# Mathematics Grade 10 P1 Gauteng November 2023 QP (Afr)

> Grade 10 Mathematics Paper 1 question paper from the Gauteng November Exam 2023 (Afrikaans), 8 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr-10-mathematics-p1-afrikaans-2023-question-paper/f715e328-d20e-48ee-a75a-2f205769af78
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 10
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2023
- Exam period: Gauteng November Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 8

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 10](https://www.hlayiso.com/library/grade-10) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-10/mathematics) › [Mathematics Grade 10 P1 Gauteng November 2023 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-mathematics-p1-afrikaans-2023-question-paper/f715e328-d20e-48ee-a75a-2f205769af78)

## About this document

Mathematics · Grade 10 · Gauteng November Exam · 2023 · Afrikaans. Question paper, 8 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [Gr 10 Mathematics P1 (English and Afrikaans) 2023 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-mathematics-p1-english-and-afrikaans-2023-possible-answers/c1e1d4c1-e127-4ea0-87e6-89b8670dcaba) — Memo · 2023 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com
                                Mathematics              1
                                (Paper 2)     10612/20

               PROVINSIALE EKSAMEN
                         NOVEMBER 2023
                               GRAAD 10

                                WISKUNDE

                               VRAESTEL 1

TYD:      2 uur

PUNTE: 100

7 bladsye + ŉ inligtingsblad

                                                             b.o.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                              WISKUNDE                                 2
                                              (VRAESTEL 1)              GRAAD 10

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat die vrae beantwoord word.

1.   Beantwoord AL die vrae.

2.   Hierdie vraestel bestaan uit SES vrae.

3.   Bied jou antwoorde aan volgens die instruksies van elke vraag.

4.   Toon duidelik ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts aan wat
     gebruik is om die antwoorde te bepaal.

5.   Slegs antwoorde sal NIE noodwendig volpunte verdien NIE.

6.   Gebruik ŉ goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nie-programmeerbaar en nie-
     grafies) tensy anders vermeld.

7.   Waar nodig, moet antwoorde tot TWEE desimale plekke afgerond word, tensy
     anders vermeld.

8.   Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.

9.   Nommer die vrae korrek volgens die nommeringstelsel wat in die vraestel gebruik
     is.

10. Skryf netjies en leesbaar.

                                                                                           b.o.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                             WISKUNDE                              3
                                             (VRAESTEL 1)           GRAAD 10

VRAAG 1

1.1 Bepaal, sonder die gebruik van ŉ sakrekenaar, tussen watter TWEE heelgetalle
     112 lê.                                                                        (2)

1.2 Vereenvoudig volledig:

     1.2.1     ( x − 1 + x 2 )(3 − x)                                               (3)

     1.2.2     x +1 1− x 7
                   −    +
                 2   17   34                                                        (3)

     1.2.3     4 x + 3.81 − x.2 x − 9                                               (3)

1.3 Faktoriseer die volgende uitdrukkings volledig:

     1.3.1     x3 – 10x2 + 21x                                                      (2)

     1.3.2     x2 – z2 + x + z                                                      (3)

1.4 Los op vir x:

     1.4.1     (x – 3)(2 – x) = –2x                                                 (4)

     1.4.2     33x–1 = 27x – 18                                                     (4)

15   Los op vir x waar x  R.

             2x − 1
     – 3           < –1
               3                                                                    (3)

1.6 Die som van 3 opeenvolgende heelgetalle is 39.

     Bepaal, met behulp van ŉ vergelyking, die drie getalle.                        (3)

1.7 Los gelyktydig op vir x en k as:

     2x + 4k = 20

     7x + 3k = 19                                                                   (4)
                                                                                   [34]

                                                                                       b.o.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                             WISKUNDE                                    4
                                             (VRAESTEL 1)                GRAAD 10

VRAAG 2

Jamie het ŉ klein besigheid vir R 250 000 gekoop. Die besigheid het R1 000 in die 1ste
maand gegenereer en genereer dan ŉ maandelikse inkomste van R3 000 daarna. Elke
maand word die geld direk in ŉ rekening inbetaal sodat sy spaargeld mettertyd groei.
(Geen rente word bygevoeg nie.)

2.1   Voltooi die tabel hieronder:

                                 Maand                Bankbalans
                                   1                    R1 000
                                   2                     (a)
                                   3                     (b)
                                   4                   R10 000                            (2)

2.2   Hoeveel geld sal daar na n maande in Jamie se rekening wees?                        (2)

2.3   Hoe lank sal dit Jamie neem om gelyk te breek (d.w.s. om sy aanvanklike
      belegging terug te kry)? Gee jou antwoord in jare.                                  (4)

2.4   Hoeveel maande (vanaf die aankoopdatum) sal dit Jamie neem om ŉ wins van
      R30 000 te maak? Gee jou antwoord in jare en maande.                                (2)
                                                                                         [10]

                                                                                             b.o.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                WISKUNDE                                    5
                                                (VRAESTEL 1)                     GRAAD 10

VRAAG 3

Die grafieke van f (x) = ax2 + q en g(x) = 3x – 1; x > 0 is hieronder geskets.

A is die x-afsnit en snypunt van beide grafieke. B(0 ; 9) is die draaipunt van f en CD is
ŉ vertikale lyn.

3.1   Skryf neer die:

      3.1.1 Waardeversameling van f                                                         (1)

      3.1.2 Definisieversameling van g                                                      (1)

      3.1.3 Vergelyking van die horisontale asimptoot van g                                 (1)

      3.1.4 Waarde(s) van x sodanig dat f dalend is                                         (1)

3.2   Bepaal die waardes van a en q.                                                        (4)

3.3   As h(x) = – f (x) – 3, skryf neer die:

      3.3.1 Vergelyking van h                                                               (2)

      3.3.2 Koördinate van die draaipunt van h                                              (1)

                                                                                                b.o.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                               WISKUNDE                                  6
                                               (VRAESTEL 1)                  GRAAD 10

3.4   Skryf die vergelyking neer van die simmetrie-as van g wat ŉ positiewe gradiënt
      het.                                                                                (2)

3.5   Bereken die lengte van CD as die vergelyking van die lyn CD x = 1 is.               (4)

3.6   Bepaal die waarde(s) van x sodanig dat f (x) > x + 3.                               (4)
                                                                                         [21]

VRAAG 4

Beskou die eksponensiële funksie: t(x) = 2.2–x – 4

4.1   Skryf die waardeversameling van t neer.                                             (1)

4.2   Bereken die:

      4.2.1 x-afsnit van t                                                                (2)

      4.2.2 y-afsnit van t                                                                (1)

4.3   Skets die grafiek van t op ŉ assestelsel. Toon alle afsnitte met die asse en die
      asimptoot, duidelik aan.                                                            (3)

4.4   Beskryf die transformasie van t na h, as h(x) = 2.2x.                               (2)
                                                                                          [9]

VRAAG 5

Bestudeer die advertensie hieronder.

                                    Koop slegs ŉ iPhoneXX
                                        R229 per maand.
                                 Jy het 24 maande om te betaal.
                                 Geen deposito word vereis nie.

5.1   Bereken die totale bedrag wat oor ŉ tydperk van 24 maande betaal moet word.         (2)

5.2   Die maandelikse paaiement, aangehaal in die advertensie, word bereken op ŉ
      huurkoopooreenkoms wat rente van 7,5% p.j. van die kontantprys van die selfoon
      hef.

      Toon aan dat die prys van die selfoon R4 779,13 is.                                 (2)

                                                                                             b.o.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                             WISKUNDE                                   7
                                             (VRAESTEL 1)                GRAAD 10

5.3 Bereken die totale rente wat oor ŉ tydperk van 24 maande betaal word indien die
    selfoon met hierdie huurkoopooreenkoms gekoop word.                                  (2)

5.4 Die koste van die selfoon is onderhewig aan inflasie en styg na ŉ kontantprys van
    R5 100,00 na 2 jaar. Bereken die jaarlikse inflasiekoers as ŉ persentasie.           (3)

5.5 Dieselfde selfoon word verkoop vir £250 op amazon.uk.

     Gebruik die volgende wisselkoers en bereken die prys van die selfoon in rand op
     amazon.uk.

                                    £1 : R 22,32                                         (2)
                                                                                        [11]

VRAAG 6

6.1 In ŉ ewekansige eksperiment is A en B twee verskillende gebeurtenisse.

     Veronderstel P(A) = 0,4, P(B) = k.

     6.1.1 As P(A of B) = 0,6, vir watter waarde van k is A en B onderling
           uitsluitend?                                                                  (2)

     6.1.2 Vir watter waarde van k is A en B komplementêre gebeurtenisse?                (2)

6.2 In ŉ klas van 60 leerders neem 8 leerders Geskiedenis(H), 41 leerders neem
    Wiskunde(M) en 16 leerders neem nie een van hierdie twee vakke nie.

     6.2.1 Bereken die aantal leerders wat beide Geskiedenis en Wiskunde doen.           (2)

     6.2.2 Teken ŉ Venn-diagram om die bogenoemde inligting te illustreer.               (4)

     6.2.3 Bepaal:

            (a) Die waarskynlikheid dat ŉ leerder slegs Geskiedenis sal neem             (1)
            (b) Die waarskynlikheid dat ŉ leerder nie Wiskunde sal neem nie              (2)

     6.2.4 Die waarskynlikheid dat ŉ Wiskunde-leerder ook ŉ Wetenskap-leerder is,
           is 0,927.

            Bepaal die aantal leerders wat Wetenskap neem.                               (2)
                                                                                        [15]

                                                                             TOTAAL:    100

                                           EINDE

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com

                                              INLIGTINGSBLAD

    − b  b 2 − 4ac
x=
          2a
A = P(1 + ni)                       A = P(1 − ni)                     A = P(1 − i ) n          A = P(1+ i ) n
Tn = a + (n − 1)d                                   Sn =
                                                           n
                                                             2a + (n − 1)d 
                                                           2

Tn = ar n −1                Sn =
                                    (     ) ;r 1
                                   a rn − 1
                                                               S =
                                                                   a
                                                                        ; −1  r  1
                                     r −1                       1− r

F=
      
     x (1 + i )n − 1                               P=
                                                           
                                                       x 1 − (1 + i )
                                                                     −n
                                                                          
            i                                                 i
                f ( x + h) − f ( x)
f ' ( x ) = lim
           h→ 0          h
                                                   x + x2 y1 + y 2 
d = ( x2 − x1 ) 2 + ( y2 − y1 ) 2                M 1     ;         
                                                   2          2 
                                                            y − y1
y = mx + c                  y − y1 = m( x − x1 )      m= 2                              m = tan
                                                            x2 − x1
(x − a )2 + ( y − b)2 = r 2
                     a       b       c
In ABC:                =       =                              a 2 = b2 + c 2 − 2bc.cosA
                  sinA sinB sinC
                                  1
                  area ΔABC = ab.sinC
                                  2
sin (α + β ) = sin α.cos β + cosα.sin β             sin (α − β ) = sin α.cos β − cosα.sin β
cos(α + β ) = cosα.cos β − sin α.sin β              cos(α − β ) = cosα.cos β + sin α.sin β
           cos 2 α − sin 2 α
           
cos2α = 1 − 2sin 2 α                               sin2 α = 2sin α.cos α
           
           2cos α − 1
                   2

                                                                              n

           fx                                                                 ( xi − x ) 2
     x=                                                               σ 2 = i =1
               n                                                                    n
                   n (A)
     P(A) =                                                 P(A of B) = P(A) + P(B) – P(A en B)
                   n (S)

yˆ = a + bx                                         b=
                                                          (x − x )( y − y )
                                                           ( x − x )2

## Related documents

- [Gr 10 Mathematics P2 (English and Afrikaans) 2023 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-mathematics-p2-english-and-afrikaans-2023-possible-answers/1a80b1e1-bcec-4031-8f2d-d4f33a3885c8) — Mathematics · Memo · 2023 · Afr
- [MATHS P1 GR10 QP NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr10-qp-nov2020-afrikaans/69ffc6f5-2910-4e27-ae44-2b5710a1f059) — Mathematics · QP · 2020 · Afr
- [Gr10 Math P1 (Afrikaans) 2020 Exemplars Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-math-p1-afrikaans-2020-exemplars-question-paper/17292946-17d9-4c93-81f3-dc74772f4815) — Mathematics · QP · 2020 · Afr
- [MATHS P1 GR10 QP NOV2019 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr10-qp-nov2019-afrikaans/e820bb12-6cf8-44df-8806-2af34a69ac0e) — Mathematics · QP · 2019 · Afr
- [Gr10 Math P1 (Afrikaans) June 2018 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-math-p1-afrikaans-june-2018-question-paper/521b2294-1c34-488d-ae4e-e2863fffef72) — Mathematics · QP · 2018 · Afr
- [Gr10 Math P1 (Afrikaans) June 2016 Question Papers](https://www.hlayiso.com/library/gr10-math-p1-afrikaans-june-2016-question-papers/bc064649-cbd2-48d4-a47d-a2a730f07000) — Mathematics · QP · 2016 · Afr

## More from Grade 10 Mathematics

- [Gr 10 Maths ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-maths-atp-2023-24/80c1c337-e011-4b8b-a37b-d2e0df9daaf6) — ATP
- [KZN Maths Grade 10 June 2025 P1 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-10-june-2025-p1-and-memo/dc5ae33f-46ec-4eae-b577-25a82956eaec) — QP + Memo · 2025
- [KZN Maths Grade 10 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-10-march-2025-qp-and-memo/bc27cbbf-ec6d-4c60-bf7e-25a154d363e4) — QP + Memo · 2025
- [KZN Maths Grade 10 November 2025 P1 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-10-november-2025-p1-and-memo/ece9abee-2009-4e22-8de3-34ccb229e5cb) — QP + Memo · 2025
- [KZN Maths Grade 10 November 2025 P2 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-10-november-2025-p2-and-memo/417e9b18-c39d-4fb2-9e32-c089e8fbfd22) — QP + Memo · 2025
- [FS Maths Grade 10 June 2024 P1 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/fs-maths-grade-10-june-2024-p1-and-memo/1ddce2ea-fd25-43c9-b543-3eaa0394b126) — Memo · 2024

## Collection

- [Grade 10 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-10/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
