# Mathematics Grade 12 P1 Gauteng Mock 2020 Question Paper

> Grade 12 Mathematics Paper 1 question paper from the Gauteng Mock Exam 2020, 12 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr-12-gauteng-wisk-v1-sep-2020/4d892eb4-1dd0-4515-80ff-e8563e00ba90
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2020
- Exam period: Gauteng Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mathematics) › [Mathematics Grade 12 P1 Gauteng Mock 2020 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-gauteng-wisk-v1-sep-2020/4d892eb4-1dd0-4515-80ff-e8563e00ba90)

## About this document

Mathematics · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2020. Question paper, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

              GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                           VOORBEREIDENDE EKSAMEN
                                    2020

                                    10611

                                 WISKUNDE

                                 VRAESTEL 1

TYD: 3 uur

PUNTE: 150

11 bladsye + 1 inligtingsblad

                                                    b.o.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                              WISKUNDE                                          2
                                              (Vraestel 1)                           10611/20

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat die vraestel beantwoord word.

1.    Beantwoord AL die vrae.

2.    Hierdie vraestel bestaan uit 11 vrae.

3.    Bied jou antwoorde aan volgens die instruksies by elke vraag.

4.    Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke ensovoorts wat jy in die beantwoording van die vrae
      gebruik, duidelik aan.

5.    Slegs antwoorde sal NIE noodwendig volpunte verdien nie.

6.    Jy mag ŉ goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies) gebruik,
      tensy anders aangedui.

7.    Waar nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders aangedui.

8.    Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken nie.

9.    ŉ Inligtingsblad is op bladsy 12 van die vraestel ingesluit.

10.   Nommer die vrae korrek volgens die nommeringstelsel soos gebruik in hierdie vraestel.

11.   Skryf netjies en leesbaar.

                                                                                                    b.o.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                           WISKUNDE                                              3
                                           (Vraestel 1)                           10611/20

VRAAG 1

1.1   Los op vir x :

      1.1.1     3x 2  5 x  7   (korrek tot TWEE desimale plekke)                                     (4)

      1.1.2     2 x2  9 x  5                                                                         (3)

      1.1.3      x2  5x  4                                                                          (4)

                       1
      1.1.4      x  3x 2  4                                                                          (6)

1.2   Bewys dat die vergelyking 22 x1  7.2x  4  0 slegs EEN oplossing het.                         (4)

1.3   Los vir x en y gelyktydig op:

      x  y  13 en        2 x  y 3                                                                 (6)
                                                                                                      [27]

VRAAG 2

2.1    Die volgende kwadratiese ry word gegee:

       1 ; 7 ; 15 ; 25 ; x ; …

       2.1.1       Skryf die waarde van x in die ry neer.                                              (1)

       2.1.2       Bepaal die vergelyking van die n de term van die ry.                                (4)

       2.1.3       Wn verteenwoordig die algemene term van die ry van die eerste verskille.

                   Bepaal die waarde van die n de term van die kwadratiese ry indien Wn  50 .         (5)

2.2    Beskou die volgende:

                1      1      3      5      7
         0;      ; 0;   ; 0;   ; 0;   ; 0 ; ; 0....
                2      2      2      2      2

       Veronderstel die patroon gaan voortdurend voort.

       2.2.1        Skryf die waarde van die 191ste term van die ry neer.                              (1)

       2.2.2        Bepaal die som van die eerste 500 terme van die ry.                                (4)

                                                                                                     b.o.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                            WISKUNDE                                        4
                                            (Vraestel 1)                         10611/20

2.3     Beskou die volgende meetkundige reeks:

          1 k   1 k        1 k 
                             2          3

        4        8     16        ...
          5   5              5 

        Bepaal die waarde van k .                                                                 (4)
                                                                                                 [19]

VRAAG 3

Die eerste DRIE terme van ŉ oneindige meetkundige ry is 16, 8 en 4 onderskeidelik.

3.1     Bepaal ALLE moontlike waardes van n waarvoor die som van die eerste n terme van
        hierdie ry groter as 31 is.
                                                                                                  (3)

3.2     Bereken die som tot oneindig van hierdie ry.                                              (2)
                                                                                                  [5]

                                                                                                b.o.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                             WISKUNDE                                         5
                                             (Vraestel 1)                          10611/20

VRAAG 4

                     6
Gegee:   f ( x)        1
                    x2

4.1   Skryf die vergelykings van die asimptotes van f neer.                                         (2)

4.2   Bereken:

      4.2.1         die y-afsnit van f.                                                             (2)

      4.2.2         die x-afsnit van f.                                                             (2)

4.3   Skets die grafiek van f en dui die asimptotes en afsnitte met die asse duidelik aan.          (3)

4.4   Bepaal die vergelyking van die lyn van simmetrie van f wat ŉ negatiewe gradiënt het.
      Los jou antwoord in die vorm y  ...                                                          (3)
                                                                                                   [12]

VRAAG 5

Gegee: p(x) = log 3 𝑥

5.1   Skryf die vergelyking van p 1 neer, die inverse van p, in die vorm y = …                     (2)

5.2   In jou ANTWOORDBOEK, skets die grafieke van p en 𝑝− 1 op dieselfde assestelsel.
      Dui die afsnitte op die asse, asook EEN punt op elke grafiek duidelik aan.                    (6)

5.3   Bepaal die waardes van x waarvoor p(x) ≤ 2.                                                   (3)

5.4   Skryf die x-afsnit van h neer indien h(x) = p(–x).                                            (2)
                                                                                                   [13]

                                                                                                  b.o.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                            WISKUNDE                                              6
                                            (Vraestel 1)                           10611/20

VRAAG 6

Die onderstaande skets toon die parabool van f met draaipunt A(2 ; 3) en y-afsnit B(0 ; 5) aan.

                                                                               1 2
6.1   Bewys dat die vergelyking van die parabool f geskryf kan word as y        x  2x  5 .           (5)
                                                                               2

6.2   SONDER om die diskriminant te bereken, gee ŉ gepaste rede of die diskriminant van f
      positief, negatief of nul is.                                                                     (2)

6.3   Gebruik die grafiek om die waarde(s) van k te bepaal waarvoor die vergelyking
       1 2
         x  2 x  5  k reële en ongelyke wortels het.
       2                                                                                                (2)

6.4   Die parabool word vertikaal geskuif totdat die nuwe y-afsnit die oorsprong is.
      Bepaal die vergelyking van die NUWE parabool.                                                     (1)
                                                                                                       [10]

                                                                                                      b.o.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                           WISKUNDE                                             7
                                           (Vraestel 1)                            10611/20

VRAAG 7

7.1   Sarah se belegging verdien rente teen 11% p.j. halfjaarliks saamgestel.
      Marie se belegging verdien rente teen ŉ effektiewe rentekoers van 11,42% p.j.
      Wie se belegging, Sarah of Marie, verdien ŉ hoër rentekoers per jaar?                     (3)

7.2   Buhle besluit om te begin spaar voor aftrede. Sy maak maandelikse betalings van
      R10 000 in ŉ rekening met ŉ opbrengs van 7,72% p.j. maandeliks saamgestel,
      beginnende 1 November 2016 met ŉ finale betaling op 1 April 2026.

      7.2.1   Bereken hoeveel in die spaarrekening sal wees onmiddellik na die laaste
              deposito gemaak is.                                                               (4)

      7.2.2   Aan die einde van die beleggingstydperk besluit Buhle om die volledige bedrag
              te herbelê sodat sy ŉ maandelikse pensioen van die fonds kan onttrek.

              Sy herbelê die geld teen ŉ rentekoers van 10% p.j. maandeliks saamgestel.
              Indien sy ŉ bedrag van R30 000 per maand uit die belegging onttrek, vir hoeveel
              vol maande kan sy R30 000 onttrek?                                                (4)

      7.2.3   Nadat Buhle R30 000 vir 20 maande onttrek het, benodig sy R1 500 000.
              Bepaal of sy toegang tot hierdie bedrag kan kry deur hierdie annuïteit.           (4)
                                                                                                [15]

                                                                                                    b.o.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                  WISKUNDE                                   8
                                                  (Vraestel 1)                    10611/20

VRAAG 8

8.1   Bepaal f x  vanuit EERSTE beginsels indien
      f ( x)   2 x 2  6 x .                                                               (4)

8.2   Evalueer:

                   dy                   1
      8.2.1           indien y  2 x 2  x 4  3                                             (2)
                   dx                   2

                                             x3  5 x 2  4 x
      8.2.2        f '( x) indien f ( x)                                                    (4)
                                                 x4

8.3   Die raaklyn aan die kurwe van y = 2𝑥 2 – 3x – 5 is geteken by die punt (2 ; –3).
      ŉ Reguitlyn ewewydig aan die raaklyn wat deur die 𝑦-afsnit van die kurwe gaan word
      getrek.
      Bepaal die vergelyking van die reguitlyn.                                               (4)
                                                                                             [14]

                                                                                                 b.o.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                          WISKUNDE                                               9
                                          (Vraestel 1)                            10611/20

VRAAG 9

                                              4
9.1   Bepaal die punte op die kurwe van y        waar die gradiënt van die raaklyn aan die
                                              x
      kurwe – 1 is.                                                                                    (5)

9.2   Die grafiek van die derdemagsfunksie met vergelyking y  x3  ax 2  bx  c is hieronder
      geskets.
                   f(1) = f(4) = 0
                   f het ŉ lokale maksimum by punt B en ŉ lokale minimum by x = 4.

                                                  B

      9.2.1      Bewys dat a = –9, b = 24 en c = –16 .                                                 (2)

      9.2.2      Bereken die koördinate van punt B.                                                    (4)

      9.2.3      Bepaal die waarde(s) van k waarvoor f(x) = k SLEGS negatiewe wortels het.             (2)

      9.2.4      Bepaal die waarde(s) van x waarvoor f konkaaf op is.                                  (2)
                                                                                                      [15]

                                                                                                     b.o.

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                            WISKUNDE                                         10
                                            (Vraestel 1)                      10611/20

VRAAG 10

Die diagram verteenwoordig die grafiek van y  x 2 en reghoek PQRS.
      Punt P is ŉ gemeenskaplike punt op beide die grafiek en die reghoek.
      Die grafieke van x  6 en y  0 verteenwoordig TWEE aangrensende oneindige lyne van
       reghoek PQRS.
      Die koördinate van punt R(6 ; 0) en punt Q( 6  x ; 0) word gegee.

                                                       (6 – x ; 0)

10.1     Skryf die koördinate van punt P in terme van 𝑥 neer.                                     (1)

10.2     Bepaal die maksimum oppervlakte van reghoek PQRS.                                        (5)
                                                                                                  [6]

                                                                                              b.o.

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                              WISKUNDE                                            11
                                              (Vraestel 1)                          10611/20

VRAAG 11

11.1   Gegee dat A en B onafhanklike gebeurtenisse is.

               P(slegs B) = 0,3
               P(A en B) = 0,2
               P(slegs A) = x
               P(nie A of B) = y

       Bepaal die waardes van of x en y.                                                               (4)

11.2   Ses vlugbalspelers van ŉ span staan in willekeurige posisies in ŉ ry voor die wedstryd
       begin. X en Y is twee spelers van hierdie span.
       Bepaal die waarskynlikheid dat X en Y NIE langs mekaar sal staan nie.                           (3)

11.3   Bepaal hoeveel 4-syfer getalle gevorm kan word van 10 syfers, 0 tot 9, indien ...

       11.3.1     die herhaling van syfers is toelaatbaar.                                             (2)

       11.3.2     die herhaling van syfers word NIE toegelaat nie.                                     (3)

       11.3.3     die laaste syfer moet 0 wees en herhaling van syfers word toegelaat.                  (2)
                                                                                                       [14]

                                                                                           TOTAAL: 150

                                                 EINDE

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
                                                      WISKUNDE                                                                 12
                                                      (Vraestel 1)                                         10611/20

                                                  INLIGTINGSBLAD

        b  b 2  4ac
x
             2a
A  P(1  ni)              A  P(1  ni)               A  P(1  i) n                           A  P(1  i) n
 n                          n
                                  n(n  1)
1  n                     i                        Tn  a  (n  1)d                        Sn 
                                                                                                      n
                                                                                                        2a  (n  1)d 
i 1                       i 1      2                                                                2

Tn  ar n1                                ar n  1 ;          r 1                S 
                                                                                               a
                                                                                                   ; 1  r  1
                                   Sn 
                                             r 1                                             1 r

F
        
       x 1  i   1
                 n
                                            P
                                                  x[1  (1  i)n ]
              i                                           i
                  f ( x  h)  f ( x )
f ' ( x)  lim
             h 0          h
                                                          x  x2 y1  y 2 
 d  ( x 2  x1 ) 2  ( y 2  y1 ) 2                  M  1     ;         
                                                          2         2 

                                                                                  y 2  y1
 y  mx  c                        y  y1  m( x  x1 )                      m                         m  tan
                                                                                  x 2  x1

 x  a 2   y  b2  r 2
                    a     b     c                                                                                1
In ABC:                                            a 2  b 2  c 2  2bc. cos A             area ABC          ab. sin C
                  sin A sin B sin C                                                                              2

sin     sin  . cos   cos  .sin                       sin     sin  . cos   cos  .sin 
cos     cos  . cos   sin  . sin                      cos     cos  . cos   sin  . sin 

         cos 2   sin 2 
         
cos 2  1  2 sin 2                                          sin 2  2 sin  . cos 
         2 cos 2   1
         
( x ; y)  ( x cos   y sin  ; y cos   x sin  )
                                                                         n            2

        fx                                                              xi  x 
x                                                               2  i 1
         n                                                                    n
             n( A)
P( A)                                                          P(A of B) = P(A) + P(B) – P(A en B)
             nS 

 yˆ  a  bx                                                     b
                                                                       x  x ( y  y )
                                                                        (x  x)          2

## Related documents

- [Gr 12 Gauteng Maths P2 Sep 2020](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-gauteng-maths-p2-sep-2020/346151c4-588d-4f93-a0e8-ad2bbb142863) — Mathematics · QP · 2020
- [2020 GRADE 12 MATH TRIAL EXAM PAPER 1 NW](https://www.hlayiso.com/library/2020-grade-12-math-trial-exam-paper-1-nw/29fe043e-9275-4a5d-9937-7bc72911b845) — Mathematics · QP · 2020
- [Gr12 Mathematics P1 (English) SEP 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr12-mathematics-p1-english-sep-2022-question-paper/14941e0e-8578-4c8c-ba9e-f87f93e33e32) — Mathematics · QP · 2022 · Eng
- [Gr12 Mathematics P1 (English) 2021 Preparatory Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr12-mathematics-p1-english-2021-preparatory-question-paper/37860cd4-80b8-4144-af87-6a1797b9bda3) — Mathematics · QP · 2021 · Eng
- [Gr 12 Gauteng Sep 2019 P1](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-gauteng-sep-2019-p1/a2deda82-cc1b-4103-84d4-6d1ce61c2914) — Mathematics · QP · 2019
- [2016 GRADE 12 MATH TRIAL EXAM PAPER 1 GP](https://www.hlayiso.com/library/2016-grade-12-math-trial-exam-paper-1-gp/7c0fb1cb-de88-418d-8c6e-a7c5c24c7c0b) — Mathematics · QP · 2016

## More from Grade 12 Mathematics

- [MATHS P1 ANSWER BOOK GR12 SEPT 2025 English Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-answer-book-gr12-sept-2025-english-afrikaans-watermark/d78c3fd3-dcd5-4f3f-911b-e5635b4686cc) — Addendum · 2025 · Afr
- [MATHS P2 MEMO GR12 SEPT 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr12-sept-2025-e-a-watermark/838d50ea-fdac-4e70-8d62-e365a012252f) — Memo · 2025
- [Maths Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Eng Northern Cape](https://www.hlayiso.com/library/maths-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-eng-northern-cape/f00a552e-132c-4871-bf72-c887cfc67272) — Memo · 2025 · Eng
- [MATHS P2 ANSWER BOOK GR12 JUNE 2024 Afr+English](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-answer-book-gr12-june-2024-afr-english/4a71e975-4ac4-4f55-8e23-0b8155a5b0c6) — Addendum · 2024 · Eng
- [MATHS P2 MEMO GR12 JUNE 2024 Afr+English](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr12-june-2024-afr-english/4a5f997e-e38d-4abb-b726-8b72e6672832) — Memo · 2024 · Eng
- [MATHS P1 GR 12 MEMO SEPT 2024 English+Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr-12-memo-sept-2024-english-afrikaans/f0eedb8f-ec6f-4f46-9885-3933cd274781) — Memo · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
