# Accounting Grade 10 P2 Gauteng November 2023 Memo (Afr)

> Grade 10 Accounting Paper 2 memorandum from the Gauteng November Exam 2023 (Afrikaans), 8 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr-10-accounting-p2-afrikaans-2023-possible-answers/a74f4019-7170-4789-8ef6-9dc3d4c7d19a
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 10
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2023
- Exam period: Gauteng November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 8

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 10](https://www.hlayiso.com/library/grade-10) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-10/accounting) › [Accounting Grade 10 P2 Gauteng November 2023 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-accounting-p2-afrikaans-2023-possible-answers/a74f4019-7170-4789-8ef6-9dc3d4c7d19a)

## About this document

Accounting · Grade 10 · Gauteng November Exam · 2023 · Afrikaans. Memorandum, 8 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                  PROVINSIALE EKSAMEN
                           NOVEMBER 2023
                                   GRAAD 10
                           NASIENRIGLYNE
                                  REKENINGKUNDE
                                   (VRAESTEL 2)

NASIENBEGINSELS:

1.  Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien ŉ kandidaat nie punte op ŉ
    ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde-item-strafpunte vir
    misplaaste items nie). Geen dubbelpenalisering word toegepas nie.
2. Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien
    die kandidaat punte vir daardie item verdien het.
3. Volpunte vir korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat
    voorsien is.
4. Indien ŉ vooraansuiweringsyfer as ŉ finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe
    vir daardie syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie).
5. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem
    word om die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat
    die syfer positief is.
6. Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van van die kandidate se
    antwoorde te differensieer.
7. Waar stafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as ŉ
    negatiewe syfer getoon word nie.
8. Bewerking beteken 'kontroleer bewerking'. 'Een deel korrek' beteken bewerking en een deel
    korrek. Nota: Kontroleer bewerking moet +, -, x, ÷ volgens die kandidaat se berekeninge
    (indien geldig) of volgens memo.
9. Waar metodepunte toegeken word vir bewerking moet die nasiener die redelikheid van die
    antwoord kontroleer en ten minste een deel moet korrek wees alvorens ŉ punt toegeken
    word.
10. Waar metodepunte toegeken word, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item
    wat gedeeltelik foutief is nie.
11. Wees bedag daarop dat kandidate geldige alternatiewe buite die memorandum kan verskaf.
12. Kodes: F = vreemde item; P = plasing/aanbieding.
8 bladsye
                                              1

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                                      REKENINGKUNDE
                                         NASIENRIGLYNE                (VRAESTEL 2)
                                                                                   GRAAD 10

VRAAG 1: KONSEPTE EN KREDITEUREREKONSILIASIES

1.1   KONSEPTE

       1.1.1        Waar     ✓

       1.1.2        Onwaar ✓

       1.1.3        Onwaar ✓

                                                                                               3

1.2   KREDITEUREREKONSILIASIE

      1.2.1
                           ALGEMENE GROOTBOEK VAN METH WINKELS
                                 KREDITEUREKONTROLE REKENING
      2023     31    Bank en       KBJ  ✓25 550 2023 1    Saldo                    a/b   ✓33 500
      Aug            korting                        Aug
                     ontvang✓
                     Totale        KAJ     2 970          31     Totale           AJ     26 400
                     terug-                                       aankope ✓
                     sendings✓
               (2 200✓+ 770✓)                                   (26 100✓ + 300✓)

                     *Diverse               ✓950                     *Diverse                ✓800
                     debiete✓                                       krediete✓
                     Saldo         o/b    31 230
                                           60 700                                          60 700
                                                    2023   1          Saldo        a/b    31 230
                                                    Sept

*Aanvaar joernaaldebiete/krediete
                                                                                              17
      1.2.2
       KREDITEURELYS VAN METH WINKELS OP 31 AUGUSTUS 2023
       Krediteur                                                                    Bedrag
       AB Verskaffers (14 350 ✓ + 1 200 ✓ – 330 ✓ – 330 ✓)                               14 890
       BB Handelaars (7 400 ✓ – 1 200 ✓ – 770 ✓)                                           5 430
       Otto Meubileerders (9 300 ✓ – 90 ✓✓)                                                9 210
       Crox Skryfbehoeftes (2 300 – 600)                                                 ✓ ✓1 700
                                                                                          31 230
       Een deel korrek
                                                                                              16

                                               2

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

1.2.3   Verskaf DRIE interne kontrole maatreëls wat geïmplementeer behoort
        te word deur Meth Winkels.
        Enige drie aanvaarbare antwoorde ✓✓ ✓✓ ✓✓
        een punt vir gedeeltelik korrekte antwoorde
        • Alle aankope van goedere moet gemagtig word deur senior personeel
        • Goeder ontvang moet gekontroleer word teen die aankoopbestelling en
           afleweringsnota.
        • Plasing van bestellings, ontvangs van goedere vanaf verskaffers en
           betaling aan verskaffers behoort nie deur een persoon hanteer te word
           nie. (Ken een punt toe vir verdeling van punte)
        • Volledige voorraadrekords behoort instand gehou te word vir enige
           beweging van voorraad.
        • Toegang tot voorraad behoort beperk te word en toesig oor gehou te
           word.
        • Gereelde fisiese voorraadopnames moet gedoen word.

                                                                               6

                                 TOTAAL
                                   42

                                     3

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
VRAAG 2: BEGROTING

2.1   2.1.1   Bereken die totale verwagte koste van die toer vir al die spelers.
              (vir ŉ drie dag toer).

               Ontvangstes
               Borgskap                                                     ✓ 18 200
               Donasies                                                      ✓ 7 700
               Totale ontvangstes                                           ✓ 25 900

               Betalings/Koste
               Item              Berekening                           Antwoord
               Uniform/Stel      (23 x 800)✓ + (2 x 250)✓                  18 900

               Akkomodasie       980✓ x 2✓ x 3✓                               5 880

               Vervoer           18 000✓ + (3,50✓ x 2 164✓)                  25 574

               Etes              (46✓ + 18✓) x 25✓ x 3✓                       4 800

               Toegangsfooi      150✓ x 25✓ x 80/100✓ OF                      3 000
                                 120 x 25
                                 2 punte 1 punt
               Totale betalings/koste                                        58 154

               Totale verwagte koste van die toer vir al die                  32 254
               spelers                                                           
                                                                                       27
               58 154 – 25 900 (sien betalings en ontvangstes)

      2.1.2    Bereken die koste van die toer per speler.

               32 254 sien 2.1.1/23✓ = 1 402,35  een deel korrek                     3

      2.1.3    Hoe kan die verwagte bydraes van elke speler verminder word?
               Verskaf TWEE metodes wat gebruik kan word om fondse in te samel
               vir die span, uitgesluit die bronne van fondse wat reeds genoem is
               in die gegewe inligting.
               Enige twee geldige punte ✓✓ ✓✓

               •   Versoek ŉ donasie van die skool se beheerliggaam
               •   Verkoop verversings op die skoolgrond.                              4
               •   Verkoop lootjiekaartjies

                                           TOTAAL
                                              34

VRAAG 3: VOORRAAD, PROBLEEMOPLOSSING EN ETIEK

                                               4

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
3.1 VOORRAAD

   3.1.1    Wat is die kontrarekening vir A?

            Bank ✓                                                                      1

   3.1.2    Waar word die eindvoorraad van handelsvoorraad in die finansiële
            state getoon?
            In die staat van finansiële posisie of balansstaat ✓ onder bedryfsbates ✓
                                                                                        2

   3.1.3    Watter transaksie het die inskrywing van B laat plaasvind?
            Goedere gekoop op krediet (op rekening). ✓✓                                 2

   3.1.4    Wat is die kontrarekening wat aangedui word met C?
            Koste van verkope ✓                                                         1

   3.1.5    Gee ŉ rede vir die inskrywing by D.
            Betaal uit die kleinkas vir die aflewering van goedere. ✓✓                  2

   3.1.6    Bereken die bedrag uitgelaat by E.
            102 000 – 54 780 – 7 008 – 36 192 – 2 370 = 1 650 ✓✓                        2

   3.1.7    Wat is die kontrarekening wat aangedui word met F?
            Krediteurekontrole ✓                                                        1

   3.1.8    Bereken G. Goedere is op krediet verkoop vir R27 000. ŉ
            Winsopslag van 25% is bygevoeg.
            27 000 ✓ x 100/125 ✓ = 21 600  een deel korrek                             3

   3.1.9    Wat is die folio verwysing vir H?
            KOJ ✓                                                                       1

   3.1.10   Gee DRIE moontlike redes vir item I.
            Enige DRIE (Enige aanvaarbare antwoord) ✓✓✓✓✓✓

            •   Die eienaar neem goedere vir eie gebruik of onttrekkings.
            •   Goedere was geskenk.
            •   Regstelling van foute.                                                  6

   3.1.11   Bereken die bedrag uitgelaat by J.
            102 000 – 5 700 – 21 600 – 22 800 – 900 = 51 000 ✓✓            TWEE dele
                               Sien 3.1.8                                   korrek      3

3.2 PROBLEEMOPLOSSING

                                             5

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
3.2.1   Bereken die aantal koeke wat deur Diepkloof Square Bakkery
        verkoop is.
        280 - 8 = 272 ✓  Een deel korrek                                        2

3.2.2   Diepkloof Square bakkery het ŉ groot aantal koeke wat nie afgehaal
        is nie. Stel TWEE strategieë voor wat deur die besigheid
        geïmplementeer kan word om die afhaal van koeke deur klante, te
        verbeter.
        (Verwys na inligting A en B.)

        Enige twee geldige strategieë ✓✓ ✓✓

        •     Styging in die deposito (aanvaar enige aanvaarbare % bo 10%.)
                                              OF
        •     ŉ Deposito moet gehef word wat genoegsaam is om die bak koste te
              dek.
        •     Bel klante en herinner hulle om hul bestellings te kom afhaal.     4

3.2.3   Stel TWEE metodes voor wat deur die besigheid gebruik kan word
        om verkope te verbeter.
        Enige twee geldige antwoorde ✓✓ ✓✓

        •     Gebruik pamflette of katalogusse om koeke te adverteer.
        •     Gebruik sosiale media soos Whatsapp, Facebook ens. om goedere te
              adverteer
        •     Skep ŉ webwerf om goedere te adverteer.                            4

3.2.4   Verwys na inligting A. Identifiseer ŉ probleem by Naledi Mall
        bakkery en voorsien TWEE oplossings vir die probleem. Gebruik
        syfers om die probleem wat identifiseer is te ondersteun.
        Probleem ✓en syfer(s) ✓      enige twee geldige oplossings ✓✓ ✓✓

            Probleem en syfers                Oplossing
            Diefstal/34 koeke is vermis       Koeke wat nie afgehaal word nie
                                              moet in ŉ glaskas gehou word wat
                                              kan sluit.
                                              Doen gereelde fisiese opname van
                                              koeke.                             6

                                          6

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com

3.3 ETIEK

    3.3.1     Watter advies sal jy aan haar bied? Verskaf DRIE punte.
              Enige drie geldige punte ✓✓ ✓✓ ✓✓

              •   Dit is onetiese gedrag.
              •   Die besigheid sal klante verloor en sy goeie reputasie.
              •   Dit sal ŉ negatiewe beeld van die besigheid skep as dit bekend word
                  aan klante.                                                               6

                                          TOTAAL
                                               46

VRAAG 4: KOSTEBEREKENING

4.1 KONSEPTE

     4.1.1    D      ✓
     4.1.2    E      ✓
     4.1.3    A      ✓
     4.1.4    B      ✓
     4.1.5    C      ✓                                                                  5

4.2 Bereken die volgende koste en toon alle berekeninge.

    4.2.1 Bereken die direkte materiaalkoste.

                            Hoeveelheid Prys per         Berekening     Antwoord
                                        item
             Ritssluiters   2           R5               R10 x 100      R1 000✓

             Materiaal      1,5          R25             R37,50 x 100   R3 750✓

             Garing         10           R2              R20 x 100      R2 000✓

             Krale          4            R9 per pak R36 x 100           R3 600✓
                                                   Een deel korrek      R10 350        9

                                               7

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com

4.2.2   Bereken die direkte arbeidskoste.
        (3 x R36)✓ x 100✓ = R10 800 een deel korrek                                  3

4.2.3   Bereken die totale direkte koste.
        10 350 + 10 800 = R21 150   #
        Sien 4.2.1 en 4.2.2                                                           2

4.2.4   Bereken die fabrieksbokoste.
        700 + 4 000 + 590 + 350 = 5 640✓ een deel korrek
                                                                                      2

4.2.5   Bereken die totale koste van produksie.
        21 150 + 5 640 = R26 790   #

        sien 4.2.3 en 4.2.4                                                           2

4.2.6   Bereken die produksiekoste per handsak.
        26 790  / 100 = R267,90 OF R268  een deel korrek
        sien 4.2.5
                                                                                      2

4.2.7   Bereken die verkoopprys per handsak.
        267.9  x 140/100✓ = R375 ,06 OF R375.20  een deel korrek                    3

         # Een metodepunt vir een korrekte oordrag van bedrag.
             Twee metode punte vir twee korrekte oordrag van bedrae en optel van
             bedrae

                                        TOTAAL
                                          28

                                                                            TOTAAL:   150

                                            8

## Related documents

- [Gr10 Acc (Afrikaans) November 2015 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr10-acc-afrikaans-november-2015-possible-answers/a9bb31f6-4f0a-4e43-a382-dab0498f048a) — Accounting · Memo · 2015 · Afr
- [ACCOUNTING P2 MEMO GR10 NOV 2019 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr10-nov-2019-afrikaans/8a688f96-dd22-4d61-8300-6b89321db0bb) — Accounting · Memo · 2019 · Afr
- [ACCOUNTING P2 GR10 MEMO NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr10-memo-nov2018-afrikaans/4f35406e-f862-452c-a2aa-ce1609fa42db) — Accounting · Memo · 2018 · Afr
- [Gr10 Acc (Afrikaans) November 2015 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-acc-afrikaans-november-2015-question-paper/19fda69c-ec32-4b0f-96fa-3f4da03fbc92) — Accounting · QP · 2015 · Afr
- [Gr 10 Accounting P2 (Afrikaans) November 2022 Answer book](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-accounting-p2-afrikaans-november-2022-answer-book-1/48ff2aec-0abc-4a3b-be22-f80e9c757fe4) — Accounting · Addendum · 2022 · Afr
- [Gr 10 Accounting P2 (Afrikaans) November 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-accounting-p2-afrikaans-november-2022-question-paper/97fa7309-0e74-4aa6-8644-2bd11066f044) — Accounting · QP · 2022 · Afr

## More from Grade 10 Accounting

- [LP Accounting Grade 10 March 2026 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-accounting-2026-limpopo-march-test-question-paper-and-memorandum/08ddf17c-cec8-4317-8aef-1c25d7f47080) — QP + Memo · 2026
- [LP Accounting Grade 10 June 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-accounting-grade-10-june-2025-qp-and-memo/e7fdbb08-60cb-461e-b58e-c89720c8a1fa) — QP + Memo · 2025
- [LP Accounting Grade 10 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-accounting-grade-10-march-2025-qp-and-memo/04cd29d1-6a95-4547-9cc2-b15b16b78b36) — QP + Memo · 2025
- [Gr 10 Accounting (Afrikaans) June 2024 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-accounting-afrikaans-june-2024-answer-book/af03b52b-03b1-41d3-a50d-40f4c4d5755a) — Addendum · 2024 · Afr
- [Gr 10 Accounting (Afrikaans) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-accounting-afrikaans-june-2024-question-paper/8485d01d-96f0-4e55-91d1-eda3bf9fb4fe) — QP · 2024 · Afr
- [KZN Accounting Grade 10 March 2024 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-accounting-grade-10-march-2024-qp-and-memo/f12135cb-fc97-4466-81b4-7e0b838a3092) — QP + Memo · 2024

## Collection

- [Grade 10 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-10/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
