# Mathematical Literacy Grade 12 P1 Gauteng Prelim 2024 QP

> Grade 12 Mathematical Literacy Paper 1 question paper from the Gauteng Prelim Exam 2024 (Afrikaans), 20 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr-12-mathematic-literacy-p1-afrikaans-2024-question-paper-x05/4f6a957d-a4ff-4218-8958-cc21d0d6d174
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematical Literacy
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2024
- Exam period: Gauteng Prelim Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 20

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mathematical Literacy](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mathematical-literacy) › [Mathematical Literacy Grade 12 P1 Gauteng Prelim 2024 QP](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-mathematic-literacy-p1-afrikaans-2024-question-paper-x05/4f6a957d-a4ff-4218-8958-cc21d0d6d174)

## About this document

Mathematical Literacy · Grade 12 · Gauteng Prelim Exam · 2024 · Afrikaans. Question paper, 20 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

VOORBEREIDENDE EKSAMEN
             2024

              10601
    WISKUNDIGE GELETTERDHEID

          (VRAESTEL 1)

                      TYD: 3 uur

                      PUNTE: 150

                      11 bladsye en ŉ addendum met 7 bylaes

                                                          b.o.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                 WISKUNDIGE GELETTERDHEID                    2
                                                 (VRAESTEL 1)       10601/24

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.   Hierdie vraestel bestaan uit VYF vrae. Beantwoord AL die vrae.

2.   Gebruik die BYLAES in die ADDENDUM om die volgende vrae te beantwoord:

           BYLAE A vir VRAAG 3.1
           BYLAE B vir VRAAG 4.1
           BYLAE C vir VRAAG 4.2
           BYLAE D vir VRAAG 4.3
           BYLAE E vir VRAAG 4.3
           BYLAE F vir VRAAG 5.2
           BYLAE G vir VRAAG 5.3

3.   Nommer jou antwoorde korrek volgens die nommerstelsel wat in hierdie vraestel gebruik
     word.

4.   Begin ELKE vraag op ŉ NUWE bladsy.

5.   ŉ Goedgekeurde sakrekenaar (nie-programmeerbaar en nie-grafies) mag gebruik word, tensy
     anders vermeld.

6.   Toon ALLE berekeninge duidelik aan.

7.   Rond ALLE finale antwoorde toepaslik af volgens die gegewe konteks, tensy anders vermeld.

8.   Dui meeteenhede aan, waar van toepassing.

9.   Skryf netjies en leesbaar.

                                                                                                 b.o.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                      WISKUNDIGE GELETTERDHEID                 3
                                                      (VRAESTEL 1)       10601/24

VRAAG 1

1.1    Sally Harley, ŉ bemarkingsbestuurder werk van Maandae tot Vrydae vanaf 07:00 tot
       15:00 by die Johannesburgse Dieretuin, waar sy die Joburg dieretuin bemark.

       Haar salarisadvies vir die maand van Julie 2024 word hieronder getoon.

                                         SALARISADVIES

                                      JHB Dieretuin
                                      Jan Smuts Laan
                                      Parkview
                                      Johannesburg

      Indiensnemingsdatum: 2018-06-23              Werknemer se naam: Sally Harley
      Betalingstydperk: 2024-07-31                 ID Nommer:         9206304998076
      Dae gewerk: 26                               Beroep:            Bemarkingsbestuurder
                                                   Departement:       Bemarking

                  INKOMSTE                 BEDRAG          AFTREKKINGS          BEDRAG
         Basiese salaris                     R18 500       Voorsorgfonds          R1 200
         Reistoelaag                           R2 500      LBS                  R2 186,78
         Huishuurtoelaag                       R3 000      Mediese fonds          R1 390
         Maaltydtoelaag                        R2 100
         Bruto inkomste                      R26 100       Totale aftrekkings      A
                                                           Netto Salaris           B

       Gebruik die inligting hierbo om die vrae wat volg te beantwoord.

       1.1.1     Definieer die term bruto inkomste in konteks.                                     (2)

       1.1.2     Skryf die bruto inkomste bedrag in woorde neer.                                   (2)

       1.1.3     Verskaf die maand waarin die salarisadvies uitgereik is.                          (2)

       1.1.4     Bepaal die onbekende waardes van A en B.                                          (4)

       1.1.5     Bepaal Sally se ouderdom, in jare en maande, op die datum waarop sy hierdie
                 betaling ontvang.                                                                 (2)

       1.1.6     Skryf die term LBS voluit neer.                                                   (2)

                                                                                                   b.o.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                     WISKUNDIGE GELETTERDHEID                     4
                                                     (VRAESTEL 1)       10601/24

1.2   Sally beplan om haar familie in Swede gedurende Desember te besoek om ŉ wit
      Kersfees te beleef. Sy besluit om haar reis- en maaltydtoelae vir een jaar te spaar om te
      verseker dat sy genoeg geld het vir maaltye, vervoer en vermaak. Die huidige
      wisselkoers is 1,82 ZAR (Suid-Afrikaanse Rand) vir 1 SEK (Sweedse Kroon).

      Gebruik die inligting hierbo en beantwoord die vrae wat volg.

      1.2.1      Watter land se geldeenheid is die sterkste tussen die twee?                          (2)

      1.2.2      Herlei 28 573 Suid-Afrikaanse Rand na Sweedse Krone.                                 (2)

1.3   Die tabel hieronder bevat ŉ lys van verduidelikings en definisies van konsepte wat in
      Wiskundige Geletterdheid gebruik word. Pas die gegewe woord(e) met die aangewese
      beskrywing in die tabel. Skryf slegs die korrekte letter (A–G) langs die vraagnommers
      (1.3.1 tot 1.3.4) neer, bv. 1.3.5 H.

      Tabel 1: Definisies van konsepte

       A      ŉ Stel data wat alle waardes insluit
       B      ŉ Maatskappy wat belasting namens die regering insamel.
       C      Die som van al die waardes gedeel deur die aantal waardes.
       D      Die syfer wat die meeste in ŉ stel data voorkom.
       E      ŉ Tabel wat gebruik word om persoonlike inkomstebelasting vir individue te
              bereken
       F      Hierdie stel data bestaan slegs uit heelgetalle.
       G      Die getal in die middel, nadat ŉ onewe stel data in chronologiese volgorde
              gerangskik is

      1.3.1      Mediaan                                                                              (2)

      1.3.2      SAID                                                                                 (2)

      1.3.3      Modus                                                                                (2)

      1.3.4      Diskrete data                                                                        (2)

                                                                                                      b.o.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                                      WISKUNDIGE GELETTERDHEID                    5
                                                                      (VRAESTEL 1)       10601/24

1.4   Hieronder is ŉ grafiek wat die vlakke van prestasie van die leerders van Jabulani Sekondêre
      Skool vir die laaste toets wat aan die begin van Augustus 2024 gedoen is, verteenwoordig.

      Die prestasie word deur vlakke 1 tot 7 voorgestel.

                                   Gr 12 Laaste Wiskundige Geletterdheid Toets 2024
                          50
                                                            44
                          45

                          40
                                               35
                          35
                                                                           31

        Aantal leerders
                          30
                                   24
                          25

                          20

                          15

                          10                                                              8       7
                          5
                                                                                                              0
                          0
                                   1            2           3              4              5       6           7

                                                                  Vlakke vanVlakke
                                                                 Akademiese   prestasie

      Vlak 1 : 0 – 29%
      Vlak 2 : 30 - 39%
      Vlak 3 : 40 – 49%
      Vlak 4 : 50 – 59%
      Vlak 5 : 60 – 69%
      Vlak 6 : 70 – 79%
      Vlak 7 : 80 – 100%

       1.4.1                   Identifiseer die tipe grafiek wat gebruik word om hierdie data voor te stel.           (2)

       1.4.2                   Bepaal die vlak waar geen leerders presteer het nie.                                (2)
                                                                                                                  [30]

                                                                                                                      b.o.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                  WISKUNDIGE GELETTERDHEID                                6
                                                  (VRAESTEL 1)       10601/24

VRAAG 2

2.1   Mnr. en Mev. De Klerk beplan om hul troubeloftes by die Ennyani-troulokaal te hernu.
      Hulle vergelyk die koste vir ŉ weeksdag- en ŉ naweek pakket. Hulle beplan om 42
      paartjies en 12 enkelpersone uit te nooi. (Die enkelpersone sluit in Mnr. De Klerk se ma
      en Mev. De Klerk se pa, wat afgetree, en ouer as 65 jaar is, 4 kinders onder die
      ouderdom van 5 jaar, en 6 kinders ouer as 5 jaar). Die tabel hieronder dui die pryse aan
      vir die Ennyani-troulokaal van Maandag tot Donderdag en op ŉ Saterdag en Sondag.

      Tabel 2: Uittreksel van ŉ begroting vir ŉ troulokaal

                                                            Dae van die week
                                          Saterdag         Sondag    Maandag – Donderdag
      Lokaalhuur                          R15 650         R13 450              R0
      Prys per persoon                      R 432            R432            R515
      Minimum aantal gaste                     50              40              40
      Maksimum aantal gaste                   100             100             100
                                     [Aangepas uit https://www.ennyani.co.za/wedding-venues/calculator]
      LET WEL:

      # Alle pryse sluit 15% BTW in.

      # Kinders onder die ouderdom van 5 betaal slegs 25% van die prys per persoon aangesien
        hulle nie so baie eet nie.

      # Kinders bokant die ouderdom van 5 betaal die volle prys.

      # Pensionarisse bo die ouderdom van 65 betaal 60% van die prys per persoon.

      # Indien ŉ persoon die lokaal meer as ŉ maand vooruit kanselleer, ontvang hulle 85% van
        die lokaalhuurkoste terug en 90% van die bedrag wat per persoon betaal is.

      # Indien ŉ persoon die lokaal minder as ŉ maand vooruit kanselleer, ontvang hul 60% van
        die lokaalhuurkoste terug en 78% van die bedrag wat per persoon betaal is.

      Gebruik die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.

      2.1.1   Bereken die bedrag per persoon, BTW uitgesluit, vir ŉ Saterdag.                                 (2)

      2.1.2   Mnr. en Mev. De Klerk besluit om hul troue op ŉ Donderdag in plaas van ŉ
              Saterdag te hou om geld te bespaar.

              (a)     Bepaal die bedrag wat die gesin op die totale koste van die onthaal
                      sal bespaar, BTW ingesluit.                                                         (10)

              (b)     Vandaar, bereken die terugbetaling wat Mnr. en Mev. De Klerk sou
                      ontvang indien hulle hul troue meer as ŉ maand vooruit kanselleer.                      (3)

                                                                                                              b.o.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com

MAAK ASEBLIEF HIERDIE ADDEDNDUM LOS

             VOORBEREIDENDE EKSAMEN
                          2024

                           10601

                 WISKUNDIGE GELETTERDHEID

                        ADDENDUM

                       (VRAESTEL 1)

 8 bladsye

                                            b.o.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                WISKUNDIGE GELETTERDHEID                                    2
                                                (VRAESTEL 1)  ADDENDUM                           10601/24

BYLAE A

VRAAG 3.1

Die bevolking van Suid-Afrika se nege provinsies

[Bron: https://southafrica-info.com/infographics/infographic-population-south-africas-nine-provinces/]

                                                                                                                b.o.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                             WISKUNDIGE GELETTERDHEID                             3
                                             (VRAESTEL 1)  ADDENDUM                   10601/24

BYLAE B

VRAAG 4.1

2023/2024 Jaarlikse inkomstebelastingaftrekkings vir individue en spesiale trusts

 Belasbare inkomste (R)    Belastingkoers (R)
 1 – 237 100               18% van belasbare inkomste
 237 101 – 370 500         42 678 + 26% van belasbare inkomste meer as 237 100
 370 501 – 512 800         77 362 + 31% van belasbare inkomste meer as 370 500
 512 801 – 673 000         121 475 + 36% van belasbare inkomste meer as 512 800
 673 001 – 857 900         179 147 + 39% van belasbare inkomste meer as 673 000
 857 901 – 1 817 000       251 258 + 41% van belasbare inkomste meer as 857 900
 1 817 001 en meer         644 489 + 45% van belasbare inkomste meer as 1 817 000

    Belastingkorting                                Belastingjaar
                                    2024               2023                     2022
 Primêr                            R17 235           R16 425                   R15 714
 Sekondêr (65 en ouer)             R9 444            R9 000                    R8 613
 Tersiêr (75 en ouer)              R3 145            R2 997                    R2 871

   Belastingdrempels                                Belastingjaar
                                 2024                  2023                     2022
 Onder 65                      R95 750               R91 250                  R87 300
 65 en ouer                    R148 217             R141 250                  R135 150
 75 en ouer                    R165 689             R157 900                  R151 100

          Mediese Belastingkrediet                             Belastingjaar
                Per maand (R)                      2024             2023             2022
 Vir die belastingbetaler                          R728             R694             R664
 Vir die eerste afhanklike                         R728             R694             R664
 Vir elke addisionele afhanklike                   R246             R234             R224
                                                   [Bron: Aangepas uit https://www.SARS.gov.za]

                                                                                                      b.o.

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                     WISKUNDIGE GELETTERDHEID                            4
                                     (VRAESTEL 1)  ADDENDUM                   10601/24

BYLAE C

VRAAG 4.2

                      Houer-en-punt diagram van die gewig van manlike en vroulike
                                        werkers by Box Fashion

               MANS

   GESLAG

            VROUENS

                                         WERKLIKE GEWIG (in kg)

                                                                                             b.o.

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                           WISKUNDIGE GELETTERDHEID                                    5
                                           (VRAESTEL 1)  ADDENDUM                       10601/24

BYLAE D

VRAAG 4.3

                                               Rekeningstaat/Belastingfaktuur

                                               POSBUS 8296                  2DE VLOER
                                               JOHANNESBURG 2000            BAKER STRAAT 33
                                               0860 000 000                 ROSEBANK

                                               Verklaringbesonderhede

        MNR. PHILLIP TSHABALALA                Bladsy                                        1 van 2
        THE HIGHWAY 66                         Datum                                     05/01/2024
        FLORIDA                                Verklaringstydperk                     05/12/2023 tot
        1712                                                                             04/01/2024
                                               Ooreenkomsnommer                       0000795381/1
                                               NCA Reg Nr.                               NGRCP15
                                               BTW Registrasie Nr.                      4100095461

Betalingsinligting
Hoofskuld                                                                               R269 439,15

Paaiement                                                                                         A
Diensfooi                                                                                   *R69,00
LPI/Ander Heffings                                                                            R0,00

Totaal Agterstallige Skuld                                                                     0,00
Vooruit                                                                                        0,00
Betaalbaar Op                                                                            20/01/2024
Rekening Opsomming
Goedere Beskrywing                                               RENAULT KIGER 1.0T ZEN 2021
Kontrakperiode                                                                     60 Maande
Betaalfrekwensie                                                                   Maandeliks
Tydperk tot verstryking                                                            59 Maande
Rentekoers                                                                     13,45% per jaar
Ballon/Residueel                                                                           R0

Totale balans vorentoe gebring                                                          R450 636,98
Totale balans oorgedra                                                                  R443 057,36

Totaal Betaal tot op Datum                                                                R7 579,62
*Hierdie items sluit 15% BTW in
*Voor 2019 was BTW 14%

Kyk uit vir 'n paar opwindende verwikkelinge – jy sal binnekort jou VAF-rekening gerieflik op
die Standard Bank App kan bestuur. Intussen, kan jy 0860 000 000 skakel of 'n epos stuur aan
HomeNCar@standardbank.co.za vir enige VAF-verwante navrae.

                                                                                                           b.o.

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
                                         WISKUNDIGE GELETTERDHEID                            6
                                         (VRAESTEL 1)  ADDENDUM                 10601/24

BYLAE E

VRAAG 4.3

                                          Rekeningstaat/Belastingfaktuur

                                          POSBUS 8296       2DE VLOER
                                          JOHANNESBURG 2000 33 BAKERSTRAAT
                                          0860 000 000      ROSEBANK

                                          Verklaringsbesonderhede

       MNR. PHILLIP TSHABALALA            Bladsy                                   2 van 2
       THE HIGHWAY 66                     Datum                                05/01/2024
       FLORIDA                            Verklaringstydperk                05/12/2023 tot
       1712                                                                    04/01/2024
                                          Ooreenkomsnommer                  0000795381/1
                                          NCA Reg Nr.                           NGRCP15
                                          BTW Registrasie Nr.                 4100095461

Faktuurnr: 999/24/1357566                 Ooreenkoms: 0000795381/1
Transaksiebesonderhede
Datum           Verwysing                    Bedrag             Totale Uitstaande Bedrag
                Balans na vore gebring                          R450 636,98
20/12/2023      Kwitansie                                       R443 126,36
20/12/2023      Diensfooi                    *R69,00            R443 057,36
                Balans oorgedra                                 R443 057,36
*Hierdie items sluit 15% BTW in

                                                                                                 b.o.

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
                                       WISKUNDIGE GELETTERDHEID                                 7
                                       (VRAESTEL 1)  ADDENDUM                    10601/24

BYLAE F

VRAAG 5.2

                          GLOBALE GOUDPRODUKSIE

    2023 GLOBALE GOUDPRODUKSIE VIR VERSKEIE LANDE
                    (GEGEE IN TON)

          [Bron: www.google.com/search?sca_esv=bc4b5e46aeab13ae&q=gold+production&tbm=isch&source=lnms&sa=
  X&ved=2ahUKEwi6r97_ncyEAxVYaEEAHdcYAOwQ0pQJegQIDRAB&biw=1920&bih=960#imgrc=FQ2TVNvAI2R__M]

                                                                                                    b.o.

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
                                                 WISKUNDIGE GELETTERDHEID                  8
                                                 (VRAESTEL 1)  ADDENDUM      10601/24

BYLAE G

VRAAG 5.3

                                   Rustende Hartspoed Volgens Ouderdomme

    Gemiddelde Hartspoed (bpm)
                                                                                    Mans
                                                                                    Vrouens

                                 10s   20s      30s       40s   50s    60s
                                             Ouderdomsgroep

                                                      EINDE

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
                                                   WISKUNDIGE GELETTERDHEID                         7
                                                   (VRAESTEL 1)       10601/24

                (c)    Bepaal die persentasie, afgerond tot die naaste tien, wat die familie
                       sou spaar indien hulle die troue op ŉ Donderdag sou hou.

                       Die volgende formule kan gebruik word:
                                     𝑩𝒆𝒅𝒓𝒂𝒈 b𝒆𝒔𝒑𝒂𝒂𝒓
                       % gespaar = 𝑺𝒂𝒕𝒆𝒓𝒅𝒂𝒈 𝒌𝒐𝒔𝒕𝒆 × 𝟏𝟎𝟎                                                 (3)

      2.1.3     Voorsien ŉ rede hoekom die lokaal meer koste-effektief is gedurende
                die week as oor naweke.                                                                 (2)

2.2   Ennyani-troulokaal is in Krugersdorp geleë, wat onder die Mogale Stad
      Munisipaliteit val. Mogale Stad Munisipaliteit het twee watertariefstrukture wat
      hulle gebruik om die koste van waterverbruik te bereken. In Tabel 3 hieronder word
      die twee tariewe gegee; een is ŉ normale tarief wanneer daar 'n voldoende
      watertoevoer is, en ŉ verhoogde tarief gedurende tye waneer daar ŉ watertekort is.

       Tabel 3: Watertariefstruktuur vir Mogale Stad

                                         Normale tarief               Watertekort tarief
              Waterverbruik                  R/kl                           R/kl
                                        (BTW ingesluit)                (BTW ingesluit)
                 0 – 60 kl                  R18,12                            R29,93
                61 – 150 kl                 R29,86                            R52,44
               151 – 300 kl                 R36,58                            R89,00
               301 – 450 kl                 R45,52                           R114,44
               > 451 kl                     R56,12                           R179,47
                                           [Aangepas uit //www.ekurhuleni.gov.za/for-me/tariffs/]

      2.2.1     Ennyani-troulokaal verbruik 'n gemiddeld van 971 kl water per maand. Die
                bestuurder by die Ennyani-troulokaal beweer dat hulle meer as R150 000
                betaal wanneer daar 'n watertekort is.

                Verifieer, en toon ALLE berekeninge, of sy stelling korrek is.                          (6)

      2.2.2     Hoekom word ŉ glyskaal gebruik wanneer koste wat verband hou met
                waterverbruik bereken word?                                                             (2)

      2.2.3     Bepaal die waarskynlikheid, as ŉ desimale breuk, dat daar ŉ tarief is wat
                minder as R30 per kiloliter is gedurende normale watertoevoer.                       (3)
                                                                                                    [31]

                                                                                                        b.o.

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
                                                              WISKUNDIGE GELETTERDHEID                 8
                                                              (VRAESTEL 1)       10601/24

VRAAG 3
3.1   Bestudeer BYLAE A om die vrae wat volg, te beantwoord.

      3.1.1      Identifiseer die provinsie met die grootste bevolking.                                    (2)

      3.1.2      Toon aan dat die totale bevolking van Suid-Afrika 56 522 000 is.                          (2)

      3.1.3      Toon aan hoe die bevolkingspersentasie van Mpumalanga bereken is.                         (3)

      3.1.4      Neesah het na die persentasies gekyk en beweer dat daar twee provinsies met
                 dieselfde persentasies is, maar met verskillende aantal mense vir die provinsies in
                 terme van hul bevolking. Identifiseer die TWEE provinsies en bepaal die
                 bevolkingsverskil. Verduidelik ook hoe die persentasies dieselfde kan wees,
                 maar die bevolkingsaantalle verskil.                                                      (4)

3.2   Die volgende twee tabelle toon die uitslae vir Graad 12 leerders se Junie Eksamen in
      Wiskundige Geletterdheid (Vraestel 1). Bestudeer die tabelle en beantwoord die vrae wat volg.

      Die resultate word as ŉ totaal uit 100 gegee.
      Tabel 4: Klas A

        34           84    22          34   65          49   33          37   45          56
        32           69    52          43   34          48   88          92   35          46
        72           75    26          38   42          34   83          79   30          28

      Tabel 5: Klas B

        24           46    85          32   30          67   51      89       73      44
        26           21    66          49   A       54       36      92       20      48
        33           39    43          31   25          69   78      81       18      60

      3.2.1      Is hierdie ŉ voorbeeld van DISKRETE of KONTINUE data?                                     (2)

      3.2.2      Bepaal die mediaan vir Klas A.                                                            (3)

      3.2.3      Bereken die waarde van A vir Klas B indien die gemiddeld 48,53 is.                        (4)
3.3   In ŉ skopboks (kickboxing) klas is die leerders gemeet en hul lengtes (in meter) is as volg
      opgeteken:
      Tabel 6: Lengte (in m)
              1,44              1,85             1,62             1,48             1,23
              0,88              1,38             1,82             2,04             0,82
              1,75
      Bruce Lee beweer dat die omvangslengte vir hierdie stel data meer as dubbel die lengte
      van die kortste leerder is. Toon aan, met behulp van berekeninge, of sy stelling korrek is
      of nie.                                                                                           (5)
                                                                                                       [25]
                                                                                                           b.o.

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
                                                    WISKUNDIGE GELETTERDHEID                         9
                                                    (VRAESTEL 1)       10601/24

VRAAG 4

4.1   Mnr. Tshabalala is ŉ 32-jarige man wat vir Box Fashion werk. Hy hou toesig oor die
      verpakking van die bokse wat aan die kliënte versprei moet word. Hy ontvang ŉ
      maandelikse bruto inkomste van R32 542,80. Hy dra 7,5% by tot sy pensioenfonds. Mnr.
      Tshabalala is getroud en het 4 kinders. Hy dra by tot ŉ mediese fonds vir homself en sy
      gesin.

      Verwys na BYLAE B, Jaarlikse inkomstebelastingaftrekkings vir individue en spesiale
      trusts.

      Gebruik die inligting hierbo en BYLAE B om die vrae wat volg te beantwoord.

      4.1.1   Bereken Mnr. Tshabalala se jaarlikse belasbare inkomste.                                   (5)

      4.1.2   Bereken Mnr. Tshabalala se mediese belastingkrediet vir die 2024 finansiële
              belastingjaar.                                                                             (3)

      4.1.3   Bereken Mnr. Tshabalala se maandelikse belastingbydrae.                                    (7)

      4.1.4   Mnr. Tshabalala se ma is 65 jaar oud en verdien ŉ belasbare inkomste van
              R10 321 per maand. Mnr. Tshabalala beweer dat sy ma minder as die
              belastingdrempel vir 2024 verdien het en dat sy dus nie tot persoonlike
              inkomstebelasting hoef by te dra nie.

              Verifieer, deur ALLE berekeninge te toon, of sy stelling geldig is.                        (3)

      4.1.5   Toon aan hoe die vaste bedrag van R179 147 in belastingkerf 5 bereken is.                  (3)

4.2   Mnr. Tshabalala het navorsing gedoen oor die gewig van werkers by Box Fashion. Sy
      resultate word op die houer-en-punt diagram in BYLAE C voorgestel. Bestudeer die
      diagram in BYLAE C en beantwoord die vrae wat volg.

      4.2.1   Skryf die mediaan gewig van die vroulike werkers neer.                                     (2)

      4.2.2   Verduidelik die betekenis van die waarde 50 in die houer-en-punt diagram vir
              vrouens.                                                                                   (2)

      4.2.3   Mnr. Tshabalala beweer dat die interkwartielomvang van die manlike werkers
              dubbel dié van die vroulike werkers is. Bepaal die verskil tussen die interkwartiel-
              omvang van manlike en vroulike werkers, en besluit of sy stelling geldig is.               (4)

                                                                                                         b.o.

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
                                                   WISKUNDIGE GELETTERDHEID                       10
                                                   (VRAESTEL 1)       10601/24

4.3    Mnr. Tshabalala het vir sy vrou ŉ nuwe
       Renault Kiger gekoop. Die motor word
       deur    Standard    Bank     gefinansier
       aangesien hy nie kon bekostig om die
       motor kontant te koop nie. Standard
       Bank het hom toegelaat om die motor
       met ŉ huurkoop ooreenkoms, met ŉ
       deposito van 15,8% te koop. Die
       kontantprys van die Renault Kiger is
       R319 999.

       Gebruik die inligting hierbo en BYLAE D asook BYLAE E om die vrae wat volg te
       beantwoord:

       4.3.1   Bereken die deposito bedrag vir die Renault Kiger.                                  (2)

       4.3.2   Bereken die paaiement per maand (A), vir hierdie voertuig.                          (5)

       4.3.3   Die diensfooi vir Standard Bank sluit BTW in. In 2018 was die diensfooi
               dieselfde bedrag as op die staat. Bereken die bedrag, BTW uitgesluit, van die
               diensfooi in 2018.                                                                  (2)

       4.3.4   Verifieer die sluitingssaldo van R443 057,36 op 20/12/2023 in BYLAE E.              (2)
                                                                                                  [40]

VRAAG 5

5.1   Mnr. Pillay se dogter beplan om oor twee jaar te trou en hy het besluit om geld in
      ŉ Allen Gray rekening te belê sodat hy vir die troue kan spaar. Hy besluit om
      R13 000 in hierdie rekening te belê. Allen Gray bied hom 17,59% p.j, halfjaarliks
      saamgestel, vir ŉ periode van twee en ŉ half jaar, aan.

      LET WEL: 'n Annuïteit is ŉ vorm van versekering of belegging wat die belegger geregtig
               maak op ŉ reeks jaarlikse bedrae.

      5.1.1    Bereken die totale bedrag wat Mnr. Pillay oor twee jaar in sy rekening sal hê.      (6)

      5.1.2    Mnr. Pillay se dogter het haar pa gevra om slegs vir die troue te betaal met die
               rente wat op die belegging opgehoop is en die kapitaalbedrag in die belegging
               te hou. Bereken die bedrag wat Mnr. Pillay vir die troue betaal het.                (2)

                                                                                                       b.o.

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com
                                                    WISKUNDIGE GELETTERDHEID                       11
                                                    (VRAESTEL 1)       10601/24

5.2   Mnr. Pillay ondersoek die produksie van goud regoor die wêreld om die beste opsies te
      bepaal om sy geld te belê. Hy het die volgende inligting gevind wat in BYLAE F gegee
      word. Bestudeer die goudproduksie inligting in BYLAE F om die vrae wat volg te
      beantwoord.

      5.2.1   Toon aan hoe die afgeronde totale produksie van 3 200 ton bereken is.                 (2)

      5.2.2   Bepaal die persentasie wat Mexiko tot die wêreldwye goudproduksie bygedra het,
              afgerond tot die naaste persentasie.                                                  (3)

      5.2.3   Identifiseer die goudproduksie vir Australië en Suid-Afrika. Hoekom dink jy is die
              goudproduksie in Australië soveel meer as in Suid-Afrika?                             (3)

5.3   Jason het ŉ studie gedoen oor rustende hartspoed in verskeie ouderdomsgroepe, van
      10-jariges tot 60-jariges. Hy het die data in ŉ grafiek voorgestel wat in BYLAE G getoon
      word. Bestudeer BYLAE G en beantwoord die vrae wat volg.

      5.3.1   Watter ouderdomsgroep het die hoogste gemiddelde hartspoed?                           (2)

      5.3.2   Bepaal die waarskynlikheid dat een van die deelnemers 65-jaar oud is.                 (2)

      5.3.3   Verduidelik die tendens van die grafiek wat die rustende hartspoed vir mans tussen
              die ouderdomsgroep van 10 tot 60 voorstel en gee ŉ moontlike rede vir hierdie
              tendens.                                                                              (4)
                                                                                                   [24]

                                                                                      TOTAAL:      150

                                               EINDE

### Page 20

Downloaded from hlayiso.com

## Related documents

- [MATHS LIT P1 GR12 QP JUNE 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p1-gr12-qp-june-2023-afrikaans/2d599711-ccd3-42d3-862f-4c1b72b92e44) — Mathematical Literacy · QP · 2023 · Afr
- [MATHS LIT P1 GR12 QP SEPT2019 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p1-gr12-qp-sept2019-afrikaans/4a98f93e-3ab7-4371-b4c5-b42354468a6e) — Mathematical Literacy · QP · 2019 · Afr
- [Grade 12 NSC Mathematical Literacy P1 (Afrikaans) Preparatory 2017 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-mathematical-literacy-p1-afrikaans-preparatory-2017-question-paper/11d028b9-4280-4bd2-bf13-aaf3c412ade3) — Mathematical Literacy · QP · 2017 · Afr
- [Grade 12 NSC Mathematical Literacy P1 (Afrikaans) 2015 Preparatory Examination Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-mathematical-literacy-p1-afrikaans-2015-preparatory-examination-question-paper/f7c020f8-b359-4c5f-b0a6-9c6dc19d3778) — Mathematical Literacy · QP · 2015 · Afr
- [Mathematical Literacy P1 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/mathematical-literacy-p1-nov-2024-afr/4ff33247-b9d7-474d-a91c-ada2e64b89d4) — Mathematical Literacy · QP · 2024 · Afr
- [MATHS LIT P1 GR12 MEMO JUNE 2025 AFRIKAANS FINAL watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p1-gr12-memo-june-2025-afrikaans-final-watermark/4f0ec261-f838-4bf3-8913-7821dc577353) — Mathematical Literacy · Memo · 2025 · Afr

## More from Grade 12 Mathematical Literacy

- [MATHS LIT P2 GR 12 SEPT 2025 ADDENDUM AFR watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-gr-12-sept-2025-addendum-afr-watermark/813c6e54-f134-474a-b01a-1260e38b4c8f) — Addendum · 2025 · Afr
- [Maths LIT Grade 12 NSC P1 MEMO September 2025 Free State](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p1-memo-september-2025-free-state/52054481-13fc-4fe6-aeaa-f4ab3b0cc95a) — Memo · 2025
- [Maths LIT Grade 12 NSC P1 ANSWER BOOK September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p1-answer-book-september-2025-kzn/b0b358eb-c897-437a-8694-910fe61dfcbc) — Addendum · 2025
- [Maths LIT Grade 12 NSC P1 MEMO September 2025 Limpopo](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p1-memo-september-2025-limpopo/b5fb7d34-b4dd-4364-aef6-145ed54ac2c5) — Memo · 2025
- [Maths Lit P2 Erratum June Common 2024](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-erratum-june-common-2024/48cfbfd6-3aea-46d0-8faa-e00dcb9be5e8) — Errata · 2024
- [Mathematical Literacy P2 Nov 2024 Addendum Afr](https://www.hlayiso.com/library/mathematical-literacy-p2-nov-2024-addendum-afr/80522728-ad7d-4d9a-b9f3-59b47556287b) — Addendum · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
