# Accounting Grade 12 P1 Gauteng June 2024 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Accounting Paper 1 memorandum from the Gauteng June Exam 2024 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr-12-accounting-p1-afrikaans-june-2024-possible-answers/a1791a69-1b6d-468e-8f74-e962895b86c8
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2024
- Exam period: Gauteng June Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/accounting) › [Accounting Grade 12 P1 Gauteng June 2024 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-accounting-p1-afrikaans-june-2024-possible-answers/a1791a69-1b6d-468e-8f74-e962895b86c8)

## About this document

Accounting · Grade 12 · Gauteng June Exam · 2024 · Afrikaans. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                               JUNIE EKSAMEN
                                 GRAAD 12
                                                 2024
                               NASIENRIGLYNE
                                     REKENINGKUNDE
                                         (VRAESTEL 1)
11 bladsye
NASIENRIGLYNE:
1.    Tensy anders vermeld in die nasienriglyne, is strafpunte vir vreemde items slegs van toepassing indien ŉ
      kandidaat nie punte op ŉ ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen penalisering vir
      strafpunte vir misplaaste items nie.) Geen dubbelpenalisering toegepas nie.
2.    Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die kandidaat
      punte vir die bedrae vir daardie item verdien het.
3.    Tensy anders vermeld, gee volpunte vir korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die
      bewerkings wat voorsien is.
4.    Indien ŉ vooraansuiweringsyfer as ŉ finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie syfer
      (nie die metodepunt vir die antwoord nie). Let wel: As syfers aangedui in memo vir komponente of
      bewerkings, dra hierdie nie die metodepunt van die finale antwoord ook nie.
5.    Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die
      punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie , aanvaar dat die syfer positief is.
6.    Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te differensieer.
7.    Waar ŉ kandidaat meer as die vereiste aantal antwoorde voorsien, inspekteer alle antwoorde om die
      voordeel aan die kandidaat te gee. Strafpunte mag toegeken word vir vreemde items indien ŉ kandidaat
      volpunte vir die vraag verdien (maks. -2 per vraag).
8.     Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as ŉ negatiewe syfer
      getoon word nie.
9.    Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die redelikheid van die antwoord nagegaan word.
10.   ‘Bewerking’ beteken ‘kontroleer bewerking’. 'Een deel korrek' beteken bewerking en een deel korrek. Let
      wel: Kontroleer bewerking moet +, -, x, ÷, of per memo.
11.   In bewerkings, moet punte nie toegeken word vir bewerking as teller en noemer omgeruil is nie – hierdie is
      ook van toepassing op verhoudings.
12.   Met die toekenning van metodepunte, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige items wat foutief
      is nie, ten minste gedeeltelik. Dui aan met ŉ .
13.   Wees bedag daarop dat party kandidate geldige alternatiewe bied buite die nasienriglyne. Let wel dat een
      opmerking verskillende aspekte kan bevat.
14.   Kodes: f = vreemde items; p = plasing/aanbieding.

                                                      1

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                                         REKENINGKUNDE
                                         NASIENRIGLYNE
                                                                         (VRAESTEL 1)  GR12 0624

VRAAG 1: STAAT VAN OMVATTENDE INKOMSTE, NOTAS EN STAAT VAN
         FINANSIËLE POSISIE

1.1     MAATSKAPPY KONSEPTE

        1.1.1      C
        1.1.2      D
        1.1.3      A
        1.1.4      B                                                                            4

1.2     JONTY BEPERK

1.2.1
         Nr.                           Berekeninge                           Antwoord

          (i)    7 890 720 – 1 500 000                                      6 390 720 

                                   [200 000 – 118 000 – 10 000]
                 200 000          –        72 000 
                                         een komponent korrek               128 000 
                                                                            een deel korrek
                                       OF
          (ii)                                     [452 000 – 247 200]            Indien
                 416 000  – 83 200  – 204 800                            bewerkingsyfer as
                                                                         finale antwoord gegee
                                       OF                                   word, gee die punt
                                                                             van bewerking
                 [118 000 + 10 000] tekens moet korrek wees.
                 Geen deelpunte. R128 000 Vier punte

         (iii)   452 000 – 247 200                                           204 800 

                 790 000 x 15/100 = 118 500 (Geen punte)

                  80 000 -1     150 000 X (15/100 X 4/12)
         (iv)    79 999  + 7 500  een komponent korrek                    87 499 
                                                                             een deel korrek

                                                                                                 10

                                                           2

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                REKENINGKUNDE
                                           NASIENRIGLYNE
                                                                                (VRAESTEL 1)  GR12 0624

1.2.2    Staat van Omvattende Inkomste vir die jaar geëindig 29 Februarie 2024
          Verkope (3 345 000 – 14 400  )                           3 330 600 
          Koste van verkope (2 787 500 – 12 000 )                     Ignoreer hakies      (2 775 500) 
          Bruto wins                     Bewerking, Verkope – Koste van verkope     5          555 100 
          Ander inkomste
              Kommissie Inkomste                                                                      82 600

              Oninbare skuld ingevorder                                                                3 260

              Huur Inkomste (208 250 – 17 000 )                                              191 250 

              Voorsiening vir oninbare skuld aansuiwering                          4                780 

          Bruto bedryfsinkomste
          Bedryfsuitgawes

             Salarisse en lone                                                                      921 268

             Ouditfooie                                                                               76 000

            Verlies met verkoop van bate                                                              10 000

             Diverse uitgawes                                                                       292 330

             Oninbare skuld (14 100 + 540 )                                                     14 640 

             Waardevermindering (83 200 + 87 499  sien 1.2.1 (iv)                             170 699 
                                                        110 000 twee punte
             Direkteursfooie (1 540 000 + 55 000+ 55 000)                                  1 650 000 
                                                  Sien koste van verkope
          Handelsvoorraadtekort (1 230 000  + 12 000  – 1 239 000 )                            3 000 *
                     Indien as surplus getoon word by inkomstes maks 3 punte

           Verpakkingsmateriaal (3 700 – 980)                                     13              2 720 

          Bedryfswins
             Rente inkomste                                                                           27 000
          Wins voor rente uitgawe
           Rente uitgawe (2 509 000 een punt –1 984 000 een punt)
                        900 000          –        5 25 000 )                            (375 000) #
                       75 000 x 12

          Netto wins voor belasting
             Inkomstebelasting (150 000 + 17 000)                                          (167 000) #
          Netto wins na belasting                                                   6                          28
  #moet in hakies wees. *een deel korrek. Metode punt vir finale antwoord, kontroleer leerder se bewerkings

                                                            3

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                REKENINGKUNDE
                                           NASIENRIGLYNE
                                                                                (VRAESTEL 1)  GR12 0624

1.2.3 Gewone Aandelekapitaal Nota

        Gemagtigde aandelekapitaal: 3 000 000 gewone aandele

         1 000 000          Gewone aandele aan die begin                                6 000 000  *
                                                                                        Balanserende syfer

          (120 000)         Aandele teruggekoop @ gemiddelde                            (720 000)  #
                            prys van R6,00  Volpunte indien (720 000)             Do not accept R864 000

           200 000          Aandele uitgereik teen R6,60 (indien x 6.60)               1 320 000 
         1 080 000  Aandele aan die einde van die jaar                                 6 600 000                7
       #moet in hakies
       *een deel korrek

1.2.    Ekwiteit en Laste afdeling van die Staat van Finansiële Posisie op
 4      29 Februarie 2024

       EKWITEIT EN LASTE
                                                                                Sien 1.2.3          Twee punte
       GEWONE AANDEELHOUERSEKWITEIT (1 080 000  x 620c )                                    6 696 000
       Gewone aandelekapitaal                                                                 6 600 000
       Behoue Inkomste            balanserende syfer AHE - GAK                                   96 000
       NIE-BEDRYFSLASTE                                                                       1 459 000
                          [1 609 000 + 375 000]   [2 509 000 – 1 984 000]
        Verbandlening (1 984 000                   –          525 000 )                    1 459 000

       BEDRYFSLASTE                                                         bewerking        1 691 790
       Handels en ander betaalbares                                                            912 190*
                                   Huurinkomste oordrag   direkteursfooie
                  (774 290 + 17 000 +10 900 + 110 000 )
        #Aandeelhouers vir dividende (1 080 000 (sien 1.2.3) x 0,22)                          237 600
        #Korttermyn deel van die lening                     sien lening                       525 000
        #SAID (Inkomstebelasting)                                                              17 000

       TOTALE EKWITEIT EN LASTE                                             bewerking        9 846 790
                                                                                                                 16
 * een deel korrek
 # Kan deel wees van handels en ander betaalbares

                                                          65

                                                           4

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                REKENINGKUNDE
                                        NASIENRIGLYNE
                                                                                (VRAESTEL 1)  GR12 0624

VRAAG 2: KONTANTVLOEISTAAT EN INTERPRETASIE
DRUA BPK
2.1   (a)    Bedryfswins voor verandering in bedryfskapitaal.
                         BEREKENINGE                          ANTWOORD
                           (2 884 000 – 2 314 000) Een punt                             2 750 000
      1 995 000                 + 570 000                      + 185 000             een deel korrek      4

      (b)    Verandering in bedryfskapitaal. Dui aan of daar ŉ toename of
             afname is. Omkring of onderstreep die korrekte opsie.

      Toename in Voorraad                                                                    (135 850)

      Toename/Afname kontroleer leerder se antwoord in Debiteure
            154 400 een punt           152 800 een punt                                      1 600#
      (139 400 + 15 000) – (122 800 + 30 000)                                            een deel korrek

      Toename/Afname  kontroleer leerder se antwoord in Krediteure                         (17 380)#
      101 700 een punt           119 080 een punt                                          een deel korrek
      (89 200 + 12 500) – (104 300 + 14 780)

      Verandering in bedryfskapitaal                            moet voorraad insluit       (151 630)
      Aanvaar ook omgekeerde tekens #tekens moet korrek wees                                                 9
      (c)    Inkomstebelasting betaal
                          BEREKENINGE                                                     ANTWOORD
                       (1 995 000 – 1 396 500) een punt
      -27 000               + 598 500               – 48 000                             523 500
              27 000         598 500                                                                         4
              48 000
             523 500

      Aanvaar ook omgekeerde tekens of T-rekening

      (d)    Dividende betaal
                           BEREKENINGE                                                    ANTWOORD
                            (372 250 – 157 500)
      107 250         +       214 750                                                     322 000
             322 000         107 250
                                                                                                             3
             157 500         372 250

       Aanvaar omgekeerde tekens of T-rekening

      (e)    Kontantvloei Uit Bedryfsaktiwiteite
                           BEREKENINGE                                                     ANTWOORD

        Sien (a)        Sien VIBK                   Sien ( c)        Sien (d)              1 567 870
      2 750 000 –151 630 – 185 000 – 523 500 – 322 000                                een punt korrek
                (1 600 – 135 850 – 17 380) een metode punt, moet al die syfers sien                          6

                                                        5

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                                          REKENINGKUNDE
                                       NASIENRIGLYNE
                                                                          (VRAESTEL 1)  GR12 0624

2.2   (a) Behoue Inkomste nota
                                                                           tekens moet korrek wees
       Saldo aan die begin van die jaar                                            1 875 000
       Netto wins na belasting                                                   1 396 500
                                                          4,75                   (237 500) 
       Terugkoop van aandele (50 000 x (17,50 – 12,75)                         een deel korrek
       Gewone aandele dividende                                                   (372 250)
         Interim dividende (372 250 – 157 500)                                     214 750
         Finale dividende                                                           157 500
       Saldo aan die einde van die jaar                                           2 661 750          5
                                                                           tekens moet korrek wees
                                                                                  362 500
       (b) Kontantvloei uit Finansieringsaktiwiteite                               Bewerking

          Opbrengs uit aandele uitgereik                                        1 762 500
                                           (7 800 000 - 637 500 – 8 925 000)     een deel korrek
          Terugkoop van aandele (50 000 x 17,50)                                (875 000) #
          Afname in lenings (185 000 – 710 000)                                  (525 000)          5
      # Metodepunt slegs indien terugkoop aandele soos bereken in behoue inkomste nota x 17,50
2.3    Die Kontantvloeistaat toon sekere belangrike besluite wat deur die
       direkteure gedurende die afgelope jaar geneem is. Verduidelik EEN
       goeie besluit en EEN swak besluit wat deur die direkteure geneem is.
       Ondersteun jou antwoord met syfers.
       Goeie besluit met syfers          Verduideliking 
       Wees bedag op ander alternatiewe geldige opsies
       Afname in lening met R525 000                     Die afname in die lening sal die
                                                         maatskappy se skuld/ekwiteits-
                                                         verhouding en die besigheid se
                                                         kredietwaardigheid verbeter.
       Terugkoop van aandele R875 000/                   Aandele is teruggekoop van ontevrede
       Uitreik van aandele R1 762 500 of                 aandeelhouers. Daar was genoeg
       100 000 aandele (indien antwoord                  fondse vir die transaksie uit die nuwe
       uitreik van aandele is, moet                      uitreiking van aandele of die
       verduideliking wees fondse beskikbaar             bedryfsaktiwiteite/of genoeg fondse
       om aandele terug te koop en vir                   beskikbaar uit die uitreiking van
       beleggings.)                                      aandele.
       Swak besluit met syfers                          Verduideliking 
       Toename in vaste deposito R60 000                 Die direkteure behoort meer fondse in
                                                         die vaste deposito te belê. Aan die
       # Indien antwoord gee van vaste                   einde van die jaar is R1 456 700
       deposito (met syfers) as ŉ goeie besluit          kontant voorhande. Dit behoort in bates
       kan slegs een punt toegeken word.                 wat inkomste genereer belê te word.
       Geen punt dan vir die verduideliking.
                                                         Die direkteure moes vaste bates
       Geen belegging in vaste bates R0                  gekoop het om die bates wat inkomste
                                                         genereer te laat groei. Die einde van
                                                         die jaar se kontant voorhande van
                                                         R1 456 700 moet belê word.                  4

                                                         40
                                                         6

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                                               REKENINGKUNDE
                                         NASIENRIGLYNE
                                                                               (VRAESTEL 1)  GR12 0624

VRAAG 3: ONTLEDING EN VERTOLKING VAN FINANSIËLE AANWYSERS

3.1     3.1.1     A  Winsgewendheid
        3.1.2     D  Opbrengs
        3.1.3     B  Likiditeit                                                                                        3

3.2   JACKSON BPK
3.2.1
       Netto wins na belasting op verkope
                           BEREKENINGE                                                        ANTWOORD
        (945 000 – 283 500) een punt
            661 500 x           100                                                              9,80%
            6 750 000            1                                                              Moenie 0.98
                                                                                                 aanvaar nie
                                                                                                                        3

        Opbrengs op aandeelhouersekwiteit
                          BEREKENINGE                                                         ANTWOORD
                (945 000 – 283 500) een punt
                                   661 500                                 x 100                 15,9%
        ½ (     4 320 000              +           3 980 000  )              1               Een deel korrek
            (3 900 000 + 420 000)       +    (3 600 000 + 380 000)                            Aanvaar 15.94% of
                             4 150 000 twee punte                                                     16%
                                                                                              Moenie 0.159, 0.154
                                                                                              of 0.16 aanvaar nie
                                                                                                                        4
                                                                                    (x100 is nie een deel korrek nie)

3.2.2
        Lewer kommentaar op Jackson Bpk se vermoë om uitgawes te beheer.
        Haal finansiële aanwysers en syfers aan om jou antwoord te
        ondersteun.
        Finansiële aanwyser  Toon syfers en neiging  Kommentaar, kan vergelyk met inflasiekoers 

        Bedryfsuitgawes op verkope, het verbeter/ gedaal (van 18.9%) tot 17.5% /
        met 1.4 basispunte / met 7.4%

        Netto wins na belasting op verkope het gestyg/ verbeter (van 8.7%)
        tot 9.8% sien 3.2.1 / met 1.1% punte / met 12.6%

        Enige EEN van die volgende punte:
        •    Die maatskappy beheer uitgawes goed invergelyking met die vorige jaar.
        •    Effektiewe kostebeheer wat lei tot styging in wins.
        •    Minder verkope word gebruik om uitgawes te dek. Die maatskappy
             behoort meer winsgewend te wees die jaar.

                                                                                                                        3

                                                           7

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                   REKENINGKUNDE
                                           NASIENRIGLYNE
                                                                                   (VRAESTEL 1)  GR12 0624

3.2.3
        Die direkteure van die maatskappy voel dat die bedryfskapitaal
        gedurende die finansiële jaar verbeter het. Haal TWEE finansiële
        aanwysers en syfers aan wat die direkteure se opinie ondersteun.
        Lewer kommentaar op die syfers wat verskaf is.
        Finansiële aanwyser   Toon syfers en neiging   Kommentaar  
        Moenie gemiddelde debiteure invordering of gemiddelde krediteure betalingsperiode aanvaar nie a.g.v.
        kredietbeleid van 60 dae                                                Deelpunte vir onvolledige antwoorde
        Bedryfsverhouding verminder van 2,8:1 na 1,9:1/met 0,7:1 (2,8 – 1,9)
        Vuurproefverhouding verbeter van 0,6:1 na 1,2:1/met 0,6:1 (1,2 – 0,6)

        •   Die afname in die bedryfsverhouding is goed vir die besigheid want die
            maatskappy het meer likiede bedryfsbates as die vorige jaar / Die
            maatskappy gebruik sy bedryfsbates meer effektief./ Handelsvoorraad
            voorhande het verminder.

        •   Die styging in die vuurproefverhouding is goed vir die besigheid want die
            besigheid is nou in staat om korttermyn skuld te dek sonder om voorraad
            te verkoop.
                                                                                                                      6

3.2.4
        Die direkteure het besluit om ŉ addisionele lening aan die begin van
        die finansiële jaar aan te gaan. By nabetragting dink sommige van die
        direkteure dat dit ŉ swak besluit was. Bespreek die impak wat die
        addisionele lening op die besigheid het. Haal finansiële aanwysers met
        syfers aan om jou antwoord te ondersteun.
        Skuldt/ekwiteitsverhouding  Toon syfers en neiging  Kommentaar op risiko of kredietwaardigheid 
        Opbrengs op kapitaal aangewend %  Toon syfers en neiging  Kommentaar op hefboom 

        Skuld/Ekwiteitverhouding het toegeneem van 0,4:1 na 1:1./ met 0,6 :1

        Opbrengs op kapitaal aangewend het verminder van 18% na 16% / met 2
        basis punte / met 11%.

        Kommentaar kan gekombineer of apart wees; beide risiko en hefboom moet genoem (impliseer)
        word.

        •   Die addisionele lening het veroorsaak dat die maatskappy van lae risiko
            in die vorige jaar beweeg het na ŉ hoë risiko die jaar (en daarom sal die
            maatskappy nie in die toekoms verdere geld kan leen nie).
        •   Dit beteken ook dat die besigheid negatief gerat is (nie meer positief
            gerat is nie), want die rentekoers van rente op lening is 18% terwyl die
                                                                                                                      6
            Opbrengs op kapitaal aangewend 16% is. / Die maatskappy sal heel
            moontlik sukkel om die finansieringskoste op die lening te betaal.

                                                              8

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                                                    REKENINGKUNDE
                                          NASIENRIGLYNE
                                                                    (VRAESTEL 1)  GR12 0624

3.2.5
        Jenny Gusto is ŉ aandeelhouer van die maatskappy. Sy besit huidiglik
        12 500 aandele en sy oorweeg dit om haar aandele te verkoop
        aangesien sy die maatskappy as onderpresterend beskou.
        Voorsien EEN rede met finansiële aanwysers en syfers om Jenny se
        siening om haar aandele te verkoop, te ondersteun.
         Finansiële aanwyser     Toon syfers en neiging  Rede 
        Die markprys het gedaal van 791 sent (R7.91) tot 702 sent (R7.02) / met 89
        sent/ met 11.25%.
        Rede:
        • Jenny behoort bekommerd te wees omdat die markprys aandui dat die
           publiek vertroue verloor het in die aandele en dat dit nie meer so in
           aanvraag is in vergelyking met die vorige jaar nie.
        • Alhoewel die NBW gestyg het tot 805 sent is dit meer as die markprys
           wat gedaal het tot 702 sent. / Publiek is nie bereid om te betaal wat die
           aandele werd is nie.                                                            3

        Voorsien EEN rede met finansiële aanwysers en syfers om Jenny te
        oortuig om haar besluit te heroorweeg en haar aandele te behou.
        Finansiële aanwyser     Toon syfers en neiging  Rede 
        Netto batewaarde het verbeter/gestyg van 776 sent tot 805 sent / met 29
        sent.
        Rede:
        • Die maatskappy het groei getoon.
        • Die direkteure het nog nie besluite geneem wat die groei in die NBW met
            29 sent reflekteer nie soos gesien kan word in die daling in die markprys.
        • Met goeie besluite deur die direkteure om die beeld van die maatskappy
            te verbeter kan die markprys van R7,02 (702c) verbeter oor die
            langtermyn.
        • Aandele is ŉ langtermyn belegging. / Netto batewaarde het afgeneem
            met 29c. / Die markprys kan styg as die direkteure besluite neem wat die
            vertroue van die publiek wen. / Die beeld van die maatskappy te
            verbeter.
        Of
        Opbrengs op aandeelhouers ekwiteit het verbeter/gestyg van 12% na 15.9%            3
        (sien 3.2.1) wat beter is as die rentekoers van alternatiewe beleggings van
        7.5%
3.2.6
        Bereken of Jenny ŉ wins of verlies op die aandele sal maak indien sy
        dit nou verkoop. Jenny het twee jaar gelede, al die aandele teen ŉ
        uitreikprys van R5,80 per aandeel aangekoop.
                         BEREKENINGE                           ANTWOORD
            87 750 een punt              72 500 een punt
        (12 500 x R7,02) – (12 500 x R5,80)                             15 250
        of                                                               een deel korrek
                                (R7,02 – R5,80)                            Wins           4
        12 500         x         R1.22 

                                                         35

                                                          9

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                                                   REKENINGKUNDE
                                 NASIENRIGLYNE
                                                                   (VRAESTEL 1)  GR12 0624

VRAAG 4: OUDITVERSLAE EN KORPORATIEWE BESTUUR

4.1 Watter tipe ouditverslag het Broderick Bpk van die onafhanklike ouditeure,
    Vilakazi en Seun ontvang?
    Weerhouding                                                                        1

4.2 As ŉ aandeelhouer, verduidelik waarom jy oor hierdie ouditverslag
    bekommerd behoort te wees. Noem TWEE punte.

    Enige twee punte     Deelpunte vir onvolledige antwoorde

     • Hierdie is ŉ weerhouding van mening verslag/mening teruggehou/baie swak
       verslag.
     • Dit reflekteer nie goed op die besigheid nie/nie goed vir die besigheid se
       beeld/reputasie nie.
     • Behoorlike korporatiewe bestuur prosedures is nie toegepas nie.
     • Behoorlike interne kontrole prosedures is nie gevolg nie.
     • Potensiële beleggers (aandeelhouers en leners) sal nie in die besigheid wil
       belê nie.
     • Die aandeleprys sal negatief beïnvloed word (vraag na aandele sal
       afneem).
     • Die maatskappy kan gederegistreer word op die Johannesburgse
       Effektebeurs.
     • Die ouditeure sal meer waaksaam wees in die toekoms/kan ouditfooie laat
       toeneem indien hulle meer tyd aan oudits spandeer in die toekoms.
     • Aandeelhouers/beleggers sal vertroue in die direkteure/maatskappy verloor.       4

4.3 Gee TWEE voorbeelde van ouditbewyse wat die ouditeure sal benodig om
    hul pligte uit te voer.
    Enige twee punte  
    •   Bateregisters,
    •   Brondokumente byvoorbeeld kwotasies, fakture, joernale, grootboeke,
        krediteurestate, bankstate, EFO betalings (bewys van betalings)
    •   Fisiese inspeksies
    •   Kontrakte (geteken)
    •   Notules van vergaderings                                                        2

                                                  10

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                                                    REKENINGKUNDE
                                         NASIENRIGLYNE
                                                                    (VRAESTEL 1)  GR12 0624

4.4 Verduidelik die rol/verantwoordelikheid van die vergoedingskomitee en
    gee ŉ rede waarom die komitee nodig is.
    VERDUIDELIKING: Nota: Punte vir verduideliking kan deel van rede wees.

    Hersien alle salarisse, bonusse en ander inkomstes.
    Om te voorkom dat direkteure hulle nie self te veel betaal nie.
    Hulle moet salarisse goedkeur en advies gee rakende voorstelle t.o.v. bv. fooie,
    bonusse ens.
     REDE:  deelpunte vir onvolledige, onduidelike antwoorde

     •    Om regverdigheid te verseker/deursigtigheid in die betaling van
          salarisse/fooie.
     •    Om bedrog/korrupsie/vermorsing te voorkom.
     •    Identifiseer wanbestuur of kriminele aktiwiteite.
     •    Hulle kan vergoeding/verdienste vergelyk met finansiële inligting van ander
          maatskappye in die industrie/regverdig teenoor werkers.                         3

                                                      10
                                                                              TOTAAL:   150

                                                         11

## Related documents

- [ACCOUNTING P2 MEMO GR12 JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr12-june-2024-afrikaans/15cfc713-ee34-47b1-9c9c-29299ee143c2) — Accounting · Memo · 2024 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR12 MEMO JUNE 2022 Afrikaans Final](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-memo-june-2022-afrikaans-final/46a00290-3eef-4646-8f78-18a84ed5df72) — Accounting · Memo · 2022 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR12 MEMO SEPT 2021 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-memo-sept-2021-afrikaans/ba3a1ff7-09fc-402c-b9a3-c6afdd6d6bd6) — Accounting · Memo · 2021 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-afr-d-watermark/c6a5692b-3cb0-464b-bb82-67d6ce83bfdd) — Accounting · QP · 2025 · Afr
- [Accounting P1 May-June 2025 Answer Book Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-may-june-2025-answer-book-afr/7207c401-3dce-40c5-bd09-39c9787e0729) — Accounting · Addendum · 2025 · Afr
- [Accounting P1 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-nov-2024-eng/52756431-9cbf-4cbe-a383-8eea2fee9cc3) — Accounting · QP · 2024 · Eng

## More from Grade 12 Accounting

- [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/accounting/8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf) — Guide
- [Accounting Grade 12 NSC ANSWER BOOK P2 May June 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/accounting-grade-12-nsc-answer-book-p2-may-june-2025-kzn/b9529d65-7fc3-420f-8a91-05ec30b0d61b) — Addendum · 2025
- [ACCOUNTING P2 QP GR12 SEPT 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-gr12-sept-2023-afrikaans/ef36585e-6840-4d96-9787-09fc66a25ee0) — QP · 2023 · Afr
- [2023 KZN Prelim P2 QP](https://www.hlayiso.com/library/2023-kzn-prelim-p2-qp/8b4c7156-2c8e-45f7-b23c-174fa392a45f) — QP · 2023
- [2023 MP Prelim P2 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/2023-mp-prelim-p2-answer-book/cc1d1590-ceb4-4d58-b4f8-408396bc15a9) — Addendum · 2023
- [2023 MP Prelim P2 Memo](https://www.hlayiso.com/library/2023-mp-prelim-p2-memo/8339757f-4c69-4fe5-a4b9-9b18e18257ca) — Memo · 2023

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
