# Mathematics Grade 10 P1 Gauteng November 2022 QP (Afr)

> Grade 10 Mathematics Paper 1 question paper from the Gauteng November 2022 (Afrikaans), 7 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr-10-mathematics-p1-afrikaans-november-2022-question-paper/cb90cd4a-f97b-4561-bdc2-4d79045b30bb
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 10
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2022
- Exam period: Gauteng November
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 7

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 10](https://www.hlayiso.com/library/grade-10) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-10/mathematics) › [Mathematics Grade 10 P1 Gauteng November 2022 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-mathematics-p1-afrikaans-november-2022-question-paper/cb90cd4a-f97b-4561-bdc2-4d79045b30bb)

## About this document

Mathematics · Grade 10 · Gauteng November · 2022 · Afrikaans. Question paper, 7 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [Gr 10 Mathematics P1 (English and Afrikaans) November 2022 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-mathematics-p1-english-and-afrikaans-november-2022-possible-answers/95c1561e-9f52-43c1-82af-15858ae5bc23) — Memo · 2022 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                   PROVINSIALE EKSAMEN
                                NOVEMBER 2022
                                  GRAAD 10

                                    WISKUNDE

                                   (VRAESTEL 1)

TYD:       2 uur

MARKS: 100

6 bladsye en 1 inligtingsblad

                                                  b.o.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                          WISKUNDE                                2
                                                          (VRAESTEL 1)            GRAAD 10

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.    Beantwoord AL die vrae.

2.    Hierdie vraestel bestaan uit 7 vrae.

3.    Bied jou antwoorde aan volgens die instruksies van elke vraag.

4.    Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke ensovoorts aan wat jy in die beantwoording van die
      vrae gebruik.

5.    Slegs antwoorde sal NIE noodwendig volpunte verdien NIE.

6.    Gebruik ŉ goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nie-programmeerbaar en nie-grafies), tensy
      anders aangedui.

7.    Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders aangedui.

8.    Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.

9.    ŉ INLIGTINGSBLAD is op bladsy 7 van die vraestel ingesluit.

10.   Nommer die vrae korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik word.

11.   Skryf netjies en leesbaar.

                                                                                                      b.o.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                            WISKUNDE                           3
                                                            (VRAESTEL 1)            GRAAD 10

VRAAG 1

1.1   Faktoriseer die volgende uitdrukkings volledig:

      1.1.1   2 x6 − 8                                                                          (2)

      1.1.2   − x + ( x − y )3 + y                                                              (4)

1.2   Vereenvoudig die volgende volledig:
                            2
               12   
      1.2.1    x − 3
                                                                                              (2)

      1.2.2     x −3  x −5 + ( x −2 ) −1                                                       (2)

                5x +1.(4 x )3
      1.2.3
                25 x −2.10 x −1                                                                 (4)

                    −11         1
      1.2.4                  −
                2 x − 5x − 12 4 − x
                    2
                                                                                                (5)

1.3   Bepaal die waarde van d as (3x + 2) ŉ faktor is van: 6 x 2 + dx − 10                      (3)
                                                                                               [22]

VRAAG 2

2.1     Los op vir x:

        2.1.1       (3x − 1)( x + 2) = 0                                                        (2)

        2.1.2      3x − 2.3x−1 = 3                                                              (3)

                                       2x
2.2     Gegee:            −1  1 −        5
                                       3
        2.2.1 Los op vir x in die ongelykheid.                                                  (3)

        2.2.2 Skryf die aantal heelgetalle neer wat die ongelykheid sal bevredig.               (1)

2.3     Los vir x en y gelyktydig op:

                                                 x y
                    x− y =4                 en    + =5
                                                 5 2                                            (5)
                                                                                               [14]

                                                                                                   b.o.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                                    WISKUNDE                        4
                                                                    (VRAESTEL 1)         GRAAD 10

VRAAG 3

3.1    Jou vriende Zain en Lettie het probeer om ŉ oefening op te los wat gebaseer is op die
       volgende ry: 2; 6; 10; 14 ...

       3.1.1 Lettie sê dat Tn = 4n − 2 en Zain sê dat Tn = 4( n − 1 ) + 2. Wie is reg?

               Gebruik algebra om jou antwoord te motiveer.                                          (3)

       3.1.2 Bepaal die waarde van die 27ste term van die ry.                                        (2)

3.2    Beskou die volgende ry:        ̶ 3 ; 2 ; 7 ; 12 ; 17 ; ...

       3.2.1 Bepaal die 𝑛de term van die ry.                                                         (2)

       3.2.2 Bepaal die waarde van die 52ste getal om op ŉ 7 te eindig.                              (3)
                                                                                                    [10]

VRAAG 4

                                                                          4
Die skets hieronder toon die grafieke van f ( x) = a x − 3 en g ( x) = − − 4 .
                                                                          x
A(−2 ; 6) is ŉ punt op die grafiek van f en B is ŉ punt op die grafiek van g.

C is die x-afsnit van die grafieke.

                                                                                                        b.o.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                               WISKUNDE                          5
                                                               (VRAESTEL 1)           GRAAD 10

4.1    Skryf die volgende neer:

       4.1.1 Definisieversameling van f                                                           (1)

       4.1.2 Waardeversameling van g                                                              (1)

       4.1.3 Vergelyking van die asimptoot van f                                                  (1)

4.2    Toon aan dat die waarde van a gelyk aan 3–1 is.                                            (2)

4.3    Bepaal die koördinate van C.                                                               (3)

4.4    Skryf die waardes van x neer waarvoor g (x) > f (x) .                                      (2)

4.5    Bepaal die vergelyking van:

       4.5.1 Die reguitlyn deur A en C.                                                           (4)

       4.5.2 Die simmetrie-as van g met ŉ negatiewe gradiënt                                      (2)

4.6    As AB ŉ horisontale lyn is, bereken die lengte van AB.                                     (3)
                                                                                                 [19]

VRAAG 5

Beskou ŉ kwadratiese funksie, h, met die volgende eienskappe:

•     Simmetrie-as is die y-as
•     Die x-afsnitte is (–4; 0) en (4; 0)
•     Die grafiek sny die y-as by –8

5.1    Skets die grafiek van h op ŉ assestelsel. Toon ALLE afsnitte met die asse duidelik aan.    (3)

5.2    Bepaal die vergelyking van die grafiek in die vorm h(x) = ax2 + q.                         (3)

5.3    Skryf die waardes van x neer waarvoor h(x)  0.                                            (2)

5.4    Skryf die vergelyking van k neer as k(x) = –h(x) – 6.                                      (2)
                                                                                                 [10]

                                                                                                     b.o.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                           WISKUNDE                                6
                                                           (VRAESTEL 1)             GRADE 10

VRAAG 6

6.1    Amy moet ŉ nuwe rekenaar koop. Die rekenaar kos R7 990. Amy het nie die volle bedrag
       geld beskikbaar nie, daarom het sy besluit om ŉ huurkoopooreenkoms aan te gaan. Die
       bepalings van die ooreenkoms is soos volg:

                                           15% per jaar enkelvoudige rente

                                               48 maandelikse betalings

                                       Maandelikse verwerkingsfooi van R13,50

       Bepaal die maandelikse bedrag betaalbaar, insluitend rente en fooie.                         (5)

6.2    Op sy 29ste verjaardag, het John R5 000 op die Johannesburgse Aandelebeurs belê. Sy
       aandele het in waarde toegeneem met 20% jaarliks saamgestel. Hoeveel sal sy belegging
       op sy 60ste verjaardag werd wees?                                                            (5)
                                                                                                   [10]

VRAAG 7

7.1   Vir enige twee gebeurtenisse, A en B, word dit gegee dat P(A) = 0,25, P(B) = 0,89 en
      P(A of B)' = 0,05

      7.1.1    Bereken P(A of B).                                                                   (2)

      7.1.2    Is die twee gebeurtenisse onderling uitsluitend? Motiveer jou antwoord.              (2)

      7.1.3    Bereken P(A en B).                                                                   (2)

      7.1.4    Wat is die waarskynlikheid van slegs gebeurtenis B?                                  (2)

7.2   In ŉ klein dorpie met 1 500 mense is daar twee hoofbanke, Add Savings en Multiplier Bank.
      Die meeste van die mense in die dorp bank by een of albei van hierdie banke. 600 mense
      bank by Add Savings en 950 bank by Multiplier Bank. 235 mense in die dorp gebruik nie
      Add Savings of Multiplier Bank nie.

      7.2.1   Teken ŉ Venn-diagram om die inligting wat hierbo gegee word, te illustreer.           (4)

      7.2.2   Wat is die waarskynlikheid dat ŉ persoon van die dorp beide banke gebruik?            (1)

      7.2.3   Wat is die waarskynlikheid dat ŉ persoon van die dorp nie Multiplier Bank gebruik
              nie?                                                                                  (2)
                                                                                                   [15]

                                                                                         TOTAAL:   100

                                                 EINDE

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                                           WISKUNDE                                      7
                                                                           (VRAESTEL 1)                   GRADE 10

                                                 INLIGTINGSBLAD
     − b  b − 4ac
                 2
x=
           2a
A = P(1 + ni)              A = P(1 − ni)                      A = P(1 − i ) n                         A = P(1 + i ) n
Tn = a + (n − 1)d                     Sn =
                                           n
                                             2a + (n − 1)d 
                                           2
Tn = ar n−1                           Sn =
                                             (      )
                                            a r n −1 ; r  1                                  S =
                                                                                                      a
                                                                                                          ; −1  r  1
                                              r −1                                                   1− r
   x [ (1 + i ) − 1]                                      x [1 − (1 + i)−n ]
                     n

F=                                                 P=
           i                                                      i
                f ( x + h) − f ( x)
f ' ( x) = lim
           h→ 0          h
                                                         x1 + x2 y1 + y 2 
 d = ( x2 − x1 ) 2 + ( y2 − y1 ) 2                M            ;         
                                                         2          2 
                                                                                   y 2 − y1
 y = mx + c                       y − y1 = m( x − x1 )                  m=                            m = tan 
                                                                                   x 2 − x1
 (x − a)2 + ( y − b)2 = r 2
                           a     b     c
InABC:                       =     =
                         sin A sin B sin C

                         a 2 = b 2 + c 2 − 2bc. cos A
                                             1
                         area ABC =             ab.sinC
                                             2

sin ( +  ) = sin  .cos  + cos  .sin                     sin ( −  ) = sin  .cos  − cos  .sin 
cos ( +  ) = cos  .cos  − sin  .sin                     cos ( −  ) = cos  .cos  + sin  .sin 

         cos2  − sin 2 
         
cos 2 = 1 − 2 sin 2                                         sin 2 = 2 sin  . cos
         2 cos2  − 1
         
                                                                       n              2

     x                                                                (xi − x )
x=                                                             2 = i =1
       n                                                                       n
           n(A)
P(A) =                                                       P(A of B) = P(A) + P(B) – P(A en B)
           n(S)

yˆ = a + bx                                                             b=
                                                                                (x − x )( y − y )
                                                                                  (x − x)    2

## Related documents

- [Gr10 Math P1 (Afrikaans) 2020 Exemplars Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-math-p1-afrikaans-2020-exemplars-question-paper/17292946-17d9-4c93-81f3-dc74772f4815) — Mathematics · QP · 2020 · Afr
- [Gr 10 Mathematics P2 (English and Afrikaans) November 2022 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-mathematics-p2-english-and-afrikaans-november-2022-answer-book/734ca478-4423-44c8-9fcd-4788a6b46dab) — Mathematics · Addendum · 2022 · Afr
- [Gr 10 Mathematics P2 (English and Afrikaans) November 2022 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-mathematics-p2-english-and-afrikaans-november-2022-possible-answers/8ea0f35e-ad94-4034-afeb-8c2cc761e934) — Mathematics · Memo · 2022 · Afr
- [Gr10 Math P2 (Afrikaans) 2020 Exemplars Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-math-p2-afrikaans-2020-exemplars-question-paper/8543eb3f-55cd-49e8-9a46-31a2262278ea) — Mathematics · QP · 2020 · Afr
- [MATHS P1 GR10 QP NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr10-qp-nov2020-afrikaans/69ffc6f5-2910-4e27-ae44-2b5710a1f059) — Mathematics · QP · 2020 · Afr
- [MATHS P1 GR10 QP NOV2019 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr10-qp-nov2019-afrikaans/e820bb12-6cf8-44df-8806-2af34a69ac0e) — Mathematics · QP · 2019 · Afr

## More from Grade 10 Mathematics

- [Gr 10 Maths ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-maths-atp-2023-24/80c1c337-e011-4b8b-a37b-d2e0df9daaf6) — ATP
- [KZN Maths Grade 10 June 2025 P1 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-10-june-2025-p1-and-memo/dc5ae33f-46ec-4eae-b577-25a82956eaec) — QP + Memo · 2025
- [KZN Maths Grade 10 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-10-march-2025-qp-and-memo/bc27cbbf-ec6d-4c60-bf7e-25a154d363e4) — QP + Memo · 2025
- [KZN Maths Grade 10 November 2025 P1 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-10-november-2025-p1-and-memo/ece9abee-2009-4e22-8de3-34ccb229e5cb) — QP + Memo · 2025
- [KZN Maths Grade 10 November 2025 P2 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-10-november-2025-p2-and-memo/417e9b18-c39d-4fb2-9e32-c089e8fbfd22) — QP + Memo · 2025
- [FS Maths Grade 10 June 2024 P1 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/fs-maths-grade-10-june-2024-p1-and-memo/1ddce2ea-fd25-43c9-b543-3eaa0394b126) — Memo · 2024

## Collection

- [Grade 10 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-10/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
