# Economics Grade 10 P1 Gauteng June 2023 Question Paper (Afr)

> Grade 10 Economics Paper 1 question paper from the Gauteng June Exam 2023 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr-10-eco-p1-afrikaans-june-2023-question-paper/beebfd9d-585c-4946-84b2-076ca337c9d0
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Economics
- Grade: Grade 10
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2023
- Exam period: Gauteng June Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 10](https://www.hlayiso.com/library/grade-10) › [Economics](https://www.hlayiso.com/library/grade-10/economics) › [Economics Grade 10 P1 Gauteng June 2023 Question Paper (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-eco-p1-afrikaans-june-2023-question-paper/beebfd9d-585c-4946-84b2-076ca337c9d0)

## About this document

Economics · Grade 10 · Gauteng June Exam · 2023 · Afrikaans. Question paper, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [Gr 10 ECO P1 (Afrikaans) June 2023 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-eco-p1-afrikaans-june-2023-possible-answers/fb015450-42a2-4b1a-9c84-60032bd6acca) — Memo · 2023 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

             PROVINSIALE EKSAMEN
                    JUNIE 2023
                    GRAAD 10

                      EKONOMIE

                     VRAESTEL 1

TYD:     1½ uur

PUNTE:   100

10 bladsye

                                           b.o.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

                                                 EKONOMIE                           2
                                                 (VRAESTEL 1)          GRAAD 10

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.   Beantwoord DRIE vrae soos volg in die ANTWOORDBOEK:

     AFDELING A: VERPLIGTEND
     AFDELING B: Beantwoord EEN van die twee vrae.
     AFDELING C: Beantwoord EEN van die twee vrae.

2.   Beantwoord slegs die vereiste aantal vrae. Antwoorde wat die vereiste nommer
     oorskry, sal NIE nagesien word NIE.

3.   Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
     vraestel gebruik word.

4.   Skryf die vraagnommer bo elke antwoord neer.

5.   Lees die vrae aandagtig deur.

6.   Begin ELKE vraag op ŉ NUWE bladsy.

7.   Laat 2 – 3 reëls tussen onderafdelings van vrae.

8.   Beantwoord die vrae in volsinne en maak seker dat die formaat, inhoud en
     konteks van jou antwoorde aan die kognitiewe vereistes van die vrae voldoen.

9.   Gebruik slegs swart of blou ink.

10. Jy mag ŉ nie-programmeerbare sakrekenaar gebruik.

11. Skryf netjies en leesbaar.

                                                                                    b.o.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                  EKONOMIE                                 3
                                                  (VRAESTEL 1)              GRAAD 10

AFDELING A (VERPLIGTEND)

VRAAG 1                                                      20 PUNTE – 15 MINUTE

1.1 Vier opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies die
    antwoord en skryf slegs die letter (A – D) langs die vraagnommer (1.1.1 tot 1.1.5)
    in die ANTWOORDBOEK neer, bv. 1.1.6 D.

     1.1.1   Hulpbronne word … in die produksieproses genoem.

             A    uitsette
             B    finale goedere
             C    interne goedere
             D    insette

     1.1.2   Goedere wat skaars is en waarvoor mense bereid is om te betaal, staan
             bekend as ...

             A    gratis goedere.
             B    ekonomiese goedere.
             C    openbare goedere.
             D    meriete goedere.

     1.1.3   Die buitelandse sektor voer finale goedere in en uit vanaf die … mark.

             A    faktor
             B    buitelandse valuta
             C    produkte
             D    finansiële

     1.1.4   Watter van die volgende is ŉ voorbeeld van ŉ dienstesektor?

             A    Bankwese
             B    Konstruksie
             C    Mynbou
             D    Boer

     1.1.5   ŉ Ekonomiese aanwyser wat ons iets oor ŉ gebeurtenis vertel nadat dit
             gebeur het, word ŉ ... aanwyser genoem.

             A    leidende
             B    sloerende
             C    saamgestelde
             D    voorval                                                       (5 x 2)   (10)

                                                                                           b.o.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                 EKONOMIE                                    4
                                                 (VRAESTEL 1)               GRAAD 10

1.2 Kies ŉ beskrywing uit KOLOM B wat by die item in KOLOM A pas. Skryf slegs die
    letter (A – G) langs die vraagnommer (1.2.1 tot 1.2.6) in die ANTWOORDBOEK
    neer, byvoorbeeld 1.2.7 H.

             KOLOM A                                  KOLOM B
    1.2.1    Internasionale      A   Wanneer ŉ besigheid fokus op die produksie van
             Ekonomie                een produk of diens

    1.2.2    Relatiewe           B   Die tydperk van baie hoë ekonomiese aktiwiteit
             skaarsheid              net voor die ekonomie verlangsaam

    1.2.3    Reële vloei         C   Die tipe goedere wat gebruik word om ander
                                     goedere en dienste te produseer
    1.2.4    Spesialisasie
                                 D   Wys ons wat met die ekonomie gebeur het
    1.2.5    Intermediêre
             goedere             E   Wanneer ŉ produk of diens beskikbaar is, maar
                                     jy nie die hulpbronne het om dit te bekom nie
    1.2.6    Voorspoed
                                 F   ŉ Tak van Ekonomie wat die handel en finansies
                                     tussen lande regoor die wêreld bestudeer

                                 G   Die beweging van goedere en dienste en
                                     produksiefaktore onder die deelnemers aan die
                                     ekonomie
                                                                               (6 x 1) (6)

1.3 Gee EEN term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die term langs
    die vraagnommer (1.3.1 tot 1.3.4) in die ANTWOORDBOEK neer. Afkortings,
    akronieme en voorbeelde sal NIE aanvaar word NIE.

     1.3.1   ŉ Benadering tot Ekonomie wat die vrye-markekonomie as onstabiel van
             aard beskou

     1.3.2   ŉ Wet wat geïmplementeer is om eienaarskap en bestuur in bestaande
             besighede en nuwe besighede deur voorheen benadeelde groepe te
             bevorder

     1.3.3   ŉ Sektor wat goedere en dienste teen ŉ laer of geen prys aan
             huishoudings verskaf nie

     1.3.4   Die fasiliteite wat voorsien word om te verseker dat ekonomiese
             aktiwiteite kan plaasvind, byvoorbeeld, paaie, lughawens en telefoonlyne(4 x 1)
                                                                                          (4)

                                                             TOTAAL AFDELING A:           20

                                                                                             b.o.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                   EKONOMIE                                 5
                                                   (VRAESTEL 1)               GRAAD 10

AFDELING B

Beantwoord EEN van die twee vrae uit hierdie afdeling in die ANTWOORDBOEK.

VRAAG 2: MAKRO-EKONOMIE                                         40 PUNTE – 30 MINUTE

2.1 Antwoord die volgende vrae.

     2.1.1   Noem enige TWEE wetenskaplike vakke wat met Ekonomie verband
             hou.                                                      (2 x 1)             (2)

     2.1.2   Hoekom bevorder die regering menseregte?                           (1 x 2)    (2)

2.2 Bestudeer die volgende inligting en beantwoord die vrae wat volg.

                                  Metodes van Ekonomie

                                                     John:
                  Suzan:                           “Dit is te
                 “Inflasie                           hoog.
                  is 7%.”                           Inflasie
                                                   behoort
                                                    tussen
                                                     3% en
                                                     6% te
                                                    wees.”

                                                                              [Eie bron]

     2.2.1   Wie het ŉ positiewe stelling in die illustrasie hierbo gemaak?                (1)

     2.2.2   Gee EEN ander voorbeeld van ŉ positiewe stelling in Ekonomie.                 (1)

     2.2.3   Beskryf kortliks die term Ekonomie.                                           (2)

     2.2.4   Waarom is die opmerkings van ekonome meestal normatiewe stellings?            (2)

     2.2.5   Hoekom is dit moeilik om navorsing in Ekonomie te doen?            (2 x 2)    (4)

                                                                                            b.o.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                  EKONOMIE                                 6
                                                  (VRAESTEL 1)             GRAAD 10

2.3 Bestudeer die tabel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

         BRUTO TOEGEVOEGDE WAARDE                      2021 (miljoen
                                                               rand)
         Primêre Sektor                                      631 848
         Sekondêre Sektor                                 1 037 270
         Tersiêre Sektor                                  3 894 359
         BWT TEEN BASIESE PRYSE                    2.3.5           ?
         Belasting op produkte                               658 188
         Subsidie op produkte                                 15 412
         BBP TE MARKPRYSE                                 6 206 253

     2.3.1   Identifiseer die metode wat gebruik word om BBP in die tabel hierbo te
             bereken.                                                                      (1)

     2.3.2   Gee EEN voorbeeld van belasting op produkte.                                  (1)

     2.3.3   Beskryf kortliks die term bruto binnelandse produk.                           (2)

     2.3.4   Hoekom word subsidies afgetrek wanneer die BBP teen markpryse
             bereken word?                                                                 (2)

     2.3.5   Bereken die Bruto Toegevoegde Waarde teen basiese pryse. Toon ALLE
             berekeninge.                                                                  (4)

2.4 Onderskei tussen mikro-ekonomie en makro-ekonomie.                          (2 x 4)    (8)

2.5 Waarom is buitelandse handel voordelig vir ŉ land?                                     (8)
                                                                                          [40]

                                                                                            b.o.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                          EKONOMIE                                             7
                                                          (VRAESTEL 1)                         GRAAD 10

VRAAG 3: MAKRO-EKONOMIE                                                    40 PUNTE – 30 MINUTE

3.1 Antwoord die volgende vrae.

     3.1.1   Noem enige TWEE voorbeelde van hernubare natuurlike hulpbronne.
                                                                         (2 x 1)                              (2)

     3.1.2   Waarom is ŉ resessie ongewens vir die ekonomie?                                        (1 x 2)   (2)

3.2 Bestudeer die volgende sirkelgrafiek en beantwoord die vrae wat volg.

                             BYDRAES VAN DIE VERSKEIE NYWERHEDE TOT BBP
                                                  Landbou, bosbou en
                                                       visvang
                                                         24%

                                             Mynbou en steengroef
                       Persoonlike dienste           9%
                              16%

                Algemene
                                                           Vervaardiging
                regerings-
                                                               14%
                  dienste
                    9%

                                                                               Elektrisiteit, gas en water
                                                                                            3%

             Finance, real estate and                                        Konstruksie
                business services                                               2%
                       24%
                                                 Handel, spyseniering
                                                     en verblyf
                                                        13%

                                              Vervoer, berging en
                                                kommunikasie
                                                      8%

                                                                                 [Bron: Statistiek SA]

     3.2.1   Identifiseer uit die diagram hierbo, die sektor wat die meeste bydra tot
             ekonomiese groei.                                                                                (1)

     3.2.2   Gee EEN voorbeeld van ŉ industrie in die primêre sektor.                                         (1)

     3.2.3   Beskryf kortliks die term produksie.                                                             (2)

     3.2.4   Verduidelik die verband tussen die primêre en sekondêre sektor.                                  (2)

     3.2.5   Waarom is die tersiêre sektor belangrik in die ekonomie?                             (2 x 2)     (4)
                                                                                                               b.o.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                     EKONOMIE                               8
                                                     (VRAESTEL 1)            GRAAD 10

3.3 Bestudeer die volgende grafiek en beantwoord die vrae wat volg.

                                          [Aangepaste bron: www.besigheidsinsider.co.za]

     3.3.1   Identifiseer die punt waarop ekonomiese aktiwiteit op sy hoogste is.           (1)

     3.3.2   Noem die ekonomiese aanwyser wat die algemene rigting toon waarin
             die ekonomie beweeg.                                                           (1)

     3.3.3   Beskryf kortliks die term sakesiklus.                                          (2)

     3.3.4   Hoe word ŉ volledige sakesiklus gemeet?                                        (2)

     3.3.5   Hoe kan die regering die totale vraag verlaag tydens ŉ hoogtepunt in die
             sakesiklus?                                                      (2 x 2)       (4)

3.4 Onderskei tussen die eksogene en endogene redes vir veranderinge in die
    sakesiklus.                                                                             (8)

3.5 Hoe spreek die regering omgewingsprobleme in die ekonomie aan?                          (8)
                                                                                           [40]

                                                              TOTAAL AFDELING B:            40

                                                                                             b.o.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                                  EKONOMIE                       9
                                                  (VRAESTEL 1)        GRAAD 10

AFDELING C

Beantwoord EEN van die twee vrae uit hierdie afdeling in die ANTWOORDBOEK.

Jou antwoord sal soos volg geassesseer word:

                 STRUKTUUR VAN OPSTEL                         PUNTETOEKENNING
 Inleiding

 Die inleiding is ŉ laer-orde reaksie.

 ●   ŉ Goeie beginpunt sal wees om die hoofkonsep wat
     verband hou met die vraag onderwerp te definieer.
                                                                  Maks. 2
 ● Moenie enige deel van die vraag by jou inleiding insluit
     nie.
 ● Moenie enige deel van die inleiding in die liggaam
     herhaal nie.
 ● Vermy om in die inleiding te noem wat jy in die liggaam
     gaan bespreek.
 Liggaam

 Hoof gedeelte: Bespreek in detail/In-diepte bespreking/          Maks. 26
 Ondersoek/Bespreek krities/Analiseer/Vergelyk/Evalueer/
 Onderskei/Differensieer/Verduidelik

 Bykomende deel: Gee eie mening/Bespreek krities/
 Evalueer/Evalueer krities/Teken ŉ grafiek en verduidelik/
 Gebruik die gegewe grafiek en verduidelik/Voltooi die            Maks. 10
 gegewe grafiek/Bereken/Lei af/Vergelyk/Verduidelik/
 Onderskei/Interpreteer/Debatteer kortliks/Hoe?/Stel voor
 Afsluiting

 Enige hoër-orde gevolgtrekking moet die volgende insluit:

 ●  ŉ Kort opsomming van wat bespreek is sonder om feite
    wat reeds genoem is te herhaal
                                                                  Maks. 2
 ● Enige mening of waarde-oordeel oor die feite wat
    bespreek is
 ● Bykomende ondersteuningsinligting om die
    bespreking/analise te versterk
 ● ŉ Teenstrydige standpunt met motivering, indien nodig
 ● Aanbevelings
 TOTAAL                                                             40

                                                                                 b.o.

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com

                                                  EKONOMIE                                 10
                                                  (VRAESTEL 1)              GRAAD 10

VRAAG 4

   Bespreek, met behulp van ŉ diagram, die ekonomiese kringloop model van ŉ oop
    ekonomie onder die volgende opskrifte:

    o   Vloei
    o   Inspuitings en lekkasies
    o   Markte                                                               (26 punte)

   Evalueer die positiewe uitwerking van besparing op die ekonomie.         (10 punte)    [40]

VRAAG 5

   Bespreek, in detail, die effek van wisselende die sakesiklusse op die Suid-
    Afrikaanse ekonomie.                                                      (26 punte)
   Hoe kan die regering die ekonomie tydens ŉ resessie stimuleer?            (10 punte)   [40]

                                                               TOTAAL AFDELING C:           40

                                                                             TOTAAL:       100

                                            EINDE

## Related documents

- [Gr 10 ECO P2 (Afrikaans) June 2023 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-eco-p2-afrikaans-june-2023-possible-answers/11295fb7-f85e-4c3b-a272-dc3b895ef1e0) — Economics · Memo · 2023 · Afr
- [Gr 10 Economics P1 (Afrikaans) 2023 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-economics-p1-afrikaans-2023-possible-answers/b747a8a2-04b8-4756-87d1-8eafc722b30b) — Economics · Memo · 2023 · Afr
- [Gr 10 Economics P1 (Afrikaans) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-economics-p1-afrikaans-june-2024-possible-answers/2e8a22fb-f428-4bd0-8ef5-1d0feef1fa94) — Economics · Memo · 2024 · Afr
- [Gr10 ECN P1 (Afrikaans) June 2018 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-ecn-p1-afrikaans-june-2018-question-paper/85a08651-2711-4656-ae89-9b5dd7f46278) — Economics · QP · 2018 · Afr
- [Gr10 ECN P1 (Afrikaans) November 2018 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-ecn-p1-afrikaans-november-2018-question-paper/a7a98926-6f8d-44f2-ae7e-4dc7afed3e6c) — Economics · QP · 2017 · Afr
- [ECONOMICS P1 GR10 QP NOV2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-economics-2017-national-november-exam-question-paper-paper-1-afrikaans/39929933-f231-4d31-8c37-17bb8f7c9306) — Economics · QP · 2017 · Afr

## More from Grade 10 Economics

- [Gr 10 Eco ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-eco-atp-2023-24/1e23cbbf-de14-4cad-b1b6-69a5e90a701c) — ATP
- [LP Economics Grade 10 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-economics-grade-10-march-2025-qp-and-memo/bac096e2-ec50-4df8-a553-9592d8c40ac8) — QP + Memo · 2025
- [Gr 10 Economics P2 (Afrikaans) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-economics-p2-afrikaans-june-2024-possible-answers/6510048d-9b76-4cdc-ac94-b3b211d47d8b) — Memo · 2024 · Afr
- [Limpopo Economics Grade 10 September 2023 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/limpopo-economics-grade-10-september-2023-qp-and-memo/b0364cf7-fb3c-4cf0-855b-f43a12bc7785) — QP + Memo · 2023
- [Limpopo Economics Grade 10 June 2023 P1 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/limpopo-economics-grade-10-june-2023-p1-and-memo/46777ac2-5f25-45df-9459-52dd376b3ae7) — Memo · 2023
- [EC-Eco-Gr10-June-2022-QP- -Memo](https://www.hlayiso.com/library/ec-eco-gr10-june-2022-qp-memo/3d3265d7-2f5f-4b20-9808-630a7a226e1e) — Memo · 2022

## Collection

- [Grade 10 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-10/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
