# Accounting Grade 11 P2 Gauteng November 2022 Memo (Afr)

> Grade 11 Accounting Paper 2 memorandum from the Gauteng November 2022 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr-11-accounting-p2-afrikaans-november-2022-possible-answers/a32323d4-a36c-4b7d-8e53-2de9937da7ad
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2022
- Exam period: Gauteng November
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/accounting) › [Accounting Grade 11 P2 Gauteng November 2022 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-accounting-p2-afrikaans-november-2022-possible-answers/a32323d4-a36c-4b7d-8e53-2de9937da7ad)

## About this document

Accounting · Grade 11 · Gauteng November · 2022 · Afrikaans. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                   PROVINSIALE EKSAMEN
                             NOVEMBER 2022
                                     GRAAD 11
                             NASIENRIGLYNE
                         REKENINGKUNDE (VRAESTEL 2)

11 bladsye

Nasienbeginsels:
1.  Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien ŉ kandidaat nie punte op ŉ
    ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde-item strafpunte vir
    misplaasde items nie). Geen dubbelpenalisering toepassing nie.
2. Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien
    die kandidaat punte vir daardie item verdien het.
3. Volpunte vir korrekte antwoorde. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat
    voorsien is.
4. Indien ŉ vooraansuiweringssyfer as ŉ finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe
    vir daardie syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie).
5. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem
    word om die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakies voorsien word nie, aanvaar
    dat die syfer positief is.
6. Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te
    differensieer.
7. Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir hierdie afdeling van die vraag nie as ŉ
    negatiewe syfer getoon word nie.
8. Bewerking beteken kontroleer bewerking. ‘Een deel korrek’ beteken bewerking en een deel
    korrek. Nota: ‘kontroleer bewerking’ moet ŉ +, -, x, ÷ of volgens memo wees.
9. ‘Een deel korrek’ beteken die bewerking en een deel is korrek Waar metodepunte toegeken
    word vir bewerking, moet die nasiener die redelikheid van die bewerking ondersoek voor die
    punt toegeken word. Indien ŉ getal ŉ metodepunt verdien het, sal dit as ‘een deel korrek’
    beskou word.
10. In berekeninge, moet nie punte vir bewerkings toegeken word nie indien noemer en deler
    omgeruil is. Dit is ook van toepassing op verhoudings.
11. Waar metodepunte toegeken word, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige
    item wat gedeeltelik foutief is nie. In sulke gevalle, moet nie die metodepunt toeken nie. Dui
    deur middel van .
12. Wees bewus van party kandidate wat alternatiewe buite die memorandum verskaf.
13. Kodes: f = vreemde item; p = plasing / aanbieding.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                                REKENINGKUNDE
                                      NASIENRIGLYNE
                                                                (VRAESTEL 2) GRAAD 11

VRAAG 1: VERSOENINGS
                                                                         (40 punte; 32 minute)

1.1 Kies die korrekte woord/e wat by stelling hieronder sal inpas.

     1.1.1 debiet √
     1.1.2 KOJ √
     1.1.3 wensenlikheid √
     1.1.4 kredietkaart √
     1.1.5 laste √

                                                                                         5

1.2 1.2.1 Kontantontvangstejoernaal en Kontantbetalingsjoernaal vir Junie 2022

       KONTANTONTVANGSTEJOERNAAL                  KONTANTBETALINGSJOERNAAL
                       20 420                                   29 070
                      3 500 √                                   260 √
                        52 √                                    250 √
                      3 600 √√                                 4 950 √√
                      27 572                                 34 530 

                                                                                        10

                                              2

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                                REKENINGKUNDE
                                      NASIENRIGLYNE
                                                                (VRAESTEL 2)               GRAAD 11

      1.2.2 Bankversoeningstaat van Mamba Handelaars op 30 Junie 2022

                                                                Debiet           Krediet
      Kt Saldo volgens bankstaat                                                   √ 11 892
      Kt uitstaande deposito                                                            √ 750
      Dr uitstaande EFO’s Nr: 250 √                                √ 2 300
                                   Nr. 251 √                       √ 1 700
      Dr saldo volgens bankrekening                             √  8 642
                                                                   12 642               12 642

                                                                                                 8

1.3   1.3.1 Krediteureversoening van Adamjee Foods

                                  Krediteureversoening op 31 Mei 2022
                                          Krediteuregrootboek        Rekeningstaat van
                                          van Adamjee Foods            Kajee Meats
      Saldo                                     56 500 √                     67 500 √
         i                                     -9 000 √√
        ii                                                                   -2 500 √
       iii                                     +11 000 √
       iv                                                                    +6 000 √
        v                                                                    -5 000 √
       vi                                                                     -500 √
                                               +7 000 √√
       vii
                                           OF (3 500 + 3 500)
      Totaal                                   65 500                       65 500 
      Bewerking een deel korrek

                                                                                                 13

                                                    3

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                       REKENINGKUNDE
                             NASIENRIGLYNE
                                                       (VRAESTEL 2)           GRAAD 11

      1.3.2    Kajee se boekhouer het hom aangeraai om op te hou om
               kontantbetalings te aanvaar van die besighede wat hy van vleis
               voorsien. Hy is aangeraai om te versoek dat alle betalings
               elektronies gedoen moet word deur die kliënte se nommers as
               verwysings te gebruik. Bespreek TWEE voordele van die
               gebruik van hierdie betaalmetode.
               • Die bankstaat kan as ŉ brondokument gebruik word om alle geld
                   wat ontvang is aan te teken.
               • Geld kan nie deur Kajee verloor/bestee/misplaas word terwyl hy
                   goedere aflewer nie.
               • Kajee sal ook veiliger wees aangesien hy nie met groot
                   hoeveelhede kontant in sy voertuig hoef rond te ry nie.

               Enige TWEE relevante antwoorde. √√

                                                                                      4

                                            40

VRAAG 2: KOSTEREKENINGKUNDE                                   (40 punte; 32 minute)

2.1   KONSEPTE

       2.1.1   Indirekte arbeid √ of Fabrieksbokoste
       2.1.2   Verkoops- en verspreidingskoste √
       2.1.3   Administrasie √
       2.1.4   Direkte materiaal √
       2.5.5   Fabrieksbokoste √                                                      5

                                            4

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                            REKENINGKUNDE
                                   NASIENRIGLYNE
                                                            (VRAESTEL 2)      GRAAD 11

2.2     ALGEMENE GROOTBOEK VAN FASHION JEANS VERVAARDIGERS

2.2.1       DT             GRONDSTOF VOORRAAD REKENING B2                       KT
2021                          a/b                Goedere-in-
        1   Saldo                  √ 72 000                                  1 191 625
Mrt                                              bewerking
                                                                      o/b
            Bank                         √ 850 000          Saldo              √ 54 000

            Vraggeld                     √ 53 000
            Doeane
            (124 000 +                  √143 125
            19 125)
            Krediteure-
                                        √ 127 500
            kontrole
                                         1 245 625                            1 245 625
2022
        1   Saldo                 a/b      54 000
Mrt

                                                                                     8

2.2.2    DT                 FABRIEKSBOKOSTE REKENING N2                        KT
2022                                      2022    Goedere-in-
      28 Voorman se salaris       142 000      28                            579 120
 Feb                                      Feb     bewerking
            Indirekte arbeid                   72 000
            Indirekte Materiaal
            (7 000√ +                        46 200
            43 000√ –                     een deel korrek
            3 800√)
            Fabriekshuur
                                          √√ 256 000
            (320 000 x 0,8)
            Diverse Uitgawes
                                           √√ 13 920
            (17 400 x 0,8)
            Versekering
                                          √√ 28 000
            (42 000 x 4/6)
            Water en Elektrisiteit           √ 21 000

                                             579 120                           579 120

                                                                                    12

                                                     5

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                       REKENINGKUNDE
                                    NASIENRIGLYNE
                                                       (VRAESTEL 2)       GRAAD 11

2.2.3   DT       GOEDERE-IN-BEWERKING VOORRAAD REKENING B3            KT
2021                                    2022    Klaarprodukte
      1 Saldo           a/b      81 000      28                   2 552 745
 Mrt                                    Feb     Voorraad
        Direkte
                        GJ 1 191 625           Saldo         o/b
        Materiaalkoste                                               √ 62 000
        Direkte               √ 763 000
                        GJ
        Arbeidskoste
           Fabrieks-bokoste              579 120

                                         2 614 745                       2 614 745
2022
     1 Saldo                    a/b         62 000
 Mrt

                                                                                05

2.2.4    DT              KLAARPRODUKTE VOORRAAD REKENING B5                KT
2021                                     2022    Koste van
      1 Saldo             a/b    138 000      28                        2 525 745
 Mrt                                     Feb     verkope
2022     Goedere in
      28                      GJ      2 552 745       Saldo     o/b
 Feb     bewerking                                                       √ 165 000
                                       2 690 745                         2 690 745
2022
       1    Saldo             a/b       165 000
 Mrt

                                                                                3

                                                   6

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                            REKENINGKUNDE
                                 NASIENRIGLYNE
                                                            (VRAESTEL 2)             GRAAD 11

2.3   LITTLE ANGELS SPEELGOED VERVAARDIGERS

      2.3.1 Verskaf berekeninge om te bewys dat die gelykbreekpunt 507 eenhede
            is vir die jaar geëindig 28 Februarie 2022.
                                 Totale Vaste koste
             Verkoopprys per eenheid − Veranderlike koste per eenheid

                  136 890 √
              =
                  860√ − 590 √

                  136 800
              =
                    270

              = 507 eenhede                                                                     (3)

      2.3.2   Verduidelik deur syfers te gebruik waarom die eienaar nie gelukkig
              met die gelykbreekpunt is nie.
              Die besigheid se huidige produksie is 27 eenhede minder as die
              gelykbreekpunt. √√
              Die besigheid ly ŉ verlies van R7 290.                                            (2)

      2.3.3   Die eienaar het plastiek uit Botswana ingevoer. Sy wil oorskakel na ŉ
              plaaslike verskaffer wat plastiekmateriaal van ŉ laer gehalte verskaf.

              Stem jy saam of nie saam met haar besluit nie. Gee ŉ rede vir jou
              antwoord.
              Stem nie saam nie √

              •     Kwaliteit van die produk sal nie dieselfde wees nie.
              •     Die klante mag nie bewus wees van die goedkoper kwaliteit materiaal
                    nie.
              •     Sy sal klante verloor as die kwaliteit van die finale produk swak is.
              •     Sy kan in regsgedinge betrokke raak as daar ongelukke is as gevolg
                    van die swak gehalte produk.

              Enige EEN toepaslike antwoord. √                                                  (2)

                                                                                            7

                                               40

                                                7

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                        REKENINGKUNDE
                               NASIENRIGLYNE
                                                        (VRAESTEL 2)            GRAAD 11

VRAAG 3: BTW EN VOORRAADSTELSELS                                   (30 punte; 24 minute)

3.1   BTW

      3.1.1 Sê of die volgende stelling WAAR of ONWAAR is. Verduidelik die
            rede vir jou antwoord. Alle goedere is onderhewig aan ŉ BTW
            koers van 15% in Suid-Afrika.
            Onwaar √

               Sommige van die items is onderhewig aan BTW teen die standaard
               koers – BTW word gehef teen 15%. √
               Ander is 0-koers items – 0% BTW gehef. √
               Onder goedere is vrygestel – Geen BTW word gehef nie. √             (4)

      3.1.2
                 A        √ 640 000

                 B         √ 96 000

                 C          √ 5 290

                 D        √ 133 500
                                                                                    4

3.2
       3.2.1     Onwaar √
       3.2.2     Waar √
       3.2.3     Onwaar √
       3.2.4     Onwaar √
       3.2.5     Waar √                                                             5

                                             8

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                                               REKENINGKUNDE
                                NASIENRIGLYNE
                                                               (VRAESTEL 2)              GRAAD 11

3.3

      3.3.1   Bereken die koste van verkope vir die jaar geëindig
              30 September 2022. Wys alle berekeninge.

               Begin Voorraad                                                     √ 34 000
               Aankope
               (424 570√ + 96 000√ – 103 000√ – 12 000√ – 320√)                  405 250
               Bewerking een deel korrek

               Vraggeld op aankope (500 x 19)                                     √√ 9 500
               Slot Voorraad ( 275 x 90)                                        √√ (24 750)

               Koste van Verkope                    Bewerking een deel korrek    424 000
                                                                                              (12)

      3.3.2   Bereken die gemiddelde koers van voorraadomset vir 2022.
                   Koste van Verkope____
                  Gemiddelde voorraad
              =         424 000_√_        _
                   √ ½ (34 000 √ + 24 750 √)
              = 424 000
                29 375
              = 14,4 keer  Bewerking een deel korrek                                         (5)

                                               30

                                                9

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                                               REKENINGKUNDE
                           NASIENRIGLYNE
                                                               (VRAESTEL 2)                GRAAD 11

VRAAG 4: KONTANTBEGROTINGS EN GEPROJEKTEERDE INKOMSTESTAAT
                                                   (40 punte; 32 minute)
4.1

                  Bedrag in Kontantbegroting                Bedrag in die Geprojekteerde
         Nr.           vir Oktober 2022                   Inkomstestaat vir Oktober 2022
                   ONTVANG          BETAAL                INKOMSTE               UITGAWE

      Voorbeeld               0           R5 870                             0            R5 870
        4.1.1                                                                            √ 15 870
        4.1.2                           √ 92 950                   √ 3 260
        4.1.3                             √ 8 580                                           √ 580
                                                               √ 134 960
        4.1.4        √ 134 960                        Aanvaar 38 560 vir 2               √ 96 400
                                                      punte

                                                                                                   8

4.2   4.2.1 DEBITEUREINVORDERINGS SKEDULE VIR SEPTEMBER EN OKTOBER
            2022

                                           Krediet
                                                               September            Oktober
                                           Verkope
      Augustus                              57 000                    √ 17 100           √ 8 550
                                                                  √ 26 600             16 800
      September                           √√ 56 000          Krediet verkope x   Krediet verkope
                                                             50% x 95%           x 30%

      Oktober                               55 000                                        26 125
      November                             √ 54 600

      Debiteureinvorderings   Bewerking een deel korrek               43 700           51 475

                                                                                                   10

                                               10

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                                        REKENINGKUNDE
                         NASIENRIGLYNE
                                                        (VRAESTEL 2)         GRAAD 11

4.2.2   Bereken die ontbrekende bedrae wat deur die letters A tot J in die
        Kontantbegrotings vir September en Oktober 2022 aangedui word.

                                 Bewerkings                             Antwoord
                         75
    A       55 000 √ x      √                                            √ 165 000
                         25
                                            Bewerking een deel korrek

    B                                                      Sien 4.2.1       51 475

    C       15 000 x 85%                                                   √√12 750
                         40
    D       33 000 √ x      √                                               22 000
                         60
                                            Bewerking een deel korrek

    E       30 000 x 97%                                                  √√ 29 100

    F       6 000 – 800                                                     √ 5 200
                                              1
    G       40 000 √ x 12% = 4 800 √ x          √                             400
                                             12
                                            Bewerking een deel korrek
                         100
    H       42 000 √ x       √                                            √ 40 000
                         105
                                            Bewerking een deel korrek

    I                                                                      √ 15 000

    J                                                                      √ 15 000

                                                                                   22

                                       40

                                                                           TOTAAL: 150

                                       11

## Related documents

- [ACCOUNTING P2 MEMO GR11 NOV2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr11-nov2022-afrikaans/5091330d-b815-492e-bd30-49702527a430) — Accounting · Memo · 2022 · Afr
- [Gr11 Acc P2 (Afrikaans) 2020 Exemplars Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr11-acc-p2-afrikaans-2020-exemplars-possible-answers/4e368746-40f7-41f2-abf3-6417b98990d2) — Accounting · Memo · 2020 · Afr
- [Gr11 Acc P2 (Afrikaans) 2020 Exemplars Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr11-acc-p2-afrikaans-2020-exemplars-answer-book/beefd0ec-65a9-40ba-8a4f-bcbbc4b55e73) — Accounting · QP · 2020 · Afr
- [Gr11 Acc P2 (Afrikaans) November 2019 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr11-acc-p2-afrikaans-november-2019-question-paper/f4aaccee-11fc-4428-9e02-2a752dd91053) — Accounting · QP · 2019 · Afr
- [Gr11 ACC P2 (ENG) June 2022 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr11-acc-p2-eng-june-2022-possible-answers/ece12388-af7d-4c48-955d-4bdc5697500a) — Accounting · Memo · 2022 · Eng
- [ACCOUNTING P1 GR11 QP NOVEMBER 2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-qp-november-2022-afrikaans/7d7cc880-3774-4763-a91e-576cc782da60) — Accounting · QP · 2022 · Afr

## More from Grade 11 Accounting

- [GR11 Accounting Practice exam November Paper 1](https://www.hlayiso.com/library/gr11-accounting-practice-exam-november-paper-1/a786fffb-f00d-472f-a62b-80f038063c5b) — Guide
- [ACCOUNTING P1 GR11 ANSWER BOOK NOV2025 Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-answer-book-nov2025-afrikaans-watermark/6daad69c-e558-4d79-9945-bdcc57c797b8) — Addendum · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING ANS BOOK GR11 NOV 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-ans-book-gr11-nov-2025-eng-watermark/23071d73-1633-476d-9eea-a35d45360d61) — QP · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P1 GR11 QP NOV2025 Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-qp-nov2025-afrikaans-watermark/12583458-757b-44ed-b818-66dccc55c934) — QP · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING P2 QP GR11 NOV 2025 AFR watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-gr11-nov-2025-afr-watermark/c1345715-0e44-4f64-9844-4e1a4ca18c22) — QP · 2025 · Afr
- [LP Accounting Grade 11 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-accounting-grade-11-march-2025-qp-and-memo/e029a6c5-e494-4ee4-85f6-bf55d1d8442b) — QP + Memo · 2025

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
