# Accounting Grade 11 P2 Gauteng June 2024 Memo (Afrikaans)

> Grade 11 Accounting Paper 2 memorandum from the Gauteng June Exam 2024 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr-11-accounting-p2-afrikaans-june-2024-possible-answers/659b857c-c37b-4045-9572-2c3e715c1302
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2024
- Exam period: Gauteng June Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/accounting) › [Accounting Grade 11 P2 Gauteng June 2024 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-accounting-p2-afrikaans-june-2024-possible-answers/659b857c-c37b-4045-9572-2c3e715c1302)

## About this document

Accounting · Grade 11 · Gauteng June Exam · 2024 · Afrikaans. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com
     1

             PROVINSIALE EKSAMEN
                            JUNIE 2024
                             GRAAD 11
                     NASIENRIGLYNE
                  REKENINGKUNDE VRAESTEL 2
10 bladsye
NASIENBEGINSELS:
1.  Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien ŉ kandidaat nie punte op ŉ
    ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (Geen vreemde-item strafpunte
    vir misplaaste items nie). Geen dubbelpenalisering nie
2. Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing
    indien die kandidaat punte vir daardie item verdien het.
3. Volpunte vir korrekte antwoorde. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings
    wat voorsien is.
4. Indien ŉ vooraansuiweringsyfer as ŉ finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt
    toe vir daardie syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie).
5. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag
    geneem word om die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakies voorsien word
    nie, aanvaar dat die syfer positief is.
6. Waar aangedui, kan deelpunt toegeken word om te onderskei tussen die kwaliteit van
    antwoorde van kandidate.
7. Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir hierdie afdeling van die vraag nie as
    ŉ negatiewe syfer getoon word nie.
8. Waar metodepunte toegeken word vir bewerkings moet die nasiener die redelikheid
    van die antwoord inspekteer en ten minste een deel moet korrek wees voordat die punt
    toegeken word.
9. Waar metodepunte toegeken word, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir
    enige item wat gedeeltelik foutief is nie. In sulke gevalle, moet die metodepunt nie
    toegeken word nie.
10. Wees bewus van kandidate wat geldige alternatiewe buite die nasienriglyne bied.
11. Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                  REKENINGKUNDE
                                           NASIENRIGLYNE
                                                                                  VRAESTEL 2 GRAAD 11

VRAAG 1: BANKVERSOENING EN INTERNE KONTROLE
                                          (55 punte; 44 minute)

  1.1    Sê of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is.

         1.1.1 Onwaar ✓

         1.1.2 Waar ✓

         1.1.3 Waar ✓                                                                                            03

1.2 1   Voltooi die Kontantontvangstejoernaal en die Kontantbetalingsjoernaal vir
        Februarie 2024. Gebruik die korrekte besonderhede (kontrarekening).

            Kontantontvangstejoernaal                             Kontantbetalingsjoernaal

            Besonderhede                   Bedrag                Besonderhede                     Bedrag

         Voorlopige totale                   205 500 Voorlopige totale                              178 400

         Skryfbehoeftes                    7 200 Debiteure kontrole                           2 000

         Huurinkomste                      11 500 Water en elektrisiteit                             1 500
         Vaste deposito: Honey              50 000 Bankkoste                                          1 940
         Bank
         Rente op lopende                                   Onttrekkings 
         rekening rente                          570                                                    645
         inkomste 
                                                            Handelsvoorraad                            1 655
                                                            Lening: EN Bank                       10 500
                                                            Handelsvoorraad                             750 

                                          274 770                                               197 390
                                                                                                                 26
              Ken metodepunt toe slegs as die totale onderskeidelik groter is as R205 500 en R178 400

                                                        2

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                                              REKENINGKUNDE
                                            NASIENRIGLYNE
                                                                              VRAESTEL 2 GRAAD 11

1.2.2 Bereken die korrekte bankrekeningsaldo op 29 Februarie 2024.

 R17 500 + 274 770 – 197 390 = R94 880 

                                                                                             04

1.2.3   Stel die Bankversoeningstaat op 29 Februarie 2024 op.

 Bankversoeningstaat van SK Winkels op 29 Februarie 2024.

                                                             DEBIET             KREDIET

 KT Saldo volgens Bankstaat                                                        95 000
 KT Uitstaande deposito                                                            10 600
 KT Uitstaande deposito                                                            15 000
 DT Uitstaande EFO                                                   8 500
 DT Regstelling van fout                                      18 000
 KT Bedrag verkeerdelik gedt                                                       780 
 DT Saldo volgens Bankrekening                                  94 880

  Ken metodepunt toe indien beide totale dieselfde is           121 380           121 380   10

 1.2.4 Voorsien TWEE interne kontrolemaatreëls om kontant te beheer.
         • Moedig EFO betalings deur kliënte aan
         • Kontant moet daagliks gedeponeer word (vergelyk depositostrokies met
           kwitansies).
         • Versoek die bank om kennisgewings van alle transaksies te stuur.
         • Verdeel pligte tussen die werknemers, die persoon wat die kwitansie
           uitreik moet nie dieselfde persoon wees wat die deposito’s maak nie.

          vir enige relevante antwoord.     vir halwe antwoord.                           04

                                                     3

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                                  REKENINGKUNDE
                                         NASIENRIGLYNE
                                                                  VRAESTEL 2 GRAAD 11

1.2.5 Noem TWEE interne kontrolemaatreëls wat geïmplementeer kan word
      ten opsigte van EFO-betalings.
         • Ale betalings wat gemaak word moet deur ŉ toesighouer/senior
            amptenaar gemagtig word.
         • Slegs spesifieke persone moet toegang hê tot die banktoepassing.
         • Vergelyk EFO betalings met die KBJ.

       vir enige relevante antwoord.     vir halwe antwoord                   04

1.2.6 ŉ Betaling wat op die 19de aan een van ons krediteure gemaak is, is
      nie deur die krediteur ontvang nie. Daar is ontdek dat die geld gestuur
      is na die krediteur se ou rekening wat gesluit. Gee TWEE redes wat
      verduidelik waarom dit belangrik is om rekeningbesonderhede te
      verifieer voordat enige betalings gemaak word.
      • Dit is die verantwoordelikheid van die boekhouer om die
         rekeningnommer te verifieer, want die bank sal nie verantwoordelik
         wees vir enige verlies wat gely word nie.
      • Voordat die betaling bevestig word, kan die Bank aandui dat die naam
         van die persoon nie ooreenstem met die rekeningbesonderhede nie,
         indien wel, bevestig nie betaling nie.
      • Stoor gereelde begunstigdes as begunstigdes sodat dit makliker is om
         geld te betaal aan ŉ persoon met die regte besonderhede.
      • Maak seker dat jy jou krediteure op ŉ gereelde basis byvoeg.

       vir enige relevante antwoord.      vir halwe antwoord                  04

                                                 55

                                                  4

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                              REKENINGKUNDE
                                       NASIENRIGLYNE
                                                              VRAESTEL 2 GRAAD 11

VRAAG 2: KREDITEURE KONTROLE EN INTERNE KONTROLE
                                             (25 punte; 20 minute)

2.1   Verskaf TWEE redes waarom dit belangrik is om beheer oor
      krediteure te hê?
      • Maak seker dat die regte bedrag aan krediteure oorbetaal word.
      • Om seker te maak dat krediteure betyds betaal word sodat jy kwalifiseer
        vir die noodsaaklike korting.
      • Om van die volle 60-90 dae kredietterme gebruik te maak om goeie
        kontantvloei te handhaaf.

        1 punt elk vir relevante antwoord.                                        02

2.2   Berei die korrekte krediteurelys in die Boeke van BaseM Handelaars
      voor na inagneming van die aansuiwerings in INLIGTING A.
Krediteurelys op 29 Februarie 2024
 Masuku Verskaffers (18 000 – 10 000 – 1 500)                      6 500

 Maleka Verskaffers (5 900)                                        ✓ 5 900

 Hadebe Verskaffers (10 300 – 2 200)                               ✓ 8 100
                                             2.5
 Matshaba Verskaffers (7 000 – (6630 𝑥 97.5 ✓✓)                     6 800

 Ngubeni Verskaffers (6 800 +2 200)                                ✓ 9 000

 Mokoena Verskaffers (21 700)                                      ✓ 21 700

                                                                   51 200
                                                                                  09

                                                   5

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                                    REKENINGKUNDE
                                     NASIENRIGLYNE
                                                                    VRAESTEL 2 GRAAD 11

2.3                   Krediteuregrootboek-
                                                         Rekeningstaat ontvang
                      rekening van Mokoena
                                                         van Mokoena Verskaffers.
                      Verskaffers.
Saldo’s                                       21 700                            23 900
       (i)                                                                   + 3 000
                                                                      -580 –580
      (ii)
                                                              Ken 2 punte toe vir -1160
      (iii)                                    +250                            +250
      (iv)                                +2 250
      (v)                                      –180
      (vi)                                   +420
      (vii)                                                                  –1 550

                                            24 440                             24 440      12
Pas metodepunt toe slegs indien beide totale dieselfde is en die openingbalans in ag neem

2.4    Die boekhouer het uitgevind dat die eienaar besig is om
       goedere vir sy persoonlike gebruik te bestel en dit te dit laat
       aanteken as aankope vir die besigheid. Wat moet die
       boekhouer vir die eienaar sê?
       • Wat hy doen is oneties.
       • Hy pleeg bedrog.

              2 punte vir enige relevante antwoord.                                       02

                                               25

                                                6

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                       REKENINGKUNDE
                                NASIENRIGLYNE
                                                       VRAESTEL 2 GRAAD 11

VRAAG 3: VASTE BATES                               (50 punte; 40 minute)
3.2.1. BEREKEN DIE WAARDEVERMINDERING OP
                                                            Bedrag
VOERTUIE
VERKOOP:
                                                              6 125
70 000 x 15% x 7/12 =
430 000 – 360 000 = 70 000 cv
OUD:

900 000 – 430 000 = 470 000
555 000 – 360 000 = 195 000                                   41 250

 Therefore: 470 000 – 195 000 = 275 000x 15% =
NUUT:
                                                               4 000
160 000 x 15% x 2/12 =
Totale waardevermindering vir die jaar                          51 375
                                                                           08

BEREKEN DIE WAARDEVERMINDERING OP TOERUSING                 Bedrag
OUD:
                                                             41 999
42 000 – R1 =

NUUT:                                                           4 500

90 000 x 10% x 6/12 =
Totale waardevermindering vir die jaar                          46 499
                                                                           04

                                         7

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                                            REKENINGKUNDE
                                      NASIENRIGLYNE
                                                                            VRAESTEL 2 GRAAD 11

   3.2.2 Dt                         Bateverkoperekening                             N6            Kt
2024 30 Voertuig     AJ             2024 30 Opgehoopte         GJ
Apr                      430 000
                                    Apr     waardevermindering
                                                                                             366 125*
                             (360 000 +                 op voertuie
                                70 000)                 (360 000+ 6 125
                                                        see 3.2.1)
           Wins met AJ                                  Bank             CRJ
           verkoop
                            17 375                                                             81 250
           van bate
           
                                          *Gee 3 punte vir 366 125 indien geen berekeninge getoon word nie

                            447 375                                                              447 375

                                                                                                    11

 3.2.3 Vaste bates                        Grond en              Voertuig              Toerusting
                                          geboue
 Drawaarde: begin van die jaar                  1 050 000             345 000                  42 000
 Kosprys                                      1 050 000              900 000                480 000
 Opgehoopte waardevermindering                                         (555 000)               (438 000)
 Beweging
 Verkryging teen kosprys                          300 000            160 000                  90 000
 Bateverkope teen drawaarde
                                                                   (63 875) 

 Waardevermindering vir die jaar                                   (51 375)              (46 499) 
 Drawaarde: einde van die jaar                  1 350 000           389 750                85 501
 Kosprys                                      1 350 000            630 000               570 000
 Opgehoopte waardevermindering                                   (240 250)             (484 499) 

                                                                                                     27

                                             50

                                                    8

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                                                   REKENINGKUNDE
                                    NASIENRIGLYNE
                                                                   VRAESTEL 2 GRAAD 11

VRAAG 4: : KONSEPTE                                    (20 punte; 16 minute)

4.1.1 Waardevermindering is ŉ ongewone uitgawe deurdat dit nie die
         uitvloei van kontant uit die besigheid behels nie. Identifiseer een
         ander voorbeeld van ŉ soortgelyke tipe uitgawe.
Enige relevante nie-kontant uitgawe 

Oninbare skuld ; Korting toegestaan; Handelsvoorraad tekort; Korting ontvang
                                                                                02

4.1.2 Verskaf TWEE punte ten gunste van die bestuurder se voorstel.
Enige TWEE geldige punte  

 •   Moet huidige stelsel opgradeer – hou tred met tegnologie.
 •   Koop nuutste model om produktiwiteit te bevorder.
 •   Wêreldwye besigheidsomgewing – versoenbaar met mededingers.
 •   Bou die beeld van die onderneming – reputasie.                             04

4.1.3 Verskaf TWEE punte ten gunste van die werknemers.
Enige TWEE geldige punte  

 •   Kontant kan vir ander doeleindes (aansporing) gebruik word.
 •   Met nuwe rekenaars sal opleiding nodig wees.
 •   Tydvermorsing met installering en opleiding.                               04

4.1.4 Indien die rekenaars verkoop is en die besigheid lei ŉ verlies, in
      watter finansiële staat sal die verlies aangeteken word

Inkomstestaat/Staat van omvattende inkomste                                  02

4.1.5 “Wanneer ŉ bate teen boekwaarde/drawaarde verkoop wors, neem
      die netto wins af.” Is hierdie stelling Waar of Onwaar? Gee ŉ rede vir
      jou antwoord.

Onwaar
Aangesien dit teen drawaarde verkoop word sal daar geen wins gemaak word of
geen verlies gely word nie                                                    02

                                             9

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                                             REKENINGKUNDE
                                             NASIENRIGLYNE
                                                             VRAESTEL 2 GRAAD 11

4.2    Die toesighouer in die kopieer- en dupliseringskamer is bekommerd
       oor die groot uitgawe aan herstelwerk en instandhouding aan die
       kopieermasjiene. Sy het ook opgemerk dat groot bedrae geld bestee
       word aan die kopiëringspapier, ink en stensils.

       Stel DRIE maatreëls voor wat ingestel kan word om hierdie uitgawes
       te beheer.
2 punte vir elke volledige antwoord 
Onvolledige/onduidelike antwoord 1 punt. 

Vervang die kopieerder met ŉ nuwe een.

Huur ŉ nuwe kopieerder.

Stel maatreëls in plek om kopiëring te beperk,
  Bv. Wagwoord om oormaat kopiëring te beperk,
      Slegs een persoon mag kopieë maak.
                                                                            06
Aanvaar enige redelike antwoord.

                                                   20

                                             TOTALE PUNTE

                                                  150

                                                   10

## Related documents

- [Gr 11 Accounting P1 (Afrikaans) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-accounting-p1-afrikaans-june-2024-question-paper/cf529c01-0786-4680-b8b1-b401167df69c) — Accounting · QP · 2024 · Afr
- [Grade 11 ACC P2 (Afrikaans) June 2023 Answerbook](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-acc-p2-afrikaans-june-2023-answerbook/4b61a1af-b499-47c2-813a-2e27bffe45f3) — Accounting · Addendum · 2023 · Afr
- [ACCOUNTING P2 MEMO GR11 NOV2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr11-nov2022-afrikaans/5091330d-b815-492e-bd30-49702527a430) — Accounting · Memo · 2022 · Afr
- [Gr11 Acc P2 (Afrikaans) 2020 Exemplars Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr11-acc-p2-afrikaans-2020-exemplars-possible-answers/4e368746-40f7-41f2-abf3-6417b98990d2) — Accounting · Memo · 2020 · Afr
- [ACCOUNTING P2 GR11 QP NOV2023 Afrikaans D](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr11-qp-nov2023-afrikaans-d/e318f486-dc9d-4af4-a66a-7f94a80f4e52) — Accounting · QP · 2023 · Afr
- [ACCOUNTING P2 GR11 QP NOV2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr11-qp-nov2023-afrikaans/bbf140b1-3c15-44cd-86a1-4a4ce39bb9de) — Accounting · QP · 2023 · Afr

## More from Grade 11 Accounting

- [GR11 Accounting Practice exam November Paper 1](https://www.hlayiso.com/library/gr11-accounting-practice-exam-november-paper-1/a786fffb-f00d-472f-a62b-80f038063c5b) — Guide
- [ACCOUNTING P1 GR11 ANSWER BOOK NOV2025 Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-answer-book-nov2025-afrikaans-watermark/6daad69c-e558-4d79-9945-bdcc57c797b8) — Addendum · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING ANS BOOK GR11 NOV 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-ans-book-gr11-nov-2025-eng-watermark/23071d73-1633-476d-9eea-a35d45360d61) — QP · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P1 GR11 QP NOV2025 Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-qp-nov2025-afrikaans-watermark/12583458-757b-44ed-b818-66dccc55c934) — QP · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING P2 QP GR11 NOV 2025 AFR watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-gr11-nov-2025-afr-watermark/c1345715-0e44-4f64-9844-4e1a4ca18c22) — QP · 2025 · Afr
- [LP Accounting Grade 11 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-accounting-grade-11-march-2025-qp-and-memo/e029a6c5-e494-4ee4-85f6-bf55d1d8442b) — QP + Memo · 2025

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
