# Physical Sciences Grade 10 P1 Gauteng November 2022 QP (Afr)

> Grade 10 Physical Sciences Paper 1 question paper from the Gauteng November 2022 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr-10-physical-sciences-p1-afrikaans-november-2022-question-paper/ba98b1a9-c6ac-4e3c-90f8-1db72f96a634
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Physical Sciences
- Grade: Grade 10
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2022
- Exam period: Gauteng November
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 10](https://www.hlayiso.com/library/grade-10) › [Physical Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-10/physical-sciences) › [Physical Sciences Grade 10 P1 Gauteng November 2022 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-physical-sciences-p1-afrikaans-november-2022-question-paper/ba98b1a9-c6ac-4e3c-90f8-1db72f96a634)

## About this document

Physical Sciences · Grade 10 · Gauteng November · 2022 · Afrikaans. Question paper, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [Gr 10 Physical Sciences P1 (Afrikaans) November 2022 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-physical-sciences-p1-afrikaans-november-2022-possible-answers/2fa0afaf-a61f-436e-bc07-740a6430749e) — Memo · 2022 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                 PROVINSIALE EKSAMEN
                       NOVEMBER 2022
                                GRAAD 10

                   FISIESE WETENSKAPPE (FISIKA)

                                (VRAESTEL 1)

TYD:       2 uur

PUNTE:     100

11 bladsye en 2 formuleblaaie

                                                  b.o.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                         FISIESE WETENSKAPPE (FISIKA)           2
                                         (VRAESTEL 1)            GRAAD 10

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.    Skryf jou naam in die toepaslike spasie op die ANTWOORDBOEK neer.

2.    Hierdie vraestel bestaan uit 8 vrae. Beantwoord AL die vrae.

3.    Begin elke vraag op ŉ NUWE bladsy in die ANTWOORDBOEK.

4.    Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
      vraestel gebruik word.

5.    Jy mag ŉ nie-programmeerbare sakrekenaar gebruik.

6.    Jy mag gepaste wiskundige instrumente gebruik.

7.    GEBRUIK die GEGEWENSBLAAIE wat aangeheg is.

8.    Toon ALLE formules en vervangings in ALLE berekeninge.

9.    Rond jou finale numeriese antwoorde af tot ŉ minimum van TWEE desimale
      plekke.

10.   Skryf netjies en leesbaar.

                                                                                    b.o.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                             FISIESE WETENSKAPPE (FISIKA)             3
                                             (VRAESTEL 1)         GRAAD 10

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

Vier opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Elke vraag het
net EEN korrekte antwoord. Skryf slegs die letter (A – D) langs die vraagnommers
(1.1 tot 1.8) in die ANTWOORDBOEK neer, bv. 1.9 E.

1.1    Watter van die volgende fisiese groothede is nie ŉ vektor nie?

       A    Afstand
       B    Krag
       C    Snelheid
       D    Versnelling                                                               (2)

1.2    In die vergelyking Δx = vi.Δt + ½aΔt2, verteenwoordig vi.Δt die …

       A    tyd.
       B    snelheid.
       C    versnelling.
       D    verplasing.                                                               (2)

1.3    Watter van die volgende word verkry deur die gradiënt van ŉ verplasing
       teenoor tyd grafiek te bereken?

       A    Tyd
       B    Snelheid
       C    Versnelling
       D    Verplasing                                                                (2)

1.4    In die diagram hieronder word ŉ slingerbal met massa m vrygestel vanaf punt
       A en swaai verby punte B, C en D. Ignoreer alle effekte van lugweerstand.

       In watter van die volgende posisies sal die waarde van die gravitasie
       potensiële energie van die slingerbal die kleinste wees?

       A    A
       B    B
       C    C
       D    D                                                                         (2)

                                                                                          b.o.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                              FISIESE WETENSKAPPE (FISIKA)         4
                                              (VRAESTEL 1)         GRAAD 10

1.5   Die aantal klankvibrasies per sekonde is die:

      A    Tydperk
      B    Frekwensie
      C    Amplitude
      D    Golflengte                                                              (2)

1.6   Twee identiese sfere, A en B, op geïsoleerde staanders, dra verskillende
      ladings. Die sfere word in aanraking gebring en weer geskei.

                                  A                    B

      As die lading op sfeer A NA die skeiding q is, is die lading op sfeer B na
      die skeiding ...

      A    -q.
      B    q.
      C    nul.
      D    2q.                                                                     (2)

1.7   Oorweeg die stroombaandiagram hieronder:

      Wat is die totale spanning volt oor die parallelle resistors?

      A    5V
      B    7V
      C    2V
      D    4V                                                                      (2)

                                                                                       b.o.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                              FISIESE WETENSKAPPE (FISIKA)            5
                                              (VRAESTEL 1)         GRAAD 10

1.8   Watter van die volgende stellings beskryf weerstand in parallel die beste?

      A       Deur meer weerstande in parallel by te voeg, verminder die totale
              stroom van die stroombaan
      B       Deur meer weerstande in parallel by te voeg, verminder die effektiewe
              weerstand van die stroombaan
      C       Die verwydering van ŉ weerstand in parallel verhoog die totale stroom
              van die stroombaan
      D       Deur ŉ weerstand in parallel te verwyder, verminder die effektiewe
              weerstand van die stroombaan                                             (2)
                                                                                      [16]

VRAAG 2 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)

2.1   Definieer die term vektor.                                                       (2)

2.2   Peter staan by die voordeur van sy huis. Avogadrostraat is 25 m van die
      voordeur af. Peter stap na Avogadrostraat en terug tot by die voordeur
      van sy huis.

                                                           Avogadrostraat

                  PETER SE                 25 m

                     HUIS

      2.2.1     Wat is die afstand wat Peter gestap het?                               (2)

      2.2.2     Skryf Peter se finale verplasing?                                      (2)

      2.2.3     Is verplasing ŉ vektor of ŉ skalaar? Gee ŉ rede vir jou antwoord.      (2)
                                                                                       [8]

                                                                                          b.o.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                           FISIESE WETENSKAPPE (FISIKA)              6
                                           (VRAESTEL 1)         GRAAD 10

VRAAG 3 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)

Motor A wat teen 135 km.h–1 ry, nader ŉ stilstaande motor B. Die bestuurder van
motor B het opgemerk dat motor A hom teen ŉ baie hoë spoed nader. Die bestuurder
van motor B reageer deur sy motor van rus teen 1,5 m·s–2 vir 11,5 s te versnel. Na
11,5 s het motor B met ŉ konstante snelheid verder gery.

                                                                 MOTOR B
      MOTOR A       135 km.h–1

3.1    Skakel 135 km.h–1 om na m·s–1.                                                 (2)

3.2    Bepaal die snelheid van motor B terwyl hy motor A probeer vermy.               (4)

3.3    Hoe ver het motor B na 11,5 sekondes gery?                                     (4)

3.4    Die bestuurder van motor A het skielik remme aangeslaan en het na 40 m
       daarin geslaag om te stop. Watter versnelling word deur motor A ervaar om
       na 4 sekondes tot stilstand te kom?                                            (4)
                                                                                     [14]

                                                                                         b.o.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                                     FISIESE WETENSKAPPE (FISIKA)       7
                                                                     (VRAESTEL 1)         GRAAD 10

VRAAG 4 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)

Bestudeer die snelheid teenoor tyd grafiek hieronder vir die beweging van ŉ
motor wat oos ry.

                                               Snelheid teenoor tyd grafiek
                    45

                    40                            C                     D

                    35

                    30

 Snelheid (m·s–1)
                    25

                    20

                    15

                    10                     B

                     5

                     0A
                                                                              E      F
                       0         10      20        30        40        50    60     70       80
                                                           Tyd (s)

4.1                      Definieer die term versnelling.                                                 (2)

4.2                      Gebruik die grafiek om die beweging van die motor in die volgende
                         afdelings te beskryf:

                         4.2.1   AB                                                                      (2)

                         4.2.2   CD                                                                      (2)

                         4.2.3   EF                                                                      (2)

4.3                      Bereken die versnelling van die motor tussen D en E.                            (4)

4.4                      In watter afdeling, AB of BC, is die versnelling van die motor die grootste?
                         Gee ŉ rede vir jou antwoord.                                                    (2)
                                                                                                        [14]

                                                                                                            b.o.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                             FISIESE WETENSKAPPE (FISIKA)          8
                                             (VRAESTEL 1)         GRAAD 10

VRAAG 5 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)

ŉ Tuimeltreinkar met ŉ massa van 2 kg word by punt A, 30 meter bo die grond, uit
rus gelaat. Die wa beweeg langs ŉ wrywinglose oppervlak ABC soos hieronder
getoon.

5.1    Definieer die term gravitasie potensiële energie.                            (2)

5.2    Bewys met berekeninge dat die meganiese energie van die wa by punt A
       588 J is.                                                                    (3)

5.3    Stel die wet van behoud van meganiese energie in woorde.                     (2)

5.4    Bereken die snelheid van die wa wanneer dit by punt B is.                    (4)

5.5    Hoe sal die meganiese energie van die wa by punt C vergelyk met die
       meganiese energie van die wa by punt B? Skryf slegs GROTER AS, MINDER
       AS of GELYK AAN. Gee ŉ rede vir jou antwoord.                                (2)
                                                                                   [13]

                                                                                       b.o.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                               FISIESE WETENSKAPPE (FISIKA)      9
                                               (VRAESTEL 1)         GRAAD 10

VRAAG 6 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)

Die diagram verteenwoordig die patroon van golwe met frekwensie 30 Hz, wat van
links na regs beweeg.

                               B                    C

       Posisie (m)
                     R    S          T              U       Posisie (m)

                                                                  2,25 m

                          A                    4m

6.1    Definieer die term transversale golf.                                      (2)

6.2    Benoem A, B en C.                                                          (3)

6.3    Hoeveel tyd het verloop terwyl die golf van A na C beweeg het?             (2)

6.4    Is punte R en S op die golf in fase? Verduidelik jou antwoord.             (2)

6.5    Bereken die spoed van die golf.                                            (3)
                                                                                 [12]

                                                                                     b.o.

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                              FISIESE WETENSKAPPE (FISIKA)          10
                                              (VRAESTEL 1)         GRAAD 10

VRAAG 7 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)

Twee identiese geïsoleerde sfere, A en B, opgehang deur ligte onrekbare drade van
ŉ plafon, is ŉ afstand van mekaar gehou, soos hieronder getoon. Die drade waaraan
dit hang het geen effek op die sfere nie.

                                 A                  B

                               +2nC              neutraal

Sfeer A dra ŉ lading van + 2nC, terwyl sfeer B neutraal is.

7.1    Verduidelik wat met neutrale lading bedoel word.                              (2)

Sfeer A word naby die neutrale sfeer B gebring en die sfere word toegelaat om aan
mekaar te raak. Onmiddellik na aanraking beweeg sfeer B weg van sfeer A af.
Sfeer B het nou ŉ oormaat van 20 elektrone.

7.2    Stel die beginsel van behoud van lading in woorde.                            (2)

7.3    Verduidelik kortliks hoe die neutrale sfeer B na sfeer A aangetrek word.      (2)

7.4    Bereken die grootte van die lading van sfeer B.                               (3)

7.5    Bereken die lading op elke sfeer nadat hulle geskei het.                      (3)
                                                                                    [12]

                                                                                     b.o.

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                             FISIESE WETENSKAPPE (FISIKA)              11
                                             (VRAESTEL 1)         GRAAD 10

VRAAG 8 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)

In die stroombaandiagram hieronder, het elke sel ŉ spanning van 1,5 v. Gebruik die
diagram om die vrae wat volg te beantwoord.

                             V1

          A1                                       6
                                                            A2
                       2,67                        4

                                                    3
                        V2

8.1    Wat is die lesing op V1?                                                         (1)

8.2    Bereken die volgende:

       8.2.1   Totale weerstand van die stroombaan                                      (3)

       8.2.2   Lesing op A1                                                             (2)

       8.2.3   Die lesing op V2                                                         (2)

8.3    Bepaal die grootte van die lading wat binne 6 minute deur A1 vloei.              (3)
                                                                                       [11]

                                                                             TOTAAL:   100

                                           EINDE

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
                                                FISIESE WETENSKAPPE (FISIKA)           12
                                                (VRAESTEL 1)         GRAAD 10

                           DATA FOR PHYSICAL SCIENCES GRADE 10
                                    PAPER 1 (PHYSICS)

                       GEGEWENS VIR FISIESE WETENSKAPPE GRAAD 10
                                  VRAESTEL 1 (FISIKA)

TABLE 1: PHYSICAL CONSTANTS/TABEL 1: FISIESE KONSTANTES

NAME/NAAM                              SYMBOL/SIMBOOL               VALUE/WAARDE
Acceleration due to gravity
Swaartekragversnelling
                                                g                   9,8 m·s–2
Speed of light in a vacuum
                                                c                   3,0 x 108 m·s–1
Spoed van lig in ŉ vakuum
Planck’s constant
                                                h                   6,63 x 10–34 J·s
Planck se konstante
Charge on electron
                                                e                   -1,6 x 10–19 C
Lading op elektron
Electron mass
                                                me                  9,11 x 10–31 kg
Elektronmassa

TABLE 2: FORMULAE/TABEL 2: FORMULES

MOTION/BEWEGING

 v f = v i + a t                          x = v i t + 21 at 2
                                                 v + vi 
 v f = v i + 2ax
   2     2
                                           x =  f       t
                                                 2 

WORK, ENERGY AND POWER/ARBEID, ENERGIE EN DRYWING

                                                1                          1
U = mgh or/of EP = mgh                     K=     mv 2 or/of        Ek =     mv 2
                                                2                          2
E M = Ek + E p      or/of EM = K + U

WAVES, SOUND AND LIGHT/GOLWE, KLANK EN LIG

                                                1
 v=f                                      T=
                                                f
                      c
E = hf or/of E = h
                      

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
                                         FISIESE WETENSKAPPE (FISIKA)    13
                                         (VRAESTEL 1)         GRAAD 10

ELECTROSTATICS/ELEKTROSTATIKA

     Q                             Q1 + Q2
n=                            Q=
     e                                2

ELECTRIC CIRCUITS/ELEKTRIESE STROOMBANE

                                1 1 1
Q=I t                            = +     + ...
                               R p R1 R 2
                                   W
R s = R1 + R 2 + ...          V=
                                   Q

## Related documents

- [Gr 10 Physical Sciences P2 (Afrikaans) November 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-physical-sciences-p2-afrikaans-november-2022-question-paper/8962070c-37b0-4d17-8b1e-63a5d417bec3) — Physical Sciences · QP · 2022 · Afr
- [Gr10 Phy P2 (Afrikaans) 2020 Exemplars Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-phy-p2-afrikaans-2020-exemplars-question-paper/8980388b-75ba-4481-8d07-3d437736ed84) — Physical Sciences · QP · 2020 · Afr
- [PHSC SCIENCES P1 GR10 QP NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/phsc-sciences-p1-gr10-qp-nov2020-afrikaans/1f8b5992-42ce-4308-8b8b-73b19d7217b3) — Physical Sciences · QP · 2020 · Afr
- [PHYS SCIENCES P1 QP GR10 NOV2019 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/phys-sciences-p1-qp-gr10-nov2019-afrikaans/778f6eb1-0b22-4d0b-b2ff-99ca806dec82) — Physical Sciences · QP · 2019 · Afr
- [Gr10 Phy P1 (Afrikaans) June 2019 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-phy-p1-afrikaans-june-2019-question-paper/8d4753ac-a821-4d2f-9567-47a8b60aa5b0) — Physical Sciences · QP · 2019 · Afr
- [Gr10 Phy P1 (Afrikaans) June 2018 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-phy-p1-afrikaans-june-2018-question-paper/54c2a4f2-34fa-4d05-af7e-0bb97d0bf91c) — Physical Sciences · QP · 2018 · Afr

## More from Grade 10 Physical Sciences

- [Gr 10 Phys Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-phys-sci-atp-2023-24/f162614c-9eea-46bf-b61a-5a5dc6360c7b) — ATP
- [EC AW Physical Sciences Grade 10 June 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/ec-aw-physical-sciences-grade-10-june-2025-qp-and-memo/55c5e457-737d-42d8-a3e9-d141082f89d3) — QP + Memo · 2025
- [FS Physical Sciences Grade10 June 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/fs-physical-sciences-grade10-june-2025-qp-and-memo/4bbbc06c-f9d3-4d47-9bd5-7421512cd012) — QP + Memo · 2025
- [KZN Physical Sciences Grade 10 November 2025 P1 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-physical-sciences-grade-10-november-2025-p1-and-memo/c5bea2ed-3318-4f7d-b1f6-2ac68a9d3399) — QP + Memo · 2025
- [LP Physical Sciences Grade 10 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-physical-sciences-grade-10-march-2025-qp-and-memo/5aedbc3d-3f59-4693-b4ab-7c19bfd618f5) — QP + Memo · 2025
- [MP Physical Sciences Grade 10 June 2025 P1 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/mp-physical-sciences-grade-10-june-2025-p1-and-memo/59cc2c0b-5fa8-4714-9e0d-b786ead5f8d0) — QP + Memo · 2025

## Collection

- [Grade 10 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-10/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
