# Accounting Grade 10 P2 Gauteng November 2022 Memo (Afr)

> Grade 10 Accounting Paper 2 memorandum from the Gauteng November 2022 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr-10-accounting-p2-afrikaans-november-2022-possible-answers/ef9180cb-c7f4-4c7b-8dde-c99843279d44
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 10
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2022
- Exam period: Gauteng November
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 10](https://www.hlayiso.com/library/grade-10) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-10/accounting) › [Accounting Grade 10 P2 Gauteng November 2022 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-accounting-p2-afrikaans-november-2022-possible-answers/ef9180cb-c7f4-4c7b-8dde-c99843279d44)

## About this document

Accounting · Grade 10 · Gauteng November · 2022 · Afrikaans. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [Gr 10 Accounting P2 (Afrikaans) November 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-accounting-p2-afrikaans-november-2022-question-paper/97fa7309-0e74-4aa6-8644-2bd11066f044) — QP · 2022 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                      PROVINSIALE EKSAMEN
                                 NOVEMBER 2022
                                           GRAAD 10
                                  NASIENRIGLYNE
                             REKENINGKUNDE (VRAESTEL 2)
9 bladsye
NASIENBEGINSELS:
1.   Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien ŉ kandidaat nie punte op ŉ ander plek in die vraag
     vir daardie item verloor het nie (geen vreemde-item-strafpunte vir misplaaste items nie). Geen
     dubbelpenalisering word toegepas nie.
2.   Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die kandidaat punte
     vir die bedrae vir daardie item verdien het.
3.   Volpunte vir korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat voorsien is.
4.   Indien ŉ vooraansuiweringsyfer as ŉ finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie syfer (nie
     die metodepunt vir die antwoord nie). Let Wel: As syfers aangedui is in die nasienriglyne vir komponente van
     bewerkings, dra hierdie nie die metodepunt van die finale antwoord ook nie.
5.   Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die punt toe
     te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is.
6.   Waar aangedui word, ken deelpunte toe om tussen die kwaliteit van antwoorde van kandidate te differensieer.
7.   Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as ŉ negatiewe syfer getoon
     word nie.
8.   'Bewerking' beteken ‘kontroleer bewerking’. 'Een deel korrek' beteken bewerking en een deel korrek. Let wel:
     Kontroleer bewerking moet +, -, x, ÷, of per memo wees.
9.   'Een deel korrek' beteken 'bewerking en een deel korrek', Waar metodepunte toegeken word vir een deel korrek,
     moet die nasiener die redelikheid van die bewerking ondersoek voor die punt toegeken word. Indien ŉ metode-
     punt verdien is, sal dit beskou word as ‘een deel korrek’.
10. In bewerkings, moet nie punte toeken nie vir bewerking as teller en noemer omgeruil is – hierdie is ook van
    toepassing op verhoudings.
11. Met die toekenning van metodepunte, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat foutief is nie,
    ten minste gedeeltelik. Dui aan met ŉ .
12. Wees bedag daarop dat party kandidate geldige alternatiewe bied buite die memorandum.
Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                           REKENINGKUNDE
                                                      NASIENRIGLYNE
                                                                                           (VRAESTEL 2) GRAAD 10

VRAAG 1: DEBITEUREVERSOENING EN INTERNE BEHEER

1.1                        ALGEMENE GROOTBOEK VAN ARAMIS HANDELAARS
Dt                                 DEBITEUREKONTROLE                       Kt
 2022                                         2022    Bank en
 Jun       01 Saldo                         Jun
                               a/b    209 510      30 korting    KOJ ✓124 380
          (216 210✓– 6 700✓)                          toegestaan
                                                                               Debiteure-
          30 Verkope                                                           afslag
                                     DJ       316 100                                          DAJ          55 940
          (310 920✓+ 5 180✓✓)                                         (55 580✓ + 360✓)

               Bank                                                            Joernaal-
                                    KBJ               ✓600                                          AJ        ✓1 600
               (Terugbetaling)                                                 krediete

               Joernaaldebiete
                                     AJ          3 710                        Saldo                o/b       348 000
        (1 820✓+ 1 800✓✓+ 90✓✓)

                                                529 920                                                       529 920

2022
          01 Saldo                   a/b      348 000                                                                  20
Jul

1.2         Debiteurelys op 30 Junie 2022
             DEBITEUR                                                                  Debiet             Krediet
             S. Tyler (80 000 ✓ – 900 ✓✓)                                               79 100
             Y. Putin (74 800 ✓ – 12 000✓)                                              62 800
             G. Krigler (72 400 ✓ – 400✓)                                               72 000
             M. Ahmod            Sien verkope in kontrole rekening
                                                                                        24 080
             (18 900✓ + 5 180 )
             R. Dire (66 730 ✓+ 12 000✓)                                                78 730
                                                                                                     Indien geen
                                                                                                     berekeninge
             P. Hlope (-1 800 ✓+ 1 800 ✓)                                                       0    getoon nie gee
                                                                                                     1 punt vir 0
                                Sien joernaaldebiete in kontrole rekening
             J. Phillip (7 200 ✓+ 90 )                                                   7 290
             T. Makoe (18 000 ✓ + 6 000 ✓✓)                                             24 000
                      3 000 (1 punt)+3 000 (1 punt)          Een deel korrek           348 000                         26

                                                               2

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                   REKENINGKUNDE
                       NASIENRIGLYNE
                                                   (VRAESTEL 2)          GRAAD 10

1.3   Verduidelik die volgende terme:
      Krediet terme
      Kredietterm is die tyd wat ŉ debiteur toegelaat word om sy/haar
      rekening af te betaal. ✓✓

      Kredietlimiet
      Kredietlimiet is die maksimum bedrag wat ŉ debiteur mag hê as ŉ
      uitstaande saldo. ✓✓OF Die maksimum bedrag wat ŉ debiteer                4
      toegelaat word om op krediet aan te koop.

1.4   ŉ Totale korting van R6 219 is toegestaan aan debiteure. Bereken
      die werklike bedrag wat van debiteure ontvang is in Junie.

      124 380✓ – 6 219✓ = 118 161  Een deel korrek
                                                                               3

1.5   Die persentasie terugsendings deur debiteure beloop 17%. Verskaf
      TWEE kontrole maatreëls wat geïmplementeer kan word om
      terugsendings te verminder.
      Enige twee geldige antwoorde ✓✓ ✓✓

      •   Volg bestellings op wat klante bestel het.
      •   Die kwaliteit van goedere kan ŉ probleem wees. Soek alternatiewe
          verskaffers.
      •   Vind uit wat ander verskaffers vra vir goedere wat normaalweg
          teruggestuur word deur klante./Vind goedkoper verskaffers.           4

1.6   Gee DRIE punte as advies aan die eienaar om die invorderings van
      debiteure te verbeter.
      Enige drie geldige antwoorde ✓✓ ✓✓ ✓✓

      •   Hef rente op agterstallige rekeninge van debiteure.
      •   Stuur rekeningstate uit/sms as herinneringe./Stuur
          aanmaningsbriewe.
      •   Bied kortings vir tydige betalings.

                                                                               6

                               TOTALE PUNTE
                                      63

                                       3

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                          REKENINGKUNDE
                               NASIENRIGLYNE
                                                          (VRAESTEL 2)         GRAAD 10

VRAAG 2: BELASTING OP TOEGEVOEGDE WAARDE EN ETIEK

2.1   KONSEPTE

       2.1.1       Waar        ✓
       2.1.2       Vals        ✓
       2.1.3       Waar        ✓
       2.1.4       Vals        ✓
       2.1.5       Waar        ✓
       2.1.6       Waar        ✓                                                6

2.2   BEREKENINGE

          A         R2 100     ✓✓
          B         R315       ✓✓
          C         R126       ✓✓
          D         R966       ✓✓
          E         R42 000    ✓✓
          F         R48 300    ✓✓
         G          R747,50    ✓✓                                              14

2.3   ETIEK

      2.3.1    Verduidelik die verskil tussen belastingontduiking en
               belastingvermyding.

               •    Belastingontduiking is die gebruik van onwettige metodes
                    om minder/geen belasting te betaal. ✓✓
               •    Belastingvermyding is die gebruik van wettige metodes om
                    minder belasting te betaal. ✓✓
                                                                               4

                                              4

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                  REKENINGKUNDE
                       NASIENRIGLYNE
                                                  (VRAESTEL 2)            GRAAD 10

2.3.2 (a)   Bokang het oneties opgetree. Verduidelik die aksies wat
            SAID neem teen die BTW handelaars wat oneties optree.
            Verskaf TWEE punte.
            Enige twee geldige punte. ✓✓ ✓✓ Ken een punt toe vir
            gedeeltelik korrekte antwoord.
            • SAID hef boetes op besighede vir nie-nakoming of
               belasting ontduiking.
            • Tronkstraf vir bedrog van SARS.
            • Die Kommissaris kan die besigheid se registrasie
               kanselleer indien behoorlike rekeningkundige rekords nie
               gehou word nie.                                            4

      (b) Verskaf EEN rede waarom BTW op hierdie transaksie
          aan SAID betaal moet word.
          Enige een geldige punt. ✓✓ Ken een punt toe vir
          gedeeltelik korrekte antwoorde.
          • Goedere geskenk aan individue en besighede is
             onderhewig aan uitset BTW.
          • Uitset BTW word nie gehef op goedere wat geskenk
             word aan geregistreerde liefdadigheidsorganisasies nie.      2

                               TOTALE PUNTE
                                      30

                                       5

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                                   REKENINGKUNDE
                                 NASIENRIGLYNE
                                                                   (VRAESTEL 2)          GRAAD 10

VRAAG 3: VASTE BATES EN INTERNE KONTROLE

No.     BEREKENINGE                                                    ANTWOORD
3.1.1   Opgelope waardevermindering

        230 000     –     152 000                                      R78 000 ✓✓

                                                                                         2

3.1.2   Kosprys van nuwe voertuig

         380 000    –      230 000                                     R150 000✓✓

                                                                                         2

3.1.3   Waardevermindering – voertuie

                    10
        230 000 x       = 23 000 ✓                  Een deel korrek
                    100                                                R30 500 
                                                                       Een deel korrek
                        10 6
        150 000 x          x   = 7 500 ✓ Een deel korrek Sien 3.1.2
                        100 12                                                           5

3.1.4   Kosprys van toerusting aan die begin van die jaar
                                                                       R420 000 ✓✓
         290 000    + 130 000
                                                                                         2

3.1.5   Waardevermindering – toerusting
                                                                       R43 500 ✓✓
                    15
          290 000 x
                    100
                                                                                         2

3.1.6   Drawaarde aan die einde van die jaar – toerusting
                                Sien 3.1.5
            290 000         –   43 500                                 246 500 ✓
                                                                       Een deel korrek

                                                                                         2

                                                 6

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                              REKENINGKUNDE
                                       NASIENRIGLYNE
                                                              (VRAESTEL 2)             GRAAD 10

 No.                         BEREKENINGE                             ANTWOORD
 3.1.7       Kosprys van toerusting – einde van die jaar
             Sien 3.1.6
              246 500           +   173 500                          420 000 ✓
                                                                     Een deel korrek
                  OF
                  Vanaf 3.1.4
                  420 000                                                              2

3.2.1    Verduidelik hoe die besigheid geaffekteer word deur die
         privaatgebruik van voertuie. Verskaf TWEE punte.
         Enige twee geldige punte. ✓✓ ✓✓ Ken een punt toe vir gedeeltelik
         korrekte antwoord.

         •    Die besigheid sal meer geld spandeer aan herstel van die voertuie.
         •    Die besigheid sal meer geld spandeer aan brandstof.
         •    Die waarde van voertuie sal vinniger depresieer as verwag.
         •    Die instandhoudingsplan of diensplan sal vinniger verval.
         •    Die uitgawes van die besigheid sal toeneem en dit sal die wins laat
              daal.                                                                    4

3.2.2    Verskaf interne kontrole maatreëls wat deur die eienaar
         geïmplementeer moet word om die wanbestuur van roerende,
         tasbare bates te voorkom. Verskaf TWEE punte.
         Aanvaar enige twee geldige punte. ✓✓ ✓✓ Ken een punt toe vir
         gedeeltelik korrekte antwoord.

         •    In en uit teken van voertuie deur persone wat dit neem vir gebruik
              om boek te hou van waar voertuie is en deur wie dit gebruik was.
         •    Die beweging van bates moet in ŉ logboek bygehou word./Teken
              kilometers gereis aan en gaan die voertuie na.
         •    Installeer ŉ sporingstoestel/sisteem in die voertuig om beweging te
              monitor.                                                                 4

                                         TOTALE PUNTE

                                              25

                                                   7

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                          REKENINGKUNDE
                              NASIENRIGLYNE
                                                          (VRAESTEL 2)                 GRAAD 10

VRAAG 4: KOSTEREKENINGKUNDE

4.1   KONSEPTE

       4.1.1   Primêre                  ✓
       4.1.2   Indirekte                ✓
       4.1.3   Fabrieksbokoste          ✓
       4.1.4   Indirekte                ✓
       4.1.5   Fabrieksbokoste          ✓                                                  5

4.2   Verduidelik die verskil tussen vaste koste en veranderlike koste.
      Veranderlike koste verander in direkte verhouding tot die hoeveelheid
      goedere geproduseer, bv. grondstowwe. ✓✓

      Vaste koste bly konstant ongeag die hoeveelheid goedere geproduseer, bv.
      huur. ✓✓                                                                             4

4.3 Voltooi die volgende:

       No.                     BEREKENINGE                           ANTWOORD
      4.3.1    Direkte materiaalkoste per vlieër vir Oktober 2022.
                      25 ✓+ 5 ✓+ 5 ✓                                 R35 
                                                                     Een deel korrek       4

      4.3.2    Totale fabrieksbokoste vir Oktober 2022.
                      5 000 ✓ + 8 000 ✓ + 2 500 ✓ + 500 ✓              R16 000
                                                                     Een deel korrek
                                                                                           5

                                             8

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                                              REKENINGKUNDE
                                  NASIENRIGLYNE
                                                              (VRAESTEL 2)             GRAAD 10

 No.                      BEREKENINGE                                ANTWOORD
4.3.3   Totale produksiekoste vir Oktober 2022 indien
        2 500 vlieërs geproduseer is.
                  85 twee punte                    Een deel korrek    228 500
            (35  Sien 4.3.1 + 50 ✓) x 2 500 ✓ = 212 500               ✓
                                                                     Een deel korrek
                                          Sien 4.3.2 +16 000 
                                                                                        7

4.3.4   Produksie koste per eenheid.
              228 500  Sien 4.3.3/2 500 ✓                            91,40 
                                                                     Een deel korrek
                                                                                        3

4.3.5   Die persentasie wins wat Dan Malgas per vlieër
        gedurende Oktober 2022 verdien het, indien die
        vlieërs teen R155 elk verkoop word.
                                                                     69,6% OR
              155 ✓ – 91,40  x 100                                   70% 
                91,40           1                                   Een deel korrek
                                                                                        4

                                       TOTALE PUNTE
                                             32

                                                                                  TOTAAL: 150

                                              9

## Related documents

- [Gr 10 Accounting P2 (Afrikaans) November 2022 Answer book](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-accounting-p2-afrikaans-november-2022-answer-book-1/48ff2aec-0abc-4a3b-be22-f80e9c757fe4) — Accounting · Addendum · 2022 · Afr
- [Gr 10 Accounting P1 (Afrikaans) November 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-accounting-p1-afrikaans-november-2022-question-paper/7cbab7d4-9e95-4be4-a588-c44de8a5bc79) — Accounting · QP · 2022 · Afr
- [Gr10 Acc P2 (Afrikaans) 2020 Exemplars Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr10-acc-p2-afrikaans-2020-exemplars-answer-book/c7540050-925b-4917-b3fa-2dbf55983458) — Accounting · Addendum · 2020 · Afr
- [Gr10 Acc P2 (Afrikaans) 2020 Exemplars Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-acc-p2-afrikaans-2020-exemplars-question-paper/43c6b624-adc2-4135-a4ab-144be323c754) — Accounting · QP · 2020 · Afr
- [Gr10 Acc P2 (Afrikaans) November 2019 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr10-acc-p2-afrikaans-november-2019-answer-book/8f29f086-0e89-4fd1-965b-69eb790e84a6) — Accounting · Addendum · 2019 · Afr
- [Gr10 Acc P2 (Afrikaans) November 2019 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-acc-p2-afrikaans-november-2019-question-paper/78f8df66-5bf9-4073-b3cb-c76eb99c7d79) — Accounting · QP · 2019 · Afr

## More from Grade 10 Accounting

- [LP Accounting Grade 10 March 2026 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-accounting-2026-limpopo-march-test-question-paper-and-memorandum/08ddf17c-cec8-4317-8aef-1c25d7f47080) — QP + Memo · 2026
- [LP Accounting Grade 10 June 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-accounting-grade-10-june-2025-qp-and-memo/e7fdbb08-60cb-461e-b58e-c89720c8a1fa) — QP + Memo · 2025
- [LP Accounting Grade 10 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-accounting-grade-10-march-2025-qp-and-memo/04cd29d1-6a95-4547-9cc2-b15b16b78b36) — QP + Memo · 2025
- [Gr 10 Accounting (Afrikaans) June 2024 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-accounting-afrikaans-june-2024-answer-book/af03b52b-03b1-41d3-a50d-40f4c4d5755a) — Addendum · 2024 · Afr
- [Gr 10 Accounting (Afrikaans) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-accounting-afrikaans-june-2024-question-paper/8485d01d-96f0-4e55-91d1-eda3bf9fb4fe) — QP · 2024 · Afr
- [KZN Accounting Grade 10 March 2024 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-accounting-grade-10-march-2024-qp-and-memo/f12135cb-fc97-4466-81b4-7e0b838a3092) — QP + Memo · 2024

## Collection

- [Grade 10 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-10/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
