# Economics Grade 11 P2 Gauteng June 2023 Question Paper (Afr)

> Grade 11 Economics Paper 2 question paper from the Gauteng June Exam 2023 (Afrikaans), 21 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr-11-eco-p2-afrikaans-june-2023-question-paper/56be9682-6841-4908-96d9-de8713868ac0
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Economics
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2023
- Exam period: Gauteng June Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 21

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Economics](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/economics) › [Economics Grade 11 P2 Gauteng June 2023 Question Paper (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-eco-p2-afrikaans-june-2023-question-paper/56be9682-6841-4908-96d9-de8713868ac0)

## About this document

Economics · Grade 11 · Gauteng June Exam · 2023 · Afrikaans. Question paper, 21 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                     PROVINSIALE EKSAMEN

                          JUNIE 2023

                           GRAAD 11

                            EKONOMIE

                            VRAESTEL 2

TYD:         2 uur

PUNTE:       150

15 bladsye

                                                 b.o.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                 EKONOMIE                            2
                                                 (Vraestel 2)             GRAAD 11

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.    Beantwoord DRIE vrae soos volg in die ANTWOORDBOEK:

      AFDELING A: VERPLIGTEND
      AFDELING B: Beantwoord enige TWEE van die drie vrae.
      AFDELING C: Beantwoord slegs EEN van die twee vrae.

2.    Beantwoord slegs die vereiste aantal vrae. Antwoorde, meer as die vereiste
      hoeveelheid, sal NIE gemerk word nie.

3.    Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
      vraestel gebruik is.

4.    Skryf die vraagnommer bo elke antwoord.

5.    Lees die vrae aandagtig deur.

6.    Begin ELKE vraag op ŉ NUWE bladsy.

7.    Laat 1 - 2 reëls oop tussen onderafdelings van vrae.

8.    Beantwoord die vrae in volsinne en maak seker dat die formaat, inhoud en
      konteks van jou antwoorde aan die kognitiewe vereistes van die vrae voldoen.

9.    Gebruik slegs swart of blou ink.

10.   Jy mag ŉ nie-programmeerbare sakrekenaar gebruik.

11.   Skryf netjies en leesbaar.

                                                                                     b.o.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                     EKONOMIE                              3
                                                     (Vraestel 2)            GRAAD 11

AFDELING A (VERPLIGTEND)

VRAAG 1                                                             30 PUNTE – 20 MINUTE

1.1   Vier opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae verskaf. Kies die
      korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A – D) langs die vraagnommer
      (1.1.1 tot 1.1.8) in die ANTWOORDBOEK neer, byvoorbeeld 1.1.9 E.

      1.1.1   ŉ Firma in ŉ volmaakte mark moet likwidasie (sluiting) oorweeg wanneer:

              A     MI=MK
              B     TI=TK
              C     MI=GTK
              D     MI=GVK

      1.1.2   ŉ Besigheid sal ŉ spesifieke hoeveelheid vaste insette kombineer met ŉ
              hoeveelheid …

              A     totale veranderlike koste.
              B     veranderlike insette.
              C     totale vaste koste.
              D     gemiddelde veranderlike koste.

      1.1.3   As die bankkoste van Capitec-bank toeneem, sal die vraag na FNB-
              produkte moontlik …

              A     vermeerder.
              B     verminder.
              C     dieselfde bly.
              D     stop.

      1.1.4   Die boonste segment van ŉ oligopolie is …

                                                                                           b.o.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                             EKONOMIE                             4
                                             (Vraestel 2)              GRAAD 11

        A     relatief onelasties.
        B     volmaak elasties.
        C     relatief elasties.
        D     skuins afwaarts.

1.1.5   Produksie- en indiensnemingsbesluite deur firmas word deur die ...
        posisie bepaal.

        A     wins maksimalisering
        B     marginale inkomste
        C     gemiddelde totale koste
        D     marginale wins

                                                                                  b.o.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                              EKONOMIE                                  5
                                              (Vraestel 2)              GRAAD 11

1.1.6   Wêreld-olievoorrade word hoofsaaklik beheer deur die:

        A     Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO)
        B     Verenigde Nasies (VN)
        C     Organisasie van Petroleum-uitvoerlande (OPUL/OPEC)
        D     Wêreld Petroleum Raad (WPR/WPC)

1.1.7   ... neig om op die lange duur meer elasties te wees as op die kort termyn.

        A     Substitute
        B     Tyd-periodes
        C     Uniekheid
        D     Dringendheid

1.1.8   Die koste van produksie speel ŉ belangrike rol in die bereiking van …

        A     ekonomiese wins.
        B     marginale produk.
        C     produksiefaktore.
        D     besigheidsdoelwitte.
                                                                            (8 x 2)   (16)

                                                                                        b.o.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                   EKONOMIE                                 6
                                                   (Vraestel 2)              GRAAD 11

1.2   Kies ŉ beskrywing uit KOLOM B wat ooreenstem met die item in KOLOM A.
      Skryf slegs die letter (A – I) langs die vraagnommer (1.2.1 tot 1.2.8) in die
      ANTWOORDBOEK neer, byvoorbeeld 1.2.9 J.

             KOLOM A                                 KOLOM B
      1.2.1 Skaalvoordele         A   Produkte verkoop in ŉ volmaakte mark en in
                                      ŉ suiwer oligopolie
      1.2.2 Marginale
            inkomste              B   Toon die firma se laagste koste per eenheid
                                      op elke uitsetvlak
      1.2.3 Duopolie
                                  C   Kosteverlagings wat plaasvind wanneer
      1.2.4 Markkragte                ondernemings produksie verhoog

      1.2.5 Kostekurwes           D   Bykomende inkomste verdien vir elke
                                      addisionele eenheid wat verkoop word
      1.2.6 Rekeningkundige
            wins                  E   Markstruktuur oorheers deur twee firmas

      1.2.7 Homogeen              F   Is faktore wat die toekenning van skaars
                                      hulpbronne bepaal
      1.2.8 Langtermyn
            gemiddelde koste      G   Die verskil tussen totale inkomste en totale
                                      koste

                                  H   Die verband tussen produksiekoste en totale
                                      hoeveelheid geproduseer

                                  I   Werklike koste om ŉ produk te produseer
                                                                                 (8 x 1)   (8)

                                                                                            b.o.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                  EKONOMIE                                7
                                                  (Vraestel 2)              GRAAD 11

1.3   Gee EEN term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die term langs
      die vraagnommer (1.3.1 tot 1.3.6) in die ANTWOORDBOEK neer. Afkortings,
      akronieme en voorbeelde sal NIE aanvaar word NIE.

      1.3.1   Verwys na die hoeveelheid kliënte tot wie die besigheid toegang het

      1.3.2   ŉ Situasie waar die monopolistiese mededinger se totale koste gelyk is
              aan sy totale inkomste

      1.3.3   ŉ Koste wat verander volgens die produksievlak

      1.3.4   Bestaan as ŉ gegewe persentasie toename in inset tot ŉ proporsioneel
              groter toename in uitset lei

      1.3.5   Die hoeveelheid bevrediging wat ŉ verbruiker ontvang uit die gebruik
              van ŉ goed of diens

      1.3.6   Die persentasieverandering in die hoeveelheid wat verskaf word, is
              presies gelyk aan die persentasieverandering in die prys
                                                                               (6 x 1)   (6)

                                                               TOTAAL AFDELING A:        30

                                                                                          b.o.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                     EKONOMIE                                  8
                                                     (Vraestel 2)            GRAAD 11

AFDELING B

Beantwoord enige TWEE van die drie vrae uit hierdie AFDELING in die ANTWOORDBOEK.

VRAAG 2: MIKRO-EKONOMIE                                       40 PUNTE – 30 MINUTE

2.1   Beantwoord die volgende vrae.

      2.1.1   Noem enige TWEE faktore wat pryselastisiteit van aanbod beïnvloed.
                                                                             (2 x 1)          (2)

      2.1.2   Hoe sal ŉ firma daardeur baat om die pryselastisiteit van vraag te
              oorweeg voordat pryse verander word?                                   (1 x 2) (2)

2.2   Bestudeer die diagram hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                                                                      [Bron: Google beelde]

      2.2.1   Identifiseer die onderneming met lae aanvangskoste.                             (1)

      2.2.2   Watter markstruktuur het onbeduidende beheer oor die pryse wat deur
              die markte bepaal word?                                                         (1)

      2.2.3   Beskryf kortliks die term hibriede struktuur.                                   (2)

                                                                                               b.o.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                             EKONOMIE                                9
                                             (Vraestel 2)             GRAAD 11

2.2.4   Waarom gebruik monopolistiese ondernemings verskillende benaderings
        om inligting aan verbruikers te kommunikeer?                                (2)

2.2.5   Hoe is doeltreffendheid moontlik in die monopolistiese markstruktuur?
                                                                          (2 x 2)   (4)

                                                                                     b.o.

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                                           EKONOMIE                                 10
                                                           (Vraestel 2)                  GRAAD 11

2.3   Bestudeer die grafiek hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                       Y                                                       TK

                      700
                      600
                      500

              Koste
                      400
                      300
                      200                                                            KK
                      100

                                                                                     X
                            0      1   2    3    4   5   6 7 8         9 10     11
                                                      Hoeveelheid
                                Vaste (konstante) koste, veranderlike koste en totale koste

      2.3.1      Identifiseer die totale bedrag van vaste koste in die grafiek.                     (1)

      2.3.2      Verskaf die formule om totale koste te bereken.                                    (1)

      2.3.3      Beskryf kortliks die term totale veranderlike koste.                               (2)

      2.3.4      Hoekom is die lyn KK ŉ horisontale lyn?                                            (2)

      2.3.5      Die prys van die produk wat in die bostaande grafiek verkoop word, is
                 R100. Wat sal die wins/verlies wees wanneer GEEN produkte vervaardig
                 word NIE? Toon ALLE berekeninge.                                 (2 x 2)           (4)

                                                                                                     b.o.

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                                    EKONOMIE                                  11
                                                    (Vraestel 2)               GRAAD 11

2.4   Verduidelik kortliks elastiese aanbod deur die grafiek hieronder te gebruik. (4 x 2)    (8)

                        V1        V2

            Prys

                                                                     A

              P2
              P1

                                        Q1     Q2       Hoeveelheid

2.5   Hoe word die oligopolis se uitgebreide dienste, as ŉ nie-prysmededingende
      strategie, deur beurtkrag beïnvloed?                                                    (8)
                                                                                             [40]

                                                                                               b.o.

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
                                                    EKONOMIE                                  12
                                                    (Vraestel 2)              GRAAD 11

VRAAG 3: MIKRO-EKONOMIE                                       40 PUNTE – 30 MINUTE

3.1   Beantwoord die volgende vrae.

      3.1.1   Noem enige TWEE tipes elastisiteit van aanbod.                         (2 x 1) (2)

      3.1.2   Wat is die uiteindelike doel van die stel van SMARTdoelwitte vir
              besighede?                                                              (1 x 2) (2)

3.2   Bestudeer die spotprent hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                                              NOODSAAKLIKE
                                                GOEDERE

                                       PRYS-
                                      BEHEER

                                                                (Bron: Google beelde 2022)

      3.2.1   Watter onwettige aktiwiteit word in die spotprent hierbo uitgebeeld?            (1)

      3.2.2   Noem die tipe wins wat oligopolieë in ŉ mark maak.                              (1)

      3.2.3   Beskryf kortliks die term kartel.                                               (2)

                                                                                               b.o.

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
                                            EKONOMIE                               13
                                            (Vraestel 2)            GRAAD 11

3.2.4   Waarom is dit voordeliger vir firmas om saam te span eerder as om aan
        mededinging deel te neem?                                                  (2)

3.2.5   Hoe beskerm die regering verbruikers teen oligopolieë?             (2 x 2) (4)

                                                                                    b.o.

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
                                                       EKONOMIE                                      14
                                                       (Vraestel 2)                GRAAD 11

3.3   Bestudeer die inligting hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

              HOE DIE PETROLPRYS IN SUID-AFRIKA VERANDER HET IN 2022

         Suid-Afrikaners met petrolvoertuie betaal nou R3,85 (19,6%) meer vir ŉ liter
         petrol, terwyl dieselmotoriste sedert die begin van die jaar, toe die prys van 95
         oktaan petrol R19,61 en diesel R17,24 was, ŉ aansienlike R6,68 (38,7%)
         meer vir ŉ liter betaal.
              [Bron: https://businesstech.co.za/news/energy/649709/how-much-the-petrol-price-has-
                                                                 changed-in-south-africa-in-2022/]

      3.3.1    Op watter vlak is die brandstoftenk in die prent hierbo?                              (1)

      3.3.2    Noem enige EEN faktor wat die absolute prys van ŉ goed bepaal.                        (1)

      3.3.3    Beskryf kortliks die term relatiewe pryse.                                            (2)

      3.3.4    Wat sal met die inkomste van die brandstofverskaffer gebeur as die
               brandstofprys styg?                                                                   (2)

      3.3.5    Waarom is dit nie moontlik vir Suid-Afrikaanse verbruikers om hul
               brandstofverbruik op die kort termyn aan te pas nie?                        (2 x 2) (4)

                                                                                                      b.o.

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
                                                  EKONOMIE                         15
                                                  (Vraestel 2)        GRAAD 11

3.4   Bespreek kortliks die verband tussen produk- en faktormarkte.     (4 x 2)    (8)

3.5   Hoe beïnvloed natuurrampe die pryselastisiteit van aanbod?                   (8)
                                                                                  [40]

                                                                                    b.o.

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
                                                      EKONOMIE                                    16
                                                      (Vraestel 2)               GRAAD 11

VRAAG 4: MIKRO-EKONOMIE                                         40 PUNTE – 30 MINUTE

4.1   Beantwoord die volgende vrae.

      4.1.1   Noem enige TWEE voorbeelde van vaste koste.                                (2 x 1) (2)

      4.1.2   Watter impak sal ŉ styging in die prys van mielies op die aanbod van
              mielies hê?                                                       (1 x 2)           (2)

4.2   Bestudeer die inligting hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                                      SLIM (SMART) BEGINSEL

         1. Die besigheid moet binne vyf jaar die winsgewendste besigheid word.
         2. Die besigheid moet in staat wees om die vereiste wins te genereer.
         3. Daar sal baie belanghebbendes wees wat mense is met ŉ belang by die
            sukses van die besigheid.
         4. Om sy spesifieke doelwit te bereik, moet die onderneming elke maand ŉ
            wins van R1 miljoen maak
                                                    (Bron: Fokus Ekonomie Graad 11; bladsy 137]

      4.2.1   Watter stelling beskryf tydspesifiek as ŉ SMART-beginsel? Skryf SLEGS
              die nommer van die stelling uit die inligting hierbo neer, byvoorbeeld
              4.2.1 STELLING 5.                                                                   (1)

      4.2.2   Wat is die doel van ŉ onderneming in ŉ markekonomie?                                (1)

      4.2.3   Beskryf kortliks die term inkomste.                                                 (2)

      4.2.4   Verduidelik die rol van ŉ meetbare veranderlike as ŉ doelwit van ŉ
              besigheid.                                                                          (2)

      4.2.5   Waarom verkies ŉ firma verkoopsinkomstemaksimering eerder as
              winsmaksimering?                                             (2 x 2)                (4)

                                                                                                   b.o.

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
              EKONOMIE                  17
              (Vraestel 2)   GRAAD 11

                                        b.o.

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
                                                    EKONOMIE                                   18
                                                    (Vraestel 2)              GRAAD 11

4.3   Bestudeer die grafiek hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                                K                        MK     K                MK
  K                   MK
                                o
  o                     GTK                                GTK o                        GTK
                                s
  s                     GVK                                 GVK s                        GVK
                                t                               t
  t
                                e                               e
  e

  0                             0                              0
              Hoeveelheid                  Hoeveelheid                    Hoeveelheid

                A                             B                              C

      4.3.1   Identifiseer die kostekurwe wat aan die sluitingspunt gekoppel is.               (1)

      4.3.2   Watter van die grafieke hierbo is korrek geteken?                                (1)

      4.3.3   Beskryf kortliks die term langtermynkoste.                                       (2)

      4.3.4   Waarom teken ekonome die grafiek van die MK by die middelpunte?                  (2)

      4.3.5   Hoe hou die wet van dalende marginale opbrengste verband met die vorm
              van die korttermyn marginale kostekromme?                                        (4)

4.4   Gebruik die grafiek hieronder en bespreek in detail, die ekonomiese wins van ŉ
      monopolie.                                                                   (4 x 2) (8)

                                                                                                b.o.

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com
                                                       EKONOMIE                               19
                                                       (Vraestel 2)              GRAAD 11

            R

                                             MK

                                                      GK
            80
            40

                                                                 GI
                                              MI
                 O              30                             Uitset

4.5     Ontleed die effek van belasting op pryselastisiteit.                                  (8)
                                                                                             [40]

                                                                        TOTAAL AFDELING B:    80
AFDELING C

Beantwoord enige EEN van die twee vrae uit hierdie afdeling in die ANTWOORDBOEK.

Jou antwoord sal soos volg geassesseer word:

                                                                                 PUNTE
                         STRUKTUUR VAN OPSTEL
                                                                               TOEKENNING
      Inleiding
      Die inleiding is ŉ lae-orde respons.
       ŉ Goeie beginpunt sal wees om ŉ konsep of sleutelwoord wat in
          die vraag voorkom te definieer of te verduidelik.
                                                                                  Maks. 2
       Moenie enige deel van die vraag by jou inleiding insluit nie.
       Moenie enige deel van die inleiding in die liggaam herhaal nie.
       Moenie in die inleiding sê wat jy in die liggaam gaan bespreek
          nie.
      Liggaam
      Hoofgedeelte: Bespreek in detail/In-diepte/Ondersoek/ Bepreek
      krities/Analiseer/Vergelyk/Evalueer/Onderskei/Differensieer/Verdui-
      delik/Beoordeel/Gebruik die grafiek wat gegee word en                      Maks. 26
      verduidelik/Voltooi die grafiek wat gegee word/Debatteer
      ŉ Maksimum van 8 punte kan vir opskrifte/voorbeelde toegeken
      word.

                                                                                               b.o.

### Page 20

Downloaded from hlayiso.com
                                              EKONOMIE                         20
                                              (Vraestel 2)          GRAAD 11

Addisionele deel: Gee eie mening/Bespreek krities/Evalueer/
Evalueer krities/Bereken/Lei af/Vergelyk/Onderskei/Interpreteer/
Verduidelik kortliks/Hoe?/Stel voor/Teken ŉ grafiek
                                                                    Maks. 10
ŉ Maksimum van 2 punte kan toegeken word vir bloot die lys
van feite.

Slot
Enige hoër-order gevolgtrekking moet die volgende insluit:
 Die gevolgtrekking is ŉ samevatting van die bespreking van die
   onderwerp sonder herhaling van feite wat reeds genoem is
 Die gevolgtrekking kan die vorm aanneem van ŉ eie mening of
                                                                    Maks. 2
   waarde-oordeel met voorbeelde om jou bespreking te ondersteun
 Bykomende inligting wat jou bespreking/analise versterk
 Die gevolgtrekking kan ŉ teenstrydige standpunt met motivering
   inneem, indien versoek
 Aanbevelings
                                                           TOTAAL     40

                                                                               b.o.

### Page 21

Downloaded from hlayiso.com
                                                   EKONOMIE                                  21
                                                   (Vraestel 2)             GRAAD 11

VRAAG 5: MIKRO-EKONOMIE                                    40 PUNTE – 40 MINUTE

   Bespreek die vraag- en aanbodverhouding, in detail, met behulp van grafieke
    (substitute en komplemente).                                                (26 punte)

   Ondersoek die belangrikheid van komplementêre goedere in die ekonomie.
                                                                       (10 punte)            [40]

VRAAG 6: MIKRO-EKONOMIE                                    40 PUNTE – 40 MINUTE

   Bespreek die pryselastisiteit van vraag (PEV) sonder die hulp van grafieke.
                                                                            (26 punte)

   Evalueer hoe ŉ monopolistiese onderneming soos Eskom kan baat by die gebruik
    van die pryselastisiteit van vraag vir hulle produk.               (10 punte)            [40]

                                                                  TOTAAL AFDELING C:          40

                                                                              TOTAAL:        150

                                             EINDE

## Related documents

- [ECONOMICS P2 GR11 QP NOV2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-gr11-qp-nov2022-afrikaans/1b85faaa-981a-47a9-a6ab-453a60804c87) — Economics · QP · 2022 · Afr
- [Gr11 Ecn P2 (Afrikaans) November 2019 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr11-ecn-p2-afrikaans-november-2019-question-paper/5439f8b1-e96c-4dbf-8e67-3bc1809214bf) — Economics · QP · 2019 · Afr
- [ECON P2 GR11 QP NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/econ-p2-gr11-qp-nov2018-afrikaans/61f64fd7-cc78-41a8-9f45-dc47d12250ca) — Economics · QP · 2018 · Afr
- [Gr 11 Economics P2 (AFR) 2023 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-economics-p2-afr-2023-question-paper/7f5fa3a9-535a-476e-a085-135256d299aa) — Economics · QP · 2023 · Afr
- [ECONOMICS P1 GR11 MEMO NOV 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-gr11-memo-nov-2023-afrikaans/4d5c41a6-5016-4a68-972e-613a8b5daecc) — Economics · Memo · 2023 · Afr
- [Gr 11 Economics P1 (Afrikaans) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-economics-p1-afrikaans-june-2024-possible-answers/e44eaa49-7ef0-4d3f-b2fa-223500dfa0c9) — Economics · Memo · 2024 · Afr

## More from Grade 11 Economics

- [ECONOMICS P1 GR11 QP NOVEMBER 2025 MARKING GUIDELINE watermark](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-gr11-qp-november-2025-marking-guideline-watermark/50dfb8cd-5e5c-4978-9147-e5988b4d7b5e) — Memo · 2025
- [LP CS Economics Grade 11 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-cs-economics-grade-11-march-2025-qp-and-memo/5d9f6601-bdd5-43eb-9f96-7f2865b253de) — QP + Memo · 2025
- [ECONOMICS GRADE 11 P2 MG NOV 2024 afrikaans moderated final(1) watermark](https://www.hlayiso.com/library/economics-grade-11-p2-mg-nov-2024-afrikaans-moderated-final-1-watermark/ee79320c-cb8c-4616-b967-4427ee8c8b49) — Memo · 2024 · Afr
- [MP Economics Grade 11 June 2024 P2 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/mp-economics-grade-11-june-2024-p2-and-memo/0bc69926-9b81-4107-b5e0-8db54cea1ff1) — Memo · 2024
- [Gr 11 Economics P2 (AFR) 2023 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-economics-p2-afr-2023-possible-answers/5526925c-49e0-4b9a-b046-25907db21c52) — Memo · 2023 · Afr
- [Limpopo Economics Grade 11 June 2023 P1 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/limpopo-economics-grade-11-june-2023-p1-and-memo/16275360-c290-4e47-b268-9c038b3e4af2) — Memo · 2023

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
