# Mathematics Grade 11 P1 Gauteng November 2022 QP (Afr)

> Grade 11 Mathematics Paper 1 question paper from the Gauteng November 2022 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr-11-mathematics-p1-afrikaans-november-2022-question-paper/aa21a719-38fb-4d7d-a176-6dc9f8a0f51f
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2022
- Exam period: Gauteng November
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/mathematics) › [Mathematics Grade 11 P1 Gauteng November 2022 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-mathematics-p1-afrikaans-november-2022-question-paper/aa21a719-38fb-4d7d-a176-6dc9f8a0f51f)

## About this document

Mathematics · Grade 11 · Gauteng November · 2022 · Afrikaans. Question paper, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

              PROVINSIALE EKSAMEN
                      NOVEMBER 2022
                         GRAAD 11

                           WISKUNDE

                          (VRAESTEL 1)

TYD:        3 uur

PUNTE:      150

9 bladsye

                                                b.o.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                 WISKUNDE                                2
                                                 (VRAESTEL 1)                 GRAAD 11

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies deeglik voordat die vrae beantwoord word.

1.    Beantwoord AL die vrae.

2.    Hierdie vraestel bestaan uit 9 vrae.

3.    Beantwoord jou vrae volgens die instruksies by elke vraag.

4.    Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke ensovoorts wat jy gebruik het om
      antwoorde te bepaal duidelik aan.

5.    Volpunte sal NIE noodwendig aan slegs antwoorde toegeken word NIE.

6.    Jy mag ŉ goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nie-programmeerbaar en nie-
      grafies) gebruik, tensy anders aangedui.

7.    Waar nodig, moet antwoorde afgerond word tot TWEE desimale plekke, tensy anders
      vermeld.

8.    Diagramme is NIE noodwendig op skaal geteken NIE.

9.    Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
      gebruik is.

10.   Skryf netjies en leesbaar.

                                                                                             b.o.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                    WISKUNDE                                   3
                                                    (VRAESTEL 1)                  GRAAD 11

VRAAG 1

1.1   Gegee:     3 − x = 2x − 3 .

      1.1.1     Indien x {Natuurlike Getalle}, bepaal die waarde(s) van x waarvoor
                  3 − x ŉ rasionale getal is.                                                      (2)

      1.1.2     Indien x  {Reële Getalle}, bewys dat 1,5  x  3.                                 (3)

1.2   Bepaal die waardes van a en b:

      (3a – 8)(2b + 7) = 0                                                                         (2)

1.3   Los op vir x :

      1.3.1     4 x 2 − 20 x + 1 = 0    (korrek tot TWEE desimale plekke)                          (3)

      1.3.2     ( x + 1)( x − 3)  12                                                              (4)

      1.3.3     x − 5+ x = 7                                                                       (5)

1.4   Indien x = 3 en y = a die vergelykings x – y = 1 en x2 – 3xy + by2 = –5 bevredig,

      Bepaal:

      1.4.1     Die waardes van a en b.                                                            (4)

      1.4.2     Die ander oplossing van die vergelykings indien EEN oplossing (3 ; 2) is.          (6)

1.5   Gegee: ( p + 1) x 2 + 2 px + ( p + 2) = 0

      1.5.1     Bepaal die waarde van p indien die wortels van die vergelyking gelyk is.           (4)

      1.5.2     Bepaal die waarde(s) van p, p  –1, sodat die bogenoemde vergelyking wortels
                het wat reël, rasionaal en ongelyk is.                                          (2)
                                                                                               [35]

                                                                                                   b.o.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                                            WISKUNDE                  4
                                                                            (VRAESTEL 1)   GRAAD 11

VRAAG 2

2.1    Vereenvoudig SONDER die gebruik van ŉ sakrekenaar:

                                         1
                 1     1 n
       2.1.1     n−1 . n+1 
                3     3                                                                                 (3)

                                                 5
                                 2                   2
       2.1.2
                3
                    27 2 −           2
                                       +                 2
                                 −                   −
                             8       3           4       5                                                (4)

2.2    Los op vir x:

       32− x + 8 = 3x                                                                                  (4)
                                                                                                      [11]

VRAAG 3

ŉ Handelaar pak blikkies in ŉ piramide.

RY 1

RY 2

RY 3

RY 4

Die blikkies is genommer en vorm ŉ patroon vanaf die EERSTE nommer in elke ry.

Die patroon word hieronder geillustreer.

 RY 1                                                             1
 RY 2                                                        2    3    4
 RY 3                                        5               6    7    8       9
 RY 4                   10               11                  12   13   14     15   16

3.1    Bepaal ŉ uitdrukking vir die EERSTE waarde in die nde ry van die patroon in die vorm
       Tn = an2 + bn + c.                                                                                 (4)

3.2    Skryf die nommer van die eerste blikkie in die 50ste ry neer.                                      (2)

3.3    In watter ry sal die LAASTE genommerde blikkie 121 wees?                                           (2)

3.4    As hierdie patroon konsekwent aangaan, watter ry sal 241 blikkies hê?                           (3)
                                                                                                      [11]
                                                                                                          b.o.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                       WISKUNDE                                          5
                                                       (VRAESTEL 1)                     GRAAD 11

VRAAG 4

Gegee die kwadratiese patroon:
4     ;    9   ;   x   ;   37 ; …

4.1       Bereken die waarde van x.                                                                          (4)

4.2       Indien x = 20, bereken tussen watter twee terme van die kwadratiese patroon die
          EERSTE verskil 599 sal wees?                                                                       (4)

4.3       ŉ Uitdrukking vir die nde term in die patroon kan geskryf word in die vorm
          Tn = an2 + bn + c.

          4.3.1    Noem of die draaipunt van Tn ŉ lokale minimum of lokale maksimum waarde
                   het. Staaf jou antwoord.                                                                  (3)

          4.3.2    Indien Tn = 3n2 – 4n + 5, bepaal die waardeversameling van Tn.                            (3)

4.4       Indien dit gegee word dat in die bostaande patroon:

          •    Die vergelyking van die EERSTE verskille is Tn = 6n – 1.
          •    Die kwadratiese vergelyking is Tn = 3n2 – 4n + 5.

          Bepaal of daar ŉ moontlike gemeenskaplike waarde vir n in beide patrone is.
          Ondersteun jou antwoord met ŉ gepaste berekening.                                               (3)
                                                                                                         [17]

VRAAG 5

5.1       Bereken die effektiewe rentekoers, indien die nominale rentekoers 13,5% maandeliks
          saamgestel is.                                                                                     (4)

5.2       Indien enkelvoudige rente bereken word, hoe lank sal dit neem (tot die naaste maand) vir
          R6 800 om tot R7 500 te groei teen ŉ rentekoers van 7,5% per jaar?                                 (3)

5.3       Simone het R5 000 in ŉ spaarrekening belê met ŉ rentekoers van 5% per jaar, halfjaarliks
          saamgestel. Hoeveel sal Simone na 6 jaar hê?                                                       (3)

5.4       Gegee: A = P(1 + in) waar P en i positiewe konstantes is.

          5.4.1    Is die grafiek van A, as ŉ funksie van n, linieêr, kwadraties, eksponensieël of nie
                   een van hierdie nie.                                                                      (1)

          5.4.2    Skets ŉ moontlike grafiek van A as ŉ funksie van n in jou ANTWOORDBOEK.                   (2)

          5.4.3    Indien n met 1 vermeerder, bepaal die vermeerdering in A.                              (1)
                                                                                                         [14]

                                                                                                             b.o.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                    WISKUNDE                                 6
                                                    (VRAESTEL 1)                GRAAD 11

VRAAG 6

                                       x
                     + 1 en g(x) =   – 1
                  2                  1
Gegee: f (x) =
                 x−2                2

6.1   Skryf die vergelykings van f se asimptote neer.                                            (2)

6.2   Skryf die vergelyking van g se asimptoot neer .                                            (1)

6.3   Skets die grafieke van f en g op dieselfde assestelsel, op jou ANTWOORDBOEK.
      Dui die snypunte met die asse as ook die asimptote duidelik aan.                           (4)

6.4   Skryf die definisieversameling van f neer.                                                 (1)

6.5   Skryf die waardeversameling van g neer.                                                    (1)

6.6   Bepaal die vergelyking van h, die simmetrie-as van f, wat ŉ negatiewe gradiënt het.        (2)

                                           2
6.7   Beskryf hoe die grafiek van p(x) =     getransformeer is om f te kry.
                                           x                                                     (2)

6.8   Bereken die afstand tussen die snypunt van f en g , en die snypunt van die asimptote
      van f.                                                                                     (2)

6.9   Die grafiek van g sny die grafiek van f by die punt K(0 ; 0).
      Bepaal K', die snypunt van f (x – 3) en g (x – 3).                                         (2)

6.10 Vir watter waardes van x is: f (x).g (x) 0?                                             (1)
                                                                                             [18]

                                                                                                 b.o.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                         WISKUNDE                            7
                                                         (VRAESTEL 1)           GRAAD 11

VRAAG 7

Die grafieke van f (x) = ax2 + bx + c en g(x) = mx + q is hieronder geskets.

      •       Die x-afsnitte van f is (1 ; 0) en (3 ; 0).
      •       Die y-afsnit van f is (0 ; 4).
      •       Punt D is die draaipunt van f.
      •       Die x-afsnit van g is (– 8; 0).
      •       Die grafieke van f en g sny by punt K en (0 ; 4).
                                                 y
                                                                        f
                                                                               g

                                                                   K
                                             4

                R(–8 ; 0)                                                          x
                                            O        1         3
                                                           D

7.1   Bepaal die vergelyking van f in die vorm y = ax2 + bx + c.                                 (3)

7.2   Bepaal die koördinate van punt D.                                                          (3)

7.3   Bepaal die vergelyking van ŉ lyn p ,wat loodreg op g is, en deur punt D gaan.              (5)

7.4   Bereken die grootte van KR̂O. (korrek tot TWEE desimale plekke)                            (2)

7.5   Bepaal die koördinate van punt K.                                                          (4)

7.6   Skryf die waardes van x neer waarvoor:

      7.6.1     f (x)< 0                                                                         (1)

      7.6.2      f ( x)
                        0
                 g ( x)                                                                          (2)

7.7   Indien die grafiek van f 3 eenhede afgeskuif word en 2 eenhede na regs geskuif word,
      word die grafiek van h gevorm. Skryf die vergelyking van h neer, in die vorm
      h(x) = a(x – p)2 + q.                                                                      (2)

7.8   Die grafiek van j(x) = ax – 8 gaan deur die punt (–4 ; 0).

      7.8.1     Bepaal die waarde van a.                                                         (2)

      7.8.2     Beskryf die transformasie van g na j.                                         (1)
                                                                                             [25]
                                                                                                 b.o.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                    WISKUNDE                                      8
                                                    (VRAESTEL 1)                  GRAAD 11

VRAAG 8

Die Venn diagram hieronder toon die aantal leerders, in ŉ graad 11 klas wat Wiskunde (M) en
Fisiese Wetenskappe (S) geslaag het, aan.

                                                                              S
        M

                     13                         7        24

                                                                             3

8.1   Hoeveel leerlinge is in totaal in die klas?                                                     (1)

8.2   Veronderstel ŉ leerder word lukraak in die klas gekies.

      Wat is die waarskynlikheid dat hierdie leerder:

      8.2.1   Wiskunde geslaag het?                                                                   (1)

      8.2.2   albei Wiskunde en Fisiese Wetenskappe geslaag het?                                      (1)

      8.2.3   nog Wiskunde nog Fisiese Wetenskappe geslaag het?                                       (1)

      8.2.4   Wiskunde of Fisiese Wetenskappe geslaag het?                                            (2)

      8.2.5   slegs Wiskunde of slegs Fisiese Wetenskappe geslaag het?                                (2)

8.3   ŉ Rook opsporingssisteem in ŉ groot hotel gebruik twee toestelle, A en B.
      Indien rook teenwoordig is, is die waarskynlikheid dat dit deur toestel A opgespoor word,
      0,95. Die waarskynlikheid dat dit deur toestel B opgespoor word is, is 0,98 en die
      waarskynlikheid dat dit deur ALBEI toestelle gelyktydig opgespoor word is 0,94.

      8.3.1   Indien rook teenwoordig is, wat is die waarskynlikheid dat dit opgespoor gaan
              word deur toestel A of B of deur beide toestelle?                                       (2)

      8.3.2   Wat is die waarskynlikheid dat die rook NIE opgespoor sal word NIE?                  (1)
                                                                                                  [11]

                                                                                                      b.o.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                               WISKUNDE                                        9
                                               (VRAESTEL 1)                   GRAAD 11

VRAAG 9

9.1   ŉ Supermark doen ŉ opname oor sy diens aan sy klante. Dit was gedoen op ŉ Woensdag
      oggend. Die opname toon dat 78% van sy klante tevrede is met die diens wat hulle
      ontvang en 90% stem saam dat die supermark ŉ stresvrye omgewing is om inkopies te
      doen. Die totale aantal klante ondervra was 130.

      9.1.1   Stem jy saam dat die supermark hierdie bevindinge van die opname as betroubaar
              kan neem? Motiveer jou antwoord.                                                     (2)

      9.1.2   Gee EEN aanbeveling aan die supermark oor die gebruik van opnames om
              inligting in te samel oor sy kliëntediens.                                           (1)

9.2   Drie kaarte word lukraak gekies (SONDER terugplasing) uit ŉ standaard volle pak
      speelkaarte. Daar is 52 kaarte in die pak, grapjasse (jokers) word uitgesluit.
      Bepaal die waarskynlikheid dat die kaarte almal dieselfde kleur is.                          (5)
                                                                                                   [8]

                                                                                 TOTAAL:       150

                                             EINDE

## Related documents

- [Gr11 Math P1 (Afrikaans) November 2016 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr11-math-p1-afrikaans-november-2016-question-paper/e18ca4fc-229b-4d0b-8b3f-ec859a499bea) — Mathematics · QP · 2016 · Afr
- [Gr11 Math P2 (Afrikaans) November 2016 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr11-math-p2-afrikaans-november-2016-question-paper/8c810d47-4010-4894-ae81-1c209d8e67f4) — Mathematics · QP · 2016 · Afr
- [MATHS P1 QP GR11 NOV 2023 Afrikaans D](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-qp-gr11-nov-2023-afrikaans-d/c2f240dc-7fd6-4ceb-81c1-a511d86b6035) — Mathematics · QP · 2023 · Afr
- [Gr 11 Math P1 (Afrikaans) June 2023 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-math-p1-afrikaans-june-2023-question-paper/3a6596d1-46af-4766-9815-0901dee27aaa) — Mathematics · QP · 2023 · Afr
- [MATHS P1 QP GR11 NOV 2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-qp-gr11-nov-2020-afrikaans/5ca32234-93ec-4023-9309-03a2a886d110) — Mathematics · QP · 2020 · Afr
- [Gr11 Math P1 (Afrikaans) June 2019 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr11-math-p1-afrikaans-june-2019-question-paper/8a92fc2a-58f8-4c91-9d87-bc71603b08cd) — Mathematics · QP · 2019 · Afr

## More from Grade 11 Mathematics

- [MATHS P1 MEMO GR11 NOV 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-memo-gr11-nov-2025-e-a-watermark/5af2bd74-cc9d-4651-895a-310a59d8ce25) — Memo · 2025
- [MATHS P2 MEMO GR 11 NOVEMBER 2025 (ENG & AFR) watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr-11-november-2025-eng-afr-watermark/6bc83e22-926c-4a81-95ea-4dee0141ce24) — Memo · 2025 · Afr
- [KZN Maths Grade 11 November 2025 P2 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-11-november-2025-p2-and-memo/a2aac931-a969-41c8-bde2-85d23035d042) — QP + Memo · 2025
- [MATHS P2 ANSWER BOOK GR11 2024 ENG AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-answer-book-gr11-2024-eng-afr-d-watermark/91fd4f6b-a252-4d30-b6b1-f8f546015336) — Addendum · 2024 · Afr
- [MATHS P2 GRADE 11 NOV 2024 ENG AFR MARKING GUIDELINE watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-grade-11-nov-2024-eng-afr-marking-guideline-watermark/0f16be7d-4a28-41e1-9e8d-57c649490c1c) — Memo · 2024 · Eng
- [KZN Maths Grade 11 June 2024 P1 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-11-june-2024-p1-and-memo/95105f0d-8c1a-4872-b9d1-23d423531e17) — Memo · 2024

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
