# Life Sciences Grade 12 Gauteng June 2024 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Life Sciences memorandum from the Gauteng June Exam 2024 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr-12-life-sciences-afrikaans-june-2024-possible-answers/884cfd7d-8519-43b6-a0f1-419bfac755ad
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2024
- Exam period: Gauteng June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 14

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/life-sciences) › [Life Sciences Grade 12 Gauteng June 2024 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-life-sciences-afrikaans-june-2024-possible-answers/884cfd7d-8519-43b6-a0f1-419bfac755ad)

## About this document

Life Sciences · Grade 12 · Gauteng June Exam · 2024 · Afrikaans. Memorandum, 14 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                 JUNIE EKSAMEN
                   GRAAD 12

                        2024

                 NASIENRIGLYNE

                 LEWENSWETENSKAPPE

14 bladsye

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                                 LEWENSWETENSKAPPE
                                    NASIENRIGLYNE
                                                                             GR12 0624

BEGINSELS MET BETREKKING TOT DIE NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE

1.    Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
      Hou op merk nadat die maksimumpunte verkry is en trek ŉ kronkellyn en dui
      'maks'-punte in die regterkantse kantlyn aan.

2.    Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis word en vyf gegee word
      Merk net die eerste drie ongeag of almal of sommige korrek/nie korrek is nie.

3.    Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs ŉ deel vereis word
      Lees alles en krediteer die relevante dele.

4.    Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings gegee word
      Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.

5.    Indien tabulering vereis word, maar paragrawe word gegee
      Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.

6.    As geanoteerde diagramme aangebied word, terwyl beskrywings vereis word
      Kandidate sal punte verbeur.

7.    Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word
      Kandidate sal punte verbeur.

8.    Indien die volgorde vaag is en skakelings nie sin maak nie
      Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings nie
      korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde en skakelings weer korrek is,
      gaan voort om te krediteer.

9.    Nie-erkende afkortings
      Aanvaar indien dit aan die begin in die antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf
      is nie, moenie die onherkenbare afkorting krediteer nie, maar krediteer die res van
      die antwoord indien dit korrek is.

10.   Verkeerd genommer
      Indien die antwoord die regte volgorde van die vrae volg, maar die verkeerde
      nommer word gegee, is dit aanvaarbaar.

11.   Indien taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis verander
      Moenie aanvaar nie.

12.   Spelfoute
      Aanvaar as dit herkenbaar is, mits dit nie iets anders in Lewenswetenskappe
      beteken nie of as dit buite konteks is.

                                              2

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                                   LEWENSWETENSKAPPE
                                      NASIENRIGLYNE
                                                                               GR12 0624

13.   Indien gewone name gegee word in terminologie
      Aanvaar, mits dit by die memobespreking aanvaar is.

14.   Indien slegs die letter vereis word, maar slegs die naam word gegee (en
      andersom)
      Moenie krediteer nie.

15.   As eenhede nie in mate aangedui word nie
      Kandidate sal punte verbeur. Nasienriglyne sal afsonderlik punte vir eenhede
      aandui.

16.   Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op verskillende
      maniere aangebied kan word.

17.   Opskrif
      Alle illustrasies (diagramme, grafieke, tabelle, ens.) moet ŉ opskrif hê.

18.   Vermenging van amptelike tale (terme/konsepte)
      ŉ Enkele woord of twee wat in enige amptelike taal voorkom anders as die leerder
      se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde aangebied word,
      moet gekrediteer word, indien dit korrek is. ŉ Nasiener wat in die relevante
      amptelike taal vaardig is, moet geraadpleeg word. Dit geld vir alle amptelike tale.

19.   Veranderinge aan die nasienriglyne
      Geen veranderinge mag aan die nasienriglyne aangebring word sonder dat daar
      met die provinsiale interne moderator beraadslaag is nie.

                                               3

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                                 LEWENSWETENSKAPPE
                                   NASIENRIGLYNE
                                                                             GR12 0624

                  AMENDMENT TO MARKING GUIDELINES
                   JUNE 2024 PROVINCIAL EXAMINATION

ATTENTION
THE CHIEF INVIGILATOR

SUBJECT / VAK                                   LIFE SCIENCES /
                                                LEWENSWETENSKAPPE
DATE OF EXAMINATION                             5 JUNE / JUNIE 2024

The errata for the Marking Guidelines of LIFE SCIENCES has reference.

There are notes to the marking guidelines which appear at the end of this document. These
matters were addressed at the Marking Standardisation Meeting.

To ensure that candidates are not disadvantaged nor prejudiced in way, you are advised to
please mark the paper out of 148 marks instead of 150 and then the learners’ marks must be
converted to a mark out of 150. E.g., Should a learner attain 85/148 then that mark is
recalculated as 86/150.

Use the      a                              b
                  x 100 = b.       Then,          x 150 = c
formula:    148                            100

C is the mark that is entered into SASAMS out of 150.

 DIRECTOR: EXAMINATIONS MANAGEMENT
 5 JUNE 2024

                                            4

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                     LEWENSWETENSKAPPE
                                     NASIENRIGLYNE
                                                                 GR12 0624

AFDELING A

VRAAG 1

1.1   1.1.1   D 

      1.1.2   C 

      1.1.3   B 

      1.1.4   B 

      1.1.5   C 

      1.1.6   D 

      1.1.7   A 

      1.1.8   D 

      1.1.9   C 

      1.1.10 A                                               (10 x 2)   (20)

1.2   1.2.1   Implantering / chorioniese villi 

      1.2.2   Biotegnologie 

      1.2.3   Kodominansie 

      1.2.4   Chiasma /Chiasmata

      1.2.5   Stamboom diagram 

      1.2.6   Pupilmeganisme 

      1.2.7   Eustachiusbuis

      1.2.8   Corpus callosum ✓                                 (8 x 1)    (8)

1.3   1.3.1   Slegs A 

      1.3.2   Geeneen 

      1.3.3   Beide A en B 

      1.3.4   Beide A en B                                    (4 x 2)    (8)

                                               5

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                                 LEWENSWETENSKAPPE
                                       NASIENRIGLYNE
                                                                             GR12 0624

1.4   1.4.1   Oviparie ✓                                                              (1)

      1.4.2   (a)    B✓
              (b)    C✓
              (c)    A✓                                                               (3)

      1.4.3   - Goed ontwikkelde liggaam ✓
              - Kleintjies wat uitbroei het oop oë ✓/kan sien,
              - bedek met (dons)vere ✓,
              - gou beweeglik na uitbroei. ✓                                          (2)
              (Merk slegs eerste TWEE)
                                                                                      (6)

1.5   1.5.1   (a)    Pupille verwyd ✓                                                 (1)
              (b)    Klop vinniger ✓/hartklop neem toe                                (1)
              (c)    Skakel glikogeen om na glukose ✓                                 (1)

      1.5.2   VRAAG VERWYDER, vraestel word gemerk uit 148                            (2)

      1.5.3   Sellulêre respirasie ✓                                                  (1)

      1.5.4   Verhoog energie ✓/ATP produksie                                         (1)

      1.5.5   Parasimpatiese ✓ senuweestelsel                                         (1)
                                                                                      (6)

                                                                 TOTAAL AFDELING A:   48

                                              6

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                                LEWENSWETENSKAPPE
                                    NASIENRIGLYNE
                                                                            GR12 0624

AFDELING B

VRAAG 2

2.1   2.1.1   Progesteroon ✓                                                             (1)

      2.1.2   - Endometrium / plasenta sal nie in stand gehou word nie ✓
              - dus sal dit disintegreer/afbreek ✓
              - Kontraksies kan veroorsaak word en
              - lei tot moontlike miskraam ✓                             Enige (2 x 1)   (2)

      2.1.3   B ✓ – Naelstring ✓                                                         (2)

      2.1.4   Daar sal minder vloeistof * ✓ wees
              - ŉ Konstante temperatuur sal nie gehandhaaf word nie.✓
              - Min/geen skok sal geabsorbeer word nie ✓
              - Kans op meganiese besering vermeerder ✓
              - Fetus kan dehidreer/uitdroog ✓
              - Beperk beweging van fetus✓/meer wrywing
                                                       Enige 3 + 1 verpligte punt *      (4)
                                                                                         (9)

2.2   2.2.1   LH ✓/Luteïniseringshormoon                                                 (1)

      2.2.2   -   Veroorsaak ovulasie ✓/(Graafse) follikel bars oop om ova/eiersel vry
                  te stel
              -   Lei tot die vorming van die corpus luteum ✓                            (2)

      2.2.3   Estrogeen ✓
              Stimuleer die produksie van LH ✓/verantwoordelik vir die ontwikkeling
              van sekondêre eienskappe                                                   (2)

      2.2.4   -   Volwasse Graafse follikel ✓ ontwikkel en produseer estrogeen ✓
              -   Die corpus luteum ✓ word gevorm wat progesteroon afskei ✓
                                                                                         (4)
                                                                                         (9)

                                              7

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                                          LEWENSWETENSKAPPE
                                        NASIENRIGLYNE
                                                                                      GR12 0624

2.3   2.3.1   - Breinweefsel is oor die algemeen gekrimp ✓/ingekrimp
              - Abnormale vlakke van ŉ natuurlike proteïene wat saampak om
                amiloïedplaak te vorm ✓ wat tussen neurone versamel
              - Verlies van sinapse ✓
              (Merk slegs eerste EEN)                                                         (1)

      2.3.2   Motoriese ✓ neuron                                                              (1)

      2.3.3   Miëlienskede / ✓
              verskaf isolasie ✓ aan neurone/versnel die geleiding van impulse                (2)

      2.3.4   - Geheueverlies ✓
              - Verwarring ✓
              - Swak oordeel ✓
              - Sukkel om visuele beelde te verstaan ✓
              - Sukkel met taal ✓
              - Sukkel met sosiale gedrag ✓
              (Merk slegs eerste TWEE)                                                        (2)

      2.3.5   C✓                                                                              (1)

      2.3.6   -       Sinaps verseker dat impuls in een rigting van een neuron na ŉ ander
                      beweeg ✓/voorkom die aanhoudende stimulering van neurone
              -       (Verlies van sinapse) in die serebrum ✓ sal tot simptome van
                      Alzheimers lei.                                                         (2)

      2.3.7   (a)         Dendriete ✓                                                         (1)
              (b)         Akson✓                                                              (1)
                                                                                             (11)

2.4   2.4.1                 Normale oog                           Oog met katarak
                  -    lens is deursigtig/helder ✓       -   lens is vertroebel/dof ✓
                  -    Lig word op geelvlek van          -   Lig val op verskeie dele van
                       retina gefokus ✓/                     retina ✓/ligstrale gebreek in
                       konvergeer ligstrale                  baie rigtings

              Tabel (T): Kolomme met opskrifte✓                                               (5)

      2.4.2   Chirurgie ✓                                                                     (1)

      2.4.3   - Akkommodasie* ✓ vir naby visie
              - Siliaarspier trek saam ✓
              - suspensoriese ligamente ontspan ✓
              - spanning op die lens verminder ✓
              - lens word meer konveks ✓
              - ligstrale word meer gebuig ✓
              - ŉ duidelike beeld word op die retina gefokus ✓
                                                           Enige 4 + 1 verpligte punt *       (5)
                                                                                             (11)
                                                     8

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                                             LEWENSWETENSKAPPE
                                  NASIENRIGLYNE
                                                                         GR12 0624

2.5   2.5.1   (a)   Tipe onderklere wat gedra word ✓/styfpassendheid van onderklere
              (b)   Spermtelling ✓                                                       (2)

      2.5.2   Gebruik meer as 5 mans ✓                                                   (1)

      2.5.3   - Testes is naby die liggaam✓
              - dit veroorsaak ŉ toename in temperatuur✓/bo optimale temperatuur/ bo
                 35 °C
               - sperm denatureer ✓/nie gesond nie
              - spermtelling verminder ✓                                    (Enige 3)    (3)

      2.5.4   - Om ŉ verwysingspunt te kry ✓/die normale vlakke te identifiseer
              - Dit word dan gebruik om te vergelyk ✓ met wanneer styfpassende
                onderklere gedra word                                                    (2)

      2.5.5   Die spermtelling/hoeveelheid sperm wat geproduseer word
              terwyl mans styfpassende onderklere dra ✓✓                                 (2)
                                                                                        (10)
                                                                                        [50]

VRAAG 3

3.1   3.1.1   Proteïensintese                                                           (1)

      3.1.2   A –Transkripsie ✓
              B –Translasie ✓                                                            (2)

      3.1.3   - Dit is oRNS(tRNA) 
              - dra ŉ spesifieke/ benodigde aminosuur  
              - na die ribosoom toe 
              - wanneer die antikodon op die oRNS (tRNA) ooreenstem
                met die kodon van die bRNS (mRNA)                        (Enige 3)     (3)

      3.1.4   (a)   Peptiedbinding ✓                                                     (1)
              (b)   E – Prolien ✓
                    F – Treonien ✓                                                       (2)

      3.1.5   CGG ✓✓/Sitosien, Guanien, Guanien                                          (2)

      3.1.6   (a)   Geenmutasie                                                         (1)
              (b)   - Kodon GCC (op die bRNS (mRNA)) verander na GCA 
                    - Anti-kodon CGG (op die ORNS (tRNA)) verander na CGU 
                    - Beide anti-kodons GCA en CGU kodeer vir Alanien /dieselfde
                      aminosuur
                    - Die proteïen sal dus nie verander nie./Geen effek                 (4)
                                                                                        (16)

                                           9

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                                   LEWENSWETENSKAPPE
                                                           NASIENRIGLYNE
                                                                                                               GR12 0624

3.2   3.2.1                  A – Homoloë chromosome                                                                 (1)
                             B – Spoelvesels                                                                        (1)

      3.2.2                  (a)        Metafase 1                                                                   (1)
                             (b)        Homoloë pare chromosome rangskik by die ewenaar                             (2)

      3.2.3                  Oorkruising ✓*
                             - Homoloë pare chromosome lê langs mekaar ✓
                             - chromatiede van elke homoloë paar draai om mekaar ✓
                             - Die punte waar hulle aan mekaar raak word die chiasma/chiasmata
                               genoem ✓
                             - Chromatiedsegmente breek af en word omgeruil ✓/uitruiling van
                               genetiese materiaal                           Enige 3 + 1* Verpligte                   (4)

      3.2.4                  Oorkruising verseker toename in genetiese variasie /diversiteit (in
                             gamete/nageslag)                                                                         (1)

      3.2.5                  23                                                                                     (1)

      3.2.6                  -     Nie-disjunksie  vind plaas/Chromosoompare (chromatiede) het nie
                                   behoorlik geskei nie
                             -     tydens anafase                                                                    (2)
                                                                                                                     (13)

3.3   3.3.1                  (8 + 5 + 3 + 8) : (0 + 3 + 3 + 2) /24 : 8
                             3 : 1                                                                                  (2)

      3.3.2                  Die ouers (P1) was swart en bruin muise /homosigoties met
                             kontrasterende eienskappe
                             Die nasate (F1) was almal swart muise                                                   (2)

      3.3.3

                                  Die aantal swart en bruin muise vir elke
                                      broeipaar van die F2 generasie.
                                                                     Swart muise
                        10
                                    8                                                    8

         Aantal muise
                        8
                        6                             5
                        4                                  3               3   3
                                                                                               2
                        2
                                          0
                        0
                                 eerste broeipaar tweede broeipaar derde broeipaar   vierde broeipaar
                                                               Broeipare

                                                                       10

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                                  LEWENSWETENSKAPPE
                            NASIENRIGLYNE
                                                              GR12 0624

                                             OF

Kriteria                                           Puntetoekenning
Staafgrafiek geteken (T)                                 1
Opskrif vir grafiek (C)
Sluit aantal muise, kleur EN broeipare in                1
Korrekte byskrifte op die X-as en Y-as (L)               1
Korrekte skaal vir Y-as EN stawe asook spasies
tussen stawe ewe breed op X–as (S)                       1
Stip van punte (P):
1 tot 7 koördinate korrek                                1
Slegs 8 F2 koördinate korrek gestip                      2
                                                                      (6)
                                                                     (10)

                                      11

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
                                                                    LEWENSWETENSKAPPE
                                      NASIENRIGLYNE
                                                                                GR12 0624

3.4   3.4.1   Allele is verskillende vorme/variasies van ŉ geen ✓                                 (1)

      3.4.2   Chromosoomutasie ✓                                                                  (1)

      3.4.3   P1 Fenotipe: Wilde tipe/grys gestreep x Wilde tipe/grys gestreep
                 Genotipe               Gg          x       Gg        ✓
                 Meiose
                 G/Gamete               G, g         x        G, g ✓

                   Bevrugting

              F1 Genotipe                GG         Gg      Gg     gg ✓

                   Fenotype: 3 met wilde tipe/grys gestreepte lyf: 1 “ebony”/dark lyf 
                             25%* ✓ kans om “ebony” lyf the hê
              P1 en F1 ✓
              Meiose en bevrugting ✓
                                                                        *1 Verpligte + Enige 5

                                                     OF
              P1
              Fenotipe:     Wilde tipe/grys gestreep x Wilde tipe/grys gestreep 
              Genotipe                      Gg       x           Gg ✓

                                      Gamete            G            G
              Meiose
                                          G            GG           Gg
              Bevrugting                  g            Gg            gg
                                     1 punt vir korrekte gamete 
                                     1 punt vir korrekte genotipes 

              F1 Fenotype: 3 met wilde tipe/grys gestreepte lyf: 1 “ebony”/ dark lyf ✓
                                25% *✓ kans om “ebony” lyf the hê
              P1 en F1 ✓
              Meiose en bevrugting ✓                                 * 1 Verpligte + Enige 5      (6)

      3.4.4   Dihibried ✓ kruising                                                                (1)

      3.4.5   Wilde tipe/grys gestreepte liggaamskleur ✓ en kort/vestigiale vlek ✓                (2)
                                                                                                 (11)

                                                                                                 [50]

                                                                    TOTAAL AFDELING B:           100

                                                                                    TOTAAL:      148

                                               12

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
                                                                    LEWENSWETENSKAPPE
                                       NASIENRIGLYNE
                                                                                GR12 0624

Bykomende notas vir merk van Gauteng Junie 2024
1.1. Indien die leerder meer as een antwoord gegee het, sal hulle geen punte kry nie, bv.
   1.1.2 C/D XX
1.2.2 Biotegnologie is die oorhoofse term en het verskillende vorme, insluitend genetiese
manupilasie, DNA-profiele, stamselle, kloning, ens. Ons aanvaar slegs die term en nie die
voorbeelde daarvan nie.
1.2.6 Aanvaar “pupillêre refleks” al is dit nie in die eksamenriglyn nie.
1.3.3/4 aanvaar BeideA en BA, Bmaar nie A/B XX nie
1.5.1 Aanvaar pupil verbreed OF verhoog in deursnee. Geen punt vir pupil word groter
nieens.
1.5.2 Is verwyder en sal nie nagesien word nie, die totaal van die vraestel is 148.
1.5.3 MOET sellulêre respirasie wees (BEIDE WOORDE) geen punte vir respirasie alleen nie
aangesien dit dikwels gebruik word om na asemhaling te verwys.
2.1.2 Endometrium sal nie dik genoeg wees nie, kan in die eerste punt ingelees word.
2.2.4 Leerders moet ontwikkelende/graafiese/groeiende follikel spesifiseer, GEEN punt vir
Follikel op sy eie nie.
Leerders kan die punte vir die name van die hormone kry. Geen punt vir die oorsprong sonder
om dit aan die korrekte hormoon te koppel nie.
2.3.3. Aanvaar Neurilemma
       Verantwoordelik vir die herstel van beskadigde neurone
   •   LET WEL Kennis van die Neurilemma word nie volgens die eksamenriglyne vereis nie.
2.4.3. Punt 5 - ons kan aanvaar dat lens meer rond word
       GEEN punt vir lens word rond nie
2.5.1 Stywe/styfpassende onderklere X
       Gebruik van lospassende en styfpassende onderklere
2.5.4 Dit is nie die kontrole nie. Dit is die beginpunt/basislyn. 'n Kontrole is 'n eksperiment wat bo
en behalwe die werklike eksperiment gedoen word, maar waar die onafhanklike veranderlike
uitgesluit is.
3.1.3 Leerder wat beide transkripsie en translasie in aparte paragrawe bespreek, sal alle punte
verloor aangesien die eerste paragraaf nagesien sal word. Waar een lang antwoord gegee
word, pas beginsel 3 toe en ken punte toe vir die korrekte gedeeltes.
3.1.6 a) Aanvaar puntmutasie (Let asseblief daarop dat dit nie meer in die eksamenriglyne is
nie)
3.2.2 b) Bivalente kan nie in die plek van homoloë chromosome gebruik word nie.

                                                13

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
                                                                  LEWENSWETENSKAPPE
                                      NASIENRIGLYNE
                                                                              GR12 0624

3.2.6 Tweede punt: aanvaar Anafase, Anafase 2of Anafase 1 of/en 2MAAR GEEN PUNT
vir anafase 1 nie
3.3.3 Merk elke kriterium onafhanklik van die ander. Penaliseer nie twee keer vir dieselfde fout
nie.
     Indien 'n leerder die stawe geskei het (nie as 'n dubbelstaafgrafiek nie) sal hulle nie
gepenaliseer word nie.
      Indien stawe van P1/F1 generasie ingesluit word, kan 'n maksimum van 1 punt toegeken
word vir P.
3.4.5 Leerder moet die eienskap en sy spesifieke variant noem om die punt te kry.
GEEN punt vir grys/wild alleen sonder dat liggaamskleur genoem word nie. GEEN punt vir
vestigiaal/kort alleen sonder dat vlerk genoem word nie.

                                              14

## Related documents

- [LIFE SCIENCES GR12 MEMO JUNE2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-gr12-memo-june2023-afrikaans/13160f50-20e6-4826-ae63-e352a478afd3) — Life Sciences · Memo · 2023 · Afr
- [LIFE SCIENCES P1 GR12 MEMO SEPT2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-gr12-memo-sept2023-afrikaans/4a6384bb-d099-47ae-9fde-15f096079e67) — Life Sciences · Memo · 2023 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 GR12 MEMO SEPT2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr12-memo-sept2022-afrikaans/7cca7322-63ed-4fb0-a67b-5df57d647597) — Life Sciences · Memo · 2022 · Afr
- [Gr12 Life Sciences P2 (Afrikaans) 2021 Preparatory Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr12-life-sciences-p2-afrikaans-2021-preparatory-possible-answers/07d532e0-9e14-43cd-8b65-eafbe304db10) — Life Sciences · Memo · 2021 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 MEMO SEPT2019 Afrikaans final](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-memo-sept2019-afrikaans-final/88f6122c-22ff-4c15-93fa-fe3e2368921c) — Life Sciences · Memo · 2019 · Afr
- [Grade 12 NSC Life Sciences P2 (Afrikaans) 2019 Preparatory Examination Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-sciences-p2-afrikaans-2019-preparatory-examination-possible-answers/89cacd47-ed47-476c-8c59-15b63c491262) — Life Sciences · Memo · 2019 · Afr

## More from Grade 12 Life Sciences

- [Life Sciences Grade 12 NSC QP March 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-qp-march-2025-kzn/b1598f8e-58e0-4c09-b513-b9f61ae73c47) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-mpumalanga/17b4cc42-641c-4d7d-9c53-6bac113ce83c) — Memo · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-mpumalanga/be917127-6071-4190-b900-3c475d5bfdd4) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 North West](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-north-west/9dc29799-a675-40eb-9573-df7341b3572f) — QP · 2025
- [Life Sciences P2 May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2025-afr/f068fe02-7f70-4bf4-91ad-4ead880d1a88) — QP · 2025 · Afr
- [Life Sciences MEMO May June 2024 Free State](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-memo-may-june-2024-free-state/f64294e8-cf5e-4480-84f9-3737ae031041) — Memo · 2024

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
