# Economics Grade 11 P1 Gauteng June 2023 Question Paper (Afr)

> Grade 11 Economics Paper 1 question paper from the Gauteng June Exam 2023 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr-11-eco-p1-afrikaans-june-2023-question-paper/161fad45-024b-4e34-b263-4c6c8d9f1940
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Economics
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2023
- Exam period: Gauteng June Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Economics](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/economics) › [Economics Grade 11 P1 Gauteng June 2023 Question Paper (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-eco-p1-afrikaans-june-2023-question-paper/161fad45-024b-4e34-b263-4c6c8d9f1940)

## About this document

Economics · Grade 11 · Gauteng June Exam · 2023 · Afrikaans. Question paper, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                     PROVINSIALE EKSAMEN

                          JUNIE 2023

                           GRAAD 11

                            EKONOMIE

                            VRAESTEL 1

TYD:         2 uur

PUNTE:       150

12 bladsye

                                                 P.T.O.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                               EKONOMIE                           2
                                               (Vraestel 1)          GRAAD 11

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.    Beantwoord VIER vrae soos volg in die ANTWOORDBOEK:

      AFDELING A: VERPLIGTEND
      AFDELING B: Beantwoord TWEE van die drie vrae.
      AFDELING C: Beantwoord EEN van die twee vrae.

2.    Beantwoord slegs die vereiste aantal vrae. Antwoorde meer as die vereiste
      hoeveelheid sal NIE gemerk word nie.

3.    Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
      vraestel gebruik is.

4.    Skryf die vraagnommer bo elke antwoord.

5.    Lees die vrae aandagtig deur.

6.    Begin elke vraag op ŉ NUWE bladsy.

7.    Laat 1 – 2 reëls tussen onderafdelings van vrae.

8.    Beantwoord die vrae in volsinne en maak seker dat die formaat, inhoud en
      konteks van jou antwoorde aan die kognitiewe vereistes van die vrae
      voldoen.

9.    Gebruik slegs swart of blou ink.

10.   Jy mag ŉ nie-programmeerbare sakrekenaar gebruik.

11.   Skryf netjies en leesbaar.

                                                                                  b.o.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                    EKONOMIE                              3
                                                    (Vraestel 1)               GRAAD 11

AFDELING A (VERPLIGTEND)

VRAAG 1                                                                  30 PUNTE – 20
MINUTE

1.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae verskaf.
    Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A – D) langs die
    vraagnommer (1.1.1 tot 1.1.8) in die ANTWOORDBOEK neer, bv. 1.1.9 D.

     1.1.1   Watter van die volgende is ŉ uitputbare hernubare hulpbron?

             A    Petroleum
             B    Gety energie
             C    Steenkool
             D    Vars water

     1.1.2   ŉ Firma kan nie arbeid verkoop of eienaarskap van arbeid aan iemand
             anders oordra nie, want …

             A    arbeid verskil van persoon tot persoon.
             B    eienaarskap van arbeid behoort nie aan die firma nie.
             C    beroeps- en geografiese mobiliteit is beperk.
             D    die aanbod van arbeid verander stadig.

     1.1.3   … is daardie goedere en dienste wat deur die uiteindelike gebruiker
             gekoop word om ŉ behoefte of begeerte te bevredig.

             A    Finale goedere en dienste
             B    Intermediêre goedere en dienste
             C    Primêre goedere en dienste
             D    Sekondêre goedere en dienste

     1.1.4   Die goederemark beskryf ŉ mark waarin …

             A    verbruikersgoedere en dienste deur huishoudings verkoop word.
             B    verbruikersgoedere en dienste vir geld geld verruil word.
             C    kopers en verkopers van hulpbronne ontmoet om handel te dryf.
             D    maatskappye goedere en dienste van huishoudings koop.

     1.1.5   ... is die grootste staatsbestedings-item in Suid-Afrika.

             A    Onderwys
             B    Welsynsdienste
             C    Gesondheidssorg
             D    Menslike nedersettings

                                                                                          b.o.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                   EKONOMIE                                4
                                                   (Vraestel 1)               GRAAD 11

     1.1.6   In ŉ vryemarkstelsel hang die hoeveelheid goedere en dienste wat
             enige huishouding kry van sy … af.

             A   rykdom
             B   inkomste
             C   inkomste en rykdom
             D   bates en beleggings

     1.1.7   Die Suid-Afrikaanse energievoorsiening word oorheers deur …

             A   ru-olie.
             B   gas.
             C   kernkrag.
             D   steenkool.

     1.1.8   Tydens waarskuwingsvlak 5 van die COVID-19-pandemie is die
             volgende vervoerstelsel in Suid-Afrika direk deur diefstal geraak:

             A   Die padnetwerkstelsel
             B   Die spoorwegstelsel
             C   Hawens
             D   Lughawens                                                      (8 x 2)   16

1.2 Kies ŉ beskrywing uit KOLOM B wat ooreenstem met ŉ item in KOLOM A.
    Skryf slegs die letter (A – I) langs die vraagnommer (1.2.1 tot 1.2.8) in die
    ANTWOORDBOEK, bv. 1.2.9 J.

           KOLOM A                                     KOLOM B
     1.2.1 Ekonomiese           A    vind plaas wanneer daar ŉ toename in die land se
           goedere                   kapitaalvoorraad is

     1.2.2 Marginale            B    die hulpbronne wat skaars is en waarvoor mense
           produktiwiteit            bereid is om te betaal

     1.2.3 Parastataal          C    kapitaal moet hoër wees as die koste wat
                                     aangegaan word om kapitaalgoedere beskikbaar
     1.2.4 Bruto vaste               te stel
           kapitaalvorming
                                D    nywerhede wat natuurlike hulpbronne verwerk in ŉ
     1.2.5 Karl Marx                 vorm wat geskik is vir menslike gebruik

     1.2.6 Ekonomiese           E    staatsbesit, soos Transnet
           stelsel
                                F    verduidelik die teorie van kapitalisme
     1.2.7 Genetiese
           bedrywe              G    versameling van grondstowwe wat aan die natuur
                                     kan teruggee wat daaruit geneem is, soos bosbou
     1.2.8 Sekondêre
           sektor

                                                                                               b.o.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                 EKONOMIE                                 5
                                                 (Vraestel 1)              GRAAD 11

                              H    besluite wat die regering oor belasting neem

                              I    ŉ stel metodes wat gebruik word om die vrae op
                                   te los van wat om te produseer, vir wie en
                                   waarmee
                                                                              (8 x 1)    (8)

1.3 Gee EEN term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die term langs
    die vraagnommer (1.3.1 tot 1.3.6) in die ANTWOORDBOEK neer. Afkortings,
    akronieme en voorbeelde sal NIE aanvaar word NIE.

     1.3.1   Die minimum bedrag geld wat nodig is om die basiese behoeftes, wat
             nodig vir oorlewing is, te bevredig

     1.3.2   Meet goedere en dienste sonder inagneming van inflasie

     1.3.3   Die sosiale en politieke stelsel waarin grondeienaars grond aan huurders
             verskaf in ruil vir hul lojaliteit en diens

     1.3.4   Die oordrag van eienaarskap van ŉ besigheid vanaf die private sektor na
             die staat

     1.3.5   Hierdie sektor bestaan uit nywerhede gebaseer op die natuurlike
             hulpbronne van ŉ land

     1.3.6   Die reguleerder verantwoordelik vir die telekommunikasiebedryf in Suid-
             Afrika                                                            (6 x 1)   (6)

                                                                TOTAAL AFDELING A:       30

                                                                                          b.o.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                    EKONOMIE                                      6
                                                    (Vraestel 1)                 GRAAD 11

AFDELING B

Beantwoord enige TWEE          van   die    drie   vrae    uit   hierdie   afdeling   in   die
ANTWOORDBOEK.

VRAAG 2: MAKRO-EKONOMIE                                            40 PUNTE – 30 MINUTE

2.1 Beantwoord die volgende vrae.

     2.1.1   Noem enige TWEE belangrike regeringsbeleide vir sosio-ekonomiese
             dienste.                                                      (2 x 1)               (2)

     2.1.2   Waarom word ŉ kinderonderhoudtoelaag uitgesluit van die
             verbruiksbesteding deur die regering?                                    (1 x 2)    (2)

2.2 Bestudeer die volgende prent en beantwoord die vrae wat volg.

                      KAPITAALGOEDERE IN NYWERHEDE

              Chemiese industrie           Motorbedryf           Elektroniese industrie

             Staal industrie                  Masjinerie            Tekstielbedryf
                                                             [Bron: https://totempool.com]

     2.2.1   Identifiseer enige EEN voorbeeld van ŉ vaste kapitaal goed.                         (1)

     2.2.2   Noem die beloning wat ŉ eienaar van kapitaal ontvang vir die
             beskikbaarstelling van kapitaal.                                                    (1)

     2.2.3   Beskryf kortliks die term kapitaalverbreding.                                       (2)

     2.2.4   Verduidelik die belangrikheid van kapitaalgoedere vir nywerhede.                    (2)

     2.2.5   Hoe beïnvloed die risiko van belegging die rentekoers op kapitaal?
                                                                                      (2 x 2)    (4)

                                                                                                  b.o.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                    EKONOMIE                                      7
                                                    (Vraestel 1)                GRAAD 11

2.3 Bestudeer die volgende tabel en beantwoord die vrae wat volg

                    INLIGTING UIT DIE EERSTE KWARTAAL VAN 2022

      Finale verbruiksbesteding deur huishoudings                     3 057 771

      Finale verbruiksbesteding deur die algemene regering             907 315

      Bruto vaste kapitaalvorming                                          A

      Totaal                                                          4 619 806
                                                               [Bron: https://statssa.gov.za]

     2.3.1     Watter metode van bruto binnelandse produk word in die tabel hierbo
               vertoon?                                                                          (1)

     2.3.2     Lys enige maand in die eerste kwartaal van 2022.                                  (1)

     2.3.3     Beskryf kortliks die term bruto nasionale produk.                                 (2)

     2.3.4     Hoe veroorsaak die regering ŉ lekkasie in die kringloop?                          (2)

     2.3.5     Bereken die waarde van “A” hierbo. Toon ALLE berekeninge.             (2 x 2)     (4)

2.4 Bespreek die bevolkingsgroeikoers en die arbeidsmagdeelname as faktore wat
    die hoeveelheid arbeid wat in ŉ land beskikbaar is, bepaal.                             (4 x 2)
                                                                                                 (8)

2.5 Ontleed redes waarom BBP volgens internasionale metodes bereken moet word.                   (8)
                                                                                                [40]

                                                                                                  b.o.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                    EKONOMIE                                  8
                                                    (Vraestel 1)               GRAAD 11

VRAAG 3: MAKRO-EKONOMIE                                       40 PUNTE – 30 MINUTE

3.1 Beantwoord die volgende vrae.

     3.1.1   Noem enige TWEE kenmerke van ŉ markekonomie.                          (2 x 1)   (2)

     3.1.2   Hoekom is die mynbedryf in Suid-Afrika belangrik?                     (1 x 2)   (2)

3.2 Bestudeer die sirkelgrafiek hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

               KYKERTAL VAN TELEVISION-KANALE IN SUID-AFRIKA

                                                      [Bron: https://www.researchgate.net]

     3.2.1   Identifiseer die kanaal met die minste kykertal in die grafiek hierbo.          (1)

     3.2.2   Noem enige TV-kanaal in Suid-Afrika wat aan die staat behoort.                  (1)

     3.2.3   Beskryf kortliks die term regering.                                             (2)

     3.2.4   Verduidelik die rede waarom adverteerders gelukkiger kan wees met die
             bestaan van beide DSTV en SABC in Suid-Afrika.                                  (2)

     3.2.5   Hoe bevoordeel ŉ sentraal beplande ekonomie arm verbruikers in die
             mark vir goedere en dienste?                                   (2 x 2)          (4)

                                                                                              b.o.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                                    EKONOMIE                                       9
                                                    (Vraestel 1)                GRAAD 11

3.3 Bestudeer die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg

                  Uittreksel: Kwartaalblad – No 305 – September 2022

     Die werklike uitset van die primêre sektor het in die tweede kwartaal van 2022
     met ŉ verdere 5,1% ingekrimp, tesame met laer produksie in beide die landbou-
     en mynbousektor. Die afname in produksie in die landbousektor het hoofsaaklik
     voortgespruit uit die laer produksie van diereprodukte in die lig van die uitbreking
     van bek-en-klouseer, en die skerp styging in insetkoste. Die reële uitset van die
     mynbousektor het verder met 3,5% gekrimp, wat ŉ vierde opeenvolgende
     inkrimping was namate produksie oor ŉ aantal subsektore afgeneem het.

     Reële ekonomiese aktiwiteit in die sekondêre sektor het in die tweede kwartaal
     van 2022 met 4,8% gekrimp. Ná twee kwartale van uitbreiding het die reële
     bruto toegevoegde waarde (BTW) deur die vervaardigingsektor in die tweede
     kwartaal skerp met 5,9% gekrimp namate produksie in 8 van die 10 subsektore
     afgeneem het, veral die vervaardiging van petroleum-, chemiese, rubber- en
     plastiekprodukte.
                                                         [Bron: https://www.resbank.co.za/]

     3.3.1   Identifiseer enige EEN rede vir ŉ daling in die primêre sektor in die
             tweede kwartaal van 2022.                                                            (1)

     3.3.2   Watter ekonomiese sektor word nie in die uittreksel hierbo genoem nie?               (1)

     3.3.3   Beskryf kortliks die term ekonomiese uitsluiting.                                    (2)

     3.3.4   Verduidelik hoe die gebruik van die inligting in die uittreksel hierbo nuttig
             is vir die Suid-Afrikaanse Reserwebank.                                              (2)

     3.3.5   Hoe verhoog die uitbreek van siektes produksiekostes in die ekonomie?                (4) (2 x 2)

3.4 Bespreek die tekort aan verbruikersgoedere en -dienste en die gebrek aan
    verbruikerskeuse as nadele van ŉ sentraal beplande ekonomie.                              (4 x 2)
                                                                                                   (8)

3.5 Hoe beïnvloed die produksie van nie-duursame goedere die ekonomie positief?                   (8)
                                                                                                 [40]

                                                                                                    b.o.

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                                   EKONOMIE                                     10
                                                   (Vraestel 1)                 GRAAD 11

VRAAG 4: MAKRO-EKONOMIE                                      40 PUNTE – 30 MINUTE

4.1 Beantwoord die volgende vrae.

     4.1.1   Noem enige TWEE vloeie binne die viersektormodel van die ekonomie.
                                                                           (2 x 1)              (2)

     4.1.2   Hoe verhoog verlaagde tariewe uitvoere in die sekondêre sektor?
                                                                                      (1 x 2)   (2)

4.2 Bestudeer die diagram hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                                                                        [Bron: google beelde]

     4.2.1   Gee die ekonomiese konsep wat in die diagram hierbo geïllustreer word.             (1)

     4.2.2   Noem enige EEN deelnemer wat in die diagram hierbo ontbreek.                       (1)

     4.2.3   Beskryf kortliks die term outonome besteding.                                      (2)

     4.2.4   Verduidelik die rol van die faktormark in die kringloop.                           (2)

     4.2.5   Hoe beïnvloed inspuitings die Suid-Afrikaanse ekonomie positief? (2 x 2)           (4)

                                                                                                 b.o.

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                                   EKONOMIE                                    11
                                                   (Vraestel 1)                GRAAD 11

4.3 Bestudeer die skets hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                        [https://www.sundayguardianlive.com/news/south-africa-bridge-brics]

     4.3.1   Identifiseer die ekonomiese stelsel in die tekenprent hierbo.                      (1)

     4.3.2   Watter probleem word in die spotprent hierbo geïllustreer?                         (1)

     4.3.3   Beskryf kortliks die term ekonomiese stelsel.                                      (2)

     4.3.4   Verduidelik vryheid van optrede as ŉ voordeel van ŉ vryemark-ekonomie.             (2)

     4.3.5   Hoe beïnvloed NRO's die regering se versuim om maatskaplike dienste in
             Suid-Afrika te lewer?                                          (2 x 2)             (4)

4.4 Bespreek kortliks bruto nasionale inkomste (BNI) as ŉ hooftotaal.                     (4 x 2)(8)

4.5 Evalueer die suksesse en mislukkings van ŉ gemengde ekonomiese stelsel in
    Suid-Afrika.                                                                                (8)
                                                                                               [40]

                                                                TOTAAL AFDELING B:              80

                                                                                                b.o.

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
                                                   KONOMIE                                  12
                                                   (Vraestel 1)              GRAAD 11

AFDELING C

Beantwoord EEN van die twee vrae uit hierdie afdeling in die ANTWOORDBOEK.
Jou antwoord sal soos volg geassesseer word:

                                                                                PUNTE
                       STRUKTUUR VAN OPSTEL
                                                                              TOEKENNING
Inleiding
Die inleiding is ŉ laer-orde reaksie.
      ŉ Goeie beginpunt sal wees om die hoofkonsep wat verband hou met
       die onderwerp in die vraag te definieer.
                                                                                  Maks. 2
      Moenie enige deel van die vraag in u inleiding insluit nie.
      Moenie enige deel van die inleiding in die liggaam herhaal nie.
      Vermy om in die inleiding te noem wat jy in die liggaam gaan
       bespreek.
Liggaam

Hoofdeel: Bespreek in detail/In-diepte bespreking/Ondersoek/Bespreek
krities/Ontleed/Vergelyk/Evalueer/Onderskei/Differensieer/Verduidelik/Teken
                                                                              Maks. 26
ŉ grafiek en verduidelik/Gebruik die grafiek wat gegee is en
verduidelik/Voltooi die gegewe grafiek/Assesseer/Debatteer
Maksimum 8 punte mag toegeken word vir opskrifte/voorbeelde.
Addisionele deel: Bespreek krities/Evalueer/Evalueer krities/ Debatteer/ Lei
                                                                              Maks. 10
af/Vergelyk/ Onderskei/Interpreteer/Hoe?/Stel voor
Maksimum 2 punte mag toegeken word vir blote lys van feite.
Gevolgtrekking
Enige hoër-orde gevolgtrekking moet die volgende insluit:
 ŉ Kort opsomming van wat bespreek is sonder om feite wat reeds
     genoem is, te herhaal
 Enige mening of waarde-oordeel oor die feite wat bespreek is                Maks. 2
 Bykomende ondersteuningsinligting om die bespreking/analise te
     versterk
 ŉ Teenstrydige standpunt met motivering, indien nodig
 Aanbevelings
TOTAAL                                                                          40
 VRAAG 5: MAKRO-EKONOMIE                                      40 PUNTE – 40 MINUTE
    Bespreek, in detail, die kenmerke van entrepreneurskap.                 (26 punte)
    Ontleed die impak van beurtkrag op entrepreneurskap.                    (10 punte)     [40]

VRAAG 6: MAKRO-EKONOMIE                                        40 PUNTE – 40 MINUTE
    Bespreek, in detail, die ekonomiese belang van infrastruktuur in Suid-Afrika.
                                                                              (26 punte)
    Hoe kan ekonomiese dienste ŉ land se inkomste en rykdom beïnvloed? (10 punte)          [40]

                                                                  TOTAAL AFDELING C:         40

                                                                              TOTAAL:       150

                                             EINDE

## Related documents

- [Gr 11 Eco P2 (Afrikaans) June 2023 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-eco-p2-afrikaans-june-2023-question-paper/56be9682-6841-4908-96d9-de8713868ac0) — Economics · QP · 2023 · Afr
- [ECONOMICS P1 GR11 MEMO NOV 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-gr11-memo-nov-2023-afrikaans/4d5c41a6-5016-4a68-972e-613a8b5daecc) — Economics · Memo · 2023 · Afr
- [Gr 11 Economics P1 (Afrikaans) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-economics-p1-afrikaans-june-2024-possible-answers/e44eaa49-7ef0-4d3f-b2fa-223500dfa0c9) — Economics · Memo · 2024 · Afr
- [ECONOMICS P1 GR11 QP NOV2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-gr11-qp-nov2022-afrikaans/85de04f2-15fa-4ce8-97fd-be60699aec16) — Economics · QP · 2022 · Afr
- [Gr11 ECN P1 (Afrikaans) June 2019 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr11-ecn-p1-afrikaans-june-2019-question-paper/ceda42d1-302e-4a52-a36d-f6471f344c67) — Economics · QP · 2019 · Afr
- [Gr11 ECN P1 (Afrikaans) November 2018 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr11-ecn-p1-afrikaans-november-2018-question-paper/eed8879a-a090-451a-a129-f2906009b3e7) — Economics · QP · 2018 · Afr

## More from Grade 11 Economics

- [ECONOMICS P1 GR11 QP NOVEMBER 2025 MARKING GUIDELINE watermark](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-gr11-qp-november-2025-marking-guideline-watermark/50dfb8cd-5e5c-4978-9147-e5988b4d7b5e) — Memo · 2025
- [LP CS Economics Grade 11 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-cs-economics-grade-11-march-2025-qp-and-memo/5d9f6601-bdd5-43eb-9f96-7f2865b253de) — QP + Memo · 2025
- [ECONOMICS GRADE 11 P2 MG NOV 2024 afrikaans moderated final(1) watermark](https://www.hlayiso.com/library/economics-grade-11-p2-mg-nov-2024-afrikaans-moderated-final-1-watermark/ee79320c-cb8c-4616-b967-4427ee8c8b49) — Memo · 2024 · Afr
- [MP Economics Grade 11 June 2024 P2 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/mp-economics-grade-11-june-2024-p2-and-memo/0bc69926-9b81-4107-b5e0-8db54cea1ff1) — Memo · 2024
- [Gr 11 Economics P2 (AFR) 2023 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-economics-p2-afr-2023-possible-answers/5526925c-49e0-4b9a-b046-25907db21c52) — Memo · 2023 · Afr
- [Gr 11 Economics P2 (AFR) 2023 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-economics-p2-afr-2023-question-paper/7f5fa3a9-535a-476e-a085-135256d299aa) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
