# Mathematics Grade 11 P2 Gauteng June 2023 QP (Afr)

> Grade 11 Mathematics Paper 2 question paper from the Gauteng June Exam 2023 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr-11-math-p2-afrikaans-june-2023-question-paper/a6f4b91d-007a-4cab-8f08-4f6c31b42385
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2023
- Exam period: Gauteng June Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/mathematics) › [Mathematics Grade 11 P2 Gauteng June 2023 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-math-p2-afrikaans-june-2023-question-paper/a6f4b91d-007a-4cab-8f08-4f6c31b42385)

## About this document

Mathematics · Grade 11 · Gauteng June Exam · 2023 · Afrikaans. Question paper, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                   PROVINSIALE EKSAMEN
                                 JUNIE 2023
                                 GRAAD 11

                                  WISKUNDE
                                  VRAESTEL 2

TYD:       2 uur

PUNTE:     100

11 bladsye en 2 antwoordblaaie

                                                 b.o.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                    WISKUNDE
                                                                                                  2
                                                    (VRAESTEL 2)                             GRAAD 11

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.    Hierdie vraestel bestaan uit 8 vrae.

2.    Beantwoord AL die vrae.

3.    Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts wat jy gebruik het om
      antwoorde te bepaal, duidelik aan.

4.    Volpunte sal NIE noodwendig aan antwoorde alleen toegeken word NIE.

5.    Gebruik ŉ goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nie-programmeerbaar en nie-grafies),
      tensy anders aangedui.

6.    Indien nodig, rond antwoorde af tot TWEE desimale plekke, tensy anders vermeld.

7.    Antwoordblaaie vir VRAAG 1.2 en VRAAG 8.1 is aangeheg aan die einde van die
      vraestel. Skryf jou naam in die spasies wat op elke antwoordblad voorsien is en dien dit
      saam met jou ANTWOORDBOEK in.

8.    Diagramme is NIE noodwendig op skaal geteken NIE.

9.    Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel van hierdie vraestel.

10.   Skryf netjies en leesbaar.

                                                                                                   b.o.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                     WISKUNDE
                                                                                                3
                                                     (VRAESTEL 2)                          GRAAD 11

VRAAG 1

Die volgende houer- en punt diagram, gepaardgaande met die 5-getal opsomming, toon die
punte wat die Graad 11A klas vir ŉ Wiskundetoets uit 50 behaal het.

Die 5-getal opsomming vir Graad 11A:

Min. = 5 ; Q1 = 11 ; Q2 = 21 ; Q3 = 30 ; Maks. = 45

 Graad 11A

Die volgende data toon die punte aan wat leerders in ŉ ander klas (Graad 11B) vir dieselfde
Wiskundetoets uit 50 behaal het.

           10 ; 13 ; 17 ; 21 ; 21 ; 23 ; 27 ; 29 ; 31 ; 34 ; 37 ; 38 ; 42 ; 43 ; 46 ; 48

1.1   Bepaal die 5-getal opsomming vir Graad 11B.                                               (3)

1.2   Op die diagramvel wat in ANTWOORDBLAD A verskaf word, teken ŉ houer- en
      punt diagram van die punte vir Graad 11B.                                                 (3)

1.3   Bereken die gemiddelde punt vir Graad 11B.                                                (2)

1.4   Bereken die standaardafwyking vir Graad 11B.                                              (2)

1.5   Hoeveel leerders in Graad 11B het ŉ punt behaal wat hoër is as een
      standaardafwyking bo die gemiddeld?                                                       (2)

1.6   Deur na die interkwartielomvang van albei grade te kyk, lewer kommentaar op die
      prestasie van Graad 11A en Graad 11B.                                                     (2)

1.7   Bereken die persentasie van leerders in Graad 11A wat minder as 30 in die toets
      behaal het.                                                                               (1)
                                                                                               [15]

                                                                                                  b.o.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                   WISKUNDE
                                                                                             4
                                                   (VRAESTEL 2)                         GRAAD 11

VRAAG 2

In die onderstaande diagram is D(–10 ; 6), E, F en G(1 ; 9) die hoekpunte van ŉ vierhoek.
Die vergelyking van EG is 3x – y + 6 = 0. Die hoeklyne van die vierhoek halveer mekaar by
punt K. Punt F is op die x-as en β is die inklinasiehoek van EG.

                                          y
                                                  G(1 ; 9)

       D(−10 ; 6)

                                      K

                                      
                                              O                            x
                                                                  F

                             E

2.1   Bereken die grootte van β.                                                             (2)

2.2   Bereken die koördinate van F indien die vergelyking van DF x + 3y = 8 is.              (2)

2.3   Bereken die koördinate van E.                                                          (4)

2.4   Bewys dat DGFE ŉ ruit is.                                                              (3)
                                                                                            [11]

                                                                                               b.o.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                    WISKUNDE
                                                                                             5
                                                    (VRAESTEL 2)                        GRAAD 11

VRAAG 3

In die diagram hieronder, is A die punt (–2;–1), B(–3 ; 4), C(1 ; 5) en D(5 ; y).

                            y                                            D(5 ; y)

                                                 C(1 ; 5)
      B(−3 ; 4)

                                O
                                                                                    x

                  A(−2 ; −1)

3.1     Bepaal die lengte van AC in vereenvoudigde wortelvorm.                               (2)

3.2     Bepaal die gradiënt van BC.                                                          (2)

3.3     Bepaal die waarde van y indien B, C en D kollineêr is.                               (3)

3.4     As H ŉ nuwe punt is, sodanig dat AH  BC, bepaal die vergelyking van AH.             (3)
                                                                                            [10]

                                                                                               b.o.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                          WISKUNDE
                                                                                             6
                                                          (VRAESTEL 2)                  GRAAD 11

VRAAG 4

4.1   In die diagram hieronder, is P(x; –24) ŉ punt sodanig dat OP = 25, en R(12 ; 0)
      met RÔP   , waar 180    270.

                                                  y

                                         β
                                                                              x
                                                      O            ●
                                                                  R(12 ; 0)

                               25

                     P(x ; −24)

      4.1.1    Bereken die waarde van x.                                                     (2)

      4.1.2    Bepaal die waarde van elk van die volgende SONDER die gebruik van ŉ
               sakrekenaar.

               (a)     sin β                                                                 (1)

               (b)     cos(180° – β)                                                         (2)

               (c)     tan2 (–β)                                                             (2)

      4.1.3    T is ŉ punt op OP sodanig dat OT = 15.

                                      21 72 
               (a)     Toon aan dat T  ;   SONDER die gebruik van ŉ sakrekenaar.         (4)
                                      5    5

               (b)     Bepaal die oppervlak van ΔROT.                                        (4)

4.2   Vereenvoudig na ŉ enkele trigonometriese verhouding:

      tan 225  sin (180   ) cos (90   )
           cos (90   ) sin (  540)                                                    (6)
                                                                                            [21]

                                                                                               b.o.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                          WISKUNDE
                                                                                                 7
                                                          (VRAESTEL 2)                      GRAAD 11

VRAAG 5

                                        1  1
In die diagram hieronder is f(x) = a cos x   en g(x) = –2sin(x + p) geskets vir
                                        2  2
 x   240 ; 240.
                                                 y
                                                      2

                                                      1

                                                                                              x
                                                      O
         −240º       −180º   −120º       −60º                  60º       120º      180º    240º
                 f

                                                   -1

             g
                                                   -2

5.1    Skryf die amplitude van g neer.                                                            (1)

5.2    Bepaal die periode van f.                                                                  (1)

5.3    Bepaal die waardes van a en p.                                                             (2)

5.4    Vir watter waarde(s) van x is f(x).g(x) ≤ 0?                                               (2)

5.5    Indien h(x) = 2 cos (x + k), en h(x) = g(x), skryf ŉ moontlike waarde vir k neer.          (2)
                                                                                                  [8]

                                                                                                    b.o.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                     WISKUNDE
                                                                                                   8
                                                     (VRAESTEL 2)                             GRAAD 11

VRAAG 6

ŉ Kershouer is in die vorm van ŉ hemisfeer gemaak, waar ŉ gedeelte in die vorm van ŉ keël
uitgehol is vir die kerswas.

In die diagram hieronder, word die radius van die hemisfeer voorgestel deur R, waar ST = VT = R.
Die radius van die keël word voorgestel deur r, waar TW = r.
Die hoek by die hoekpunt van die keël word gegee as θ.

                        4 3                      1
             VSFEER      πR            VKEEL  r 2 h
                        3                        3

         S                               T          W
                           R                  r

                                         θ

                                        V

6.1   Druk r uit in terme van R en θ.                                                               (2)

6.2   Toon aan dat die oorblywende volume van die hemisfeer voorgestel kan word deur:

           R 3              
      V         2  tan 2   
            3                2                                                                  (4)

6.3   Die keël word gevul met kerswas en ŉ kerspit. Die kerspit is altyd 1 cm onder die vlak van
      die kerswas maar die kerspit moet nie verby die vlak van die plat oppervlak van die
      hemisfeer steek nie. Die radius van die hemisfeer (R) is 12 cm en die hoek van die keël (θ)
      is 36°.

      Bepaal die volume kerswas wat in elke kershouer gevul moet word.                              (3)
                                                                                                    [9]

                                                                                                     b.o.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                                         WISKUNDE
                                                                                          9
                                                         (VRAESTEL 2)                GRAAD 11

VRAAG 7

CD is ŉ middellyn en PC is ŉ raaklyn aan die sirkel. Koord DK is verleng na P.
PT sny KC by Q. CD̂P  40 , DP̂T  25 en TQ̂C  65.

                                                                                 P
                                            K
                                                                   25°
               D                        1    2                           1
                   40°

                                         Q
                                                 1
                                2       65°
                               T    1

                                             1 2

                                                     C

7.1    Bepaal, met redes, die grootte van die volgende:

       7.1.1       Ĉ 2                                                                  (2)

       7.1.2       K̂ 1                                                                  (2)

       7.1.3       P̂1                                                                   (2)

7.2    Bewys, met redes, dat TC = QC.                                                    (2)
                                                                                         [8]

                                                                                           b.o.

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                                    WISKUNDE
                                                                                                10
                                                    (VRAESTEL 2)                            GRAAD 11

VRAAG 8

In die diagram hieronder, lê die punte T, U en V op die omtrek van die sirkel met middelpunt O.

                           T

                                                                        U

                                                  O

                                V

8.1    Op die ANTWOORDBLAD B wat voorsien is, bewys die stelling wat beweer dat
       TÔV  2TÛV.                                                                              (5)

                                                                                                    b.o.

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                                        WISKUNDE
                                                                                           11
                                                        (VRAESTEL 2)         GRAAD 11

8.2   In die diagram hieronder, is twee GELYKE sirkels met middelpunte O en M getrek.
      Koorde AB en DM word verleng na C. Koord OB word verleng om AD by F te ontmoet.
      AB is ŉ raaklyn aan die sirkel met middelpunt M by B, en AD is ŉ raaklyn by D.
       DÔB  2 x.

                A

                                                    B
                                            1
                                                2   3
                                  O
                        2             2x
                                                                               C
                     F 1

                                           1 2
                              2
                                  1             M

                              D

      8.2.1    Gee ŉ rede waarom DOBM ŉ ruit is.                                           (1)

      8.2.2    Gee ŉ meetkundige rede waarom elk van die volgende hoeke gelyk is aan x.

               (a)     Â                                                                  (1)

               (b)     M̂ 2                                                                (1)

               (c)     D̂1                                                                 (1)

               (d)     B̂ 2                                                                (1)

      8.2.3    Bewys, met redes, dat D̂ 2  Ĉ.                                            (4)

      8.2.4    Bewys, met redes, dat AB = BC.                                              (4)
                                                                                          [18]

                                                                               TOTAAL:    100

                                                  EINDE

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
                             WISKUNDE
                                                           12
                             (VRAESTEL 2)       GRAAD 11

Naam en Van:                           Graad:

ANTWOORDBLAD A

VRAAG 1

1.2

          Graad 11A

          Graad 11B

                                                           (3)

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Naam en Van:                      Graad:

ANTWOORDBLAD B

VRAAG 8

8.1

                     T

                                           U

                              O

                         V

                                               (5)

## Related documents

- [Gr 11 Math P1 (Afrikaans) June 2023 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-math-p1-afrikaans-june-2023-question-paper/3a6596d1-46af-4766-9815-0901dee27aaa) — Mathematics · QP · 2023 · Afr
- [MATHS P2 QP GR11 NOV 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-qp-gr11-nov-2023-afrikaans/17065526-5498-4c8a-b44d-031e45899cfc) — Mathematics · QP · 2023 · Afr
- [MATHS P1 QP GR11 NOV 2023 Afrikaans D](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-qp-gr11-nov-2023-afrikaans-d/c2f240dc-7fd6-4ceb-81c1-a511d86b6035) — Mathematics · QP · 2023 · Afr
- [Gr11 Math P1 (Afrikaans) June 2019 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr11-math-p1-afrikaans-june-2019-question-paper/8a92fc2a-58f8-4c91-9d87-bc71603b08cd) — Mathematics · QP · 2019 · Afr
- [MATH P2 G11 QP NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/math-p2-g11-qp-nov2020-afrikaans/5b9b4cbe-0a28-4fa0-814e-7f11685a69b3) — Mathematics · QP · 2020 · Afr
- [G11 Math P2 (Afrikaans) November 2019 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/g11-math-p2-afrikaans-november-2019-question-paper/ef5d8a14-92a5-4e9c-ba98-30f5140b04de) — Mathematics · QP · 2019 · Afr

## More from Grade 11 Mathematics

- [MATHS P1 MEMO GR11 NOV 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-memo-gr11-nov-2025-e-a-watermark/5af2bd74-cc9d-4651-895a-310a59d8ce25) — Memo · 2025
- [MATHS P2 MEMO GR 11 NOVEMBER 2025 (ENG & AFR) watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr-11-november-2025-eng-afr-watermark/6bc83e22-926c-4a81-95ea-4dee0141ce24) — Memo · 2025 · Afr
- [KZN Maths Grade 11 November 2025 P2 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-11-november-2025-p2-and-memo/a2aac931-a969-41c8-bde2-85d23035d042) — QP + Memo · 2025
- [MATHS P2 ANSWER BOOK GR11 2024 ENG AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-answer-book-gr11-2024-eng-afr-d-watermark/91fd4f6b-a252-4d30-b6b1-f8f546015336) — Addendum · 2024 · Afr
- [MATHS P2 GRADE 11 NOV 2024 ENG AFR MARKING GUIDELINE watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-grade-11-nov-2024-eng-afr-marking-guideline-watermark/0f16be7d-4a28-41e1-9e8d-57c649490c1c) — Memo · 2024 · Eng
- [KZN Maths Grade 11 June 2024 P1 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-11-june-2024-p1-and-memo/95105f0d-8c1a-4872-b9d1-23d423531e17) — Memo · 2024

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
