# Accounting Grade 11 P1 Gauteng November 2022 Memo (Afr)

> Grade 11 Accounting Paper 1 memorandum from the Gauteng November 2022 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr-11-accounting-p1-afrikaans-november-2022-possible-answers/e2953a04-73de-466a-8a0a-674da378c529
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2022
- Exam period: Gauteng November
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/accounting) › [Accounting Grade 11 P1 Gauteng November 2022 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-accounting-p1-afrikaans-november-2022-possible-answers/e2953a04-73de-466a-8a0a-674da378c529)

## About this document

Accounting · Grade 11 · Gauteng November · 2022 · Afrikaans. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                  PROVINSIALE EKSAMEN
                           NOVEMBER 2022
                                   GRAAD 11
                           NASIENRIGLYNE
                       REKENINGKUNDE (VRAESTEL 1)

9 bladsye

NASIENBEGINSELS:
1. Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien ŉ kandidaat nie punte op
    ŉ ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (Geen vreemde-item
    strafpunte vir misplaasde items nie). Geen dubbelpenalisering toepassing nie
2. Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing
    indien die kandidaat punte vir daardie item verdien het.
3. Volpunte vir korrekte antwoorde. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings
    wat voorsien is.
4. Indien ŉ vooraansuiweringssyfer as ŉ finale syfer getoon word, ken die
    bewerkingspunt toe vir daardie syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie).
5. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag
    geneem word om die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakies voorsien
    word nie, aanvaar dat die syfer positief is.
6. Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van
    kandidate te differensieer.
7. Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir hierdie afdeling van die vraag nie
    as ŉ negatiewe syfer getoon word nie.
8. Waar metode punte toegeken word vir bewerkings, moet die nasiener die redelikheid
    van die antwoord ondersoek en ten minste een deel moet korrek wees voordat die
    punt toegeken word.
9. Waar metodepunte toegeken word, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir
    enige item wat gedeeltelik foutief is nie. In sulke gevalle, moet nie die metode punt
    toeken nie. Dui deur middel van .
10. Wees bewus van kandidate wat geldige alternatiewe buite die memorandum bied.
11. Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                             REKENINGKUNDE
                                     NASIENRIGLYNE
                                                             (VRAESTEL 1)  GRAAD 11

VRAAG 1: VASTEBATES EN INTERNE KONTROLE                               (25 punte; 20 minute)

1.1   Berekening: Waardevermindering

                                       Voertuie

         Verkoop                  Oorblywende (oud)                      Nuut
100 000 – 36 000 = 64 000    300 000 – 100 000 = 200 000 √ 150 000 x 20% = 30 000

 64 000 x     20% = 12 800 76 000 – 36 000 = 40 000 √

              6                                                           6
= 12 800 x      = 6 400 √   160 000 x 20% = 32 000        = 30 000 x      = 15 000 √
             12                                                          12

Totale waardevermindering vir huidige jaar: 6 400 + 32 000 + 15 000 = 53 400

                                     Toerusting

                    Oud                                        Nuut

80 000 x 10% = 8 000 √                      6 000 x 2      = 12 000

                                           12 000 x 10% =     1 200

                                                        3
                                           = 1 200 x      = 300 √
                                                       12

Totale waardevermindering vir huidige jaar: 8 000 + 300 = 8 300

                                                                                   10

                                            2

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                          REKENINGKUNDE
                                    NASIENRIGLYNE
                                                          (VRAESTEL 1)  GRAAD 11

1.2                                     Grond en
       Tasbare Bates                                  Voertuie       Toerusting
                                        Geboue
       Drawaarde op (01-03-2021)              400 000        224 000         60 000

       Kosprys                                  400 000        300 000            80 000
       Opgehoopte waardevermindering                          (76 000)           (20 000)

       Beweging
       Toevoeging teen KOSPRYS                √ 120 000     √ 150 000             12 000
       Bateverkope teen drawaarde                           √√ (57 600)
       Waardevermindering                                    (53 400)       (8 300)
       Drawaarde op (28-02-2022)                520 000      263 000         63 700

       Kosprys                                  520 000        350 000            92 000
       Opgehoopte waardevermindering                         (87 000)      (28 300)

                                                                                   10

1.3.1 Die grond en geboue is in Januarie 2021 herwaardeer en die markwaarde is
      R700 000. Die finansiële rekords van RnB Handelaars weerspieël R400 000.
      Watter AARP beginsel word toegepas?                                               (2)
      Historiese koste konsep √√

1.3.2 Die eienaar is bekommerd oor die hoë instandhoudingsuitgawes van
      vragmotors en hy het jou raad nodig. Verskaf DRIE punte.                          (3)
       • Hou ŉ logboek.
       • Installeer opsporingstoestelle in alle trokke.
       • Neem ŉ instandhoudings- of diensplan uit.

      √√√   Enige DRIE aanvaarbare antwoorde.

                                     TOTAAL: 25

                                          3

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                         REKENINGKUNDE
                                     NASIENRIGLYNE
                                                         (VRAESTEL 1)  GRAAD 11

VRAAG 2: STAAT VAN OMVATTENDE INKOMSTE
                                                                    (50 punte: 45 minute)
MK Handelaars
Staat van Omvattende Inkomste vir die jaar geëindig 30 Junie 2022
Verkope (1 032 000 – 32 000 √ – 225 √)                   999 775
Koste van verkope (427 000 – 150 √)                     (426 850)
Bruto wins                                               572 925
Ander bedryfsinkomste                                     49 010
   Huurinkomste ( 47 250 – 3 850 √√)                      43 400
   Korting ontvang                                           4 200
   Oninbare skulde ingevorder (1 000 + 210 √)              1 210
   Voorsiening vir oninbare skuld aangesuiwer               √√ 200
Bruto bedryfsinkomste                                     621 935
Ander bedryfsuitgawes                                    (281 110)
   Salarisse en lone (125 000 + 30 000)                  √√ 155 000
   Water en elektrisiteit (25 000 + 5 000)                √√ 30 000
   Korting toegestaan                                         1 500
   Versekering (6 400 – 1 200)                             √√ 5 200
   Verpakkingsmateriaal (4 200 + 500 √ – 900 √√)            3 800
   Skryfbehoeftes (4 100 – 500 √)                           3 600
   Oninbare skuld (1 500 + 450)                            √√ 1 950
   Mediesefondsbydrae (3 000 + 2 600)                      √√ 5 600
   WVF bydrae (1 250 + 300)                                √√1 550
   Vaardigheidsontwikkelings heffing (1 250 + 300)         √√ 1 550
   Bankkoste                                                  √ 840
   Diverse uitgawes                                         41 000
   Handelsvoorraad tekort (81 000 + 150 √ – 79 100 √)     √ 2 050
    Waardevermindering                                     √ 27 470
Bedryfswins                                               340 825
 Rente inkomste (500 + 500)                                √√ 1 000
Wins voor rente-uitgawe                                   341 825
 Rente uitgawe (360 + 7 125 √√)                           (7 485)
Netto wins vir die jaar                                   334 340

                                        TOTAAL: 50

                                             4

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                                  REKENINGKUNDE
                                         NASIENRIGLYNE
                                                                  (VRAESTEL 1)  GRAAD 11

VRAAG 3: VENNOOTSKAPPE                                                   (40 punte; 30 minute)

3.1   3.1.1 Onwaar √

      3.1.2 Onwaar √

      3.1.3 Waar √

      3.1.4 Onwaar √

      3.1.5 Onwaar √                                                                       5

Bryan Adam Winkels

Notas tot die Finansiële State op 28 Februarie 2022

 3.2 Privaatrekeninge                               A. Bryan       B. Adam        Totaal

      Netto wins volgens inkomstestaat                 174 600        136 700      √ 311 300

      Vennote salarisse sien berekening onder        √√ 80 400      √ 102 000        182 400
      Vennote bonusse                                   16 000               0        16 000
      Vennote rente op kapitaal                     √√√ 28 200      √√ 14 700         42 900
      sien berekening onder

      Primêre verdeling van wins                      124 600      116 700       241 300
      Finale verdeling van wins                        50 000        20 000       70 000
      sien berekening onder
      Onttrekkings vir die jaar                     √√ (93 860)    √ (132 600)     (226 460)
      sien berekening onder

      Behoue inkomste vir die jaar                      80 740          4 100         84 840
      Saldo aan die begin van die jaar                 √ 6 300       √ (1 400)         4 900

      Saldo aan die einde van die jaar                 87 040         2 700       89 740

                                                                                           23

                                                5

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                                     REKENINGKUNDE
                                       NASIENRIGLYNE
                                                                     (VRAESTEL 1)  GRAAD 11

Bryan Adam Winkels

Uittreksel uit die Staat van Finansiële Posisie op 28 Februarie 2022

3.3 EKWITEIT EN LASTE
    EIENAARSBELANG                                                               369 740

    Kapitaal                                                                       280 000
    Privaatrekeninge                                                            √ 89 740

    NIE- BEDRYFSLASTE                                                              147 896

    Lening: AB Bank              (Moenie minus 15 000 aanvaar nie)
                                                                             √√ 147 896
                                                                       sien berekening onder

    BEDRYFSLASTE                                                                   82 490

    Handels en ander betaalbares (45 050 √ + 10 500 √)                             55 550
    Bank oortrokke                                                                   11 940
    Korttermyn lening                                                              √15 000

    TOTALE EKWITEIT EN LASTE                                                     600 126

                                                                                    12

    Berekening van onttrekkings: A. Bryan
                                       √ punt vir beide
    6 700 x 12 = 80 400 √ + 4 670 + 8 790 = 93 860

    Berekening van salarisse: A. Bryan

    6 700 x 12 = 80 400 √√

                                                 6

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                              REKENINGKUNDE
                                     NASIENRIGLYNE
                                                              (VRAESTEL 1)  GRAAD 11

Berekening van rente op kapitaal: A. Bryan

                                                  6
160 000 x 15% = 24 000                24 000 x      = 12 000 √
                                                 12

                                                  3
160 000 x 18% = 28 800                28 800 x      = 7 200 √
                                                 12

                                                    3
200 000 x 18% = 36 000                200 000 x       = 9 000 √
                                                   12

Totaal = 12 000 + 7 200 + 9 000
Berekening van rente op kapitaal: B. Adam

                                                  6
100 000 x 15% = 15 000                15 000 x      = 7 500 √
                                                 12

                                                  6
80 000 x 18% = 14 400                 14 400 x      = 7 200 √
                                                 12

Totaal = 7 500 + 7 200 = 14 700
Berekening van gedeelte van            Berekening van gedeelte van
oorblywende wins/verlies: A. Bryan     oorblywende wins/verlies: A. Bryan

             5                                     2
70 000 x       = 50 000                 70 000 x     = 20 000
             7                                     7

Berekening van lening
Vanaf eienaarsbelang
    369 740 √          x    0,4 √      =           147 896

                                      TOTAAL: 40

                                             7

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                           REKENINGKUNDE
                                      NASIENRIGLYNE
                                                           (VRAESTEL 1)  GRAAD 11

VRAAG 4: FINANSIËLE AANWYSER                                      (35 punte; 25 minute)

4.1 Bereken die persentasie opbrengs verdien op gemiddelde ekwiteit vir die
    besigheid vir 2022.                                                            (5)

    =          58 000 √         .
        (420 000 + 234 000) √√ ½ √   x 100
            654 000 2 punte
            327 000 3 punte
    = 17,74% 

4.2 Bereken die persentasie opbrengs verdien deur Verma op sy gemiddelde
    ekwiteite vir 2022.                                                            (5)

    =                 37 000 √               .
        (160 000 + 200 000 + 2 000 + 8 000) √√ ½ √ x 100
                  370 000 2 punte
                  185 000 3 punte
    = 20% 

4.3 Lewer kommentaar op die twee opbrengs finansiële aanwysers van die
    besigheid genoem in VRAE 4.1 en 4.2.                                           (4)
    Verhouding met tendens √√    Gevolgtrekking √√
    Die % opbrengs verdien op ekwiteit vir die onderneming het afgeneem van
    verlede jaar se 24% tot vanjaar se 17,74% in 2022.
    Die opbrengs wat Verma verdien het, het ook afgeneem van 26% in 2021 tot
    20% in 2022.
    Oor die algemeen neem die opbrengs van die besigheid af, maar is steeds bo
    die gemiddeld van ongeveer 9% wat verdien kan word op buite beleggings
    soos ŉ vaste deposito.

4.4 Bereken die Skuld : Ekwiteitsverhouding vir 2022                               (4)

    360 000 √ : ( 200 000 + 200 000 + 8 000 + 12 000) √√

    360 000 : 420 000

    0,86 : 1 

                                             8

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                                                REKENINGKUNDE
                                       NASIENRIGLYNE
                                                                (VRAESTEL 1)  GRAAD 11

4.5 Na jou mening, was dit ŉ goeie idee om die lening te verhoog? Motiveer
    jou antwoord.                                                                        (4)

    Ja dit was ŉ goeie idee om die lening te verhoog. √
    Die skuld : ekwiteitsverhouding √ het verbeter van 1,2:1 in 2021 tot 0,86:1 in
    2022. Die besigheid het nou meer van sy eie kapitaal as geleende fondse. √
    Die besigheid het ook minder riskant geword in vergelyking met verlede jaar. √
    OF
    Nee, dit was nie ŉ goeie idee om die lening te verhoog nie. √
    Alhoewel die skuld : ekwiteitsverhouding √ het verbeter van 1,2:1 in 2021 tot
    0,86:1 in 2022. Die besigheid het nou meer van sy eie kapitaal as geleende
    fondse. √
    Die besigheid is steeds hoogs gerat/hoë risiko. √
4.6 Bereken die bedryfskapitaalverhouding vir 2022.                                      (3)

    Bedryfsbates : Bedryfslaste

    160 000 √ : 70 000 √

    2,29 :1 
4.7 Bereken die vuurproefverhouding vir 2022.                                            (4)

    160 000 √ – 95 000 √ : 70 000 √

    65 000 : 70 000

    0,93 : 1 
4.8 Lewer kortliks kommentaar oor die likiditeitsposisie van die onderneming
    vir 2022. Verskaf TWEE finansiële aanwysers met syfers.                              (6)
    Verhouding √√     Tendens √√     Gevolgtrekking √√
    Die likiditeit van die besigheid is besig om te verbeter.
    Die bedryfskapitaalverhouding het verbeter van 1,6 : 1 in 2021 tot
    2,29 : 1 in 2022.
    Die vuurproefverhouding het ook verbeter van 0,6 : 1 in 2021 tot 0,93 : 1 in
    2022.
    Die besigheid is meer likied in vergelyking met verlede jaar en hulle sal hul
    bates vinniger en meer doeltreffender in likiede kontant kan omskakel.

    MOENIE OMSETSNELHEID VAN VOORRAAD AANVAAR NIE.

                                         TOTAAL: 35
                                                                                    TOTAAL: 150
                                               9

## Related documents

- [ACCOUNTING P1 GR11 QP NOVEMBER 2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-qp-november-2022-afrikaans/7d7cc880-3774-4763-a91e-576cc782da60) — Accounting · QP · 2022 · Afr
- [ACCOUNTING P2 MEMO GR11 NOV2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr11-nov2022-afrikaans/5091330d-b815-492e-bd30-49702527a430) — Accounting · Memo · 2022 · Afr
- [Gr11 Acc P2 (Afrikaans) 2020 Exemplars Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr11-acc-p2-afrikaans-2020-exemplars-possible-answers/4e368746-40f7-41f2-abf3-6417b98990d2) — Accounting · Memo · 2020 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR11 MEMO NOVEMBER 2020 Afrikaans .docx](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-memo-november-2020-afrikaans-docx/134a2888-385c-4172-8067-9fc5c9886ca1) — Accounting · Memo · 2020 · Afr
- [Gr11 Accounting P1 (AFR) NOV Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr11-accounting-p1-afr-nov-possible-answers/f0005b8f-9cd3-4d4e-9734-cbe78273b662) — Accounting · Memo · 2021 · Afr
- [Gr11 Acc P2 (Afrikaans) 2020 Exemplars Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr11-acc-p2-afrikaans-2020-exemplars-answer-book/beefd0ec-65a9-40ba-8a4f-bcbbc4b55e73) — Accounting · QP · 2020 · Afr

## More from Grade 11 Accounting

- [GR11 Accounting Practice exam November Paper 1](https://www.hlayiso.com/library/gr11-accounting-practice-exam-november-paper-1/a786fffb-f00d-472f-a62b-80f038063c5b) — Guide
- [ACCOUNTING P1 GR11 ANSWER BOOK NOV2025 Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-answer-book-nov2025-afrikaans-watermark/6daad69c-e558-4d79-9945-bdcc57c797b8) — Addendum · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING ANS BOOK GR11 NOV 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-ans-book-gr11-nov-2025-eng-watermark/23071d73-1633-476d-9eea-a35d45360d61) — QP · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P1 GR11 QP NOV2025 Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-qp-nov2025-afrikaans-watermark/12583458-757b-44ed-b818-66dccc55c934) — QP · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING P2 QP GR11 NOV 2025 AFR watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-gr11-nov-2025-afr-watermark/c1345715-0e44-4f64-9844-4e1a4ca18c22) — QP · 2025 · Afr
- [LP Accounting Grade 11 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-accounting-grade-11-march-2025-qp-and-memo/e029a6c5-e494-4ee4-85f6-bf55d1d8442b) — QP + Memo · 2025

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
