# Accounting Grade 12 P2 Gauteng Prelim 2024 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Accounting Paper 2 memorandum from the Gauteng Prelim Exam 2024 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr-12-accounting-p2-afrikaans-2024-possible-answers/b2b90621-d149-4d98-9283-504bd7302023
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2024
- Exam period: Gauteng Prelim Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/accounting) › [Accounting Grade 12 P2 Gauteng Prelim 2024 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-accounting-p2-afrikaans-2024-possible-answers/b2b90621-d149-4d98-9283-504bd7302023)

## About this document

Accounting · Grade 12 · Gauteng Prelim Exam · 2024 · Afrikaans. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                                       10712/24

              VOORBEREIDENDE EKSAMEN
                                                   2024
                                 NASIENRIGLYNE
                   REKENINGKUNDE VRAESTEL 2 (10712)

12 bladsye
NASIENBEGINSELS:
1.   Tensy anders getoon in die nasienriglyne, sal strafpunte vir vreemde items slegs van toepassing indien 'n
     kandidaat nie punte op 'n ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde-item-
     strafpunte vir misplaaste items nie). Geen dubbelpenalisering toegepas nie.
2.    Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die kandidaat
      punte vir die bedrae vir daardie item verdien het.
3.    Ken volpunte toe vir 'n korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat getoon is.
4.    Indien 'n vooraansuiweringsyfer as 'n finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie
      syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie). Let wel: As syfers aangedui word in die nasienriglyne vir
      komponente of bewerkings, dra hierdie nie die metodepunt van die finale antwoord ook nie.

5.    Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die
      punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is.
6.    Waar dit getoon word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te differensieer.
7.    Waar strafpunte toegeken word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as 'n negatiewe syfer
      getoon word nie.
8.    Bewerking beteken 'kontroleer bewerking'. Een deel korrek' beteken bewerking en een deel korrek.
      LW: Kontroleer bewerking moet +, -, x, ÷ of soos per nasienriglyne wees.
9.    Een deel korrek beteken ”bewerking en een deel korrek”. Waar metodepunte toegeken word vir een deel
      korrek, moet die redelikheid van die antwoord deur die nasiener gekontroleer word en ten minste een deel
      moet korrek wees alvorens die punt toegeken word. Indien 'n syfer 'n metodepunt verdien het, moet dit as
      “een deel korrek” aanvaar word.

10.   Bewerkings: Moet nie punte vir bewerkings toeken waar die teller en noemer omgeruil is nie. Dit is ook
      van toepassing op verhoudings.
11.   Met die toekenning van metodepunte, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat in
      geheel of gedeeltelik foutief is nie. Dui aan met 'n .
12.   Wees bedag daarop dat sommige kandidate geldige alternatiewe buite hierdie nasienriglyne kan gee. Let
      ook daarop dat een kommentaar meer as een korrekte aspek kan toon.
13.   Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding.

                                                         2

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                                                   10712/24

VRAAG 1

1.1   BANKVERSOENING

       KONTANTONTVANGSTEJOERNAAL                               KONTANTBETALINGSJOERNAAL
                 Bedrag                                                 Bedrag
                           R158 100                                                 R94 790
                              1 800                                                 10 000      
                              2 160                                                    850      
                                                                                      1 770      
                                                                                     32 000      
                                                                                      9 000      
                             162 060                                                148 410                           8

      Bankrekening saldo in die Algemene Grootboek op 31 Augustus 2024
                                       BEWERKINGS                                             ANTWOORD
                            sien KOJ         sien KBJ

      – 17 470  + 162 060  – 148 410                             162 060        17 470        -3 820 
                                                                                                een deel korrek
                           13 650 twee m punte                     a/b 3 820     148 410
                                  Aanvaar alternatiewe aanbiedings soos grootboekrekeninge                            4

1.1.2 Kies slegs EEN metode hieronder om die vraag te beantwoord.
      BANKVERSOENINGSTAAT OP 31 AUGUSTUS 2024
                                   EEN    EEN
                                   KOLOM  KOLOM                         DEBIET                   KREDIET
                                   METODE METODE
      Saldo volgens
      Bankstaat                         2 840        (2 840)              2 840             DT en KT totale
      Moet nie R34 600 aanvaar                                       kan Kt wees             moet dieselfde wees
      nie
      Krediteer uitstaande                                                                                     
                                    (24 620)         24 620                                      24 620
      deposito
      Debiteer bedrag
      foutiewelik                      11 000      (11 000)             11 000 
      gekrediteer
      Debiteer uitstaande                                                             
                                       14 600      (14 600)             14 600
      EFO 633
      Saldo volgens                                                                                            
      Bankrekening                      3 820        (3 820)        Kan Dt wees                    3 820
      Moet nie R17 470 aanvaar                                                                    sien 1.1.1
      nie

                                                                        28 440                   28 440               6

                                                              -1 vir swak aanbieding/foutiewe besonderhede
       Indien kandidate een en twee kolom versoening doen, merk die weergawe wat die kandidaat die meeste
           bevoordeel. Vir 2-kolom metode moet kandidate syfers in die regte kolom plaas om punte te verdien.
                                    Vir 1-kolom metode moet die regte teken positief of negatief gebruik word.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                                  10712/24

1.1.3   Verduidelik EEN rede waarom die Interne Ouditeur bekommerd
        behoort te wees oor die beheer van kontant. Verskaf ŉ oplossing vir
        sy bekommernis.
                     Rede                           Oplossing 
                                                         Oplossing gebaseer op rede
        •   Oorrol van kontant-R10 000 /      •   Maak gebruik van
            vermiste kontant van die              kontantvervoermaatskappye om
            kontantverkope op 23 Julie            kontant op ŉ daaglikse basis af
            2024.                                 te haal en deponeer.
                                              •   Registreer vir SMS kennisgewing
                                                  van die bank
        •   Verkeerde aantekening van         •   Daaglikse versoening / verbeter                   2
            kontant ontvang/Kredietkaart-         toesig en vermeerder gereelde
            verkope verkeerdelik                  monitering
            aangeteken as R21 300.

1.1.4   Verskaf EEN voordeel om betalings van klante deur middel van EFO’s
        te ontvang. Verskaf ŉ rede vir die voordeel.
                   Voordeel                           Rede 
                     Enige geldige antwoord              Rede gebaseer op voordeel

        Doeltreffendheid                      Elimineer noodsaaklikheid van
                                              fisiese kontrole/kontanttransaksies

        Koste-effektief                       Bespaar besigheidsgelde op
                                              transaksiefooie.

        Sekuriteit                            Verminder die risiko van
                                              diefstal/bedrog.                                      2

                                                  Ken punte toe vir rede vervat in die voordeel

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                                        10712/24

1.2     DEBITEUREVERSOENING

1.2.1   REGSTELLING VAN DIE DEBITEUREKONTROLEREKENING
        Voorlopige saldo’s                                                                 14 500
                                         (i)                                               +1 300 
                                         (ii)                                               +250 
                                        (iii)                                  0/geen verandering
                                        (iv)                                   0/geen verandering
                                         (v)                                                (540) 
        -1 vir oorbodige inskrywing in nommer (iii) en/of nommer (iv). Maks -1             15 510        4

1.2.2   DEBITEURELYS                                                                 *een deel korrek

        A. Kunene              (–1 000 + 1 600 )                                      600     *
        T. Naidoo              (6 200 – 900)                                          5 300     *
        X. Zulu                (2 300 – 540)                                          1 760     *
        M. Smit                (7 600 + 250)                                          7 850     *

                                                                                     15 510 *            10

1.2.3   Verduidelik waarom die saldo in die Debiteurekontrolerekening in die
        Algemene Grootboek dieselfde moet wees as die totaal van die
        debiteurelys.
        Geldige verduideliking 
        Debiteurekontrolerekening is die opsomming van die Debiteurelys /
        Debiteurekontrolerekening toon die totale bedrag verskuldig deur al die
        klante van die onderneming / Dieselfde brondokument word gebruik om
        beide die rekords op te stel, dus word dieselfde inligting gebruik.                               2

1.2.4   Noem TWEE interne kontrolemaatreëls, behalwe om rente te verhef,
        wat die onderneming kan gebruik om die invordering van skuld te
        verbeter.
        TWEE geldige punte       
        • Stuur gereeld aanmanings (SMS/Epos/brief) / outomatiese fakturering
           en betalings aanmanings.
        • Gee afslag vir voortydige betalings
        • Handhaaf en kommunikeer duidelike terme en voorwaardes met klante
           (verseker dat hierdie terme op fakture verskyn).
        • Handig klante oor aan skuldinvorderaars.
        • Stop verkope aan debiteure wat agterstallig is tot skuld gedelg is.                             2

                                            TOTALE PUNTE

                                                     40

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                                     10712/24

VRAAG 2

2.1     HLUBI VERVAARDIGERS

2.1.1   Bereken die direkte arbeidskoste.

            (10 x 50 x 2 000)       (10 x 90 x 100)        BL x 12%
            1 000 000  + 90 000  + 120 000                              1 210 000 
                                                                              een deel korrek          7

        Bereken die fabrieksbokoste vir die jaar.
        Foutiewe totaal                                                       884 160
        Fabriekshuuruitgawe                                                                 *
                                                                               16 680
                          (83 400 - 66 720) OF 66 720 x 20/80
                                                                                                       5
        Fabrieksversekering                 [1 440 x 4] x 3 OF (94 320 x 4)   (17 280) 

        Korrekte totaal vir fabrieksbokoste                                   883 560            
                                                                                 R884 160 moet
                                                                                  ingesluit wees

                                                                                *een deel korrek

2.1.2   Bereken die totale koste van produksie.
                                      BEWERKINGS                              ANTWOORD

            [2 663 000 – 745 000]         sien DA          sIen FBK           4 011 560 
            1 918 000  + 1 210 000  + 883 560                              een deel korrek
        Aanvaar alternatiewe aanbiedings soos grootboekrekening                                        5

2.1.3   Verskaf TWEE redes waarom fabriekswerkers verkies om oortyd te
        werk sonder enige besware.
        Enige TWEE geldige redes                    
        •    As gevolg van ekstra vergoeding/Geleentheid om ekstra inkomste te
             verdien
        •    Om bevorderingsgeleenthede na te streef/Toon toewyding wat tot
             bevordering kan lei (ander beroepe)
        •    Geleentheid vir vaardigheidsontwikkeling/Geleentheid om nuwe take
             aan te leer
        •    Passie vir werk om positiewe resultate te bereik/Bydrae tot maatskappy
             (projek) sukses / Toon toewyding en betroubaarheid van werkers om
             mikpunte te bereik.                                                                       4

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                        10712/24

2.2     MUG ŉ SIP VERVAARDIGERS

2.2.1   Die eienaar wil van die produksiepersoneel na ander departemente
        herontplooi. Verskaf TWEE voorstelle waarom dit nie ŉ goeie besluit
        is nie. Haal syfers en neigings aan.
        Lewer kommentaar op GBP en produksie (met syfers)        syfers 

        •   GBP verminder (van 19 448) tot 18 400 eenhede/met 1 048 eenhede/
            met 5,4%.
        •   Die eenhede geproduseer vermeerder (van 19 100) tot 24 000
            eenhede/ met 4 900 eenhede/met 25,7%.
        •   Direkte arbeidskoste per eenheid het met R0,90 sent (5,1%) verhoog
            vergeleke met die produksievlak wat verhoog het met 4 900 eenhede
            (25,7%)
        VIR VIER PUNTE:
        •   Die onderneming maak ŉ wins op 5 600 eenhede vergeleke met ŉ
            verlies op 348 eenhede die vorige jaar.
        •   GBP verminder met 1 048 eenhede (5,4%) en eenhede geproduseer
            het met 4 900 eenhede verhoog (25,7%)                                         4

2.2.2   Die bestuurder is bekommerd dat die fabrieksbokoste die vaste koste
        laat verhoog het. Verduidelik waarom hy nie bekommerd hoef te wees
        nie. Verskaf TWEE punte. Haal syfers en neigings aan.
        Enige TWEE geldige punte           vergelyking van syfers    
        •   Vaste koste per eenheid het verminder van (R56) tot R46/met R20/met
            17,9%.
        •   Skaalvoordele is bereik as gevolg van verhoogde produksie van
            4 900 eenhede/met 25,7%.                                                      4

2.2.3   Identifiseer EEN koste verwante probleem vir die ouditeur en verskaf
        ŉ ooreenstemmende oplossing. Haal syfers en neigings aan.
             Identifiseer die probleem                 Oplossing
           Koste item     neiging en syfer               

        Direkte materiaalkoste per eenheid        Lei werkers op om meer effektief te
        verhoog van (R30,80) tot R51,80/          wees/Toesig oor produksiewerkers
        met R21/ met 68,1%                        om vermorsing te beperk/ Koop
                                                  materiaal in grootmaat om
        [Moet nie enige ander Veranderlike
                                                  sodoende om ‘n beter prys te
        Koste aanvaar nie]                        onderhandel/ Verander van
                                                  verskaffer om sodoende ‘n
                                                  goedkoper prys te kry sonder om
                                                  kwaliteit in te boet.                   4

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                                           10712/24

2.2.4   Bereken die % verhoging in die verkoopprys van die koffiebekers.
                     BEWERKINGS                      ANTWOORD
              (146 – 118,5)
                 27,5     x 100
                118,5                                 23,2% 
        OF                                            een deel korrek
             146 x 100
             118,5
             123,2% – 100%
                                                                             2

                                  TOTALE PUNTE

                                         35

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                                             10712/24

VRAAG 3

3.1     KONSEPTE

        3.1.1 EIEU                                      
        3.1.2 Deurlopend                                
        3.1.3 Spesifieke identifikasie                                                                        3

3.2.1   Bereken die waarde van die slotvoorraad op 29 Februarie 2024.
        Gebruik die geweegde gemiddelde metode.
                                        BEWERKINGS                                        ANTWOORD

                          1 125 300 drie punte
              174 400  + 956 400  – 5 500                   x     5 650
               4 800  + 19 500  – 100                                                  262 725 
                      24 200 drie punte
                                                                                           een deel korrek
                                                                                          moet x met 5 650
               R46 ,50          x 5 650
                 ses punte

        OR                 1 125 800 drie punte                                          OR
             174 400 + 956 400 – 5 000                  x    5 650
               4 800 + 19 500 – 100                                                           262 838
                      24 200 drie punte                                                    een deel korrek
                                                                                          moet x met 5 650
               R46 ,52          x 5 650                                                                        7
                 ses punte

3.2.2   Bereken hoe lank (in dae) dit sal neem om die eindvoorraad te
        verkoop.
                                        BEWERKINGS                                        ANTWOORD
                sien 3.2.1                                     sien 3.2.1
               262 725  x 365                    OF         262 838 x 365                111,2 dae 
               862 575     1                                862962                        een deel korrek
        [1 125 300 – 262 725 sien 3.2.1]               [1 125 300– 262 838 sien 3.2.1]     moet x met 365

        OF                                                                                    111,5 dae
               een punt                                                                    een deel korrek
               5 650          x 365                                                        moet x met 365
                                                                                                               3
              18 500               1
               een punt

3.2.3   Die eienaar vermoed dat gesigseep gesteel word. Verskaf ŉ
        berekening om sy vermoedens te bevestig.
                                        BEWERKINGS                                        ANTWOORD

           [4 800+ 19 500 – 100]
                                                                                         50 eenhede 
                24 200  – 18 500  – 5 650                                              een deel korrek      4

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                                   10712/24

3.2.4   Peter oorweeg dit om nog ŉ sekuriteitsbeampte teen ŉ maandelikse
        salaris van R6 200 aan te stel om te help met die kontrole van die
        voorraad gesigseep. Verduidelik waarom dit NIE ŉ goeie idee is nie.
        Verskaf EEN punt met syfers.

        Vergelyking van salaris met vermiste voorraad bedrag          syfers 

        • Salaris van die sekuriteitsbeampte, R 6 200 (per maand) oorskry die
          koste van die vermiste voorraad R2 325 (50 x R46,5). sien 3.2.3
                                                                                                     3

3.3     Verskaf EEN afsonderlike probleem (met syfers) ten opsigte van
        ELKE tak saam met ŉ oorstemmende oplossing vir ELKE probleem.
                         Probleem                  Oplossing   
                         Syfer        

                            •    Stadige verkope – 600             •   Adverteer meer om
        Sedibeng                 koelbokse is verkoop/                 verkope te verhoog.
                                 Hoë slotvoorraad, 2 600
                                 meer as laas jaar

                            •    Onttrekkings is te hoog – •           Die eienaar moet
        Tshwane                  15 koelbokse geneem                   persoonlike en
                                 vir eie gebruik.                      besigheidsfinansies skei.

                            •    Krediteure word binne             •   Die onderneming moet
                                 31 dae betaal en dit sal              maksimale toegelate
                                 tot kontantvloeiprobleme              tydperk benut om
                                 lei.                                  krediteure terug te
        Mogale City                                                    betaal.

                            •    Debiteure neem te lank            •   Moedig debiteure aan
                                 om te betaal – 40 dae.                om volgens die
                                                                       kredietterme te betaal.
                                                                                                     9

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                                                   10712/24

3.4.1   Bereken die bedrag BTW betaalbaar aan SAID vir die BTW-periode
        geëindig 31 Julie 2024.
                                       BEWERKINGS                                            ANTWOORD
        Merk slegs een opsie; bepaal watter opsie die kandidaat meeste bevoordeel.
        Wees bedag op alternatiewe aanbiedings en berekenings.

                                       
        6 300 – 1 035 – 3 075 – 117 + 240 + 8 790
                                                                (9 450    – 660)
                                                               een punt       een punt

        OF – 6 300 + 1 035 + 3 075 + 117 – 240 – 8 790

        OF                                           OF                                       11 103 
                                                                                              een deel korrek
                  1 035              6 300                   6 300                 1 035
                 3 075*               240*                    240*                3 075*
                   117*            8 790*#                  8790*#                  117*
                 11 103                                                           11 103
                 15 330              15 30                  15 330                66 255                             9

        *Bedrae kan in hakies in die teenoorgestelde kant voorkom.
         Merk slegs een opsie, merk die opsie wat die kandidaat bevoordeel.
        Dit bestaanuit die twew bedrae (9 450 – 660)

3.4.2   Ali dring daarop aan dat die skootrekenaar as deel van Baya-
        handelaars se toerusting aangeteken moet word en dat R1 680 as BTW-
        inset in die besigheidsboek getoon moet word.

        Verduidelik wat jy aan Ali sal sê. Verskaf EEN punt.

        Enige EEN punt                         Ken deelpunt toe vir gedeeltelik korrekte /onduidelike antwoord

        Verwagte antwoorde vir twee punte:

        •    Dit is belastingontduiking/hy poog om die bedrag verskuldig aan SAID
             vir BTW te verminder /dit is onwettig en oneties.
        •    Hy sal die BTW-inset verhoog, wat ŉ verminderde bedrag verskuldig aan
             SAID tot gevolg sal hê.
        •    Hy kan beboet word of tronkstraf opgelê word omdat dit ŉ kriminele
             oortreding is.
        •    Persoonlike en besigheidstransaksies moet apart gehou word.
             (Besigheidsentiteit konsep)/Ali moet daarvoor uit sy private
             bankrekening betaal.
        •    Aangesien die skootrekenaar nie vir besigheidsdoeleindes gebruik word
             nie, moet die volle bedrag van R12 880 as onttrekking hanteer word.                                     2

                                                  TOTALE PUNTE

                                                             40

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                                                       10712/24

VRAAG 4

4.1   Onderskei tussen Kontantbegroting en Geprojekteerde Inkomstestaat.
      Enige geldige verduideliking       
      •       Kontantbegroting voorspel en bestuur die kontant invloei en uitvloei van
              ŉ onderneming oor ŉ tydperk/ Vooruitskatting op toekomstige
              ontvangstes en betalings/ Vooruitskatting van die toekomstige bank
              saldo.
      •       Geprojekteerde Inkomstestaat skat die inkomste en uitgawes van ŉ
              onderneming vir ŉ toekomstige tydperk / vooruitskatting van
              toekomstige wins en verlies/ vooruitskatting van toekomstige netto wins.                                   2

4.2   DEBITEURE-INVORDERINGSKEDULE
                                                                                                   *een deel korrek
                                          Indien syfers korrek maar opgeskuif is, ken punte toe en -1 vir aanbieding

                                               KREDIET
      MAANDE                                                           MAART                      APRIL
                                               VERKOPE
      JANUARIE                                1 791 000               358 200              -1 vir inskrywing

      FEBRUARIE                               2 077 560             1 038 780                415 512 
      MAART                                   2 520 000               598 500               1 260 000 
      APRIL                                   2 880 000                                      684 000 
      KONTANT VAN DEBITEURE                                                                 2 359 512 *                 7

4.3   Bereken die vorige salarisse vir elke werknemer voordat die nuwe
      werkernemer aangestel is.
                                     BEWERKINGS                                               ANTWOORD

                (14 800 + 1 200)                                                                       4 000 
              16 000  ÷ 4                                                                         een deel korrek
                                                                                                                         3

4.4   Bereken die ontbrekende bedrae aangedui deur (i) tot (iii) in die
      Kontantbegroting.

                                         BEWERKINGS                                            ANTWOORD

      (i)           2 520 000 x 40/60                                                        1 680 000 
                                                                                               een deel korrek

                           (500 x 12)

      (ii)              6 000  x 100/6                                                       100 000 
               OF                                                                               een deel korrek
                        600 000 – 500 000

                             (4 200 000 x 100/125)
      (iii)           3 360 000  x 85/100 
                                                                                               2 856 000 
                                                                                                                         10

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                                        10712/24

4.5   Lewer kommentaar op verkope en lewer bewyse (met syfers of
      berekeninge) om Billy se bekommernis te regverdig.

      Kommentaar         syfers      
                                      Ken deelpunt toe vir gedeeltelik korrekte /onduidelike antwoord

      •   Billy Trident het ŉ 32% toename vir Februarie begroot, maar het slegs
          16% behaal.
                                                                                                          4
      Verduidelik hoe die onderneming na klante kan uitreik in ander
      provinsies sonder om nuwe takke te open. Gee EEN punt met ŉ rede.
            VERDUIDELIKING                          REDE 

      •   Brei uit met aanlynverkope.                   •   Klante kan op enige tyd koop
                                                            (onbeperkte besigheidsure ).

      •   Ontwikkel ŉ bemarkingstrategie. Adverteer deur middel van
                                                        •
                                          sosiale media (onbeperk/digitale
                                          bemarkingsveldtogte.                                            2
4.6   Billy is bekommerd dat afleweringskoste nie goed beheer word nie.
      Verskaf EEN rede om sy bekommernis te verduidelik. Haal syfers aan.

      Enige punt        vergelyking van syfers   
      •   Afleweringskostes is begroot teen 2% van verkope maar het verhoog
          tot 3,5%.                                                                                       3
      Billy voel dat dit belangrik is om ŉ vloot voertuie te gebruik om
      verkoopte goedere af te lewer. Verskaf TWEE voordele om ŉ eksterne
      afleweringsmaatskappy te gebruik.
      Enige TWEE punte            
      •   Uitkontraktering van vervoer kan kostes bespaar.
      •   Laat onderneming toe om op kernbesigheid te fokus.
      •   Verminder administrasie om klante se goedere na te spoor.                                       4

                                            TOTALE PUNTE

                                                       35

                                                                                                 TOTAAL: 150

## Related documents

- [ACCOUNTING P2 MEMO GR12 JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr12-june-2024-afrikaans/15cfc713-ee34-47b1-9c9c-29299ee143c2) — Accounting · Memo · 2024 · Afr
- [ACCOUNTING P2 MEMO GR12 P2 JUNE 2022 Afrikaans Final](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr12-p2-june-2022-afrikaans-final/8607a9eb-4290-4d74-af8b-7bb6e58e91eb) — Accounting · Memo · 2022 · Afr
- [ACCOUNTING P2 GR12 MEMO SEPT 2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr12-memo-sept-2022-afrikaans/b8060326-1d99-4ab4-b3d0-670339bf9763) — Accounting · Memo · 2022 · Afr
- [ACCOUNTING P2 QP GR12 SEPT 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-gr12-sept-2023-afrikaans/ef36585e-6840-4d96-9787-09fc66a25ee0) — Accounting · QP · 2023 · Afr
- [ACCOUNTING P2 GR12 ANSWERBOOK JUNE 2022 Afrikaans Finaal](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr12-answerbook-june-2022-afrikaans-finaal/67317f0a-c6c2-47b6-bae2-7d594500c14b) — Accounting · Addendum · 2022 · Afr
- [Gr12 Accounting P2 (Afrikaans) SEP 2022 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr12-accounting-p2-afrikaans-sep-2022-answer-book/d433311b-2ab8-4c86-90d3-42fe3c2ac6c3) — Accounting · Addendum · 2022 · Afr

## More from Grade 12 Accounting

- [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/accounting/8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf) — Guide
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-afr-d-watermark/c6a5692b-3cb0-464b-bb82-67d6ce83bfdd) — QP · 2025 · Afr
- [Accounting Grade 12 NSC ANSWER BOOK P2 May June 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/accounting-grade-12-nsc-answer-book-p2-may-june-2025-kzn/b9529d65-7fc3-420f-8a91-05ec30b0d61b) — Addendum · 2025
- [Accounting P1 May-June 2025 Answer Book Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-may-june-2025-answer-book-afr/7207c401-3dce-40c5-bd09-39c9787e0729) — Addendum · 2025 · Afr
- [Accounting P1 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-nov-2024-eng/52756431-9cbf-4cbe-a383-8eea2fee9cc3) — QP · 2024 · Eng
- [2023 KZN Prelim P2 QP](https://www.hlayiso.com/library/2023-kzn-prelim-p2-qp/8b4c7156-2c8e-45f7-b23c-174fa392a45f) — QP · 2023

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
