# Mathematics Grade 11 P1 Gauteng June 2023 QP (Afr)

> Grade 11 Mathematics Paper 1 question paper from the Gauteng June Exam 2023 (Afrikaans), 7 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr-11-math-p1-afrikaans-june-2023-question-paper/3a6596d1-46af-4766-9815-0901dee27aaa
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2023
- Exam period: Gauteng June Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 7

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/mathematics) › [Mathematics Grade 11 P1 Gauteng June 2023 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-math-p1-afrikaans-june-2023-question-paper/3a6596d1-46af-4766-9815-0901dee27aaa)

## About this document

Mathematics · Grade 11 · Gauteng June Exam · 2023 · Afrikaans. Question paper, 7 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                  PROVINSIALE EKSAMEN
                       JUNIE 2023
                       GRAAD 11

                        WISKUNDE

                        VRAESTEL 1

TYD:        2 uur

PUNTE:      100

7 bladsye

                                            b.o.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                    WISKUNDE                                  2
                                                    (VRAESTEL 1)                   GRAAD 11

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies deeglik voordat die vrae beantwoord word.

1.    Beantwoord AL die vrae.

2.    Hierdie vraestel bestaan uit 6 vrae.

3.    Beantwoord jou vrae volgens die instruksies by elke vraag.

4.    Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts, wat gebruik is om antwoorde
      te bepaal, duidelik aan.

5.    Volpunte sal NIE noodwendig aan antwoorde alleen toegeken word NIE.

6.    Jy mag ŉ goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nie-programmeerbaar en nie-
      grafies) gebruik, tensy anders aangedui.

7.    Waar nodig, moet antwoorde afgerond word tot TWEE desimale plekke, tensy anders
      vermeld.

8.    Diagramme is NIE noodwendig op skaal geteken NIE.

9.    Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel van die vraestel.

10.   Skryf netjies en leesbaar.

                                                                                              b.o.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                    WISKUNDE                                     3
                                                    (VRAESTEL 1)                   GRAAD 11

VRAAG 1

1.1   As x  {0; 1; 2; 3; 4; 5}, bepaal die waardes van x waarvoor:

         16
        4 x

      1.1.1 ongedefinieerd is.                                                                  (2)

      1.1.2 ŉ natuurlike getal is.                                                              (2)

      1.1.3 ŉ irrasionale getal is.                                                             (2)

1.2   Los op vir x:

      1.2.1    3x 2  4 x  0                                                                   (3)

      1.2.2    3x  14  6 x 2                                                                 (4)

      1.2.3    ( x  1)( x  3) > 12                                                            (4)

      1.2.4      2x 2 x                                                                      (4)

                                                                             40
      1.2.5 As x  6  0 een van die oplossings is van die vergelyking x +      = 16, bepaal
                                                                              x
                                                      40
               EEN waarde van y waarvoor 2 y  3            16.
                                                     2y  3                                     (3)

1.3   Los op vir x en y gelyktydig:

      y  1  2x
      x 2  xy  3 x  y  2  0                                                                (5)

1.4 Toon aan dat die vergelyking x 2  px  p 2  2 TWEE reële en ongelyke wortels het vir
    alle reële waardes van p.                                                                   (3)

1.5 ŉ Boer bou ŉ reghoekige omheining deur 100 m se heining te gebruik. Hy gebruik een
    bestaande grensmuur as een kant van die reghoekige omheining.
    Bereken die afmetings van die reghoek om die maksimum ingeslote oppervlak te verkry.        (7)
                                                                                               [39]

                                                                                                  b.o.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                                WISKUNDE                       4
                                                                (VRAESTEL 1)      GRAAD 11

VRAAG 2

2.1   Vereenvoudig SONDER die gebruik van ŉ sakrekenaar:

              3n  2 .9 n 1
      2.1.1
                27 n 1                                                                       (3)

               x2
      2.1.2              as x = 1 +         3
              1 x                                                                            (4)

                                        5
                a 2  b 2  ( a  b) 2
      2.1.3                     1
                                                as a  b
                       ( a  b) 2                                                             (4)

                     2    8
2.2   Bewys dat:        –    = –2
                   1 2    8                                                                  (4)

2.3   Gegee: Gelykbenige  JKL met JK = 2 +                    3 en LK = 4.

                                                           J

                                                                    2 3

                                    L                      M                  K
                                                           4

      Bereken die oppervlak van  JKL korrek tot EEN desimale plek.                           (6)
                                                                                             [21]

                                                                                                b.o.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                   WISKUNDE                        5
                                                   (VRAESTEL 1)       GRAAD 11

VRAAG 3

3.1   Die EERSTE drie terme van ŉ lineêre ry is:

      x; 4 x  5; 10 x  5; …

      Bepaal die numeriese waarde van x.                                          (2)

3.2   Beskou die linieêre ry:

      17; 14; 11; …; –106

      3.2.1 Bepaal n indien die n term gegee word as Tn  3n  20.
                                 de
                                                                                  (2)

      3.2.2 Watter term is die EERSTE negatiewe term in die ry?                   (2)

      3.2.3 Bepaal die waarde van die 20 ste ONEWE term in die ry.                (3)

3.3   Beskou die patroon:

      3; a; 10; b; 21

      Die patroon het ŉ tweede verskil van 1.
      Bepaal die waardes van a en b.                                              (4)
                                                                                 [13]

                                                                                    b.o.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                          WISKUNDE                                     6
                                                          (VRAESTEL 1)              GRAAD 11

VRAAG 4

Die diagram toon die grafiek van f ( x )  ax 2  bx  c met die volgende noodsaaklike eienskappe:

     A(2 ; y ) is die draaipunt van f.
     B en C(–1 ; 0) is die x-afsnitte van f.
     D(6 ; 7) is ŉ punt op f.

                                       y

                                                          D(6 ; 7)

                           C(–1 ; 0)                       B
                                                                         x
                                           O

                                               A(2 ; y)

4.1    Skryf die koördinate van B neer.                                                               (2)

4.2    Toon aan dat die vergelyking van f geskryf kan word as:

        f ( x)  x 2  4 x  5                                                                        (3)

4.3    Bepaal die vergelyking van ŉ lyn h(x) wat deur punt C gaan, en loodreg is op die lyn
       wat deur punt B en die y-afsnit van f gaan.                                                    (3)

4.4    Vir watter waardes van x is x. f ( x)  0 ?                                                    (2)
                                                                                                     [10]

                                                                                                        b.o.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                     WISKUNDE                                    7
                                                     (VRAESTEL 1)                   GRAAD 11

VRAAG 5

                   6                   6
Gegee: g ( x)         1 en p( x)        2.
                  x2                x 3

5.1    Skets die grafiek van g en toon duidelik die asimptote asook die afsnitte met die asse
       aan.                                                                                     (3)

5.2    Bepaal die vergelyking van h, die simmetrielyn van g, wat ŉ inklinasiehoek van 135
       het, in die vorm y = …                                                                   (3)

5.3    Bepaal die waarde(s) van x waarvoor g ( x)  h( x).                                      (1)

5.4    Indien die grafiek van g verskuif word sodat dit saamval met die grafiek van p,

       5.4.1 met hoeveel eenhede moet die grafiek horisontaal verskuif word?                    (1)

       5.4.2 met hoeveel eenhede moet die grafiek vertikaal verskuif word?                      (1)
                                                                                                [9]

VRAAG 6

6.1    Gegee: h( x )  3.2 x  6

       6.1.1 Skryf die vergelyking van die asimptoot van h neer.                                (1)

       6.1.2 Bepaal die x-afsnit van h.                                                         (2)

       6.1.3 Bepaal die y-afsnit van h.                                                         (1)

       6.1.4 Bepaal vir watter waarde(s) van x is h(x) > 0.                                     (1)

6.2    Teken ŉ netjiese sketsgrafiek van g(x) = a.bx + q as:

           a=1
           0<b<1
           q = –1                                                                              (3)
                                                                                                [8]

                                                                                   TOTAAL:      100

                                                 EINDE

## Related documents

- [MATHS P1 QP GR11 NOV 2023 Afrikaans D](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-qp-gr11-nov-2023-afrikaans-d/c2f240dc-7fd6-4ceb-81c1-a511d86b6035) — Mathematics · QP · 2023 · Afr
- [Gr11 Math P1 (Afrikaans) June 2019 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr11-math-p1-afrikaans-june-2019-question-paper/8a92fc2a-58f8-4c91-9d87-bc71603b08cd) — Mathematics · QP · 2019 · Afr
- [MATHS P2 QP GR11 NOV 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-qp-gr11-nov-2023-afrikaans/17065526-5498-4c8a-b44d-031e45899cfc) — Mathematics · QP · 2023 · Afr
- [MATHS P1 QP GR11 NOV 2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-qp-gr11-nov-2020-afrikaans/5ca32234-93ec-4023-9309-03a2a886d110) — Mathematics · QP · 2020 · Afr
- [Gr11 Math P1 (Afrikaans) November 2017 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr11-math-p1-afrikaans-november-2017-question-paper/b933e467-3a29-4cbf-8117-6b05a4fc5378) — Mathematics · QP · 2018 · Afr
- [Gr11 Math P1 (Afrikaans) June 2016 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr11-math-p1-afrikaans-june-2016-question-paper/7ea1ce61-afcd-483b-a4fa-ea2b49b96e56) — Mathematics · QP · 2016 · Afr

## More from Grade 11 Mathematics

- [MATHS P1 MEMO GR11 NOV 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-memo-gr11-nov-2025-e-a-watermark/5af2bd74-cc9d-4651-895a-310a59d8ce25) — Memo · 2025
- [MATHS P2 MEMO GR 11 NOVEMBER 2025 (ENG & AFR) watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr-11-november-2025-eng-afr-watermark/6bc83e22-926c-4a81-95ea-4dee0141ce24) — Memo · 2025 · Afr
- [KZN Maths Grade 11 November 2025 P2 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-11-november-2025-p2-and-memo/a2aac931-a969-41c8-bde2-85d23035d042) — QP + Memo · 2025
- [MATHS P2 ANSWER BOOK GR11 2024 ENG AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-answer-book-gr11-2024-eng-afr-d-watermark/91fd4f6b-a252-4d30-b6b1-f8f546015336) — Addendum · 2024 · Afr
- [MATHS P2 GRADE 11 NOV 2024 ENG AFR MARKING GUIDELINE watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-grade-11-nov-2024-eng-afr-marking-guideline-watermark/0f16be7d-4a28-41e1-9e8d-57c649490c1c) — Memo · 2024 · Eng
- [KZN Maths Grade 11 June 2024 P1 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-11-june-2024-p1-and-memo/95105f0d-8c1a-4872-b9d1-23d423531e17) — Memo · 2024

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
