# Accounting Grade 11 Gauteng June 2024 Memo (Afrikaans)

> Grade 11 Accounting memorandum from the Gauteng June Exam 2024 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr-11-accounting-afrikaans-june-2024-possible-answers/c3af030e-3054-4f58-85d4-f025adbe72f0
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2024
- Exam period: Gauteng June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/accounting) › [Accounting Grade 11 Gauteng June 2024 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-accounting-afrikaans-june-2024-possible-answers/c3af030e-3054-4f58-85d4-f025adbe72f0)

## About this document

Accounting · Grade 11 · Gauteng June Exam · 2024 · Afrikaans. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com
     1

                   PROVINSIALE EKSAMEN
                                JUNIE 2024
                                 GRAAD 11
                          NASIENRIGLYNE

                       REKENINGKUNDE VRAESTEL 1

9 bladsye
Nasienbeginsels:
1.  Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien ŉ kandidaat nie punte op ŉ
    ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (Geen vreemde-item strafpunte
    vir misplaaste items nie). Geen dubbelpenalisering word toegepas nie.
2. Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing
    indien die kandidaat punte op die syfer vir daardie item verdien.
3. Volpunte vir korrekte antwoorde. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings
    wat voorsien is.
4. Indien ŉ vooraansuiweringsyfer as ŉ finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt
    toe vir daardie syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie).
5. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag
    geneem word om die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakies voorsien word
    nie, aanvaar dat die syfer positief is.
6. Waar aangedui, kan deelpunte toegeken word om te onderskei tussen die verskillende
    kwaliteite van antwoorde van kandidate.
7. Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir hierdie afdeling van die vraag nie as
    ŉ negatiewe syfer getoon word nie.
8. Waar metodepunte toegeken word vir bewerkings moet die nasiener die redelikheid
    van die antwoord inspekteer en ten minste een deel moet korrek wees voordat die punt
    toegeken word.
9. Waar metodepunte toegeken word, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir
    enige item wat gedeeltelik foutief is nie.
10. Wees bewus van kandidate wat geldige alternatiewe buite die nasienriglyne bied.
11. Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                                              REKENINGKUNDE
                                       NASIENRIGLYNE
                                                                              (VRAESTEL 1) GRAAD 11

QUESTION 1: GAAP PRINCIPLES AND INCOME STATEMENT
                                            (50 marks; 40 minutes)

1.1   AARP BEGINSELS
       1.1.1 Omsigtigheid ✓
      1.1.2      Paringsbeginsel ✓
      1.1.3      Lopende saak ✓
      1.1.4      Wesenlikheid ✓                                                                 4

1.2.1 HLAZO HANDELAARS
      STAAT VAN OMVATTENDE INKOMSTE VIR DIE JAAR GEËINDIG
      29 FEBRUARIE 2024.         *een deel korrek

      Verkope(1 248 260✓- 3 200 ✓ + 16 560 ✓✓)                                *    1 261 620
      Koste van verkope                verkope x 100/180                      ✓*   (700 900)
      Bruto wins                        SVerkpe – Koste van verkope       8   *     560 720
      Ander inkomste                           berekening                     *      99 000
      Voorsiening vir oninbare skuld aangesuiwer                              ✓        5 000
      Oninbare skuld ingevorder                                               ✓          800
      Huurinkomste (78 200 ✓ + 15 000✓✓)                                      *      93 200
      Bedryfsinkomste                                BW + AI              8   *      659 720
      Bedryfsuitgawes                                                               (446 130)
      Diverse uitgawes                                                                86 700
      Telefoon                                                                        23 650
      Salarisse en lone (189 240✓+ 8 000✓✓+ 160✓✓)                                  197 400
      Versekering(42 840✓ – 14 460✓)                                                 28 380
      Verpakkingsmateriaal                                                    ✓        7 900
      Oninbare skuld (8 800 + 800)                                            ✓✓       9 600
                                202 800 twee punte                                    6 350
      Handelsvoorraad tekort (212 000✓– 9200✓ -
      196 450✓)
      Waardevermindering                                                      ✓       85 600
      Bankkoste (340 + 210)                                                   ✓✓         550
      Bedryfswins            BI – BU                          20                    213 590
      Rente inkomste balanserende syfer (BW – wins voor rente uitgawe)        ✓      16 000
      Wins voor rente uitgawe                            NW+ Rente uitg       ✓     229 590
      Rente uitgawe (630 800 – 611 300)                                       ✓✓     (19 500)
      Netto wins vir die jaar                                             6          210 090
                                                                                                42

                                                     2

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                                  REKENINGKUNDE
                                         NASIENRIGLYNE
                                                                  (VRAESTEL 1)  GRAAD 11

1.2.2    Gee TWEE moontlike redes waarom die huurinkomste verlaag het.
         Enige TWEE geldige redes ✓✓ ✓✓ deelpunte vir onvolledige/
         gedeeltelike/onduidelike antwoorde.

                •   Huurder kon nie bekostig om die oorspronklike huur te betaal nie en
                    het vir ŉ afname onderhandel.
                •   Die huurder het onderhandel om ŉ kleiner vloerruimte te gebruik.
                •   Die huurder het ŉ goedkoper aanbod vir dieselfde vloerruimte elders
                    te kry.                                                               4

                                                 50

VRAAG 2: VENNOOTSKAPPE: STAAT VAN FINANSIËLE POSISIE EN NOTAS
                                                  (45 punte; 36 minute)

2.1

        2.1.1        B
        2.1.2        E
        2.1.3        D
        2.1.4        C
        2.1.5        A

                                                                                          5

                                                  3

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                      REKENINGKUNDE
                                    NASIENRIGLYNE
                                                      (VRAESTEL 1)  GRAAD 11

2.2 NOTA TOT DIE STAAT VAN FINANSIËLE POSISIE OP 29 FEBRUARIE 2024.

2.2 LOPENDE REKENING

                                           Rose            Daisy

     Salaris                           146 000*       182 000

     Rente op kapitaal                  30 000*        28 000

     Bonus                                 25 000        37 500

     Primêre verdeling                    201 000         247 500

     Finale verdeling
                                         60 600        90 900
     Net Profit for the year              261 600         338 400

     Onttrekkings                       (127 500)       (85 000)

     Behoue inkomste                     134 100         253 400

     Saldo aan die begin                 (67000)         55 000

     Saldo aan die einde van jaar         67100          308 400

                                                                         20

    Wys berekeninge
    Rose se salaris
    1 000 x 3 = 3 000
    (159 000 – 3000)/13 = 12 000 + 1 000 = 13 000
    159 000 – 13 000
    =146 000
    Rente op kapitaal (Rose)
    290 000 x 10% x 6/12 = 14 500
    310 000 x 10% x 6/12 = 15 500
                         = 30 000

                                          4

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                        REKENINGKUNDE
                                   NASIENRIGLYNE
                                                        (VRAESTEL 1)  GRAAD 11

2.3   EKWITEIT EN LASTE
      EIENAARSBELANG                                           965 500
      Kapitaal (280 000 + 290 000 + 20 000 )                  590 000
       Privaatrekening (sien 2.2: (67 100 + 308400)          375 500

      NIE BEDRYFSLASTE                                           265 000
      Lening: BNF Bank (330 000  – (50 000 + 15 000)
                                                               265 000*
       (65 000 = 2 MARKS)

      BEDRYFSLASTE                                             226 500
      Handels en ander betaalbares
                                                               161 500*
      (160 000 + 3 500  – 2 000 )
       Korttermyn lening                                       65 000*
      TOTALE EKWITEIT EN LASTE                               1 457 000*

                                                                           20

                                            45

                                             5

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                          REKENINGKUNDE
                                    NASIENRIGLYNE
                                                          (VRAESTEL 1)  GRAAD 11

VRAAG 3: ONTLEDING EN VERTOLKING                            (43 punte; 32 minute)

  3.1     FAIRYTALE PALEIS HANDELAARS

  3.1.1   Bereken die Bruto wins op Verkope.

          (1 830 000 – 1 610 400)
                                  X 100
                 1 830 000                                           12% 

          219 000 (2 punte)
                                                                                    4

  3.1.2
          Bereken die vuurproefverhouding.

           (240 000 + 175 000)
                292 750                                             1,4 : 1
          OF
          (585 500 – 170 500): 292 750
                                                                                    4

  3.1.3   Bereken die gemiddelde persentasie opbrengs verdien deur Snowy.

                  149 250
                                     X 100
          ½  (620 000  + 490 000  + 37 000  – 13 500 )/2        26,8 %

              (556 750 = 4 punte)
                                                                                    7

  3.1.4   Bereken die Skuld/Ekwiteitsverhouding.

           419 400 : 1 248 500

          Vennote belang                                            0,34 : 1
          (600 000+ 620 000) + 42 000 – 13 500)
            (een punt)          (een punt)
                                                                                    4

                                             6

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                             REKENINGKUNDE
                                     NASIENRIGLYNE
                                                             (VRAESTEL 1)  GRAAD 11

3.1.5
        Bereken die Solvabiliteitsverhouding.

        (1375 650+585 500)
         1 961 150 : (419 900+ 292 750) 

                       712 650 (2 punte)                            2,75:1 
                                                                                   4

3.2     Cinderelli en Snowy ontvang ŉ aanbod van ŉ potensiële 3de vennoot. Die
        vennoot stel meestal belang in hoe winsgewend die vennootskap is. Dink
        jy Fairytale Paleis se winsgewendheid is goed? Verskaf twee aanwysers
        met syfers om jou antwoord te staaf.

        Finansiële aanwyser       syfer (met tendens )    

        Nee

        Bedryfswins op verkope het verminder van 23% tot 16%.
        Bedryfsuitgawes op verkope het verminder van 12% tot 19%.

                                                                                   5

3.3     Die besigheid het nie die beoogde winsopslag van 20% behaal nie. Verskaf
        TWEE moontlike redes waarom die winspersentasie nie behaal word nie.

        Debiteure afslag is hoog 
        Verkope teen verminderde prys 
        Handelskorting 
        Foute op dokumente 

                                                                                   4

                                                7

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                           REKENINGKUNDE
                                 NASIENRIGLYNE
                                                           (VRAESTEL 1)  GRAAD 11

3.4.   Lewer kommentaar oor die likiditeit van die besigheid. Verwys na TWEE
       relevante aanwysers met syfers om jou antwoord te staaf.

       Finansiële aanwyser          Syfers (met tendens)      

          ▪   Die bedryfskapitaalverhouding het verswak van 2,4:1 tot 2:1.
          ▪   Die vuurproefverhouding het verswak van 1,63:1 tot 1,4:1.

       Alhoewel die debiteure invorderingsperiode het verbeter van 40 dae tot 32 dae.

                                                                                            4

3.5    Die vennote het besluit om afleweringsdiens te begin aanbied. Hulle
       oorweeg dit om ŉ bykomende lening te neem om die aankoop van ŉ nuwe
       voertuig te finansier. Is dit wys vir hulle om hul lening te verhoog? Haal
       een finansiële aanwyser met syfers aan om jou antwoord te staaf.

              Finansiële aanwyser       Syfer (met tendens )       Kommentaar 

       Ja 
       Skuld-Ekwiteitsverhouding het verlaag van 0,6:1 tot 0,34:1. Lae finansiële risiko.
                                                                                            4

3.6    Snowy is tevrede met die opbrengs wat sy ontvang het, verduidelik
       hoekom deur syfers aan te haal.
       Finansiële aanwyser       Syfer (met tendens) 

       Haar verdienste is 15% wat meer is as die rente op die vaste deposito van 10%
       en die opbrengs op vennote se aandele is 14%.
                                                                                            3

                                          43

                                           8

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                                                   REKENINGKUNDE
                                     NASIENRIGLYNE
                                                                   (VRAESTEL 1)  GRAAD 11

VRAAG 4: PROBLEEMOPLOSSING                                            (12 punte; 10 minute)

4.1.1   EEN PROBLEEM                                  OPLOSSING ✓✓          ✓✓      ✓✓
        HAAL SYFERS AAN
        TAXI 1:
        Dit is oud- gekoop in 2009(15 jaar)           Vervang die voertuig.
        Waardevermindering is ten volle               Gee die bestuurder die nuwe
        afgeskryf – het ŉ boekwaarde van R1           voertuig.
        Hoë brandstof en herstelkoste –               Gebruik die voertuig vir kort roetes.
        R8,65/km
        65% van die inkomste

        TAXI 2:
        R15 000 van die tarief nie inbetaal nie       Monitor die daaglikse inkomste
        Brandstof en herstelwerk is 45% van           gereeld.
        die inkomste                                  Geld moet daagliks inbetaal word.
                                                      Trek die geld van die bestuurder
                                                      se salaris af.
                                                      Dissiplinêre verhoor.

        TAXI 3:                                       Ondersoek die rede vir die lae
                                                      aantal reise.
        Nuwe voertuig – het slegs 32 060 km           Bestuurder kan op verlof wees / of
        afgelê                                        is besig met bedrieglike gedrag.
        33% of Taxi 1 en 65% van Taxi 2               Gee hierdie voertuig aan ŉ
                                                      betroubare bestuurder

                                              12

                                     TOTALE PUNTE

                                             150

                                                  9

## Related documents

- [Gr 11 Accounting P1 (Afrikaans) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-accounting-p1-afrikaans-june-2024-question-paper/cf529c01-0786-4680-b8b1-b401167df69c) — Accounting · QP · 2024 · Afr
- [Grade 11 ACC P2 (Afrikaans) June 2023 Answerbook](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-acc-p2-afrikaans-june-2023-answerbook/4b61a1af-b499-47c2-813a-2e27bffe45f3) — Accounting · Addendum · 2023 · Afr
- [ACCOUNTING P2 MEMO GR11 NOV2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr11-nov2022-afrikaans/5091330d-b815-492e-bd30-49702527a430) — Accounting · Memo · 2022 · Afr
- [Gr11 Acc P2 (Afrikaans) 2020 Exemplars Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr11-acc-p2-afrikaans-2020-exemplars-possible-answers/4e368746-40f7-41f2-abf3-6417b98990d2) — Accounting · Memo · 2020 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR11 MEMO NOVEMBER 2020 Afrikaans .docx](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-memo-november-2020-afrikaans-docx/134a2888-385c-4172-8067-9fc5c9886ca1) — Accounting · Memo · 2020 · Afr
- [ACCOUNTING GR11 MEMO NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-gr11-memo-nov2018-afrikaans/d1eee2f9-205d-4f4b-b09d-c4b23b38999f) — Accounting · Memo · 2018 · Afr

## More from Grade 11 Accounting

- [GR11 Accounting Practice exam November Paper 1](https://www.hlayiso.com/library/gr11-accounting-practice-exam-november-paper-1/a786fffb-f00d-472f-a62b-80f038063c5b) — Guide
- [ACCOUNTING P1 GR11 ANSWER BOOK NOV2025 Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-answer-book-nov2025-afrikaans-watermark/6daad69c-e558-4d79-9945-bdcc57c797b8) — Addendum · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING ANS BOOK GR11 NOV 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-ans-book-gr11-nov-2025-eng-watermark/23071d73-1633-476d-9eea-a35d45360d61) — QP · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P1 GR11 QP NOV2025 Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-qp-nov2025-afrikaans-watermark/12583458-757b-44ed-b818-66dccc55c934) — QP · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING P2 QP GR11 NOV 2025 AFR watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-gr11-nov-2025-afr-watermark/c1345715-0e44-4f64-9844-4e1a4ca18c22) — QP · 2025 · Afr
- [LP Accounting Grade 11 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-accounting-grade-11-march-2025-qp-and-memo/e029a6c5-e494-4ee4-85f6-bf55d1d8442b) — QP + Memo · 2025

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
