# Physical Sciences Grade 10 P2 Gauteng November 2022 QP (Afr)

> Grade 10 Physical Sciences Paper 2 question paper from the Gauteng November 2022 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr-10-physical-sciences-p2-afrikaans-november-2022-question-paper/8962070c-37b0-4d17-8b1e-63a5d417bec3
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Physical Sciences
- Grade: Grade 10
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2022
- Exam period: Gauteng November
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 10](https://www.hlayiso.com/library/grade-10) › [Physical Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-10/physical-sciences) › [Physical Sciences Grade 10 P2 Gauteng November 2022 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-physical-sciences-p2-afrikaans-november-2022-question-paper/8962070c-37b0-4d17-8b1e-63a5d417bec3)

## About this document

Physical Sciences · Grade 10 · Gauteng November · 2022 · Afrikaans. Question paper, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                  PROVINSIALE EKSAMEN
                          NOVEMBER 2022
                            GRAAD 11

                    FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE
                             (VRAESTEL 2)

TYD:      2 ure

PUNTE:    100

8 bladsye + 4 datavelle

                                                  b.o.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                             FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE            2
                                             (VRAESTEL 2)        GRAAD 11

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.   Skryf jou naam in die toepaslike spasie op jou ANTWOORDBOEK.

2.   Die vraestel bestaan uit AGT vrae. Beantwoord AL die vrae in die
     ANTWOORDBOEK.

3.   Begin ELKE vraag op ŉ NUWE bladsy in die ANTWOORDBOEK.

4.   Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in die vraestel
     gebruik word.

5.   Laat EEN lyntjie oop tussen twee subvrae, byvoorbeeld, tussen VRAAG 2.1 EN
     VRAAG 2.2.

6.   Jy mag ŉ nie-programmeerbare sakrekenaar gebruik.

7.   Jy mag toepaslike wiskundige instrumente gebruik.

8.   Jy word aanbeveel om die aangehegte DATAVELLE te gebruik.

9.   Toon ALLE formules en substitusies in ALLE berekeninge.

10. Rond jou FINALE numeriese antwoorde af tot ŉ minimum van TWEE desimale
    plekke.

11. Gee kort motiverings, verduidelikings ensovoorts, waar nodig.

12. Skryf netjies en leesbaar.

                                                                                        b.o.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                              FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE              3
                                              (VRAESTEL 2)        GRAAD 11

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

Vier opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae verskaf. Elke vraag het
slegs EEN korrekte antwoord. Skryf slegs die letter (A – D) langs die vraagnommer
(1.1 tot 1.6) in die ANTWOORDBOEK neer bv. 1.7 A.

1.1   Die elektronkonfigurasie van ŉ element is 1s2, 2s2, 2p4. Die valensie van die
      element is:

      A     1
      B     2
      C     3
      D     4                                                                              (2)

1.2   Die intermolekulêre kragte wat die deeltjies in ys bymekaar hou, is …

      A     ioon-dipool kragte.
      B     Van der Waals kragte.
      C     kovalente bindings.
      D     waterstofbindings.                                                             (2)

1.3   Watter van die volgende veranderlikes kan gebruik word om die temperatuur
      van ŉ gas in ŉ geslote houer te bepaal?

      A     Die volume van die gas
      B     Die gemiddelde kinetiese energie van die gasmolekules
      C     Die druk van die gas
      D     Die totale massa van die gas                                                   (2)
1.4   Watter van die volgende verteenwoordig 1 mol? Die aantal …

      A     atome in 6,02 x 1023 g natrium.
      B     molekules in 22,4 dm3 water by STD.
      C     protone in 1 g waterstofgas.
      D     molekules in 34 g ammoniak gas.                                                (2)

1.5   Die entalpie, in kJ.mol-1 vir die terugwaartse reaksie van die onderstaande
      reaksie is:

      A2 + B2 → 2C H = – 120 kJ.mol-1

      A     – 75
      B     – 120
      C     + 75
      D     + 120                                                                          (2)

1.6   Die proses waartydens sure H+ en basisse OH− reageer om soutwater te vorm
      staan bekend as:

      A      Redoksreaksie
      B      Verplasingsreaksie
      C      Sintese reaksie
      D      Hidrolise                                                                  (2)
                                                                                       [12]
                                                                                           b.o.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                              FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE              4
                                              (VRAESTEL 2)        GRAAD 11

VRAAG 2 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)

2.1   Teken ŉ Lewis-diagram van metaan.                                                    (2)

2.2   Wat is die naam van die spesiale tipe binding wat binne die metaan molekule
      aangetref word?                                                                      (1)

2.3   Beantwoord die volgende vrae met betrekking tot magnesiumchloried:

      2.3.1 Maak gebruik van Lewis-diagramme en toon die elektronoordrag tussen
            magnesium en chloor.                                                           (4)

      2.3.2 Magnesiumchloried is ŉ ioniese stof. Bewys die stelling met ŉ toepaslike
            berekening.                                                                    (2)
                                                                                           [9]

VRAAG 3 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)

In die onderstaande tabel word die kookpunte van vier waterstofhaliede gegee.

                                      A           B            C             D
         Waterstofhalied
                                      HF         HCl          HBr            HI
         Kookpunt (˚C)               19,4        -85          -67          -35,5

3.1   Definieer die term kookpunt.                                                      (2)

3.2   Wat is die verband tussen die sterkte van die intermolekulêre krag en die
      kookpunt?                                                                         (1)

3.3   Watter van die waterstofhaliede (A, B, C of D) in die tabel hierbo het die …

      3.3.1 hoogste dampdruk? (Verwys na die kookpunt in die tabel hierbo om ŉ
            rede vir jou antwoord te gee.)                                              (2)

      3.3.2 sterkste intermolekulêre krag?                                              (1)

3.4   Teken ŉ lyngrafiek wat die kookpunte van die waterstofhaliede verteenwoordig.

      Benoem die asse duidelik en verskaf die grafiek met ŉ opskrif.                    (6)

3.5   Vergelyk verbindings A en B. Verwys na die TIPE en die STERKTE van die
      intermolekulêre kragte en die ENERGIE nodig om die verskil in kookpunt tussen
      die waterstofhaliede te verduidelik.                                              (4)
                                                                                       [16]

                                                                                           b.o.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                              FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE              5
                                              (VRAESTEL 2)        GRAAD 11

VRAAG 4 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)

Die onderstaande diagram toon ŉ sketsgrafiek van die produk pV teenoor p vir 1 mol
suurstofgas by 0 °C. (Soliede lyn)
Die stippellyn verteenwoordig dieselfde verband vir 1 mol van ŉ ideale gas by 0 °C.

4.1    Wat word bedoel met die term ideale gas?                                        (2)

4.2    Presies 3 mol van ŉ gasagtige verbinding beslaan ŉ volume van 12 dm3 by
       15,8 °C. Bereken die druk van die gas in kPa by diè temperatuur.                (5)

4.3    Indien die volume van die houer in die reaksie in VRAAG 4.2 verdubbel word,
       wat sal met die druk van die gas gebeur? Skryf slegs NEEM TOE, NEEM AF of
       BLY DIESELFDE. Verduidelik die antwoord in terme van verwantskappe.             (2)
                                                                                       [9]

VRAAG 5 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)

ŉ Heftige opbruising word waargeneem wanneer verdunde soutsuur (HC𝑙) met
natriumkarbonaat (Na2CO3) reageer. Die gebalanseerde vergelyking vir die reaksie is:

Na2CO3(s) + 2HCℓ (aq)              2NaCℓ(aq) + CO2(g) + H2O(ℓ)

5.1   Skryf die FORMULE neer vir die stof wat die heftige opbruising veroorsaak wat
      waargeneem word.                                                                 (1)

5.2   In ŉ reaksie reageer 10,6 g natriumkarbonaat volledig met ŉ oormaat soutsuur.

      5.2.1   Definieer een mol van ŉ stof.                                            (2)

      5.2.2   Watter stof is die beperkende reagens? Gee ŉ rede vir jou antwoord.      (2)

      5.2.3   Bereken die massa CO2 wat gedurende die reaksie geproduseer word.        (5)

      5.2.4   Bereken die massa natriumchloried wat geproduseer word indien
              4,87 dm3 koolstofdioksied geproduseer word by STD.                       (5)

                                                                                           b.o.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                                      FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE    6
                                                                      (VRAESTEL 2)        GRAAD 11

5.3   Die empiriese formule van ŉ gas is NO2. Presies 46 g hiervan beslaan ŉ volume
      van 11,2 dm3 by STD.

      5.3.1   Stel Avogadro se wet wat jy met hierdie inligting gaan gebruik.                         (2)

      5.3.2   Vind die molekulêre formule van die verbinding.                                         (3)
                                                                                                     [20]

VRAAG 6 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)

Die onderstaande diagram verteenwoordig die potensiële energie veranderinge van ŉ
endotermiese reaksie.

                      Potensiële energie (kJ.mol-1)
                                                                                   E

                                                                         C
                                                      B                        D       F

                                                          A

                                                              Reaksieverloop

6.1   Wat sal met die temperatuur van die omgewing van die bogenoemde reaksie
      gebeur?                                                                                         (2)

6.2   Watter letterinterval (of kombinasie van letters) op die diagram verteenwoordig die
      aktiveringsenergie vir die terugwaartse reaksie?                                                (1)

6.3   Indien ŉ katalisator gebruik kan word om die effektiwiteit van die reaksie te
      verbeter,:

      6.3.1   Verduidelik hoe die katalisator die potensiële energie van die reaksie sal
              beïnvloed.                                                                              (2)

      6.3.2   Teken die grafiek in jou ANTWOORDBOEK oor
              en dui die veranderinge aan van die reaksie wanneer ŉ katalisator
              gebruik word. Gebruik ŉ stippellyn.                                                     (2)

6.4   Gebruik SLEGS die letters in die grafiek hierbo en lei ŉ wiskundige formule af om
      die verandering in die entalpie van die reaksie te bereken.                                     (2)
                                                                                                      [9]

                                                                                                         b.o.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                               FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE               7
                                               (VRAESTEL 2)        GRAAD 11

VRAAG 7 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)

7.1   Wanneer swawelsuur met water reageer, ioniseer dit in twee stappe soos
      aangetoon in die gebalanseerde vergelykings hieronder.

      H2SO4(aq) + H2O(ℓ) → H3O+(aq) + HSO −4 (aq) ………..…. (I)

                                               −
      HSO −4 (aq) + H2O(ℓ) → H3O+(aq) + SO 24 (aq)……………... (II)

      7.1.1   Gee die Lowry-Brønsted definisie van ŉ suur.                                (2)

      7.1.2   Skryf die FORMULE van die gekonjugeerde suur van HSO −4 en die
              gekonjugeerde basis van HSO −4 neer.                                        (2)

      7.1.3   Watter EEN van die verbindings in die reaksie (I) en (II) is ŉ amfoliet?    (2)

7.2   Tydens ŉ titrasie, vind ŉ leerling dat 20 cm3 van ŉ 0,2 mol.dm-3 oplossing van
      natriumwaterstofkarbonaat 12 cm3 van ŉ swawelsuur oplossing neutraliseer. Die
      gebalanseerde vergelyking vir die reaksie is:

              2NaHCO3 + H2SO4 → Na2SO4 + 2CO2 + 2H2O

      7.2.1   Waarom word H2SO4 as ŉ sterk suur beskou?                                   (2)

      7.2.2   Hoeveel mol NaHCO3 is teenwoordig in 20 cm3 van ŉ 0,2 mol·dm-3
              NaHCO3 oplossing?                                                           (3)

      7.2.3   Bepaal die hoeveelheid mol H2SO4 wat geneutraliseer word deur 20 cm3
              van die 0,2 mol·dm-3 NaHCO3 oplossing.                                      (2)

      7.2.4   Bepaal die konsentrasie van die H2SO4 oplossing.                            (3)
                                                                                         [16]

                                                                                             b.o.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                               FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE               8
                                               (VRAESTEL 2)        GRAAD 11

VRAAG 8 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)

ŉ Laboratorium assistent stoor sinksulfaat (ZnSO4) in ŉ aluminium (Aℓ) houer. Na ŉ ruk
kom die onderwyser agter dat die aluminiumhouer besig is om te roes. Sy vermoed dat
ŉ redoksreaksie plaasgevind het. Die onderwyser skryf die volgende ongebalanseerde
vergelyking neer.

      ZnSO4 + Aℓ → Aℓ2(SO4)3 + Zn

8.1   Definieer ŉ redoksreaksie.                                                         (2)

8.2   Bereken:

      8.2.1   Die oksidasie halfreaksie vir die reaksie                                  (2)

      8.2.2   Die reduksie halfreaksie van die reaksie                                   (2)

      8.2.3   ŉ Gebalanseerde netto reaksie                                              (2)

8.3   Identifiseer die reduseermiddel in hierdie reaksie.                                (1)
                                                                                         [9]

                                                                            TOTAAL:      100

                                            EINDE

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE             9
                                (VRAESTEL 2)         GRAAD 11

                  DATA FOR PHYSICAL SCIENCES GRADE 11
                          PAPER 2 (CHEMISTRY)

               GEGEWENS VIR FISIESE WETENSKAPPE GRAAD 11
                          VRAESTEL 2 (CHEMIE)

TABLE 1: PHYSICAL CONSTANTS/TABEL 1: FISIESE KONSTANTES

       NAME/NAAM          SYMBOL/SIMBOOL            VALUE/WAARDE
Avogadro's constant
                                 NA                 6,02 x 1023 mol-1
Avogadro se konstante
Molar gas constant
                                 R                   8,31 J∙K-1∙mol-1
Molêre gaskonstante
Standard pressure
                                 p                  1,013 x 105 Pa
Standaarddruk
Molar gas volume at STP
                                 Vm                  22,4 dm3∙mol-1
Molêre gasvolume by STD
Standard temperature
                                 T                       273 K
Standaardtemperatuur

TABLE 2: FORMULAE/TABEL 2: FORMULES

 p1V1 p 2 V2
     =                           pV = nRT
  T1   T2
     m                                N
n=                               n=
     M                                NA
     V                                n                   m
n=                               c=         or/of    c=
     Vm                               V                   MV

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                                                                              FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE                                                10
                                                                                                                                              (VRAESTEL 2)         GRAAD 11

                           TABLE 3: THE PERIODIC TABLE OF ELEMENTS/TABEL 3: DIE PERIODIEKE TABEL VAN ELEMENTE

       1            2           3           4           5             6           7             8            9            10           11           12            13            14          15            16            17      18
      (I)          (II)                                                                                                                                          (III)         (IV)         (V)          (VI)          (VII)   (VIII)
                                                                                        Atomic number/
        1                                         KEY/SLEUTEL                             Atoomgetal                                                                                                                            2
2,1     H                                                                                                                                                                                                                       He
        1                                                                                                                                                                                                                       4
                                                                                                29
        3             4                           Electro negativity/                                             Symbol/                                           5             6           7             8             9     10
1,0     Li   1,5     Be                           Elektronegatiwiteit                     1,9   Cu                Simbool                                  2,0     B     2,5     C    3,0    N     3,5     O     4,0     F      Ne
        7             9                                                                                                                                            11            12          14            16            19     20
                                                                                                63,5
       11           12                                                                                                                                             13            14          15            16            17     18
       Na           Mg                                                                                                                                             Aℓ            Si          P             S             Cℓ     Ar
0,9    23    1,2    24
                                                                 Approximate relative atomic mass/                                                         1,5     27    1,8     28   2,1    31    2,5     32    3,0    35,5    40
                                                                 Benaderde relatiewe atoommassa
       19            20         21          22           23           24           25           26           27            28           29           30            31           32           33            34            35     36
0,8    K     1,0     Ca   1,3   Sc    1,5   Ti    1,6    V     1,6    Cr    1,5    Mn    1,8    Fe    1,8    Co     1,8    Ni    1,9    Cu    1,6    Zn    1,6     Ga    1,8    Ge    2,0    As    2,4     Se    2,8     Br     Kr
       39            40         45          48           51           52           55           56           59            59          63,5          65            70           73           75            79            80     84
       37            38         39          40           41           42           43            44           45            46           47           48           49            50           51            52           53     54
0,8    Rb    1,0     Sr   1,2   Y     1,4   Zr           Nb    1,8    Mo    1,9    Tc    2,2    Ru    2,2    Rh     2,2    Pd    1,9    Ag    1,7    Cd    1,7     In    1,8    Sn    1,9    Sb    2,1     Te    2,5      I    Xe
       86            88         89          91           92           96                        101          103           106          108          112          115           119          122           128          127    131
        55           56          57          72           73           74           75           76           77            78           79           80           81            82           83           84            85     86
       Cs           Ba          La           Hf          Ta            W           Re           Os            Ir            Pt          Au           Hg            Tℓ           Pb            Bi           Po            At     Rn
0,7          0,9                      1,6                                                                                                                  1,8           1,8          1,9          2,0           2,5
       133          137         139         179          181          184          186          190          192           195          197          201          204           207          209

       87            88         89
0,7    Fr    0,9    Ra          Ac                       58           59           60          61            62            63           64           65           66            67           68           69            70      71
                    226                                 Ce            Pr          Nd           Pm           Sm            Eu           Gd           Tb           Dy            Ho            Er          Tm            Yb      Lu
                                                        140          141          144                       150           152          157          159          163           165          167          169           173     175
                                                    90               91        92              93           94        95           96               97           98            99       100          101           102         103
                                                    Th               Pa        U               Np           Pu        Am           Cm               Bk           Cf            Es       Fm           Md            No           Lr
                                                    232                       238

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                                 FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE                                                          11
                                                                                                 (VRAESTEL 2)      GRAAD 11

                                                             TABLE 4A: STANDARD REDUCTION POTENTIALS/
                                                             TABEL 4A: STANDAARD REDUKSIEPOTENSIALE

                                                                   Half-reactions/Halfreaksies                   Eθ (V)
                                                                             F2(g) + 2e−     ⇌   2F−             + 2,87
                                                                                  3+
                                                                               Co + e    −   ⇌   Co2+            + 1,81
                                                                       H2O2 + 2H+ +2e−       ⇌   2H2O            +1,77
                                                                         −
                                                                     MnO 4 + 8H+ + 5e−       ⇌         2+
                                                                                                 Mn + 4H2O       + 1,51
                                                                            Cℓ2(g) + 2e  −   ⇌   2Cℓ   −
                                                                                                                 + 1,36
                                                                        2−
                                                                   Cr2O 7 + 14H+ + 6e−       ⇌         3+
                                                                                                 2Cr + 7H2O      + 1,33
                                                                                 +
                                                                       O2(g) + 4H + 4e   −   ⇌   2H2O            + 1,23
                                                                      MnO2 + 4H+ + 2e−       ⇌   Mn2+ + 2H2O     + 1,23
                                                                              Pt2+ + 2e−     ⇌   Pt              + 1,20
                                                                             Br2(ℓ) + 2e−    ⇌   2Br−            + 1,07
                                                                         −
                                                                      NO 3 + 4H+ + 3e−       ⇌   NO(g) + 2H2O    + 0,96
                                                                                2+
                                                                             Hg + 2e     −   ⇌   Hg(ℓ)           + 0,85

                                                                                                                          Increasing reducing ability/Toenemende reduserende vermoë
                                                                                Ag+ + e−     ⇌   Ag              + 0,80
                                                                          −
                                                                       NO 3 + 2H+ + e−       ⇌   NO2(g) + H2O    + 0,80

Increasing oxidising ability/Toenemende oksiderende vermoë
                                                                                  3+
                                                                               Fe + e    −
                                                                                             ⇌   Fe   2+
                                                                                                                 + 0,77
                                                                       O2(g) + 2H+ + 2e−     ⇌   H2O2            + 0,68
                                                                                 I2 + 2e−    ⇌   2I−             + 0,54
                                                                                Cu+ + e−     ⇌   Cu              + 0,52
                                                                        SO2 + 4H+ + 4e−      ⇌   S + 2H2O        + 0,45
                                                                        2H2O + O2 + 4e−      ⇌   4OH−            + 0,40
                                                                             Cu2+ + 2e−      ⇌   Cu              + 0,34
                                                                        2−
                                                                     SO 4 + 4H+ + 2e−        ⇌   SO2(g) + 2H2O   + 0,17
                                                                                  2+
                                                                               Cu + e    −   ⇌   Cu    +
                                                                                                                 + 0,16
                                                                              Sn4+ + 2e−     ⇌   Sn2+            + 0,15
                                                                          S + 2H+ + 2e−      ⇌   H2S(g)          + 0,14
                                                                              2H+ + 2e−      ⇌   H2(g)            0,00
                                                                              Fe3+ + 3e−     ⇌   Fe              − 0,06
                                                                              Pb2+ + 2e−     ⇌   Pb              − 0,13
                                                                              Sn2+ + 2e−     ⇌   Sn              − 0,14
                                                                              Ni2+ + 2e−     ⇌   Ni              − 0,27
                                                                             Co2+ + 2e−      ⇌   Co              − 0,28
                                                                             Cd2+ + 2e−      ⇌   Cd              − 0,40
                                                                                  3+
                                                                               Cr + e    −   ⇌   Cr2+            − 0,41
                                                                              Fe2+ + 2e−     ⇌   Fe              − 0,44
                                                                              Cr3+ + 3e−     ⇌   Cr              − 0,74
                                                                              Zn2+ + 2e−     ⇌   Zn              − 0,76
                                                                            2H2O + 2e−       ⇌   H2(g) + 2OH−    − 0,83
                                                                              Cr2+ + 2e−     ⇌   Cr              − 0,91
                                                                             Mn2+ + 2e−      ⇌   Mn              − 1,18
                                                                              Aℓ3+ + 3e−     ⇌   Aℓ              − 1,66
                                                                             Mg2+ + 2e−      ⇌   Mg              − 2,36
                                                                                Na+ + e−     ⇌   Na              − 2,71
                                                                             Ca2+ + 2e−      ⇌   Ca              − 2,87
                                                                              Sr2+ + 2e−     ⇌   Sr              − 2,89
                                                                              Ba2+ + 2e−     ⇌   Ba              − 2,90
                                                                                Cs+ + e-     ⇌   Cs              – 2,92
                                                                                 K +e+   −
                                                                                             ⇌   K               − 2,93
                                                                                 Li+ + e−    ⇌   Li              − 3,05

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                                 FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE                                                          12
                                                                                                 (VRAESTEL 2)      GRAAD 11

                                                             TABLE 4B: STANDARD REDUCTION POTENTIALS/
                                                             TABEL 4B: STANDAARD REDUKSIEPOTENSIALE

                                                                   Half-reactions/Halfreaksies                   Eθ (V)
                                                                                 Li+ + e−    ⇌   Li              − 3,05
                                                                                 K+ + e−     ⇌   K               − 2,93
                                                                               Cs+ + e−      ⇌   Cs              − 2,92
                                                                              Ba2+ + 2e−     ⇌   Ba              − 2,90
                                                                              Sr2+ + 2e−     ⇌   Sr              − 2,89
                                                                             Ca2+ + 2e−      ⇌   Ca              − 2,87
                                                                                Na+ + e−     ⇌   Na              − 2,71
                                                                             Mg2+ + 2e−      ⇌   Mg              − 2,36
                                                                              Aℓ3+ + 3e−     ⇌   Aℓ              − 1,66
                                                                             Mn2+ + 2e−      ⇌   Mn              − 1,18
                                                                                2+
                                                                              Cr + 2e    −
                                                                                             ⇌   Cr              − 0,91
                                                                            2H2O + 2e−       ⇌   H2(g) + 2OH−    − 0,83
                                                                              Zn2+ + 2e−     ⇌   Zn              − 0,76

Increasing oxidising ability/Toenemende oksiderende vermoë                                                                Increasing reducing ability/Toenemende reduserende vermoë
                                                                              Cr3+ + 3e−     ⇌   Cr              − 0,74
                                                                              Fe2+ + 2e−     ⇌   Fe              − 0,44
                                                                               Cr3+ + e−     ⇌   Cr2+            − 0,41
                                                                             Cd2+ + 2e−      ⇌   Cd              − 0,40
                                                                             Co2+ + 2e−      ⇌   Co              − 0,28
                                                                              Ni2+ + 2e−     ⇌   Ni              − 0,27
                                                                              Sn2+ + 2e−     ⇌   Sn              − 0,14
                                                                              Pb2+ + 2e−     ⇌   Pb              − 0,13
                                                                              Fe3+ + 3e−     ⇌   Fe              − 0,06
                                                                              2H+ + 2e−      ⇌   H2(g)            0,00
                                                                          S + 2H+ + 2e−      ⇌   H2S(g)          + 0,14
                                                                              Sn4+ + 2e−     ⇌   Sn2+            + 0,15
                                                                                  2+
                                                                               Cu + e    −   ⇌   Cu    +
                                                                                                                 + 0,16
                                                                        2−
                                                                     SO 4 + 4H+ + 2e−        ⇌   SO2(g) + 2H2O   + 0,17
                                                                             Cu2+ + 2e−      ⇌   Cu              + 0,34
                                                                        2H2O + O2 + 4e−      ⇌   4OH−            + 0,40
                                                                                 +
                                                                        SO2 + 4H + 4e    −
                                                                                             ⇌   S + 2H2O        + 0,45
                                                                                     +
                                                                                Cu + e   −   ⇌   Cu              + 0,52
                                                                                 I2 + 2e−    ⇌   2I−             + 0,54
                                                                       O2(g) + 2H+ + 2e−     ⇌   H2O2            + 0,68
                                                                               Fe3+ + e−     ⇌   Fe2+            + 0,77
                                                                          −
                                                                       NO 3 + 2H+ + e−       ⇌   NO2(g) + H2O    + 0,80
                                                                                     +
                                                                                Ag + e   −   ⇌   Ag              + 0,80
                                                                             Hg2+ + 2e−      ⇌   Hg(ℓ)           + 0,85
                                                                         −
                                                                      NO 3 + 4H+ + 3e−       ⇌   NO(g) + 2H2O    + 0,96
                                                                             Br2(ℓ) + 2e−    ⇌   2Br−            + 1,07
                                                                              Pt2+ + 2 e−    ⇌   Pt              + 1,20
                                                                                 +
                                                                      MnO2 + 4H + 2e     −   ⇌         2+
                                                                                                 Mn + 2H2O       + 1,23
                                                                       O2(g) + 4H+ + 4e−     ⇌   2H2O            + 1,23
                                                                        2−
                                                                   Cr2O 7 + 14H+ + 6e−       ⇌   2Cr3+ + 7H2O    + 1,33
                                                                            Cℓ2(g) + 2e−     ⇌   2Cℓ−            + 1,36
                                                                         −
                                                                     MnO 4 + 8H+ + 5e−       ⇌         2+
                                                                                                 Mn + 4H2O       + 1,51
                                                                                 +
                                                                       H2O2 + 2H +2 e    −   ⇌   2H2O            +1,77
                                                                               Co3+ + e−     ⇌   Co2+            + 1,81
                                                                             F2(g) + 2e−     ⇌   2F−             + 2,87

## Related documents

- [Gr 10 Physical Sciences P1 (Afrikaans) November 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-physical-sciences-p1-afrikaans-november-2022-question-paper/ba98b1a9-c6ac-4e3c-90f8-1db72f96a634) — Physical Sciences · QP · 2022 · Afr
- [Gr10 Phy P2 (Afrikaans) 2020 Exemplars Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-phy-p2-afrikaans-2020-exemplars-question-paper/8980388b-75ba-4481-8d07-3d437736ed84) — Physical Sciences · QP · 2020 · Afr
- [Gr 10 Physical Sciences P1 (Afrikaans) November 2022 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-physical-sciences-p1-afrikaans-november-2022-possible-answers/2fa0afaf-a61f-436e-bc07-740a6430749e) — Physical Sciences · Memo · 2022 · Afr
- [Gr10 Phy P2 (Afrikaans) 2020 Exemplars Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr10-phy-p2-afrikaans-2020-exemplars-possible-answers/5d3852a0-0265-4941-bbfb-84fd05388145) — Physical Sciences · Memo · 2020 · Afr
- [Gr10 Phy P2 (Afrikaans) November 2018 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-phy-p2-afrikaans-november-2018-question-paper/91d1f496-2df5-48db-a954-69b280ba1b18) — Physical Sciences · QP · 2018 · Afr
- [Physical Sciences P2 Grade 10 Nov 2017 Afr](https://www.hlayiso.com/library/physical-sciences-p2-grade-10-nov-2017-afr/07b8ada6-d312-4f70-be7d-a25732dfd52c) — Physical Sciences · QP · 2017 · Afr

## More from Grade 10 Physical Sciences

- [Gr 10 Phys Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-phys-sci-atp-2023-24/f162614c-9eea-46bf-b61a-5a5dc6360c7b) — ATP
- [EC AW Physical Sciences Grade 10 June 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/ec-aw-physical-sciences-grade-10-june-2025-qp-and-memo/55c5e457-737d-42d8-a3e9-d141082f89d3) — QP + Memo · 2025
- [FS Physical Sciences Grade10 June 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/fs-physical-sciences-grade10-june-2025-qp-and-memo/4bbbc06c-f9d3-4d47-9bd5-7421512cd012) — QP + Memo · 2025
- [KZN Physical Sciences Grade 10 November 2025 P1 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-physical-sciences-grade-10-november-2025-p1-and-memo/c5bea2ed-3318-4f7d-b1f6-2ac68a9d3399) — QP + Memo · 2025
- [LP Physical Sciences Grade 10 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-physical-sciences-grade-10-march-2025-qp-and-memo/5aedbc3d-3f59-4693-b4ab-7c19bfd618f5) — QP + Memo · 2025
- [MP Physical Sciences Grade 10 June 2025 P1 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/mp-physical-sciences-grade-10-june-2025-p1-and-memo/59cc2c0b-5fa8-4714-9e0d-b786ead5f8d0) — QP + Memo · 2025

## Collection

- [Grade 10 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-10/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
