# Accounting Grade 10 P1 Gauteng November 2023 Memo (Afr)

> Grade 10 Accounting Paper 1 memorandum from the Gauteng November Exam 2023 (Afrikaans), 6 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr-10-accounting-p1-afrikaans-2023-possible-answers/e4306011-a35e-44fa-8444-0af6bea7b23a
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 10
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2023
- Exam period: Gauteng November Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 6

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 10](https://www.hlayiso.com/library/grade-10) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-10/accounting) › [Accounting Grade 10 P1 Gauteng November 2023 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-accounting-p1-afrikaans-2023-possible-answers/e4306011-a35e-44fa-8444-0af6bea7b23a)

## About this document

Accounting · Grade 10 · Gauteng November Exam · 2023 · Afrikaans. Memorandum, 6 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                     PROVINSIALE EKSAMEN
                               NOVEMBER 2023
                                        GRAAD 10
                                NASIENRIGLYNE
                                       REKENINGKUNDE
                                        (VRAESTEL 1)

6 bladsye

NASIENBEGINSELS:

1.    Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien ŉ kandidaat nie punte op ŉ ander plek in
      die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde-item-strafpunte vir misplaaste items nie).
      Geen dubbelpenalisering word toegepas nie.
2.    Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv besonderhede) is slegs van toepassing indien die
      kandidaat punte vir daardie item verdien het.
3.    Volpunte vir korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat voorsien is.
4.    Indien ŉ vooraansuiweringsyfer as ŉ finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir
      daardie syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie).
5.    Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in aggeneem word om
      die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief
      is.
6.    Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te
      differensieer.
7.    Waar stafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as ŉ negatiewe
      syfer getoon word nie.
8.    Bewerking beteken 'kontroleer bewerking'. 'Een deel korrek' beteken bewerking en een deel korrek.
      Nota: Kontroleer bewerking moet +, -, x, ÷ volgens kandidaat se berekeninge (indien geldig) of
      volgens memo.
9.    Waar metodepunte toegeken word vir bewerking moet die nasiener die redelikheid van die
      antwoord kontroleer en ten minste een deel moet korrek wees alvorens ŉ punt toegeken
      word.
10.   Waar metodepunte toegeken word, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat
      gedeeltelik foutief is nie.
11.   Wees bedag daarop dat kandidate geldige alternatiewe buite die memorandum kan verskaf.
12.   Kodes: F = vreemde item; P = plasing/aanbieding.
                                                     1

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                             REKENINGKUNDE (VRAESTEL 1)
                                        NASIENRIGLYNE
                                                                              GRAAD 10

VRAAG 1: AARP KONSEPTE EN ONTLEDING VAN TRANSAKSIES

1.1      AARP KONSEPTE

         1.1.1     D    ✓
         1.1.2     C    ✓
         1.1.3     A    ✓
         1.1.4     B    ✓                                                           4

1.2      ONTLEDING VAN TRANSAKSIES

                   ALGEMENE GROOTBOEK                    BEDRAG      VERGELYKING
         Rekening gedebiteer      Rekening gekrediteer      R        B    E    L

 Vb.      Skryfbehoeftes         Bank                        2 000   -    -    0

 1.2.1    Toerusting             Krediteurekontrole ✓    ✓ 10 000    +✓   0    +✓
                                                                     +✓
 1.2.2    Bank ✓                 Debiteurekontrole         ✓ 4 750        0    0
                                                                     _✓

          Korting toegestaan ✓   Debiteurekontrole ✓        ✓ 250    _✓   +✓   0

 1.2.3    Bank                   Verkope✓                 ✓✓4 500    +✓   +✓   0

          Koste van verkope      Handelsvoorraad ✓           3 000   _✓   _✓   0

 1.2.4    Onttrekkings ✓         Handelsvoorraad                850 _✓    _✓   0

 1.2.5    Krediteurekontrole ✓   Handelsvoorraad         ✓✓ 1 710    _✓   0    _✓   29

                                              TOTAAL

                                                  33

                                                   2

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

VRAAG 2: STAAT VAN OMVATTENDE INKOMSTE

2.1     STAAT VAN OMVATTENDE INKOMSTE VAN SEBENZA HANDELAARS VIR
        DIE JAAR GEËINDIG 28 FEBRUARIE 2023

      Verkope (588 000 – 6 800)                                 ✓✓    581 200
      Koste van verkope                                          ✓   (420 000)
      Bruto wins                                           4         161 200
      Ander bedryfsinkomste                                           49 750
       Kommissie inkomste                                              10 150
       Huur inkomste (36 200 ✓ + 3 400✓✓)                             39 600
      Bruto bedryfsinkomste                                6         210 950
      Ander bedryfsuitgawes                                         (139 855)
      Salarisse                                                        43 500
      Skryfbehoeftes                                                    3 320
      Advertensies                                                      2 300
      Water en elektrisiteit (19 100 + 1 830)                   ✓✓     20 930
      Versekering (12 500 – 1 980 ✓✓)                                 10 520
      Verpakkingsmateriaal (7 100 – 1 950)                      ✓✓      5 150
      Oninbare skuld (4 800 + 600)                              ✓      5 400
      Donasies                                                  ✓✓      1 800
      Bankkoste (4 200 + 260)                                   ✓      4 460
      Handelsvoorraadtekort (44 000✓ – 1 800 ✓- 41 000✓)               1 200
      Waardevermindering (28 000 ✓+ 12 810 ✓✓+ 465✓✓)                 41 275
      Bedryfswins                                          25         71 095
      Rente inkomste (1 620✓ + 540 ✓✓ + 220✓)                          2 380
      Wins voor rente uitgawe                                         73 475
       Rente uitgawe (117 300 + 46 200 -150 000)                ✓✓    (13 500)
      Netto wins vir die jaar                              9          59 975    44

                                                TOTAAL

                                                  44

                                                  3

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
VRAAG 3: NOTAS EN STAAT VAN FINANSIËLE POSISIE
3.1   3.1.1    EIENAARSEKWITEIT                                    BEDRAG
               Kapaitaalsaldo op 01 Junie 2022                      ✓ 3 000 000
               Addisionele kapitaalbydrae                            ✓ 100 000
               Netto wins                                            ✓ 170 000
               Onttrekkings (200 000 + 40 000)                     ✓✓ (240 000)
               Kapitaalsaldo op 31 Julie 2023        Bewerking       3 030 000   6

      3.1.2    HANDELS EN ANDER BETAALBARES                        BEDRAG
               Handelskrediteure
                                                                     420 500
               (530 000 ✓ – 112 500 ✓✓ + 3 000✓)
               Pensioenfonds (19 000 + 1 500 ✓+ 3 000 ✓✓)             23 500
               Mediesefonds (17 000✓ + 1 300 ✓ + 1 300 ✓)             19 600
               Opgelope uitgawe                                        ✓6 000
               Inkomste vooruitontvang                               ✓12 000
               SAID – LBS (51 000 + 2 100)                          ✓53 100
               Krediteure vir salarisse                            #✓10 100
                                                      Bewerking      544 800     20
              # Bedrag moenie R15 000 oorskrei nie.

3.2   STAAT VAN FINANSIËLE POSISIE SOOS OP 31 JULIE 2023

       EKWITEIT EN LASTE
       EKWITEIT                                                      3 030 000
       Eienaarsekwiteit                               sien 3.1.1    3 030 000

       NIE-BEDRYFSLASTE                                               180 000
       Lening: SWYS Bank
                                                                     180 000
       (240 000 ✓ – 60 000 ✓)

       BEDRYFSLASTE                                                  606 800
       Handels- en ander betaalbares                                 544 800
       Korttermyn deel van lening                                     60 000
       Oortrokke bank (105 000 ✓ – 100 000 ✓ – 3 000✓)                 2 000

       TOTALE EKWITEIT EN LASTE EB + NBL + BL                       3 816 800    12

                                            TOTAAL

                                              38

VRAAG 4: KONSEPTE EN VERTOLKING VAN FINANSIËLE STATE

4.1   KONSEPTE
                                                 4

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

       4.1.1   Onwaar ✓

       4.1.2   Waar       ✓

       4.1.3   Waar       ✓                                                            3

4.2   Bereken die finansiële aanwysers soos op 28 Februarie 2023:

      4.2.1    Bereken die winsopslag persentasie.
               156 000 ✓     100
                           
               520 000 ✓      1

               30%  Een deel korrek                                                   3

      4.2.2    Bereken die netto wins op verkope.
                81 000 ✓     100
                           
               676 000 ✓      1

               12%  Een deel korrek                                                   3

      4.2.3    Bereken die bedryfsverhouding.
               490 000 ✓ : 220 200 ✓

               2,2:1  Een deel korrek                                                 3

      4.2.4    Bereken die vuurproefverhouding.
               490 000 ✓ – 200 000 ✓ : 220 200 ✓
               OF
               165 000 + 125 000 : 220 200                                             4
               290 000 twee punte

               1,3: 1  Een deel korrek

      4.2.5    Bereken die opbrengs op eienaarsekwiteit.
                         81 120 ✓           100
                                          
               2 ✓ (550 000 ✓+ 500 000 )
               1
                                      ✓      1

                          1 050 000 2 punte
                            525 000 3 punte

                 = 15,5% of 15,45% of 15%  Een deel korrek (Moenie 16% aanvaar nie)   5

                                                5

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

4.2.6   James Milan is nie gelukkig met die beheer oor uitgawes nie.
        Haal EEN finansiële aanwyser aan met syfers om sy
        bekommernis te ondersteun.
        Finansiële aanwyser en kommentaar ✓✓ neiging en syfers ✓
        Bedryfsuitgawes is swak beheer en het gestyg van 9% tot 14,2% of
        met 5,2 basispunte of met 57,8% (Aanvaar 58% en 57,77%)
                                                                            3

4.2.7   Lewer kommentaar op likiditeit van die besigheid. Haal TWEE
        finansiële aanwysers aan en voorsien syfers om jou antwoord
        te ondersteun.
        Haal aanwysers aan ✓ ✓ Neiging en syfers ✓ ✓
        • Die bedryfsverhouding het effens gedaal van 2,8:1 tot 2,2:1.
            Sien 4.2.3                                                      4
        • Vuurproefverhouding het gedaal van 1,5:1 tot 1,3:1. Sien 4.2.4

4.2.8   Millan Verskaffers het ŉ winsopslag beleid van 40% op alle
        handelsware. Die eienaar is bekommerd dat die besigheid nie
        die winsopslag behaal nie. Voorsien TWEE redes waarom die
        besigheid nie die beoogde winsopslag bereik nie.
        Twee geldige redes ✓ ✓
        • Te veel korting was toegestaan aan klante.
        • Die foutiewe winsopslag was gebruik.
        • Die besigheid was forseer om goedere teen afslag pryse te
            verkoop om kompeterend te bly.
        • Daar is ŉ laer vraag na goedere wat deur die besigheid verkoop    2
            word.

4.2.9   Noem of Milan Verskaffers gelukkig behoort te wees met die %
        opbrengs op ekwiteit. Gee TWEE redes vir jou antwoord. Haal
        die finansiële aanwysers en relevante syfers aan.
        Antwoord:
        Ja ✓
        Redes of finansiële aanwysers ✓ ✓ neiging en syfers ✓ ✓
         • % opbrengs op gemiddelde ekwiteit styg van 12,8% tot 15,5%.
         • % opbrengs op gemiddelde ekwiteit is hoër as die rente op
             vaste deposito van 9%.
            Sien 4.2.5                                                      5

                                   TOTAAL

                                      35
                                                                  TOTAAL:   150

                                       6

## Related documents

- [Gr10 Acc (Afrikaans) November 2015 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr10-acc-afrikaans-november-2015-possible-answers/a9bb31f6-4f0a-4e43-a382-dab0498f048a) — Accounting · Memo · 2015 · Afr
- [Gr10 Acc (Afrikaans) November 2015 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-acc-afrikaans-november-2015-question-paper/19fda69c-ec32-4b0f-96fa-3f4da03fbc92) — Accounting · QP · 2015 · Afr
- [Gr 10 Accounting P1 (Afrikaans) November 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-accounting-p1-afrikaans-november-2022-question-paper/7cbab7d4-9e95-4be4-a588-c44de8a5bc79) — Accounting · QP · 2022 · Afr
- [Gr10 Acc P1 (Afrikaans) 2020 Exemplars Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-acc-p1-afrikaans-2020-exemplars-question-paper/c1d2e056-7097-4c64-86d4-2be619f15f6a) — Accounting · QP · 2020 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR10 QPNOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr10-qpnov2018-afrikaans/1e87937b-7217-497d-8e8e-1cddd1d2d80f) — Accounting · QP · 2018 · Afr
- [Gr10 Acc P1 (Afrikaans) November 2018 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-acc-p1-afrikaans-november-2018-question-paper/4b8d0bc6-19b5-452f-b16a-e5ed591af939) — Accounting · QP · 2018 · Afr

## More from Grade 10 Accounting

- [LP Accounting Grade 10 March 2026 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-accounting-2026-limpopo-march-test-question-paper-and-memorandum/08ddf17c-cec8-4317-8aef-1c25d7f47080) — QP + Memo · 2026
- [LP Accounting Grade 10 June 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-accounting-grade-10-june-2025-qp-and-memo/e7fdbb08-60cb-461e-b58e-c89720c8a1fa) — QP + Memo · 2025
- [LP Accounting Grade 10 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-accounting-grade-10-march-2025-qp-and-memo/04cd29d1-6a95-4547-9cc2-b15b16b78b36) — QP + Memo · 2025
- [Gr 10 Accounting (Afrikaans) June 2024 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-accounting-afrikaans-june-2024-answer-book/af03b52b-03b1-41d3-a50d-40f4c4d5755a) — Addendum · 2024 · Afr
- [Gr 10 Accounting (Afrikaans) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-accounting-afrikaans-june-2024-question-paper/8485d01d-96f0-4e55-91d1-eda3bf9fb4fe) — QP · 2024 · Afr
- [KZN Accounting Grade 10 March 2024 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-accounting-grade-10-march-2024-qp-and-memo/f12135cb-fc97-4466-81b4-7e0b838a3092) — QP + Memo · 2024

## Collection

- [Grade 10 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-10/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
