# Agricultural Sciences Grade 12 Gauteng June 2024 Memo (Afr)

> Grade 12 Agricultural Sciences memorandum from the Gauteng June Exam 2024 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr-12-agricultural-sciences-afrikaans-june-2024-possible-answers/5353c8e3-1139-4cf7-86d0-63682cc7012e
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Agricultural Sciences
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2024
- Exam period: Gauteng June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Agricultural Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/agricultural-sciences) › [Agricultural Sciences Grade 12 Gauteng June 2024 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-agricultural-sciences-afrikaans-june-2024-possible-answers/5353c8e3-1139-4cf7-86d0-63682cc7012e)

## About this document

Agricultural Sciences · Grade 12 · Gauteng June Exam · 2024 · Afrikaans. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                 JUNIE EKSAMEN
                   GRAAD 12

                        2024
                 NASIENRIGLYNE

                LANDBOUWETENSKAPPE

                     (VRAESTEL 1)

12 bladsye

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                           LANDBOUWETENSKAPPE
                       NASIENRIGLYNE
                                           (VRAESTEL 1)       GR12 0624

AFDELING A

VRAAG 1

1.1   1.1.1    C 

      1.1.2    B 

      1.1.3    D 

      1.1.4    C 

      1.1.5    A 

      1.1.6    D 

      1.1.7    B 

      1.1.8    A 

      1.1.9    C 

      1.1.10   D                                            (10 x 2)   (20)

1.2    1.2.1   slegs B 

       1.2.2   Geen 

       1.2.3   slegs A 

       1.2.4   Beide A en B 

       1.2.5   slegs A                                      (5 x 2)    (10)

1.3    1.3.1   Voer/Voervloei 

       1.3.2   Tepel/tepeldrinker 

       1.3.3   Skrotum 

       1.3.4   Serviks 

       1.3.5   Infundibulum                                 (5 x 2)    (10)

                                       2

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                                LANDBOUWETENSKAPPE
                                        NASIENRIGLYNE
                                                                (VRAESTEL 1) GR12 0624

1.4   1.4.1   Ureum/ Buiret 

      1.4.2   Sekretien 

      1.4.3   Chronies 

      1.4.4   Plasenta 

      1.4.5   Kriptorgidisme                                                    (5 x 1)   (5)

                                                                TOTAAL AFDELING B:         45

AFDELING B

VRAAG 2: DIEREVOEDING

2.1   Die spysverteringstelsel van pluimvee/hoender

      2.1.1   Die letter van die deel waar die ... plaasvind.

              (a)   maal van ingenome voedsel – C                                         (1)

              (b)   weking en berging van voedsel – A                                     (1)

              (c)   vertering van vette – F                                               (1)

              (d)   afskeiding van verteringsensieme – B/F                                (1)

      2.1.2   EEN funksie van cloaca

              Dien as 'n opening vir uitskeiding /'n Einde van die urogenitale stelsel
              van 'n voël.                                                      (Enige)   (1)

      2.1.3   Vergelyk die slukderm in 'n voël met dié van 'n skaap.

              By 'n voël het die slukderm 'n vergroting/krop en die skaap het geen
              vergroting/krop nie.                                                        (2)

                                              3

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                           LANDBOUWETENSKAPPE
                                        NASIENRIGLYNE
                                                           (VRAESTEL 1) GR12 0624

2.2   Die diagram wat 'n sog met 'n werpsel varkies uitbeeld
      2.2.1   Belangrike spoor of mikro-element

              Yster/Fe                                                                   (1)

      2.2.2   Die metaboliese siekte wat geassosieer word met gebrekkige vlakke
              van yster

              •   Bloedarmoede                                                           (1)

      2.2.3   Die goedkoopste en maklikste metode om yster aan te vul

              Grondsooie/inspuiting                                                      (1)

      2.2.4   TWEE funksies van yster

              • Die vorming van hemoglobien in die rooibloedliggaampies/voorkom
                bloedarmoede. 
              • Vorming van ensieme betrokke by suurstofvervoer. 
              • Vorm deel van verbindings wat as ysterreserwes dien in die
                liggaam. 
              • Aktiveer verskeie ensieme in die liggaam.                   (Enige)      (2)

      2.2.5   EEN voedingskomponent nie in die skematiese voorstelling
              aangedui nie

              • Vette/olies/lipiede 
              • Water                                                          (Enige)   (1)

2.3   Pearson vierkant

      2.3.1   Verhouding wat sonneblomoliekoekmaaltyd verteenwoordig

              8                                                                          (1)

      2.3.2   Regverdiging

              'n Voer wat hoog in proteïene is  vorm 'n klein gedeelte van verhouding
              in ŉ mengsel.                                                              (2)

      2.3.3   Berekening van die persentasie van 'n koolhidraatryke voer in die
              mengsel

              8 + 20 = 28 
              Mieliemeel = 20/28 x 100 
              = 71,43%                                                                   (3)

                                            4

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                                LANDBOUWETENSKAPPE
                                            NASIENRIGLYNE
                                                                (VRAESTEL 1) GR12 0624

2.4   Die energiewaarde van 'n voer

      2.4.1     Ontbrekende woord/e in die vloeidiagram

                 A – Ontlasting/Feses  (1)                                          (1)
                 B – Metaangas  / Gasse/ Rumen gasse(1)                             (1)
                 C – Metaboliese energie/ME  (1)                                    (1)
                 D – Hitte  (1)                                                     (1)
                 E – Netto energie/NE                                               (1)

      2.4.2     Twee funksies van Netto Energie/NE

                •       NE word gebruik vir groei/produksie/reproduksie. 
                •       Vir instandhouding/fisiese aktiwiteite.                     (2)

2.5   Berekening van verteerbaarheidskoëffisiënt

      Voer = 10 x 30 kg               Mis = 35 x 16 kg
             100                           100
              = 3 kg                     = 5,6 kg
               30 kg – 3 kg                16 kg – 5,6 kg
              = 27 kg                    = 10,4 kg 

      VK = Droëmateriaal Inname (kg) – Droëmassa Mis (kg) x 100 
                   Droëmateriaal inname (kg)                 1
      = 27 kg – 10,4 kg x 100 
              27 kg        1
      = 61,48  %  of 61,5 %                                                      (5)

2.6   Biologiese waarde van sommige voere

      2.6.1     Voer wat 'n lae biologiese waarde het

                Gars                                                                (1)

      2.6.2     Voer wat geskik is vir die volgende toestande:

                (a)     Vir jong groeiende diere – Vismeel/Melkproteïen             (1)

                (b)     Vir vetmaak – Mielies                                       (1)

                (c)     Nodig vir instandhouding – Gars                             (1)
                                                                                    [35]

                                                  5

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                             LANDBOUWETENSKAPPE
                                        NASIENRIGLYNE
                                                             (VRAESTEL 1) GR12 0624

VRAAG 3: DIEREPRODUKSIE, BESKERMING EN BEHEER

3.1   Boerderystelsels

      3.1.1   Identifikasie van boerderystelsels, A en B

              A – Bestaansboerdery                                                 (1)
              B – Kommersiële boerdery                                             (1)

      3.1.2   Vergelyking van Stelsel A/Bestaansboedery en Stelsel B/Kommersiële
              boerdery

                                     Bestaans                   Kommersieel
                           Produseer genoeg om die       Produseer om vir wins te
               Doel
                           gesin te voed                verkoop 
                           Beperk tot 'n enkele aantal   Intensief om verhoogde
               Bestuur                                   produksie te verseker 
                           diere en gewasse                                        (4)

3.2   Toerusting wat gebruik word om plaasdiere fisies te hanteer

      3.2.1   Prent wat by die volgende beskrywings pas:
              (a)   'n Elektriese stok wat 'n dier skok om beweging te beheer

                    – Prent B                                                      (1)
              (b)   Gereedskap wat gebruik word om diere te slaan om hulle
                    beweging oor paaie te beheer

                    – Prent C                                                      (1)
              (c)   Om oorplaatjies in die ore van diere in te skiet

                    – Prent A                                                      (1)

                                              6

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                               LANDBOUWETENSKAPPE
                                         NASIENRIGLYNE
                                                               (VRAESTEL 1) GR12 0624

3.3   Die fasiliteite wat gebruik word wanneer plaasdiere hanteer word

      3.3.1   Identifikasie van fasiliteit B – Laaiblad                                  (1)

      3.3.2   Een van die doelwitte van fasiliteit A

              •    Om plaasdiere in bedwang te hou 
              •    Om plaasdiere na die voertuig te lei vir vervoer            (Enige)
                                                                                          (1)

      3.3.3   Twee ontwerpkenmerke vir 'n drukgang om veiligheid te verseker

              •    Hoë soliede/sterk sye 
              •    Geen skerp kurwes nie 
              •    Hoeke is nie te skerp nie 
              •    Niks om diere seer te maak/benadeel nie 
              •    Nie – gladde vloere/ sement vloere                           (Enige)   (2)

      3.3.4   Twee redes vir die fisiese hantering van plaasdiere

              •    Bestuurspraktyke/dok/kastrasie/KI/identifikasie 
              •    Toediening van medikasie/behandeling van parasiete/dosering/
                   inenting 
              •    Vervoer 
              •    Generering van data 
              •    Bepaling van die ouderdom van die dier 
              •    Vir swangerskapstoetsing 
              •    Vir ondersoek van diere                                     (Enige)   (2)

3.4   Drie basiese vereistes vir die vervoer van plaasdiere:

      •   Vervoer diere van verskillende groottes/ouderdom/geslag en spesie apart 
      •   Vloere moet nie glad wees nie 
      •   Geen skerp hoeke op die trok nie 
      •   Voertuig moet hoog/ sterk genoeg wees 
      •   Goeie ventilasie 
      •   Maak diere gewoond aan laaisones voor die tyd 
      •   Moenie diere voer binne 12 uur voor laai nie 
      •   'n Rooi vlag moet gebruik word wanneer diere per pad vervoer word 
      •   Diere moet nie aangejaag word nie 
      •   Moenie diere te lank voor vertrek laai nie 
      •   Vervoer moet betroubaar wees 
      •   Die korrekte dokumentasie moet die diere vergesel                   (Enige)    (3)

                                              7

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                LANDBOUWETENSKAPPE
                                                           NASIENRIGLYNE
                                                                                (VRAESTEL 1) GR12 0624

3.5   Voerverbruik en gemiddelde gewigstoename vir vleisbeeste

      3.5.1   Lyngrafiek

                  Gemiddelde gewigstoename (g/dag)
                                                     Gemiddelde gewigstoename en gemiddelde
                                                             voerverbruik van beeste

                                                     Gemiddelde voerverbruik (kg/dag)

              Kriteria/rubriek/nasienriglyne
              • Korrekte opskrif 
              • X-as - korrek gekalibreer en gemerk (Voerverbruik) 
              • Y-as - korrek gekalibreer en gemerk (Gewigstoename) 
              • Korrekte eenhede (kg/dag en g/dag) 
              • Akkuraatheid (80% geplot) 
              • Lyngrafiek                                                                                  (6)

      3.5.2   Die verband tussen voerverbruik en gewigstoename

              •                        Gewigstoename is direk eweredig aan voerverbruik 
                                                                    OF
              •                        Hoe hoër die voerverbruik hoe hoër/groter  die gewigstoename /en
                                       omgekeerd                                                   (Enige)   (2)

                                                                8

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                                               LANDBOUWETENSKAPPE
                                          NASIENRIGLYNE
                                                               (VRAESTEL 1) GR12 0624

3.6   Scenario oor voëlgriep

      3.6.1   Patogeen wat voëlgriep veroorsaak

              Virus                                                                           (1)

      3.6.2   Regverdiging

              •     Die siekte is hoogs oordraagbaar/aansteeklik. 
              •     Boere moet owerhede waarsku.                                   (Enige)    (1)

      3.6.3   EEN algemene simptome van die voëlgriep

              •     Koors en hoes 
              •     Moeilike asemhaling/dyspnee/ nasale afskeiding 
              •     Skielike dood 
              •     Daling in eierproduksie, gerimpelde vere 
              •     Depressie 
              •     Verlies aan eetlus                                             (Enige)    (1)

      3.6.4   TWEE ekonomiese implikasies

              •     Verbod op uitvoere/ afname in handel 
              •     Hoë behandeling/inentingskoste om siektes te beheer/voorkom 
              •     Verminderde produksie 
              •     Verlies aan inkomste/wins 
              •     Verlies aan vee                                            (Enige)        (2)

3.7   Verskeie stadiums in die lewensiklus van 'n parasiet

      3.7.1   Letter wat elk van die volgende stadiums in die lewensiklus van die
              parasiet verteenwoordig

              (a)       Die larwes broei uit die eiers uit – B                                (1)

              (b)       Die nimf sal op die tweede gasheer voed – D                           (1)

              (c)       Die bosluis sal op die derde gasheer voed – E                         (1)

              (d)       Die eerste gasheer – C                                                (1)
                                                                                              [35]

                                               9

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                                              LANDBOUWETENSKAPPE
                                          NASIENRIGLYNE
                                                              (VRAESTEL 1) GR12 0624

VRAAG 4: DIEREPRODUKSIE

4.1   Manlike voortplantingsorgane

      4.1.1   Letter wat die deel verteenwoordig waar elk van die volgende
              voorkom:

              (a)    Voeding van spermselle deur SERTOLI-selle tydens
                     Spermatogenese – B                                                    (1)

              (b)    Vervoer van spermselle na die uretra – D                              (1)

              (c)    Afskeiding van 'n taai vloeistof wat energie verskaf vir die
                     spermselle – E                                                        (1)

      4.1.2   TWEE aangebore defekte in deel B/testis wat lei tot verlies aan
              vrugbaarheid

              •     Hipoplasie 
              •     Kriptorgidisme 
              •     Spermdefekte/ Azoospermia                                   (Enige)    (2)

      4.1.3   Rol gespeel deur rol gemerk C/penis in voortplanting

              Dit plaas semen in die vagina tydens paring                                  (1)

4.2   Die kenmerkende eienskappe van elke fase van die bronstigheidsiklus

      4.2.1   Identifisering van fases van bronstigheid

              A – Di-estrus                                                                (1)
              B – Pro-estrus                                                               (1)
              C – Bronstigheid/Estrus                                                      (1)
              D – Met-estrus                                                               (1)

      4.2.2   TWEE tekens van bronstigheid

              •     Rusteloosheid 
              •     Skielike afname in melkproduksie 
              •     Die koei klim op ander koeie/spring op ander koeie en laat ander
                    koeie toe om op haar te spring 
              •     Die vulva swel en word groter en sagter 
              •     Oormatige slymuitskeiding vanaf die vulva 
              •     Slymvlies van die vagina lyk klam en rooi                     (Enige)   (2)

                                              10

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                                               LANDBOUWETENSKAPPE
                                          NASIENRIGLYNE
                                                               (VRAESTEL 1) GR12 0624

4.3   Toerusting wat tydens kunsmatige inseminasie gebruik word

      4.3.1   Doel van die gebruik van die pistool

              Om semen tydens kunsmatige inseminasie te deponeer                            (1)

      4.3.2   TWEE basiese vereistes vir berging

              •     Semen moet by 5 °C gestoor word indien dit vir 'n kort tydperk geberg
                    word. 
              •     Semen word gevries in vloeibare stikstof by –196 °C gehou indien
                    langer gestoor word. 
              •     Moet in polivinielstrooitjies gestoor word. 
              •     Die punte van strooitjies is verseël om te voorkom dat vloeibare
                    stikstof binnedring. 
              •     Strooitjies moet gemerk word vir identifikasie.               (Enige)   (2)

      4.3.3   Identifikasie van die letter

              (a)    Semen word nie met patogene besmet deur insemineerder
                     nie – A                                                                (1)

              (b)    Semen is gereed vir gebruik nadat dit gevries gehou is – E             (1)

      4.3.4   EEN nadeel van die gebruik van die toerusting

              Dit is duur./ Benodig vakkundige kennis/ hulp van ‘n veearts                  (1)

      4.3.5   TWEE voordele van kunsmatige inseminasie

              •     Verminder die voorkoms van seksueel oordraagbare siektes 
              •     Meer vroulike diere kan deur superieure manlike diere bevrug word 
              •     Dit is 'n vinnige en ekonomiese manier om die kudde te verbeter 
              •     Semen van manlike diere van ander lande kan gebruik word 
              •     Semen van bogemiddelde stoetbulle kan selfs na dood gebruik
                    word 
              •     Dit verbeter die kommersiële waarde van die kudde 
              •     Semen van meervoudige manlike diere kan gebruik word sonder die
                    instandhouding en onderhoud van duur bulle                  (Enige)     (2)

4.4   Dragtigheidstoetsing in 'n koei

      4.4.1   Identifikasie van dele

              A – Uteruswand/plasenta 
              B – Baarmoeder 
              C – Serviks                                                                   (3)

                                              11

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
                                                            LANDBOUWETENSKAPPE
                                       NASIENRIGLYNE
                                                            (VRAESTEL 1) GR12 0624

      4.4.2   TWEE voordele van vroeë swangerskaptoetsing

              • Vir behoorlike voeding 
              • Vir behoorlike behandeling van siektes en parasiete 
              • Vir behoorlike bestuur van telingsiklusse/rekords/kalfdatums  (Enige)    (2)

      4.4.3   Rol van die slymprop

              • Beskerm dier 
              • teen eksterne siektes en infeksies.                                      (2)

      4.4.4   Die toestand wat in die volgende situasies sou voorkom:

              (a)   Die fetus sterf, vergaan en bly binne-in die koei – Maserasie        (1)

              (b)   Die vloeistof rondom die fetus word herabsorbeer en 'n harde
                    geraamte bly oor – Mummifikasie                                      (1)

4.5   Die diagram wat 'n tegniek illustreer wat in diereproduksie gebruik word

      4.5.1   Die naam van die proses

              Embrio-oorplanting/-oorplasing/ET                                          (1)

      4.5.2   Die grootste voordeel van die gebruik van hierdie tegniek op
              vroulike diere

              • Groot nageslag  van 'n enkele bogemiddelde dier word
                geproduseer. 
              • Surrogaat/ontvanger koeie  reproduseer nou waardevolle
                nageslag                                                     (Enige)     (2)

4.6   Die eerste melk wat deur die koei geproduseer word, binne die eerste drie
      dae van laktasie

      4.6.1   Identifikasie van die eerste melk wat deur 'n koei geproduseer word

              Biesmelk/Kolostrum                                                         (1)

      4.6.2   TWEE maniere waarop biesmelk van die normale melk verskil
              • Meer geel van kleur as gewone melk 
              • Hoër vetinhoud/romeriger/meer gekonsentreerd/voedsamer/dikker 
              • Bevat teenliggame  vir beskerming teen siektes           (Enige)        (2)
                                                                                         [35]

                                                              TOTAAL AFDELING B:         105

                                                                            TOTAAL:      150

                                            12

## Related documents

- [AGRIC SCIENCES GR12 QP JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-gr12-qp-june-2024-afrikaans/48719f25-7bad-42d9-ac10-98ce8ff7d641) — Agricultural Sciences · QP · 2024 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR12 SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr12-sept-2024-afrikaans/bef7725c-6e39-4ea2-a70e-eb20a0ec8a39) — Agricultural Sciences · QP · 2024 · Afr
- [AGR SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p2-gr12-qp-sept2024-afrikaans/8e32cd2a-091a-453e-805b-a2206fd54cc0) — Agricultural Sciences · QP · 2024 · Afr
- [AGR SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p2-gr12-qp-sept2023-afrikaans/51750641-1490-4c7b-92b0-3ccf08e8849b) — Agricultural Sciences · QP · 2023 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 GR12 QP SEPT2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-gr12-qp-sept2022-afrikaans/f715d8c3-c3f1-44e2-9e65-b40dd2e98165) — Agricultural Sciences · QP · 2022 · Afr
- [AGR SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2022 Afrikaans FINAL](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p2-gr12-qp-sept2022-afrikaans-final/b75f9314-9f32-4779-954a-16f22a45a927) — Agricultural Sciences · QP · 2022 · Afr

## More from Grade 12 Agricultural Sciences

- [Gr 12 Agric Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-agric-sci-atp-2023-24/f8eca465-7b8e-42d7-afd8-c86963794db8) — ATP
- [Agricultural Sciences P1 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-nov-2024-afr/c13f3083-05d1-4557-b051-e0dd3897b42d) — QP · 2024 · Afr
- [Agricultural Sciences P2 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-nov-2024-afr/81782c4d-d347-40f6-ab2c-0a2bb1dc02ef) — QP · 2024 · Afr
- [Agricultural Sciences P2 May-June 2023 Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-may-june-2023-afr/c207c9a4-2f74-4e74-94e3-20d1e501d091) — QP · 2023 · Afr
- [Agricultural Sciences P2 Nov 2023 Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-nov-2023-afr/8140b190-1bc1-4005-94af-a1c3a95b2fea) — QP · 2023 · Afr
- [Agricultural Sciences P2 Nov 2022 Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-nov-2022-eng/95ab4dd6-0208-4493-83e0-1d2c2aceaa50) — QP · 2022 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
