# Accounting Grade 11 P1 Gauteng November 2022 QP (Afr)

> Grade 11 Accounting Paper 1 question paper from the Gauteng November 2022 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr-11-accounting-p1-afrikaans-november-2022-question-paper/7b3aa23b-91cc-451c-82fb-7d8d4655feea
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2022
- Exam period: Gauteng November
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/accounting) › [Accounting Grade 11 P1 Gauteng November 2022 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-accounting-p1-afrikaans-november-2022-question-paper/7b3aa23b-91cc-451c-82fb-7d8d4655feea)

## About this document

Accounting · Grade 11 · Gauteng November · 2022 · Afrikaans. Question paper, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                 PROVINSIALE EKSAMEN
                       NOVEMBER 2022
                              GRAAD 11

                             REKENINGKUNDE
                              (VRAESTEL 1)

TYD:     2 uur

PUNTE:   150

10 bladsye + 1 formule bladsy en ŉ antwoordboek van 9 bladsye

                                                                b.o.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                          REKENINGKUNDE                      2
                                                          (VRAESTEL 1) GRAAD 11

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.    Beantwoord AL die vrae.

2.    ŉ Spesiale ANTWOORDBOEK word voorsien waarin ALLE vrae beantwoord moet word.

3.    ŉ FORMULEBLAD vir die finansiële aanwysers word voorsien aan die agterkant van die
      vraestel. Jy kan dit gebruik indien nodig.

4.    Wys ALLE bewerkings om deelpunte te verdien.

5.    Waar van toepassing, rond alle berekeninge af tot die naaste rand. Alle ander
      berekeninge moet tot een desimaalpunt gegee word.

6.    Lees die instruksies van elke vraag sorgvuldig deur en volg dit noukeurig.

7.    Leerders sal punte verbeur vir:

      •    Die gebruik van nie-gestandaardiseerde afkortings
      •    Oorskryf van syfers of woorde
      •    Oorbodige/vreemde items

8.    Jy mag ŉ nie-geprogrameerbare sakrekenaar gebruik.

9.    Jy mag blou/swart ink gebruik om die vrae te beantwoord.

10.   Gebruik die inligting in die tabel hieronder as ŉ riglyn wanneer die vraestel beantwoord
      word. Probeer om nie daarvan af te wyk nie.

          VRAAG                 ONDERWERP                      PUNTE        TYD IN
                                                                            MINUTE

            1      Vastebates en Interne Kontrole                25        20 minute

            2      Staat van Omvattende Inkomste                 50        45 minute

            3      Vennootskappe                                 40        30 minute

            4      Finansiële Aanwysers                          35        25 minute

       TOTAAL                                                    150      120 minute

                                                                                             b.o.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                          REKENINGKUNDE                  3
                                                          (VRAESTEL 1) GRAAD 11

VRAAG 1: VASTEBATES EN INTERNE KONTROLE                      (25 punte; 20 minute)

RnB HANDELAARS

Jy word voorsien van inligting met betrekking tot RnB Handelaars op 28 Februarie 2022,
die einde van die finansiële jaar.

GEVRA:

1.1   Voltooi die tabel wat in jou antwoordboek voorsien word.                               (10)

1.2   Berei die Nota van Tasbare Bates voor. Toon alle berekeninge om deelpunte te
      verdien.                                                                               (10)

1.3   Beantwoord die volgende vrae:

      1.3.1     Die grond en geboue is in Januarie 2021 herwaardeer en die markwaarde
                is R700 000. Die finansiële rekords van RnB Handelaars weerspieël
                R400 000. Watter AARP beginsel word toegepas?                                 (2)

      1.3.2     RnB Handelaars wil in ŉ vervoerbesigheid belê. Die eienaar beoog om
                teen die einde van Desember 2022 twee vragmotors te koop om goedere
                deur Suid-Afrika te vervoer. Die eienaar is bekommerd oor die hoë
                instandhoudingsuitgawes van vragmotors en hy het jou raad nodig.
                Verskaf DRIE punte.                                                           (3)

INLIGTING:

       Saldo’s op 1 Maart 2021
                                              Kosprys      Opgehoopte       Drawaarde
                                                           waardever-
                                                            mindering
       Grond en geboue                         400 000               ( 0)      400 000
       Voertuie                                300 000           (76 000)      224 000
       Toerusting                                80 000          (20 000)       60 000

TRANSAKSIES

(a)   Grond en geboue:

             Gedurende Junie 2021 het die eienaar ŉ paar uitbreidings aan die geboue
              gemaak met ŉ totale koste van R120 000.

             Nadat swaar reën skade aan sommige dele van die geboue, aangerig het,
              het die eienaar R25 000 bestee om die stoorkamer te herstel.

                                                                                             b.o.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                      REKENINGKUNDE                 4
                                                      (VRAESTEL 1) GRAAD 11

(b)   Voertuie

         Op 31 Augustus 2021, het die besigheid ŉ ou voertuig wat R100 000 gekos
          het by Mzanzi Motorhandelaars ingeruil vir R55 000.

         Die voertuig wat ingeruil is, was gekoop op 1 Maart 2019.

         Die voertuig wat ingeruil is, het ŉ opgehoopte waardevermindering van
          R36 000 gehad op 1 Maart 2021.

         Die koste van die nuwe voertuig wat aangekoop is, was R150 000.

         Waardevermindering op voertuie word bereken teen 20% p.j. op die
          verminderde saldo metode.

      Toerusting:

         RnB Handelaars het op 30 November 2021 twee nuwe skootrekenaars
          gekoop teen ŉ koste van R6 000 elk.

         Waardevermindering op toerusting word bereken teen 10% p.j. op die
                                                                                        25
          kosprys metode.

                                                                                        b.o.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                       REKENINGKUNDE                        5
                                                       (VRAESTEL 1) GRAAD 11

VRAAG 2: STAAT VAN OMVATTENDE INKOMSTE                         (50 punte; 45 minute)

MK HANDELAARS

Die volgende inligting was geneem uit die rekeningkundige rekords van MK Handelaars, ŉ
besigheid wat besit word deur die voormalige krieketspeler, Makhaya Ntini. Die laaste dag
van die finansiële jaar is 30 Junie 2022.

GEVRA:

1.1   Stel die Staat van Omvattende Inkomste (Inkomstestaat) op vir die jaar geëindig
      30 Junie 2022 op.

INLIGTING:
1.       Lys van sommige saldo’s en totale van MK Handelaars op 30 Junie
         2022
         Handelsvoorraad                                              81 000
         Debiteurekontrole                                            53 000
         Vaste deposito: SACB (8% p.j.)                               12 500
         Voorsiening vir oninbare skuld (1 Julie 2021)                 1 500
         Verkope                                                   1 032 000
         Koste van verkope                                           427 000
         Debiteureafslag                                              32 000
         Salarisse en lone                                           125 000
         Water en elektrisiteit                                       25 000
         Huur inkomste                                                47 250
         Korting toegestaan                                            1 500
         Versekering                                                   6 400
         Verpakkingsmateriaal                                          4 200
         Skryfbehoeftes                                                4 100
         Oninbare skuld                                                1 500
         Mediesefondsbydrae                                            3 000
         Korting ontvang                                               4 200
         Rente op vaste deposito                                         500
         Oninbare skuld verhaal                                        1 000
         WVF bydrae                                                    1 250
         Vaardigheidsontwikkelings heffing                             1 250
         Bankkoste                                                       840
         Rente op oortrokke rekening                                     360
         Diverse uitgawes                                             41 000

                                                                                                b.o.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                         REKENINGKUNDE                   6
                                                         (VRAESTEL 1) GRAAD 11

2.   Aansuiwerings en addisionele inligting:
     2.1   Verpakkingsmateriaal ter waarde van R500 is op 21 Augustus 2021 aangekoop
           maar verkeerdelik na die skryfbehoefterekening oorgeboek.

     2.2   ŉ Kredietnota vir R225 wat op 30 Augustus 2021 aan Tendulkar uitgereik is, is
           nie aangeteken nie. Die voorraad is deur Tendulkar teruggestuur omdat die
           verkeerde kleur T-hemde aan hom gestuur is. Die winsopslag op koste vir
           hierdie goedere was 50%.

     2.3   Ingesluit by die versekeringsbedrag is ŉ jaarlikse premie van R2 400 betaal vir
           die tydperk 1 Januarie 2022 tot 31 Desember 2022.

     2.4   Volgens ŉ fisiese voorraadopname was die volgende aan die einde van die jaar
           voorhande:
                   Handelsvoorraad, R79 100
                   Verpakkingsmateriaal, R900

     2.5   Huurinkomste sluit die huur ontvang tot 31 Julie 2022 in. Die maandelikse huur
           is met 10% verhoog vanaf 28 Februarie 2022.

     2.6   Die leningstaat ontvang van ICC het die volgende gewys:

                     Saldo op 1 Julie 2021                      42 875
                     Terugbetaling vir die jaar                 10 000
                     Rente gekapitaliseer vir die jaar              ??
                     Saldo op 30 Junie 2022                     40 000

     2.7   David Warner, ŉ debiteur wie se rekening voorheen as oninbaar afgeskryf is,
           het op 25 Augustus ŉ bedrag van R210 in die bankrekening van die
           onderneming gedeponeer. Die boekhouer het per abuis die bedrag in die
           debiteurekontrole kolom van die Kontantontvangstejoernaal ingeskryf en so
           oorgeboek. Maak die fout reg.

     2.8   Die volgende inligting geneem uit die Salarisjoernaal vir Junie 2022, is nog nie
           in die boeke van die besigheid aangeteken nie:

                      Bruto salaris                           30 000
                      Mediesefonds aftrekkings                 1 300
                      Pensionfonds aftrekking                    700
                      LBS aftrekking                           6 000
                      WVF aftrekking                             300
                      Mediesefonds bydrae                      2 600
                      WVF bydrae                                 300
                      VOH bydrae                                 300

     2.9   Die rekening van Gibbs, ŉ debiteur, wat R450 skuld moet afgeskryf word,
           omdat dit aan die lig gekom het dat hy die land verlaat het en om in Japan
           krieket te speel.

                                                                                              b.o.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                       REKENINGKUNDE                         7
                                                       (VRAESTEL 1) GRAAD 11

      2.10   Voorsiening vir oninbare skuld moet met R200 verminder word.

      2.11   Van die rente op vaste deposito is uitstaande. Rente word nie gekapitaliseer
             nie.

      2.12   Die water en elektrisiteitrekening vir Augustus 2022 is ontvang maar nog nie
             betaal nie, R5 000.

      2.13   Waardevermindering vir die jaar bereken was R27 470.
                                                                                        50

VRAAG 3: VENNOOTSKAPPE                                               (40 punte; 30 minute)

BRYAN ADAMS WINKELS

Die volgende inligting is geneem uit die rekeningkundige rekords van Bryan Adam
Winkels met vennote A. Bryan en B. Adam. Hul finansiële jaar eindig jaarliks op
28 Februarie. Rond asseblief alle antwoorde af tot die naaste rand waar nodig.

REQUIRED:

3.1 Sê of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is. Skryf slegs Waar of Onwaar
    langs die nommers 3.1.1 tot 3.1.5 in die ANTWOORDBOEK.

     3.1.1   Eienaarsbelang by vennootskappe bestaan slegs uit kapitaal en onttrekkings.

     3.1.2   Alle lopende rekeninge is bedryfslaste.

     3.1.3   Die vennootskapsooreenkoms bepaal die hoeveelheid kapitaal wat deur
             elke vennoot tot die besigheid moet bydra.

     3.1.4   Die vennote se verdienste word in die Kapitaalrekening aangeteken.

     3.1.5   Die vennote kan kies wanneer hulle hulle kapitaalrekening wil verhoog of
             verminder sonder om die ander vennote in te lig.                                (5)

3.2 Gebruik die inligting hieronder om die Privaatrekening Nota op 28 Februarie 2022
    op te stel.                                                                          (23)

3.3 Stel die Ekwiteit en Laste-afdeling van die Staat van Finansiële Posisie
    (Balansstaat) op 28 Februarie 2022.
    Waar notas nie vereis word nie, toon alle berekeninge in hakies om deelpunte te
    verdien.                                                                             (12)

                                                                                                 b.o.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                            REKENINGKUNDE                   8
                                                            (VRAESTEL 1) GRAAD 11

INLIGTING:

1.   Die volgende saldo’s het onder andere in die boeke van Bryan Adam Winkels verskyn
     op 28 Februarie 2022:
         Kapitaal: A. Bryan                                                  200 000
         Kapitaal: B. Adam                                                   100 000
         Privaatrekening: A. Bryan (1 Maart 2021)                        (Cr) 6 300
         Privaatrekening: B. Adam (1 Maart 2021)                         (Dr) 1 400
         Onttrekkings: A. Bryan (Sien nr. 4 onder.)                             ???
         Onttrekkings: B. Adam                                               132 600
         Lening: AB Bank (Sien nr. 6 onder.)                                    ???
         Handels en ander betaalbares (Sien nr. 5 onder.)                     45 050
         Bank Oortrokke                                                       11 940

2.   Die netto wins soos bereken in die Inkomstestaat vir die jaar geëindig 28 Februarie
     2022 beloop R311 300.

3.   Die vennootskapsooreenkoms bepaal die volgende:

     3.1      Vennote sal die volgende salarisse ontvang:

              •     A. Bryan – R6 700 per maand
              •     B. Adam – R102 000 per jaar

     3.2      A. Bryan behoort ŉ bonus van R16 000 te ontvang vir ekstra dienste gelewer.

     3.3      Die vennote moet 15% rente per jaar op hul kapitaal ontvang.
              Die koers is op 1 September 2021 na 18% per jaar verander.

              NOTA:
              (a)    A. Bryan het sy kapitaal op 1 Desember 2021 met 40 000 verhoog – dit was
                     behoorlik geboekstaaf.

              (b)    B. Adam het sy kapitaalbydrae met R20 000 op 1 September 2021
                     verminder – dit is nie geboekstaaf nie aangesien die rekenmeester siek was
                     op die dag van die transaksie.

     3.4      Winste of verliese word verdeel in die verhouding 5 : 2 for A. Bryan en B. Adam
              onderskeidelik.

4.   A. Bryan het die volgende gedurende die jaar onttrek:

     •     Aan die einde van elke maand ŉ bedrag gelykstaande aan sy maandelikse salaris,
           volgens die vennootskapsooreenkoms.
     •     ŉ Eenmalige kontantonttrekking van R4 670 EN handelsvoorraad met ŉ kosprys van
           R8 790 vir persoonlike gebruik.
                                                                                                b.o.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                                            REKENINGKUNDE                9
                                                            (VRAESTEL 1) GRAAD 11

5.    Die besigheid het huurinkomste vir 2 maande vooruit ontvang, R10 500.

6.    Die lening van AB Bank is op 31 Januarie 2020 aangegaan. ŉ Terugbetaling van
      R15 000 word jaarliks op 28 Februarie gemaak. Die betaling vir die jaar is op
      28 Februarie 2022 gemaak, maar dit is nie in die boeke van die besigheid aangeteken
      nie.

7.    Die skuld : ekwiteitsverhouding vir 2022 is 0,4 : 1
                                                                                       40

VRAAG 4: FINANSIËLE AANWYSERS                                          (35 punte; 25 minute)

VERMAAK ONTWERPERS
Die inligting hieronder verskaf is uit die Finansiëlestate van Vermaak Ontwerpers geneem.
Vennote Verma en Marcus het hul interieurontwerpbesigheid in 2019 begin.
GEVRA:
Beantwoord die onderstaande vrae in die ANTWOODBOEK wat verskaf is.
Nota: Waar van toepassing, moet alle antwoorde finansiële aanwyser en syfers
      insluit. Rond alle antwoorde af tot een desimale plek.

4.1    Bereken die persentasie opbrengs verdien op gemiddelde ekwiteit vir die
       besigheid vir 2022.                                                                  (5)

4.2    Bereken die persentasie opbrengs verdien deur Verma op sy gemiddelde
       ekwiteite vir 2022.                                                                  (5)

4.3    Lewer kommentaar oor die twee finansiële aanwysers van die besigheid
       genoem in VRAE 4.1 en 4.2.                                                           (4)

4.4    Bereken die Skuld : Ekwiteitsverhouding vir 2022.                                    (4)

4.5    Was dit na jou mening, ŉ goeie idee om die lening te verhoog? Motiveer jou
       antwoord.                                                                            (4)

4.6    Bereken die bedryfskapitaalverhouding vir 2022.                                      (3)

4.7    Bereken die vuurproefverhouding vir 2022.                                            (4)

4.8    Lewer kortliks kommentaar oor die likiditeitsposisie van die onderneming vir
       2022. Verskaf TWEE finansiële aanwysers met syfers.                                  (6)
INFORMATION:
1.     Uittreksel van die Inkomstestaat vir die jaar geëindig 28 Februarie 2022

                                                            2022          2021
                    Omset                                   570 000      600 000
                    Koste van verkope                       380 000      450 000
                    Bruto wins                              190 000      150 000
                                                                                             b.o.

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                                    REKENINGKUNDE                         10
                                                    (VRAESTEL 1) GRAAD 11

2.   Uittreksel van die Balansstaat vir die jaar geëindig 28 Februarie 2022:

                                             2022              2021
            Nie-Bedryfsbates                  690 000          459 000
            Bedryfsbates                      160 000          145 000
            Inventarisse                       95 000           91 000
            Eienaarsbelang                    420 000          234 000
            Kapitaal: Verma                   200 000          160 000
            Kapitaal: Marcus                  200 000           80 000
            Privaatrekening: Verma              8 000             2 000
            Privaatrekening: Marcus            12 000           (8 000)
            Nie-Bedryfslaste                  360 000          280 000
            Bedryfslaste                       70 000           90 000

3.   Addisionele inligting:

     3.1   Die netto wins vir die jaar geëindig 28 Februarie 2022 beloop R58 000.

     3.2   Vennoot Verma het ŉ totaal van R37 000 verdien vir die jaar geëindig op
           28 Februarie 2022.

     3.4   Die volgende finansiële aanwysers was bereken vir 2021:

                                Verhouding                     Resultate
                  Opbrengs verdien op besigheid se ekwiteit       24%
                  Opbrengs verdien deur Verma                     26%
                  Opbrengs verdien deur Marcus                    23%
                  Skuld: Ekwiteitsverhouding                     1,2 : 1
                  Omsetsnelheid van voorraad                     9 keer
                  Bruto wins as ŉ persentasie van koste van
                                                                 33⅓%
                  verkope
                  Rente op vaste deposito                         9%
                  Bedryfskapitaalverhouding                      1,6 : 1
                  Vuurproefverhouding                            0,6 : 1

     3.5   Die rentekoers op die lening van Rand Bank is 21% p.j. en die rente
                                                                                     35
           betaal gedurende die huidige jaar het R57 600 beloop.

                                                                       TOTAAL: 150

                                         EINDE

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                                   REKENINGKUNDE                     11
                                                   (VRAESTEL 1) GRAAD 11

                                       BYLAE

FORMULEBLAD

   Bruto Wins 100                Bruto Wins      100              Netto Wins 100
                                                                          
    Verkope    1              Koste van Verkope 1                  Verkope    1

       Bedryfsuitgawes 100                              Bedryfswins 100
                                                                  
          Verkope       1                                Verkope     1

Totale Verdienste deur Vennoot 100                   Netto Wins            100
                                                                        
  Gemiddelde Vennotebelang      1              Gemiddelde Eienaarsbelang    1

     Bedryfsbates: Bedryfslaste              Bedryfsbates – Voorraad: Bedryfslaste

 Gemiddelde Debiteure 365    12                Gemiddelde Krediteure        365    12
                         of                                                   of
   Kredietverkope      1      1        Kredietaankope of Koste van Verkope 1        1

Gemiddelde Voorraad 365    12                           Koste van Verkope
                       of
 Koste van Verkope   1      1                          Gemiddelde Voorraad

  Nie Bedryfslaste: Vennotebelang                  Totale Bates: Totale Laste

                                     Vaste koste
                Verkoopprys per eenheid − Veranderlike koste per eenheid

## Related documents

- [ACCOUNTING P1 GR11 QP NOVEMBER 2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-qp-november-2022-afrikaans/7d7cc880-3774-4763-a91e-576cc782da60) — Accounting · QP · 2022 · Afr
- [Gr11 Acc P2 (Afrikaans) 2020 Exemplars Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr11-acc-p2-afrikaans-2020-exemplars-answer-book/beefd0ec-65a9-40ba-8a4f-bcbbc4b55e73) — Accounting · QP · 2020 · Afr
- [Gr11 Acc P2 (Afrikaans) November 2019 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr11-acc-p2-afrikaans-november-2019-question-paper/f4aaccee-11fc-4428-9e02-2a752dd91053) — Accounting · QP · 2019 · Afr
- [Gr11 Acc (Afrikaans) November 2018 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr11-acc-afrikaans-november-2018-question-paper/ef3e6a99-059f-4712-8b54-d03646a624d4) — Accounting · QP · 2018 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR11 QP NOVEMBER 2020 Afrikaans .docx](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-qp-november-2020-afrikaans-docx/eeaf8539-72ee-46a7-8495-615b05451a2d) — Accounting · QP · 2020 · Afr
- [Gr11 ACC P1 (ENG) June 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr11-acc-p1-eng-june-2022-question-paper/c352552e-e7e7-4ea3-a1d6-33b3262523ba) — Accounting · QP · 2022 · Eng

## More from Grade 11 Accounting

- [GR11 Accounting Practice exam November Paper 1](https://www.hlayiso.com/library/gr11-accounting-practice-exam-november-paper-1/a786fffb-f00d-472f-a62b-80f038063c5b) — Guide
- [ACCOUNTING P1 GR11 ANSWER BOOK NOV2025 Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-answer-book-nov2025-afrikaans-watermark/6daad69c-e558-4d79-9945-bdcc57c797b8) — Addendum · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING P2 MEMO GR11 NOV 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr11-nov-2025-eng-watermark/7aa479bf-34d0-4240-934b-67a2f33e2597) — Memo · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P2 MEMO GR11 NOV 2025 AFR watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr11-nov-2025-afr-watermark/a92dc10a-0d2e-42d6-9cd3-ff78b0e78afe) — Memo · 2025 · Afr
- [LP Accounting Grade 11 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-accounting-grade-11-march-2025-qp-and-memo/e029a6c5-e494-4ee4-85f6-bf55d1d8442b) — QP + Memo · 2025
- [ACCOUNTING P2 MEMO GR11 NOV 2024 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr11-nov-2024-eng-watermark/c09eb350-5d2d-4070-8df4-25ece70dc7de) — Memo · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
