# Mathematics Grade 11 P1 Gauteng June 2024 QP (Afr)

> Grade 11 Mathematics Paper 1 question paper from the Gauteng June Exam 2024 (Afrikaans), 6 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr-11-mathematics-p1-afrikaans-june-2024-question-paper/1a0f4a9d-f18a-4aca-af77-5a81acfb8e0c
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2024
- Exam period: Gauteng June Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 6

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/mathematics) › [Mathematics Grade 11 P1 Gauteng June 2024 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-mathematics-p1-afrikaans-june-2024-question-paper/1a0f4a9d-f18a-4aca-af77-5a81acfb8e0c)

## About this document

Mathematics · Grade 11 · Gauteng June Exam · 2024 · Afrikaans. Question paper, 6 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

              PROVINSIALE EKSAMEN
                    JUNIE 2024
                     GRAAD 11

                      WISKUNDE

                     (VRAESTEL 1)

TYD:        2 uur

PUNTE:      100

6 bladsye

                                           b.o.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                WISKUNDE                                         2
                                                (VRAESTEL 1)                   GRAAD 11

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies deeglik deur voordat die vrae beantwoord word.

 1.   Hierdie vraestel bestaan uit 6 vrae.

 2.   Beantwoord AL die vrae.

 3.   Beantwoord jou vrae volgens die instruksies by elke vraag.

 4.   Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke ensovoorts wat jy gebruik het om antwoorde te
      bepaal, duidelik aan.

 5.   Volpunte sal NIE noodwendig aan antwoorde alleen toegeken word NIE.

 6.   Jy mag 'n goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies)
      gebruik, tensy anders aangedui.

 7.   Waar nodig, moet antwoorde afgerond word tot TWEE desimale plekke, tensy anders vermeld.

 8.   Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.

 9.   Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik
      word.

10.   Skryf netjies en leesbaar.

                                                                                                     b.o.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                     WISKUNDE                                    3
                                                     (VRAESTEL 1)                     GRAAD 11

VRAAG 1

                                                                 x2 + 4
1.1   Bepaal die waarde(s) van x waarvoor die uitdrukking:
                                                                 9− x

      1.1.1    reële waarde(s) het.                                                                  (1)

      1.1.2    nie gedefinieer is nie.                                                               (1)

      1.1.3    Indien, x =1, het die uitdrukking 'n rasionale of irrassionale waarde?
               Staaf jou antwoord met 'n gepaste berekening.                                         (1)

      1.1.4    Bepaal 'n waarde vir x waarvoor die uitdrukking 'n repeterende desimale waarde
                                                                                                     (1)
               sal hê.

1.2   Gegee: 2 x 2 − 3x − k = 0 . Bepaal x indien:

      1.2.1    k =5                                                                              (2)

      1.2.2    k =4     (korrek tot TWEE desimale plekke)                                        (3)

1.3   Los op vir x :

      1.3.1   x−4 = − x−2                                                                            (5)

      1.3.2 x2 + 4 > 3x + 2                                                                          (4)

1.4   Los gelyktydig op vir x en y.

      2 x = y + 2 en 2 x 2 = 2 − y 2                                                                 (6)

1.5   Vir watter waardes van p sal − 2 x 2 + 4 x − 3 = − p :

      1.5.1 twee ongelyke wortels hê?                                                            (4)

      1.5.2 wortels hê wat ALBEI positief is?                                                    (2)

1.6   Toon aan dat die vergelyking ( p 2 + 1) x 2 = −2 pqx − q 2 geen reële wortels sal hê vir
      p, en q  Reële getalle en q  0.                                                           (5)
                                                                                                 [35]

                                                                                                     b.o.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                  WISKUNDE                                    4
                                                  (VRAESTEL 1)                     GRAAD 11

VRAAG 2
2.1   Vereenvoudig SONDER 'n sakrekenaar:

      2.1.1   (2 −1 + 3−1 ) 2
                                                                                                  (3)

              2.4 x + 2 − 4 x −3
      2.1.2
                  2 x.2 x                                                                         (3)
                    1
                −
      2.1.3   32        [ 12 + 3 3 3 ]                                                            (4)

2.2   Los op vir x SONDER 'n sakrekenaar:
                    3
      2.2.1   2 x 4 = 16                                                                          (3)

      2.2.2   5 x +1 + 5 x = 150                                                                  (4)

                                                             9 − 54              3 2 −2 3
2.3   SONDER om 'n sakrekenaar te gebruik, toon aan dat             gelyk is aan          .
                                                               6 2                   4         (3)
                                                                                              [20]
VRAAG 3
Gegee die getalpatroon:
4 ; − 3 ; − 10 ; … ; − 227

3.1   Skryf die waarde van die 4de term van dié patroon neer.                                 (1)

3.2   Bepaal die algemene term van die patroon in die vorm Tn = an + b .                      (1)

3.3   Bereken die aantal terme van die patroon.                                               (2)

3.4   Die gegewe getalpatroon hierbo is ook die EERSTE verskille van 'n kwadratiese
      getalpatroon, Tn = an2 + bn + c.
      Bepaal of die kwadratiese getalpatroon 'n maksimum of minimum waarde sal hê.
      Staaf jou antwoord met 'n gepaste berekening.                                           (2)
                                                                                              [6]
VRAAG 4

Gegee die kwadratiese getalpatroon:
69 ; 0 − 63 ; …

4.1   Skryf die waarde van die volgende term in die patroon neer.                                 (1)

4.2   Bereken 'n uitdrukking vir die nste term van die kwadratiese getalpatroon.                  (4)

4.3   Bepaal die waarde van die KLEINSTE term in die patroon.                                     (4)
                                                                                                  [9]
                                                                                                  b.o.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                        WISKUNDE                                  5
                                                        (VRAESTEL 1)                   GRAAD 11

VRAAG 5

Die grafieke van f ( x) = ax 2 + bx + c en g ( x) = mx + k is hieronder geskets.
•     Die x-afsnitte van f is by die punte A en C.
•     Die grafieke van f en g sny onderskeidelik by die punte A en B.
•     Punt P is die draaipunt van f.
•     Q is 'n punt op g sodanig dat lyn PQ ewewydig is aan die y-as.

                                                         y
                                                                  g

                                               P

                                                         B(0;8)

                                                Q

                       A(–4;0)                                    C(2;0)           x
                                                        0

                            f

5.1      Bepaal die vergelyking van g .                                                               (3)

5.2      Bereken die waardes van a, b en c in f ( x) = ax2 + bx + c.                                  (5)

5.3      Toon aan dat die koördinate van P, (−1 ; 9) is.                                              (2)

5.4      Bepaal die waardeversameling van f.                                                          (1)

5.5      Bepaal die vergelyking van 'n lyn p wat loodreg op g is, en deur die punt C gaan.            (3)

5.6      Bereken die lengte van lyn PQ.                                                               (2)

                                          f ( x)
5.7      Vir watter waarde(s) van x is            0?
                                          g ( x)                                                   (2)
                                                                                                  [18]
                                                                                                      b.o.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                  WISKUNDE                                      6
                                                  (VRAESTEL 1)                      GRAAD 11

VRAAG 6

                   −4
Gegee: k ( x) =       + 1 en h( x) = 2 − x − 4
                  x+3

6.1   Skryf die vergelykings van die asimptote van k neer.                                          (2)

6.2   Bepaal die x en y-afsnitte van k.                                                             (2)

6.3   Skryf die vergelyking van die asimptoot van h neer.                                           (1)

6.4   Skets die grafieke van k en h op dieselfde assestelsel. Toon duidelik ALLE afsnitte met
      die asse asook die asimptote aan.                                                             (4)

6.5   Indien p( x) = 3h( x) , skryf die vergelyking van die asimptoot van p neer.                   (1)

6.6   Skryf die vergelyking van q neer, die refleksie van h in die y-as.                            (1)

6.7   Bepaal die x-waarde waarvoor h( x) − q( x) = 0 .                                           (1)
                                                                                                [12]

                                                                                     TOTAAL:    100

                                                 EINDE

## Related documents

- [Gr 11 Math P1 (Afrikaans) June 2023 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-math-p1-afrikaans-june-2023-question-paper/3a6596d1-46af-4766-9815-0901dee27aaa) — Mathematics · QP · 2023 · Afr
- [Gr11 Math P1 (Afrikaans) June 2019 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr11-math-p1-afrikaans-june-2019-question-paper/8a92fc2a-58f8-4c91-9d87-bc71603b08cd) — Mathematics · QP · 2019 · Afr
- [MATHS P1 QP GR11 NOV 2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-qp-gr11-nov-2020-afrikaans/5ca32234-93ec-4023-9309-03a2a886d110) — Mathematics · QP · 2020 · Afr
- [Gr11 Math P1 (Afrikaans) November 2017 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr11-math-p1-afrikaans-november-2017-question-paper/b933e467-3a29-4cbf-8117-6b05a4fc5378) — Mathematics · QP · 2018 · Afr
- [Gr11 Math P1 (Afrikaans) June 2016 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr11-math-p1-afrikaans-june-2016-question-paper/7ea1ce61-afcd-483b-a4fa-ea2b49b96e56) — Mathematics · QP · 2016 · Afr
- [Gr11 Math P1 (Afrikaans) November 2016 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr11-math-p1-afrikaans-november-2016-question-paper/e18ca4fc-229b-4d0b-8b3f-ec859a499bea) — Mathematics · QP · 2016 · Afr

## More from Grade 11 Mathematics

- [MATHS P1 MEMO GR11 NOV 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-memo-gr11-nov-2025-e-a-watermark/5af2bd74-cc9d-4651-895a-310a59d8ce25) — Memo · 2025
- [MATHS P2 MEMO GR 11 NOVEMBER 2025 (ENG & AFR) watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr-11-november-2025-eng-afr-watermark/6bc83e22-926c-4a81-95ea-4dee0141ce24) — Memo · 2025 · Afr
- [KZN Maths Grade 11 November 2025 P2 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-11-november-2025-p2-and-memo/a2aac931-a969-41c8-bde2-85d23035d042) — QP + Memo · 2025
- [MATHS P2 ANSWER BOOK GR11 2024 ENG AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-answer-book-gr11-2024-eng-afr-d-watermark/91fd4f6b-a252-4d30-b6b1-f8f546015336) — Addendum · 2024 · Afr
- [MATHS P2 GRADE 11 NOV 2024 ENG AFR MARKING GUIDELINE watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-grade-11-nov-2024-eng-afr-marking-guideline-watermark/0f16be7d-4a28-41e1-9e8d-57c649490c1c) — Memo · 2024 · Eng
- [KZN Maths Grade 11 June 2024 P1 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-11-june-2024-p1-and-memo/95105f0d-8c1a-4872-b9d1-23d423531e17) — Memo · 2024

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
