# Physical Sciences Grade 11 P2 Gauteng November 2021 QP (Afr)

> Grade 11 Physical Sciences Paper 2 question paper from the Gauteng November 2021 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr-11-physical-sciences-p2-afrikaans-novquestion-paper/59699133-e1f1-47ea-8327-52eb5e538009
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Physical Sciences
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2021
- Exam period: Gauteng November
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 14

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Physical Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/physical-sciences) › [Physical Sciences Grade 11 P2 Gauteng November 2021 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-physical-sciences-p2-afrikaans-novquestion-paper/59699133-e1f1-47ea-8327-52eb5e538009)

## About this document

Physical Sciences · Grade 11 · Gauteng November · 2021 · Afrikaans. Question paper, 14 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

           GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                          PROVINSIALE EKSAMEN
                            NOVEMBER 2021
                                   GRAAD 11

                          FISIESE WETENSKAPPE
                                 (CHEMIE)

                                   VRAESTEL 2

TYD:      2 uur

PUNTE:    100

10 bladsye en 4 inligtingsblaaie

                                                b.o.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                              FISIESE WETENSKAPPE (CHEMIE)          2
                                              (Vraestel 2)      GRAAD 11

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.   Skryf jou naam in die toepaslike spasie op die ANTWOORDBOEK neer.

2.   Hierdie vraestel bestaan uit AGT vrae. Antwoord AL die vrae in die
     ANTWOORDBOEK.

3.   Begin ELKE vraag op ŉ NUWE bladsy in die ANTWOORDBOEK.

4.   Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in die vraestel
     gebruik is.

5.   Los EEN lyn oop tussen twee sub-afdelings, byvoorbeeld VRAAG 2.1 en
     VRAAG 2.2.

6.   Jy mag ŉ nie-programmeerbare sakrekenaar gebruik.

7.   Jy mag toepaslike wiskundige instrumente gebruik.

8.   Jy word aangeraai om die aangehegte INLIGTINGSBLAAIE te gebruik.

9.   Toon ALLE formules en vervangings in AL die berekeninge aan.

10. Rond jou FINALE numeriese antwoord af tot ŉ minimum van TWEE desimale
    punte.

11. Gee kort motiverings, besprekings ensovoorts, waar nodig.

12. Skryf netjies en leesbaar.

                                                                                        b.o.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                               FISIESE WETENSKAPPE (CHEMIE)               3
                                               (Vraestel 2)      GRAAD 11

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

Vier keuses word voorsien as moontlike antwoorde vir die volgende vrae. Kies die
antwoord en skryf slegs die letter (A – D) langs die vraagnommers (1.1 tot 1.10) in die
ANTWOORDBOEK, bv 1.11 E. Elke vraag het slegs EEN korrekte antwoord.

1.1   Die intermolekulêre kragte tussen twee nie-polêre molekules is …

      A     ioniese bindings.
      B     London kragte.
      C     waterstofbinding.
      D     dipool-dipoolkragte.                                                          (2)

1.2   Watter stelling verduidelik die vorming van ŉ datiewe binding tussen water
      (H2O) en die waterstofioon (H+ ) die beste?

      A     Beide H2O en H+ is polêr.
      B     Die elektronegatiwiteit van die suurstof atoom is groter as die
            elektronegatiwiteit van waterstof.
      C     H+ ioon word gesien as ŉ proton en word aangetrokke tot die elektrone op
            die suurstofatoom van die H2O molekuul.
      D     Die H2O molekuul het twee alleenstaande pare elektrone en die H+ ion
            het ŉ leë orbitaal.                                                           (2)

1.3   Watter van die volgende is NIE ŉ eienskap van ŉ ideale gas NIE?

      A     Daar is geen aantrekkingskrag tussen die molekules nie.
      B     Die botsings tussen die molekules is perfek elasties.
      C     Die volume wat die gas beslaan is gelyk aan die totale volume van al die
            individuele molekules.
      D     Die produk van die druk en die volume van die gas is konstant by
            konstante temperatuur.                                                        (2)

1.4   Watter van die volgende gasse beslaan die grootste volume by STD?

      A     17 g ammoniak
      B     8 g helium
      C     16 g suurstof
      D     28 g stikstof                                                                 (2)

1.5   Die aktiveringsenergie van die voorwaartse reaksie van die onderstaande
      reaksie is 230 kJ.mol-1.

      A2 + B2 → 2C H = + 150 kJ.mol-1

      Wat is die aktiveringsenergie van die terugwaartse reaksie, in kJ.mol-1?

      A     380
      B     230
      C     150
      D     80                                                                            (2)
                                                                                              b.o.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                              FISIESE WETENSKAPPE (CHEMIE)           4
                                              (Vraestel 2)      GRAAD 11

1.6   Die sterkste oksideermiddel is ...

      A    KMnO4.
      B    MnO2.
      C    HNO 3.
      D    O 2.                                                                       (2)

1.7   Natrium en chloor reageer saam om natriumchloried te vorm, volgens die
      onderstaande gebalanseerde reaksie:

                                      2Na + Cl2 → 2NaCl

      Watter van die volgende stellings is korrek?

      A    Natrium word geoksideer en is die oksideermiddel.
      B    Chloor word gereduseer en is die reduseermiddel.
      C    Natrium word geoksideer en is die reduseermiddel.
      D    Chloor word geoksideer en is die reduseermiddel.                           (2)

1.8   Watter gekonjugeerde suur-basispaar word in die volgende vergelyking getoon?

      H2S(g) + H2O(1) ⇌ HS–1(aq) + H3O+(aq)

      A    H2O & H3O+
      B    H2S & H3O+
      C    H2O & H2S
      D    H2S & H2O                                                                  (2)

1.9   Watter van die volgende stowwe tree as ŉ amfoliet op?

      A    H2SO 4
      B    HSO 4-1
      C    SO2
      D    SO4-2                                                                      (2)

1.10 Hoeveel mol is daar in 5,6 dm3 chloorgas by STD?

      A    2,8 mol
      B    125,44 mol
      C    0,25 mol
      D    11,3 mol                                                                   (2)
                                                                                     [20]

                                                                                         b.o.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                            FISIESE WETENSKAPPE (CHEMIE)       5
                                                            (Vraestel 2)      GRAAD 11

VRAAG 2 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)

Die onderstaande grafiek toon die verwantskap tussen die kookpunt van die hidriede
van Groep 16 elemente en hulle molekulêre massas.

                                 H2W

         Kookpunt (°C)
                                                                    H2Z
                                                                          Molekulêre massa

                                                        H2Y
                                           H2X

2.1   Definieer die term kookpunt.                                                              (2)

2.2   Oorweeg die Groep 16 verbindings, uitsluitend H2W.

      2.2.1              Noem die verwantskap tussen die molekulêre massa en die kookpunte
                         van die verbindings.                                                   (2)

      2.2.2              Verduidelik hierdie tendens van die kookpunte. Verwys na molekulêre
                         massa, intermolekulêre kragte en energie in jou antwoord.              (3)

2.3   H2W volg nie die tendens by die kookpunte vir die Groep 16 elemente nie.

      2.3.1              Identifiseer die verbinding H2W.                                       (1)

      2.3.2              Noem die intermolekulêre kragte teenwoording in hierdie verbinding.    (2)

      2.3.3              Verduidelik waarom die kookpunt hoër is as wat verwag word.            (2)
                                                                                               [12]

                                                                                                   b.o.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                              FISIESE WETENSKAPPE (CHEMIE)              6
                                              (Vraestel 2)      GRAAD 11

VRAAG 3 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)

Waterstoffluoried (HF) word gebruik in die vervaardiging van koelmiddels,
onkruiddoders, farmaseutiese produkte en petrol. Waterstoffluoried (HF) kan berei
word deur kalsiumfluoried met swaelsuur te behandel, volgens die volgende
gebalanseerde vergelyking.

                            CaF2 + H2SO4 → CaSO4 + 2HF

3.1   Teken ŉ Lewis diagram vir:

      3.1.1   HF                                                                         (2)

      3.1.2   CaF2                                                                       (2)

3.2   Definieer ŉ polêre kovalente binding.                                              (2)

3.3   Watter van die TWEE produkte in hierdie reaksie sal waarskynlik:

      3.3.1   ŉ Gas by kamertemperatuur wees?                                            (1)

      3.3.2   ŉ Kristallyne vastestof wees by kamertemperatuur?                          (1)

3.4   Definieer elektronegatiwiteit.                                                     (2)

3.5   Gebruik elektronegatiwiteit om die tipe binding te bepaal wat in CaF2 sal vorm.    (2)

3.6   Sal HF ŉ polêre of ŉ nie-polêre molekuul wees?                                     (1)

3.7   Verduidelik die antwoord in VRAAG 3.6 met ŉ berekening                             (2)
                                                                                        [15]

                                                                                            b.o.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                FISIESE WETENSKAPPE (CHEMIE)          7
                                                (Vraestel 2)      GRAAD 11

VRAAG 4 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)

Leerders het ŉ ondersoek gedoen om die verwantskap tussen die druk en die volume
van ŉ gegewe massa gas te bepaal, terwyl die temperatuur konstant is. Hulle het die
volume van die gas verander deur die apparaat te gebruik soos hieronder getoon. Die
drukmeter word gebruik om die druk in die gasspuit te meet.

Hulle het hulle resultate geteken soos in die grafiek hieronder.

                        Druk (kPa)

4.1   Skryf ŉ toepaslike ondersoekende vraag vir hierdie ondersoek neer.               (2)

4.2   Skryf die volgende neer:

      4.2.1    Onafhanklike veranderlike                                               (1)

      4.2.2    Gekontroleerde veranderlike                                             (1)

4.3   Stel, in woorde, die wet wat ondersoek word.                                     (2)

4.4   Bereken die waarde van X deur ander waardes op die grafiek te gebruik.           (3)

4.5   Soos alle ware gasse, sal hierdie gas vervloei onder hoë drukke. Verduidelik
      waarom dit gebeur.                                                               (2)
                                                                                      [11]

                                                                                          b.o.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                                      FISIESE WETENSKAPPE (CHEMIE)           8
                                                                      (Vraestel 2)      GRAAD 11

VRAAG 5 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)

Swaeldioksied het ŉ skerp, irriterende reuk, soortgelyk aan ŉ vuurhoutjie wat so pas
gebrand het. Alhoewel die hoofgebruike daarvan is in die bereiding van swaelsuur,
swaeltrioksied en sulfiete, word swaeldioksied ook gebruik as ŉ ontsmettingsmiddel, ŉ
koelmiddel, ŉ reduseermiddel, ŉ bleikmiddel en ŉ voedsel preserveermiddel, veral in
droë vrugte.

Die gebalanseerde vergelyking van die ontbinding van swaweligsuur, H2SO3 is:

                                                  H2SO3(aq) → H2O(ℓ) + SO2(g)

Twee monsters H2SO3 met ŉ gelyke massa waarvan een suiwer en een onsuiwer is,
word in oop houers op ŉ balanseringsskaal geplaas, soos in die onderstaande diagram:

                                                                                    Onsuiwerhede

                                             Voor die                 Na die
                                          Chemiese reaksie       Chemiese reaksie

Die onderstaande grafiek toon die resultate wat verkry is en die grafiek is parallel aan
die x-as wanneer die reaksie voltooi is.

    Massa van die fles en inhoud in g

                                                             Tyd(e)                     Onsuiwer oplossing
                                                                                        Suiwer oplossing

                                                                                                                 b.o.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                              FISIESE WETENSKAPPE (CHEMIE)              9
                                              (Vraestel 2)      GRAAD 11

5.1   Verduidelik waarom die massa van die fles met die inhoud verminder.                (2)

5.2   Op watter tyd het die reaksie met die suiwer H2SO3 gestop?                         (2)

5.3   Bereken die verandering in die massa van die suiwer H2SO3 monster.                 (3)

5.4   Bereken die persentasie opbrengs van die onsuiwer H2SO3 monster.                   (4)

100 g van die SO2 reageer nou met 50 g O2, volgens die onderstaande gebalanseerde
vergelyking:
                               2SO2 + O2 → 2SO3

5.5   Bereken die aantal mol SO2 en O2.                                                  (3)

5.6   Bepaal watter stof die beperkende reaktant is.                                     (2)

5.7   Bereken die massa SO3 wat geproduseer word.                                        (3)
                                                                                        [19]

VRAAG 6 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)

Chemiese koue pakke word gereeld gebruik om swelling na ŉ atletiese besering te
verminder. ŉ Algemene voorbeeld van ŉ chemiese yspak is een wat water en ŉ pakkie
ammoniumchloried bevat. Die yspak word geaktiveer deur die versperring tussen die
water en die ammoniumchloried te breek, wat dit toelaat om te meng. Die onderstaande
diagram stel die potensiële energieverandering voor as die koue pak geaktiveer word.

6.1   Is dit ŉ eksotermiese of ŉ endotermiese reaksie?                                   (1)

6.2   Gee EEN rede vir jou antwoord in VRAAG 6.1.                                        (1)

6.3   Watter letter op die diagram stel die aktiveringsenergie van die voorwaartse
      reaksie voor?                                                                      (1)

6.4   Verduidelik hoe ŉ katalisator die aktiveringsenergie van die reaksie sou
      beïnvloed?                                                                         (2)

6.5   Verduidelik waarom ŉ “koue pak” effektief is om die swelling van ŉ geswikte
      enkel van ŉ individu te verminder. Verwys na die kinetiese molekulêre teorie in
      jou antwoord.                                                                      (2)
                                                                                         [7]
                                                                                            b.o.

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com

VRAAG 7: (Begin op ŉ nuwe bladsy.)

In die Haber-proses, word stikstof (wat uit lug onttrek word) en waterstof (wat van
natuurlike gas verkry word) deur ŉ pyp gepomp. Die druk van die mengsel gasse word
verhoog tot 200 atmosfeer. Die gasse wat onder druk is word verhit tot 450°C en
beweeg deur ŉ tenk wat ŉ yster katalisator bevat, om ammoniak (NH3) te vorm,
volgens die volgende gebalanseerde vergelyking:

                                   N2 + 3H2 → 2NH3

7.1   Definieer die term oksidasie in terme van elektronoordrag.                         (2)

7.2   Skryf die reduksie-halfreaksie neer.                                               (2)

7.3   Identifiseer die oksideermiddel.                                                   (2)

7.4   Stikstof kan op verskillende maniere reageer. Bereken die oksidasiegetal van
      stikstof in HNO3.                                                                  (2)
                                                                                         [8]

VRAAG 8 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)

Sure en basisse speel ŉ groot rol in industriële chemie en in die alledaagse lewe.
Amper elke biologiese chemiese proses is sterk verbind aan suur-basis ewewig in die
organisme en die suurheid of alkaliniteit van die grond en water is baie belangrik vir
plante of diere wat daarin leef.

8.1   Definieer ŉ Bronsted-Lowry suur.                                                   (2)

8.2   Voorspel die produkte en skryf die gebalanseerde vergelyking van die volgende
      chemiese reaksie:
                                    H2SO4 + MgCO3 →                                      (2)

8.3   Identifiseer die Bronsted-Lowry suur en basis en hulle gekonjugeerde paar in die
      volgende reaksie:

                           NaCN(aq) + HBr(aq) → NaBr(aq) + HCN(aq)                       (4)
                                                                                         [8]

                                                                             TOTAAL:     100

                                             EINDE

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com

                     DATA FOR PHYSICAL SCIENCES GRADE 11
                             PAPER 2 (CHEMISTRY)

                GEGEWENS VIR FISIESE WETENSKAPPE GRAAD 11
                           VRAESTEL 2 (CHEMIE)

TABLE 1: PHYSICAL CONSTANTS/TABEL 1: FISIESE KONSTANTES

           NAME/NAAM             SYMBOL/SIMBOOL        VALUE/WAARDE
Avogadro's constant/
                                        NA             6,02 x 1023 mol-1
Avogadro se konstante
Molar gas constant/
                                           R            8,31 J∙K-1∙mol-1
Molêre gaskonstante
Standard pressure/
                                        p              1,013 x 105 Pa
Standaarddruk
Molar gas volume at STP/Molêre
                                        Vm              22,4 dm3∙mol-1
gasvolume by STD
Standard temperature/
Standaardtemperatuur                    T                    273 K

TABLE 2: FORMULAE/TABEL 2: FORMULES

 p1V1 p 2 V2
     =                             pV = nRT
  T1   T2
   m                                  N
n=                                 n=
   M                                  NA
   V                                  n                       m
n=                                 c=          OR/OF     c=
   Vm                                 V                       MV

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                                                                                    FISIESE WETENSKAPPE (CHEMIE)                                          12
                                                                                                                                                    (Vraestel 2)      GRAAD 11

                   TABLE 3: THE PERIODIC TABLE OF ELEMENTS/TABEL 3: DIE PERIODIEKE TABEL VAN ELEMENTE

       1           2           3           4           5           6           7           8               9       10          11          12           13         14          15          16          17         18
      (I)         (II)                                                                                                                                 (III)      (IV)         (V)        (VI)        (VII)      (VIII)
        1                                                                              Atomic number                                                                                                                2
                                                 KEY/SLEUTEL                             Atoomgetal
2,1    H                                                                                                                                                                                                          He
        1                                                                                                                                                                                                          4
        3           4                                                                                29                                                    5           6           7           8           9       10
                                                  Electronegativity                                                    Symbol
1,0    Li   1,5   Be                             Elektronegatiwiteit                           1,9   Cu                Simbool                       2,0   B     2,5   C     3,0   N     3,5   O     4,0   F      Ne
       7           9                                                                                 63,5                                                  11          12          14          16          19      20
       11          12                                                                                                                                      13          14          15          16          17      18
0,9   Na    1,2   Mg                                               Approximate relative atomic mass                                                  1,5   Aℓ    1,8   Si    2,1   P     2,5   S     3,0   Cℓ      Ar
       23          24                                              Benaderde relatiewe atoommassa                                                          27          28          31          32      35,5        40
       19          20          21          22          23          24   25     26     27    28    29                                           30          31          32          33          34       35         36
0,8    K    1,0   Ca     1,3   Sc    1,5   Ti    1,6   V     1,6   Cr    1,5
                                                                           Mn Fe     1,8             1,8   Co    1,8   Ni    1,9   Cu    1,6   Zn    1,6   Ga    1,8   Ge    2,0   As    2,4   Se    2,8   Br      Kr
       39          40          45          48          51          52          55          56              59          59      63,5            65          70          73          75          79          80      84
       37          38          39          40          41          42          43          44              45          46       47             48          49          50          51          52          53      54
0,8   Rb    1,0    Sr    1,2   Y     1,4   Zr          Nb    1,8   Mo Tc 1,9         2,2   Ru        2,2   Rh    2,2   Pd    1,9   Ag    1,7   Cd    1,7   In    1,8   Sn    1,9   Sb    2,1   Te    2,5    I     Xe
       86          88          89          91          92          96                      101             103         106         108         112         115         119         122         128         127    131
       55          56          57          72          73          74          75           76              77          78          79          80         81           82          83          84          85     86
0,7   Cs    0,9   Ba           La    1,6   Hf          Ta          W           Re Os                       Ir          Pt          Au          Hg    1,8   Tℓ    1,8   Pb    1,9   Bi    2,0   Po    2,5   At     Rn
      133         137          139         179         181         184         186         190             192         195         197         201         204         207         209
       87          88           89
0,7   Fr    0,9    Ra          Ac                  58          59          60          61              62          63          64          65          66          67          68          69          70         71
                  226
                                                  Ce           Pr         Nd Pm Sm Eu                                         Gd          Tb          Dy          Ho           Er         Tm Yb                  Lu
                                                  140         141         144                         150         152         157         159         163         165         167         169         173        175
                                                   90          91          92          93              94          95          96          97          98          99         100         101         102        103
                                                  Th           Pa          U          Np              Pu Am Cm Bk                                      Cf         Es Fm Md No                                     Lr
                                                  232                     238

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                         FISIESE WETENSKAPPE (CHEMIE)                                                                   13
                                                                                         (Vraestel 2)             GRAAD 11

                                                             TABLE 4A: STANDARD REDUCTION POTENTIALS
                                                             TABEL 4A: STANDAARD-REDUKSIEPOTENSIALE
                                                                      Half-reactions/Halfreaksies                  Eθ (V)
                                                                         F2(g) + 2e−           ⇌   2F−             + 2,87
                                                                           Co3+ + e−           ⇌   Co2+            + 1,81
                                                                    H2O2 + 2H+ +2e−            ⇌   2H2O            + 1,77
                                                                          −
                                                                 MnO 4 + 8H+ + 5e−             ⇌   Mn2+ + 4H2O     + 1,51
                                                                              Cℓ2(g) + 2e−     ⇌   2Cℓ−            + 1,36
                                                                     2−
                                                                Cr2O 7        + 14H+ + 6e−     ⇌   2Cr3+ + 7H2O    + 1,33
                                                                   O2(g) + 4H+ + 4e−           ⇌   2H2O            + 1,23
                                                                   MnO2 + 4H+ + 2e−            ⇌   Mn2+ + 2H2O     + 1,23
                                                                           Pt2+ + 2e−          ⇌   Pt              + 1,20
                                                                         Br2(ℓ) + 2e−          ⇌   2Br−            + 1,07
                                                                          −
                                                                   NO 3 + 4H+ + 3e−            ⇌   NO(g) + 2H2O    + 0,96

                                                                                                                            Increasing reducing ability/Toenemende reduserende vermoë
                                                                                  Hg2+ + 2e−   ⇌   Hg(ℓ)           + 0,85
                                                                                    Ag+ + e−   ⇌   Ag              + 0,80

Increasing oxidising ability/Toenemende oksiderende vermoë
                                                                              −
                                                                    NO 3 + 2H+ + e−            ⇌   NO2(g) + H2O    + 0,80
                                                                            Fe3+ + e−          ⇌   Fe2+            + 0,77
                                                                   O2(g) + 2H+ + 2e−           ⇌   H2O2            + 0,68
                                                                             I2 + 2e−          ⇌   2I−             + 0,54
                                                                            Cu+ + e−           ⇌   Cu              + 0,52
                                                                    SO2 + 4H+ + 4e−            ⇌   S + 2H2O        + 0,45
                                                                    2H2O + O2 + 4e−            ⇌   4OH−            + 0,40
                                                                          Cu2+ + 2e−           ⇌   Cu              + 0,34
                                                                      2−
                                                                  SO 4 + 4H+ + 2e−             ⇌   SO2(g) + 2H2O   + 0,17
                                                                                   Cu2+ + e−   ⇌   Cu+             + 0,16
                                                                             Sn4+ + 2e−        ⇌   Sn2+            + 0,15
                                                                          S + 2H+ + 2e−        ⇌   H2S(g)          + 0,14
                                                                              2H+ + 2e−        ⇌   H2(g)            0,00
                                                                             Fe3+ + 3e−        ⇌   Fe              − 0,06
                                                                             Pb2+ + 2e−        ⇌   Pb              − 0,13
                                                                             Sn2+ + 2e−        ⇌   Sn              − 0,14
                                                                              Ni2+ + 2e−       ⇌   Ni              − 0,27
                                                                             Co2+ + 2e−        ⇌   Co              − 0,28
                                                                             Cd2+ + 2e−        ⇌   Cd              − 0,40
                                                                               Cr3+ + e−       ⇌   Cr2+            − 0,41
                                                                             Fe2+ + 2e−        ⇌   Fe              − 0,44
                                                                             Cr3+ + 3e−        ⇌   Cr              − 0,74
                                                                             Zn2+ + 2e−        ⇌   Zn              − 0,76
                                                                            2H2O + 2e−         ⇌   H2(g) + 2OH−    − 0,83
                                                                             Cr2+ + 2e−        ⇌   Cr              − 0,91
                                                                             Mn2+ + 2e−        ⇌   Mn              − 1,18
                                                                              Aℓ3+ + 3e−       ⇌   Aℓ              − 1,66
                                                                             Mg2+ + 2e−        ⇌   Mg              − 2,36
                                                                               Na+ + e−        ⇌   Na              − 2,71
                                                                             Ca2+ + 2e−        ⇌   Ca              − 2,87
                                                                              Sr2+ + 2e−       ⇌   Sr              − 2,89
                                                                             Ba2+ + 2e−        ⇌   Ba              − 2,90
                                                                                Cs+ + e-       ⇌   Cs              – 2,92
                                                                                 K+ + e−       ⇌   K               − 2,93
                                                                                Li+ + e−       ⇌   Li              − 3,05

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                    FISIESE WETENSKAPPE (CHEMIE)                                                                    14
                                                                                    (Vraestel 2)             GRAAD 11

                                                             TABLE 4B: STANDARD REDUCTION POTENTIALS
                                                             TABEL 4B: STANDAARD REDUKSIEPOTENSIALE
                                                                        Half-reactions/Halfreaksies            Eθ (V)
                                                                      Li+ + e−             ⇌         Li        − 3,05
                                                                      K+ + e−              ⇌         K         − 2,93
                                                                     Cs+ + e−              ⇌        Cs         − 2,92
                                                                    Ba2+ + 2e−             ⇌        Ba         − 2,90
                                                                     Sr2+ + 2e−            ⇌        Sr         − 2,89
                                                                    Ca2+ + 2e−             ⇌        Ca         − 2,87

                                                                                                                        Increasing reducing ability/Toenemende reduserende vermoë
                                                                      Na+ + e−             ⇌        Na         − 2,71
                                                                    Mg2+ + 2e−             ⇌        Mg         − 2,36
                                                                     Aℓ3+ + 3e−            ⇌        Aℓ         − 1,66

Increasing oxidising ability/Toenemende oksiderende vermoë
                                                                    Mn2+ + 2e−             ⇌        Mn         − 1,18
                                                                     Cr2+ + 2e−            ⇌        Cr         − 0,91
                                                                    2H2O + 2e−             ⇌   H2(g) + 2OH−    − 0,83
                                                                    Zn2+ + 2e−             ⇌        Zn         − 0,76
                                                                     Cr3+ + 3e−            ⇌        Cr         − 0,74
                                                                    Fe2+ + 2e−             ⇌        Fe         − 0,44
                                                                     Cr3+ + e−             ⇌       Cr2+        − 0,41
                                                                    Cd2+ + 2e−             ⇌        Cd         − 0,40
                                                                    Co2+ + 2e−             ⇌        Co         − 0,28
                                                                     Ni2+ + 2e−            ⇌         Ni        − 0,27
                                                                    Sn2+ + 2e−             ⇌        Sn         − 0,14
                                                                    Pb2+ + 2e−             ⇌        Pb         − 0,13
                                                                    Fe3+ + 3e−             ⇌        Fe         − 0,06
                                                                     2H+ + 2e−             ⇌       H2(g)        0,00
                                                                   S + 2H+ + 2e−           ⇌      H2S(g)       + 0,14
                                                                    Sn4+ + 2e−             ⇌       Sn2+        + 0,15
                                                                     Cu2+ + e−             ⇌       Cu+         + 0,16
                                                                    2−
                                                                 SO 4 + 4H+ + 2e−          ⇌   SO2(g) + 2H2O   + 0,17
                                                                    Cu2+ + 2e−             ⇌        Cu         + 0,34
                                                                 2H2O + O2 + 4e−           ⇌       4OH−        + 0,40
                                                                 SO2 + 4H+ + 4e−           ⇌     S + 2H2O      + 0,45
                                                                     Cu+ + e−              ⇌        Cu         + 0,52
                                                                      I2 + 2e−             ⇌        2I−        + 0,54
                                                                 O2(g) + 2H+ + 2e−         ⇌       H2O2        + 0,68
                                                                     Fe3+ + e−             ⇌       Fe2+        + 0,77
                                                                     −
                                                                  NO 3 + 2H+ + e−          ⇌   NO2(g) + H2O    + 0,80
                                                                     Ag+ + e−              ⇌        Ag         + 0,80
                                                                    Hg2+ + 2e−             ⇌       Hg(ℓ)       + 0,85
                                                                    −
                                                                 NO 3 + 4H+ + 3e−          ⇌   NO(g) + 2H2O    + 0,96
                                                                                −                     −
                                                                    Br2(ℓ) + 2e            ⇌      2Br          + 1,07
                                                                    Pt2+ + 2 e−            ⇌        Pt         + 1,20
                                                                 MnO2 + 4H+ + 2e−          ⇌   Mn2+ + 2H2O     + 1,23
                                                                 O2(g) + 4H+ + 4e−         ⇌      2H2O         + 1,23
                                                                    2−
                                                                Cr2O 7 + 14H+ + 6e−        ⇌   2Cr3+ + 7H2O    + 1,33
                                                                                −                        −
                                                                    Cℓ2(g) + 2e            ⇌       2Cℓ         + 1,36
                                                                     −                 −
                                                                 MnO 4   + 8H+ + 5e        ⇌   Mn2+ + 4H2O     + 1,51
                                                                 H2O2    + 2H+ +2 e−       ⇌       2H2O        + 1,77
                                                                    Co3+ + e−              ⇌       Co2+        + 1,81
                                                                   F2(g) + 2e−             ⇌        2F−        + 2,87

## Related documents

- [Gr 11 Physical Sciences P1 (Afrikaans) NOV Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-physical-sciences-p1-afrikaans-nov-question-paper/bb077689-4b9d-4f39-85a4-cf88be0f223e) — Physical Sciences · QP · 2021 · Afr
- [Gr11 Phy P2 (Afrikaans) November 2016 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr11-phy-p2-afrikaans-november-2016-question-paper/8454255e-2150-492d-97bc-699c6f2996d8) — Physical Sciences · QP · 2016 · Afr
- [Gr 11 Physical Sciences P2 (English and Afrikaans) November 2022 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-physical-sciences-p2-english-and-afrikaans-november-2022-possible-answers/feceb912-bfff-45f1-be1d-8448ed3c290c) — Physical Sciences · Memo · 2022 · Afr
- [Gr11 Phy P1 (Afrikaans) November 2016 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr11-phy-p1-afrikaans-november-2016-question-paper/c449db0b-bbf2-408d-a0c5-2cc8d7a28b49) — Physical Sciences · QP · 2016 · Afr
- [PHYS SCIENCES P2 GR11 QP NOV2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/phys-sciences-p2-gr11-qp-nov2022-afrikaans/f7b06e3b-e7ec-4423-97ac-fb46094c0579) — Physical Sciences · QP · 2022 · Afr
- [PHYS SCIENCES P2 GR11 QP NOV2019 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/phys-sciences-p2-gr11-qp-nov2019-afrikaans/92935de9-5cb8-467d-83dd-c7a72d4cd8c3) — Physical Sciences · QP · 2019 · Afr

## More from Grade 11 Physical Sciences

- [KZN Physical Sciences Grade 11 November 2025 P1 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-physical-sciences-grade-11-november-2025-p1-and-memo/82b3d6a5-9e71-4efe-a8e0-f2a63d6aff58) — QP + Memo · 2025
- [KZN Physical Sciences Grade 11 November 2025 P2 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-physical-sciences-grade-11-november-2025-p2-and-memo/f6f699c6-e985-44e2-9d36-d660697bd6fe) — QP + Memo · 2025
- [LP Physical Sciences Grade 11 June 2025 P2 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-physical-sciences-grade-11-june-2025-p2-and-memo/b76990f6-708a-47e3-a903-95cc3c58534d) — QP + Memo · 2025
- [MP Physical Sciences Grade 11 June 2025 P1 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/mp-physical-sciences-grade-11-june-2025-p1-and-memo/4c5694d8-7cdc-4fd9-90b4-55bbb8969872) — QP + Memo · 2025
- [PHYSICAL SCIENCES P2 GR11 MEMO 2024 ENG AFR watermark](https://www.hlayiso.com/library/physical-sciences-p2-gr11-memo-2024-eng-afr-watermark/f8ef6058-1783-44bd-b372-4b15bc7c5c5c) — Memo · 2024 · Eng
- [Physical Sciences Physics P1 MEMO May June 2024 KZN](https://www.hlayiso.com/library/physical-sciences-physics-p1-memo-may-june-2024-kzn/2d743463-488a-4ee1-ba5e-7e7decd16681) — Memo · 2024

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
