# Mathematics Grade 10 P2 Gauteng November 2022 QP (Afr)

> Grade 10 Mathematics Paper 2 question paper from the Gauteng November 2022 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr-10-mathematics-p2-afrikaans-november-2022-question-paper/81787b29-ec95-4d70-86d9-07a67237a7e1
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 10
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2022
- Exam period: Gauteng November
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 10](https://www.hlayiso.com/library/grade-10) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-10/mathematics) › [Mathematics Grade 10 P2 Gauteng November 2022 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-mathematics-p2-afrikaans-november-2022-question-paper/81787b29-ec95-4d70-86d9-07a67237a7e1)

## About this document

Mathematics · Grade 10 · Gauteng November · 2022 · Afrikaans. Question paper, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [Gr 10 Mathematics P2 (English and Afrikaans) November 2022 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-mathematics-p2-english-and-afrikaans-november-2022-possible-answers/8ea0f35e-ad94-4034-afeb-8c2cc761e934) — Memo · 2022 · Afr
- [Gr 10 Mathematics P2 (English and Afrikaans) November 2022 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-mathematics-p2-english-and-afrikaans-november-2022-answer-book/734ca478-4423-44c8-9fcd-4788a6b46dab) — Addendum · 2022 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                 PROVINSIALE EKSAMEN
                          NOVEMBER 2022
                                  GRAAD 10

                                      WISKUNDE

                                    (VRAESTEL 2)

TYD:       1 uur

PUNTE:     100

9 bladsye + 1 inligtingsblad en ŉ spesiale antwoordboek van 14 bladsye

                                                                         b.o.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                       WISKUNDE                           2
                                                       (VRAESTEL 2)            GRAAD 10

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat jy die vrae beantwoord.

1.   Hierdie vraestel bestaan uit 10 vrae.

2.   Beantwoord AL die vrae in die ANTWOORDBOEK wat voorsien is.

3.   Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts wat jy in die beantwoording
     van die vrae gebruik, duidelik aan.

4.   Slegs antwoorde sal NIE noodwendig volpunte verdien NIE.

5.   Jy mag ŉ goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nie-programmeerbaar en nie-
     grafies) gebruik, tensy anders aangedui.

6.   Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders aangedui.

7.   Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.

8.   Skryf netjies en leesbaar.

                                                                                              b.o.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                          WISKUNDE                             3
                                                          (VRAESTEL 2)             GRAAD 10

VRAAG 1

Die lengtes van 18 graad 8-leerders is in cm aangeteken soos hieronder getoon. Gebruik die
data hieronder om die vrae wat volg te beantwoord.

                    147     131        142   133      152        125
                    128     162        129   165      151        130
                    143     162        110   129      139        153

1.1   Stel die data op ŉ stingel- en blaardiagram voor.                                         (4)

1.2   Bepaal die:

      1.2.1 Mediaan                                                                             (2)

      1.2.2 Modus                                                                               (1)

      1.2.3 Onderste kwartiel en die boonste kwartiel                                           (2)

      1.2.4 Gemiddeld                                                                           (2)
                                                                                               [11]

VRAAG 2

Die syfers in die tabel hieronder is die ouderdomme, tot die naaste jaar, van ŉ ewekansige
steekproef van 30 mense wat in ŉ bank onderhandel vir ŉ verband. Gebruik die data hieronder
om die vrae wat volg te beantwoord.

             29     26     31     42    38   45     35      37    38   38
             36     39     49     40    32   32     34      27    56   29
             33     31     33     52    44   32     30      38    42   33

2.1   Voltooi die frekwensietabel op die diagram wat in jou ANTWOORDBOEK voorsien
      word.                                                                                     (4)

                                       FREKWENSIE TABEL

              OUDERDOMSINTERVALLE                   TELLING            FREKWENSIE
                          25 x < 33
                          33 x < 41
                          41 x < 49
                          49 x < 57

2.2   Gebruik die inligting uit die frekwensietabel om ŉ histogram op die rooster wat in die
      SPESIALE ANTWOORDBLAD verskaf word, te teken.                                             (2)

2.3   Teken ŉ frekwensieveelhoek op die rooster wat in die SPESIALE ANTWOORDBLAD
      voorsien word.                                                                            (3)
                                                                                                [9]
                                                                                                   b.o.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                             WISKUNDE                             4
                                                             (VRAESTEL 2)              GRAAD 10

VRAAG 3

In die diagram hieronder is A (–3;7), B (–8;2) en C (4;6) die hoekpunte van driehoek ABC.
AD is so geteken dat D (–2;k) die middelpunt van BC is.

                                                              y

                                     A(–3 ; 7)

                                                                            C(4 ; 6)

                                                 D(–2 ; k)

                 B(–8 ; 2)

                                                                                           x

3.1    Bepaal die gradiënt (helling) van BC.                                                      (2)

3.2    Bereken die lengte van BC.                                                                 (2)

3.3    Bepaal die waarde van 𝑘.                                                                   (2)

3.4    Is AD ⊥ BC? Wys al jou berekeninge.                                                        (3)
                                                                                                  [9]

VRAAG 4

4.1    As x = 66,4° en y = 114,7°, evalueer die volgende korrek tot TWEE desimale plekke.

       4.1.1   cos(x + y)                                                                         (2)

       4.1.2   2sin x                                                                             (2)

       4.1.3   cosec x                                                                            (2)

                                                                                                      b.o.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                      WISKUNDE                                 5
                                                      (VRAESTEL 2)              GRAAD 10

4.2   Bepaal die waarde van  korrek tot EEN desimale plek.

      4.2.1    sin  + 0,38 = 1                                                                 (2)

      4.2.2    2cot 2 = 3 2cos(3 –60°) = 1,71                                                 (3)

      4.2.3    2cos(3 –60°) = 1,71                                                             (4)
                                                                                               [15]

VRAAG 5

5.1                         4
      Gegee dat sin 𝜃 = 5 en tan 𝜃 < 0. Bepaal met behulp van ŉ diagram en SONDER die
      gebruik van ŉ sakrekenaar:

      5.1.1    tan θ                                                                            (4)

      5.1.2    2cos2 𝜃 − 1                                                                      (2)

5.2   Vereenvoudig die volgende uitdrukking SONDER om ŉ sakrekenaar te gebruik.

      cos 0° + sin2 60° +       2 . sec 45°                                                     (4)

5.3   In die diagram hieronder staan ŉ persoon by punt A wat 30 m van punt B af is. Punt A
      en punt B is in dieselfde horisontale vlak. Die hoogtehoek van ŉ venster op die eerste
      verdieping by punt C vanaf punt A is 15°. Die hoogtehoek van ŉ venster op die tweede
      verdieping by punt D vanaf punt A is 21°.

               D

               C

                                                         15°      21°
               B                                                                  A
                                              30 m

      Bepaal die afstand tussen die twee vensters.                                              (6)
                                                                                               [16]

                                                                                                   b.o.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                          WISKUNDE                            6
                                                          (VRAESTEL 2)          GRAAD 10

VRAAG 6

Die grafieke van f(x) = a sin x en g(x) cos x + 1 vir x [0°; 360°].

6.1    Skryf die waarde van a neer.                                                            (1)

6.2    Bepaal die waardeversameling van g.                                                     (2)

6.3    Bepaal die amplitude van g.                                                             (1)

6.4    Vir watter waarde(s) van x sal f(x)  g(x).                                             (2)

6.5    Vir watter waarde(s) van x sal g(x) – f(x) = 2.                                         (3)

6.6    Die grafiek van f word oor die x-as gereflekteer. Skryf die vergelyking van die nuwe
       grafiek h neer.                                                                         (1)
                                                                                              [10]

                                                                                                  b.o.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                       WISKUNDE                                 7
                                                       (VRAESTEL 2)               GRAAD 10

VRAAG 7

7.1   Die dak van ŉ seiltent is in die vorm van ŉ regte piramide met ŉ loodregte hoogte van
      0,8 meter op ŉ vierkantige basis. Die lengte van die een kant van die basis is 3 meter.

      7.1.1    Bereken die lengte van AH.                                                        (2)

      7.1.2    Bereken die buite-oppervlakte van die dak.                                        (2)

      7.1.3    As die hoogte van die mure van die tent 2,1 meter is, bereken die totale
               hoeveelheid seil wat benodig word om die tent te maak as die vloer uitgesluit
               is.                                                                               (2)

7.2   ŉ Metaalbal het ŉ radius van 8 millimeter.

                               4 3
      Volume van die sfeer =     r
                               3

      7.2. 1   Bereken die volume metaal wat gebruik word om hierdie bal te maak. Gee jou
               antwoord korrek tot TWEE desimale plekke.                                         (2)

      7.2.2    As die radius van die bal verdubbel word, skryf die verhouding van die nuwe
               volume : die oorspronklike volume neer.                                           (2)

      7.2.3    Jy wil graag hê dat hierdie bal met ŉ dikte van 1 millimeter silwer bedek moet
               wees. Wat is die volume silwer wat benodig word? Gee jou antwoord korrek
               tot TWEE desimale plekke.                                                         (2)
                                                                                                [12]

                                                                                                    b.o.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                       WISKUNDE                                8
                                                       (VRAESTEL 2)             GRAAD 10

VRAAG 8

                                                         ˆ R . PW // ST en PT // WS.
                                      ˆ S en SW halveer PS
In parallelogram PQRS halveer PW vir QP

8.1   Bewys dat x + y = 90°.                                                                   (4)

8.2   Bewys dat PWST ŉ reghoek is.                                                             (4)
                                                                                               [8]

VRAAG 9

ABCD is ŉ parallelogram met AD // BC en BA // CD.

Gebruik die diagram hierbo en bewys die stelling wat beweer dat die teenoorstaande sye van ŉ
parallelogram gelyk is.
                                                                                               [5]

                                                                                                   b.o.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                                       WISKUNDE                             9
                                                       (VRAESTEL 2)            GRAAD 10

VRAAG 10

In die diagram hieronder is D en E middelpunte van sye AB en BC van ∆ABC. Punt P is op BC
sodat PA = PB. PB sny DE by R.

Bewys dat RDB gelykbenig is.
                                                                                                [5]

                                                                                TOTAAL:     100

                                              EINDE

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                                                         WISKUNDE                                          10
                                                                         (VRAESTEL 2)                       GRAAD 10

                                                    INLIGTINGSBLAD

    − b  b 2 − 4ac
x=
          2a
A = P(1 + ni)       A = P(1 − ni)                             A = P(1 − i ) n                           A = P(1 + i ) n
Tn = a + (n − 1)d                        Sn =
                                              n
                                                2a + (n − 1)d 
                                              2
Tn = ar n−1                              Sn =
                                                (     )
                                               a r n −1 ; r  1                               S =
                                                                                                        a
                                                                                                            ; −1  r  1
                                                 r −1                                                  1− r
       x [ (1 + i ) − 1]                                x [1 − (1 + i)−n ]
                   n

F=                                                   P=
               i                                                i
                   f ( x + h) − f ( x)
f ' ( x) = lim
            h→ 0            h
                                                        x + x y + y2 
 d = ( x2 − x1 ) 2 + ( y2 − y1 ) 2                 M  1 2 ; 1       
                                                        2       2 
                                                                      y − y1
 y = mx + c                         y − y1 = m( x − x1 )         m= 2                                   m = tan 
                                                                      x 2 − x1
 (x − a)2 + ( y − b)2 = r 2
                          a     b     c
InABC:                      =     =
                        sin A sin B sin C

                        a 2 = b 2 + c 2 − 2bc. cos A
                                                    1
                        oppervlakte ABC =            ab.sinC
                                                    2

sin ( +  ) = sin  .cos  + cos  .sin                    sin ( −  ) = sin  .cos  − cos  .sin 
cos ( +  ) = cos  .cos  − sin  .sin                    cos ( −  ) = cos  .cos  + sin  .sin 

         cos2  − sin 2 
         
cos 2 = 1 − 2 sin 2                                        sin 2 = 2 sin  . cos
         2 cos2  − 1
         
                                                                     n                2

   x                                                                (x − x )
                                                                             i
x=                                                            = i =1
                                                               2

        n                                                                    n
            n(A)
P(A) =                                                       P(A of B) = P(A) + P(B) – P(A en B)
            n(S)

yˆ = a + bx                                                           b=
                                                                                  (x − x )( y − y )
                                                                                    (x − x)   2

## Related documents

- [Gr10 Math P2 (Afrikaans) 2020 Exemplars Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-math-p2-afrikaans-2020-exemplars-question-paper/8543eb3f-55cd-49e8-9a46-31a2262278ea) — Mathematics · QP · 2020 · Afr
- [Gr 10 Mathematics P1 (English and Afrikaans) November 2022 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-mathematics-p1-english-and-afrikaans-november-2022-possible-answers/95c1561e-9f52-43c1-82af-15858ae5bc23) — Mathematics · Memo · 2022 · Afr
- [Gr10 Math P1 (Afrikaans) 2020 Exemplars Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-math-p1-afrikaans-2020-exemplars-question-paper/17292946-17d9-4c93-81f3-dc74772f4815) — Mathematics · QP · 2020 · Afr
- [MATHS P2 GR10 QP NOVEMBER 2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-gr10-qp-november-2020-afrikaans/65c235b5-0803-4469-9ee1-4751c1a97e43) — Mathematics · QP · 2020 · Afr
- [Gr10 Math P2 (Afrikaans) June 2019 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-math-p2-afrikaans-june-2019-question-paper/263631af-e143-4e33-ac4f-f9901208b72e) — Mathematics · QP · 2019 · Afr
- [Gr10 Math P2 (Afrikaans) June 2018 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-math-p2-afrikaans-june-2018-question-paper/8eca90bd-adf7-477d-8f55-fbd705a35b52) — Mathematics · QP · 2018 · Afr

## More from Grade 10 Mathematics

- [Gr 10 Maths ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-maths-atp-2023-24/80c1c337-e011-4b8b-a37b-d2e0df9daaf6) — ATP
- [KZN Maths Grade 10 June 2025 P1 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-10-june-2025-p1-and-memo/dc5ae33f-46ec-4eae-b577-25a82956eaec) — QP + Memo · 2025
- [KZN Maths Grade 10 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-10-march-2025-qp-and-memo/bc27cbbf-ec6d-4c60-bf7e-25a154d363e4) — QP + Memo · 2025
- [KZN Maths Grade 10 November 2025 P1 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-10-november-2025-p1-and-memo/ece9abee-2009-4e22-8de3-34ccb229e5cb) — QP + Memo · 2025
- [KZN Maths Grade 10 November 2025 P2 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-10-november-2025-p2-and-memo/417e9b18-c39d-4fb2-9e32-c089e8fbfd22) — QP + Memo · 2025
- [FS Maths Grade 10 June 2024 P1 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/fs-maths-grade-10-june-2024-p1-and-memo/1ddce2ea-fd25-43c9-b543-3eaa0394b126) — Memo · 2024

## Collection

- [Grade 10 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-10/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
