# Mathematics Grade 11 P1 Gauteng November 2023 QP (Afr)

> Grade 11 Mathematics Paper 1 question paper from the Gauteng November Exam 2023 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr-11-mathematics-p1-afr-2023-question-paper/190ad55b-ee8f-4df9-8b5d-c9cf9ce2bf8f
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 11
- Document type: Question paper
- Year: 2023
- Exam period: Gauteng November Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/mathematics) › [Mathematics Grade 11 P1 Gauteng November 2023 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-mathematics-p1-afr-2023-question-paper/190ad55b-ee8f-4df9-8b5d-c9cf9ce2bf8f)

## About this document

Mathematics · Grade 11 · Gauteng November Exam · 2023. Question paper, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

               PROVINSIALE EKSAMEN
                     NOVEMBER 2023
                       GRAAD 11

                        WISKUNDE

                        VRAESTEL 1

TYD:         3 uur

PUNTE:       150

11 bladsye

                                            b.o.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                             WISKUNDE                                  2
                                             (VRAESTEL 1)              GRAAD 11

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.   Beantwoord AL die vrae.

2.   Hierdie vraestel bestaan uit 10 vrae.

3.   Bied jou antwoorde aan volgens die instruksies by elke vraag.

4.   Toon duidelik ALLE bewerkings, diagramme, grafieke, ensovoorts aan wat jy
     gebruik het om jou antwoorde te bepaal.

5.   Slegs antwoorde sal NIE noodwendig volpunte verdien NIE.

6.   ŉ Goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar ( nie-programeerbaar en nie grafies)
     mag gebruik word, tensy anders vermeld.

7.   Indien nodig, rond antwoorde af tot TWEE desimale plekke, tensy anders vermeld.

8.   Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.

9.   Nommer die vrae volgens die nommeringstelsel in die vraestel.

10. Skryf netjies en leesbaar.

                                                                                           b.o.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                             WISKUNDE                               3
                                             (VRAESTEL 1)                GRAAD 11

VRAAG 1

                     5    p
1.1 Gegee: K =          +
                    p+2   3

     1.1.1   Toon aan dat K rasionaal is as p = 3.                                   (2)

     1.1.2   Vir watter waarde(s) van p sal K reëel wees?                            (1)

1.2 Los op vir x:

     1.2.1   3x2 = 4x + 2 (korrek tot TWEE desimale plekke)                          (2)

     1.2.2   x2 + 10x > –21                                                          (4)

     1.2.3     x2 − 5 = 2 x                                                          (5)

                             10
     1.2.4   3x+1 + 3x–1 =
                              9                                                      (4)

                                   −3
1.3 Gegee: x + y = 2 en y + 1 =
                                  x −1
     1.3.1   Los op vir x en y.                                                      (5)
                                                             1 1
     1.3.2   Vervolgens of andersins, bepaal die waarde van:  +  .
                                                             x y                   (2)

1.4 Gegee: 2mx2 – (m – 2)x + m + 1 = 0, waar m  0, bepaal die waarde(s) van m
    waarvoor die vergelyking:

     1.4.1   Reële wortels het                                                       (6)

     1.4.2   Twee reële wortels met teenoorgestelde tekens het, indien m < 0.        (2)
                                                                                    [33]

                                                                                        b.o.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                       WISKUNDE                      4
                                                       (VRAESTEL 1)     GRAAD 11

VRAAG 2

2.1 Vereenvoudig SONDER die gebruik van ŉ sakrekenaar.

                         −1
            512 x 3  3
     2.1.1      −3 
            64 x                                                                    (3)

             x n+2 + x n +1 − x n − x n−1
     2.1.2
                       x2 − 1                                                         (3)

     2.1.3    a + 2a − 1 . a − 2a − 1                                                 (4)

2.2 Gegee: (1 –       2 )(x + y      z ) = –3 +   2)

     Bepaal SONDER die gebruik van ŉ sakrekenaar, die waardes van x, y en z.          (4)
                                                                                     [14]

VRAAG 3

3.1 Die patroon word gegee:

     tan x; sin x; sin x.cos x, …

     3.1.1 Verduidelik hoe elke term bereken word deur die vorige term te gebruik.    (1)

     3.1.2 Skryf die vierde term (T4) van die patroon neer.                           (1)

3.2 Gegee, die patroon:

     –1; 2; 5; 8; …

     3.2.1 Bepaal ŉ uitdrukking vir die nde term van die patroon.                     (4)

     3.2.2 Watter term in die patroon sal gelyk wees aan 161?                         (2)
                                                                                      [8]

                                                                                         b.o.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                               WISKUNDE                                  5
                                               (VRAESTEL 1)                 GRAAD 11

VRAAG 4

4.1 In die diagram hieronder, word die eerste drie figure van ŉ patroon voorgestel,
    wat deur Mary ondersoek word.

                  Figuur 1                 Figuur 2              Figuur 3

     4.1.1 Bepaal die totale aantal vierkante in Figuur 5.                                (1)

     4.1.2 Hoeveel kolle gaan daar in Figuur 7 wees?                                      (1)

     4.1.3 Oorweeg die nde figuur en toon aan dat die uitdrukking vir die aantal kolle
           geskryf kan word as (n + 1)2.                                                  (4)

4.2 ŉ Atleet hardloop langs ŉ reguit pad. Sy afstand d vanaf ŉ vaste punt P op die
    pad word gemeet op verskillende tye, n, en het die vorm d(n) = an2 + bn + c.
    Die afstande is aangeteken in die tabel hieronder.

     Tyd (sekondes)          1         2          3          4        5         6
     Afstand (meter)         17       10          5          2        r         s

     4.2.1 Bepaal die waardes van r en s.                                                 (2)

     4.2.2 Bepaal die waardes van a, b, en c.                                             (4)

     4.2.3 Hoe ver is die atleet vanaf P wanneer n = 8?                                   (2)

     4.2.4 Mikayla sê dat die patroon ŉ minimum waarde SAL hê. Jack sê dat die
           patroon NIE ŉ minimum waarde sal hê nie.
           Wie is reg? Ondersteun jou antwoord met die gepaste bewerking.                 (3)
                                                                                         [17]

                                                                                             b.o.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                             WISKUNDE                                    6
                                             (VRAESTEL 1)               GRAAD 11

VRAAG 5

5.1 Na 2 jaar is ŉ foon slegs 13 van sy oorspronklike waarde werd. Gebruik die
    verminderde saldo metode om die jaarlikse waardeverminderingskoers van die foon
    te bereken.                                                                           (2)

5.2 Carl se Karwas spaar vir nuwe toerusting. Carl belê R10 000 teen 7,5% p.j.
    maandeliks saamgestel.

     5.2.1 Bereken die effektiewe rentekoers.                                             (3)

     5.2.2 Carl het die R10 000 gedeponeer. Aan die einde van die eerste jaar verander
           die rente koers na 7,8%, kwartaalliks saamgestel. Ses maande later het Carl
           ŉ verdere R5 000 gedeponeer. Indien Carl R17 000 vir die nuwe toerusting
           benodig, sal hy na 3 jaar genoeg fondse hê vir hierdie aankoop?                (5)

5.3 Twee vriende ontvang ŉ bedrag van R6 000 elk om vir ŉ periode van 5 jaar te belê.
    Hulle belê die geld as volg:
    Mervin: 8,5% per jaar enkelvoudige rente. Aan die einde van die 5 jaar, sal Mervin
    ŉ bonus ontvang wat presies 5% van sy begin bedrag sal wees.
    Haley: 8% per jaar kwartaalliks saamgestel.
    Wie sal na vyf jaar ŉ groter belegging hê?
    Regverdig jou antwoord met gepaste berekeninge.                                       (6)
                                                                                         [16]

                                                                                             b.o.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                 WISKUNDE                             7
                                                 (VRAESTEL 1)              GRAAD 11

VRAAG 6

Gegee: f (x) = a.bx, a  0. P(2 ; 144) is ŉ punt op f.

6.1 Skryf die definisieversameling van f neer.                                        (1)

6.2 Skryf die vergelyking van die asimptote van f neer.                                (1)

                 3
6.3 Indien b =     , bereken die waarde van a.
                 4                                                                     (2)

6.4 Die grafiek van g word verkry deur die grafiek van f te reflekteer in die y-as.
    Skryf die vergelyking van g neer.                                                  (1)

6.5 Is g ŉ stygende of dalende funksie?
    Gee ŉ rede vir jou antwoord.                                                       (2)

6.6 Bewys dat:

     [f (x)]2 – [f (–x)]2 = a.f (2x) – a.f (–2x) vir ALLE waardes van x.               (3)
                                                                                      [10]

                                                                                          b.o.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                              WISKUNDE                               8
                                              (VRAESTEL 1)                GRAAD 11

VRAAG 7

                  2
Gegee: f (x) =       −1
                 x+4

7.1 Skryf neer die vergelyking van die asimptote van f.                               (2)

7.2 Bereken die afsnitte van die grafiek f met die asse.                              (3)

7.3 Skets die grafiek van f en toon die asimptote asook die afsnitte met die asse
    duidelik aan.                                                                     (3)

7.4 Skryf die koördinate van die beeld van die x-afsnit neer indien dit om die
    simmetrie-as y = − x − 5 gereflekteer word.                                       (2)

7.5 Skryf die waardeversameling van y = –f (x) neer.                                  (1)

                                                                     −2
7.6 Beskryf in woorde, die transformasie van f na g indien g (x) =       −1.
                                                                     x−4              (1)
                                                                                     [12]

                                                                                         b.o.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                                 WISKUNDE                                  9
                                                 (VRAESTEL 1)                  GRAAD 11

VRAAG 8

                                                                        1
Hieronder is ŉ parabool j en ŉ reguitlyn k, met vergelyking k ( x ) =     x − 1 geskets.
                                                                        3
•   T(1 ; 8) is die draaipunt van j.
•   j sny die y-as by y = 6 en die x-as by R(–1;0) en Q.
•   j en die reguitlyn sny by P en Q.
•   V is ŉ punt op j en W is ŉ punt op k sodanig dat VW ewewydig is aan die y-as.

                                             y

                                                 T(1;8)

                                                          V
                                         6

                                    R        O                Q                  x
                                                          W
                                   P
              k

                                                                  j

8.1 Toon aan dat die vergelyking van j geskryf kan word as j(x) = –2x2 + 4x + 6.            (3)

8.2 Bereken die gemiddelde gradiënt van j tussen x = 1 en x = 3.                            (3)

8.3 Bereken die koördinate van P, die snypunt van j en k.                                   (5)

8.4 Bereken die MAKSIMUM lengte van VW.                                                     (4)

8.5 Gebruik die grafieke om die waarde(s) van x te bepaal, waarvoor:

     8.5.1   j stygend is.                                                                  (1)

                  j( x)
     8.5.2    −          0
                  k ( x)                                                                    (2)

8.6 Vir watter waarde(s) van k sal j(x) – k = 0 twee afsonderlike wortels hê?               (2)
                                                                                           [20]

                                                                                               b.o.

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                               WISKUNDE                                    10
                                               (VRAESTEL 1)                GRAAD 11

VRAAG 9

Jeremy neem deel aan die vasvra kompetisie, "WHO WANTS TO BE A MILLIONAIRE?"
Die doel is om opeenvolgende vrae korrek te beantwoord om een miljoen rand te wen. ŉ
Deelnemer se beurt eindig indien ŉ vraag VERKEERD beantwoord is. Deelnemers mag
kies om self die vrae te beantwoord of om ŉ lewenslyn vir bystaan te gebruik. ŉ
Lewenslyn mag slegs EEN keer gebruik word en dit moet in die eerste drie rondtes vrae
gebruik word.

Vir die eerste probeerslag:

•     Die waarskynlikheid dat Jeremy die vraag, op sy eie Korrek (C) beantwoord, is 0,7.
•     Die waarskynlikheid dat Jeremy die vraag Verkeerd (I) beantwoord, is 0,1.
•     Die waarskynlikheid dat Jeremy ŉ Lewenslyn (L) gebruik, is 0,2.
•     Indien Jeremy ŉ lewenslyn gebruik, is die waarskynlikheid dat die lewenslyn die
      korrekte antwoord lewer 0,9.

9.1     Teken ŉ boomdiagram om die gegewe inligting vir 2 rondtes vrae voor te stel.        (2)

9.2     Bepaal die waarskynlikheid dat Jeremy sonder enige hulp, die eerste TWEE vrae
        korrek sal beantwoord.                                                              (2)

9.3     Bepaal die waarskynlikheid dat Jeremy die EERSTE vraag korrek beantwoord.           (3)
                                                                                            [7]

VRAAG 10

10.1 Die gebeurtenisse A, B en C is as volg:

        •   A en B is onafhanklik.
        •   B en C is onafhanklik.
        •   A en C is onderling uitsluitend.
        •   Die waarskynlikhede is as volg: P(A) = 0,3 , P(B) = 0,4 en P(C) = 0,2.

        Bereken die waarskynlikheid dat die volgende gebeurtenis sal plaasvind:

        10.1.1 Beide A en C vind plaas.                                                     (1)

        10.1.2 Beide B en C vind plaas.                                                     (2)

        10.1.3 Ten minste EEN van A of B vind plaas.                                        (4)

                                                                                            b.o.

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                                WISKUNDE                                     11
                                                (VRAESTEL 1)                    GRAAD 11

10.2 103 Graad 11-leerders wat op ŉ leierskapkamp was, is gevra om hulle
     maaltydvoorkeure aan te dui. Hulle kon kies tussen Hoender (C), Vis (F) of
     Groente (V).

      Die volgende inligting is verkry:

      •   2-leerders eet nie hoender, vis of groente nie.
      •   5-leerders eet slegs groente.
      •   8-leerders eet slegs hoender.
      •   23-leerders eet nie vis nie.
      •   3-leerders eet slegs vis.

      Stel die aantal leerders wat slegs hoender of vis eet as x.

      10.2.1 Bereken die waarde van x.                                                        (1)

      10.2.2 Bereken die waarskynlikheid dat ŉ leerder wat lukraak gekies word ,
             enige TWEE van die voedselkeuses eet.                                            (2)

10.3 Die lengte van 80 wurms, in sentimeter, is in die onderstaande tabel opgeteken.

      Lengte (cm)           (0 ; 5]       (5 ; 10]    (10 ; 15]     (15 ; 20]    (20 ; 25]
      Frekwensie               9             21          25            17            8

      Bepaal die waarskynlikheid dat EEN wurm 5 cm of korter is en dat die ANDER
      langer as 15 cm is.                                                                     (3)
                                                                                             [13]

                                                                                  TOTAAL: 150

                                              EINDE

## Related documents

- [Gr 11 Mathematics P2 (AFR)) 2023 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-mathematics-p2-afr-2023-question-paper/bb8d3f9e-587c-467b-8dbd-7fef828b7d6d) — Mathematics · QP · 2023 · Afr
- [Gr 11 Mathematics P2 (English) 2023 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-mathematics-p2-english-2023-question-paper/b8f6a489-3cb4-476d-8c5a-3c2de035fcf8) — Mathematics · QP · 2023 · Eng
- [MATHS P1 QP GR11 NOV 2023 Afrikaans D](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-qp-gr11-nov-2023-afrikaans-d/c2f240dc-7fd6-4ceb-81c1-a511d86b6035) — Mathematics · QP · 2023 · Afr
- [MATHS P1 QP GR11 NOV 2023 English](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-qp-gr11-nov-2023-english/11b74f81-704a-47bc-b151-d2eea1003c3c) — Mathematics · QP · 2023 · Eng
- [1 MATHS P1 QP GR11 NOV 2023 English (28 09 2023)](https://www.hlayiso.com/library/1-maths-p1-qp-gr11-nov-2023-english-28-09-2023/54f88191-f662-4aed-b968-fcd43f78efee) — Mathematics · QP · 2023 · Eng
- [Gr 11 Math P1 (Afrikaans) June 2023 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-math-p1-afrikaans-june-2023-question-paper/3a6596d1-46af-4766-9815-0901dee27aaa) — Mathematics · QP · 2023 · Afr

## More from Grade 11 Mathematics

- [Grade 11 Mathematics P1 November 2026 Mock Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-mathematics-2026-november-mock-exam-memorandum-paper-1/470265ad-99e7-4e3e-af02-0c28a273b390) — Memo · 2026 · Eng
- [MATHS P1 MEMO GR11 NOV 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-memo-gr11-nov-2025-e-a-watermark/5af2bd74-cc9d-4651-895a-310a59d8ce25) — Memo · 2025
- [MATHS P2 MEMO GR 11 NOVEMBER 2025 (ENG & AFR) watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr-11-november-2025-eng-afr-watermark/6bc83e22-926c-4a81-95ea-4dee0141ce24) — Memo · 2025 · Afr
- [KZN Maths Grade 11 November 2025 P2 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-11-november-2025-p2-and-memo/a2aac931-a969-41c8-bde2-85d23035d042) — QP + Memo · 2025
- [MATHS P2 ANSWER BOOK GR11 2024 ENG AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-answer-book-gr11-2024-eng-afr-d-watermark/91fd4f6b-a252-4d30-b6b1-f8f546015336) — Addendum · 2024 · Afr
- [MATHS P2 GRADE 11 NOV 2024 ENG AFR MARKING GUIDELINE watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-grade-11-nov-2024-eng-afr-marking-guideline-watermark/0f16be7d-4a28-41e1-9e8d-57c649490c1c) — Memo · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
