-2024-qp-and-memo/f12135cb-fc97-4466-81b4-7e0b838a3092) — QP + Memo · 2024
- [Limpopo Accounting Grade 10 March 2023 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/limpopo-accounting-grade-10-march-2023-qp-and-memo/8aae01e7-b639-4bce-a381-fdf1d69dd268) — QP + Memo · 2023
- [Gr10 ACC P1 (ENG) June 2022 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr10-acc-p1-eng-june-2022-answer-book/12b7b012-cbb3-4fbb-9dae-80ef64cd70a8) — Addendum · 2022 · Eng

## Collection

- [Grade 10 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-10/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
