# Geography Grade 12 Gauteng June 2024 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Geography memorandum from the Gauteng June Exam 2024 (Afrikaans), 22 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr-12-geography-afrikaans-june-2024-possible-answers/277ccf31-a8cf-4d38-8c94-e031a2f8371a
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Geography
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2024
- Exam period: Gauteng June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 22

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Geography](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/geography) › [Geography Grade 12 Gauteng June 2024 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-geography-afrikaans-june-2024-possible-answers/277ccf31-a8cf-4d38-8c94-e031a2f8371a)

## About this document

Geography · Grade 12 · Gauteng June Exam · 2024 · Afrikaans. Memorandum, 22 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                 JUNIE EKSAMEN
                   GRAAD 12

                        2024
                 NASIENRIGLYNE

                      GEOGRAFIE

17 bladsye

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                               GEOGRAFIE
                                              NASIENRIGLYNE
                                                                           GR12 0624

AFDELING A:     KLIMAAT EN WEER, GEOMORFOLOGIE EN NEDERSETTINGS-
                GEOGRAFIE

VRAAG 1: KLIMAAT EN WEER

1.1 1.1.1   X – Koud (1)

    1.1.2   X – Katabaties (1)

    1.1.3   Stedelike hitte-eiland (1)

    1.1.4   C / (i) and (ii) (1)

    1.1.5   A – om meer bome (groen gebiede) in stede te plant (1)

1.2 1.2.1   Somer (1)

    1.2.2   vogtig (1)

    1.2.3   Lyn donderstorms (1)

    1.2.4   Opheffing van warm lug deur koue lug (1)

    1.2.5   (i) and (iii) / A(1)                                     (5 x 1)   (5)

                                          2

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                                      GEOGRAFIE
                                                NASIENRIGLYNE
                                                                                      GR12 0624

1.3   Verwys na die deursnit van ŉ okklusiefront wat hieronder uitgebeeld word en
      beantwoord die vrae wat volg.

                           WARM LUG

                                       Okkulsie front
                                    Front beweeg in hierdie rigting

                                                                [Bron: Skybrary]

      1.3.1   Identifiseer die tipe okklusie wat in die skets hierbo getoon word.
                                                                                (1 x 1)      (1)

              Koue front okklusie (1)

      1.3.2   Verskaf bewyse uit die skets hierbo om jou antwoord op VRAAG
              1.5.1 te ondersteun.                                        (1 x 2)            (2)

              • Koue lug wat die warm en koel lug voor die okklusie afsny (2)
              • Koue lug wat die oppervlak raak (2)
              • As gevolg van die vinnige opheffing van warm lug (2)
              • Opheffing van warm front vanaf die oppervlakte (2)
              • Koue lug wat die oppervlakte/grond raak (2)
              • Steil gradiënt by die koue front (2)
              (Enige EEN)

      1.3.3   Identifiseer areas (sektore) A en B onderskeidelik.                  (2 x 1)   (2)

              A – koud (1)
              B – koel (1)

      1.3.4   Bespreek hoe die tipe okklusiefront wat in die skets hierbo getoon
              word, gevorm word.                                              (3 x 2)        (6)

               • Koue lugmassas beweeg vinniger as warm lugmassas (koue
                 lug is swaarder) (2)
               • Die koue lug onderskep die warm lug en koel lug voor dit (2)
               • Koue lug (front) haal die warm front in (2)

                                            3

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                               GEOGRAFIE
                               NASIENRIGLYNE
                                                           GR12 0624

 • Koue lug bly op die oppervlakte (2)
[Enige DRIE]

                           4

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                GEOGRAFIE
                                                         NASIENRIGLYNE
                                                                                               GR12 0624

        1.3.5      Verduidelik die weer wat verband hou met die okklusiefront wat in die
                   skets hierbo getoon word.                                      (2 x 2)              (4)

                   • Moontlike donderstorms – soos koue lug warm lug onderskep
                      en dwing om te styg - wolke vorm wat lei tot reënval (2)
                   • Cumulonimbus wolke geassosieer met hewige reënval (2)
                   • Koue droë weer (agter die koue front) – koue lug dra minder
                      vog (2)
                   [Enige TWEE]

1.4   Verwys na die infografika oor Bergwinde in Suid-Afrika, en beantwoord die vrae wat volg.

                                               Binnelandse hoog

                                                                     Kus laagdruk

                                   Middelbreedte
                                   sikloon
                                                      Bergwind
                              [Bron: https://www.istockphoto.com/vector/digital-asset-
                             management-by-the-factories-gm687889636-126587633]

        DURBAN TREF 41ºC SOOS BERGWINDE DEUR DIE STAD BEWEEG

        Temperature het vandag in Durban gestyg toe bergwinde die kwik tot 43 °C
        opgestoot het in sommige dele van die stad. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens
        (SAWD) het gesê sekere dele van KwaZulu-Natal sal uiters warm toestande
        ervaar, wat hoë vlakke van ongemak sal veroorsaak. Die SAWD het gesê,
        hoewel hierdie temperature gewoonlik met hittegolwe geassosieer word, is
        vandag se hitte die gevolg van bergwinde met “hoë ongemak-waardes wat
        wissel van 35 – 45 grade Celsius.” Die styging in die temperatuur tydens ŉ
        bergwind kan verstommend wees.
                [Bron: https://www-iol-co-za.webpkgcache.com/doc/-/s/www.iol.co.za/news/environment/
                  watch-durban-hits-41c-as-berg-winds-sweep-through-city-02107112-3375-481c-a29e-
                                                                                      6df7628999e8]

        1.4.1      Wat is ŉ bergwind?                                                       (1 x 2)    (2)

                   Warm, droë winde wat vanuit die binneland van Suid-Afrika na
                   kusgebiede waai (2) in winter.
                   [KONSEP]

        1.4.2      In watter seisoen kom bergwinde gewoonlik voor?                          (1 x 1)    (1)

                   Winter (1)
                                                     5

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                 GEOGRAFIE
                 NASIENRIGLYNE
                                             GR12 0624

             6

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                              GEOGRAFIE
                                          NASIENRIGLYNE
                                                                             GR12 0624

1.4.3   Verskaf bewyse uit die infografika om jou antwoord op VRAAG 1.4.2
        te ondersteun.                                              (1 x 2)         (2)

        • (Kalahari) Hoog druk oor die binneland (2)
        • Nader ende middelbreedte sikloon (2)
        • Teenwoordigheid van kuslaagte (2)
        (Enige EEN)

1.4.4   Waarom het die Suid-Afrikaanse Weerdiens ŉ waarskuwing vir
        bergwinde uitgereik?                                       (1 x 2)          (2)

        Temperature het vandag in Durban die hoogte ingeskiet terwyl
        bergwinde die kwik tot 43 °C in sommige dele van die stad
        opgestoot het (2)

1.4.5   Volgens die artikel, noem EEN impak wat die bergwinde op mense
        van Durban sal hê.                                         (1 x 1)          (1)

        Veroorsaak hoë vlakke van ongemak (1)

1.4.6   Deur gebruik te maak van ŉ goed benoemde diagram, toon die
        vorming van bergwinde in Suid-Afrika aan. Jou diagram moet ŉ
        deursnee-aansig wees wat die volgende aandui:

        (i) Die gemiddelde temperatuur van lug oor die binneland
        (ii) Die gemiddelde temperatuur van lug langs die kus
        (iii) Die algemene beweging van lug                               (3 x 1)   (3)

         Kalahari hoogdruk
         Sel (14ºC - 30ºC)
         14 °C (1)
                                                        (1)
                Sentrale plato
                                                  26 °C (1) (35ºC-43ºC)

                                                                     See
         Wes                                                         Oos

        LET WEL:
        Die temperature hoef nie presies te wees soos dit in die diagram is nie,
        solank die temperatuur naby aan die temperatuur in die skets hierbo
        is. Temperature oor die binneland moet laer wees as temperature by
        die kusgebied. Temperatuur moet aangedui word in ºC soos gevra
        word in die VRAAG.

                                      7

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                   GEOGRAFIE
                                                              NASIENRIGLYNE
                                                                                                   GR12 0624

           1.4.7       Verduidelik hoe bergwinde ŉ negatiewe impak op die natuurlike
                       omgewing het.

                       Sterk winde – veroorsaak grond erosie. (2)
                       Warm droë winde droog plantegroei uit. (2)
                       Wrywing tussen plantegroei en warm droë winde bring
                       veldbrande mee (2)
                       Warm droë winde verlaag grond vogtigheid (2)
                       Sterk winde sal ‘n versteuring in ekosisteme veroorsaak (2)
                       Aanvaar voorbeelde
                       [Enige TWEE]                                                (2 x 2)                 (4)
                                                                                                          [40]

VRAAG 2: GEOMORFOLOGIE

2.1      2.1.1     C – laer (1)

         2.1.2     A – geleideliker (1)

         2.1.3     B – 3 (1)

         2.1.4     C – Steiler helling, minder plantegroei en lae porositeit (1)

         2.1.5     B – (ii) en (iii) (1)                                                      (5 x 1)     (5)

2.2      2.2.1     Y – Dendrities (1)

         2.2.2     Z – Ontwrigte (1)

         2.2.3     Y – Trellis (1)

         2.2.4     Z – Radiaal (1)

         2.2.5     Z – Reghoekig (1)                                                          (5 x 1)     (5)

2.3      Verwys na die skets hieronder wat prosesse van stroomroof en rivierverjonging aantoon.

                                                                       FIGUUR 2.3 B
                 FIGUUR 2.3 A         geroofde
                                      stroom
                           X
                                                                           Rivier P
                                           Y
                   roofstroom
                                           Z

      Rivier 1                       Rivier 2
                                                                      Terrasse

                                           [Bron:https://www.google.com/search?q=knickpoint+diagram&tbm
                                                          8

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                      GEOGRAFIE
                 NASIENRIGLYNE
                                                      GR12 0624

             =isch&hl=en&chips=q:knickpoint+diagram,online]

             9

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                                                 GEOGRAFIE
                                            NASIENRIGLYNE
                                                                                GR12 0624

2.3.1   Definineer die konsep stroomroof.                                      (1 x 2)   (2)

        Stroomroof: wanneer ŉ meer energieke rivier die water van ŉ minder
        energieke rivier roof/steel (2)
        [KONSEP]

2.3.2   Identifiseer kenmerke X, Y en Z wat verband hou met stroomroof soos
        aangedui in FIGUUR 2.3 A.                                                        (3)

        X – Roofelmboog (1)
        Y – Windsaal (1)
        Z – Verarmde rivier (1)

2.3.3   Noem ŉ klimatologiese faktor en ŉ geomorfologiese faktor wat rivier P in
        staat kan stel om die proses van verjonging te ondergaan.           (2 x 1)      (2)

        Klimatologies – toename in reënval (1)
        Geomorfologies – seevlak wat daal (1)
                           Land wat styg (1)
                           Stroomroof (1)
                           Isostatiese opheffing (1)
                           [Enige EEN]

2.3.4   Verskaf bewyse van rivierverjonging in FIGUUR 2.3 B.                   (1 x 1)   (1)

        Terraspaar/Terrasse (1)
        Vallei binne ‘n vallei (1)
        Nuwe vloedvlakte (1)
        Knakpunte (1)
        [Enige EEN]

2.3.5   Verduidelik die impak wat rivierverjonging op die gradering van rivier P sal
        hê.                                                                    (1 x 2)   (2)

        • Knakpunte sal langs die rivier ontwikkel (2)
        • Die rivierprofiel sal verander van gegradeer na ongegradeerd (2)
        • Die proses van erosie sal langs die rivier toeneem (2)
        • Ewewig sal ontwrig word (2)
        (Enige EEN)

2.3.6   Beskryf die veranderinge wat Rivier 1 sal ondergaan as gevolg van die
        proses van stroomroof.                                             (1 x 2)       (2)

        • Verhoogde volume water (2) / verhoogde afloop
        • Verhoogde dravermoë (2)
        • Minder afsetting (2)
        • Meer vertikale erosie (2)
        • Verhoogde snelheid (2)
        • Meer energie / hoë erosiekrag (2)
        (Enige EEN)

                                         10

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                              GEOGRAFIE
              NASIENRIGLYNE
                                          GR12 0624

             11

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
                                                                          GEOGRAFIE
                                                   NASIENRIGLYNE
                                                                                         GR12 0624

      2.3.7     Teken ŉ goed benoemde vryhandsyaansig van rivier P nadat die proses
                van rivierverjonging plaasgevind het, en dui die posisie van die knakpunt
                duidelik aan.                                                         (2 + 1)   (3)

                                1 punt     Knakpunte (1)

                                      2 – korrekte vorm    1 punt

2.4    Verwys na die uittreksel oor rivierbestuur.

                             BESOEDELING IN DIE JUKSKEIRIVIER

        Besoedeling in die Jukskeirivier is ŉ veelvlakkige generasieprobleem wat deur
        bevolkingsuitbreiding, onwettige storting en oorweldigde diensverskaffers en
        onvoldoende infrastruktuur beïnvloed word. Rou riool loop in die rivier in vanaf
        informele wonings aan sy oewer, riool blokkasies wat lek in die lokasies, en
        selfs riool lekke uit gekaapte geboue in Marlboro-Suid. Mense sien ook gereeld
        vragmotors van konstruksieterreine in Sandton wat onwettig rommel op die
        rivieroewers stort.
        'Water is ons oudste hulpbron,' sê Paul Maluleke, ŉ vrywilliger by die Alexandra
        Water Warriors, wat nou ŉ handige toestel wat hulle "die besoedelingstrik"
        noem, ontplooi om riool en plastiek in die Jukskei vas te vang.
        Op Wêreldwaterdag het ons gehelp om ŉ drywende lokval te installeer wat
        gemaak is van groot waterbottels, met draad wat aan ŉ sterk kabel vasgemaak
        is en met net bedek is, dit sal die drywende vullis en bottels vang.
                                                      [Bron: Aangepas https://www.google.com/
                                           search?q=what+is+drainage+basin+management&sca]

        2.4.1     Definieer die konsep rivierbestuur.                                 (1 x 2)   (2)

                  ŉ Proses om waterbronne en dreineringsbekkens in stand te hou
                  of te onderhou om die beskikbaarheid van skoon en veilige water
                  vir verbruik en waterlewe te verseker. (Konsep) (2)

        2.4.2     Identifiseer ŉ oorsaak van besoedeling vanuit die uittreksel.       (1 x 1)   (1)

                  Riool/Rou riool wat in die riviere invloei (1)
                  Onwettige storting (1)
                  Bevolkingsuitbreiding (1)
                  Oorweldigde diens en infrastruktuur (1)
                  (Enige EEN)

                                                 12

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
                                                               GEOGRAFIE
                                         NASIENRIGLYNE
                                                                             GR12 0624

2.4.3   Haal bewyse aan vanuit die uittreksel wat toon dat daar ŉ poging is vir
        rivierbestuur deur mense wat naby die Jukskeirivier woon.       (1 x 2)     (2)

        • Die gebruik van ŉ besoedelingstrik (2)
        • Op Wêreldwaterdag het ons gehelp om ŉ drywende lokval te
           installeer wat gemaak is van groot waterbottels, met draad wat
           aan ŉ sterk kabel vasgemaak is en met net bedek is, wat die
           drywende vullis en bottels sal vang. (2)
        • Alexandra Water Warriors, wat nou ŉ handige toestel wat hulle
           ŉ "Besoedelingstrik " noem, ontplooi om riool en plastiek in
           die Jukskei vas te vang. (2)
        (Enige EEN)

2.4.4   Verduidelik die belangrikheid van rivier- en dreineerbekkenbestuur.
                                                                        (1 x 2)     (2)
        • Riviere verskaf water vir besproeiing, huishoudelike,
           nywerheids en myngebruik. (2)
        • Suid-Afrika is ŉ droë land wat gereelde droogtes ervaar (as
           gevolg van El Nino.) (2)
        • Dit is duur om water te suiwer. (2)
        • Vermy wateroordraagbare siektes soos cholera, besoedelde
           water veroorsaak wateroordraagbare siektes. (2)
        • Baie mense het nie toegang tot kraan- of gebottelde water nie
           en gebruik water uit riviere (2)
        • Om die biodiversiteit in riviere te beskerm (aanvaar
           voorbeelde) (2)
        (Enige EEN)

2.4.5   In ŉ paragraaf van ongeveer AGT reëls, bespreek die uitdagings wat
        swak rivierbestuur sal hê vir die mense wat langs die rivieroewer
        woon, bv. die Jukskeirivier, en stel volhoubare strategieë voor wat
        geïmplementeer kan word om die riviere en hul dreineringsbekkens te
        bewaar.                                                           (4 x 2)   (8)

        UITDAGINGS:
        • Verspreiding van wateroordraagbare siektes soos cholera (2)
        • Dit is duur om water te suiwer, meer geld word benodig vir
           watersuiwering (2)
        • Mense moet langer afstande reis om toegang tot skoon water
           te kry (2)
        • Om vuil water te drink kan lewensverlies veroorsaak as gevolg
           van wateroordraagbare siektes (2)
        • wateroordraagbare siektes plaas hoë druk op
           gesondheidstelsels. (2)

                                      13

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
                                                               GEOGRAFIE
                                            NASIENRIGLYNE
                                                                             GR12 0624

                VOLHOUBARE STRATEGIEË:
                • Bewusmakingsveldtogte aan die gemeenskappe (2)
                • Buffering van riviere om toegang tot riviere te beperk (2)
                • Swaar boetes vir mense en maatskappye wat gevang word vir
                   rommelstrooiïng (2)
                • Onderhou die vleilande aangesien dit help om water te
                   suiwer. (2)
                • Vermy nedersettings en ontwikkelings naby aan riviere. (2)
                • Gereelde vullisverwydering om te verhoed dat mense in riviere
                   stort. (2)
                (Enige VIER)
                MOET TEN MINSTE EEN UITDAGING EN 'N VOLHOUBARE
                STRATEGIEË BESPREEK.
                Aanvaar voorbeelde                                                 [40]

VRAAG 3:      NEDERSETTINGSGEOGRAFIE

3.1   3.1.1   D (1)

      3.1.2   C (1)

      3.1.3   A (1)/lineêr, pad

      3.1.4   A (1) reliëf

      3.1.5   A (1)/primêre aktiwiteite                                  (5 x 1)   (5)

3.2   3.2.1   Z (1) – Lae orde goedere

      3.2.2   Y (1) – Hoë orde goedere

      3.2.3   Y (1) – Hoë orde sentrum

      3.2.4   Y (1) – Hoë orde sentrum

      3.2.5   Y (1) – Hoë orde diens                                     (5 x 1)   (5)

                                          14

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                                          GEOGRAFIE
                                                                               NASIENRIGLYNE
                                                                                                                            GR12 0624

3.3      Verwys na die infografika oor landelike-stedelike migrasie.

                                             [Bron: https://www.bizcommunity.com/Article/
                                                                    196/701/212155.html]

                                         7 000
                                                                                                            Stedelike

                 Bevolking (miljoene)
                                         6 000
                                         5 000
                                         4 000
                                                                                                            Landelike
                                         3 000
                                         2 000
                                         1 000
                                             0
                                             1950 1960 1970    1980   1990 2000 2010   2020 2030   2040   2050

                                                                          [Bron: https://www.open.edu/openlearncreate/
                                                                        mod/ oucontent/view.php?id=79940&printable=1]

      Ongelukkig het die stadslewe sy eie uitdagings, aangesien nuwe migrante voortdurend
      instroom en sodoende die werkloosheidsyfers laat groei. Dit lei onvermydelik tot verdere
      stedelike armoede. Gevolglik wend die werklose arbeidsmag hulle tot informele
      ekonomiese aktiwiteite om hul voortbestaan te verseker.

      Die ongeskoolde en onopgeleide nuwe migrante kry dikwels nie werk nie of kry slegs
      werk met ŉ lae inkomste. Met 'n lae inkomste is dit moeilik om formele stedelike verblyf
      te huur. Dit lei dan tot die ontwikkeling van krotbuurtes aan die periferie (buitewyke) van
      stedelike gebiede. Die misdaadsyfer en ander maatskaplike euwels soos dwelmhandel
      neem ook toe in stedelike gebiede.
                                                              [Bron aangepas: https://jolgri.org/index.php/jolgri/article/view/56/218]

         3.3.1                          Definieer die term landelike-stedelike migrasie.                                (1 x 2)      (2)

                                        Die beweging van mense van landelike na stedelike gebiede (2)

                                                                            15

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
                                                                GEOGRAFIE
                                         NASIENRIGLYNE
                                                                               GR12 0624

3.3.2   Met verwysing na die infografika, identifiseer die neiging in die aantal
        mense wat in stedelike gebiede van 1950 tot 2020 woon.              (1 x 1)   (1)

        Toename/styging (1)

3.3.3   Verduidelik die tendens wat in VRAAG 3.3.2 geïdentifiseer is.       (1 x 2)   (2)

        Mense trek van landelike gebiede na stedelike gebiede omdat:

        In landelike gebiede:
        • Geen poste beskikbaar is nie (2)
        • Swak dienste (aanvaar voorbeelde) (2)
        • Swak onderwys (2)
        • Armoede (2)
        • Swak mediese dienste (2)
        • Swak behuising (2)
        • Beperkte sosialisering (2)

        In stedelike gebiede:
        • Beter/Meer werksgeleenthede (2)
        • Beter dienste (aanvaar voorbeelde) (2)
        • Beter onderwys (2)
        • Beter mediese dienste (2)
        • Beter behuising (2)
        • Beter sosiale moontlikhede (2)
        (Enige EEN)

3.3.4   Haal bewyse uit die uittreksel hierbo aan wat daarop dui dat die
        beweging van mense na stedelike gebiede ekonomies nadelig is.
                                                                            (1 x 2)   (2)
        Lei tot ŉ gebrek aan werk/werkloosheid (2)

3.3.5   Identifiseer, volgens die infografika, EEN sosiale onreg in die stedelike
        gebiede wat spruit uit die toename in die stedelike bevolking.      (1 x 2)   (2)

        • Vorming van krotbuurtes (2)
        • Misdaadsyfer styg (2)
        • Dwelmhandel (2)
        • Maatskaplike euwels (2)
        (Enige EEN)

                                       16

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                GEOGRAFIE
                                                      NASIENRIGLYNE
                                                                                                    GR12 0624

      3.3.6     Stel DRIE maatreëls voor wat in landelike gebiede geïmplementeer
                kan word om die aantal mense wat trek te verminder.           (3 x 2)                    (6)

                • Skep werk in landelike gebiede (2)
                • Verskaf basiese infrastruktuur (aanvaar voorbeelde) (2)
                • Die regering kan aansporings bied vir nywerhede om hulle in
                   landelike gebiede te vestig (2)
                • Verskaf basiese dienste (aanvaar voorbeelde) (2)
                • Verbeter produktiwiteit in landelike gebiede – opleiding van
                   boere (2)
                • Toegang tot grond (2)
                (Aanvaar ander redelike antwoorde)
                (Enige DRIE)

3.4   Verwys na die stedelike probleem voorgestel op die foto.

          [Bron: https://learningenglish.voanews.com/a/is-there-an-answer-for-traffic-congestion-
                                                                                  /5323360.html]
      3.4.1 Identifiseer die stedelike probleem wat op die foto hierbo uitgebeeld word.
                                                                                 (1 x 1) (1)
            Verkeersopeenhoping (1)

      3.4.2 Met verwysing na die foto hierbo, noem EEN oorsaak van die stedelike
            probleem genoem in VRAAG 3.4.1.                                  (1 x 2) (2)

              Te veel motors (2)
              Onvoldoende openbare vervoer (2)
              Nie genoeg verkeersbane nie (2)
              Teveel mense verkies om met hulle eie voertuie te ry (2)
              (Enige EEN)

                                                    17

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
                                                                 GEOGRAFIE
                                           NASIENRIGLYNE
                                                                               GR12 0624

3.4.3 In die foto hierbo is ŉ volhoubare oplossing vir dié spesifieke stedelike
      probleem duidelik. Beskryf die volhoubare oplossing.                 (1 x 2)    (2)

       Beter openbare vervoer/busse/busbane is die oplossing, soos
       aangedui op die foto. (2)
       Voorbeeld( Reya vaya)

3.4.4 Stel EEN moontlike rede voor waarom die oplossing, genoem in
      VRAAG 3.4.3, steeds nie gehelp het om die stedelike probleem op te los
      nie.                                                           (1 x 2)          (2)

       • Openbare vervoer is onbetroubaar (2)
       • Onvoldoende openbare vervoer (2)
       • Openbare vervoer wat deur stakings geraak word - mense kan
          nie by die werk kom nie (2)
       • Openbare vervoer dek nie alle areas nie – van huis tot werk (2)
       • Mense verkies om hulle eie karre te gebruik – veiliger (2)
       • Teveel mense maak staat op openbare vervoer (2)
       • Gebrek aan opgradering van huidige vervoer infrastruktuur (2)
       • Gebrek aan onderhoud van paaie (2)
       (Enige EEN)

3.4.5 In ŉ paragraaf van ongeveer AGT reëls, bespreek hoe die stedelike
      probleem pendelaars negatief beïnvloed.                         (4 x 2)         (8)

       • Veroorsaak stres, frustrasie en angs – as gevolg van lang
          periodes van tyd deurgebring in die verkeer (2)
       • Verlies van werk – pendelaars kom laat by die werk (2)
       • Padwoede kan toeneem – soos raak pendelaars ongeduldig (2)
       • Toename in die aantal ongelukke – pendelaars bestuur
          roekeloos (2)
       • Koste is hoog vir pendelaars – stop-en-gaan-verkeer gebruik
          meer brandstof (2)
       • Impak op die gesondheid van pendelaars – as gevolg van hoë
          besoedelingsvlakke en stres (2)
       • Tydrowend – mense is laat vir werk/vergaderings (kan inkomste
          verloor as gevolg van uurlikse betaling / verloor inkomste (2)
       • Leerders arriveer laat vir skool – verloor onderrig tyd (2)
       • Stop en ry verkeer stel pendelaars bloot aan slaan en gryp
          misdaad (2)
       (Enige VIER)
                                                                                     [40]

                                                        TOTAAL AFDELING A:           120

                                        18

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com
                                                                       GEOGRAFIE
                                                  NASIENRIGLYNE
                                                                                       GR12 0624

AFDELING B

VRAAG 4: GEOGRAFIESE VAARDIGHEDE EN TEGNIEKE

4.1    KAARTVAARDIGHEDE EN BEREKENINGE

      4.1.1    B/2430 DB 07 (1)

      4.1.2    A/vallei (1)

      4.1.3    Bepaal die gradiënt van die helling in blok B2 vanaf kolhoogte 1294 tot
               kolhoogte 1084 as die vertikale interval 210 m is en die kaartafstand
               1,7 cm is.                                                          (3 x 1)    (3)

               Formule = VI
                         HA
                       210 m
                       1,7cm x 500 = 850 (1) m
                        210 m (1) (punt vir vervanging)
                       850 m
                      1: 4 (1)

      4.1.4   Bepaal die magnetiese peiling vanaf H in blok A3, waar die staproete
              begin, tot by die brug in blokke C4 en D4. Gebruik die totale verandering
              van 9' Wes (2024).                                                 (3 x 1)      (3)

              Nuwe magnetiese deklinasie 18º14' + 9' = 18º23' wes van ware
              noord (1)
              Ware peiling: 160º (1) (speling: 157º – 163º) - akkommodasie
              18º23' + 160º = 178º 23' (1) (speling: 177º23' – 179º23')

      4.1.5   Hoe help die berekening van magnetiese peiling stappers in hierdie
              gebied?                                                            (1 x 2)      (2)

              • Sodat hulle nie verdwaal nie (2)
              • Vind die regte rigting (2)
              • Vind hul bestemming (2)
              (Enige EEN)

4.2   KAARTINTERPRETASIE

      4.2.1   Verwys na die nedersettings by I op die ortofotokaart.

              (a)   Gee ŉ moontlike klimatologiese faktor vir die ligging van die
                    nedersettings teen die helling by I.                            (1 x 1)   (1)

                    Dit is in ‘n vallei – die klimatologiese faktor is die temperatuur
                    inversie (1)

                                               19

### Page 20

Downloaded from hlayiso.com
                                                                        GEOGRAFIE
                                                  NASIENRIGLYNE
                                                                                    GR12 0624

              (b)   Gee ŉ rede vir jou antwoord op VRAAG 4.2.1 (a).              (1 x 2)   (2)

                    Middel helling is warmer / termiese gordel is warmer (2)

      Verwys na die topografiese kaart.

      4.2.2   (a)   Gee bewys van ŉ tydelike basisvlak van erosie vanuit die algemene
                    inligting.                                                   (1 x 1)   (1)

                    (Kadishi) Waterval (1)

              (b)   Identifiseer die fluviale landvorm in blokke D4 en E4.       (1 x 1)   (1)

                    Meander (1)
                    Ingekerfde meander (1)

      Verwys na blok B3 op die topografiese kaart.

      4.2.3   (a)   Noem die dreineringspatroon in blok B3.                      (1 x 1)   (1)

                    Parallel (1)

              (b)   Gee ŉ rede vir die patroon in blok B3.                       (1 x 2)   (2)

                    Strome wat parallel aan mekaar vloei met ŉ interfluviale gebied
                    tussen die strome (2)
                    Die helling is steil en daarom is strome korter (2)

      4.2.4   C/(i) en (iv) (1)                                                  (1 x 1)   (1)

      4.2.5   Gee ŉ voordeel van die ligging van die nedersettings by G, duidelik op
              die topografiese kaart.                                            (1 x 2)   (2)

              Maklike toegang tot die pad (2)

      4.2.6   Noem EEN lae-orde diens wat in die nedersetting Apara, in blok E1
              verskaf word.                                                    (1 x 1)     (1)

              Skool (1)

4.3   GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSELS (GIS)

      4.3.1   Noem TWEE komponente van GIS wat gebruik is om die ortofotokaart
              saam te stel.                                                (2 x 1)         (2)

              • Mense (1)
              • Prosesse (1)
              • Hardeware (1)
              • Sagteware (1)
              • Data (1)
              Aanvaar voorbeelde
                                               20

### Page 21

Downloaded from hlayiso.com
                                GEOGRAFIE
                NASIENRIGLYNE
                                            GR12 0624

(Enige TWEE)

               21

### Page 22

Downloaded from hlayiso.com
                                                                GEOGRAFIE
                                          NASIENRIGLYNE
                                                                                GR12 0624

4.3.2   Noem EEN datalaag in blok B2 op die ortofotokaart.                   (1 x 1)   (1)

        • Topografie (1) / Kontoerlyne

Verwys na die topografiese kaart.

4.3.3   (a)   Hoe word ruimtelike data in blok D1 voorgestel?                (1 x 2)   (2)

              • Deur middel ŉ lynsimbool (2) / staproete
              • Deur middel van ŉ puntsimbool (2) / punthoogte
              • Deur middel van ŉ poligoonsimbool (2) bewerkte landerye
              (Enige EEN)

        (b)   Gee die attribuut data vir die poligoon kenmerk in blok D1.    (1 x 1)   (1)

              Bewerkte landerye (1)

4.3.4   Waarom is datamanipulasie voordelig vir ŉ GIS-maatskappy?            (1 x 2)   (2)

        Hulle kan slegs die spesifieke data wat hulle vir hul maatskappy
        benodig gebruik/koop/bekom (2)
        Om data vir die besigheid te organiseer (2)
        Maak korreksies/verander die skaal/verander data vir gebruik (2)
        Opdateer / standardiseer data vir maklike gebruik (2)
        [Enige EEN]

                                                          TOTAAL AFDELING B: [30]

                                                                            TOTAAL: 150

                                        22

## Related documents

- [Geography P1 (Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-afrikaans-june-2025-question-paper/a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79) — Geography · QP · 2025 · Afr
- [GEOGRAPHY P2 GR12 MEMO SEPT2022 Afrikaans final](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr12-memo-sept2022-afrikaans-final/5c09b0e9-7425-4953-aef8-2f62807e265c) — Geography · Memo · 2022 · Afr
- [GEOGRAPHY GR12 QP JUNE 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-gr12-qp-june-2023-afrikaans/7dea3eff-4bdd-4785-8c65-013c46635acf) — Geography · QP · 2023 · Afr
- [GEOGRAPHY GR12 QP JUNE 2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-gr12-qp-june-2022-afrikaans/36b731da-d306-4290-8182-9cb2db76db85) — Geography · QP · 2022 · Afr
- [GEOGRAPHY P2 GR12 QP SEPT2022 Afrikaans final](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr12-qp-sept2022-afrikaans-final/b91dfe1d-9155-431b-92ca-f03d443a7a31) — Geography · QP · 2022 · Afr
- [Gr12 Geography P2 (Afrikaans) SEP 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr12-geography-p2-afrikaans-sep-2022-question-paper/4d239679-2288-4e40-8882-b8e27f965853) — Geography · QP · 2022 · Afr

## More from Grade 12 Geography

- [Geography Grade 12 NSC P1 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-kzn/b87141de-a060-4504-8e9a-a5a35821df42) — QP · 2025
- [Geography Grade 12 NSC P2 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p2-qp-september-2025-kzn/50385845-0827-427a-b5e1-25ab349d4e0f) — QP · 2025
- [HARTBEESPOORT DAM1 D FINAL](https://www.hlayiso.com/library/hartbeespoort-dam1-d-final/f3569cb0-ade1-40df-81a0-ce8310309dd4) — QP · 2023
- [2023 GAU June QP](https://www.hlayiso.com/library/2023-gau-june-qp/f50ff343-2787-464c-b8a6-0321cf90253e) — QP · 2023
- [2023 KZN Prelim P2 QP](https://www.hlayiso.com/library/2023-kzn-prelim-p2-qp/4d6a4eeb-5ee5-44a7-9392-783928539ee7) — QP · 2023
- [3224BC GRAAFF REINET A3 Deb](https://www.hlayiso.com/library/3224bc-graaff-reinet-a3-deb/4da5d29a-1c1a-401f-8913-c4f1fe6a6a88) — QP · 2023

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
