# Accounting Grade 12 P1 Gauteng Prelim 2024 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Accounting Paper 1 memorandum from the Gauteng Prelim Exam 2024 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr-12-accounting-p1-afrikaans-2024-possible-answers/e58f09b1-d79e-4ed8-a2b1-d1d28fe2212c
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2024
- Exam period: Gauteng Prelim Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/accounting) › [Accounting Grade 12 P1 Gauteng Prelim 2024 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-accounting-p1-afrikaans-2024-possible-answers/e58f09b1-d79e-4ed8-a2b1-d1d28fe2212c)

## About this document

Accounting · Grade 12 · Gauteng Prelim Exam · 2024 · Afrikaans. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com
      2

               VOORBEREIDENDE EKSAMEN
                                                   2024
                                 NASIENRIGLYNE
                   REKENINGKUNDE VRAESTEL 1 (10711)

11 bladsye
NASIENBEGINSELS:
1.   Tensy anders getoon in die nasienriglyne, sal strafpunte vir vreemde items slegs van toepassing wees
     indien 'n kandidaat nie punte op 'n ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde-
     item-strafpunte vir misplaaste items nie). Geen dubbelpenalisering toegepas nie.
2.    Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die kandidaat
      punte vir die bedrae vir daardie item verdien het.
3.    Ken volpunte toe vir 'n korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat getoon is.
4.    Indien 'n vooraansuiweringsyfer as 'n finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie
      syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie). Let wel: As syfers aangedui word in die nasienriglyne vir
      komponente of bewerkings, dra hierdie syfers nie die metodepunt van die finale antwoord ook nie.

5.    Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die
      punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is.
6.    Waar dit getoon word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te differensieer.
7.    Waar strafpunte toegeken word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as 'n negatiewe syfer
      getoon word nie.
8.    Bewerking beteken 'kontroleer bewerking'. 'Een deel korrek' beteken bewerking en een deel korrek.
      LW: Kontroleer bewerking moet +, -, x, ÷ wees, of soos per nasienriglyne.
9.    Een deel korrek beteken "bewerking en een deel korrek". Waar metodepunte toegeken word vir een deel
      korrek, moet die redelikheid van die antwoord deur die nasiener gekontroleer word en ten minste een deel
      moet korrek wees alvorens die punt toegeken word. Indien 'n syfer 'n metodepunt verdien het, moet dit as
      “een deel korrek” aanvaar word.

10.   Bewerkings: Moet nie punte vir bewerkings toeken waar die teller & noemer omgeruil is nie. Dit is ook van
      toepassing op verhoudings.
11.   Met die toekenning van metodepunte, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat in
      geheel of gedeeltelik foutief is nie. Dui aan met 'n .
12.   Wees bedag daarop dat sommige kandidate geldige alternatiewe buite hierdie nasienriglyne kan gee. Let
      ook daarop dat een kommentaar meer as een korrekte aspek kan toon.
13.   Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                                                    10711/24

VRAAG 1

1.1 Staat van Omvattende Inkomste vir die jaar geëindig 29 Februarie 2024

      Verkope                                                                         20 035 000
      Koste van verkope                                                             (11 409 700)
      Bruto wins                                                                       8 625 300
       Ander bedryfsinkomste                                                           2 086 500
       Oninbare skulde ingevorder
       Diverse inkomste
       Kommissie-inkomste 20 035 000 × 4/100) OF – 19 233 600                              801 400 
       Handelsvoorraad surplus      sien donasies
                                                                                               4 800 *$
                           (982 400  – 64 000  – 923 200 )
       Huurinkomste                          [18 000 + 2 700] twee punte
                                                                                           237 600          *
                             (258 300  – 20 700 )

      Bruto bedryfsinkomste                                                           10 711 800
        Bedryfsuitgawes                      BBI – BW      11                         (4 394 300)            #
        Versekering
        Waardevermindering
        Diverse uitgawes
        Ouditfooie     (69 720  + 34 860 ) OF + [69 720 x ½]                            104 580          *
        Donasies                                                                           64 000          
        Skryfbehoeftes                                                                     58 520           
        Voorsiening vir oninbare skulde aansuiwering                                        6 500           
        Direkteursfooie    (1 307 840  – 131 760 )                                   1 176 080          *
                                                           11
      Bedryfswins                                                                       6 317 500
      Rente inkomste                                                                       94 500
      Wins voor rente uitgawe                                                           6 412 000
      Rente uitgawe                                                                       162 000
      Wins voor inkomstebelasting                                                       6 250 000
      Inkomstebelasting                                                               (1 750 000)
                                                                                                                      22
      Netto wins na belasting                                                           4 500 000
                                                                          # Ignoreer hakies     *een deel korrek
                            $ indien as tekort getoon word, merk net die bewerkings en penaliseer op die antwoord

                                                         2

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                                                        10711/24

1.2 Staat van Finansiële Posisie vir die jaar geëindig 29 Februarie 2024

     BATES
     NIE-BEDRYFSBATES
      Vaste bates
      Vaste deposito 94 500  × [100/9 × 12/10]                               3          1 260 000 *

     BEDRYFSBATES                                                                         3 429 700
      Voorraad        (923 200 + 9 780 )
                                         [68 300 – 58 520]
                                                                                            932 980 *
      Handels en ander ontvangbares
                    vos       dir.fooi         oordrag             SAID:IB
                                                                                            647 580 *
      (480 390 – 30 500 + 131 760  + 3 200 + 62 730 )
                                                          [1 812 730 –1 750 000]
      Kontant en kontantekwivalente                        balanserende syfer             1 849 140 

     TOTALE BATES
     EKWITEIT EN AANSPREEKLIKHEDE
     GEWONE AANDEELHOUERSBELANG                                     AHB – NBL
                                                                                        14 780 000 
                                                (16 176 000 – 1 396 000)
       Gewone aandelekapitaal                                        AHB – BI           13 741 520 
       Behoue inkomste                                                          4         1 038 480 

     NIE-BEDRYFSLASTE                                                                     1 396 000
      Lening                               228 000 drie punte
                 1 624 000  – (240 000  × 95% )                                       1 396 000 *
                                       [402 000 – 162 000] – 12 000
                                             Twee punte         een punt       5
     BEDRYFSLASTE                                                                         1 796 325 *
      Handels en ander betaalbares
                          oud. fooie            huurink.          oordrag                 1 083 325 *
            (1 024 565  + 34 860  + 20 700  + 3 200 )
      Lopende deel van lening                                              sien NBL         228 000 #
      Aandeelhouers vir dividende                                                           485 000 #

     TOTALE EKWITEIT EN AANSPREEKLIKHEDE                                           9                                      33
                                                                                                     *een deel korrek
                                                                                   # kan ingesluit wees by die H&AB

                                         TOTALE PUNTE

                                                  55

                                                      3

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                                                          10711/24

VRAAG 2
JELLICOE BEPERK
2.1 Gewone aandelekapitaalnota op 29 Februarie 2024

        1 900 000           Gewone aandele aan die begin van die jaar                                 5 320 000
        470 000            Nuwe aandele uitgereik                      balanserende syfer         2 027 000 
                                                                       Moet terugkoop aftrek
                                                                                                (837 000) #
       (270 000)           Terugkoop van aandele teen R3,10                                          een deel korrek
                                                                                                     moet nie 243 000
                                                                                                          aanvaar nie

      2 100 000  Aandele aan die einde van die jaar                                             6 510 000 
                                                                                                Indien × R3,10 GAP           8

2.2 Bereken: Inkomstebelasting betaal
                                      BEWERKINGS                                                   ANTWOORD

                                   (1 625 000 – 1 170 000)
                                                                                                    594 600 
                   93 600  +          455 000            + 46 000                                een deel korrek
              OF    – 93 600     – 455 000       – 46 000                                            ignorer hakies
                     een punt      een punt       een punt
    Wees bedag op alternatiewe berekeninge soos grootboek rekeninge, of gebruik van hakies of
                                                                                                                             4
    omgekeerde tekens

    Bereken: Dividende betaal
                           BEWERKINGS                                                              ANTWOORD

                     1 900 000 × 12/100 OF 417 000 – 189 000                                       228 000 
                                                                                                                             2

2.3 KONTANTVLOEI UIT FINANSIERINGSAKTIWITEITE                                                          533 000 
                                                                                                    een deel korrek

    Opbrengs uit aandele uitgereik                                               Sien 2.1          2 027 000 
                                                                                 geen hakies

    Fondse gebruik om aandele terug te koop                        sien 2.1   270 000 x 0,90
                                     270 000 x R4 OF              (837 000 + 243 000)            (1 080 000) *
    Verandering in lening                  [56 900 × 12]
                                   (682 800  – 268 800 )                                         (414 000) *
                                                                                                                             7
                          OF    2 620 800 een punt – 2 206 800 een punt

    NETTO VERANDERING IN KONTANT EN
    KONTANTEKWIVALENTE
                                                                                                    437 800 *

    Kontant en kontantekwivalente aan die begin                                                    (57 800) 

    Kontant en kontantekwivalente aan die einde                                                      380 000 
                                                                                                                             4
                                                                                                       *een deel korrek

                                                              4

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                              10711/24

2.4 Die HUB is bekommerd oor die verhoogde bedrag vir veranderinge in
    bedryfskapitaal. Identifiseer TWEE oorsake wat die veranderinge te weeg
    gebring het en gee EEN oplossing om elk van die bekommernisse aan te
    spreek. Toon syfers en tendense.
         BEKOMMERNIS                         OPLOSSING  

                                              Bied korting aan vir voortydige
    Debiteure vermeerder met                  betalings/Stuur aanmanings/Bepaal
    R510 000                                  duidelike betalingsterme/hef boetes en
                                              laat betalings fooie vir stadige betalers

    Krediteure verminder met                  Heronderhandel betalings terme/Verander
    R375 000                                  na 'n verskaffer met meer gunstige terme           4

2.5 Bereken: Netto Batewaarde per aandeel
                        BEWERKINGS                                         ANTWOORD

                    7 425 000 twee punte                                   353,6 sent 
        10 371 600  – 2 946 600  x 100                                    een deel korrek
                                                                             ignoreer sent
                2 100 000  sien 2.1
                                                                                                 4

    Bereken: Dividende per aandeel
                        BEWERKINGS                                         ANTWOORD

                   [190 800/2 100 000 sien 2.1]                                21c 
            12c  +     9c                                                een deel korrek
                                                                                                4

    Bereken: % opbrengs op gemiddelde
    aandeelhouersbelang
                        BEWERKINGS                                         ANTWOORD

             1 170 000        x     100                                      18% 
             6 500 000               1                                     een deel korrek
                                                                            ignoreer teken
                                                                                                 3

                                      TOTALE PUNTE

                                                  40

                                                       5

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                        10711/24

VRAAG 3
BUHLE BPK

3.1   3.1.1 C (Solvensie)
      3.1.2 A (Opbrengs op ekwiteit)
      3.1.3 D (Hefboom)                                                                    3

3.2   Aandeelhouers kla oor die onverantwoordelike prysverlagings gedurende
      die 2024 finansiële jaar. Die direkteure hou vol dat pryse baie belangrik is
      wanneer dit met mededingers vergelyk word. Regverdig die direkteure se
      besluit. Haal TWEE finansiële aanwysers met syfers aan.

      Finansiële aanwyser       syfers en neiging  

      •   % Bruto wins op verkope verhoog (van 20,1%) tot 28,2% /met 40,3% / met 8,1%
          basispunte.

      •   % Netto wins op verkope verhoog (van 16,3%) tot 22,0% /met 35,0% / met 5,7%
          basispunte.
                                                                                           4

3.3   Lewer kommentaar op die netto bedryfskapitaal van die maatskappy.
      Haal TWEE finansiële aanwysers met syfers aan.

      Finansiële aanwyser          syfers en neiging     
      Enige TWEE van die volgende

      • Bedryfsverhouding verhoog/verswak (van 1,8 :1) tot 3,6 :1 / met 1,8 :1
      • Vuurproefverhouding verhoog/verswak (van 0,9 :1) tot 2,9 :1 / met 2 :1
      • Debiteure invorderingstydperk verhoog/verswak (van 31 dae) tot 58 dae
        /met 27 dae.
      • Voorraadhoudingstydperk verhoog/verswak (van 54,6 dae) tot 78,9 dae
        /met 24,3 dae.

       Kommentaar (kan in bogenoemde ingesluit wees) 
      • Die maatskappy kan sukkel om die ontvangbares in kontant te omskakel en
        om voorraad effektief te bestuur.

      VIR EEN PUNT:
      •   Buhle Bpk. sal sukkel om hul korttermyn skuld te delg
      •   Buhle Bpk. sal likiditeitsprobleme ervaar
      •   Buhle Bpk. het te veel voorraad op hande
      •   Buhle Bpk. bestuur nie hul bedryfskapitaal effektief nie                         6

                                                  6

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                       10711/24

3.4   Verduidelik hoe die uitreik van nuwe aandele die finansiële risiko en
      hefboom van Buhle Bpk. beïnvloed het. Haal TWEE finansiële aanwysers
      en syfers aan.
      Finansiële aanwyser       syfers en neiging         kommentaar  

          Skuld ekwiteitsverhouding verbeter/verminder (van 0,9 :1) tot 0,4 :1 /
          met 0,5 :1
          Kommentaar: Risiko het verminder/lae risko.
          OOTKA verbeter (van 7,5%) tot 16,9% / met 125,3 %/met 9,4% basispunte
          Kommentaar: Die maatskappy is positief gerat/laag gerat aangesien
          OOTKA hoër is as die rentekoers op lenings van (7,2%).                          6

3.5   Verduidelik waarom direkteure in die aandeleprys van hul maatskappy
      op die JEB moet belangstel.

      Enige EEN geldige kommentaar 
      •     Dit wys dat die publiek vertroue het in die maatskappy.
      •     Dit kan vergelyk word met ander maatskappye/'n eksterne aanwyser.
      •     Aandeelhouers sal kapitaalgroei op hul belegging wil hê.
      •     Direkteure sal beoordeel word op grond van die prestasie van aandele
            aangesien dit as die prestasie van die maatskappy sal reflekteer.
      •     Direkteure moet die MP monitor om te peil hoe hul besluite deur die mark
            ontvang word.
      •     ‘n Hoër markprys kan die maatskappy se vermoë om beleggers te lok
            verbeter.
      •     Die aandeleprys beïnvloed die maatskappy se publieke beeld en
            reputasie.
      •     Aandeleprys neigings kan direkteure se strategiese besluite beïnvloed
            (wanneer om nuwe aandele uit te reik, aandele terug te koop of om
            uitbreidings geleenthede na te streef).                                       2

      Lewer kommentaar op die prys van die nuwe aandele wat in Februarie
      2024 uitgereik is. Gee 'n rede waarom aandeelhouers nie met hierdie
      prys tevrede behoort te wees nie. Haal TWEE finansiële aanwysers en
      syfers aan om jou opinie te staaf.

      Vergelyk prys met NBW en MP   met syfers  

      •     Die uitreikprys van nuwe aandele is 1 750 sent vergeleke met die MP van
            1 920 sent per aandeel/verskil van 170 sent.
      •     Die uitreikprys van die nuwe aandele is ook laer as die NBW van 1 841
            sent per aandeel/verskil van 91 sent.
          Rede  (kan in bogenoemde ingesluit wees)

      •     Die prys van die nuwe aandele is laer/minder as die markprys/NBW.
      •     Markverwante redes bv. die maatskappy verbeur addisionele fondse
            aangesien aandele teen 'n prys van ongeveer 1 841 sent per aandeel of
            op die aandelebeurs vir R578 000 meer verkoop kon word.                       5

                                                      7

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                                          10711/24

Bereken die maksimum aantal aandele wat hy sal kan verkoop sonder om
sy meerderheidsaandeelhouding prys te gee (aanvaar dat alle ander
aandele onveranderd sal bly).
                  BEWERKINGS                              ANTWOORD
      2 400 000 x 50% = 1 200 000
      1 200 000 + 100 = 1 200 100
                                                     71 900 aandele
      1 272 000        – 1 200 100                    een deel korrek

      OF
                                                             OF
      2 400 000 x 51% = 1 224 000
      1 272 000 – 1 224 000                           48 000 aandele
       een punt      een punt                            een m.punt
     OF
      1 272 000 x 2/53
      een punt een punt                                                      3

                                        8

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                                            10711/24

3.6   Verduidelik hoe die maatskappy daarin geslaag het om die hoë dividende te
      finansier sonder om die geleende fondse te gebruik, om aandeelhouers
      gelukkig te hou. Verskaf EEN punt met syfers.
                                               deel punte vir gedeeltelik korrekte / onduidelike antwoord

      •   Die wins van 240 000 aandele teruggekoop sal tussen die bestaande
          aandeelhouers herverdeel word. 
      Aanvaar die antwoord indien nie hierbo genoem nie

      •   340 000 aandele uitgereik teen 'n gemiddelde prys van 1750 sent hoër as
          die markprys van 1 540.                                                                              2

      Verduidelik die verandering in die dividend uitbetalingskoers en gee 'n rede
      vir die verandering. Haal syfers aan.
      syfers en neiging 

      •   Die dividend uitbetalingskoers het afgeneem (van 96%) tot 80%/
          met 16,6%/ met 16% punte.
      Rede  (kan in bogenoemde ingesluit wees)
      •   Die maatskappy het fondse behou vir toekomstige uitbreidings planne/
          verbetering van kontantvloei /gelykstelling van dividende vir die toekoms.                           3

      Verduidelik of die aandeelhouers tevrede behoort te wees met die
      verdienste en opbrengs van die maatskappy. Haal TWEE finansiële
      aanwysers aan
      Finansiële aanwyser        syfers en neiging      

      •   Die VPA verhoog (van 125%) tot 200% /met 62,5% / met 75% punte.
      •   Opbrengs op gemiddelde aandeelhouersbelang, verhoog (van 10,3%)
          tot 12,7 / met 23,3% / met 2,4% punte.
      Kommentaar  (kan in bogenoemde ingesluit wees)
      •   Aandeelhouers behoort tevrede te wees aangesien die opbrengs hoër is
          as alternatiewe beleggings (5,5%)
      •   Aandeelhouers mag tevrede wees omdat dit ‘n aanduiding is dat die
          maatskappy meer wins per aandeel genereer en gevolglik die waarde van
          hul belegging verhoog.                                                                               6

                                        TOTALE PUNTE

                                                 40

                                                   9

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                                              10711/24

VRAAG 4

4.1 Die aandeelhouers van Ekurhuleni BPK sal nie tevrede wees met die
    ouditverslae van die afgelope 5 jaar en onlangse bevindinge nie.
    Verduidelik wat 'n ongekwalifiseerde ouditverslag is  deelpunt vir
    onduidelike/gedeeltelik korrekte antwoord

    ‘n Ongekwalifiseerde verslag toon dat die finansiële state van ‘n maatskappy
    sonder foute is en dat die maatskappy se finansiële posisie redelik voorgestel is/
    'n Verslag wat toon dat dokumente deursigtig is en voldoen aan Algemeen
    Aanvaarde Rekeningkundige Praktyk (AARP).
    Waarom die aandeelhouers nie tevrede sal wees nie. 

    Die verslae is misleidend en dit sal die aandeelprys van die maatskappy
                                                                                                                 3
    beïnvloed.

4.2 Oudit Waghond
    'n Ouditeur dien as 'n waghond om verskeie belangrike funksies soos
    deursigtigheid, aanspreeklikheid en nakoming binne die maatskappy te
    verseker. Verduidelik TWEE sleutelfunksies van 'n ouditeur in die
    maatskappy.
    Enige geldige verduideliking                 deelpunt vir onduidelike/gedeeltelik korrekte antwoord

    •   Bespeur en voorkom bedrog binne die maatskappy deur finansiële
        transaksies en interne kontrole te assesseer.
    •   Verifieer voldoening aan toepaslike regulasies en wette/Verseker dat
        rekeningkundige rekords opgestel word ooreenkomstig relevante
        rekeningkundige standaarde.
    •   Hulle bevorder interne kontrole en operasionele bevoegdheid om
        bestuurspraktyke te versterk.
    •   Hulle verseker die publiek, reguleerders en belanghebbendes dat die
        finansiële state betroubaar en akkuraat is.
                                                                                                                 4
    •   Hulle bevorder deursigtigheid en aanspreeklikheid binne die maatskappy.
    •   Hulle verminder die risiko van foute of bedrog an verbeter die algehele
        finansiële bestuur.
    •   Hulle identifiseer areas waar kontroles ontbreek en doen voorstelle hoe om
        risiko’s te beperk.
    •   Hulle verskaf ‘n oudit mening oor of die finansiële state sonder
        wanvoorstelling is en of dit ‘n ware en regverdige weergawe van die
        maatskappy se finansiële resultate en posisie is.

                                                       10

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                                      10711/24

4.3 Aandeelhouers se bekommernis en die maatskappy se reputasie:
    As 'n aandeelhouer, verduidelik TWEE kommerwekkende gevolge
    gebaseer op die bevindinge in die artikel.
    Enige geldige verduideliking         deelpunt vir onduidelike/gedeeltelik korrekte antwoord

    •   Hulle sal vertroue in die maatskappy se bestuur en hul finansiële
        verslagdoening verloor.
    •   Die invloed op die finansiële verliese/Regsgedinge van ander partye wat
        finansiële skade gelei het as gevolg van die skandaal/Betaal van boetes wat
        deur die reguleringsowerhede gehef is.
    •   Die reputasie/beeld van die maatskappy sal skade lei en dit sal moeilik wees
        om klante en potensiële beleggers in die toekoms te lok.
    •   Senior bestuur mag bedank wat die maatskappy se leierskap, kontinuïteit en
        beleggersvertoue sal skaad.                                                                      4

4.4 Die HFB van Ekurhuleni Bpk. het beklemtoon dat die behoud van
    finansiële data integriteit noodsaaklik is om akkurate verslaggewing en
    nakoming van voorskrifte van die maatskappy te verseker. Noem TWEE
    maatreëls wat kan help om die integriteit van die finansiële rekords van
    die maatskappy te verseker.
    Enige geldige verduideliking         deelpunt vir onduidelike/gedeeltelik korrekte antwoord

    •   Vasstelling van duidelike beleid en prosedures.
    •   Gereelde monitering en kontrolering van finansiële data.
    •   Implementering van effektiewe interne kontrolemaatreëls en beveiliging om
        dataverliese en bedrog te voorkom/(verdeling van pligte/magtigingsvlakke/
        rekonsiliasie prosesse/herwinningstelsels).
    •   Gebruik van betroubare en geïntegreerde sagtewaarde sisteme.
    •   Gereelde opleiding en onderrig van werknemers.                                                   4

                                        TOTALE PUNTE

                                             15

                                                                                           TOTAAL: 150

                                               11

## Related documents

- [ACCOUNTING P2 MEMO GR12 JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr12-june-2024-afrikaans/15cfc713-ee34-47b1-9c9c-29299ee143c2) — Accounting · Memo · 2024 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR12 MEMO JUNE 2022 Afrikaans Final](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-memo-june-2022-afrikaans-final/46a00290-3eef-4646-8f78-18a84ed5df72) — Accounting · Memo · 2022 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR12 MEMO SEPT 2021 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-memo-sept-2021-afrikaans/ba3a1ff7-09fc-402c-b9a3-c6afdd6d6bd6) — Accounting · Memo · 2021 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-afr-d-watermark/c6a5692b-3cb0-464b-bb82-67d6ce83bfdd) — Accounting · QP · 2025 · Afr
- [Accounting P1 May-June 2025 Answer Book Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-may-june-2025-answer-book-afr/7207c401-3dce-40c5-bd09-39c9787e0729) — Accounting · Addendum · 2025 · Afr
- [Accounting P1 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-nov-2024-eng/52756431-9cbf-4cbe-a383-8eea2fee9cc3) — Accounting · QP · 2024 · Eng

## More from Grade 12 Accounting

- [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/accounting/8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf) — Guide
- [Accounting Grade 12 NSC ANSWER BOOK P2 May June 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/accounting-grade-12-nsc-answer-book-p2-may-june-2025-kzn/b9529d65-7fc3-420f-8a91-05ec30b0d61b) — Addendum · 2025
- [ACCOUNTING P2 QP GR12 SEPT 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-gr12-sept-2023-afrikaans/ef36585e-6840-4d96-9787-09fc66a25ee0) — QP · 2023 · Afr
- [2023 KZN Prelim P2 QP](https://www.hlayiso.com/library/2023-kzn-prelim-p2-qp/8b4c7156-2c8e-45f7-b23c-174fa392a45f) — QP · 2023
- [2023 MP Prelim P2 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/2023-mp-prelim-p2-answer-book/cc1d1590-ceb4-4d58-b4f8-408396bc15a9) — Addendum · 2023
- [2023 MP Prelim P2 Memo](https://www.hlayiso.com/library/2023-mp-prelim-p2-memo/8339757f-4c69-4fe5-a4b9-9b18e18257ca) — Memo · 2023

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
