# Mathematics Grade 12 P2 Gauteng Prelim 2024 QP (Afr)

> Grade 12 Mathematics Paper 2 question paper from the Gauteng Prelim Exam 2024 (Afrikaans), 36 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr-12-mathematics-p2-afrikaans-2024-question-paper-x05/0ea847fb-ac5b-4d5c-93b2-f4415344f775
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2024
- Exam period: Gauteng Prelim Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 36

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mathematics) › [Mathematics Grade 12 P2 Gauteng Prelim 2024 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-mathematics-p2-afrikaans-2024-question-paper-x05/0ea847fb-ac5b-4d5c-93b2-f4415344f775)

## About this document

Mathematics · Grade 12 · Gauteng Prelim Exam · 2024 · Afrikaans. Question paper, 36 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                 VOORBEREIDENDE EKSAMEN
                          2024
  LEERDER SE NAAM

  DATUM                                                                BOEKNOMMER             VAN            BOEKE

  ONDERWYSER                                                           VRAESTELNOMMER            2

  VAKNAAM                                            WISKUNDE (10612)

                        BEANTWOORD AL DIE VRAE IN DIE VRAESTEL.

                                          MODERATOR SE VOORLETTER IN
             NASIENER                         BETROKKE BLOKKIE                     HERNASIEN/HERKONTROLEER

                        Nasiener se
    Vraag     Punte      Kode en      Punte                                      Vraag        Punte         Paraaf
                        Voorletters

      1                                                                            1

      2                                                                            2

      3                                                                            3

      4                                                                            4

      5                                                                            5

      6                                                                            6

      7                                                                            7

      8                                                                            8

      9                                                                            9

     10                                                                            10

                        TOTAAL                                              TOTAAL

                                                                          LEES DIE INSTRUKSIES OP DIE VOLGENDE BLADSY.

  TYD: 3 uur

  PUNTE: 150

34 bladsye + 1 inligtingsblad

                                                                                                                         b.o.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                               WISKUNDE (VRAESTEL 2)                             10612/24          2

                                   INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat jy die vrae beantwoord.

 1.   Hierdie vraestel bestaan uit 10 vrae. Beantwoord ALLE vrae in die ruimtes wat voorsien is.

 2.   Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts wat jy in die beantwoording van die
      vrae gebruik, duidelik aan.

 3.   Slegs antwoorde sal NIE noodwendig volpunte verdien NIE.

 4.   Jy mag ŉ goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nie-programmeerbaar en nie-grafies)
      gebruik, tensy anders aangedui.

 5.   Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders aangedui.

 6.   Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.

 7.   ŉ INLIGTINGSBLAD met formules is aan die einde van die vraestel ingesluit.

 8.   Geen bladsye mag uit hierdie vraestel geskeur word nie.

 9.   Geen vraestel mag deur die kandidaat behou of uit die eksamenlokaal verwyder word nie.
      Vraestelle moet aan die toesighouer terugbesorg word aan die einde van die eksamensessie.

10.   Skryf die antwoorde so duidelik moontlik met swart/blou ink. Moenie in die kantlyn skryf nie.

11.   Dui die vrae wat jy beantwoord het aan op die voorblad van die vraestel waar die punte
      aangebring word, deur ŉ kringetjie te trek om die nommers van die vrae wat jy beantwoord
      het.

12.   Trek ŉ netjiese lyn deur enige werk/rofwerk wat nie nagesien moet word nie.

13.   Ingeval jy die bykomende ruimte wat voorsien word, gebruik:

       13.1   Skryf die nommer van die vraag neer.
       13.2   Laat ŉ lyn oop en trek ŉ lyn na jou antwoord.

14.   Skryf netjies en leesbaar.

                                                                                                       b.o.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
       WISKUNDE (VRAESTEL 2)   10612/24   3

HOU HIERDIE BLADSY OOP.

                                              b.o.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                      WISKUNDE (VRAESTEL 2)                 10612/24   4

VRAAG 1
 Die tabel hieronder toon die maandelikse salarisse van 100 werknemers by Adams Law.

                                     Maandelikse salaris
                                                         Aantal werknemers Kumulatiewe frekwensie
                                     (in duisend Rand)

                                        R0  x  R10            3
                                       R10  x  R20             4
                                       R20  x  R30            13
                                       R30  x  R40            20
                                       R40  x  R50            21
                                       R50  x  R60            12
                                       R60  x  R70            12
                                       R70  x  R80             8
                                       R80  x  R90             5
                                       R90  x  R100            2
 1.1     Teken ŉ ogief (kumulatiewe frekwensiegrafiek) om die data wat in die tabel verskaf is,
         voor te stel.
                                                                     OGIEF
                                     100

                                     90

                                     80

                                     70

            Kumulatiewe Frekwensie
                                     60

                                     50

                                     40

                                     30

                                     20

                                     10

                                       0
                                           R0   R10   R20 R30 R40 R50 R60 R70 R80 R90 R100
                                                        Maandelikse salaris (in duisende Rand)
                                                                                                             (4)

                                                                                                           b.o.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                  WISKUNDE (VRAESTEL 2)                            10612/24     5

 1.2     Gebruik die ogief om die aantal werknemers wat minder as R35 000 per maand
         verdien, te betaal.

                                                                                                      (1)
 1.3     Bepaal die mediaan van die data.

                                                                                                      (1)
1.4      Die maandelikse salarisse van die 5 werknemers in die interval R80 000 < x ≤ R90 000
         word hieronder gegee.

                        R84 000     R85 000     R87 000   R89 000    R89 000
         Twee werknemers uit die interval R70 000  x  R80 000 is bevorder en ontvang
         respektiewelik maandelikse salarisse van R83 000 en R84 000.
 1.4.1   Bepaal die gemiddelde maandelikse salaris in die interval R80 000  x  R90 000.

                                                                                                      (1)
 1.4.2   Bereken die standaardafwyking in dié interval.

                                                                                                      (1)
 1.4.3   Bereken die persentasie werknemers wie se maandelikse salaris binne een
         standaardafwyking vanaf die gemiddelde is.

                                                                                                      (3)
                                                                                                     [11]

                                                                                                    b.o.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                              WISKUNDE (VRAESTEL 2)                          10612/24   6

VRAAG 2

Tydens ŉ netbaltoernooi is daar verskeie stalletjies wat kos en verversings verkoop. In ŉ periode
van 10 minute is die volgende by 6 stalletjies opgemerk:

      Stalletjie                    Aantal klante          Bedrag geld spandeer (R)
                    1                     10                            163
                    2                     7                             138
                    3                     9                             185
                    4                     12                            220
                    5                     8                             147
                    6                     13                            245

                                                 SPREIGRAFIEK
                    270

                    250

                    230

       Bedrag (R)
                    210

                    190

                    170

                    150

                    130

                    110
                          5     6         7         8     9       10       11       12      13     14
                                                        Aantal klante

2.1                 Bepaal die vergelyking van die kleinste kwadraatregressielyn van die data.

                                                                                                            (3)
2.2                 Voorspel die bedrag geld wat deur 11 klante spandeer word.

                                                                                                            (2)

                                                                                                            b.o.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                             WISKUNDE (VRAESTEL 2)                                10612/24      7

2.3   Bepaal die korrelasiekoëffisient van die data.

                                                                                                    (1)
2.4   Die organiseerders van die toernooi dink daar is ŉ baie swak positiewe korrelasie
      tussen die aantal klante en die bedrag geld wat die stalletjies ontvang. Motiveer of jy
      saamstem of nie.

                                                                                                    (1)
2.5   By ŉ ander stalletjie spandeer 6 klante ŉ totaal van R195. Indien hierdie punt by die
      data ingesluit word, sal die gradiënt van die kleinste kwadraatregressielyn
      vermeerder of verminder? Motiveer jou antwoord sonder enige verdere berekeninge.

                                                                                                    (2)
                                                                                                    [9]

                                                                                                    b.o.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                 WISKUNDE (VRAESTEL 2)                             10612/24      8

VRAAG 3

 In die diagram hieronder is, P(  9 ; 12), Q(9 ; 9) en R die hoekpunte van ∆PQR. M is die middelpunt
 van QR en N(a ; b) is ŉ punt op PM in die tweede kwadrant. Die vergelyking van QR word gegee deur
 2y – 3x + 9 = 0. Die inklinasiehoek van QR is θ.

                                               𝑦

                                                               𝜃                   𝑥
                                                O          M

                                       R
3.1      Bereken die koördinate van M, die x-afsnit van lyn PM.

                                                                                                     (2)

                                                                                                     b.o.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                               WISKUNDE (VRAESTEL 2)            10612/24   9

3.2   Bepaal die vergelyking van PM in die vorm y  mx  c .

                                                                               (4)
3.3   Bereken die grootte van  .

                                                                               (2)
3.4   Toon aan dat b  3  a , indien P, N en M kollineêr is.

                                                                               (1)

                                                                               b.o.

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                              WISKUNDE (VRAESTEL 2)                             10612/24   10

3.5   Vervolgens, bepaal die waarde van a en b indien NQ  5 5 eenhede is.

                                                                                            (5)
3.6   Bepaal die vergelyking van ’n sirkel met O, die oorsprong, as middelpunt en wat
      deur punt R gaan.

                                                                                            (4)

                                                                                                b.o.

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                              WISKUNDE (VRAESTEL 2)                             10612/24   11

3.7   Die skerphoek tussen die lyne QR en die lyn met vergelyking y  mx  4 is 45.
      Bepaal die moontlike waarde(s) van m.

                                                                                            (4)
                                                                                           [22]

                                            𝑦

                                                            𝜃                    𝑥
                                             O          M

                                    R

                                                                                                b.o.

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
                                  WISKUNDE (VRAESTEL 2)                                10612/24       12

VRAAG 4

In die diagram, is die vergelyking van die sirkel met middelpunt B, ( x  1)2  ( y 1)2  20 . DF is ŉ
raaklyn aan die sirkel by A, met D en F die x- en y-afsnitte onderskeidelik. C (  1 ; 6) is ŉ punt op DF
en BC is ewewydig aan die y-as. ˆCBA  ˆ ADO   .

                                                                     y
                                                                         F
                                                                 C

                                                      A

                                                                𝜃

                                                                  B
                  𝜃                                                                               x
                                                                         O
           D

4.1       Skryf die koördinate van B neer.

                                                                                                           (1)
4.2       Toon aan dat AC  5 .

                                                                                                           (3)

                                                                                                           b.o.

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
                             WISKUNDE (VRAESTEL 2)                          10612/24   13

4.3   Skryf die waarde van tan θ neer.

                                                                                            (1)
4.4   Toon aan dat die vergelyking van AB gegee word deur y   2 x  1 .

                                                                                            (3)

                                                                                            b.o.

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
                            WISKUNDE (VRAESTEL 2)                          10612/24   14

4.5   Bepaal die koördinate van A.

                                                                                       (4)
4.6   Bereken die verhouding van die oppervlak van  ABC tot die oppervlak van
       ODF. Vereenvoudig jou antwoord.

                                                                                       (6)
                                                                                      [18]

                                                                                           b.o.

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
                                    WISKUNDE (VRAESTEL 2)                                   10612/24   15

VRAAG 5

                     sin 2 180  x  .sin  x 
5.1     Vereenvoudig                                1 tot ŉ enkele trigonometriese term.
                        sin 90  x . tan x

                                                                                                        (6)
5.2     Gegee: cosA  B  cosAcosB  sinAsinB
5.2.1   Gebruik die bostaande identiteit om af te lei dat sinA  B  sinAcosB  cosAsinB.

                                                                                                        (3)
5.2.2   Sonder ŉ sakrekenaar, vereenvoudig die volgende:
        cos 420  cos 15   sin 300  cos 105 

                                                                                                        (5)

                                                                                                            b.o.

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
                                 WISKUNDE (VRAESTEL 2)                              10612/24   16

        Gegee: tan 𝑥         −1
5.3
        Bewys dat: tan 𝑥          −1 =         .
5.3.1

                                                                                                (3)
                                                                             1       
5.3.2                                                                   2
        Vir watter waarde(s) van x in die interval x  (0 ; 180) is tan x     2
                                                                                    1
                                                                             tan x 
        ongedefinieerd?

                                                                                                (1)
5.4     Bepaal die algemene oplossing van die vergelyking cos 2 x  cos x .

                                                                                                (6)

                                                                                                    b.o.

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
                              WISKUNDE (VRAESTEL 2)                           10612/24   17

                               1
5.5   Dit word gegee dat sin    is. Bereken die numeriese waarde van sin 3 , sonder
                                2
      die gebruik van ’n sakrekenaar.

                                                                                          (7)
                                                                                         [31]

                                                                                              b.o.

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
                                    WISKUNDE (VRAESTEL 2)                               10612/24         18

 VRAAG 6

In die diagram hieronder, is die grafiek van f ( x)  2cos x geskets vir die interval x[180;180] .
6.1   Skets die grafiek van g(x)   cos2x vir x[180 ; 180] op die rooster wat gegee is. Toon alle
      afsnitte met die asse en die draaipunt(e) van die grafiek duidelik aan.

                                                    3

                                                    2
                                         𝒇
                                                    1

         -180°      -135°       -90°      -45°          0°      45°          90°     135°       180°
                                                   -1

                                                   -2

                                                   -3

                                                                                                         (3)
6.2   Skryf die periode van 2g ( x  10) neer.

                                                                                                         (1)
6.3   Gebruik die grafieke om die waarde(s) van x in die interval x [0 ;180 ] te bepaal,
                                                                              

      waar f ( x).g( x)  0 .

                                                                                                         (2)
6.4   Skryf neer die maksimum waarde van f ( x)  g( x).

                                                                                                         (1)

                                                                                                              b.o.

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com
                                   WISKUNDE (VRAESTEL 2)   10612/24   19

6.5   Bepaal die waardeversameling van: y  22cos x2

                                                                      (2)
                                                                      [9]

                                                                           b.o.

### Page 20

Downloaded from hlayiso.com
                               WISKUNDE (VRAESTEL 2)                          10612/24     20

VRAAG 7

Die diagram hieronder toon twee vertikale pale, AD en BC. Punt E lê in dieselfde horisontale vlak
as D en C, die basisse van die pale AD en BC
AEB = 2α; BEC = α; ABE = 90° − 3α en BC = y meter.

7.1      Bepaal BE in terme van  en y.

                                                                                            (2)

                                                                                                b.o.

### Page 21

Downloaded from hlayiso.com
                              WISKUNDE (VRAESTEL 2)                              10612/24    21

7.2   Toon aan dat AB = 2y.

                                                                                              (5)
                                        7
7.3   Dit word verder gegee dat AF       BC.
                                        4
      Bepaal B Â F , die hoogtehoek van B vanaf A. Gee jou antwoord tot die naaste graad.

                                                                                              (3)
                                                                                             [10]

                                                                                                  b.o.

### Page 22

Downloaded from hlayiso.com
                                 WISKUNDE (VRAESTEL 2)                                10612/24      22

VRAAG 8

In die diagram hieronder, gaan die sirkel deur punte A, B, C, D en G. AD is die middellyn van die
sirkel. BD en AC sny by H en AĜC  58.

                                                                    A

                                                          1         3
                                                               2

                 G                                                            2   B
                                                                          1

                                                               2
                                                           1
                                                               =3
                                                          H

                                                          2 1
                                  D                       =C

8.1     Bepaal, met redes, die grootte van die volgende hoeke:

        8.1.1   B̂2

        8.1.2   B̂1

        8.1.3   Â 2

8.1.1

                                                                                                     (2)
8.1.2

                                                                                                     (2)
8.1.3

                                                                                                     (2)

                                                                                                         b.o.

### Page 23

Downloaded from hlayiso.com
                             WISKUNDE (VRAESTEL 2)                            10612/24     23

8.2   Dit word gegee dat AB = BC. Bewys nou dat AB ŉ raaklyn aan die sirkel is, wat deur
      A, H en D gaan.

                                                                                            (3)
                                                                                            [9]

                                                                                                b.o.

### Page 24

Downloaded from hlayiso.com
                                 WISKUNDE (VRAESTEL 2)                               10612/24        24

VRAAG 9

9.1 In die diagram hieronder is O die middelpunt van die sirkel. Punte S, T en R lê op die sirkel.
    QS is ŉ raaklyn aan die sirkel by S.

                                                                     R

                                T

                                                       O

                          Q

                                                   S

Gebruik die diagram hierbo om te bewys dat die hoek tussen die raaklyn en die koord gelyk is
aan die hoek in die teenoorstaande segment. Met ander woorde bewys dat QST ˆ = Rˆ .

                                                                                                      (6)

                                                                                                          b.o.

### Page 25

Downloaded from hlayiso.com
       WISKUNDE (VRAESTEL 2)   10612/24   25

HOU HIERDIE BLADSY OOP.

                                               b.o.

### Page 26

Downloaded from hlayiso.com
                                  WISKUNDE (VRAESTEL 2)                           10612/24     26

9.2 In die diagram hieronder is D, E en F punte op die sirkel met middelpunt Q. AGF is ŉ raaklyn aan
    die sirkel by F. ED is verleng om die raaklyn te ontmoet by A. B en C is punte op AE sodat GB ||
        FD. GC is verbind. GCDF is ŉ koordevierhoek en FQ̂D  2 x .

                                                                      2𝑥

9.2.1       Gee ŉ rede hoekom Ê gelyk is aan x .

                                                                                                    (1)

                                                                                                    b.o.

### Page 27

Downloaded from hlayiso.com
                              WISKUNDE (VRAESTEL 2)   10612/24   27

9.2.2   Bewys dat GC || FE.

                                                                      (3)
                    AB AC
9.2.3   Bewys dat        .
                    BD CE

                                                                      (3)

                                                                      b.o.

### Page 28

Downloaded from hlayiso.com
                             WISKUNDE (VRAESTEL 2)                          10612/24   28

                                              2𝑥

9.2.4   Dit word verder gegee dat AB = 12 eenhede, CE = 22,5 eenhede en 5AG = 4GF.
        Bepaal die lengte van CD.

                                                                                         (5)
                                                                                        [18]

                                                                                            b.o.

### Page 29

Downloaded from hlayiso.com
       WISKUNDE (VRAESTEL 2)   10612/24   29

HOU HIERDIE BLADSY OOP.

                                               b.o.

### Page 30

Downloaded from hlayiso.com
                                WISKUNDE (VRAESTEL 2)                              10612/24     30

VRAAG 10

In die diagram is K, H en G punte op die sirkel en FG is ŉ raaklyn aan die sirkel met middelpunt E. ŉ
Halwe sirkel met middelpunt F is geteken. Punte D en E lê op die halwe sirkel. CD en CE is raaklyne aan
die halwe sirkel by D en E onderskeidelik. CD || HE.

10.1      Gee ŉ rede waarom DC = EC.

                                                                                                     (1)
10.2      Bewys dat Δ DCE ||| Δ HEK .

                                                                                                     (6)

                                                                                                     b.o.

### Page 31

Downloaded from hlayiso.com
                            WISKUNDE (VRAESTEL 2)   10612/24   31

10.3   Bewys dat DG = GE.

                                                                    (3)
                      2
10.4   Toon aan dat 2HE = DC × HK.

                                                                 (3)
                                                                [13]

                                                                    b.o.

### Page 32

Downloaded from hlayiso.com
      WISKUNDE (VRAESTEL 2)   10612/24   32

           Bykomende ruimte

                                              b.o.

### Page 33

Downloaded from hlayiso.com
      WISKUNDE (VRAESTEL 2)   10612/24   33

           Bykomende ruimte

                                              b.o.

### Page 34

Downloaded from hlayiso.com
   WISKUNDE (VRAESTEL 2)        10612/24   34

             Bykomende ruimte

                                      TOTAAL:   150

               EINDE

### Page 35

Downloaded from hlayiso.com
                               WISKUNDE (VRAESTEL 2)                                                     10612/24     35

                                                   INLIGTINGSBLAD

      b  b 2  4ac
x
           2a
A  P(1  ni )            A  P (1  ni )               A  P(1  i) n                             A  P(1  i) n

                                            n
Tn  a  (n  1)d                 Sn         2a  (n  1)d 
                                            2

Tn  arn1                         Sn 
                                             
                                            a r n 1  ; r 1                            S 
                                                                                                   a
                                                                                                       ; 1  r  1
                                              r 1                                                1 r

F
        
       x 1  i   1
                n
                                             P
                                                   x[1  (1  i)n ]
              i                                            i
                  f ( x  h)  f ( x)
f ' ( x)  lim
           h0             h
                                                           x  x2 y1  y2 
 d  ( x 2  x1 ) 2  ( y 2  y1 ) 2                   M  1     ;        
                                                           2         2 
                                                                                       y 2  y1
 y  mx  c                        y  y1  m( x  x1 )                          m                        m  tan
                                                                                       x 2  x1
 x  a2   y  b2  r 2
                            a       b         c
InABC:                                 
                          sin A sin B sin C
                          a 2  b 2  c 2  2bc. cos A
                                          1
                          area ABC  ab sin C
                                          2

sin     sin.cos  cos.sin                               sin     sin.cos  cos.sin 
cos     cos. cos  sin.sin                              cos     cos.cos  sin.sin 

         cos2   sin 2 
         
cos 2  1  2 sin 2                                            sin 2  2 sin. cos
         
         2 cos   1
                2

                                                                             n             2

   x                                                                        x  x 
                                                                                   i
x                                                                   2    i 1

        n                                                                          n
            n(A)
P(A)                                                            P(A of B) = P(A) + P(B) – P(A en B)
            nS

yˆ  a  bx                                                       b
                                                                           x  x ( y  y)
                                                                            ( x  x )     2

### Page 36

VOORBEREIDENDE EKSAMEN
                   2024
LEERDER SE NAAM
DATUM                                    BOEKNOMMER       VAN   BOEKE
ONDERWYSER                               VRAESTELNOMMER     2
VAKNAAM                       WISKUNDE (10612)
              BEANTWOORD AL DIE VRAE IN DIE VRAESTEL.
          Downloaded from hlayiso.com

## Related documents

- [Gr 12 Mathematics P1 (Afrikaans) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-mathematics-p1-afrikaans-june-2024-question-paper/141815e5-df0c-4d8f-a354-4ef5b9b2a2e2) — Mathematics · QP · 2024 · Afr
- [MATHS P2 QP GR12 JUNE 2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-qp-gr12-june-2022-afrikaans/49feb536-3d0c-4e63-b857-c88def50a8c1) — Mathematics · QP · 2022 · Afr
- [KZN GR 12 MATHS P2 SEPT 2024](https://www.hlayiso.com/library/kzn-gr-12-maths-p2-sept-2024/6db62b2f-3c0b-4c51-8d6b-e875f4b5d67a) — Mathematics · QP · 2024
- [MATHS P1 GR 12 MEMO SEPT 2024 English+Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr-12-memo-sept-2024-english-afrikaans/f0eedb8f-ec6f-4f46-9885-3933cd274781) — Mathematics · Memo · 2024 · Afr
- [Gr 12 Mathematics P1 (Afrikaans) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-mathematics-p1-afrikaans-june-2024-possible-answers/b8d5ec37-18cd-443c-976d-f6ddeb339d23) — Mathematics · Memo · 2024 · Afr
- [LP Maths Grade 12 June 2024 P2 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-maths-grade-12-june-2024-p2-and-memo/ae975968-03fb-478d-83f9-e424fe245c15) — Mathematics · Memo · 2024

## More from Grade 12 Mathematics

- [MATHS P1 ANSWER BOOK GR12 SEPT 2025 English Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-answer-book-gr12-sept-2025-english-afrikaans-watermark/d78c3fd3-dcd5-4f3f-911b-e5635b4686cc) — Addendum · 2025 · Afr
- [MATHS P2 MEMO GR12 SEPT 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr12-sept-2025-e-a-watermark/838d50ea-fdac-4e70-8d62-e365a012252f) — Memo · 2025
- [KZN Maths Grade 12 March 2024 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-12-march-2024-qp-and-memo/49c516f7-1294-466c-8f55-9d573aae2c13) — QP + Memo · 2024
- [Mathematics Maths NSC Prac P1 QP May June 2024 KZN](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-maths-nsc-prac-p1-qp-may-june-2024-kzn/f4a136af-f532-49fe-878e-dea9f5333405) — QP · 2024
- [Limpopo Mathematics P1 Sept 2024 Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/limpopo-mathematics-p1-sept-2024-grade-12/46a0450b-f1ea-4b00-b93e-f64991cd70c2) — QP · 2024
- [Mathematics Maths NSC P1 QP May June 2024 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-maths-nsc-p1-qp-may-june-2024-mpumalanga/11788520-57e9-4034-9d0e-8cafc21388a8) — QP · 2024

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
