# Accounting Grade 11 P1 Gauteng June 2024 QP (Afr)

> Grade 11 Accounting Paper 1 question paper from the Gauteng June Exam 2024 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr-11-accounting-p1-afrikaans-june-2024-question-paper/cf529c01-0786-4680-b8b1-b401167df69c
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2024
- Exam period: Gauteng June Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/accounting) › [Accounting Grade 11 P1 Gauteng June 2024 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-accounting-p1-afrikaans-june-2024-question-paper/cf529c01-0786-4680-b8b1-b401167df69c)

## About this document

Accounting · Grade 11 · Gauteng June Exam · 2024 · Afrikaans. Question paper, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com
 1

                 PROVINSIALE EKSAMEN
                      JUNIE 2024
                             GRAAD 11

                            REKENINGKUNDE
                              VRAESTEL 1

TYD:     2 uur

PUNTE:   150

11 bladsye + 1 formuleblad en ŉ antwoordboek van 9 bladsye

                                                             b.o.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                        REKENINGKUNDE                      2
                                                        VRAESTEL 1  GRAAD 11

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.    Beantwoord ALLE vrae.

2.    ŉ Spesiale ANTWOORDBOEK word voorsien waarin alle vrae beantwoord moet word.

3.    ŉ FORMULEBLAD vir finansiële aanwysers word verskaf aan die agterkant van die
      vraestel.

4.    Wys alle bewerkings om deelpunte te verdien

5.    Jy mag ŉ nie-programmeerbare sakrekenaar gebruik.

6.    Jy mag ŉ donker potlood, blou of swart ink gebruik om die vraestel te beantwoord.

7.    Waar van toepassing wys al die berekeninge tot EEN desimale plek

8.    Skryf netjies en leesbaar.

9.    Gebruik die inligting in die tabel hieronder as ŉ riglyn wanneer die vraestel beantwoord
      word. Probeer om NIE daarvan af te wyk NIE.

     VRAAG                   ONDERWERP                      PUNTE       TYD IN MINUTE
       1.      AARP beginsels en Staat van                    50          40 minute
               Omvattende Inkomste
      2.       Vennootskappe: Konsepte en Staat van            45           36 minute
               finansiële posisie en Notas
     3.        Ontleding en vertolking                        43            34 minute
     4.        Probleemoplossing                              12            10 minute
 TOTAAL                                                       150          120 minute

                                                                                               b.o.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                       REKENINGKUNDE                      3
                                                       VRAESTEL 1  GRAAD 11

VRAAG 1: AARP BEGINSELS EN STAAT VAN OMVATTENDE INKOMSTE
                                             (50 punte; 40 minute)

1.1   Kies EEN woord/term vir elk van die volgende stellings deur ŉ AARP beginsel uit .
      die lys hieronder te kies. Skryf slegs die antwoord langs die vraagnommer
      (1.1.1 – 1.1.4) in jou ANTWOORDBOEK neer

               Lopende saak; Omsigtigheid; Historiese koste, Wesenlikheid,
                          Besigheidsentiteit, Paringsbeginsel

      1.1.1   Besigheid verwag om ŉ wins van R80 000 te maak op die verkoop van
              ŉ gedeelte van die gebou, dit sal nie in die boeke ingeskryf word voordat
              die oordrag van die grond afgehandel is nie.

      1.1.2   Versekering R2 300, word vooruit betaal. Hierdie bedrag word nie
              weerspieël in die staat van omvattende inkomste nie

      1.1.3   Die besigheid sal in die toekoms voortgaan om te funksioneer.

      1.1.4   Rente uitgawe moet afsonderlik in die finansiële state opgeteken word.      (04)

1.2   HLAZO HANDELAARS

      GEVRA:

      Die volgende inligting is geneem uit die boeke van Hlazo Handelaars op 29
      Februarie 2024. Die besigheid gebruik ŉ winsopslag van 80% op kosprys.

      1.2.1   Stel die Inkomstestaat (Staat van Omvattende Inkomste) van Hlazo
              Handelaars op vir die jaar geëindig 29 Februarie 2024.                      (42)

      1.2.2   Verwys na inligting B(viii)

              Gee TWEE moontlike redes waarom die huurinkomste verlaag het                (04)

                                                                                              b.o.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                  REKENINGKUNDE                 4
                                                  VRAESTEL 1  GRAAD 11

INLIGTING

A           UITTREKSEL UIT DIE VOORAANPASSINGSPROEFBALANS OP
            29 FEBRUARIE 2024

            Toerusting (teen kosprys)                               432 800
            Opgehoopte waardevermindering op toerusting               82 100
            Lening: Tika Bank                                       611 300
            Handelsvoorraad                                         212 000
            Debiteurekontrole                                       115 420
            Voorsiening vir oninbare skuld                            11 950
            Bank (Debiet)                                             79 450
            Verkope                                                1 248 260
            Koste van verkope                                              ?
            Debiteure-afslag                                           3 200
            Diverse uitgawes                                          86 700
            Telefoon                                                  23 650
            Salarisse en Lone                                       189 240
            Versekering                                               42 840
            Verpakkingsmateriaal                                      14 000
            Oninbare skuld                                             8 800
            Waardevermindering                                        85 600
            Huuruitgawe                                               78 200
            Rente op vaste deposito (balanseerder syfer)                   ?

B   AANSUIWERINGS EN ADDISIONELE INLIGTING

    (i)      Goedere met ŉ kosprys van R9 200 is op krediet verkoop aan
             P Smith. Geen inskrywing is gemaak nie.

    (ii)     Op 29 Februarie 2024 het ŉ fisiese voorraadopname die volgende
             aan die lig gebring:

             •   Handelsvoorraad                 R196 450.
             •   Verpakkingsmateriaal gebruik    R7 900.

    (iii)    ŉ Debiteur, T Naidoo, wie se rekening voorheen afgeskryf is, het
             R800 betaal. Die boekhouer het die bedrag verkeerdelik in die
             oninbare skuldrekening gekrediteer.

    (iv)     Voorsiening vir oninbare skuld moet met R5 000 verminder word.

                                                                                    b.o.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                               REKENINGKUNDE                    5
                                               VRAESTEL 1  GRAAD 11

(v)      Een werknemer is uitgelaat uit die Salarisjoernaal vir Januarie 2024

             Bruto salaris Aftrekkings Netto salaris     WVF bydrae
                   ?        R560 (7%)        ?            160 (2%)

         LET WEL: WVF-bydrae sluit bydraes in wat deur die werkgewer
                  gemaak is. Alle bydraes vorm deel van salarisse en
                  lone.

(vi)     Versekering sluit ŉ jaarlikse polis in van R57 840 wat op
         1 June 2023 uitgeneem is.

(vii)    Die leningstaat wat van Tika Bank ontvang is, wys ŉ eindsaldo van
         R630 800.

(viii)   Huurinkomste is vir die tydperk van 1 Maart 2023 tot
         31 Desember 2023.
         LET WEL: Huur verminder met R400 per maand vanaf
                    1 November 2023.

(ix)     Die bankstaat het die volgende items aan die lig gebring wat nie in
         die betrokke kontantjoernale aangeteken is nie:

         •     Transaksiefooie R340
         •     EFO fooie R210

                                                                                50

                                                                                    b.o.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                      REKENINGKUNDE                    6
                                                      VRAESTEL 1  GRAAD 11

VRAAG 2: VENNOOTSKAPPE: STAAT VAN FINANSIËLE POSISIE EN NOTAS
                                              (45 punte: 36 minute)
ROSEY DAISY BLOOMS

     Die volgende inligting is uit die rekords van Rosey Daisy Blooms, ŉ vennootskap
     wat deur White Rose en Yellow Daisy besit word.

     GEVRA:

     2.1   Pas die beskrywings in KOLOM A by die term in KOLOM B. Skryf slegs
           die korrekte letter langs die vraagnommer in jou antwoordboek neer.

                    KOLOM A                             KOLOM B
                                        A     Die bedrag wat onder bedrysbates
            2.1.1    Nie-bedryfsbate
                                              aangeteken word.
                                        B     Hierdie bate neem meer as
            2.1.2    Solvensie                12 maande om in kontant omgesit te
                                              word.
                                        C     Die vermoë om huidige skuld te
            2.1.3    Bedryfsbate
                                              betaal.
                                        D     Hierdie bates kan binne 12 maande
            2.1.4    Likiditeit
                                              in kontant omgesit word.
                                        E     Die besigheid se vermoë om al sy
            2.1.5    Bank Oortrokke
                                              skuld te delg.
                                        F     Gee ŉ aanduiding of die besigheid
                                              deur sy eie kapitaal of deur
                                              geleende kapitaal bedryf word.           (05)

     2.2   Stel die Bedryfsbate nota op vir die Staat van Finansiële posisie op 29
           Februarie 2024.                                                             (20)
           Verwys na inligting A & B

     2.3   Stel die Ekwiteite en Laste afdeling van die Staat van Finansiële posisie
           op.                                                                         (20)
           Verwys na inligting A tot D

                                                                                           b.o.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                      REKENINGKUNDE                   7
                                                      VRAESTEL 1  GRAAD 11

INLIGTING:

Uittreksel van die Na-aansuiwerings Proefbalans op 29 Februarie 2024.

         Kapitaal: Rose                                           290 000
         Kapitaal: Daisy                                          280 000
         Privaatrekening : Rose (01 Maart 2023)                 DR 67 000
         Privaatrekening : Daisy (01 Maart 2023)                CR 55 000
         Onttrekkings: Rose                                             ?
         Onttrekkings: Daisy                                       85 000
         Bank                                                     178 000
         Kleinkas                                                   2 500
         Debiteurekontrole                                         59 000
         Lening : Tulip bank                                            ?
         Vaste deposito: Lilly bank                               690 000
         Krediteurekontrole                                       160 000
         Opgelope inkomste                                         16 000
         Opgelope uitgawe                                           3 500
         Vooruitbetaalde uitgawe                                    4 000

A.   Rose het halfpad deur die jaar haar kapitaal met R20 000 verhoog, dit is
     nog nie aangeteken nie. Daisy se kapitaal het dieselfde gebly gedurende
     die jaar.

B.   Die vennootskapsooreenkoms bepaal die volgende:

     •     Rente op kapitaal word bereken teen 10% van die kaspitaal se
           saldo’s.

     •     Daisy se bonus is 50% meer as dié van Rose.

     •     Die totale salaris wat aan Rose betaal is, het R159 000 beloop, dit
           het haar salaris vir Maart 2024 ingesluit. Daisy se salaris vir die jaar
           het R182 000 beloop. Beide vennote is geregtig op ŉ R1 000
           verhoging p.m. op 01 Januarie elke jaar wat in aanmerking geneem
           is.

     •     Die netto wins vir die jaar het R600 000 beloop en die oorblywende
           wins word in die verhouding van 2:3 onderskeidelik tussen Rose en
           Daisy gedeel.

     •     Daisy se onttrekkings het R85 000 beloop, Rose onttrek 50% meer
           as Daisy.

C.   ŉ Krediteur met ŉ kredietsaldo van R2 000 moet oorgedra word na die
     Debiteuregrootboek.
                                                                                          b.o.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                           REKENINGKUNDE                      8
                                                           VRAESTEL 1  GRAAD 11

      D.        Die rente op lening word gekapitaliseer. Onder is die Leningstaat ontvang
                van Tulip bank.

                 TULIP BANK
                 LENINGSTAAT OP 29 FEBRUARIE 2024
                 Saldo op 01 Maart 2023                                       380 000
                 Rente vir die jaar
                 Terugbetaling ingesluit rente (R6 500 x 12)                   78 000

                 Saldo op 29 Februarie 2024                                   330 000

                Die kapitaalgedeelte van die lening wat in die volgende boekjaar betaal sal
                word, sal met R15 000 verhoog.
                                                                                               45

VRAAG 3: ONTLEDING EN VERTOLKING                                    (43 punte; 32 minute)

FAIRYTALE PALEISE HANDELAARS

Fairytale Paleise Handelaars is ŉ vennootskap wat deur Cinderelli en Snowy besit              EIS
word. Die finansiële jaar eindig op 29 Februarie 2024. Hulle maak gebruik van ŉ 20%
winsopslag op koste van verkope.

GEVRA:

3.1 Bereken die volgende finansiële aanwysers vir die jaar geëindig
    29 Februarie 2024.

     3.1.1      Bruto wins op Verkope.                                                         (04)

     3.1.2      Vuurproefverhouding.                                                           (04)

     3.1.3      Gemiddelde persentasie opbrengs verdien deur Snowy.                            (07)

     3.1.4      Skuld\Ekwiteitsverhouding.                                                     (04)

     3.1.5      Solvabiliteitsverhouding.                                                      (04)

Profitability

3.2 Cinderelli en Snowy ontvang ŉ aanbod van ŉ potensiële 3de vennoot. Die
    vennoot stel meestal belang in die winsgewendheid van die vennootskap. Dink jy
    Fairytale Paleis se winsgewendheid is goed? Verskaf twee aanwysers met syfers
    om jou antwoord te staaf.                                                                  (05)

                                                                                                  b.o.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                                      REKENINGKUNDE                     9
                                                      VRAESTEL 1  GRAAD 11

3.3 Die besigheid het nie die beoogde winsopslag van 20% behaal nie. Verskaf TWEE
    moontlike redes waarom die winspersentasie nie behaal word nie.                     (04)

Likiditeit

3.4 Lewer kommentaar oor die Likiditeit van die besigheid. Verwys na TWEE relevante
    aanwysers met syfers om jou antwoord te staaf.                                      (04)

Risiko

3.5 Die vennote het besluit om ŉ afleweringsdiens te begin aanbied. Hulle oorweeg dit
    om ŉ bykomende lening te neem om die aankoop van ŉ nuwe voertuig te finansier.
    Is dit wys vir hulle om hulle lening te verhoog? Haal een finansiële aanwyser met
    syfers aan om jou antwoord te staaf.                                                (04)

Winsgewendheid

3.6 Snowy is tevrede met die opbrengs wat sy ontvang het, verduidelik hoekom deur
    syfers aan te haal.                                                                 (03)

INLIGTING

     A.      Uittreksel uit die Staat van Omvattende Inkomste vir die jaar
             geëindig 29 Februarie 2024.

              Verkope                                        R1 830 000
              Koste van verkope                              R1 610 400
              Bruto wins                                               ?
              Netto wins                                       R 223 875

                                                                                            b.o.

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                                 REKENINGKUNDE                   10
                                                 VRAESTEL 1  GRAAD 11

B.   Uittreksel uit die Staat van Finansiële Posisie op 29 February 2024.

                                                       2024           2023
      Nie-bedryfsbates                                1 375 650
      Vaste deposito @ 10% p.a.                                ?      200 000
      Bedryfsbates                                     585 500        738 000
      Voorraad                                         170 500        238 000
      Handels en ander ontvangbares                    240 000        350 000
      Kontant en kontantekwivalente                    175 000        150 000
      Vennote belang                                           ?             ?
      Kapitaal: Cinderelli                             600 000        480 000
      Kapitaal: Snowy                                  620 000        490 000
      Privaatrekening: Cinderelli                  CR 42 000        CR 78 000
      Privaatrekening: Snowy                       DR 13 500        CR 37 000
      Nie bedryfslaste                                 419 900        600 000
      Bedryfslaste                                     292 750        307 500

C.    Finansiële aanwysers en addisionele inligting

                                                       2024           2023

       Bedryfswins op verkope                             16%            23%
       Bedryfsuitgawes op verkope                         19%            12%
       Bedryfskapitaalverhouding                              2:1       2,4: 1
       Vuurproefverhouding                                     ?       1.63:1
       Debiteure invorderingsperiode                    32 Dae        40 Dae
       Skuld-ekwiteit                                          ?        0,6: 1
       Totale Verdienste deur Cinderelli
       Totale Verdienste deur Snowy                    149 250
       Opbrengs op vennote se belang                      14%            20%
                                                                                  43

                                                                                  b.o.

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                                         REKENINGKUNDE                    11
                                                         VRAESTEL 1  GRAAD 11

VRAAG 4: VASTE BATE BESTUUR                                      (12 punte; 10 minute)

PROBLEEMOPLOSSING

Jones Mahlaba besit drie taxi’s. Sy is bekommerd oor die prestasie van die besigheid.

GEVRA

4.1   Identifiseer EEN groot probleem wat met elke taxi verband hou. Haal syfers aan en
      verskaf oplossings vir die probleme wat geïdentifiseer is.                               (12)

INLIGTING

Inligting van die besigheidsrekords op 31 Mei 2024, die einde van die finansiële jaar.

                                             TAXI 1        TAXI 2         TAXI 3

 Datum aangekoop                          1 June 2009     1 July 2021   1 April 2023
 Kosprys van voertuie                        R140 700      R276 000       R432 000
 Opgehoopte waardevermindering               R140 699      R234 600       R100 800
 Totale inkomste van taxi-tariewe          R1 462 500      R720 000       R480 900
 Kilometers afgelê                          97 500 km      49 000 km     32 060 km
 Tarief per kilometer                              R15           R15           R15
 Brandstof en herstelwerk kostes             R843 375      R303 800        R92 974
 Brandstof en herstelwerk per kilometer         R8,65            6,20          2,90

                                                                                           12

                                                                             TOTAAL: 150

                                           EINDE

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
                                                     REKENINGKUNDE                  12
                                                     VRAESTEL 1  GRAAD 11

                                          BYLAE

                                       FORMULEBLAD

    𝐁𝐫𝐮𝐭𝐨 𝐰𝐢𝐧𝐬 𝟏𝟎𝟎              𝐁𝐫𝐮𝐭𝐨 𝐰𝐢𝐧𝐬       𝟏𝟎𝟎             𝐍𝐞𝐭𝐭𝐨 𝐰𝐢𝐧𝐬 𝟏𝟎𝟎
              𝐱                                𝐱                           𝐱
     𝐕𝐞𝐫𝐤𝐨𝐩𝐞    𝟏            𝐊𝐨𝐬𝐭𝐞 𝐯𝐚𝐧 𝐯𝐞𝐫𝐤𝐨𝐩𝐞    𝟏               𝐕𝐞𝐫𝐤𝐨𝐩𝐞    𝟏

      𝐁𝐞𝐝𝐫𝐲𝐟𝐬𝐮𝐢𝐭𝐠𝐚𝐰𝐞𝐬 𝟏𝟎𝟎                              𝐁𝐞𝐝𝐫𝐲𝐟𝐬𝐰𝐢𝐧𝐬 𝟏𝟎𝟎
                     𝐱                                            𝐱
         𝐕𝐞𝐫𝐤𝐨𝐩𝐞       𝟏                                𝑽𝒆𝒓𝒌𝒐𝒑𝒆     𝟏

𝐓𝐨𝐭𝐚𝐥𝐞 𝐯𝐞𝐫𝐝𝐢𝐞𝐧𝐬𝐭𝐞 𝐝𝐞𝐮𝐫 𝐯𝐞𝐧𝐧𝐨𝐨𝐭 𝟏𝟎𝟎                    𝐍𝐞𝐭𝐭𝐨 𝐰𝐢𝐧𝐬            𝟏𝟎𝟎
                              𝐱                                           𝐱
 𝐆𝐞𝐦𝐢𝐝𝐝𝐞𝐥𝐝𝐞 𝐯𝐞𝐧𝐧𝐨𝐭𝐞 𝐞𝐤𝐰𝐢𝐭𝐞𝐢𝐭    𝟏             𝐆𝐞𝐦𝐢𝐝𝐝𝐞𝐥𝐝𝐞 𝐯𝐞𝐧𝐧𝐨𝐭𝐞 𝐞𝐤𝐰𝐢𝐭𝐞𝐢𝐭    𝟏

    𝐁𝐞𝐝𝐫𝐲𝐟𝐬𝐛𝐚𝐭𝐞𝐬 ∶ 𝐁𝐞𝐝𝐫𝐲𝐟𝐬𝐥𝐚𝐬𝐭𝐞              𝐁𝐞𝐝𝐫𝐲𝐟𝐬𝐛𝐚𝐭𝐞𝐬 − 𝐕𝐨𝐨𝐫𝐫𝐚𝐚𝐝 𝐁𝐞𝐝𝐫𝐲𝐟𝐬𝐥𝐚𝐬𝐭𝐞

     𝐇𝐚𝐧𝐝𝐞𝐥𝐬 − 𝐞𝐧 𝐚𝐧𝐝𝐞𝐫 𝐃𝐞𝐛𝐢𝐭𝐞𝐮𝐫𝐞 + 𝐊𝐨𝐧𝐭𝐚𝐧𝐭 𝐞𝐧 𝐊𝐨𝐧𝐭𝐚𝐧𝐭 𝐄𝐤𝐰𝐢𝐯𝐚𝐥𝐞𝐧𝐭𝐞: 𝐁𝐞𝐝𝐫𝐲𝐟𝐬𝐥𝐚𝐬𝐭𝐞

𝐆𝐞𝐦𝐢𝐝𝐝𝐞𝐥𝐝𝐞 𝐃𝐞𝐛𝐢𝐭𝐞𝐮𝐫𝐞 𝟑𝟔𝟓    𝟏𝟐
                    𝐱    𝐨𝐫                   𝐆𝐞𝐦𝐢𝐝𝐝𝐞𝐥𝐝𝐞 𝐤𝐫𝐞𝐝𝐢𝐭𝐞𝐮𝐫𝐞           𝟑𝟔𝟓    𝟏𝟐
  𝐊𝐫𝐞𝐝𝐢𝐞𝐭𝐯𝐞𝐫𝐤𝐨𝐩𝐞      𝟏      𝟏                                              𝐱     𝐨𝐫
                                        𝐊𝐫𝐞𝐝𝐢𝐞𝐭𝐚𝐚𝐧𝐤𝐨𝐩𝐞 𝐨𝐟 𝐤𝐨𝐬𝐭𝐞 𝐯𝐚𝐧 𝐯𝐞𝐫𝐤𝐨𝐩𝐞    𝟏      𝟏

 𝐆𝐞𝐦𝐢𝐝𝐝𝐞𝐥𝐝𝐞 𝐯𝐨𝐨𝐫𝐫𝐚𝐚𝐝 𝟑𝟔𝟓    𝟏𝟐                        𝐊𝐨𝐬𝐭𝐞 𝐯𝐚𝐧 𝐯𝐞𝐫𝐤𝐨𝐩𝐞
                    𝐱    𝐨𝐫
  𝐊𝐨𝐬𝐭𝐞 𝐯𝐚𝐧 𝐯𝐞𝐫𝐤𝐨𝐩𝐞   𝟏      𝟏                       𝐆𝐞𝐦𝐢𝐝𝐝𝐞𝐥𝐝𝐞 𝐯𝐨𝐨𝐫𝐫𝐚𝐚𝐝

 𝐍𝐢𝐞 𝐛𝐞𝐝𝐫𝐲𝐟𝐬𝐥𝐚𝐬𝐭𝐞 ∶ 𝐕𝐞𝐧𝐧𝐨𝐭𝐞 𝐞𝐤𝐰𝐢𝐭𝐞𝐢𝐭               𝐓𝐨𝐭𝐚𝐥𝐞 𝐁𝐚𝐭𝐞𝐬 ∶ 𝐓𝐨𝐭𝐚𝐥𝐞 𝐋𝐚𝐬𝐭𝐞

                                     𝐕𝐚𝐬𝐭𝐞 𝐊𝐨𝐬𝐭𝐞
               𝐕𝐞𝐫𝐤𝐨𝐨𝐩𝐬𝐩𝐫𝐲𝐬 𝐩𝐞𝐫 𝐞𝐞𝐧𝐡𝐞𝐢𝐝 − 𝐯𝐞𝐫𝐚𝐧𝐝𝐞𝐥𝐢𝐤𝐞 𝐤𝐨𝐬𝐭𝐞 𝐩𝐞𝐫 𝐞𝐞𝐧𝐡𝐞𝐢𝐝

## Related documents

- [ACCOUNTING P1 GR11 QP NOVEMBER 2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-qp-november-2022-afrikaans/7d7cc880-3774-4763-a91e-576cc782da60) — Accounting · QP · 2022 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR11 QP NOVEMBER 2020 Afrikaans .docx](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-qp-november-2020-afrikaans-docx/eeaf8539-72ee-46a7-8495-615b05451a2d) — Accounting · QP · 2020 · Afr
- [Grade 11 ACC P2 (Afrikaans) June 2023 Answerbook](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-acc-p2-afrikaans-june-2023-answerbook/4b61a1af-b499-47c2-813a-2e27bffe45f3) — Accounting · Addendum · 2023 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR11 ANSWER BOOK NOV2025 Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-answer-book-nov2025-afrikaans-watermark/6daad69c-e558-4d79-9945-bdcc57c797b8) — Accounting · Addendum · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR11 ANSWERBOOK NOVEMBER 2023 Afrikaans Final](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-answerbook-november-2023-afrikaans-final/48a9c62d-44fe-4bcf-b849-66228902a934) — Accounting · Addendum · 2023 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR11 MEMO NOVEMBER 2020 Afrikaans .docx](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-memo-november-2020-afrikaans-docx/134a2888-385c-4172-8067-9fc5c9886ca1) — Accounting · Memo · 2020 · Afr

## More from Grade 11 Accounting

- [GR11 Accounting Practice exam November Paper 1](https://www.hlayiso.com/library/gr11-accounting-practice-exam-november-paper-1/a786fffb-f00d-472f-a62b-80f038063c5b) — Guide
- [ACCOUNTING P2 MEMO GR11 NOV 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr11-nov-2025-eng-watermark/7aa479bf-34d0-4240-934b-67a2f33e2597) — Memo · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P2 MEMO GR11 NOV 2025 AFR watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr11-nov-2025-afr-watermark/a92dc10a-0d2e-42d6-9cd3-ff78b0e78afe) — Memo · 2025 · Afr
- [LP Accounting Grade 11 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-accounting-grade-11-march-2025-qp-and-memo/e029a6c5-e494-4ee4-85f6-bf55d1d8442b) — QP + Memo · 2025
- [ACCOUNTING P2 MEMO GR11 NOV 2024 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr11-nov-2024-eng-watermark/c09eb350-5d2d-4070-8df4-25ece70dc7de) — Memo · 2024 · Eng
- [ACCOUNTING P2 GR11 MEMO NOV2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr11-memo-nov2023-afrikaans/2ecebf35-604c-44ba-bade-30f2cc9d4da4) — Memo · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
