# Economics Grade 11 P2 Gauteng June 2024 Question Paper (Afr)

> Grade 11 Economics Paper 2 question paper from the Gauteng June Exam 2024 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr-11-economics-p2-afrikaans-june-2024-question-paper/286fd14c-e55e-40fd-bc7c-063349f9423e
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Economics
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2024
- Exam period: Gauteng June Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Economics](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/economics) › [Economics Grade 11 P2 Gauteng June 2024 Question Paper (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-economics-p2-afrikaans-june-2024-question-paper/286fd14c-e55e-40fd-bc7c-063349f9423e)

## About this document

Economics · Grade 11 · Gauteng June Exam · 2024 · Afrikaans. Question paper, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

              PROVINSIALE EKSAMEN

                     JUNIE 2024

                     GRAAD 11

                       EKONOMIE

                       VRAESTEL 2

TYD:         2 uur

PUNTE:       150

13 bladsye

                                            b.o.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                               EKONOMIE                                2
                                               (VRAESTEL 2)              GRAAD 11

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.   Beantwoord VIER vrae soos volg in die ANTWOORDBOEK:

     AFDELING A:      VERPLIGTEND
     AFDELING B:      Beantwoord enige TWEE vrae.
     AFDELING C:      Beantwoord slegs EEN vraag

2.   Beantwoord slegs die vereiste aantal vrae. Antwoorde bo die vereiste aantal sal
     NIE gemerk word nie.

3.   Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
     vraestel gebruik is.

4.   Skryf die vraagnommer bo-aan elke antwoord.

5.   Lees die vrae aandagtig deur.

6.   Begin ELKE vraag op ŉ NUWE bladsy.

7.   Laat 1 – 2 reëls tussen onderafdelings van vrae.

8.   Beantwoord die vrae in volsinne en maak seker dat die formaat, inhoud en
     konteks van jou antwoorde aan die kognitiewe vereistes van die vrae voldoen.

9.   Gebruik slegs swart of blou ink.

10. ŉ Nie-programmeerbare sakrekenaar mag gebruik word.

11. Skryf netjies en leesbaar.

                                                                                           b.o.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                EKONOMIE                                3
                                                (VRAESTEL 2)                GRAAD 11

AFDELING A (VERPLIGTEND)

VRAAG 1                                                                      30 PUNTE

1.1   Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae verskaf.
      Skryf die vraagnommer (1.1.1 – 1.1.8) neer, kies die antwoord en skryf die
      letter (A – D) van jou keuse langs die vraagnommer in die ANTWOORDBOEK
      neer.

      1.1.1   ... het ŉ komplementêre verhouding omdat dit saam met mekaar
              gebruik word.

              A     ŉ Slim TV en slimfoon lugtyd
              B     ŉ Stoof en gas silinder
              C     Sap en volroom melk
              D     ŉ Apple pen en iPad

      1.1.2   In volmaakte markte kan een van die produsente nie hoë pryse hef nie,
              want dit sal daartoe lei dat hulle... aan ander produsente verloor.

              A     prysvoordeel
              B     kostevoordeel
              C     markaandeel
              D     produkaandeel

      1.1.3   Op die korttermyn sal die firma altyd …

              A     ŉ verlies maak.
              B     dalende marginale opbrengste ervaar.
              C     dalende marginale nut ervaar.
              D     ŉ wins maak.

      1.1.4   In SMART-doelwitte, is die idee dat doelwitte ... identifiseerbaar,
              verstaanbaar en nie bloot lukraak moet wees nie.

              A     spesifiek,
              B     meetbaar,
              C     ooreengekom,
              D     realisties,

      1.1.5   Die marginale kostekurwe toon aan die onderneming op watter punt die
              koste van die gebruik van veranderlike insette begin …

              A     stabiliseer.
              B     daal.
              C     styg.
              D     stagneer.

                                                                                            b.o.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                EKONOMIE                                   4
                                                (VRAESTEL 2)               GRAAD 11

      1.1.6   Totale inkomste word gemaksimeer op die punt waar ...

              A     marginale inkomste = 0.
              B     totale inkomste = 100.
              C     marginale koste = 100.
              D     totale koste = 0.

      1.1.7   In ŉ ... situasie is die waarde van pryselastisiteit van vraag 0, en die
              vraag reageer glad nie op prysverandering nie.

              A     volmaak elastiese
              B     volmaak onelastiese
              C     relatief elastiese
              D     relatief onelastiese

      1.1.8   By die berekening van pryselastisiteit van vraag, word die ... nie oorweeg
              nie.

              A     oorspronklike prys
              B     nuwe prys
              C     % verandering in hoeveelheid gevra
              D     % verandering in hoeveelheid aangebied                       (8 x 2)   (16)

1.2   Kies ŉ beskrywing uit KOLOM B wat ooreenstem met die item in KOLOM A.
      Skryf slegs die letter (A – I) langs die vraagnommer (1.2.1 – 1.2.8) in die
      ANTWOORDBOEK neer, byvoorbeeld 1.2.9 J.

            KOLOM A                                   KOLOM B
      1.2.1 Prysnemer            A   Slegs nodig vir wat dit kan produseer

      1.2.2   Monopolie          B   Die tydperk waarin ten minste een insetfaktor
                                     vasgestel is
      1.2.3   Afgeleide vraag
                                 C   Resultaat van baie ondernemings wat die mark
      1.2.4   Verkoop                vir mededinging betree
              maksimaliseer
                                 D   Verandering in vraag is gelyk aan ŉ verandering
                                     in prys
      1.2.5   Kort termyn
                                 E   Die vraag reageer relatief, nie op veranderinge
      1.2.6   Normale wins           in prys nie
      1.2.7   Unitêr elasties    F   Die prys is hoog aangesien die firma mag in die
                                     mark het
      1.2.8   PEV < 1 > 0
                                 G Die punt waar die firma gelyk breek

                                 H   Dit sny altyd GK op sy laagste moontlike punt

                                 I   Die prys word bepaal deur die kragte van vraag
                                     en aanbod
                                                                              (8 x 1)       (8)
                                                                                               b.o.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                               EKONOMIE                                 5
                                               (VRAESTEL 2)              GRAAD 11

1.3   Gee EEN term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die term langs
      die vraagnommer (1.3.1 – 1.3.6) in die ANTWOORDBOEK neer. Afkortings,
      akronieme en voorbeelde sal NIE aanvaar word nie.

      1.3.1   Die prys wat vir ŉ produk gekwoteer word wat ŉ aanduiding aan kopers
              is wat van hulle verwag word om te betaal

      1.3.2   Die prys van ŉ goed in verhouding tot ŉ ander goed

      1.3.3   Bly dieselfde soos wat uitset toeneem en is nie aan uitset gekoppel nie

      1.3.4   Dalende gemiddelde koste aangesien die koste oor meer eenhede van
              uitsette verdeel word

      1.3.5   Meet die reaksie van die vraag op ŉ verandering in prys

      1.3.6   Die hoeveelheid inkomste verdien uit die verkoop van ŉ goed teen ŉ
              sekere prys                                                    (6 x 1)        (6)

                                                             TOTAAL AFDELING A:             30

                                                                                            b.o.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                   EKONOMIE                                        6
                                                   (VRAESTEL 2)                 GRAAD 11

AFDELING B

Beantwoord enige TWEE vrae uit hierdie afdeling in die ANTWOORDBOEK.

VRAAG 2: MIKRO-EKONOMIE

2.1    Beantwoord die volgende vrae

       2.1.1     Noem enige TWEE inkomstekurwes op die lang-termyn.                   (2 x 1)          (2)

       2.1.2     Wat gebeur met die koste van goedere, ceteris paribus, as die koste
                 van produksiefaktore toeneem?                                   (1 x 2)               (2)

2.2    Bestudeer die diagram hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                                                          Mark

                                        Begin die koop en verkoop
                                               meganisme
              Verkopers
                                                                                   Kopers
                                             Geen beperkings

                                          Afwesigheid van direkte
                                              mededinging
                    Verkoop produk teen
                     identiese markprys

                                     [Bron: https://www.wallstreetmojo.com/perfect-competition/]

      2.2.1     Identifiseer die markstruktuur in die diagram hierbo.                              (1)

      2.2.2     Noem die meganisme wat gebruik word om die prys in die mark hierbo
                te bepaal.                                                                         (1)

      2.2.3     Beskryf kortliks die term samespanning.                                            (2)

      2.2.4     Hoe word die teenwoordigheid van direkte mededinging in ŉ mark
                bepaal?                                                                            (2)

      2.2.5     Waarom kan ŉ mark gedereguleer word?                                  (2 x 2)      (4)

                                                                                                       b.o.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                EKONOMIE                                 7
                                                (VRAESTEL 2)              GRAAD 11

2.3 Bestudeer die onderstaande tekenprent en beantwoord die vrae wat volg

             ROOFPRYSE

                                SA VERBRUIKER

                                                         BANKKOSTE

             BROOD-
             KARTEL

                                 [Bron: www.engineeringnews.co.za 23–29 November 2007]

     2.3.1   Aan watter markstruktuur behoort telekommunikasiefirmas?                        (1)

     2.3.2   Noem enige EEN plaaslik beheerde bank in Suid-Afrika.                           (1)

     2.3.3   Beskryf kortliks die term heterogeen.                                           (2)

     2.3.4   Waarom is die broodkartel ŉ bedreiging vir die verbruiker?                      (2)

     2.3.5   Hoe kan ŉ Suid-Afrikaanse verbruiker teen roofpryse beskerm word?
                                                                            (2 x 2)          (4)

2.4 Bespreek die aard van die produk en markkrag as eienskappe van ŉ oligopolie.
                                                                          (4 x 2)            (8)

2.5 Hoe is die kennis van pryselastisiteit van vraag voordelig vir produsente?            (8)
                                                                                         [40]

                                                                                             b.o.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                   EKONOMIE                                      8
                                                   (VRAESTEL 2)                 GRAAD 11

VRAAG 3: MIKRO-EKONOMIE

3.1   Beantwoord die volgende vrae

      3.1.1   Noem enige TWEE kostekurwes.                                            (2 x 1)    (2)

      3.1.2   Hoe vind winsmaksimalisering in ŉ firma plaas?                          (1 x 2)    (2)

3.2   Bestudeer die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                      KAPITAALKOSTE VAN SUID-AFRIKA SE
              TITANIUMVEREDELINGSPROJEK SAL NA VERWAGTING 'N
                     HOOGTEPUNT VAN R14 MILJARD BEREIK

      Suid-Afrikaanse ilmeniet wat gebruik word om titaandioksiedpigment in
      KwaZulu-Natal te vervaardig, is op pad om ŉ groot waardehupstoot te kry.

      Dit is omdat ilmeniet, ŉ swaar minerale sandderivaat, teen sowat $300/t op
      uitvoermarkte verkoop, terwyl die gebruik daarvan om titaandioksiedpigment by
      die Richardsbaai Nywerheidontwikkelingsone te vervaardig, dit in staat sal stel
      om ŉ tien keer hoër $3 000/t te haal.

      Die eerste ding wat die Nyanza Light Metals-projek van R14 miljard probeer
      bereik, is om Afrika se oorvloedige grondstowwe op die waardekurwe te skuif,
      het Donovan Chimhandamba, uitvoerende hoof van Nyanza, in ŉ Zoom-
      onderhoud aan Engineering News & Mining Weekly beklemtoon.

      Nyanza is besig om ŉ projek saam te stel vir 80 000 t/y titaandioksiedpigment,
      wat waarskynlik ongeveer die helfte van Afrika se kapasiteit en net meer as 1%
      in terme van die wêreldmark is.
       [Bron: Extract from https://www.miningweekly.com/article/capital-cost-of-south-africas-
                          titanium-beneficiation-project-expected-to-peak-at-r14bn-2023-06-28]

      3.2.1   Na watter mineraal word in die uittreksel hierbo verwys?                                (1)

      3.2.2   Noem die tipe koste waaronder die kapitale koste waarna in die
              uittreksel hierbo verwys word, geklassifiseer word.                                     (1)

      3.2.3   Beskryf kortliks die term marginale inkomste.                                           (2)

      3.2.4   Waarom is ondernemings op die korttermyn beperk.                                        (2)

      3.2.5   Waarom is die koste van R14 miljard se titaniumveredeling die moeite
              werd vir Suid-Afrika?                                           (2 x 2)                 (4)

                                                                                                     b.o.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                                   EKONOMIE                                 9
                                                   (VRAESTEL 2)            GRAAD 11

3.3   Bestudeer die grafiek hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                                    LANGTERMYN KOSTE

                                         A                 B

                       Die punte van minimum doeltreffende skaal

      3.3.1   Gee die afkorting GTK in die grafiek hierbo volledig.                          (1)

      3.3.2   Identifiseer die tendens van GTK tussen ‘A’ en ‘B’ in die grafiek
              hierbo.                                                                        (1)

      3.3.3   Beskryf kortliks die term skaal van produksie.                                 (2)

      3.3.4   Wat impliseer skaalvoordele in S-GTK1 en S-GTK2 in die grafiek
              hierbo?                                                                        (2)

      3.3.5   Waarom bereik ŉ firma skaalnadele?                                  (2 x 2)    (4)

3.4   Bespreek eksplisiete en implisiete koste soos dit deur rekenmeesters en
      ekonome gebruik word.                                                 (4 x 2)          (8)

3.5   Ontleed oorlewing as ŉ doelwit van ŉ besigheid.                                        (8)
                                                                                            [40]

                                                                                                b.o.

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                                                              EKONOMIE                                         10
                                                                              (VRAESTEL 2)             GRAAD 11

VRAAG 4: MIKRO-EKONOMIE

4.1                             Beantwoord die volgende vrae.

                                4.1.1   Noem enige TWEE formules vir die berekening van ŉ firma se
                                        verskillende soorte inkomstes.                                         (2 x 1)                   (2)

                                4.1.2   Waarom is die hoeveelheid vraag van gewoontevormende goedere,
                                        prys onelasties?                                          (1 x 2)                                (2)

4.2                             Bestudeer die grafiek hieronder en beantwoord die vrae wat volg

                                        Die effek van prysbeleide op sigaretverbruik in Suid-Afrika

 Reële prys per pakkie van 20
                                                                                                                         Sigarette verbruik

                                                                                                                         (miljoene pakkies)

 (Rand, konstante 2016 pryse)

                                                   Reële prys van sigarette   Gebruik van sigarette

[Bron: http://www.tobaccoinduceddiseases.org/The-effects-of-price-and-non-price-policies-on-cigarette-
                                                      nconsumption-in-South-Africa,123424,0,2.html]

                                4.2.1   Identifiseer die piekjaar van sigaretverbruik in die grafiek hierbo.                             (1)

                                4.2.2   Teen watter prys was die verbruik van sigarette op sy laagste volgens
                                        die grafiek hierbo?                                                                              (1)

                                4.2.3   Beskryf kortliks die term Reële pryse.                                                           (2)

                                4.2.4   Waarom neem die verbruik van sigarette toe?                                                      (2)

                                4.2.5   Hoe kan verbruikers van sigarette hul elastisiteit verbeter ten spyte van
                                        die prys van die sigarette?                                        (2 x 2)                       (4)

                                                                                                                                              b.o.

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                                  EKONOMIE                                  11
                                                  (VRAESTEL 2)               GRAAD 11

4.3   Bestudeer die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                   SLIM DOELWITTE IS NIE NOODWENDIG WYS NIE.

      In 1981 het die konsultant George Doran ŉ raamwerk genaamd SMART-
      doelwitte ontwikkel – wat staan vir ... In die tyd toe die SMART-doelstelsel
      ontwikkel is, was daar baie voordele – naamlik die formaliteit om doelwitte te
      stel en neer te skryf. Die werkplek het egter sedert 1981 aansienlik ontwikkel.
      Tog vertrou baie organisasies en leiers vandag nog op hierdie stelsel.

      Ek is ŉ leierskapskonsultant, en keer op keer het ek gevind dat SMART-
      doelwitte vandag jou sukses by die werk kan saboteer. Met SMART-doelwitte
      is die primêre fokus op uitkomste, sonder om die reis by te reken. Verder kan
      die raamwerk vertroebel wat u wil hê dat u span moet bereik. Nog belangriker,
      dit is waardevol om leer-, groei- en samewerkingsdoelwitte in te sluit, wat
      uitdagend kan wees wanneer rekening gehou word met die SMART-
      doelstelsel.
              [Bron: https://www.fastcompany.com/90900131/smart-goals-can-sabotage-your-
                                                success-at-work-heres-what-to-do-instead]

      4.3.1    Waarvoor staan SMART in die uittreksel hierbo?                                    (1)

      4.3.2    Identifiseer enige EEN negatiewe faktor van SMART-doelwitte in die
               uittreksel hierbo.                                                                (1)

      4.3.3    Beskryf kortliks die term belanghebbendes.                                        (2)

      4.3.4    Waarom is SMART-doelwitte belangrik vir 'n besigheid?                             (2)

      4.3.5    Hoe stel regerings en omgewingsbewustes belang in 'n besigheid?
                                                                             (2 x 2)             (4)

4.4   Onderskei tussen volmaak elastiese aanbod en volmaak onelastiese aanbod.
                                                                           (4 x 2)               (8)

4.5   Ontleed die voordele vir produsente as hulle produseer op 'n vlak wat hulle in
      staat stel om skaalvoordele te ervaar.                                                  (8)
                                                                                             [40]

                                                                 TOTAAL AFDELING B:              80

                                                                                              b.o.

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
                                               EKONOMIE                             12
                                               (VRAESTEL 2)              GRAAD 11

AFDELING C

Beantwoord EEN van die twee vrae uit hierdie afdeling in die ANTWOORDBOEK.

Jou antwoord sal soos volg geassesseer word:

                                                                         PUNTE-
                    STRUKTUUR VAN OPSTEL
                                                                       TOEKENNING
  Inleiding
  Die inleiding is ŉ laer-orde reaksie.
  • ŉ Goeie beginpunt sou wees om die hoofkonsep wat verband
     hou met die vraagonderwerp te definieer.
                                                                         Maks. 2
  • Moenie enige deel van die vraag in die inleiding insluit nie.
  • Moenie enige deel van die inleiding in die liggaam herhaal nie.
  • Moenie in die inleiding noem wat jy in die liggaam gaan
     bespreek nie.

  Liggaam
  Hoofdeel: Bespreek in detail/In-diepte bespreking/Ondersoek/
  Krities bespreek/Ontleed/Vergelyk/Evalueer/Onderskei/
  Verduidelik/Teken ŉ grafiek en verduidelik/Gebruik die grafiek wat
                                                                        Maks. 26
  gegee is en verduidelik/Voltooi/Voltooi die gegewe
  grafiek/Assesseer/Debateer
  ŉ Maksimum van 8 punte mag toegeken word vir opskrifte/
  voorbeelde.

  Bykomende deel: Krities bespreek/Evalueer/Krities evalueer/
  Debatteer/Lei af/Vergelyk/Onderskei/Interpreteer/Hoe?/Stel voor
                                                                        Maks. 10
  ŉ Maksimum van 2 punte mag toegeken word vir blote
  notering van feite.

  Gevolgtrekking
  Enige hoër orde gevolgtrekking moet die volgende insluit:
  • ŉ Kort opsomming van die wat bespreek is, sonder om feite
      wat reeds genoem is te herhaal.
  • Enige mening of waarde-oordeel oor die feite wat bespreek
                                                                         Maks. 2
      is.
  • Bykomende ondersteuningsinligting om die bespreking/
      analise te versterk.
  • ŉ Teenstrydige standpunt met motivering, indien nodig
  • Aanbevelings
  TOTAAL                                                                   40

                                                                                     b.o.

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
                                              EKONOMIE                                  13
                                              (VRAESTEL 2)               GRAAD 11

VRAAG 5: MIKRO-EKONOMIE                                      40 PUNTE 40 MINUTE

•   Bespreek die vraag- en aanbodverhoudings met behulp van grafieke in detail.
                                                                      (26 punte)
•   Waarom is die faktormark nodig in die ekonomie?                   (10 punte)         40

VRAAG 6: MIKRO-EKONOMIE                                      40 PUNTE 40 MINUTE

•   Bespreek die pryselastisiteit van vraag (PEV) sonder die hulp van grafieke.
                                                                           (26 punte)
•   Hoe beïnvloed handelsmerklojaliteit en gewoontevorming vraagelastisiteit?
                                                                           (10 punte)    40

                                                            TOTAAL AFDELING C:           40

                                                                           TOTAAL:      150

                                          EINDE

## Related documents

- [Gr 11 Economics P1 (Afrikaans) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-economics-p1-afrikaans-june-2024-possible-answers/e44eaa49-7ef0-4d3f-b2fa-223500dfa0c9) — Economics · Memo · 2024 · Afr
- [ECONOMICS GRADE 11 P2 MG NOV 2024 afrikaans moderated final(1) watermark](https://www.hlayiso.com/library/economics-grade-11-p2-mg-nov-2024-afrikaans-moderated-final-1-watermark/ee79320c-cb8c-4616-b967-4427ee8c8b49) — Economics · Memo · 2024 · Afr
- [ECONOMICS P2 GR11 QP NOV2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-gr11-qp-nov2022-afrikaans/1b85faaa-981a-47a9-a6ab-453a60804c87) — Economics · QP · 2022 · Afr
- [Gr11 Ecn P2 (Afrikaans) November 2019 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr11-ecn-p2-afrikaans-november-2019-question-paper/5439f8b1-e96c-4dbf-8e67-3bc1809214bf) — Economics · QP · 2019 · Afr
- [ECON P2 GR11 QP NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/econ-p2-gr11-qp-nov2018-afrikaans/61f64fd7-cc78-41a8-9f45-dc47d12250ca) — Economics · QP · 2018 · Afr
- [ECONOMIC P2 GR11 QP MEMO NOV2020 AFR D](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-economics-2020-national-exemplar-november-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/0107d6f1-e17b-4e53-8faf-f28cc44d33df) — Economics · Memo · 2020 · Afr

## More from Grade 11 Economics

- [ECONOMICS P1 GR11 QP NOVEMBER 2025 MARKING GUIDELINE watermark](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-gr11-qp-november-2025-marking-guideline-watermark/50dfb8cd-5e5c-4978-9147-e5988b4d7b5e) — Memo · 2025
- [LP CS Economics Grade 11 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-cs-economics-grade-11-march-2025-qp-and-memo/5d9f6601-bdd5-43eb-9f96-7f2865b253de) — QP + Memo · 2025
- [MP Economics Grade 11 June 2024 P2 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/mp-economics-grade-11-june-2024-p2-and-memo/0bc69926-9b81-4107-b5e0-8db54cea1ff1) — Memo · 2024
- [ECONOMICS P1 GR11 MEMO NOV 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-gr11-memo-nov-2023-afrikaans/4d5c41a6-5016-4a68-972e-613a8b5daecc) — Memo · 2023 · Afr
- [Gr 11 Economics P2 (AFR) 2023 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-economics-p2-afr-2023-possible-answers/5526925c-49e0-4b9a-b046-25907db21c52) — Memo · 2023 · Afr
- [Gr 11 Economics P2 (AFR) 2023 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-economics-p2-afr-2023-question-paper/7f5fa3a9-535a-476e-a085-135256d299aa) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
