# Mathematics Grade 11 P2 Gauteng November 2022 QP (Afr)

> Grade 11 Mathematics Paper 2 question paper from the Gauteng November 2022 (Afrikaans), 18 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr-11-mathematics-p2-afrikaans-november-2022-question-paper/04d1a647-63c7-402f-a47e-cd32af240eaf
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2022
- Exam period: Gauteng November
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 18

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/mathematics) › [Mathematics Grade 11 P2 Gauteng November 2022 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-mathematics-p2-afrikaans-november-2022-question-paper/04d1a647-63c7-402f-a47e-cd32af240eaf)

## About this document

Mathematics · Grade 11 · Gauteng November · 2022 · Afrikaans. Question paper, 18 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                 PROVINSIALE EKSAMEN
                          NOVEMBER 2022
                                 GRAAD 11

                                   WISKUNDE
                                  (VRAESTEL 2)

TYD:       3 uur

PUNTE:     150

14 bladsye en 4 antwoordblaaie

                                                 b.o

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                         WISKUNDE
                                                                                             2
                                                         (VRAESTEL 2)         GRAAD 11

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.   Beantwoord AL die vrae..

2.   Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts wat jy gebruik het om
     antwoorde te bepaal duidelik aan.

3.   Volpunte sal NIE noodwendig aan antwoorde alleen toegeken word nie.

4.   Gebruik ŉ goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nie-programmeerbaar en nie-
     grafies), tensy anders aangedui.

5.   Waar nodig, moet antwoorde afgerond word tot TWEE desimale plekke, tensy anders
     vermeld.

6.   Antwoordblaaie vir VRAAG 1.1, VRAAG 2.2, VRAAG 9.1 en VRAAG 11.1 word aan
     die einde van die vraestel verskaf. Skryf jou naam in die spasie wat voorsien word en
     gee die antwoordblaaie in saam met jou ANTWOORDBOEK.

7.   Diagramme is NIE noodwendig op skaal geteken nie.

8.   Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel van hierdie vraestel.

9.   Skryf netjies en leesbaar.

                                                                                                 b.o

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                             WISKUNDE
                                                                                                    3
                                                             (VRAESTEL 2)           GRAAD 11

VRAAG 1

Die data hieronder is die jaarlikse raport van die plaaslike munisipaliteite aangaande die
spandering van geld ( in duisende rande) op elektrisiteit.

   250        266      277          287      287    259       306       315       294        329

1.1      Teken ŉ mond-en-snor diagram van die data hierbo op die aangehegte
         ANTWOORDBLAD A.                                                                                (3)

1.2      Maak ŉ opmerking oor die skeefheid van die data.                                               (1)

1.3      Bereken die standaardafwyking.                                                                 (2)

1.4      Hoeveel munisipaliteite lê binne een standaardafwyking vanaf die gemiddeld?                    (3)

1.5      Bereken die semi-interkwartiel omvang van die munisipaliteite.                              (3)
                                                                                                    [12]
VRAAG 2

32 leerders het ŉ Wiskunde toets geskryf en die resultate is hieronder getoon.

                        Punte             Frekwensie Kumulatiewe Frekwensie
                      20  x < 30             5                     p
                      30  x < 40             5                   10
                      40  x < 50            10                   20
                      50  x < 60             7                     q
                      60  x < 70             3                   30
                      70  x < 80             1                   31
                      80  x < 90             r                   32

2.1      Bepaal die waardes van p, q en r.                                                              (3)

2.2      Teken ŉ kumulatiewe frekwensiegrafiek (OGIEF) vir die datastel op die rooster wat
         verskaf word op ANTWOORDBLAD B.                                                                (3)

2.3      Gebruik die kumulatiewe frekwensiegrafiek om die waarde van die mediaan te bepaal.             (2)

2.4      Deur die kumulatiewe frekwensiegrafiek te gebruik, bepaal die aantal leerders wat ŉ punt
         van meer as 55 behaal het.                                                                  (2)
                                                                                                    [10]

                                                                                                         b.o

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                               WISKUNDE
                                                                                                4
                                                               (VRAESTEL 2)         GRAAD 11

VRAAG 3

In die diagram hieronder, vorm die punte A(0 ; 7), B(10 ; 2), C(7 ; −4) en D (x ; y) vierhoek
ABCD. AB || CD, AC word getrek. Die inklinasiehoeke vir AC en BC is θ en α
respektiewelik.

                                            y

                                                A(0 ; 7)

                                                                              B(10 ; 2)
                D(x ; y)
                                           O               θ                  α
                                                                                      x

                                                                  C(7 ; −4)

Bereken:

3.1    Die lengte van AB (Laat jou antwoord in eenvoudigste wortelvorm.)                            (3)

3.2    Die gradiënt van AC                                                                          (2)

3.3    Die grootte van θ, die inklinasiehoek van AC                                                 (3)

3.4                     ˆD
       Die grootte van BC                                                                        (4)
                                                                                                [12]

                                                                                                     b.o

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                             WISKUNDE
                                                                                           5
                                                             (VRAESTEL 2)       GRAAD 11

VRAAG 4

Oorweeg ΔKLN wat hieronder geteken is. KL se vergelyking is y = 5x + 9, terwyl KN se
vergelyking 5y + x – 19 = 0 is.

                                                    y
                                  K

                                                                       N(4 ; 3)

                                                                            x
                                                         O

             L(−2 ; −1)

4.1   Toon aan dat die koördinate van K (–1 ; 4) is.                                           (3)

4.2   Toon aan dat KL ⊥ KN.                                                                    (3)

4.3   Vervolgens, of andersins, bereken die oppervlak van ΔKNL.                                (4)

4.4   Bepaal die vergelyking van die middelloodlyn van LN.                                     (5)

4.5   Indien L, N en P (7 ; y) kollineêr is, bepaal y.                                         (2)

4.6   Bepaal die koördinate van Q, indien KLQN ŉ parallelogram is.                             (2)

4.7   Verduidelik, met meetkundige redes, waarom KLQN ŉ vierkant is.                         (2)
                                                                                           [21]

                                                                                                b.o

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                           WISKUNDE
                                                                                             6
                                                           (VRAESTEL 2)        GRAAD 11

VRAAG 5

5.1   Bepaal die waarde van die volgende, sonder die gebruik van ŉ sakrekenaar:

      tan(180 − x )cos(360 + x )
            2cos(90 + x )                                                                       (6)

5.2   Die volgende identiteit word gegee:

      sin − 2sin cos   − sin
                        =
      2cos  + cos − 1 cos + 1
           2

      5.2.1 Bewys die bostaande identiteit.                                                      (4)

      5.2.2 Vir watter waardes van θ sal die identiteit ongedefinieerd wees?                     (5)

5.3                                                                            ˆ T =  met
      In die diagram hieronder is A ŉ punt op die Cartesiese vlak sodanig dat AO
      OA = 4. P (k ; m) is ŉ punt sodanig dat OP = 6 en AO ⊥ OP.

                                                y               • P(k ; m)

                         A(b ; 1) •                         6
                                      4
                                                       α
                                                                T•
                                               O                     x

      5.3.1 Bepaal die waarde van b.                                                             (2)

      5.3.2 Bepaal, sonder die gebruik van ŉ sakrekenaar, die waarde van:

             (a)   tan                                                                          (2)
             (b)   sin(– –180°) + cos(–)                                                       (3)

      5.3.3 Sonder die gebruik van ŉ sakrekenaar, bepaal die waardes van k en m.              (5)
                                                                                             [27]

                                                                                                  b.o

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                              WISKUNDE
                                                                                                    7
                                                              (VRAESTEL 2)           GRAAD 11

VRAAG 6

In die diagram hieronder, is die grafieke van f(x) = a sin bx + 1 en g(x) = 2 cos (x + p) vir die
interval −90° ≤ x ≤ 180° getoon.

                                             y
                                         2

                                         1                                            f

                                                        M(48,05° ; 0,41)
                                                                                         x
                 −90° −60°      −30°         0°   30°   60°    90°    120°    150°    180°

                                        -1

                                                                                      g
                                        -2

6.1    Skryf die amplitude van g neer.                                                                  (1)

6.2    Bepaal die periode van f.                                                                        (1)

6.3    Bepaal die waardes van a, b en p.                                                                (3)

6.4    Bepaal die waarde(s) van x sodanig dat:

       6.4.1 g(x) > 0                                                                                   (1)

       6.4.2 f(x)  g(x)                                                                                (2)

       6.4.3 f(x).g(x) < 0                                                                              (2)

6.5    Gegee h(x) = g(x + t), bepaal ALLE waardes van t waar h(x) = h(–x).                           (3)
                                                                                                    [13]

                                                                                                         b.o

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                              WISKUNDE
                                                                                                   8
                                                              (VRAESTEL 2)         GRAAD 11

VRAAG 7

ŉ Persoon met ŉ kamera staan op die bopunt van ŉ vertikale toring (TG) waar TG = h. Sy
verfilm ŉ kat, beginnende by A, waar die dieptehoek van T na A, θ is. Die kamera volg die kat
soos wat hy loop (in dieselfde vertikale vlak) ŉ afstand van x meters horisontaal tot by B, so
word hoek 𝛽 gevorm.

                T
                             𝜃

                               𝛽

                h

                                                  1       2
                G                                     B           x            A

7.1    Bepaal B̂1 in terme van θ en β.                                                                 (1)

                              h sin 
7.2    Toon aan dat x =
                          sin( +  ) sin                                                             (5)

7.3    Bereken die afstand (x) wat die kat gestap het van A na B indien die toring 20 m hoog is,
        = 65° en  = 37°                                                                              (2)
                                                                                                       [8]

                                                                                                        b.o

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                                               WISKUNDE
                                                                                                      9
                                                               (VRAESTEL 2)          GRAAD 11

VRAAG 8

Figuur A hieronder vertoon ŉ reënmeter in die vorm van ŉ keël. Die vlak van die reënwater
word aangedui met ŉ diameter van 18 cm.
Figuur B vertoon dieselfde keël nadat ŉ staalbal in die keël geplaas is. Die hoek van die keël is
 P̂ = 28 , en die staalbal het ŉ radius van r cm. Q is die punt waar die bal die kant van die keël
raak.

                  FIGUUR A                                        FIGUUR B

                      18cm

                                                                             r
                                                                                 Q

                                                                       28°

                                                                        P

8.1    Bereken die volume reënwater in FIGUUR A.                                                          (2)

8.2    Die volume reënwater in FIGUUR B het vermeerder met 268,08 cm3 nadat die staalbal
       binne die keël geplaas is. Bereken die lengte van PQ.                                              (5)
                                                                                                          [7]

                                                                                                           b.o

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                                        WISKUNDE
                                                                                            10
                                                        (VRAESTEL 2)        GRAAD 11

VRAAG 9

9.1   In die diagram is FD ŉ koord in die sirkel met middelpunt O en FM = MD.

                                        O•

                                                             D

                                                 M

                                  F

      Gebruik die diagram op die aangehegte ANTWOORDBLAD C om die stelling te bewys
      wat beweer dat die lynstuk wat die middelpunt van ŉ sirkel met die middelpunt van ŉ
      koord verbind, is loodreg op die koord, dit wil sê, bewys dat OM ⊥ FD.                 (4)

                                                                                                 b.o

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                                         WISKUNDE
                                                                                                11
                                                         (VRAESTEL 2)         GRAAD 11

9.2   Die punte S, Q, R en P lê op die omtrek van ŉ sirkel met middelpunt O. SR halveer koord
      PQ by M. PR en RQ word getrek en R̂ 1 = 62°

                      P                                        S

                                          O•

                                     M
                                 2
                           62°       1
                           1
                          R 2

                                         1 2

                                           Q

      Bereken met redes, die waardes van die volgende hoeke:

      9.2.1   M̂ 2                                                                               (2)

      9.2.2   Q̂1 + Q̂2                                                                          (2)

      9.2.3   S                                                                                  (2)
                                                                                                [10]

                                                                                                     b.o

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
                                                                     WISKUNDE
                                                                                                  12
                                                                     (VRAESTEL 2)      GRAAD 11

VRAAG 10

Die groter sirkel ADBF met middelpunt O, sny die kleiner sirkel by F en B respektiewelik.
Punte O en E lê ook op die kleiner sirkel, FED en AOB word getrek. D̂1 = x

                                  A

                                                     O
                                             1
                                                 2
                                                         3
                                                                             x 1
                                                             1       E             D
                              1                                  2   3         2
                        F     2

                                                                 2
                                                                         3
                                                             1
                                                                     B

10.1   Bepaal TWEE ander hoeke, elkeen ook gelyk aan x.                                            (2)

10.2   Bepaal met redes, die volgende hoeke in terme van x:

       10.2.1   Ô1                                                                                (2)

       10.2.2   OFB                                                                                (2)

       10.2.3   D̂2                                                                                (2)

       10.2.4   Ê 2                                                                               (4)

10.3   Bewys, met redes, dat EB = ED.                                                              (4)
                                                                                                  [16]

                                                                                                       b.o

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
                                                           WISKUNDE
                                                                                                 13
                                                           (VRAESTEL 2)         GRAAD 11

VRAAG 11

11.1   In die diagram is die koorde SR, RT en ST in die sirkel, met middelpunt O getrek.
       DSL is ŉ raaklyn aan die sirkel by S.

                                 L

                                                                      R
                           S

                                                  •
                                                      O

                  D

                                            T

       Gebruik die diagram op die aangehegte ANTWOORDBLAD D om die stelling te bewys
       wat beweer dat die hoek tussen die raaklyn DSL en koord SR gelyk is aan die hoek in die
       teenoorstaande segment, dit wil sê, bewys dat LˆSR = ˆT.                                   (6)

                                                                                                      b.o

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
                                                                WISKUNDE
                                                                                              14
                                                                (VRAESTEL 2)   GRAAD 11

11.2   TA is ŉ gemeenskaplike raaklyn aan sirkels CBA and FDA by A. Koorde AC en AD
       word getrek, BCD is ŉ raaklyn aan die sirkel by D.

                                                                    D
                                                                1   2
                                            C
                                                2
                                        1

           B

                                                    A 12
                                                    4   3

                                                                                          F

                                                            T

       11.2.1   Verskaf die meetkundige rede waarom D̂1 = F̂ .                                 (1)

       11.2.2   Bewys dat Â1 = Â2 .                                                          (7)
                                                                                              [14]

                                                                                 TOTAAL:      150

                                                     EINDE

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
                                WISKUNDE
                                                          15
                                (VRAESTEL 2)   GRAAD 11

Naam en Van:                        Graad:

ANTWOORDBLAD A
VRAAG 1

1.1

                                                           (3)

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                 WISKUNDE
                                                                                                            16
                                                                                 (VRAESTEL 2)   GRAAD 11

Naam en Van:                                                                         Graad:

ANTWOORDBLAD B
VRAAG 2

2.2
                                                      KUMULATIEWE FREKWENSIEGRAFIEK
                                                                 (OGIEF)
                                             34
                                             32
                                             30
                                             28

       Kumulatiewe frekwensie van leerders
                                             26
                                             24
                                             22
                                             20
                                             18
                                             16
                                             14
                                             12
                                             10
                                              8
                                              6
                                              4
                                              2
                                              0
                                                  0    10   20   30   40    50      60   70     80   90    100
                                                                           PUNTE

                                                                                                                 (3)

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
                                                         WISKUNDE
                                                                                    17
                                                         (VRAESTEL 2)    GRAAD 11

Naam en Van:                                                    Graad:

ANTWOORDBLAD C

VRAAG 9.1

9.1

                                            O•

                                                                 D
                                                 1   2
                                                     M

                                    F

      Konstruksie: ……………………………….

      In OFM en ODM

         i.     FM = MD         [GEGEE]

         ii.    OM is ŉ gemeenskaplike sy

         iii.   OF = OD         […………………………….]

      [OFM  ODM]            [………………….]

      ………………….                  [OFM  ODM]

      Maar M̂ 1 + M̂ 2 = 180°           ['e op ŉ reguit lyn]

       M̂ 1 = M̂ 2 = 90°

       OM ⊥ FD
                                                                                     (4)

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
                                 WISKUNDE
                                                             18
                                 (VRAESTEL 2)     GRAAD 11

Naam en Van:                             Graad:

ANTWOORDBLAD D
VRAAG 11.1

11.1                     L

                                                  R
                     S

                                 •
                                     O

                 D

                             T

                                                              (6)

## Related documents

- [Gr11 Math P2 (Afrikaans) November 2016 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr11-math-p2-afrikaans-november-2016-question-paper/8c810d47-4010-4894-ae81-1c209d8e67f4) — Mathematics · QP · 2016 · Afr
- [Gr11 Math P1 (Afrikaans) November 2016 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr11-math-p1-afrikaans-november-2016-question-paper/e18ca4fc-229b-4d0b-8b3f-ec859a499bea) — Mathematics · QP · 2016 · Afr
- [MATHS P2 QP GR11 NOV 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-qp-gr11-nov-2023-afrikaans/17065526-5498-4c8a-b44d-031e45899cfc) — Mathematics · QP · 2023 · Afr
- [MATH P2 G11 QP NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/math-p2-g11-qp-nov2020-afrikaans/5b9b4cbe-0a28-4fa0-814e-7f11685a69b3) — Mathematics · QP · 2020 · Afr
- [G11 Math P2 (Afrikaans) November 2019 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/g11-math-p2-afrikaans-november-2019-question-paper/ef5d8a14-92a5-4e9c-ba98-30f5140b04de) — Mathematics · QP · 2019 · Afr
- [Gr11 MATH P2 (AFR) June 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr11-math-p2-afr-june-2022-question-paper/1fcd90d5-8dba-4271-a9ed-137098dfc983) — Mathematics · QP · 2022 · Afr

## More from Grade 11 Mathematics

- [MATHS P1 MEMO GR11 NOV 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-memo-gr11-nov-2025-e-a-watermark/5af2bd74-cc9d-4651-895a-310a59d8ce25) — Memo · 2025
- [MATHS P2 MEMO GR 11 NOVEMBER 2025 (ENG & AFR) watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr-11-november-2025-eng-afr-watermark/6bc83e22-926c-4a81-95ea-4dee0141ce24) — Memo · 2025 · Afr
- [KZN Maths Grade 11 November 2025 P2 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-11-november-2025-p2-and-memo/a2aac931-a969-41c8-bde2-85d23035d042) — QP + Memo · 2025
- [MATHS P2 ANSWER BOOK GR11 2024 ENG AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-answer-book-gr11-2024-eng-afr-d-watermark/91fd4f6b-a252-4d30-b6b1-f8f546015336) — Addendum · 2024 · Afr
- [MATHS P2 GRADE 11 NOV 2024 ENG AFR MARKING GUIDELINE watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-grade-11-nov-2024-eng-afr-marking-guideline-watermark/0f16be7d-4a28-41e1-9e8d-57c649490c1c) — Memo · 2024 · Eng
- [KZN Maths Grade 11 June 2024 P1 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-11-june-2024-p1-and-memo/95105f0d-8c1a-4872-b9d1-23d423531e17) — Memo · 2024

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
