# Geography Grade 12 Gauteng June 2024 Question Paper (Afr)

> Grade 12 Geography question paper from the Gauteng June Exam 2024 (Afrikaans), 20 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr-12-geography-afrikaans-june-2024-question-paper/f3cd1384-eb51-489d-9527-e910419d16e0
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Geography
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2024
- Exam period: Gauteng June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 20

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Geography](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/geography) › [Geography Grade 12 Gauteng June 2024 Question Paper (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-geography-afrikaans-june-2024-question-paper/f3cd1384-eb51-489d-9527-e910419d16e0)

## About this document

Geography · Grade 12 · Gauteng June Exam · 2024 · Afrikaans. Question paper, 20 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                   JUNIE EKSAMEN
                     GRAAD 12

                          2024

                        GEOGRAFIE

TYD:     3 uur

PUNTE:   150

20 bladsye

                                             Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                 GEOGRAFIE                              2
                                                                       GR12 0624

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.    Hierdie vraestel bestaan uit TWEE AFDELINGS.

      AFDELING A
      VRAAG 1: KLIMAAT EN WEER (40)
      VRAAG 2: GEOMORFOLOGIE (40)
      VRAAG 3: NEDERSETTINGSGEOGRAFIE (40)

      AFDELING B:
      VRAAG 4: GEOGRAFIESE VAARDIGHEDE EN TEGNIEKE (30)

2.    Beantwoord al VIER vrae.

3.    ALLE diagramme is in die VRAESTEL ingesluit.

4.    Laat ŉ reël oop tussen onderafdelings van vrae wat jy beantwoord.

5.    Begin ELKE vraag bo-aan ŉ NUWE bladsy.

6.    Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
      gebruik word.

7.    MOENIE in die kantlyn van die ANTWOORDBOEK skryf NIE.

8.    Teken volledig benoemde diagramme wanneer dit vereis word.

9.    Beantwoord in VOLSINNE, behalwe wanneer jy moet noem, identifiseer of ŉ lys moet
      maak.

10.   Die meeteenhede MOET in jou finale antwoord aangedui word, bv. 1 020 hPa, 14 °C
      en 45 m.

11.   Jy mag ŉ nie-programmeerbare sakrekenaar gebruik.

12.   Jy kan ŉ vergrootglas gebruik.

13.   Skryf netjies en leesbaar.

SPESIFIEKE INSTRUKSIES EN INLIGTING VIR AFDELING B

14.   ŉ 1 : 50 000 Topografiese kaart 2430 DB Bourke's Luck en ŉ 1 : 10 000
      ortofotokaart 2430 DB 6 word verskaf.

15.   Die area wat in ROOI op die topografiese kaart afgebaken is, stel die gebied voor
      wat deur die ortofotokaart gedek word.

16.   Punte sal vir stappe in berekeninge toegeken word.

17.   Jy moet die topografiese en die ortofotokaart aan die einde van hierdie
      eksamensessie by die toesighouer inhandig.
                                                                                Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                    GEOGRAFIE                                3
                                                                          GR12 0624

AFDELING A: KLIMAAT EN WEER, GEOMORFOLOGIE EN NEDERSETTINGSGEOGRAFIE

VRAAG 1: KLIMAAT EN WEER

1.1   Verwys na die skets van ŉ vallei hieronder.

      Voltooi die stellings in KOLOM A deur die korrekte beskrywing in KOLOM B te
      kies. Skryf slegs X of Y langs die vraagnommers (1.1.1 en 1.1.2) in die
      ANTWOORDBOEK neer.

        Koue lug

                              A

                                              Mis

                                            Vallei

                                                           [Bron: Aangepas vanuit: quizlet.com]

                           KOLOM A                                KOLOM B
      1.1.1    Die temperatuur van wind A wat deur X           Koud
               die pyltjie aangedui word, is ...   Y           Warm

      1.1.2    Die proses wat deur wind A aangedui X           Katabaties
               word, is ...                        Y           Anabaties
                                                                                  (2 x 1)    (2)

      Verwys na die stelling hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

       Navorsers het bevind dat Suid-Afrika se stede die gevaar loop om warmer te
       word te midde van koeler omliggende landelike gebiede.
                                     [Bron: Aangepas vanuit The Green Guardian, July 2021]

       1.1.3    Identifiseer die klimaatskonsep waarna daar in die bogenoemde
                stelling verwys word.                                         (1 x 1)            (1)

                                                                                   Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                          GEOGRAFIE                               4
                                                                GR12 0624

Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op VRAAG 1.1.4 en 1.1.5
voorsien. Kies die antwoord en skryf die letter (A – D) langs die vraagnommers
in die ANTWOORDBOEK.

1.1.4   Die volgende is moontlike oorsake waarom stede warmer word as die
        omliggende landelike gebiede. Kies die korrekte opsie uit dié wat
        verskaf is.

        (i)     Geboue (glas en sement)
        (ii)    Teerpaaie
        (iii)   Daktuine
        (iv)    Golfbane

        A       (i) en (iv)
        B       (ii) en (iii)
        C       (i) en (ii)
        D       (iii) en (iv)                                           (1 x 1)       (1)

1.1.5   Een maatreël wat geïmplementeer kan word om temperature in stede
        te verlaag, is:

        A       Om meer bome (groen gebiede) in stede te plant
        B       Om meer lugversorgingseenhede te gebruik
        C       Om die aantal motorvoertuie in stede te verhoog
        D       Om meer geboue met kunsmatige oppervlaktes te bou       (1 x 1)       (1)

                                                                        Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                       GEOGRAFIE                                 5
                                                                               GR12 0624

1.2   Verwys na die skets hieronder wat die posisie van die inversielaag oor Suid-Afrika
      uitbeeld, en beantwoord die vrae wat volg.

      Lees die volgende stellings en kies die toepaslike woord(e) tussen hakies wat dit
      WAAR sal maak. Skryf slegs die vraagnommers (1.2.1 en 1.2.2) en die antwoord
      in jou ANTWOORDBOEK neer.

                                             Inversielaag

                      B

                          Eskarpment
                                                        A
                                                                        Seevlak

                [Bron: https://www.monyetlaproject.co.za/wp-content/uploads/2021/04/
              LXL_Gr12Geography_03_ Subtropical-Anticyclones-Associated-Weather-
                                                        Conditions_20Feb2014-1.pdf]

      1.2.1     Die seisoen wat in die skets hierbo uitgebeeld word, is (somer/winter).
                                                                                  (1 x 1)            (1)

      1.2.2     Die lug by A is (droog/vogtig).                                        (1 x 1)       (1)

                                                                                       Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                            GEOGRAFIE                               6
                                                                   GR12 0624

Verwys na die skets hieronder wat ŉ weerverskynsel in Suid-Afrika uitbeeld en
beantwoord die vrae wat volg.

                                              [Bron: mycourse.co.za]

Lees die volgende stellings en kies die toepaslike woord(e) tussen hakies wat
die stellings WAAR sal maak. Skryf slegs die vraagnommers (1.2.3 en 1.2.4) en
die antwoord in jou ANTWOORDBOEK neer.

1.2.3   Die weerverskynsel wat in die skets hierbo uitgebeeld word, is ŉ (lyn
        donderstorm/kuslaagdruk).                                                       (1)

1.2.4   Die proses wat by lyn S – T plaasvind is (opheffing van warm lug deur
        koue lug/opheffing van koue lug deur warm lug).                                 (1)

Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op VRAAG 1.2.5 voorsien. Kies
die antwoord en skryf die letter (A – D) langs die vraagnommer (1.2.5) in die
ANTWOORDBOEK.

1.2.5   Die lug by P …

        (i)     is koud en droog.
        (ii)    is warm en vogtig.
        (iii)   divergeer.
        (iv)    konvergeer.

        A       (i) en (iii)
        B       (ii) en (iv)
        C       (ii) en (iii)
        D       (i) en (iv)                                               (1 x 1)       (1)

                                                                           Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                               GEOGRAFIE                                  7
                                                                        GR12 0624

1.3   Verwys na die deursnit van ŉ okklusiefront wat hieronder uitgebeeld word en
      beantwoord die vrae wat volg.

                           WARM LUG

                                       Okkulsie front
                                    Front beweeg in hierdie rigting

                                                             [Bron: Skybrary]

      1.3.1   Identifiseer die tipe okklusie wat in die skets hierbo getoon word.
                                                                                (1 x 1)       (1)

      1.3.2   Verskaf bewyse uit die skets hierbo om jou antwoord op VRAAG
              1.3.1 te ondersteun.                                        (1 x 2)             (2)

      1.3.3   Identifiseer areas (sektore) A en B onderskeidelik.               (2 x 1)       (2)

      1.3.4   Bespreek hoe die tipe okklusiefront wat in die skets hierbo getoon
              word, gevorm word.                                              (3 x 2)         (6)

      1.3.5   Verduidelik die weer wat verband hou met die okklusiefront wat in die
              skets hierbo getoon word.                                      (2 x 2)          (4)

                                                                                Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                      GEOGRAFIE                                 8
                                                                                GR12 0624

1.4   Verwys na die infografika hieronder oor Bergwinde in Suid-Afrika, en beantwoord die
      vrae wat volg.

                                             Binnelandse hoog

                                                                 Kus laagdruk

                                 Middelbreedte
                                 sikloon
                                                   Berg wind
                         [Bron: https://www.istockphoto.com/vector/digital-asset-
                          management-by-the-factories-gm687889636-126587633]

      DURBAN TREF 41 ºC NAMATE BERGWINDE DEUR DIE STAD BEWEEG

      Temperature het vandag in Durban gestyg toe Bergwinde die kwik tot 43°C in sommige
      dele van die stad opgestoot het. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWD) het gesê
      sekere dele van KwaZulu-Natal sal uiters warm toestande ervaar, wat hoë vlakke van
      ongemak sal veroorsaak. Die SAWD het gesê dat, hoewel hierdie temperature gewoonlik
      met hittegolwe geassosieer word, is vandag se hitte die gevolg van bergwinde met “hoë
      ongemak-waardes wat wissel van 35 – 45 grade Celsius”. Die styging in die temperatuur
      tydens Bergwinde kan verbysterend wees.
       [Bron: https://www-iol-co-za.webpkgcache.com/doc/-/s/www.iol.co.za/news/environment/watch-
          durban-hits-41c-as-berg-winds-sweep-through-city-02107112-3375-481c-a29e-6df7628999e8]

      1.4.1    Wat is ŉ Bergwind?                                                     (1 x 2)       (2)

      1.4.2    In watter seisoen kom Bergwinde gewoonlik voor?                        (1 x 1)       (1)

      1.4.3    Verskaf bewyse uit die infografika om jou antwoord op VRAAG 1.4.2 te
               ondersteun.                                                    (1 x 2)               (2)

      1.4.4    Waarom het die Suid-Afrikaanse Weerdiens ŉ waarskuwing vir
               Bergwinde uitgereik?                                                   (1 x 2)       (2)

      1.4.5    Volgens die artikel, noem EEN impak wat die Bergwinde op mense van
               Durban sal hê.                                               (1 x 1)                 (1)

      1.4.6    Deur gebruik te maak van ŉ goed benoemde diagram, toon die vorming
               van Bergwinde in Suid-Afrika aan. Jou diagram moet ŉ deursnee-aansig
               wees wat die volgende aandui:

               (i)     Die gemiddelde temperatuur van lug oor die binneland
               (ii)    Die gemiddelde temperatuur van lug langs die kus
               (iii)   Die algemene beweging van lug                                  (3 x 1)       (3)
                                                                                      Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                                  GEOGRAFIE                              9
                                                                         GR12 0624

      1.4.7    Verduidelik hoe Bergwinde ŉ negatiewe impak op die natuurlike
               omgewing het.                                                   (2 x 2)        (4)
                                                                                             [40]

VRAAG 2: GEOMORFOLOGIE

2.1   Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies
      die antwoord en skryf slegs die letter (A – D) langs die vraagnommers
      (2.1.1 tot 2.1.5) in die ANTWOORDBOEK neer, bv. 2.1.6 A.

      Verwys na die skets hieronder om VRAAG 2.1.1 tot 2.1.5 te beantwoord.

        [Bron: https://www.google.com/search?q=drainage+basin&sca_esv &tb]

      2.1.1   Dreineringsdigtheid by A is … as die digtheid by B.

              A    hoër
              B    steiler
              C    laer
              D    dieselfde

      2.1.2   Dreineerbekken A het ŉ … gradiënt as B.

              A    geleideliker
              B    steiler
              C    sagter
              D    harder

      2.1.3   Die stroomorde by punt X is ...

              A    2.
              B    3.
              C    4.
              D    5.

                                                                               Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                                     GEOGRAFIE                                10
                                                                             GR12 0624

      2.1.4   Die dreineringsdigtheid van dreineerbekken B verskil van die digtheid van
              dreineerbekken A as gevolg van die volgende faktore.

              A       Steiler helling, meer plantegroei en hoë porositeit
              B       Geleidelike gradiënt, minder plantegroei en lae porositeit
              C       Steiler helling, minder plantegroei en lae porositeit
              D       Geleidelike gradiënt, meer plantegroei en hoë porositeit

      2.1.5   Dreineerbekken A is geleë op ŉ gebied met … en …

              (i)     hoë reënval
              (ii)    geleidelike gradiënt
              (iii)   meer plantegroei
              (iv)    versadigde grond

              A       (i) en (iv)
              B       (ii) en (iii)
              C       (iii) en (iv)
              D       (i) en (ii)                                                  (5 x 1)         (5)

2.2   Kies die korrekte letter uit KOLOM B (stroompatrone) wat by die beskrywing in
      KOLOM A pas. Skryf slegs Y of Z langs die vraagnommers (2.2.1 tot 2.2.5) in die
      ANTWOORDBOEK neer, bv. 2.2.6 Y.

                           KOLOM A                                      KOLOM B
      2.2.1   Dreineringspatroon wat met gesteentes van          Y Dendrities
              gelyke weerstand teen erosie geassosieer           Z Tralie
              word

      2.2.2   Hierdie patroon word geassosieer met ŉ             Y Reghoekig
              landskap wat van ŉ gletser agtergelaat is.         Z Ontwrigte

      2.2.3   Die patroon wat verband hou met plooiberge         Y Tralie
                                                                 Z Radiaal

      2.2.4   Die patroon wat ontwikkel as gevolg van            Y Dendrities
              massiewe stollings                                 Z Radiaal

      2.2.5   Strome in hierdie dreineerbekken volg die          Y Ontwrigte
              krake op stollingsgesteentes.                      Z Reghoekig

                                                                                    (5 x 1)        (5)

                                                                                   Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                                    GEOGRAFIE                                  11
                                                                            GR12 0624

2.3   Verwys na die skets hieronder wat prosesse van stroomroof en rivierverjonging
      aantoon en beantwoord die vrae wat volg.

              FIGUUR 2.3 A                                    FIGUUR 2.3 B
                                geroofde
                                stroom
                      X
                                                                 Rivier P
                                  Y
               roofstroom
                                   Z

  Rivier 1                    Rivier 2
                                                        GepaardeTerrasse

                             [Bron: https://www.google.com/search?q=knickpoint+diagram&tbm
                                              =isch&hl=en&chips=q:knickpoint+diagram,online]

      2.3.1    Defineer die konsep stroomroof.                                      (1 x 2)         (2)

      2.3.2    Identifiseer kenmerke X, Y en Z wat verband hou met stroomroof soos
               aangedui in FIGUUR 2.3 A.                                       (3 x 1)              (3)

      2.3.3    Noem ŉ klimatologiese faktor en ŉ geomorfologiese faktor wat rivier P in
               staat kan stel om die proses van verjonging te ondergaan.         (2 x 1)            (2)

      2.3.4    Verskaf bewyse van rivierverjonging in FIGUUR 2.3 B.                 (1 x 1)         (1)

      2.3.5    Verduidelik die impak wat rivierverjonging op die gradering van rivier P
               sal hê.                                                              (1 x 2)         (2)

      2.3.6    Beskryf die veranderinge wat Rivier 1 sal ondergaan as gevolg van die
               proses van stroomroof.                                           (1 x 2)             (2)

      2.3.7    Teken ŉ goed benoemde vryhand syaansig van rivier P nadat die proses
               van rivierverjonging plaasgevind het, en dui die posisie van die knakpunt
               duidelik aan.                                                       (2 + 1)          (3)

                                                                                    Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
                                                   GEOGRAFIE                                 12
                                                                         GR12 0624

2.4 Verwys na die uittreksel oor rivierbestuur en beantwoord die vrae wat volg.

     BESOEDELING IN DIE JUKSKEIRIVIER

     Besoedeling in die Jukskeirivier is ŉ veelvlakkige generasieprobleem wat deur
     bevolkingsuitbreiding, onwettige storting, oorweldigde diensverskaffers en
     onvoldoende infrastruktuur beïnvloed word. Rou riool loop in die rivier in vanaf
     informele wonings aan sy oewer, riool blokkasies wat lek in die lokasies, en
     selfs riool lekke uit gekaapte geboue in Marlboro-Suid. Mense sien ook gereeld
     vragmotors van konstruksieterreine in Sandton wat onwettig rommel op die
     rivieroewers stort.

     “Water is ons oudste hulpbron,” sê Paul Maluleke, ŉ vrywilliger by die Alexandra
     Water Warriors, wat nou ŉ handige toestel wat hulle "die besoedelingstrik"
     noem, ontplooi om riool en plastiek in die Jukskeirivier vas te vang.

     “Op Wêreldwaterdag het ons gehelp om ŉ drywende lokval te installeer wat
     gemaak is van groot waterbottels, met draad wat aan ŉ sterk kabel vasgemaak
     is en met net bedek is. Dit sal die drywende vullis en bottels vang.”
                                       [Bron: Aangepas vanuit https://www.google.com/
                                  search?q=what+is+drainage+basin+management&sca]

     2.4.1   Definieer die konsep rivierbestuur.                                   (1 x 2)        (2)

     2.4.2   Identifiseer ŉ oorsaak van besoedeling vanuit die uittreksel.         (1 x 1)        (1)

     2.4.3   Haal bewyse aan vanuit die uittreksel wat aandui dat daar ŉ poging is tot
             rivierbestuur deur mense wat naby die Jukskeirivier woon.         (1 x 2)            (2)

     2.4.4   Verduidelik die belangrikheid van rivier- en dreineerbekkenbestuur.
                                                                                   (1 x 2)        (2)
     2.4.5   In ŉ paragraaf van ongeveer AGT reëls, bespreek die uitdagings wat
             swak rivierbestuur sal hê vir die mense wat langs rivieroewers woon, bv.
             die Jukskeirivier, en stel volhoubare strategieë voor wat geïmplementeer
             kan word om riviere en hul dreineringsbekkens te bewaar.           (4 x 2)        (8)
                                                                                              [40]

                                                                                  Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
                                                         GEOGRAFIE                             13
                                                                                 GR12 0624

VRAAG 3: NEDERSETTINGSGEOGRAFIE

3.1 Verwys na die skets hieronder. Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir
    die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A – D) langs
    die vraagnommers (3.1.1 tot 3.1.5) in die ANTWOORDBOEK neer, bv. 3.1.6 A.

                                          B
                                                                    A

                                     C

                               SLEUTEL              Pad

                                                   Huise
                     [Bron: https://gpres.weebly.com/settlement-patterns.html]

     3.1.1   Die sosiale voordeel van nedersetting B is:

             (i)      Daar is meer interaksie met mense.
             (ii)     Daar is kompetisie vir hulpbronne.
             (iii)    Veiligheid is beter.
             (iv)     Daar is nie genoeg spasie vir almal nie.

             A       (i) en (ii)
             B       (ii) en (iii)
             C       (iii) en (iv)
             D       (i) en (iii)

     3.1.2   Die ekonomiese voordeel van nedersetting C is dat ...

             (i)      boerdery kan op ŉ kommersiële skaal gedoen word.
             (ii)     dit baie geïsoleerd is.
             (iii)    plase gemeganiseer kan word om produksie te verhoog.
             (iv)     daar geen sosiale interaksie is nie.

             A       (i) en (ii)
             B       (iii) en (iv)
             C       (i) en (iii)
             D       (iii) en (iv)

                                                                                       Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
                                               GEOGRAFIE                                  14
                                                                       GR12 0624

3.1.3   Nedersetting A word ... gevorm en beïnvloed deur die ...

        A    lineêr; pad.
        B    reguit, helling.
        C    lank, pad.
        D    kruispad, spoorlyn.

3.1.4   Die fisiese faktor wat die terrein van ŉ nedersetting beïnvloed, is ...

        A    reliëf.
        B    vervoerroetes.
        C    die afstand vanaf die mark.
        D    werksgeleenthede.

3.1.5   Landelike nedersettings word hoofsaaklik geassosieer met …

        A    primêre aktiwiteite.
        B    sekondêre aktiwiteite.
        C    tersiêre aktiwiteite.
        D    kwaternêre aktiwiteite.
                                                                                    (5 x 1)    (5)

                                                                                  Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
                                               GEOGRAFIE                             15
                                                                    GR12 0624

3.2 Kies ŉ term uit KOLOM B wat by die illustrasie in KOLOM A pas. Skryf slegs die letter
    (Y of Z) langs die vraagnommer (3.2.1 tot 3.2.5) in die ANTWOORDBOEK neer, bv. 3.2.6 Y.

                             KOLOM A                                 KOLOM B
        3.2.1                                                Y     Hoë orde goedere
                                                             Z     Lae orde goedere

        3.2.2                                                Y     Hoë orde goedere
                                                             Z     Lae orde goedere

        3.2.3                                                Y     Hoë orde sentrum
                                                             Z     Lae orde sentrum

                RAINBOW STREEKSWINKELSENTRUM

        3.2.4                                                Y     Hoë orde diens
                                                             Z     Lae orde diens

        3.2.5                                                Y     Hoë orde diens
                                                             Z     Lae orde diens

                                                                           (5 x 1)    (5)

                                                                           Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
                                                                            GEOGRAFIE                                        16
                                                                                                          GR12 0624

3.3     Verwys na die infografika oor landelike-stedelike migrasie en beantwoord dan die vrae
        wat volg.

           [Bron: https://www.bizcommunity.com/Article//196/701/212155.html]

                                        7 000
                                                                                                         Stedelike

                 Bevolking (miljoene)
                                        6 000
                                        5 000
                                        4 000
                                                                                                         Landelike
                                        3 000
                                        2 000
                                        1 000
                                            0
                                           1950 1960 1970   1980   1990 2000 2010   2020 2030   2040   2050

                                                                [Bron: https://www.open.edu/openlearncreate/
                                                               mod/oucontent/view.php?id=79940&printable=1]

      Ongelukkig het die stadslewe sy eie uitdagings, aangesien nuwe migrante voortdurend
      instroom en sodoende die werkloosheidssyfers laat groei. Dit lei onvermydelik tot
      verdere stedelike armoede. Gevolglik wend die werklose arbeidsmag hulle tot informele
      ekonomiese aktiwiteite om hul voortbestaan te verseker.

      Die ongeskoolde en onopgeleide nuwe migrante kry dikwels nie werk nie of kry slegs
      werk met ŉ lae inkomste. Met ŉ lae inkomste is dit moeilik om formele stedelike verblyf
      te huur. Dit lei dan tot die ontwikkeling van krotbuurtes aan die periferie (buitewyke) van
      stedelike gebiede. Die misdaadsyfer en ander maatskaplike euwels, soos dwelmhandel,
      neem ook toe in stedelike gebiede.
                                                 [Bron: Aangepas uit https://jolgri.org/index.php/jolgri/article/view/56/218]

       3.3.1   Definieer die term landelike-stedelike migrasie.                                                  (1 x 2)       (2)

       3.3.2   Met verwysing na die infografika, identifiseer die neiging in die aantal
               mense wat in stedelike gebiede van 1950 tot 2020 woon.                (1 x 1)                                   (1)

       3.3.3   Verduidelik die tendens wat in VRAAG 3.3.2 geïdentifiseer is.                                     (1 x 2)       (2)
                                                                                                                     Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
                                                      GEOGRAFIE                                  17
                                                                               GR12 0624

     3.3.4   Haal bewyse uit die uittreksel hierbo aan wat daarop dui dat die beweging
             van mense na stedelike gebiede ekonomies nadelig is.               (1 x 2)            (2)

     3.3.5   Identifiseer, volgens die infografika, EEN sosiale onreg in die stedelike
             gebiede wat spruit uit die toename in die stedelike bevolking.        (1 x 2)         (2)

     3.3.6   Stel DRIE maatreëls voor wat in landelike gebiede geïmplementeer kan
             word om die aantal mense wat verhuis te verminder.              (3 x 2)               (6)

3.4 Verwys na die stedelike probleem voorgestel op die foto en beantwoord die vrae
    wat volg.

               [Bron: https://learningenglish.voanews.com/a/is-there-an-answer-for-traffic-
                                                                congestion-/5323360.html]

     3.4.1   Identifiseer die stedelike probleem wat op die foto hierbo uitgebeeld
             word.                                                                (1 x 1)          (1)

     3.4.2   Met verwysing na die foto hierbo, noem EEN oorsaak van die stedelike
             probleem genoem in VRAAG 3.4.1.                                (1 x 2)                (2)

     3.4.3   In die foto hierbo is ŉ volhoubare oplossing vir dié spesifieke stedelike
             probleem duidelik. Beskryf die volhoubare oplossing.                   (1 x 2)        (2)

     3.4.4   Stel EEN moontlike rede voor waarom die oplossing, genoem in
             VRAAG 3.4.3, steeds nie gehelp het om die stedelike probleem op te los
             nie.                                                             (1 x 2)              (2)

     3.4.5   In ŉ paragraaf van ongeveer AGT reëls, bespreek hoe dié stedelike
             probleem pendelaars negatief beïnvloed.                          (4 x 2)              (8)
                                                                                                  [40]

                                                                    TOTAAL AFDELING A:            120

                                                                                         Blaai om asseblief

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
                                                   GEOGRAFIE                                 18
                                                                            GR12 0624

AFDELING B

VRAAG 4: GEOGRAFIESE VAARDIGHEDE EN TEGNIEKE

        ALGEMENE INLIGTING OOR DIE BLYDERIVIERSPOORT/BOURKE'S LUCK

                                                                                      Blyderiviers-
                                                                                         poort

LIGGING: 24º39’10’’S; 30º45’30’’O

Die Blyderivierspoort waarna soms verwys word as Motlatse-canyon, is ŉ baie groot kloof wat
beskou word as een van die grootstes in die hele wêreld. Dit is geleë in die provinsie van
Mpumalanga, in die oostelike deel van Suid-Afrika. Omdat dit 26 km lank is, is dit die derde
grootste kloof ter wêreld, en anders as ander klowe, word die Blyderivierspoort oorheers deur
subtropiese plantegroei wat dit ŉ baie groen en welige begroeide plek maak.
Die geologie en klimaat van hierdie hoë reënvalplato lei tot massas watervalle wat betowerend
is om na te kyk, en miskien is die interessantste een die Kadishi-waterval wat met sy 200 meter
hoë, die "huilende gesig" van Moeder Natuur verteenwoordig.
                                 [Bron: Verwerk uit https://www.alluringworld.com/blyde-river-canyon/]

Die volgende Engelse terme en hul Afrikaanse vertalings word op die topografiese kaart gewys.

ENGLISH                                   AFRIKAANS
Hiking trail                              Staproete
Caravan Park                              Karavaanpark
Diggings                                  Uitgrawings
Golf Course                               Golfbaan
Furrow                                    Kanaal
Holiday Resort                            Vakansieoord
Viewpoint                                 Uitkykpunt
Landing Strip                             Landingstrook
                                                                                     Blaai om asseblief

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com
                                                   GEOGRAFIE                                 19
                                                                          GR12 0624

4.1    KAARTVAARDIGHEDE EN BEREKENINGE

      4.1.1   Die roosterverwysing van die blok oos van 2430DB_06 op die
              ortofotokaart is:

              A     2430DB_04
              B     2430DB_07
              C     2430DB_05
              D     2430DB_03                                                      (1 x 1)    (1)

      4.1.2   Die landvorm by F op die topografiese kaart is ŉ …

              A     vallei.
              B     uitloper.
              C     nek.
              D     poort.                                                         (1 x 1)    (1)

      4.1.3   Bepaal die gradiënt van die helling in blok B2 vanaf kolhoogte 1 294 tot
              kolhoogte 1 084 as die vertikale interval 210 m is en die kaartafstand
              1,7 cm is.

              Formule: VI
                       HA                                                          (3 x 1)    (3)

      4.1.4   Bepaal die magnetiese peiling vanaf H in blok A3, waar die staproete
              begin, tot by die brug in blokke C4 en D4. Gebruik die totale verandering
              van 9' wes (2024).                                                (3 x 1)       (3)

      4.1.5   Hoe help die berekening van magnetiese peiling stappers in hierdie
              gebied?                                                          (1 x 2)        (2)

4.2   KAART INTERPRETASIE

      4.2.1   Verwys na die nedersettings by I op die ortofotokaart.

              (a)    Gee ŉ moontlike klimatologiese faktor vir die ligging van die
                     nedersettings teen die helling by I.                          (1 x 1)    (1)

              (b)    Gee ŉ rede vir jou antwoord op VRAAG 4.2.1 (a).               (1 x 2)    (2)

      4.2.2   Verwys na die topografiese kaart.

              (a)    Gee bewys van ŉ tydelike basisvlak van erosie vanuit die
                     algemene inligting.                                           (1 x 1)    (1)

              (b)    Identifiseer die fluviale landvorm in blokke D4 en E4.        (1 x 1)    (1)

                                                                                  Blaai om asseblief

### Page 20

Downloaded from hlayiso.com
                                                    GEOGRAFIE                               20
                                                                        GR12 0624

      4.2.3    Verwys na blok B3 op die topografiese kaart.

               (a)     Noem die dreineringspatroon in blok B3.                    (1 x 1)    (1)

               (b)     Gee ŉ rede vir die patroon in blok B3.                     (1 x 2)    (2)

      4.2.4    Verwys na die nedersettings by G.

               Die nedersettingsvorm by G is … as gevolg van ŉ …

               (i)     lineêr
               (ii)    verspreid
               (iii)   rivier
               (iv)    pad

               A       (i) en (ii)
               B       (ii) en (iii)
               C       (i) en (iv)
               D       (ii) en (iv)                                               (1 x 1)    (1)

      4.2.5    Gee ŉ voordeel van die ligging van die nedersettings by G, op die
               topografiese kaart.                                               (1 x 2)     (2)

      4.2.6    Noem EEN lae-orde diens wat in die nedersetting Apara, in blok E1
               verskaf word.                                                   (1 x 1)       (1)

4.3   GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSELS (GIS)

      4.3.1    Noem TWEE komponente van GIS wat gebruik is om die ortofotokaart
               saam te stel.                                               (2 x 1)           (2)

      4.3.2    Noem EEN datalaag in blok B2 op die ortofotokaart.                 (1 x 1)    (1)

      Verwys na die topografiese kaart.

      4.3.3    (a) Hoe word ruimtelike data in blok D1 voorgestel?                (1 x 2)    (2)

               (b) Gee die attribuut data vir die poligoon kenmerk in blok D1.    (1 x 1)    (1)

      4.3.4    Waarom is datamanipulasie voordelig vir ŉ GIS-maatskappy?          (1 x 2)    (2)

                                                                  TOTAAL AFDELING B: 30

                                                                                 TOTAAL: 150

                                              EINDE

## Related documents

- [GEOGRAPHY P2 GR12 MEMO SEPT2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr12-memo-sept2024-afrikaans/27e1dff3-4bfc-418a-bfa5-07cebbe45d62) — Geography · Memo · 2024 · Afr
- [Gr 12 Geography P2 (Afrikaans) 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-geography-p2-afrikaans-2024-possible-answers/e19dd834-ffaf-4fe6-a8a4-9ee8f8597c29) — Geography · Memo · 2024 · Afr
- [Geography P1 May-June 2024 MG Afr.docx](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-geography-2024-nsc-june-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/e693e9b0-f83c-4f6b-b799-09552d4dcf53) — Geography · Memo · 2024 · Afr
- [Geography P1 (Afrikaans) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-afrikaans-june-2025-possible-answers/164c2c1c-f5c3-4207-9e0d-0dc315f4a347) — Geography · Memo · 2025 · Afr
- [GEOGRAPHY GR12 QP JUNE 2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-gr12-qp-june-2022-afrikaans/36b731da-d306-4290-8182-9cb2db76db85) — Geography · QP · 2022 · Afr
- [GEOGRAPHY P2 GR12 QP SEPT2022 Afrikaans final](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr12-qp-sept2022-afrikaans-final/b91dfe1d-9155-431b-92ca-f03d443a7a31) — Geography · QP · 2022 · Afr

## More from Grade 12 Geography

- [Geography Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Gauteng](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-gauteng/d3fb5096-88f5-455c-a06f-c49c6b862f25) — Memo · 2025
- [2023 KZN Prelim P1 Memo](https://www.hlayiso.com/library/2023-kzn-prelim-p1-memo/2556a9a4-272d-4f3d-91da-8232c4b2e6b3) — Memo · 2023
- [2023 KZN Prelim P2 QP](https://www.hlayiso.com/library/2023-kzn-prelim-p2-qp/4d6a4eeb-5ee5-44a7-9392-783928539ee7) — QP · 2023
- [3224BC GRAAFF REINET A3 Deb](https://www.hlayiso.com/library/3224bc-graaff-reinet-a3-deb/4da5d29a-1c1a-401f-8913-c4f1fe6a6a88) — QP · 2023
- [3319AD CERES P2 2023](https://www.hlayiso.com/library/3319ad-ceres-p2-2023/e59d10d9-e9bb-4d2e-a83b-57323570f7bc) — QP · 2023
- [2023 MP June Memo](https://www.hlayiso.com/library/2023-mp-june-memo/6e8232db-6403-4401-b3a8-88ab9b8892cc) — Memo · 2023

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
