# Life Sciences Grade 12 P1 Gauteng Prelim 2024 Memo (Afr)

> Grade 12 Life Sciences Paper 1 memorandum from the Gauteng Prelim Exam 2024 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr-12-life-sciences-p1-afrikaans-2024-possible-answers/8fb664c8-fb16-4cd4-bf51-6415b81c372a
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2024
- Exam period: Gauteng Prelim Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 14

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/life-sciences) › [Life Sciences Grade 12 P1 Gauteng Prelim 2024 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-life-sciences-p1-afrikaans-2024-possible-answers/8fb664c8-fb16-4cd4-bf51-6415b81c372a)

## About this document

Life Sciences · Grade 12 · Gauteng Prelim Exam · 2024 · Afrikaans. Memorandum, 14 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                                     :

                                 AMENDMENT TO MARKING GUIDELINES
                                 PREPARATORY EXAMINATIONS – 2024

ATTENTION: THE CHIEF INVIGILATOR

  SUBJECT / VAK                                                LIFE SCIENCES / LEWENSWETENSKAPPE
  PAPER / VRAESTEL                                             1
  DATE OF EXAMINATION / DATUM VAN EKSAMEN                      6 SEPTEMBER 2024

The errata for the Marking Guidelines of LIFE SCIENCES P1 has reference.
There was an anomaly in the manner in which Question 3.4.3 was presented on both the English and
Afrikaans versions of the question paper. This matter was addressed at the Marking Standardisation
Meeting.
To ensure that candidates are not disadvantaged and prejudiced in way, you are advised to please ask
your Life Sciences educator(s) to ignore Question 3.4.3 when marking.

In other words, the paper must be marked out of a total of 145 instead of 150 and then the learners’
marks must be converted to a mark out of 150. E.g., Should a learner attain 85/145 then that mark is
recalculated as 88/150.

  Use the        a                                    b
                       x   100    =   b.     Then,         x   150   =   c
  formula:      145                                  100

  C is the mark that is entered into SASAMS out of 150.

                                       85                88
Please ensure that BOTH marks (                AND             ) are reflected on the cover
                                       145               150

page of candidates’ answer scripts.

  DIRECTOR: EXAMINATIONS MANAGEMENT
  6 SEPTEMBER 2024

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

      Please note, the paper is to be marked out of 145 not 150.

                      USE THE CONVERSION TABLE BELOW

                                145 – 150

145   150       145       150        145      150       145        150   145   150

1      1        30        31         59       61        88         91    117   121

2      2        31        32         60       62        89         92    118   122

3      3        32        33         61       63        90         93    119   123

4      4        33        34         62       64        91         94    120   124

5      5        34        35         63       65        92         95    121   125

6      6        35        36         64       66        93         96    122   126

7      7        36        37         65       67        94         97    123   127

8      8        37        38         66       68        95         98    124   128

9      9        38        39         67       69        96         99    125   129

10    10        39        40         68       70        97         100   126   130

11    11        40        41         69       71        98         101   127   131

12    12        41        42         70       72        99         102   128   132

13    13        42        43         71       73        100        103   129   133

14    14        43        44         72       74        101        104   130   134

15    15        44        45         73       75        102        105   131   135

15    16        44        46         73       76        102        106   131   136

16    17        45        47         74       77        103        107   132   137

17    18        46        48         75       78        104        108   133   138

18    19        47        49         76       79        105        109   134   139

19    20        48        50         77       80        106        110   135   140

20    21        49        51         78       81        107        111   136   141

21    22        50        52         79       82        108        112   137   142

22    23        51        53         80       83        109        113   138   143

23    24        52        54         81       84        110        114   139   144

24    25        53        55         82       85        111        115   140   145

25    26        54        56         83       86        112        116   141   146

26    27        55        57         84       87        113        117   142   147

27    28        56        58         85       88        114        118   143   148

28    29        57        59         86       89        115        119   144   149

29    30        58        60         87       90        116        120   145   150

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

        VOORBEREIDENDE EKSAMEN
                            2024
                    NASIENRIGLYNE

             LEWENSWETENSKAPPE (VRAESTEL 1) (10831)

11 bladsye

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                           10831/24

BEGINSELS MET BETREKKING TOT DIE NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE

1.   Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
     Hou op merk wanneer die maksimum punte verkry is en trek ŉ kronkellyn en dui
     'maks' punte in die regterkantse kantlyn aan.

2.   Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis en vyf gegee word
     Merk net die eerste drie ongeag daarvan of almal of sommige korrek/nie korrek is
     nie.

3.   Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs ŉ deel vereis word
     Lees alles en krediteer die relevante dele.

4.   Indien vergelykings vereis, maar beskrywings gegee word
     Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.

5.   Indien tabulering vereis word en paragrawe gegee word
     Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.

6.   As geannoteerde diagramme aangebied word in plaas van beskrywings wat
     vereis word
     Kandidate sal punte verbeur.

7.   Indien vloeidiagramme in plaas van beskrywings aangebied word
     Kandidate sal punte verbeur.

8.   Indien die volgorde vaag is en skakels nie sin maak nie
      Krediteer waar volgorde en skakels korrek is. Waar volgorde en skakels nie korrek
      is nie, moenie krediteer nie. As volgorde en skakel weer korrek is, gaan voort om te
      krediteer.

9.   Nie-erkende afkortings
     Aanvaar indien dit aan die begin van antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf is
     nie, moenie nie-erkende afkorting krediteer nie, maar krediteer die res van die
     antwoord indien dit korrek is.

10. Verkeerd genommer
    Indien die antwoorde by die regte volgorde van vrae pas, maar die verkeerde
    nommer word gegee, is dit aanvaarbaar.

11. Indien die taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis verander
    Moenie aanvaar nie.

12. Spelfoute
    Aanvaar as dit herkenbaar is, met die voorbehoud dat dit nie iets anders in
    Lewenswetenskappe beteken of as dit nie buite konteks is nie.

                                               4

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                        10831/24

13. Indien gewone name in terminologie gegee word
    Aanvaar, indien dit by die memobespreking aanvaar is.

14. Indien slegs die letter vereis word, maar slegs die naam gegee word (en
    andersom)
    Geen krediet nie.

15. As eenhede nie in mate aangedui word nie
    Kandidate sal punte verbeur. Nasienriglyne sal afsonderlike punte vir eenhede
    aandui.

16. Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op verskillende
    maniere aangebied kan word

17. Opskrif
    Alle illustrasies (diagramme, grafieke, tabelle, ens.) moet ŉ opskrif hê.

18. Vermenging van amptelike tale (terme/konsepte)
    ŉ Enkele woord of twee wat in enige ander amptelike taal anders as die leerder se
    assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde aangebied word, moet
    gekrediteer word, indien dit korrek is. ŉ Nasiener wat in die relevante amptelike taal
    vaardig is, behoort geraadpleeg te word. Dit geld vir alle amptelike tale.

19. Veranderinge aan die nasienriglyne
    Nasienriglyne mag nie verander word nie. Die provinsiale interne moderator moet
    geraadpleeg word alvorens veranderinge aangebring word.

                                                5

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                      10831/24

AFDELING A

VRAAG 1

1.1   1.1.1    B 

      1.1.2    A 

      1.1.3    A  OF B

      1.1.4    C 

      1.1.5    A 

      1.1.6    A 

      1.1.7    B 

      1.1.8    B 

      1.1.9    B 

      1.1.10   A                               (10 x 2)   (20)

1.2   1.2.1    Dorings /stekels

      1.2.2    Binokulêre visie

      1.2.3    Prolaktien 

      1.2.4    Astigmatisme 

      1.2.5    Fototropisme 

      1.2.6    Blastosist /blastula               (6 x 1)    (6)

1.3   1.3.1    Slegs B 

      1.3.2    Slegs A 

      1.3.3    Beide A en B  OF Slegs B
                                                   (3 x 2)    (6)

1.4   1.4.1    (a)    C  Eierdop /dop                       (2)
               (b)    F  Dooier /Eiergeel                   (2)
               (c)    E  Allantoïs                          (2)

      1.4.2    (a)    (Diagram) A                            (1)
               (b)    (Diagram) A                            (1)
                                                              (8)

                                              6

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                                               10831/24

1.5   1.5.1   (a)   Amnion                                                           (1)
              (b)   Uterus /uteruswand                                               (1)
              (c)   Serviks                                                          (1)
              (d)   Fetus                                                            (1)

      1.5.2   (a)   Vagina                                                           (1)
              (b)   Plasenta                                                         (1)
              (c)   Naelstringaar /naelstringvene/naelstring                         (1)

      1.5.3   Spier /miometrium                                                      (1)

      1.5.4   2, 4, 7, 8 
              Alle nommers moet ingesluit word om beide punte te ontvang.
              Die nommers kan in enige volgorde wees.                                 (2)
                                                                                     (10)

                                                                TOTAAL AFDELING A:    50

                                            7

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                      10831/24

AFDELING B

VRAAG 2

2.1 2.1.1   (a)   1  – FSH /Follikelstimulerende hormoon                                 (2)
            (b)   4  – Estrogeen                                                         (2)

    2.1.2   (a)   –   Skei progesteroon af 
                  –   Om die endometrium in stand te hou                                  (2)

            (b)   –   Die pituïtêre klier/hipofise
                  –   skei LH af /luteïniserende hormoon
                  –   wat die omskakeling van die gebarste Graafse follikel stimuleer 
                      in die corpus luteum                                                 (3)

    2.1.3   – Die corpus luteum/struktuur 3 word kleiner /degenereer
            – Progesteroon/hormoon 5 se vlakke daal /neem af
            – FSH/hormoon 1 se vlakke neem toe op dae 27 – 28 
            (Merk slegs eerste TWEE)                                                       (2)
                                                                                          (11)

2.2 2.2.1   (a)   Vas deferens                                                            (1)
            (b)   Penis                                                                   (1)

    2.2.2   – Beskerming van testes 
            – Omdat dit buite die liggaam gehou word 

            OF

            – Hou die testes buite die liggaam 
            – om te verseker dat dit by ŉ laer temperatuur vir optimale/gesonde
              spermproduksie                                                              (2)

    2.2.3   Spermatogenese *
            − Onder die invloed van testosteroon 
            − Ondergaan diploïede selle in die saadbuisies/seminale buisies/tubules 
               in die testes meiose 
            − om haploïede spermselle te vorm 
            * verpligte punt en enige DRIE punte                                           (4)

                                              8

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                      10831/24

    2.2.4   Diagram van ŉ spermsel

                              Stert   Middelste deel van   Kop
                                         liggaam/nek

                                       mitochondria   nukleus    akrosoom

            Die opskrif moet spermsel insluit                       C          (1)
            Die diagram bevat ŉ kop met ŉ akrosoom, ‘n nukleus,     D          (1)
            ŉ middelstuk en ŉ stert
            Die korrekte verhouding van die kop, middelste          P          (1)
            gedeelte en stert
            Byskrifte: enige twee korrekte byskrifte                L         (2)
                                                        TOTAAL:                  5        (5)

    2.2.5   Epididimis → vas deferens/saadbuis → uretra                                 (2)
            Indien die woord testes genoem word, moet geen punte toegeken word
            nie.
                                                                                         (15)

2.3 2.3.1   Gibberelliene                                                                (1)

    2.3.2   −  Dieselfde lengte van mieliesaailing /Alle aanvanklike lengtes was 1 cm
            −  Dieselfde spesie is gebruik 
            −  Dieselfde aantal saailinge in elke monster 
            −  Dieselfde hoeveelheid water is gegee 
            −  Dieselfde hoeveelheid hormoonmengsel in water/1,00 mikrogram
               hormoon 
            − Dieselfde tydperk van 15 dae vir die eksperiment 
            (Merk eerste TWEE)
            (Moenie dieselfde omgewingstoestande aanvaar nie)                             (2)

    2.3.3   −   Bevorder dormansie van sade /inhibeer ontkieming van sade
            −   Inhibeer groei van apikale knoppies 
            −   By sommige plante bevorder dit die vorming van blomme 
            −   Bevorder die veroudering van blare 
            −   Stimuleer die afsnoering van blare/vrugte/afval van blare 
            −   Stimuleer die sluiting van huidmondjies 
                                                                            EnigeTWEE     (2)

                                              9

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                                                                                            10831/24

    2.3.4
                                                                      Staafgrafiek wat die effek van verskeie
                                                                  planthormone op die groei van mieliesaailinge

                  Groei/ lengte van mieliesaalinge / cm
                                                                                       toon
                                                          60

                                                                                                                                             48
                                                          50

                                                          40

                                                          30
                                                                        21                                        22
                                                                                             19
                                                          20

                                                          10

                                                          0
                                                                    slegs water      Absisiensuur + water   Ouksiene + water         Gibbereliene + water
                                                                                  Verskeie planthormone in water gemeng

            Kriteria vir die nasien van die grafiek

            KRITERIA                                                     BESKRYWING                                    SIMBOOL                 PUNTE
            Korrekte tipe                                                Staafgrafiek geteken                              (T)                    1
            grafiek
            Opskrif van                                                  Beide veranderlikes ingesluit                         (C)                     1
            grafiek                                                      (die effek van verskillende
                                                                         hormone op die groei/lengte van
                                                                         mieliesaailinge)
            Asse byskrifte                                               Korrekte byskrifte en eenhede                         (L)                     1
                                                                         vir X- en Y-asse
            Skaal van X-                                                 Gelyke spasiëring en korrekte                         (S)                     1
            en Y-asse                                                    skaal op X- en Y-asse
            Stipping van                                                 1 – 3 stawe korrek gestip                             (P)                     1
            punte                                                        Al 4 stawe korrek gestip                                                      2
                                                                                                 TOTAAL:                                               6

            LET WEL:                                                 Indien die verkeerde tipe grafiek geteken word, sal punte
                                                                     verloor word vir die “korrekte tipe grafiek”.                                              (6)
                                                                                                                                                               (11)
2.4 2.4.1   (a)                                                Glasagtige vog                                                                                  (1)
            (b)                                                Optiese senuwee                                                                                 (1)

    2.4.2   ●   Deursigtig  laat toe dat lig die oog binnegaan en bereik die retina 
            ●   Veroorsaak breking /die lig buig na die geelvlek /retina vir duidelike
                visie
            ●   Beide is konveks vir refraksie /breking/buiging
            (Merk slegs eerste EEN)                                                                                                                             (2)

                                                                                                  10

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                            10831/24

      2.4.3   ●     Lig stimuleer die keëltjies/fotoreseptore in deel G/retina/geelvlek 
              ●     om lig na ŉ impulse om te skakel 
              ●     Impulse word deur H/optiese senuwee oorgedra 
              ●     na die serebrum  en word geïnterpreteer                                    (4)

      2.4.4             ŉ Tabel wat die strukturele verskille in die oog vir naby
                                           en ver visie toon
              Voorwerp nader as 6m                        Voorwerp verder as 6m
              Siliaarspier trek saam                     Siliaarspier ontspan 
              Suspensoriese ligamente ontspan            Suspensoriese ligamente trek
                                                          styf/word styf 
              Lens word meer konveks                     Lens is minder konveks 
              T  ŉ tabel met kolomopskrifte

              Merk slegs eerste TWEE                                                            (5)
                                                                                               (13)
                                                                                               [50]

VRAAG 3

3.1   3.1.1   2,2 ure (aanvaar tussen 2,1 en 2,5 uur)                                         (2)

      3.1.2   Tyd wat dit neem vir bloedalkoholvlakke om na normaal terug te
              keer/Bloedalkoholkonsentrasie                                                    (1)

      3.1.3   − Om te verseker dat alle deelnemers aan die begin van die ondersoek
                 begin het sonder alkohol in hul bloed 
              − Om die geldigheid te verseker  van die ondersoek
              − Om te verseker dat alle deelnemers die ondersoek met dieselfde/nul
                 bloedalkoholkonsentrasie begin 
              − Om genoeg tyd toe te laat vir bloedalkoholkonsentrasies om nul te
                 bereik 
              (Merk slegs eerste TWEE)                                                          (2)

      3.1.4   (a)    − Maak seker dat geen deelnemer swanger is of borsvoed nie 
                     − Maak seker dat die deelnemers nie allergies is vir alkohol nie /
                        geen nadelige reaksies het op alkohol nie
                     − Maak seker dat deelnemers nie bestuur nie /swaar masjinerie
                        bedryf of betrokke raak by aktiwiteite wat konsentrasie vereis
                        tydens en na die ondersoek nie
                     (Merk slegs eerste TWEE)                                                   (2)

                                                  11

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                     10831/24

            (b)   − Vra deelnemers vir toestemming om deel van die ondersoek te
                     wees 
                  − Besluit oor hoeveel deelnemers om in te sluit 
                  − Besluit op die ouderdom van deelnemers 
                  − Besluit op die gewig van deelnemers 
                  − Besluit op die volumes alkohol wat verbruik moet word 
                  − Besluit op die toerusting /hoe om bloedalkoholkonsentrasie te
                     monitor
                  − Besluit op ŉ geskikte plek vir die ondersoek 
                  − Besluit hoe om data op te teken 
                  − Besluit op ŉ tyd om die ondersoek te doen 
                  − Maak seker dat deelnemers nie ŉ geskiedenis van alkoholmisbruik
                     het nie 
                  (Merk slegs eerste TWEE)                                               (2)

    3.1.5   (a)   Nee                                                                   (1)
            (b)   - Slegs 1 deelnemer per volume van alkohol 
                  - Die ondersoek was nie herhaal nie
                  (Merk slegs die eerste EEN)                                            (2)

    3.1.6   Hoe groter die volume alkohol wat verbruik word hoe langer neem dit om
            bloedalkoholkonsentrasie te verminder                                      (2)
                                                                                        (14)
3.2 3.2.1   (a)   Timpaniese membraan                                                   (1)
            (b)   Koglea /orgaan van Corti                                              (1)
            (c)   Eustachiusbuis                                                        (1)
            (d)   Gehoorkanaal                                                          (1)

    3.2.2   ●    Die AirPods blok die gehoorkanaal  en voorkom dat die klankgolwe
                 uit die omgewing die timpanum bereik 
            ●    Die geluid van die AirPods is te hard  en die omgewingsgeraas is te
                 stil/sag in vergelyking, so dit word nie agtergekom nie 
            (Elke punt moet ŉ gekoppelde oorsaak en gevolg verklaring hê.)               (4)

    3.2.3   (a)   Fred                                                                  (1)
            (b)   (Fred) se volume is 92 dB /meer as 80 dB
                  Wat meer is as die veilige vlak  van 80 dB is                         (2)
                                                                                        (11)

3.3 3.3.1   (a)   Aldosteroon  en adrenalien                                           (2)
            (b)   Testosteroon                                                          (1)

    3.3.2   Pituïtêre klier */hipofise word gestimuleer

            Om minder TSH in die bloed af te skei 
            Lae TSH-vlakke stimuleer die tiroïedklier 
            om minder tiroksien af te skei 
            Tiroksienvlakke neem af /normaal
            *  Verpligte punt en VIER ander punte                                       (5)
                                                                                         (8)
                                              12

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                        10831/24

3.4   3.4.1   (a)    Insulien 
              (b)    Bloedglukosevlak begin daal                                            (2)

      3.4.2   − Instandhouding van ŉ konstante interne omgewing  binne die liggaam
                ongeag veranderinge in die interne of eksterne omgewing                     (2)

      3.4.3   VRAAG IS VERWYDER, DIE VRAESTEL SAL UIT 145 WEES.
                                                                                            (5)
                                                                                             (4)

3.5 3.5.1     Hipotalamus                                                                   (1)

      3.5.2   •     Die liggaamstemperatuur neem afomdat
              •     Bloedvate van die vel verwyd /vasodilasie
              •     Meer bloed vloei na die oppervlak van die vel 
              •     Meer hitte gaan verlore van die oppervlak van die vel 
              •     Meer bloed vloei na die sweetkliere 
              •     Om meer sweet vry te stel/ sweetkliere raak meer aktief
              •     Verdamping van sweet 
              •     Koel die vel af 
                                                                               MERK ENIGE    (5)

      3.5.3   Toename in sellulêre respirasie  in spiere
              produseer meer energie  as hitte                                              (2)
                                                                                             (8)
                                                                                            [45]

                                                                  TOTAAL AFDELING B:         95

                                                                                  TOTAAL:   145

ADDENDUM

Vraag     Aanvaar alternatiewe
1.2.2     Stereoskopiese/3D visie
1.5.1 (a) Amniotiese sak/amniotiese ruimte
1.5.1 (b) Uterale wand
2.1.2 (a) Om die endometrium in stand te hou /verdere verdikking van die
          endometrium
2.2.1 (a) Saadbuis
2.2.2     20 C laer as liggaamstemperatuur/35oC
2.2.5     Indien leerders byvoeg buite die penis/ in die vagina na die term uretra in
          die vloeidiagram, word punte nogsteeds toegeken.
2.3.2     Die woord DIESELFDE moet in die antwoord teenwoordig wees

                                                13

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
                              10831/24

            14

## Related documents

- [LIFE SCIENCES P1 GR12 MEMO SEPT2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-gr12-memo-sept2023-afrikaans/4a6384bb-d099-47ae-9fde-15f096079e67) — Life Sciences · Memo · 2023 · Afr
- [Grade 12 NSC Life Science P1 (Afrikaans) Preparatory 2018 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-science-p1-afrikaans-preparatory-2018-possible-answer/47d1fae5-b964-4653-aaa6-a3b2ad4a2512) — Life Sciences · Memo · 2018 · Afr
- [Grade 12 NSC Life Sciences P1 (Afrikaans) Preparatory 2017 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-sciences-p1-afrikaans-preparatory-2017-possible-answers/4d8cb2b6-23ab-4f9d-966d-af83482574f4) — Life Sciences · Memo · 2017 · Afr
- [Grade 12 NSC Life Sciences P1 (Afrikaans) 2015 Preparatory Examination Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-sciences-p1-afrikaans-2015-preparatory-examination-possible-answers/846bf94c-4e3c-4745-a5fe-37416d2bc053) — Life Sciences · Memo · 2015 · Afr
- [LIFE SCIENCES P1 QP SEPT2019 Afrikaans final](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-qp-sept2019-afrikaans-final/507e9f66-d103-4b88-8f92-e9436c3a40aa) — Life Sciences · QP · 2019 · Afr
- [Grade 12 NSC Life Sciences P1 (Afrikaans) X05 2019 Preparatory Examination Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-sciences-p1-afrikaans-x05-2019-preparatory-examination-question-paper/6ca916a7-2250-4497-9409-7188154ce36b) — Life Sciences · QP · 2019 · Afr

## More from Grade 12 Life Sciences

- [Life Sciences Grade 12 NSC QP March 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-qp-march-2025-kzn/b1598f8e-58e0-4c09-b513-b9f61ae73c47) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-mpumalanga/17b4cc42-641c-4d7d-9c53-6bac113ce83c) — Memo · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-mpumalanga/be917127-6071-4190-b900-3c475d5bfdd4) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 North West](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-north-west/9dc29799-a675-40eb-9573-df7341b3572f) — QP · 2025
- [Life Sciences P2 May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2025-afr/f068fe02-7f70-4bf4-91ad-4ead880d1a88) — QP · 2025 · Afr
- [Life Sciences MEMO May June 2024 Free State](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-memo-may-june-2024-free-state/f64294e8-cf5e-4480-84f9-3737ae031041) — Memo · 2024

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
