# Mathematics Grade 12 Eastern Cape Mock 2020 Question Paper

> Grade 12 Mathematics question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2020, 15 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr-12-ec-maths-v2-sep-2020/ff61087f-8c7e-4ea0-99e0-d8da91411b0e
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2020
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 15

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mathematics) › [Mathematics Grade 12 Eastern Cape Mock 2020 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-ec-maths-v2-sep-2020/ff61087f-8c7e-4ea0-99e0-d8da91411b0e)

## About this document

Mathematics · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2020. Question paper, 15 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                               NASIONALE
                           SENIOR SERTIFIKAAT

                                   GRAAD 12

                             SEPTEMBER 2020

                                WISKUNDE V2

PUNTE:   150

TYD:     3 uur

           Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye, insluitend 1 inligtingsblad, en ’n
                                antwoordeboek van 25 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                     WISKUNDE V2                                    (EC/SEPTEMBER 2020)

 INSTRUKSIES EN INLIGTING

 Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat die vrae beantwoord word.

 1.    Hierdie vraestel bestaan uit 10 vrae.

 2.    Beantwoord AL die vrae in die SPESIALE ANTWOORDEBOEK wat verskaf word.

 3.    Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts wat jy gebruik in die
       beantwoording van die vrae, duidelik aan.

 4.    Slegs antwoorde sal NIE noodwendig volpunte verdien NIE.

 5.    Jy kan ’n goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar gebruik (nieprogrammeerbaar en
       niegrafies), tensy anders vermeld.

 6.    Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders gemeld.

 7.    Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.

 8.    ’n Inligtingsblad met formules is aan die einde van die vraestel ingesluit.

 9.    Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                                      Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020)                        WISKUNDE V2                                                3

 VRAAG 1

 Die volgende tabel toon ’n vergelyking van ’n skool se graad 12 finale punte van 2019 en
 die leerlinge se Skoolgebaseerde Assesserings (SBA) punte vir die jaar.

  LEERDERS                     1    2      3     4      5     6      7     8        9     10
  SBA PUNT                    99   93     77    74     63    62     63    63       47     37
  FINALE PUNT                 94   81     73    65     59    58     55    49       43     31

 1.1   Bepaal die vergelyking van die kleinste-kwadrate regressielyn vir die data.
       (Gee antwoord korrek tot 4 desimale plekke.)                                                  (3)

 1.2   Bepaal die korrelasie-koëffisiënt tussen die SBA-punt en die finale punt.                     (1)

 1.3   Lewer kommentaar op die korrelasie tussen die SBA-punt en die finale punt.                    (1)

 1.4   Leerder 11 het 51% vir SBA behaal. Voorspel die finale punt wat hy behoort te kry,
       korrek tot die naaste eenheid.                                                                (2)

 1.5   Gegee dat die gemiddelde vir die finale punt 60,8 is, bereken hoeveel leerders binne
       een standaardafwyking vanaf die gemiddelde was.                                              (3)
                                                                                                   [10]

 VRAAG 2

 Die spoed, in kilometer per uur, van fietsryers wat verby ’n punt op die roete van die
 Ystermanwedloop verby gegaan het wat afgeneem is en in die tabel hieronder opgesom is:

              Spoed ( km/h)         Frekwensie (f)           Kumulatiewe
                                                              Frekwensie
                0 < 𝑥 ≤ 10                 10                     10
               10 < 𝑥 ≤ 20                                        30
               20 < 𝑥 ≤ 30                 45
               30 < 𝑥 ≤ 40                 72
               40 < 𝑥 ≤ 50                                        170

 2.1   Voltooi die bostaande tabel in die ANTWOORDEBOEK wat verskaf is.                              (2)

 2.2   Maak gebruik van die assestelsel wat in die ANTWOORDEBOEK verskaf is om ’n
       kumulatiewe-frekwensie-kurwe vir die bostaande data te teken.                                 (3)

 2.3   Toon duidelik op jou grafiek aan waar die beramings/skattings vir die
       onderkwartiel (𝑄1 ) en die mediaan (𝑀) spoed afgelees kan word. Skryf ook
       hierdie beramings neer.                                                                       (2)

 2.4   Teken ’n mond-en-snor diagram vir die data. Gebruik die getallelyn in die
       ANTWOORDEBOEK.                                                                                (2)

 2.5   Gebruik jou grafiek om die hoeveelheid fietsryers wat by die punt met ’n spoed
       van meer as 35 km/h verby gegaan het, te beraam.                                             (1)
                                                                                                   [10]

Kopiereg voorbehou                                                                      Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                      WISKUNDE V2                             (EC/SEPTEMBER 2020)

 VRAAG 3

 In die diagram is P, Q (0 ; −2) en R (6 ; −4) die hoekpunte van driehoek PQR. Die
 vergelyking van PQ is 3𝑥 − 𝑦 − 2 = 0. Die vergelyking van PR is 𝑦 = −𝑥 + 2. RS is die
                                   ̂R = 𝜃.
 loodlyn vanaf R tot op die y-as. QP

                          y

                              P
                              𝜃
                          M        N
                     O                                                     x

             Q(0 ; −2)

                      S                                         R(6 ;−4)

 3.1   Bereken die gradiënt van QR.                                                            (2)

 3.2              ̂ 𝑅 = 90°.
       Bewys dat PQ                                                                            (2)

 3.3   Bereken die koördinate van P.                                                           (3)

 3.4   Bereken die lengte van QR. Laat jou antwoord in wortelvorm.                             (2)

 3.5   Bepaal die vergelyking van die sirkel deur Q, P en R. Gee die antwoord in die
       vorm: (𝑥 − 𝑎)2 + (𝑦 − 𝑏)2 = 𝑟 2 .                                                       (5)

 3.6   Bereken die grootte van hoek 𝜃.                                                         (5)

 3.7   Bereken die oppervlakte van 𝛥PQR.                                                      (3)
                                                                                             [22]

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020)                         WISKUNDE V2                                          5

 VRAAG 4

 In die diagram hieronder is C die middelpunt van die sirkel gedefinieer deur
  𝑥 2 − 6𝑥 + 𝑦 2 − 4𝑦 + 9 = 0. T (−1 ; y) is ’n punt buite die sirkel. Twee raaklyne word
 vanaf T aan die sirkel geteken. STB is ’n raaklyn aan die sirkel by B en het vergelyking
 𝑦 = −2𝑥 + 𝑘. TA is ’n raaklyn aan die sirkel by A en is ewewydig aan die x-as. BV is ’n
 middellyn van die sirkel.

                               y
               S
                                                 A
           T(−1 ; y)
                                                           V

                                                     C

                                      B
                                                                               x
                               O

                                                     𝑦 = −2𝑥 + 𝑘

 4.1   Bepaal die koördinate van C.                                                             (4)

 4.2   Bepaal die vergelyking van BV.                                                           (3)

 4.3   Bepaal die vergelyking van lyn TA.                                                       (1)

 4.4   Bereken die lengte van TB. Gee rede(s).                                                  (4)

 4.5   Bepaal die waarde van k.                                                                 (2)

 4.6                            ̂ B. Gee rede(s).
       Bereken die grootte van AC                                                              (4)
                                                                                              [18]

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                       WISKUNDE V2                               (EC/SEPTEMBER 2020)

 VRAAG 5

 5.1   As cos 2 2° = p; bepaal die volgende in terme van p:

       5.1.1   cos 158                                                                              (2)

       5.1.2   sin 112                                                                              (2)

       5.1.3   sin 38                                                                               (4)

 5.2   Bepaal al die waardes van P in die interval [0°; 360°] wat die vergelyking bevredig:
       sin P = sin 2P                                                                                (4)

 5.3   As 𝛥ABC ’n ongelyksydige driehoek is, toon aan dat: cos ( A + B) = - cos C .                  (2)

 5.4   Bewys die volgende identiteit:

       cos2 x − cos x − sin2 x    1     1
                                =    −                                                               (5)
        2 sin x . cos x + sin x tan x sin x

 5.5   Bepaal die algemene oplossing van: 4 + 7 cos θ + cos 2 θ = 0 .                               (6)
                                                                                                   [25]

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020)                        WISKUNDE V2                                              7

 VRAAG 6

 In die diagram hieronder is die grafieke van 𝑓(𝑥) = 𝑡𝑎𝑛 𝑏 𝑥 en 𝑔(x)= cos(x − 30°) op
 dieselfde assestelsel vir −180° ≤ 𝑥 ≤ 180° geteken. Die punte P(90°;1) en Q lê op f
 en g onderskeidelik. Gebruik die diagram om die volgende vrae te beantwoord.

 6.1   Bepaal die waarde van b.                                                                  (1)

 6.2   Skryf die koördinate van A, die draaipunt van g neer.                                     (2)

 6.3   As PQ ewewydig aan die y-as is, bepaal die koördinate van Q.                              (2)

 6.4   Skryf neer die vergelykings van die asimptoot(e) van y  tan b( x  20) vir
       𝑥 ∈ [-180°;180°].                                                                         (1)

 6.5   Bepaal die waardeversameling/terrein van h as h( x)  2 g ( x)  1.                       (2)
                                                                                                 [8]

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                          WISKUNDE V2                            (EC/SEPTEMBER 2020)

 VRAAG 7

 Punte L, M en N is in dieselfde horisontale vlak. KL is ’n vertikale toring. Die hoogtehoek
 van K vanaf M is 𝑞°. NL ̂M = 𝑝°; NL  NM  d and KL  h.

                     K

                                                                          N

                           p                                          d
                     L

                                                            q

                                                                 M

 7.1                           ̂ M in terme van p.
       Bepaal die grootte van LN                                                                    (2)

                               d sin 2 p
 7.2   Bewys dat LM =                                                                               (2)
                                sin p

 7.3   Toon, vervolgens dat: h  2d cos p tan q .                                                   (3)
                                                                                                    [7]

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020)                        WISKUNDE V2                                             9

 VRAAG 8

 8.1   Voltooi die volgende stelling:

       Die lynstuk geteken vanaf die middelpunt van die sirkel loodreg op die koord ...           (1)

 8.2   In die diagram hieronder is sirkel ABC met middelpunt O gegee. OB = 8 eenhede en
       AB = BC = 10 eenhede. E is die middelpunt van AC. Laat OE = y en AE = x.

       Bereken, met redes, die lengte van OE.                                                     (5)

 8.3   Voltooi die volgende stelling:

       Die hoek wat deur ’n boog by die middelpunt van die sirkel onderspan word, is ...
       van die sirkel, op dieselfde kant van die koord as die middelpunt.                         (1)

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                           WISKUNDE V2                            (EC/SEPTEMBER 2020)

 8.4   In die diagram is O die middelpunt van ’n sirkel ABCD. AOD is die middellyn en
       OC is ’n radius. AB, BC, CD, AC en BD is reguitlyne.

                                 B                                  C
                                         2                     1
                                     1                              3
                                                                2

                                                                                2
                         2                                                  1
                             1                       1     2                        D
                     A                               O

       Skryf neer, met redes, ’n vergelyking wat die verwantskap tussen elk van die gegewe
       groep hoeke uitdruk.

                         HOEKE                   VERGELYKING /                  REDE
                                                 VERWANTSKAP
        bv.      ̂3 ; 𝑃̂
                 𝑀                           ̂3 = 2 × 𝑃̂
                                             𝑀                          middelpunts ∠ = 2 ×
                                                                        omtrekshoek∠
        8.4.1    𝑂̂2 ; 𝐵̂2

        8.4.2    ̂1 ; 𝐶̂3 ; 𝐷
                 𝐷          ̂2

        8.4.3    𝐵̂1 ; 𝐵̂2 ; 𝐷
                             ̂1 ; 𝐷
                                  ̂2

        8.4.4    ̂1 ; 𝐶̂1
                 𝐷
                                                                                                      (8)
                                                                                                     [15]

Kopiereg voorbehou                                                                      Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020)                      WISKUNDE V2                                             11

 VRAAG 9

 9.1   Gegee dat PC ’n raaklyn aan die sirkel ACB is; BAP en BCQ is reguitlyne.
       PC = PQ en CP̂ Q = 20°.
                                                                                   P

                                                                             20
                                                  A

             B

                                                            C

                                                                                   Q

       Bewys, met melding van redes, dat BC NIE ’n middellyn is NIE.                            (5)

 9.2   In die diagram hieronder is O die middelpunt van sirkel ABC. Die raaklyn PA aan
       die sirkel en die middellyn AB ontmoet by A. OCQ en BCP is reguitlyne.
       PQ∥AB.

                              Q

         P   1

                                        1 4
                                        C 2 3
                                                                   B

                                                        2
                                                    1
                                                        O

                                    A

       Bewys, met melding van redes, dat PQ = QC.                                               (6)

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                                  WISKUNDE V2                               (EC/SEPTEMBER 2020)

 9.3   In die diagram hieronder is koorde AB en FE van sirkel met middelpunt O verleng
       na punte C en D op die omtrek van sirkel met middelpunt P. BE∥CD.

       Bewys dat ACDF ’n koordevierhoek is.                                                  (5)
                                                                                            [16]

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020)                      WISKUNDE V2                                            13

 VRAAG 10

 10.1    In die diagram is ΔMON geteken. S is ’n punt op MO en T is ’n punt op MN sodat
         ST∥ON is. SN en OT is getrek.

                                              M

                                     S                   T

                               O                                N

         Gebruik die diagram om die stelling wat meld dat ’n lyn ewewydig aan een sy van
         ’n driehoek verdeel die ander twee sye eweredig te bewys. Met ander woorde,
                      MS MT
         bewys dat:     
                      SO TN                                                                    (5)

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
14                                               WISKUNDE V2                   (EC/SEPTEMBER 2020)

 10.2   In die diagram is O die middelpunt van die sirkel. PQRS is ’n koordevierhoek. Die
        raaklyn deur P sny RS verleng by A. OB ⊥ PR en PA ⊥ AS.

                                                                     Q

                                                                 1

                                             1
                                     P
                                         2
                                 4 3

                                                                 O
           A
                                                       B
                                                  1
                                                   2
                               1 2
                            S        3

                                                           1 2

                                                             R

        Bewys dat:

        10.2.1       ΔAPS |||ΔBRS                                                              (3)

        10.2.2       AP . RS = BR . PS                                                         (1)

        10.2.3       ̂4 = R
                     P    ̂2                                                                   (4)

        10.2.4       BR . RQ = RS . RP                                                        (6)
                                                                                             [19]

                                                                              TOTAAL:         150

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020)                                               WISKUNDE V2                                                                  15

                                                 INLIGTINGSBLAD: WISKUNDE

                                                               −𝑏 ± √𝑏 2 − 4𝑎𝑐
                                                            𝑥=
                                                                     2𝑎

   𝐴 = 𝑃(1 + 𝑛𝑖)                𝐴 = 𝑃(1 − 𝑛𝑖)                       𝐴 = 𝑃(1 − 𝑖)𝑛                                            𝐴 = 𝑃(1 + 𝑖)𝑛

         n                               n
                                                  n(n  1)                                                               𝑛
        1  n
        i 1
                                      i 
                                      i 1           2
                                                                              𝑇𝑛 = 𝑎 + (𝑛 − 1)𝑑                   𝑆𝑛 = (2𝑎 + (𝑛 − 1)𝑑)
                                                                                                                         2

                                                                  𝒂(𝒓𝒏 −𝟏)                                                   𝑎
   𝑇𝑛 = 𝑎𝑟 𝑛−1                                             𝑆𝑛 =                  ;             𝑟≠1                𝑆∞ =           ; −1 < 𝑟 < 1
                                                                    𝒓−𝟏                                                  1−𝑟

               𝒙[(𝟏+𝒊)𝒏 −𝟏]                                     𝑥[1−(1+𝑖)−𝑛 ]
   𝑭=                                                      𝑃=
                    𝒊                                                  𝑖

                                                                      𝑓(𝑥 + ℎ) − 𝑓(𝑥)
                                                         𝑓′(𝑥) = 𝑙𝑖𝑚
                                                                  ℎ→0        ℎ

                                                                           𝑥 +𝑥2 𝑦1 +𝑦2
    𝑑 = √(𝑥2 − 𝑥1 )2 + (𝑦2 − 𝑦1 )2                                  M( 1             ;         )
                                                                             2           2
                                                                                         𝑦 −𝑦1
    𝑦 = 𝑚𝑥 + 𝒄                  𝑦 − 𝑦1 = 𝑚(𝑥 − 𝑥1 )                              𝑚= 2                             𝑚 = 𝑡𝑎𝑛 𝜃
                                                                                         𝑥2 −𝑥1

                                                          (𝑥 − 𝑎)2 + (𝑦 − 𝑏)2 = 𝑟 2

                          𝑎          𝑏            𝑐                                                                          1
    In ABC:                    =            =             𝑎2 = 𝑏 2 + 𝑐 2 − 2𝑏𝑐. 𝑐𝑜𝑠 𝐴                       𝑎𝑟𝑒𝑎𝛥𝐴𝐵𝐶 = 𝑎𝑏. 𝑠𝑖𝑛 𝐶
                        𝑠𝑖𝑛 𝐴       𝑠𝑖𝑛 𝐵        𝑠𝑖𝑛 𝐶                                                                       2

    𝑠𝑖𝑛(𝛼 + 𝛽) = 𝑠𝑖𝑛 𝛼 . 𝑐𝑜𝑠 𝛽 + 𝑐𝑜𝑠 𝛼 . 𝑠𝑖𝑛 𝛽                                       𝑠𝑖𝑛(𝛼 − 𝛽) = 𝑠𝑖𝑛 𝛼 . 𝑐𝑜𝑠 𝛽 − 𝑐𝑜𝑠 𝛼 . 𝑠𝑖𝑛 𝛽
    𝑐𝑜𝑠(𝛼 + 𝛽) = 𝑐𝑜𝑠 𝛼 . 𝑐𝑜𝑠 𝛽 − 𝑠𝑖𝑛 𝛼 . 𝑠𝑖𝑛 𝛽                               𝑐𝑜𝑠(𝛼 − 𝛽) = 𝑐𝑜𝑠 𝛼 . 𝑐𝑜𝑠 𝛽 + 𝑠𝑖𝑛 𝛼 . 𝑠𝑖𝑛 𝛽
               𝑐𝑜𝑠 2 𝛼 − 𝑠𝑖𝑛2 𝛼
    𝑐𝑜𝑠 2 𝛼 = {1 − 2 𝑠𝑖𝑛2 𝛼                                                      𝑠𝑖𝑛 2 𝛼 = 2 𝑠𝑖𝑛 𝛼 . 𝑐𝑜𝑠 𝛼
               2 𝑐𝑜𝑠 2 𝛼 − 1
                                                                                                             2
        ∑𝑥                                                                                   ∑𝑛
                                                                                              𝑖=1(𝑥𝑖 −𝑥̄ )
 𝑥̄ =                                                                            𝜎2 =
         𝑛                                                                                         𝑛
                   𝑛(𝐴)
    𝑃(𝐴) =                                                                       P(A of B) = P(A) + P(B) – P(A en B)
                   𝑛(𝑆)
                                                                                         ∑(𝑥−𝑥̄ )(𝑦−𝑦̄ )
    𝑦̂ = 𝑎 + 𝑏𝑥                                                                  𝑏=           ∑(𝑥−𝑥̄ )2

Kopiereg voorbehou                                                                                                               Blaai om asseblief

## Related documents

- [Gr 12 EC Maths P2 Memo Sep 2020 Errata](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-ec-maths-p2-memo-sep-2020-errata/e1e6c6e0-9ebe-45f8-ba36-fe3147f0640a) — Mathematics · Memo · 2020
- [Gr 12 Gauteng Maths P2 Sep 2020](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-gauteng-maths-p2-sep-2020/346151c4-588d-4f93-a0e8-ad2bbb142863) — Mathematics · QP · 2020
- [2020 GRADE 12 MATH TRIAL EXAM PAPER 2 KZN](https://www.hlayiso.com/library/2020-grade-12-math-trial-exam-paper-2-kzn/bc1658b3-f847-401c-bc59-8d5e8924854e) — Mathematics · QP · 2020
- [2020 GRADE 12 MATH TRIAL EXAM PAPER 1 NW](https://www.hlayiso.com/library/2020-grade-12-math-trial-exam-paper-1-nw/29fe043e-9275-4a5d-9937-7bc72911b845) — Mathematics · QP · 2020
- [MATHS P2 GR12 QP SEPT 2023 Sesotho](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-gr12-qp-sept-2023-sesotho/c7f32f8f-0bd8-44d0-859e-c65051ed3646) — Mathematics · QP · 2023 · Sesotho
- [MATHS P1 QP GR12 SEPT 2021 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-qp-gr12-sept-2021-afrikaans/ecc6ca73-048f-4257-8f9a-db12f35059e1) — Mathematics · QP · 2021 · Afr

## More from Grade 12 Mathematics

- [MATHS P1 ANSWER BOOK GR12 SEPT 2025 English Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-answer-book-gr12-sept-2025-english-afrikaans-watermark/d78c3fd3-dcd5-4f3f-911b-e5635b4686cc) — Addendum · 2025 · Afr
- [MATHS P2 MEMO GR12 SEPT 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr12-sept-2025-e-a-watermark/838d50ea-fdac-4e70-8d62-e365a012252f) — Memo · 2025
- [Maths Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Eng Northern Cape](https://www.hlayiso.com/library/maths-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-eng-northern-cape/f00a552e-132c-4871-bf72-c887cfc67272) — Memo · 2025 · Eng
- [MATHS P2 ANSWER BOOK GR12 JUNE 2024 Afr+English](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-answer-book-gr12-june-2024-afr-english/4a71e975-4ac4-4f55-8e23-0b8155a5b0c6) — Addendum · 2024 · Eng
- [MATHS P2 MEMO GR12 JUNE 2024 Afr+English](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr12-june-2024-afr-english/4a5f997e-e38d-4abb-b726-8b72e6672832) — Memo · 2024 · Eng
- [MATHS P1 GR 12 MEMO SEPT 2024 English+Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr-12-memo-sept-2024-english-afrikaans/f0eedb8f-ec6f-4f46-9885-3933cd274781) — Memo · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
