# Mathematics Grade 11 P2 Gauteng June 2024 QP (Afr)

> Grade 11 Mathematics Paper 2 question paper from the Gauteng June Exam 2024 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr-11-mathematics-p2-afrikaans-june-2024-question-paper/4934c5d3-e2a1-4d6b-acf6-d00e0623d46d
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2024
- Exam period: Gauteng June Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/mathematics) › [Mathematics Grade 11 P2 Gauteng June 2024 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-mathematics-p2-afrikaans-june-2024-question-paper/4934c5d3-e2a1-4d6b-acf6-d00e0623d46d)

## About this document

Mathematics · Grade 11 · Gauteng June Exam · 2024 · Afrikaans. Question paper, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                   PROVINSIALE EKSAMEN
                          JUNIE 2024
                           GRAAD 11

                            WISKUNDE
                           (VRAESTEL 2)

TYD:         2 uur

PUNTE:       100

10 bladsye

                                                 b.o.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                               WISKUNDE
                                                                                           2
                                               (VRAESTEL 2)                  GRAAD 11

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.   Beantwoord AL die vrae.

2.   Hierdie vraestel bestaan uit 8 vrae.

3.   Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke ensovoorts wat jy gebruik het om jou
     antwoorde te bepaal, duidelik aan.

4.   Volpunte sal NIE noodwendig aan antwoorde alleen toegeken word NIE.

5.   Jy mag ŉ goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies)
     gebruik, tensy anders aangedui.

6.   Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.

7.   Indien nodig rond die antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders aangedui.

8.   Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
     gebruik word.

9.   Skryf netjies en leesbaar.

                                                                                               b.o.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                              WISKUNDE
                                                                                         3
                                              (VRAESTEL 2)                  GRAAD 11

VRAAG 1

In die diagram hieronder is A(−2 ; 2), B(−4 ; −6), C(4 ; −2) en E(6 ; y) die hoekpunte
van ŉ vierhoek met AE || BC. D lê op BC sodanig dat AD ⊥ BC en AC is getrek. M(x ; 2)
is ŉ punt op lyn EC.

                                y
                                                      E(6 ; y)

                  A(−2 ; 2)

                                                     M(x ; 2)

                                𝜃
                                                                    x

                                                 C(4 ; −2)
                                    D
                       B(−4 ; −6)

1.1   Bereken die lengte van BC. (Laat jou antwoord in wortelvorm.)                          (2)

1.2   Indien M die middelpunt is van EC, bepaal die waarde van x en y .                      (2)

1.3   Bereken die gradiënt van BC.                                                           (2)

1.4   Bepaal die vergelyking van AD in die vorm y = mx + c.                                  (3)

1.5   Bepaal θ, die inklinasiehoek van lyn AD.                                               (2)

1.6   F is ŉ punt in die 4de kwadrant sodat ABFC ŉ parallelogram is.
      Bepaal die koördinate van F.                                                           (2)

1.7   Toon aan dat die koördinate van D is (0,8 ; −3,6).                                     (4)

1.8   Vervolgens of andersins, bepaal die oppervlak van ABCE, indien dit gegee is dat
      ABCE ŉ parallelogram is.                                                            (3)
                                                                                         [20]

                                                                                             b.o.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                  WISKUNDE
                                                                                          4
                                                  (VRAESTEL 2)                 GRAAD 11

VRAAG 2

2.1   Gegee: sin20° = p. Bepaal die volgende in terme van p:

      2.1.1      sin(–20°)                                                                    (2)

      2.1.2      sin160°                                                                      (2)

      2.1.3      1 – sin270°                                                                  (3)

2.2   Vereenvoudig tot ŉ enkele trigonometriese funksie sonder die gebruik van ŉ
      sakrekenaar:

      tan 225 − sin(180 +  ) cos( + 90)
         sin  .sin( 360 +  ) + cos (− )                                                  (6)

2.3   Gegee: k sin  = −5 en k cos  − 1 = 0, waar k  0.

      2.3.1      Verduidelik waarom   270 ; 360.                                        (4)

      2.3.2      Sonder die gebruik van ŉ sakrekenaar, bepaal die waarde van tan  .          (1)

      2.3.3      Vervolgens of andersins, bepaal die numeriese waarde van k sonder die
                 gebruik van ŉ sakrekenaar.                                                   (2)

                                               1 
2.4   Gegee die identiteit: sin 2   tan  +        = tan 
                                             tan  

      2.4.1      Bewys die identiteit.                                                        (5)

      2.4.2      Vervolgens of andersins, bepaal die algemene oplossing van:
                 sin 2  (tan 2  + 1) = 3 tan                                            (4)
                                                                                          [29]

                                                                                              b.o.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                     WISKUNDE
                                                                                                         5
                                                     (VRAESTEL 2)                     GRAAD 11

VRAAG 3

In die diagram hieronder, is die grafieke van f ( x) = a cos x en g ( x) = sin( x + p) vir
 x  − 180 ; 180.
                                                    y

             f
                                                     2

                                                     1
         g
                                                                                                     x
                                                      O
      −180° −150° −120° −90° −60° −30°                        30°     60°     90°   120° 150° 180°

                                                    -1

                                                    -2

3.1     Bepaal die waardes van a en p.                                                               (2)

3.2     Skryf die waardeversameling van f neer.                                                      (2)

3.3     As h( x) = a cos(bx) , en die periode van h is 60°, skryf die waarde van b neer.             (1)

3.4     Bepaal die waarde(s) van x indien:

        3.4.1      f ( x)  g ( x)                                                                   (2)

        3.4.2      x. f ( x)  0                                                                     (2)

3.5     As k ( x) = cos(2 x + t ) , bepaal die waarde van t as k ( x) = g (2 x).                  (2)
                                                                                                 [11]

                                                                                                             b.o.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                WISKUNDE
                                                                                            6
                                                (VRAESTEL 2)                    GRAAD 11

VRAAG 4

4.1   Voltooi die bewering:

      Teenoorstaande hoeke van ŉ koordevierhoek is …                                       (1)

4.2   In die gegewe figuur is DĈO = 25, O is die middelpunt van die sirkel.
      A, B, E, C en D is punte op die omtrek van die sirkel.

                                     A
                                            1                 B

                                                O   1
                                                                      E
                                                    5

                                                        25°
                                      1                           C
                                 D

      Bereken met redes, die grootte van:

      4.2.1      D̂1                                                                       (1)

      4.2.2      Ô1                                                                       (2)

      4.2.3      Â1                                                                       (2)

      4.2.4      Ê                                                                        (2)
                                                                                           [8]

                                                                                                 b.o.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                 WISKUNDE
                                                                                            7
                                                 (VRAESTEL 2)                 GRAAD 11

VRAAG 5

AB en CD is koorde van ŉ sirkel met middelpunt O. AB = 12 eenhede, CD = 14 eenhede
en OE = 5 eenhede. OE ⊥ AB en OF halveer CD, met OF = x.

                                   C

                                                       F
                                                     1 2

                                                 x
                                                                    D
                                             O
                                             A
                                   r

                           A             2 1
                                         E
                                                           B

5.1   Bereken met redes, die radius van die sirkel, r. (Laat jou antwoord in wortelvorm.)       (4)

5.2   Vervolgens bereken die waarde van x.                                                      (3)
                                                                                                [7]

                                                                                                b.o.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                WISKUNDE
                                                                                       8
                                                (VRAESTEL 2)               GRAAD 11

VRAAG 6

PQ is ŉ raaklyn aan die sirkel by C. EBCD is 'n koordevierhoek. AEB en ADC is
reguitlyne met AB || QP.

                                                                  A
                                                E
                                                2 1
                                                          1
                               1                      2
                       B                                      D
                           2                          3

                                                                      Q

                                            2 1
                                        3
                                            C

                           P

Bewys met redes dat:

6.1   Â = B̂2                                                                        (4)

6.2   D̂ 3 = D̂1                                                                      (5)
                                                                                      [9]

                                                                                            b.o.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                                        WISKUNDE
                                                                                       9
                                                        (VRAESTEL 2)       GRAAD 11

VRAAG 7

In die diagram hieronder is koorde CD en CE verleng na A en B onderskeidelik.
                                                  ̂2 = 𝑥 en D
AE is ŉ raaklyn aan die sirkel by E, met AB = AE. E         ̂ 1 = 𝑦.

                      A
                          1 2

                                            D
                                       3
                                                1
                                        2       y

                                           x
                                            2                               C
                                        3           1
                      1
                          2                    E
                  B

Bewys, met redes, dat ABED ŉ koordevierhoek is.                                       (6)
                                                                                      [6]

                                                                                            b.o.

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                                   WISKUNDE
                                                                                               10
                                                   (VRAESTEL 2)                GRAAD 11

VRAAG 8
In die figuur sny twee sirkels mekaar by E en D. D, A, B en C is punte op die sirkel sodanig
dat ABCD ŉ parallelogram is. CD is ŉ raaklyn aan die kleiner sirkel. Koorde DC en BG sny
mekaar by F. ADG en AEB is reguitlyne.

                                               B
                                               1 2
                                                                       C

                          E
                              2
                          1
                                                        F

       A                               2
                                   1       3
                                       D
                                                                G

Bewys, met redes, dat:

8.1     AD = DE                                                                                 (4)

8.2     DC = BG                                                                                 (6)
                                                                                               [10]

                                                                                   TOTAL:      100

                                               EINDE

## Related documents

- [MATHS P2 ANSWER BOOK GR11 2024 ENG AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-answer-book-gr11-2024-eng-afr-d-watermark/91fd4f6b-a252-4d30-b6b1-f8f546015336) — Mathematics · Addendum · 2024 · Afr
- [Gr 11 Math P1 (Afrikaans) June 2023 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-math-p1-afrikaans-june-2023-question-paper/3a6596d1-46af-4766-9815-0901dee27aaa) — Mathematics · QP · 2023 · Afr
- [Gr11 Math P1 (Afrikaans) June 2019 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr11-math-p1-afrikaans-june-2019-question-paper/8a92fc2a-58f8-4c91-9d87-bc71603b08cd) — Mathematics · QP · 2019 · Afr
- [MATHS P2 QP GR11 NOV 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-qp-gr11-nov-2023-afrikaans/17065526-5498-4c8a-b44d-031e45899cfc) — Mathematics · QP · 2023 · Afr
- [MATH P2 G11 QP NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/math-p2-g11-qp-nov2020-afrikaans/5b9b4cbe-0a28-4fa0-814e-7f11685a69b3) — Mathematics · QP · 2020 · Afr
- [G11 Math P2 (Afrikaans) November 2019 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/g11-math-p2-afrikaans-november-2019-question-paper/ef5d8a14-92a5-4e9c-ba98-30f5140b04de) — Mathematics · QP · 2019 · Afr

## More from Grade 11 Mathematics

- [MATHS P1 MEMO GR11 NOV 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-memo-gr11-nov-2025-e-a-watermark/5af2bd74-cc9d-4651-895a-310a59d8ce25) — Memo · 2025
- [MATHS P2 MEMO GR 11 NOVEMBER 2025 (ENG & AFR) watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr-11-november-2025-eng-afr-watermark/6bc83e22-926c-4a81-95ea-4dee0141ce24) — Memo · 2025 · Afr
- [KZN Maths Grade 11 November 2025 P2 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-11-november-2025-p2-and-memo/a2aac931-a969-41c8-bde2-85d23035d042) — QP + Memo · 2025
- [MATHS P2 GRADE 11 NOV 2024 ENG AFR MARKING GUIDELINE watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-grade-11-nov-2024-eng-afr-marking-guideline-watermark/0f16be7d-4a28-41e1-9e8d-57c649490c1c) — Memo · 2024 · Eng
- [KZN Maths Grade 11 June 2024 P1 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-11-june-2024-p1-and-memo/95105f0d-8c1a-4872-b9d1-23d423531e17) — Memo · 2024
- [KZN Maths Grade 11 June 2024 P2 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-11-june-2024-p2-and-memo/2985dbc8-dd94-4444-91a6-e97c85e7f5b7) — Memo · 2024

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
