# Accounting Grade 12 P2 Gauteng June 2024 Addendum (Afr)

> Grade 12 Accounting Paper 2 addendum from the Gauteng June Exam 2024 (Afrikaans), 12 pages. Read online or get the free PDF download.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr-12-accounting-p2-afrikaans-june-2024-answer-book/bf990ca8-6aee-4089-8e9f-ae85a0086d9d
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Addendum
- Year: 2024
- Exam period: Gauteng June Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/accounting) › [Accounting Grade 12 P2 Gauteng June 2024 Addendum (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-accounting-p2-afrikaans-june-2024-answer-book/bf990ca8-6aee-4089-8e9f-ae85a0086d9d)

## About this document

Accounting · Grade 12 · Gauteng June Exam · 2024 · Afrikaans. Addendum, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                           JUNIE EKSAMEN
                             GRAAD 12
                                   2024

                              REKENINGKUNDE

                              (VRAESTEL 2)
                             ANTWOORDBOEK

 NAAM EN VAN:
 NAAM VAN SKOOL:

                                          LEERDER SE   MODERATOR SE
  VRAAG        ONDERWERP          PUNTE
                                            PUNTE         PUNTE
     1       Kosterekeningkunde    60
     2       Voorraad              65
     3       Vaste Bates           25
 TOTAAL                            150

10 bladsye

                                                            Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                     REKENINGKUNDE          ANTWOORDBOEK          2
                                     (VRAESTEL 2)                GR12 0624

VRAAG 1: KOSTEREKENINGKUNDE                             (60 punte; 48 minute)

1.1     KONSEPTE

        1.1.1
        1.1.2
        1.1.3                                                                     3

1.2   PERFECT EATS

1.2.1 Bereken: Grondstowwe (kg) uitgereik aan die fabriek
                     BEREKENINGE                             ANTWOORD

                                                                                   2

      Bereken: Totale koste van grondstowwe wat aan die fabriek uitgereik is
                      BEREKENINGE                         ANTWOORD

                                                                                   3

1.2.2 PRODUKSIEKOSTE STAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG 31 MAART 2024

      Primêre koste                                                 3 946 120

      Totale vervaardigingskoste

      Goedere in bewerking aan die begin van die jaar

      Goedere-in-bewerking aan die einde van die jaar

      Totale produksiekoste van klaarprodukte
                                                                                  15

                                                                       Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                         REKENINGKUNDE       ANTWOORDBOEK            3
                                         (VRAESTEL 2)             GR12 0624

1.2.3 VERKORTE STAAT VAN OMVATTENDE INKOMSTE VIR DIE JAAR
      GEËINDIG 31 MAART 2024
        Verkope

        Koste van verkope

        Bruto wins

        Ander uitgawes

        Administratiewe koste (890 700

        Verkoop- en verspreidingskoste (2 145 000

        Netto wins vir die jaar
                                                                                     13

1.2.4 Bereken: Totale koste van grondstowwe vermors
                       BEREKENINGE                             ANTWOORD

                                                                                      6

        Gee EEN punt van advies hoe die eienaar hierdie verlies kan herwin.

                                                                                      2

1.3     CLEAR WATER VERVAARDIGERS

1.3.1   Bepaal die totale aantal ekstra eenhede wat vervaardig moet word om
        die doelwit te bereik om die wins met R75 000 in die volgende finansiële
        jaar te verhoog.
                          BEREKENINGE                           ANTWOORD

                                                                                      4

                                                                          Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                      REKENINGKUNDE         ANTWOORDBOEK            4
                                      (VRAESTEL 2)               GR12 0624

1.3.2   In 2024, het die eienaar Solly, doelbewus strategiese besluite oor
        veranderlike koste geneem om die besigheid te verbeter. Identifiseer
        TWEE kostes wat effektief beheer is en ŉ positiewe impak op die
        besigheid het.
          KOSTE                                 REDE

                                                                                     6

1.3.3   Die verkoopprys het met 12,5% verhoog van 2023 na 2024. Verduidelik
        hoe dit die prestasie van die besigheid beïnvloed het. Haal syfers of
        berekeninge aan.

                                                                                     4

1.3.4   Verduidelik aan Solly hoekom die vaste koste per eenheid met R1,11
        verminder het, terwyl die totale vaste koste met R313 680 toegeneem
        het.

                                                                                     2

                                         60

                                                                         Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                    REKENINGKUNDE          ANTWOORDBOEK            5
                                    (VRAESTEL 2)                GR12 0624

VRAAG 2: VOORRAAD                                        (65 punte; 52 minute)

2.1   KONSEPTE

         2.1.1
         2.1.2
         2.1.3
         2.1.4
         2.1.5                                                                      5

2.2   LILY SKRYFBEHOEFTES

2.2.1 Bereken die waarde van die eindvoorraad deur die eerste-in-eerste-uit
      (EIEU) voorraadwaardasiemetode te gebruik op 29 Februarie 2024.
                      BEREKENINGE                           ANTWOORD

                                                                                    7

2.2.2 Bereken die koste van verkope vir die jaar geëindig 29 Februarie 2024.

      Beginvoorraad

      Aankope

      Vraggeld op aankope

      Koste van beskikbare voorraad vir verkope

      Eindvoorraad

      Koste van verkope
                                                                                   10

                                                                        Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                    REKENINGKUNDE          ANTWOORDBOEK           6
                                    (VRAESTEL 2)                GR12 0624

2.2.3 Bereken die persentasie winsopslag bereik in 2024.
                      BEREKENINGE                           ANTWOORD

                                                                                   5

2.2.4 Bereken die koste van verkope deur die geweegdegemiddelde-metode
      te gebruik.
                      BEREKENINGE                        ANTWOORD

                                                                                   5

      Gee EEN rede waarom Lily dink dit tot die voordeel van die besigheid
      sal strek.

                                                                                   2

      Gee TWEE redes waarom die boekhouer voel dat daar nie aan die
      vereistes van AARP voldoen word nie.

                                                                                   4

2.2.5 Voorsien TWEE redes hoekom dit voordelig is om die plaaslike skool te
      ondersteun deur sakrekenaars aan hulle te skenk.

                                                                                   4

                                                                       Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                    REKENINGKUNDE         ANTWOORDBOEK            7
                                    (VRAESTEL 2)               GR12 0624

2.2.6 Bereken die waarde van die eindvoorraad van versnipperaars
      (shredders).
                     BEREKENINGE                          ANTWOORD

                                                                                   5

2.2.7 Alhoewel sekuriteitskameras geïnstalleer is, bly die eienaar bekommerd
      oor moontlike diefstal van die LX versnipperaars (5 bladsye, 6,8 mm)
      produklyn.
      Voorsien ŉ berekening om die eienaar se vermoede te bevestig.
                      BEREKENINGE                             ANTWOORD

                                                                                   5

      Gee TWEE punte van advies wat Lily kan implementeer om te voorkom
      dat dit gebeur.

                                                                                   4

                                                                       Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                          REKENINGKUNDE     ANTWOORDBOEK           8
                          (VRAESTEL 2)           GR12 0624

2.3   PROBLEEMOPLOSSING

       PRODUK        PROBLEEM             AANBEVELING

      Outomatiese
      koordlose
      stofsuiers

      Hand-
      stofsuiers

      Nat en
      droog hand-
      stofsuiers

                                                                    9

                            65

                                                        Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                    REKENINGKUNDE     ANTWOORDBOEK           9
                                    (VRAESTEL 2)           GR12 0624

VRAAG 3: BESTUUR VAN VASTE BATES                            (25 punte; 20 minute)

3.1   (i)    Die aankoopprys van die Kia-vragmotor
                           BEREKENINGE                   ANTWOORD

                                                                              2

      (ii)   Die waardeverminderingskoers
                           BEREKENINGE                   ANTWOORD

                                                                              3

      (iii) Bepaal/Bereken die datum van aankoop.
                          BEREKENINGE                    ANTWOORD

                                                                              5

      (iv) Waardevermindering vir die jaar geëindig 29 Februarie 2024
                        BEREKENINGE                          ANTWOORD

                                                                              2

      (v)    Opgehoopte waardevermindering op 29 Februarie 2024
                          BEREKENINGE                       ANTWOORD

                                                                              2

      (vi) Boek/Drawaarde op 29 Februarie 2024
                        BEREKENINGE                      ANTWOORD

                                                                              2

                                                                  Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                    REKENINGKUNDE                               10
                                    (VRAESTEL 2)                    GR12 0624

3.2   Patrick van Wyk wil weet hoekom dit belangrik is om ŉ bateregister vir
      die besigheid te hê. Gee EEN rede.

                                                                                 1

3.3   Lewer kommentaar oor die gebruik en toestand van die Kia-vragmotor
      en hoe die besigheid hierdie voertuig behoort te bestuur en hoekom.

                                                                                 2

3.4   Patrick is bekommerd oor die gebruik van die voertuie in die besigheid.
      ŉ Aantal voertuie het oortollige kilometers en is in ŉ swak toestand.
      Patrick is van mening dat die brandstofuitgawe baie hoog is.
      Verduidelik DRIE interne kontrolemaatreëls om die besigheid se
      voertuie meer effektief te bestuur.

                                                                                 6

                                       25

                                                                         TOTAAL: 150
                                                                                EINDE

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com

### Page 12

JUNIE EKSAMEN
      GRAAD 12
           2024
       REKENINGKUNDE
        (VRAESTEL 2)
       ANTWOORDBOEK
Downloaded from hlayiso.com

## Related documents

- [ACCOUNTING P2 MEMO GR12 JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr12-june-2024-afrikaans/15cfc713-ee34-47b1-9c9c-29299ee143c2) — Accounting · Memo · 2024 · Afr
- [Accounting P1 (Afrikaans) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-afrikaans-june-2025-possible-answers/2f10559b-54d6-47f4-9fc2-b2efc62644c4) — Accounting · Memo · 2025 · Afr
- [Accounting P2 May-June 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-may-june-2025-mg-afr/62bf3c7c-f1bc-4bd9-878f-67ec5a7a2c38) — Accounting · Memo · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING P2 QP GR12 SEPT 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-gr12-sept-2023-afrikaans/ef36585e-6840-4d96-9787-09fc66a25ee0) — Accounting · QP · 2023 · Afr
- [ACCOUNTING P2 MEMO GR12 P2 JUNE 2022 Afrikaans Final](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr12-p2-june-2022-afrikaans-final/8607a9eb-4290-4d74-af8b-7bb6e58e91eb) — Accounting · Memo · 2022 · Afr
- [ACCOUNTING P2 GR12 MEMO SEPT 2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr12-memo-sept-2022-afrikaans/b8060326-1d99-4ab4-b3d0-670339bf9763) — Accounting · Memo · 2022 · Afr

## More from Grade 12 Accounting

- [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/accounting/8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf) — Guide
- [Acc P2 Memo ENg watermark](https://www.hlayiso.com/library/acc-p2-memo-eng-watermark/5c899e95-f3c2-4bf6-b539-ed8b1bcec50d) — Memo · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-afr-d-watermark/c6a5692b-3cb0-464b-bb82-67d6ce83bfdd) — QP · 2025 · Afr
- [Accounting Grade 12 NSC MEMO P1 May June 2025 Limpopo](https://www.hlayiso.com/library/accounting-grade-12-nsc-memo-p1-may-june-2025-limpopo/4bc5dfae-35c0-4acd-83c3-4b53266a3680) — Memo · 2025
- [Accounting P1 May-June 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-may-june-2025-mg-afr/e1d7c729-bd17-40c4-8d22-40a10fe19150) — Memo · 2025 · Afr
- [Accounting P2 Nov 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-accounting-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-2/4c11fbd4-960d-4f11-8cb5-c00f8f2cb8b5) — Memo · 2025 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
