# Mathematics Grade 12 P1 Gauteng June 2024 QP (Afr)

> Grade 12 Mathematics Paper 1 question paper from the Gauteng June Exam 2024 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr-12-mathematics-p1-afrikaans-june-2024-question-paper/141815e5-df0c-4d8f-a354-4ef5b9b2a2e2
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2024
- Exam period: Gauteng June Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mathematics) › [Mathematics Grade 12 P1 Gauteng June 2024 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-mathematics-p1-afrikaans-june-2024-question-paper/141815e5-df0c-4d8f-a354-4ef5b9b2a2e2)

## About this document

Mathematics · Grade 12 · Gauteng June Exam · 2024 · Afrikaans. Question paper, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [Gr 12 Mathematics P1 (Afrikaans) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-mathematics-p1-afrikaans-june-2024-possible-answers/b8d5ec37-18cd-443c-976d-f6ddeb339d23) — Memo · 2024 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

    JUNIE EKSAMEN
       GRAAD 12

           2024

          WISKUNDE

        (VRAESTEL 1)

                       TYD:       3 uur

                       PUNTE:     150

                       10 bladsye + ŉ inligtingsblad

                                     Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                          WISKUNDE
                                                          (VRAESTEL 1)             GR12 0624        2

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat die vrae beantwoord word.

1.    Hierdie vraestel bestaan uit 10 vrae.

2.    Beantwoord AL die vrae.

3.    Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is.

4.    Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke ensovoorts duidelik aan wat jy gebruik het om jou
      antwoord te bepaal.

5.    Volpunte sal NIE noodwendig aan slegs antwoorde toegeken word nie.

6.    Jy mag ŉ goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nie-programmeerbaar en nie-grafies) gebruik,
      tensy anders vermeld.

7.    Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld.

8.    Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.

9.    ŉ Inligtingsblad met formules is aan die einde van die vraestel ingesluit.

10.   Skryf netjies en leesbaar.

                                                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                        WISKUNDE
                                                        (VRAESTEL 1)             GR12 0624           3

VRAAG 1

1.1   Los op vir 𝑥:

      1.1.1   2𝑥(3𝑥 + 4) = 0                                                                              (2)

      1.1.2   2𝑥 − 4𝑥 = −1            (Korrek tot TWEE desimale plekke)                                   (4)

      1.1.3   (𝑥 − 2) ≥ 1                                                                                 (4)

1.2   Gegee: Die vergelyking √𝑥 − 2 = 4 − 𝑥

      1.2.1   Sonder om vir 𝑥 op te los, toon aan dat die oplossing binne die interval
              2 ≤ 𝑥 ≤ 4 lê.                                                                               (2)

      1.2.2   Los die vergelyking op.                                                                     (4)

1.3   Los vir 𝑥 en 𝑦 gelyktydig op:

      3𝑥 + 𝑦 = 2 en 𝑦 = 2𝑥 − 1                                                                            (6)

                                                           a 2  b2
1.4   Indien 𝑟 + 2𝑠 = 𝑎 en 𝑟 − 2𝑠 = 𝑏, bewys dat rs                                                      (4)
                                                               8
                                                                                                         [26]

VRAAG 2

2.1   Gegee die rekenkundige ry 85 ; 82 ; 79 ; 76 ; …

      2.1.1   Bepaal 'n vereenvoudigde uitdrukking vir 𝑇 .                                                (3)

      2.1.2   Watter term sal die eerste negatiewe getal in die ry wees?                                  (3)

2.2   'n Kwadratiese ry, met algemene term 𝑇 , het die volgende eienskappe:

         𝑇   = 190
         𝑇 − 𝑇       = 4𝑛 − 3 ; 𝑛 ≥ 2

      Bepaal die eerste term van die kwadratiese ry.                                                      (5)

2.3   Die som van die eerste 50 terme van 'n rekenkundige ry is 1 275.

      Bereken die som van 𝑇    en 𝑇     .                                                                 (3)
                                                                                                         [14]

                                                                                         Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                        WISKUNDE
                                                        (VRAESTEL 1)               GR12 0624         4

VRAAG 3

                                      

                                        4 x  1 bestaan?
                                                 k
3.1    Vir watter waardes van 𝑥 sal
                                      k 1                                                                (4)

3.2    Die figuur hieronder toon 'n patroon van 5 sirkels wat ekstern raak, waarvan die
       middelpunte op 'n reguit lyn met lengte L-eenhede lê. Die radiusse van hierdie sirkels vorm
       'n meetkundige patroon, waar die radius van die kleinste sirkel 3 eenhede is en dié van die
       vyfde (grootste) sirkel 48 eenhede is.

       3.2.1   Bepaal die konstante verhouding van die meetkundige patroon gevorm deur die
               radiusse van die sirkels.                                                                  (3)

       3.2.2   Bepaal die waarde van 𝐿.                                                                   (3)

       3.2.3   Die patroon word met nog 5 sirkels na 10 sirkels verleng. Bereken, in terme van 𝜋,
               die totale oppervlakte van die 10 sirkels van die nuwe patroon.                            (4)
                                                                                                         [14]

VRAAG 4

                                                                                    4
Die lyne 𝑦 = 𝑥 + 1 en 𝑦 = −𝑥 + 3 is die simmetrie-asse van die funksie, g ( x)         q.
                                                                                   x p
4.1    Toon aan dat 𝑝 = −1 en 𝑞 = 2.                                                                      (3)

4.2    Bereken die 𝑥 afsnit van 𝑔.                                                                        (2)

4.3    Skets die grafiek van 𝑔 in jou ANTWOORDBOEK en toon die asimptote en snypunte met
       die asse duidelik aan.                                                                             (4)

4.4    Vir watter waardes van 𝑥 is 𝑔(𝑥) > 0?                                                              (2)
                                                                                                         [11]

                                                                                        Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                       WISKUNDE
                                                       (VRAESTEL 1)               GR12 0624           5

VRAAG 5

5.1   Die skets hieronder, toon die grafieke van 𝑓(𝑥) = −(𝑥 − 2) + 9 en 𝑔(𝑥) = 𝑏 waar b 'n
      konstante is. D is die draaipunt van 𝑓 en 'n snypunt van 𝑓 en 𝑔. B is die y-afsnit en A en C,
      die 𝑥-afsnitte van 𝑓.
                                       y

                                                   g
                                               D

                                   B

                                                                                      x
                             A                                     C

                                                                       f

      5.1.1   Bepaal die lengte van AC.                                                                   (4)

      5.1.2   Bepaal die waarde van 𝑏.                                                                    (2)

      5.1.3   Bepaal die waardes van 𝑥 waarvoor 𝑔(𝑥) ≥ 9.                                                 (1)

      5.1.4   Skryf neer die vergelyking van ℎ as ℎ(𝑥) = 𝑓(𝑥 + 2) − 9.                                    (2)

      5.1.5   Hoe kan die definisieversameling van ℎ beperk word sodat ℎ         'n funksie sal
              wees?                                                                                       (1)

      5.1.6   Toon, algebraïes aan, dat 𝑔 𝑥 +      = √3𝑔(𝑥).                                              (2)

                                                                                          Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                   WISKUNDE
                                                   (VRAESTEL 1)             GR12 0624         6

5.2   Gegee: 𝑓(𝑥) = 𝑎𝑥 + 𝑏𝑥 + 𝑐 en 𝑔(𝑥) = 𝑚𝑥 + 𝑐

                                                   y

                                                             g
                                                       C

                                                                             x

                                                                  f

      Indien gegee dat 𝑓(𝑥). 𝑔(𝑥) < 0 vir alle waardes van 𝑥 wanneer −6 < 𝑥 < −3 of 𝑥 > 2,
      bepaal die waarde van '𝑎' in terme van m (toon alle bewerkings).                             (5)
                                                                                                  [17]

                                                                                  Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                         WISKUNDE
                                                         (VRAESTEL 1)               GR12 0624         7

VRAAG 6

Die skets hieronder toon die grafieke van 𝑔(𝑥) = 2 + 𝑞 en 𝑓(𝑥) = 𝑙𝑜𝑔 𝑥.

Grafiek 𝑓 en die asimptoot van 𝑔 sny by B    ;𝑞

                                                y

                                                    f
                                                                     g

                                                          1    
                                                         B ; q 
                                                          2    
                                                          A                                     x

6.1    Skryf die koördinate van A, die 𝑥-afsnit van 𝑓, neer.                                               (1)

6.2    Bepaal die definisieversameling van 𝑓.                                                              (1)

6.3    Bepaal die vergelyking van 𝑓     in die vorm van 𝑦 = ⋯                                              (2)

6.4    Skets die grafiek van 𝑓   . Dui die afsnitte met die asse en die koördinate van enige ander
       punt op die grafiek.                                                                                (3)

6.5    Bepaal die vergelyking van die asimptoot van 𝑔.                                                     (1)

6.6    Beskryf in woorde die transformasie van 𝑔 na 𝑓     .                                                (2)
                                                                                                          [10]

                                                                                          Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                       WISKUNDE
                                                       (VRAESTEL 1)               GR12 0624          8

VRAAG 7

7.1   'n Belegging verdien rente teen 'n koers van 7,5 % p.j. kwartaalliks saamgestel. Bereken die
      effektiewe jaarlikse rentekoers van hierdie belegging.                                              (3)

7.2   Renosterstropery is 'n ernstige probleem en het daartoe gelei dat die swartrenoster 'n
      bedreigde spesie geword het. Statistiek toon aan daar 60 000 swartrenosters in 1970 was en
      net 4 200 het in 2011 oorgebly. Bepaal die jaarlikse koers van die bevolkingsafname as 'n
      persentasie oor hierdie 42 jaar, as die koers saamgestelde vermindering is.                         (4)

7.3   Adam erf R27 000, wat hy in 'n spaarrekening belê. Die rente word bereken teen 5,4%
      maandeliks saamgestel vir die volle tydperk. Drie jaar nadat hy die aanvanklike bedrag belê
      het, onttrek hy R𝑥 om 'n afbetaling op 'n motor te maak. Bereken die waarde van 𝑥 as hy na
      10 jaar R17 614,76 in die spaarrekening opgehoop het.                                               (5)
                                                                                                         [12]

VRAAG 8

8.1   Bepaal 𝑓 (𝑥) uit EERSTE BEGINSELS indien 𝑓(𝑥) = 2 − 3𝑥 .                                            (5)

8.2   Bepaal:

      8.2.1     𝑓 (𝑥) as 𝑓(𝑥) = 2𝑥 − 3𝑥 + 𝑎                                                               (3)

                    2x3  x 
      8.2.2     Dx          
                        x                                                                               (3)

8.3   Die volgende inligting word van 'n funksie 𝑓 gegee:

         𝑓(4) = 5
         𝑓 (4) = 7

      Bepaal die vergelyking van die raaklyn van 𝑓 by 𝑥 = 4 in die vorm 𝑦 = 𝑚𝑥 + 𝑐.                       (3)
                                                                                                         [14]

                                                                                        Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                                         WISKUNDE
                                                         (VRAESTEL 1)             GR12 0624             9

VRAAG 9

Die funksie 𝑓(𝑥) = 2𝑥 + 𝑝𝑥 + 𝑞𝑥 + 3 is hieronder geskets. N(2; −9) en M is draaipunte van f .
G is die 𝑦-afsnit van 𝑓 en A , B en C is die 𝑥-afsnitte van 𝑓.

                                      y

                               M                                        f
                                      G

                    A                     B                         C
                                  O                                               x
                                              H

                                                     N (𝟐; −𝟗)

9.1   Toon aan dat 𝑝 = −5 en 𝑞 = − 4.                                                                        (5)

9.2   Bepaal die koördinate van G, die 𝑦-afsnit van 𝑓.                                                       (2)

9.3   As dit gegee word dat C(3; 0) is, bereken die afstand tussen die 𝑥-afsnitte A en B.                    (4)

9.4   Bereken die 𝑥- koördinaat van M, 'n draaipunt van 𝑓.                                                   (3)

9.5   Bepaal die 𝑥-koördinaat van H, die buigpunt van 𝑓.                                                     (3)

9.6   Vir watter waardes van 𝑥 sal 𝑓 konkaaf op wees?                                                        (1)

9.7   Vir watter waardes van 𝑥 is 𝑓(𝑥). 𝑓 (𝑥) < 0?                                                           (3)
                                                                                                            [21]

                                                                                            Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                                         WISKUNDE
                                                         (VRAESTEL 1)               GR12 0624        10

VRAAG 10

10.1   Die gebeure S en T is onafhanklik:

          P(S en T) =

          P(nie S) =

       10.1.1   Bereken P(T).                                                                              (3)

       10.1.2   Gevolglik, bepaal P(S of T).                                                               (2)

10.2   'n Groep van 200 toeriste het dieselfde restaurant op twee opeenvolgende aande besoek. Op
       albei aande kon die toeriste beesvleis (B) of hoender (C) vir hul etes kies. Die bestuurder het
       opgemerk dat 35% van die toeriste beesvleis op die eerste aand gekies het en 70% van die
       toeriste hoender op die tweede aand.

       10.2.1   Teken 'n boomdiagram om die verskillende keuses van hoofmaaltye op die twee
                aande voor te stel. Toon op jou diagram die waarskynlikhede wat met elke tak
                geassosieer word, asook die moontlike uitkomste van die keuses.                            (3)

       10.2.2   Bereken die aantal toeriste wat dieselfde maaltyd op albei aande gekies het.               (3)
                                                                                                          [11]

                                                                                         TOTAAL:          150

                                                                                                   EINDE

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                                          WISKUNDE
                                                          (VRAESTEL 1)                           GR12 0624         11

                                           INLIGTINGSBLAD

     b  b 2  4ac
x
            2a
A  P (1  ni )   A  P (1  ni )                     A  P(1  i ) n                             A  P(1  i) n

                                          n
Tn  a  (n  1)d                  Sn      2a  (n  1)d 
                                          2

Tn  arn1                         Sn 
                                           
                                          a rn 1   ; r 1                            S 
                                                                                                  a
                                                                                                      ; 1  r  1
                                            r 1                                                 1 r

F
       
       x 1  i   1
                n
                                           P
                                                 x[1  (1  i )  n ]
              i                                          i
                  f ( x  h)  f ( x )
f ' ( x)  lim
           h 0            h
                                                        x  x y  y2 
 d  ( x 2  x1 ) 2  ( y 2  y1 ) 2               M  1 2 ; 1       
                                                        2       2 
                                                                      y  y1
 y  mx  c                         y  y1  m( x  x1 )         m 2                                     m  tan
                                                                      x 2  x1
 x  a2   y  b2  r 2
                             a        b        c
InABC:                                   
                          sin A sin B sin C
                           a 2  b 2  c 2  2bc. cos A
                                            1
                           area ABC  ab sin C
                                            2

sin     sin  . cos   cos .sin                          sin     sin . cos   cos .sin 
cos     cos. cos   sin.sin                             cos     cos. cos  sin. sin 

         cos 2   sin 2 
         
cos 2  1  2 sin 2                                            sin 2  2 sin  . cos
         2 cos 2   1
         
                                                                              n         2

   x                                                                         x  x 
                                                                                   i
x                                                                  i 1
                                                                        2

        n                                                                          n
       n( A )
P(A)                                                             P(A of B) = P(A) + P(B) – P(A en B)
       nS

yˆ  a  bx                                                       b
                                                                             x  x ( y  y)
                                                                              (x  x)      2

## Related documents

- [MATHS P1 GR 12 MEMO SEPT 2024 English+Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr-12-memo-sept-2024-english-afrikaans/f0eedb8f-ec6f-4f46-9885-3933cd274781) — Mathematics · Memo · 2024 · Afr
- [MATHS P1 GR12 QP JUNE 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr12-qp-june-2023-afrikaans/3f49dc17-3d6a-4adb-aab5-4d32cf7d95c0) — Mathematics · QP · 2023 · Afr
- [MATHS P1 QP GR12 SEPT 2021 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-qp-gr12-sept-2021-afrikaans/ecc6ca73-048f-4257-8f9a-db12f35059e1) — Mathematics · QP · 2021 · Afr
- [MATHS P1 QP GR12 SEPT 2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-qp-gr12-sept-2018-afrikaans-1/48ef1811-7641-496b-9091-7e47b50d9aae) — Mathematics · QP · 2018 · Afr
- [MATHS P1 GR12 QP SEPT2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr12-qp-sept2017-afrikaans/b7b5f8fb-f791-4893-b24f-2cabdd8f677e) — Mathematics · QP · 2017 · Afr
- [Mathematics Maths NSC Prac P1 QP May June 2024 KZN](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-maths-nsc-prac-p1-qp-may-june-2024-kzn/f4a136af-f532-49fe-878e-dea9f5333405) — Mathematics · QP · 2024

## More from Grade 12 Mathematics

- [MATHS P1 ANSWER BOOK GR12 SEPT 2025 English Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-answer-book-gr12-sept-2025-english-afrikaans-watermark/d78c3fd3-dcd5-4f3f-911b-e5635b4686cc) — Addendum · 2025 · Afr
- [MATHS P2 MEMO GR12 SEPT 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr12-sept-2025-e-a-watermark/838d50ea-fdac-4e70-8d62-e365a012252f) — Memo · 2025
- [KZN Maths Grade 12 March 2024 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-12-march-2024-qp-and-memo/49c516f7-1294-466c-8f55-9d573aae2c13) — QP + Memo · 2024
- [KZN GR 12 MATHS P2 SEPT 2024](https://www.hlayiso.com/library/kzn-gr-12-maths-p2-sept-2024/6db62b2f-3c0b-4c51-8d6b-e875f4b5d67a) — QP · 2024
- [LP Maths Grade 12 June 2024 P2 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-maths-grade-12-june-2024-p2-and-memo/ae975968-03fb-478d-83f9-e424fe245c15) — Memo · 2024
- [Limpopo Mathematics P1 Sept 2024 Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/limpopo-mathematics-p1-sept-2024-grade-12/46a0450b-f1ea-4b00-b93e-f64991cd70c2) — QP · 2024

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
