# Life Sciences Grade 12 P2 Gauteng Prelim 2024 Memo (Afr)

> Grade 12 Life Sciences Paper 2 memorandum from the Gauteng Prelim Exam 2024 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr-12-life-sciences-p2-afrikaans-2024-possible-answers/615adc72-db0b-4527-8253-f26366981d2c
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2024
- Exam period: Gauteng Prelim Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 14

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/life-sciences) › [Life Sciences Grade 12 P2 Gauteng Prelim 2024 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-life-sciences-p2-afrikaans-2024-possible-answers/615adc72-db0b-4527-8253-f26366981d2c)

## About this document

Life Sciences · Grade 12 · Gauteng Prelim Exam · 2024 · Afrikaans. Memorandum, 14 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

         VOORBEREIDENDE EKSAMEN
                            2024
                    NASIENRIGLYNE

             LEWENSWETENSKAPPE (VRAESTEL 2) (10832)

13 bladsye

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                          10832/24

BEGINSELS MET BETREKKING TOT DIE NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE

1.   Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
     Hou op merk nadat die maksimum punte verkry is, trek ŉ kronkellyn en dui ‘maks’-
     punte in die regterkantse kantlyn aan.

2.   Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis word en vyf gegee word
     Merk net die eerste drie ongeag daarvan of almal of sommige korrek/nie korrek is
     nie.

3.   Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs ŉ deel vereis word
     Lees alles en krediteer die relevante dele.

4.   Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings gegee word
     Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.

5.   Indien tabulering vereis word, maar paragrawe gegee word
     Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.

6.   As geannoteerde diagramme aangebied word, terwyl beskrywings vereis word
     Kandidate sal punte verbeur.

7.   Indien vloeidiagramme in plaas van beskrywings aangebied word
     Kandidate sal punte verbeur.

8.   Indien die volgorde vaag is en skakelelings nie sin maak nie
      Krediteer waar die volgorde en skakels korrek is. Waar volgorde en skakelelings nie
      korrek is nie, moenie krediteer nie. As volgorde en skakelings weer korrek is, gaan
      voort om te krediteer.

9.   Onherkenbare afkortings
     Aanvaar indien dit aan die begin in die antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf is
     nie, moenie die onherkenbare afkortings krediteer nie, maar krediteer die res van die
     antwoord indien dit korrek is.

10. Verkeerd genommer
    Indien die antwoord by die regte volgorde van vrae pas, maar die verkeerde
    nommer gegee word, is dit aanvaarbaar.

11. Indien die taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis verander
    Moenie aanvaar nie.

12. Spelfoute
    Aanvaar as dit herkenbaar is, mits dit nie iets anders in Lewenswetenskappe
    beteken nie of as dit buite konteks is.

                                                 2

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                         10832/24

13. Indien gewone name in terminologie gegee word
    Aanvaar, mits dit by die memobespreking aanvaar is.

14. Indien slegs die letter vereis word, maar slegs die naam gegee word (en
    andersom)
    Moenie krediteer nie.

15. As eenhede nie in mate aangedui word nie
    Kandidate sal punte verbeur. Nasienriglyne sal afsonderlike punte vir eenhede
    aandui.

16. Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op verskillende
    maniere aangebied kan word

17. Opskrif
    Alle illustrasies (diagramme, grafieke, tabelle, ens.) moet ŉ opskrif hê.

18. Vermenging van amptelike tale (terme en konsepte)
    ŉ Enkele woord of twee wat in enige ander amptelike taal anders as die leerder se
    assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde aangebied word, moet
    gekrediteer word, indien dit korrek is. ŉ Nasiener wat in die relevante amptelike taal
    vaardig is, moet geraadpleeg word. Dit geld vir alle amptelike tale.

19. Veranderinge aan die nasienriglyne
    Geen veranderinge mag aan die goedgekeurde nasienriglyne aangebring word
    sonder dat daar met die provinsiale interne moderator beraadslag is.

                                                 3

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                  10832/24

AFDELING A

VRAAG 1

1.1   1.1.1   B 

      1.1.2   B 

      1.1.3   D 

      1.1.4   A 

      1.1.5   B 

      1.1.6   C 

      1.1.7   A 

      1.1.8   B 

      1.1.9   C 
                                              (9 x 2)   (18)

1.2   1.2.1   Resessief 

      1.2.2   Peptied -binding

      1.2.3   Geen 

      1.2.4   Kloning 

      1.2.5   Kontinue  variasie

      1.2.6   Biogeografie 

      1.2.7   Lamarck 
                                              (7 x 1)    (7)

1.3   1.3.1   Slegs A 

      1.3.2   Beide A en B 

      1.3.3   Geeneen 
                                              (3 x 2)    (6)

                                    4

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                                            10832/24

1.4   1.4.1   (a)   (Robert) Broom                                              (1)
              (b)   (Ron) Clarke /(Stephen) Motsumi/(Nkwane) Molefe             (1)

      1.4.2   Sterkfontein                                                      (1)

      1.4.3   Australopithecus sediba /A. sediba                                (1)

      1.4.4   mitochondriale DNS /mtDNS                                         (1)
                                                                                 (5)

1.5   1.5.1   Interfase                                                         (1)

      1.5.2   Dubbele heliks                                                    (1)

      1.5.3   (a)   D  Nukleotied                                              (2)
              (b)   C  Deoksiribose  suiker                                    (2)
              (c)   A  Adenien                                                 (2)
                                                                                 (8)

1.6   1.6.1   (a)   A                                                           (1)
              (b)   Beide /A en B                                               (1)

      1.6.2   Foramen magnum meer vorentoe geleë 
              Ruggraat in ŉ S-vorm 
              Kort en wye pelvis                                                (3)

      1.6.3   Oë (oogkaste) voor  in die skedel                                 (1)
                                                                                 (6)

                                                            TOTAAL AFDELING A:   50

                                             5

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                          10832/24

AFDELING B

VRAAG 2

2.1 2.1.1   Transkripsie *
            -   Die dubbelheliks-DNS draai af. 
            -   Die dubbele stringe van DNS rits los /swak waterstofbindings breek
                om twee aparte stringe te vorm.
            -   Een string dien as ŉ templaat  om bRNS te vorm
            -   deur vrye RNS-nukleotiede van die nukleoplasma te gebruik. 
            -   Die bRNS is ŉ komplement van die DNS. 
                                                           *1 Verpligte punt + Enige 4         (5)

    2.1.2   UGU                                                                               (1)

    2.1.3   Sisteïen                                                                          (1)

    2.1.4   -   Die basisdrietal TGT word TGC 
            -   daarom verander die bRNS/-kodon van ACA na ACG 
            -   wat kodeer vir dieselfde aminosuur /Treonien.
            -   Die proteïen sal nie beïnvloed word nie. /Dieselfde proteïen sal
                gekodeer word.                                                                 (4)
                                                                                              (11)

2.2 2.2.1   -   Dit oorkom die verdubbelingseffek van bevrugting  deur die
                chromosoomgetal te halveer , en behou dus ŉ konstante
                chromosoomgetal van een generasie na die volgende. 

                                                   OF

            -   Stel genetiese variasie bekend  deur oorkruising en die ewekansige
                rangskikking van chromosome,  verhoog dus ŉ spesie se kans op
                oorlewing .                                               (Enige 1 x 3)       (3)

    2.2.2                MEIOSE I                                MEIOSE II
            Die chromosome rangskik hulself in      Chromosome is individueel in lyn op
            homoloë pare op die ewenaar.           die ewenaar van die sel. 
            Die chromosoomgetal word                Die chromosoomgetal bly dieselfde.
            gehalveer. 
            Volledige chromosome beweeg na          Chromatiede/dogter chromosome
            teenoorgestelde pole van die sel.       beweeg na teenoorgestelde pole van
            /Homoloë paar chromosome skei          die sel. 
            en beweeg na teenoorgestelde pole
            Twee selle word gevorm aan die         Vier selle word gevorm aan die
            einde van hierdie verdeling.            einde van hierdie verdeling.
            Oorkruising vind plaas.                Oorkruising vind nie plaas nie. 
            (Merk slegs eerste TWEE)
                                                           1 punt vir tabel (T ) + (2 x 2)    (5)

                                               6

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                                               10832/24

2.2.3
                                                        Sentriole/Sentrosome

                                                        Spoelvesel/
                                                        Spoeldraad

                                                        Homoloë
                                                        chromosoompaar
                                                        Chromatied

                                                        Sentromeer

                                                        Sitoplasma

                    Diagram van Metafase 1

        Kriteria vir die nasien van die diagram:

        Kriteria          Uitbreiding                    Letter       Punt
        Opskrif           Metafase I                          C          (1)
        Tekening          Korrekte voorstelling van TWEE      D          (1)
                          homoloë pare chromosome by
                          die ewenaar.
                          Geen nukleomembraan moet
                          teenwoordig wees nie.
        Skakering         Diagram – Skakering:                S          (1)
                          Korrekte skakering van alle
                          chromosome.
        Byskrifte         ENIGE 2 korrekte byskrifte          L          (2)
                                                 TOTAAL:                 (5)       (5)

2.2.4   Nie-disjunksie 
        Die chromosome (van ŉ homoloë paar) kon nie skei 
        tydens Anafase I nie.                                                      (3)

2.2.5   Nee                                                                        (1)

2.2.6   -   Dit is nie ŉ menslike sel nie. 
        -   Aangesien die sigoot/nakomelinge slegs 5 chromosome sal hê /dit het
            nie
            47 chromosome nie. 
        -   Die ekstra chromosoom is nie op paar 21 nie.                  Enige    (2)
                                                                                   (19)

                                             7

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                            10832/24

2.3   2.3.1   - Beperkende fragment-lengte polimorfisme /BFLP
              - Polimerase kettingreaksie /PKR                                               (2)

      2.3.2   Baba 2                                                                         (1)

      2.3.3   Elke band in die DNS-profiel van baba 2,  pas by ŉ band van óf die ma
              óf die pa se DNS-profiel 
                                                OF

              50%/3 van die DNS-bande van baba 2 pas by die ma sŉ  en
              50%/3 pas by die pa se DNS-bande.                     Enige (1 x 2)            (2)

      2.3.4   -  Identifiseer misdaadverdagtes /misdadigers
              -  Identifisering van genetiese afwykings 
              -  Verenigbaarheid van weefseltipes te bepaal, vir
                 orgaanoorplantings 
              - Opsporing van vermiste persone 
              - Identifisering van dooie liggame 
              - Om familie verwantskappe te bewerkstellig
              (Merk slegs eerste EEN)                                                         (1)
                                                                                              (6)

2.4   2.4.1   ŉ Genetiese kruising wat liggaamskleur en vlerklengte behels. 
                                         OF                                                   (2)
              ‘n Genetiese kruising wat 2 eienskappe behelsliggaamskleur en
              vlerklengte

      2.4.2   (Wet van) Onafhanklike sortering 
              (Wet van) Segregasie                                                           (2)

      2.4.3   (a)      tl                                                                    (1)
              (b)      swart liggaam(kleur) met lang vlerk(lengte)                          (2)
              (c)      TtLL                                                                  (1)
                                                                                              (8)

2.5   2.5.1   (a)      B                                                                    (1)
              (b)      A                                                                    (1)

      2.5.2   -      Gepunte ewewig.  *
              -      Evolusie behels lang periodes waartydens spesies glad nie
                     verander nie  of geleidelik deur natuurlike seleksie verander
                     (bekend as ewewig)
              -      Dit word afgewissel met (word gepunt deur) kort periodes waar
                     vinnige veranderinge plaasvind en ŉ nuwe spesies vorm 
              -      deur natuurlike seleksie 
                                                              *1 Verpligte punt + Enige 2     (3)

      2.5.3       Oorgangs  fossiele                                                         (1)
                                                                                              (6)
                                                                                             [50]
                                                  8

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                          10832/24

VRAAG 3

3.1   3.1.1   Kunsmatige seleksie /selektiewe teling                                          (1)

      3.1.2   -   Verminder biodiversiteit /die geenpoel/ genetiese variasie.
              -   Verhoog genetiese afwykings                                       Enige     (1)

      3.1.3   -   Mense/boere kies 
              -   mielies/teosinte/plante met meer pitte /groter mieliestronk/meer rye
                  pitte
              -   is gekruisteel /hulle het saad van daardie plante geplant
              -   oor duisende jare  het hulle moderne mielies ontwikkel.           Enige     (3)

      3.1.4   -   Meer rye pitte word geproduseer /hoër opbrengs geproduseer.
              -   Wat vir ŉ hoër prys verkoop kan word /om meer wins te genereer.             (2)
                                                                                               (7)

3.2 3.2.1     -   Soortgelyke organismes wat in staat is om te kruisteel                      (2)
              -   om vrugbare nakomelinge te produseer 

      3.2.2   -   Teling/broei op verskillende tye van die jaar 
              -   Spesie-spesifieke hofmakery 
              -   Voorkoming van bevrugting                                         Enige     (2)

      3.2.3   -   Die varkvis-bevolking word geskei deur ŉ (smal) strook land/
                  Landengte (van Panama)
              -   dan verdeel die bevolking in twee. 
              -   Daar was nou geen geenvloei tussen die twee bevolkings nie ,
              -   sommige varkvisse is blootgestel aan warmer waters terwyl ander
                  blootgestel was aan koeler waters /was blootgestel aan verskillende
                  watertemperature.
              -   Natuurlike seleksie vind onafhanklik in elk van die twee bevolkings
                  plaas ,
              -   in so ŉ mate dat die individue van die twee bevolkings baie van mekaar
                  begin verskil het ,
              -   genotipies en fenotipies. 
              -   Die twee bevolkings is nou verskillende spesies.                   Enige    (7)
                                                                                              (11)

                                                 9

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                           10832/24

3.3 3.3.1   Stamboom  diagram                                                               (1)

    3.3.2   X TX T 
            X TX t                                                                          (2)

    3.3.3   -   Individu C is heterosigoties /XTXt
            -   Sy het ŉ resessiewe alleel geërf/Xt van haar pa/B wat geaffekteer
                is, 
            -   sy moes ŉ dominante alleel geërf het/XT van haar ma/A 
            -   Die resessiewe alleel word deur die dominante alleel oorskadu /
                verberg
            -   Daarom word sy nie deur die toestand (Ichthyosis) geraak nie /toon
                sy die ongeaffekteerde fenotipe                                 Enige        (4)

    3.3.4   Mans hoef net een resessiewe alleel te erf  terwyl vrouens twee
            resessiewe allele moet erf  om geaffekteerd te wees.

                                               OF

            In ŉ man dra die Y-chromosoom nie die alleel nie en kan nie die
            resessiewe/geaffekteerde alleel oorskadu nie. 
            Maar by ŉ vrou kan een resessiewe alleel deur ŉ dominante alleel
            oorskadu word  aangesien sy 2 X-chromosome het.                                 (2)

    3.3.5   P1/2 Fenotipe    man sonder x                        vrou sonder
                             Ichthyosis/                         Ichthyosis /
                             ongeaffekteerde man                 ongeaffekteerde vrou

                  Genotipe       XTY       x        XTXt 

            Meiose

                   G/Gamete      X T, Y    x        X T, X t 

            Bevrugting

            F1/2 Genotipe      XT XT , XT Y, XtY, XT Xt
                                                    *

                   Fenotipe: Dogter sonder Ichthyosis, /ongeaffekteerde vrou/dogter
                              Seun sonder Ichthyosis, /ongeaffekteerde man/seun
                              Seun met Ichthyosis /geaffekteerde man/seun

            P1 en F1  of P2 en F2
            Meiose en bevrugting 
                                                             *1 Verpligte punt + enige 5

                                               OF

                                               10

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                            10832/24

              P1/2 Fenotipe    man sonder          x      vrou sonder Ichthyosis/
                               Ichthyosis/ongeaffekteerde ongeaffekteerde vrou
                               man

                       Genotipe        XTY             x   X TX t 

                      Meiose         Gametes      XT             Y
                      Bevrugting     XT           XT XT       XT Y
                                     Xt           XT Xt       XtY  *

                                       1 punt vir korrekte gamete
                                       1 punt vir korrekte OMKRINGDE genotipes

              F1/2 Fenotipe       Dogter sonder Ichthyosis, /ongeaffekteerde vrou/dogter
                                  Seun sonder Ichthyosis, /ongeaffekteerde man/seun
                                  Seun met Ichthyosis /geaffekteerde man/seun
              P1 en F1  of P2 en F2
              Meiose en bevrugting 
                                                            *1 Verpligte punt + enige 5       (6)

3.4   3.4.1   Onvolledige  dominansie                                                        (1)

      3.4.2   Die groenvis verteenwoordig ŉ intermediêre fenotipe.                           (1)

      3.4.3   (a)     -Hulle het 100 nakomelinge elke jaar versamel /500
                      nakomelinge
                      -Bereken die gemiddelde nakomelinge oor 5 jaar
                      -Herhaal die ondersoek 5 keer/ hulle het die ondersoek oor 5
                      jaar uitgevoer
                                                            (Merk slegs eerste TWEE)          (2)

              (b)     Slegs geelvisse wat met blou visse gepaar het /albei kleure van
                      ouers was homosigoties                 (Merk slegs eerste EEN)          (1)

      3.4.4   -     Besluit wanneer die beste tyd is om toe te laat dat die visse paar. 
              -     Besluit hoe om nakomelinge veilig te inkubeer/stoor. 
              -     Besluit watter kos om aan die nakomelinge te voorsien. 
              -     Besluit op die steekproefgrootte. 
              -     Besluit hoe om die resultate aan te teken. 
              -     Besluit op die tyd/datum/seisoen van die steekproef 
              -     Kry toestemming van diere-etiek 
                                                             (Merk slegs eerste TWEE)         (2)

                                                 11

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                                           10832/24

3.4.5
                                       Gemiddelde aantal visse vir elke fenotipe/kleur oor 5 jaar

        Gemiddelde aantal visse

         Kriteria vir die merk van die grafiek:

         Kriteria                             Beskrywing                            Simbool         Punt
         Opskrif                              Sluit beide veranderlikes in:         C               1
                                              Gemiddelde aantal visse oor 5
                                              jaar en fenotipe/kleur
         Tipe grafiek                         Staafgrafiek geteken                  T               1
         Byskrif                              Korrekte byskrifte van X- en Y-as     L               1
         Skaal                                Korrekte skaal vir Y-as en gelyke     S               1
                                              spasies tussen stawe en stawe
                                              moet ewe breed wees
         Plot van                             1 – 2 korrek                          P               1
         koördinate                           Al 3 korrek                                           2        (6)

         NOTA:
         Indien ‘n histogram of lyngrafiek getrek is sal punte verloor word vir:
            • Tipe grafiek (T) EN
            • Skaal (S)

         As asse omgeruil is:
            • Kry leerder al die punte as byskrifte ook omgeruil is en stawe
               horisontaal is
               As die byskrifte nie ooreenstem nie dan:

                                  •   Sal punte verloor word vir byskrifte(L) en skaal(S)
                                  •   Plot/ stip kry punte as die koördinate korrek is vir gegewe
                                      byskrifte                                                             (13)

                                                              12

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                          10832/24

3.5    -   Sommige (nakomelinge) het gewenste eienskappe  en sommige nie.
       -   Wanneer daar ŉ verandering in die omgewingstoestande is /as daar
           kompetisie ontstaan,
       -   sal organismes met gewenste eienskappe/meer geskik vir die omgewing,
           oorleef 
       -   Terwyl organismes met die ongewenste eienskappe/minder geskik vir die
           omgewing, sterf. 
       -   Die organismes wat oorleef, plant voort 
       -   en dra dus die alleel vir die gewenste eienskap aan hul nakomelinge oor. 
                                                                                Enige        (4)
                                                                                            [50]

                                                                 TOTAAL AFDELING B:         100

                                                                               TOTAAL:      150

       Bykomende notas vir die merk van Gauteng Voorbereidende eksamen V2 2024
1.1.   Indien die leerder meer as een antwoord gegee het, sal hulle geen punte kry nie
       bv. 1.1.1 B/C X

1.2    Let op die regmerkieplasing op die verpligte woord.
1.4.3 Die genusnaam MOET in hoofletters wees en die spesienaam in kleinletters. Onderstreping
      van wetenskaplike name is die korrekte biologiese reël. Leerders word aangemoedig om dit
      te onderstreep; ons sal egter nie die leerders penaliseer as hulle dit nie geonderstreep het
      nie.
       Aanvaar net sediba (NIE Sediba nie) LET WEL: hierdie is slegs 'n toegewing vir hierdie
       vraestel, aangesien die genusnaam in die stam van die vraag gegee is. Dit sal NIE in die
       toekoms aanvaar word nie.
1.6.2 Aanvaar: S-vormige werwelkolom/ruggraat GEEN PUNT vir S-vormige rugmurg NIE X
       Aanvaar: By mense beteken die vorm van die bekken dat die femur/bobeen meer inwaarts
       gebuig is✓ om die maksimale aantal gewig te ondersteun.
2.1.1 Dubbelheliks-DNS Moet draai af insluit om die eerste punt te kry
2.3.3 Leerder kan nie sê “sommige bande pas by die ma en ander pas by die pa nie”, hulle moet
      ALLE bande in ag neem. Dit is ook verkeerd om aan te dui dat die baba se DNS-profiel by
      die ma en die pa se profiel pas (die profiel verwys na AL die bande van 'n individu)
2.3.4 MOENIE AANVAAR NIE:
       - misdade oplos X
       - behandeling van genetiese afwykings X
       - vir orgaanoorplantings X
       - Vaderskaptoetse/bepaling van ouers X ("ander gebruike")
3.2.3 Indien die woord spesie in die plek van bevolking gebruik word, sal die leerder die punt vir
      alle kolpunte verloor behalwe vir die laaste een.

                                                 13

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                            10832/24

3.3.1 Genetiese afstammelinge X
3.3.5 Die verpligte punt is vir die omkringde genotipe, NIE vir die hele F nie1/2 genotipe nie.
3.5    Waar 'n voorbeeld gebruik word, aanvaar indien dit in die korrekte konteks gebruik word.
       Aanvaar verandering in selektiewe druk (in die plek van kolpunt2)

                                                 14

## Related documents

- [LIFE SCIENCES P2 GR12 MEMO SEPT2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr12-memo-sept2022-afrikaans/7cca7322-63ed-4fb0-a67b-5df57d647597) — Life Sciences · Memo · 2022 · Afr
- [Gr12 Life Sciences P2 (Afrikaans) 2021 Preparatory Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr12-life-sciences-p2-afrikaans-2021-preparatory-possible-answers/07d532e0-9e14-43cd-8b65-eafbe304db10) — Life Sciences · Memo · 2021 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 MEMO SEPT2019 Afrikaans final](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-memo-sept2019-afrikaans-final/88f6122c-22ff-4c15-93fa-fe3e2368921c) — Life Sciences · Memo · 2019 · Afr
- [Grade 12 NSC Life Sciences P2 (Afrikaans) 2019 Preparatory Examination Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-sciences-p2-afrikaans-2019-preparatory-examination-possible-answers/89cacd47-ed47-476c-8c59-15b63c491262) — Life Sciences · Memo · 2019 · Afr
- [Life Sciences P2 May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2025-afr/f068fe02-7f70-4bf4-91ad-4ead880d1a88) — Life Sciences · QP · 2025 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr12-qp-sept2023-afrikaans/13d7c9c8-15ee-4ae8-9e7d-b86c6cb669b9) — Life Sciences · QP · 2023 · Afr

## More from Grade 12 Life Sciences

- [Life Sciences Grade 12 NSC QP March 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-qp-march-2025-kzn/b1598f8e-58e0-4c09-b513-b9f61ae73c47) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-mpumalanga/17b4cc42-641c-4d7d-9c53-6bac113ce83c) — Memo · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-mpumalanga/be917127-6071-4190-b900-3c475d5bfdd4) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 North West](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-north-west/9dc29799-a675-40eb-9573-df7341b3572f) — QP · 2025
- [Life Sciences MEMO May June 2024 Free State](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-memo-may-june-2024-free-state/f64294e8-cf5e-4480-84f9-3737ae031041) — Memo · 2024
- [LIFE SCIENCES GR12 MEMO JUNE2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-gr12-memo-june2023-afrikaans/13160f50-20e6-4826-ae63-e352a478afd3) — Memo · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
