# Mathematics Grade 12 Eastern Cape Mock 2020 Question Paper

> Grade 12 Mathematics question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2020, 10 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr-12-ec-maths-v1-sep-2020/3c1f7517-4a34-4afd-8d30-3b70392a0c27
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2020
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mathematics) › [Mathematics Grade 12 Eastern Cape Mock 2020 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-ec-maths-v1-sep-2020/3c1f7517-4a34-4afd-8d30-3b70392a0c27)

## About this document

Mathematics · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2020. Question paper, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                NASIONALE
                            SENIOR SERTIFIKAAT

                                     GRAAD 12

                              SEPTEMBER 2020

                                 WISKUNDE V1

PUNTE:   150

TYD:     3 uur

               Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye, insluitend ’n inligtingsblad.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                       WISKUNDE V1                                  (EC/SEPTEMBER 2020)

 INSTRUKSIES EN INLIGTING

 Lees die volgende instruksies sorgvuldig deur voordat die vrae beantwoord word.

 1.     Hierdie vraestel bestaan uit ELF vrae.

 2.     Beantwoord AL die vrae.

 3.     Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts wat jy in die bepaling
        van jou antwoorde gebruik het, duidelik aan.

 4.     Jy mag ŉ goedgekeurde sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies) gebruik,
        tensy anders aangedui.

 5.     Volpunte sal nie noodwendig aan antwoorde alleen toegeken word nie.

 6.     Indien nodig, moet antwoorde tot TWEE desimale plekke afgerond word, tensy
        anders aangedui.

 7.     Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.

 8.     Nommer jou antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
        vraestel gebruik is.

 9.     ŉ Inligtingsblad met formules is aan die einde van die vraestel ingesluit.

 10.    Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020)                          WISKUNDE V1                                                    3

  VRAAG 1

  1.1      Los op vir x:

           1.1.1      2x 2  x  3  0                                                                (3)

           1.1.2      x(7 x  2)  1 (korrek tot TWEE desimale plekke)                                (4)

           1.1.3       x2  x  2  0                                                                (4)

                                      17
           1.1.4      2 x  2 2x                                                                    (5)
                                       2

  1.2      Gegee:
                 ( x  2) 2  y 2  25 is ’n vergelyking van ’n sirkel.
                 x  3  3 y  0 is ’n vergelyking van ’n reguitlyn.
                 Die grafieke van die sirkel en die reguitlyn sny by punte A en B

           Bepaal die koördinate van punte A en B. (Toon ALLE nodige berekeninge.)                    (6)

  1.3      Toon aan dat die wortels van die vergelyking ( x  m)( x  n)  3 p 2 reëel is vir
           alle reële waardes van m, n en p.                                                          (4)
                                                                                                     [26]

  VRAAG 2

  2.1      Gegee die kwadratiese getalpatroon: 86 ; 119 ; 150 ; 179 ; …

           2.1.1      Skryf die volgende TWEE terme van die patroon neer.                             (2)

           2.1.2      Bepaal Tn , die algemene term van die patroon in die vorm
                      Tn  an 2  bn  c .                                                            (4)

           2.1.3      Watter term(e) van die patroon het ’n waarde van 326?                           (3)

           2.1.4      Taine tel ’n konstante waarde, k , by elke term in die patroon wat ’n
                      nuwe patroon Pn gee. Bepaal die algemene term van die nuwe patroon.             (2)

  2.2      Die eerste drie terme van ’n rekenkundige ry is:
           2 y  1 ; 4 y  1 ; 6 y  1.

           2.2.1      Bepaal T30 , in terme van y.                                                    (3)

           2.2.2      Bepaal die waarde van y, gegee dat die som van die eerste 30 terme
                      van die patroon  2 820 is.                                                     (4)
                                                                                                     [18]

Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                            WISKUNDE V1                                (EC/SEPTEMBER 2020)

    VRAAG 3

    3.1     Gegee die reeks: 1  2  3  4  5  6  . . .  5000

            Skryf die reeks in sigma notasie neer as al die magte van 4 uit die reeks
            verwyder word.                                                                            (4)

    3.2     Gegee dat die volgende twee meetkundige reekse konvergerend is:

            1  x  x 2  x 3  ... en 1  x  x 2  x 3  ...

            Bepaal die waarde(s) van x waarvoor die som van die twee reekse gelyk aan 8
            is.                                                                                       (6)
                                                                                                     [10]

    VRAAG 4

                        a
    Gegee: f ( x)          3 , waar 𝑎 ∈ ℤ .
                      x 1

    4.1     Skryf die vergelykings van die asimptote van f neer.                                      (2)

    4.2     Bepaal die x en y afsnitte van f in terme van a.                                          (3)

    4.3     Gegee dat a  1 is, teken ’n netjiese skets van f, en toon duidelik alle
            asimptote en afsnitte met die asse aan.                                                   (4)

    4.4     Die grafiek van f word 3 eenhede na links en 2 eenhede afwaarts geskuif.
            Skryf die nuwe vergelyking van f , in terme van a, neer.                                  (2)
                                                                                                     [11]

Kopiereg voorbehou                                                                        Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020)                        WISKUNDE V1                                                         5

  VRAAG 5

  Die diagram toon die grafieke van f ( x)  ax 2  bx  c en g ( x)  b x  q . A en B is die
  x-afsnitte, E is die y-afsnit en C  34 ; y  is die draaipunt van f. J is die x-afsnit en D is
  die y-afsnit van g. y   8 is die vergelyking van die asimptoot van g. H (1;  5) is een
  van die snypunte van f en g.

  5.1      Skryf die koördinate van D neer.                                                              (1)

  5.2      Skryf die waarde van q neer.                                                                  (1)

  5.3      Toon aan dat a  2, b  3 en c  10 is.                                                      (6)

  5.4      Skryf die terrein/waardeversameling van g neer.                                               (2)

  5.5      Die lyn met vergelyking, y  9 x   28, is ’n raaklyn aan f by punt T.
           Bepaal die koördinate van T.                                                                  (5)

  5.6      Gegee dat h ( x)  g x   8 , skryf h 1 ( x) in die vorm y  . . . neer.                   (2)

  5.7      Gegee dat p ( x)  f ( x)  1, bepaal die waardes van x waarvoor x. p ( x)  0.               (4)
                                                                                                        [21]

Kopiereg voorbehou                                                                        Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                            WISKUNDE V1                               (EC/SEPTEMBER 2020)

    VRAAG 6

    6.1       Colby het ’n skootrekenaar / ‘laptop’ ter waarde van Rx, vir sy universiteit-
              studies, gekoop. Die waarde van die skootrekenaar het verminder teen r % per
              jaar op die waardeverminderingsmetode. Na 4 jaar was die waarde van die
                             1
              skootrekenaar van die oorspronklike prys.
                             3
              Bereken r, die verminderingskoers.                                                     (3)

    6.2       Op 1 Februarie 2014 het Ncominkosi ’n lening by die bank uitgeneem om ’n
              motor te koop. Sy eerste paaiement vir die lening was betaalbaar op 31 Julie 2014.
              Vandat hy begin het om die lening te betaal, het dit hom 6 jaar geneem om dit ten
              volle, teen ’n rentekoers van 9,5% p.j. maandeliks saamgestel, af te betaal. In
              totaal het hy die bank R596 458,10 betaal.

              6.2.1    Hoeveel was sy maandelikse paaiement?                                         (5)

              6.2.2    Hoeveel geld het hy van die bank geleen?
                       Skryf jou antwoord tot die naaste rand neer.                                 (6)
                                                                                                   [14]

    VRAAG 7

    Bepaal:

    7.1       f ' ( x) vanuit eerste beginsels as f ( x)  2 x 2                                    (5)

              dy                2
    7.2          as y  7 x 4                                                                       (3)
              dx                x3

                 1      5     
    7.3       Dt  gt 2   3g 
                 2      t                                                                         (4)
                                                                                                   [12]

Kopiereg voorbehou                                                                       Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020)                      WISKUNDE V1                                                        7

  VRAAG 8

  In die diagram hieronder is die grafiek van f ( x)  2 x 3  x 2  12 x  9 geteken. A en B is
  draaipunte van f en C is die y-afsnit. D, E en F is die x-afsnitte.

                                              y
                                     A

                                                                          f
                                             C

                         D                        E              F                          x

                                                         B

  8.1     Skryf die koördinate van C neer.                                                            (1)

  8.2     Bereken die koördinate van D, E en F.                                                       (6)

  8.3     Bepaal die waardes van x waarvoor f konkaaf afwaarts sal wees.                              (4)

  8.4     Bepaal die waardes van x waarvoor f   x   0 .                                           (4)
                                                                                                     [15]

Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                       WISKUNDE V1                             (EC/SEPTEMBER 2020)

 VRAAG 9

 Die diagram hieronder toon driehoek ABC, geteken sodat die hoekpunte op reghoek
 PBQS lê, soos aangetoon. PA = SC = t cm. PB = 12 cm en BQ = 7 cm.

                     P                        12 cm                    B

                t cm
                     A

                                                                        7 cm

                     S   t cm C                                         Q

 Bereken die kleinste moontlike oppervlakte van ∆ABC.                                           [6]

 VRAAG 10

 By St Johns Hoërskool was ’n opname gemaak om te bepaal hoeveel van die graad 12
 leerders Wiskunde (M), Natuurwetenskappe (P) en Rekeningkunde (A) doen. Die
 volgende inligting was gekollekteer:

       135 leerders het aan die opname deelgeneem.
       5 leerders neem Wiskunde en Rekeningkunde maar nie Natuurwetenskappe nie.
       12 leerders neem Wiskunde en Natuurwetenskappe maar nie Rekeningkunde nie.
       24 leerders neem Natuurwetenskappe en Rekeningkunde maar nie Wiskunde nie.
       y leerders neem slegs Natuurwetenskappe
       x leerders neem al drie vakke
       y leerders neem slegs Rekeningkunde
       2 y  3 leerders neem slegs Wiskunde
       60 leerders neem Rekeningkunde
       Die aantal leerders wat Wiskunde neem is gelyk aan die aantal leerders wat
        Natuurwetenskappe neem

 10.1     Stel die inligting hierbo op ’n Venn-diagram voor.                                    (4)

 10.2     Bepaal die waardes van x en y.                                                        (4)

 10.3     Bereken die waarskynlikheid dat ’n leerder wat willekeurig gekies word Wiskunde
          of beide Natuurwetenskappe en Rekeningkunde doen.                                    (3)
                                                                                              [11]

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020)                      WISKUNDE V1                                                       9

 VRAAG 11

 Lwazi en Cwenga is die hoofseun en hoofdogter van hulle skool onderskeidelik. Boonop
 is daar 3 seuns en 2 dogters wie prefekte is. Hulle moet almal vir twee foto’s in ’n ry sit.

 11.1     In hulle eerste foto, mag hulle in enige orde sit. In hoeveel verskillende maniere
          kan hulle sit?                                                                             (2)

 11.2     In hulle tweede foto, kan Lwazi en Cwenga in enige orde slegs op die derde en
          vyfde sitplekke sit.
          Wat is die waarskynlikheid dat die laaste sitplek deur ’n seun gevul sal word en
          as slegs ’n meisie op die vierde sitplek mag sit?                                          (4)
                                                                                                     [6]

                                                                                  TOTAAL:           150

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                                    WISKUNDE V1                                               (EC/SEPTEMBER 2020)

                                          INLIGTINGSBLAD: WISKUNDE

           b  b 2  4ac
     x
                2a

     A  P(1  ni)               A  P(1  ni)              A  P(1  i) n                              A  P(1  i) n

     Tn  a  (n  1)d Sn  n 2a  (n  1)d 
                                      2

     Tn  ar n1                          Sn 
                                                  
                                                 a r n 1  ;         r 1                   S 
                                                                                                       a
                                                                                                           ; 1  r  1
                                                   r 1                                               1 r

     F
              
        x 1  i   1
                       n
                                                 P
                                                        x[1  (1  i)n ]
               i                                                i
                       f ( x  h)  f ( x )
     f ' ( x)  lim
                  h 0          h
                                                                x  x y  y2 
      d  ( x 2  x1 ) 2  ( y 2  y1 ) 2                   M  1 2 ; 1      
                                                                2       2 

                                                                                 y 2  y1
      y  mx  c                 y  y1  m( x  x1 )                 m                                m  tan
                                                                                 x 2  x1

      x  a 2   y  b2  r 2
                         a     b     c                                                                                   1
     In ABC:                                             a 2  b 2  c 2  2bc. cos A                area ABC         ab. sin C
                       sin A sin B sin C                                                                                 2
     sin     sin  . cos   cos  .sin                        sin     sin  . cos   cos  .sin 

     cos     cos  . cos   sin  . sin                       cos     cos  . cos   sin  . sin 

              cos 2   sin 2 
              
     cos 2  1  2 sin 2                                 sin 2  2 sin . cos 
              2 cos 2   1
              
                                                                                    n          2

                                                                                   x  x 
 x
     x                                                                                  i
                                                                        i 1
                                                                            2

          n                                                                             n
          n( A)
P( A)                                                                P(A of B) = P(A) + P(B) – P(A en B )
          nS 

yˆ  a  bx                                                          b
                                                                                 x  x ( y  y )
                                                                                  (x  x)    2

Kopiereg voorbehou                                                                                                 Blaai om asseblief

## Related documents

- [Gr 12 EC Maths P2 Memo Sep 2020 Errata](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-ec-maths-p2-memo-sep-2020-errata/e1e6c6e0-9ebe-45f8-ba36-fe3147f0640a) — Mathematics · Memo · 2020
- [Gr 12 Gauteng Maths P2 Sep 2020](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-gauteng-maths-p2-sep-2020/346151c4-588d-4f93-a0e8-ad2bbb142863) — Mathematics · QP · 2020
- [2020 GRADE 12 MATH TRIAL EXAM PAPER 2 KZN](https://www.hlayiso.com/library/2020-grade-12-math-trial-exam-paper-2-kzn/bc1658b3-f847-401c-bc59-8d5e8924854e) — Mathematics · QP · 2020
- [2020 GRADE 12 MATH TRIAL EXAM PAPER 1 NW](https://www.hlayiso.com/library/2020-grade-12-math-trial-exam-paper-1-nw/29fe043e-9275-4a5d-9937-7bc72911b845) — Mathematics · QP · 2020
- [MATHS P2 GR12 QP SEPT 2023 Sesotho](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-gr12-qp-sept-2023-sesotho/c7f32f8f-0bd8-44d0-859e-c65051ed3646) — Mathematics · QP · 2023 · Sesotho
- [MATHS P1 QP GR12 SEPT 2021 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-qp-gr12-sept-2021-afrikaans/ecc6ca73-048f-4257-8f9a-db12f35059e1) — Mathematics · QP · 2021 · Afr

## More from Grade 12 Mathematics

- [MATHS P1 ANSWER BOOK GR12 SEPT 2025 English Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-answer-book-gr12-sept-2025-english-afrikaans-watermark/d78c3fd3-dcd5-4f3f-911b-e5635b4686cc) — Addendum · 2025 · Afr
- [MATHS P2 MEMO GR12 SEPT 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr12-sept-2025-e-a-watermark/838d50ea-fdac-4e70-8d62-e365a012252f) — Memo · 2025
- [Maths Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Eng Northern Cape](https://www.hlayiso.com/library/maths-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-eng-northern-cape/f00a552e-132c-4871-bf72-c887cfc67272) — Memo · 2025 · Eng
- [MATHS P2 ANSWER BOOK GR12 JUNE 2024 Afr+English](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-answer-book-gr12-june-2024-afr-english/4a71e975-4ac4-4f55-8e23-0b8155a5b0c6) — Addendum · 2024 · Eng
- [MATHS P2 MEMO GR12 JUNE 2024 Afr+English](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr12-june-2024-afr-english/4a5f997e-e38d-4abb-b726-8b72e6672832) — Memo · 2024 · Eng
- [MATHS P1 GR 12 MEMO SEPT 2024 English+Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr-12-memo-sept-2024-english-afrikaans/f0eedb8f-ec6f-4f46-9885-3933cd274781) — Memo · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
