# Mathematics Grade 12 P2 Gauteng June 2024 QP (Afr)

> Grade 12 Mathematics Paper 2 question paper from the Gauteng June Exam 2024 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr-12-mathematics-p2-afrikaans-june-2024-question-paper/acf4bd7e-6f48-4022-968d-5972115d6dc8
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2024
- Exam period: Gauteng June Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 14

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mathematics) › [Mathematics Grade 12 P2 Gauteng June 2024 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-mathematics-p2-afrikaans-june-2024-question-paper/acf4bd7e-6f48-4022-968d-5972115d6dc8)

## About this document

Mathematics · Grade 12 · Gauteng June Exam · 2024 · Afrikaans. Question paper, 14 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

        JUNIE EKSAMEN
           GRAAD 12

                        2024

                   WISKUNDE

                 (VRAESTEL 2)

                                                    TYD:           3 uur

                                                    PUNTE:         150

  13 bladsye + 1 inligtingsblad en ŉ antwoordboek van 23 bladsye

                                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                            WISKUNDE                             2
                                                            (VRAESTEL 2)          GR12 0624

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat die vraestel beantwoord word.

1.   Hierdie vraestel bestaan uit 10 vrae.

2.   Beantwoord AL vrae in die SPESIALE ANTWOORDBOEK wat voorsien is.

3.   Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke ens. wat jy in die beantwoording van die vrae gebruik,
     duidelik aan.

4.   Slegs antwoorde sal NIE noodwendig volpunte verdien nie.

5.   Jy mag 'n goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar gebruik (nie-programmeerbaar en nie-grafiese),
     tensy anders vermeld.

6.   Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld.

7.   Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.

8.   ŉ Inligtingsblad met formules is aan die einde van die vraestel ingesluit.

9.   Skryf netjies en leesbaar.

                                                                                       Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                         WISKUNDE                                  3
                                                         (VRAESTEL 2)           GR12 0624

VRAAG 1

1.1   Die data hieronder toon die punte (uit 100), wat deur 16 leerders behaal is in ŉ Wiskunde toets
      (Toets 1).

          67         77        26        92         48         38        56         58
          75         83        32        94         60         44        64         68

      Bereken die:

      1.1.1 Gemiddelde punt van die toets                                                           (2)

      1.1.2 Standaardafwyking van die data                                                          (1)

      1.1.3 Die aantal leerders wie se punte buite een standaardafwyking van die
            gemiddelde val                                                                          (2)

1.2   Die 16 leerders waarna in VRAAG 1.1 verwys word, het 'n tweede toets (Toets 2) geskryf.
      Die mond-en-snordiagram hieronder toon die verspreiding van punte wat die 16 leerders
      in die twee toetse behaal het.

          TOETS 2

      1.2.1 Beskryf die skeefheid van die punte vir Toets 1.                                        (1)

      1.2.2 Watter toets was makliker vir die leerders? Gee 'n rede vir jou antwoord.               (2)

      1.2.3 Hoeveel leerders het meer as 84% in die tweede toets behaal?                            (2)
                                                                                                   [10]

                                                                                         Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                                              WISKUNDE                             4
                                                                              (VRAESTEL 2)        GR12 0624

VRAAG 2

2.1   In ŉ opname is 'n groep mense gevra oor die totale afstand wat hul vanaf hul huise gereis het
      in die laaste week van Desember 2023. Die data wat versamel is, word weerspieël in die
      frekwensie tabel en ogief (kumulatiewe frekwensie kurwe) hieronder.

          Afstand gereis
                                              Frekwensie
          (x kilometer)
           50 ≤ x < 100                            20
          100 ≤ x < 150                            30
          150 ≤ x < 200                            A
          200 ≤ x < 250                            B
          250 ≤ x < 300                            80
          300 ≤ x < 350                            70
          350 ≤ x < 400                            50

       Kumulatiewe frekwensie

                                                Afstand gereis in kilometer

      2.1.1                       Hoeveel mense het aan hierdie opname deelgeneem?                                     (1)

      2.1.2                       Bepaal die waardes van A en B in die tabel hierbo.                                   (2)

      2.1.3                       Gebruik die ogief/tabel om die aantal mense te skat wat tussen 100 km en
                                  300 km gereis het.                                                                   (2)

      2.1.4                       Indien al die mense wat meer as 350 km gereis het, uit die opname verwyder
                                  word, hoe sal dit die mediaan van die data affekteer?                                (1)

2.2   Indien die geskatte gemiddeld van die data in die onderstaande tabel 16,4 is, wat sal die
      waarde van t wees?

                                  Interval               Frekwensie
                                 0 < 𝑥 ≤ 10                  13
                                10 < 𝑥 ≤ 20                   𝒕
                                20 < 𝑥 ≤ 30                  12
                                30 ≤ 𝑥 < 40                  4                                                       (4)
                                                                                                                    [10]
                                                                                                         Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                            WISKUNDE                            5
                                                            (VRAESTEL 2)       GR12 0624

VRAAG 3

In die diagram hieronder is die vergelyking van lyn AD, 2𝑦 + 𝑥 = 11. M(1; -1) is die middelpunt van
die reguitlyn wat B(a; b) en C(3;4) verbind. Die inklinasiehoeke van AD en BC is  en 
respektiewelik. E en F is die y-afsnitte van AD en BC respektiewelik.

                 A(–3 ; 7)

                                     E

                                                 C(3 ; 4)

                                     0                                                  D        x
                                         M(1 ; –1)

                                 F

                      B(a ; b)

3.1       Bepaal die koördinate van B(a ; b).                                                        (3)

3.2       Bepaal die gradiënt van BC.                                                                (2)

3.3       Bepaal die grootte van 𝜃. (Korrek tot EEN desimale plek)                                   (4)

3.4       Bepaal die vergelyking van lyn BC.                                                         (2)

3.5       Bepaal die oppervlak van ∆CEF.                                                          (4)
                                                                                                 [15]

                                                                                      Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                             WISKUNDE                                    6
                                                             (VRAESTEL 2)             GR12 0624

VRAAG 4

Die diagram hieronder toon die sirkel met middelpunt P en vergelyking x  y  6x  4y  12.
                                                                           2     2

Die sirkel sny die y-as by punte R en S. RT is ŉ raaklyn aan die sirkel by R en sny die x-as by T.
Hoek 𝜃 is aangedui.

                                                     y

                                                     R

                                                                   P

                                                                                                     x
                T                                    O

                                                 S

4.1    Bepaal die koördinate van P en die radius van die sirkel.                                             (4)

4.2    Toon aan dat die koördinate van R, R(0 ; 6) is.                                                       (2)

4.3    Bepaal die vergelyking van raaklyn RT in die vorm y = mx + c.                                         (3)

4.4    Bepaal die grootte van 𝜃. (Korrek tot EEN desimale plek)                                              (3)

4.5    ŉ Vertikale lyn word as ŉ raaklyn aan die sirkel P by Q(a ; b) getrek, waar 𝑎 > 0 is.
       Skryf die koördinate van Q neer.                                                                      (2)

4.6    Vir watter waardes van k, sal y   3 x  k , 'n snylyn van die sirkel wees?                          (4)
                                           4

       'n Ander sirkel M met die vergelyking (x  3)  ( y  2)  36 word geteken. Sal sirkel
                                                         2         2
4.7
       M die sirkel P raak of sny, of sal dit glad nie sirkel P raak of sny nie?
       Toon alle berekeninge om jou antwoord te bepaal.                                                   (4)
                                                                                                         [22]

                                                                                           Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                           WISKUNDE                           7
                                                           (VRAESTEL 2)      GR12 0624

VRAAG 5

5.1   Vereenvoudig die uitdrukking, sonder die gebruik van 'n sakrekenaar:

                                       𝑠𝑖𝑛2𝑥
      𝑡𝑎𝑛 (−𝑥) ∙ 𝑠𝑖𝑛 (90° + 𝑥) +
                                   2𝑐𝑜𝑠(360° + 𝑥)                                                 (6)

5.2   Gegee dat 𝑠𝑖𝑛27° = 𝑝, bepaal, sonder die gebruik van 'n sakrekenaar, elk van die
      volgende in terme van 𝑝:

      5.2.1   𝑐𝑜𝑠27°                                                                              (2)

      5.2.2   𝑠𝑖𝑛 63°                                                                             (2)

      5.2.3   𝑐𝑜𝑠13,5°                                                                            (3)

5.3   Indien 𝑐𝑜𝑠𝑥 + 𝑠𝑖𝑛𝑥 = 𝑘, druk die volgende uit in terme van 𝑘:

      𝑐𝑜𝑠 (𝑥 − 45 °)                                                                              (4)

5.4   Bewys die identiteit:

      𝑐𝑜𝑠2𝜃 + 1              1
                + 𝑡𝑎𝑛𝜃 =                                                                          (5)
        𝑠𝑖𝑛2𝜃            𝑠𝑖𝑛𝜃𝑐𝑜𝑠𝜃

5.5   Bepaal die algemene oplossing van die vergelyking:

      4𝑠𝑖𝑛 𝜃 = 𝑐𝑜𝑠 (90° − 2𝜃)                                                                   (6)
                                                                                               [28]

                                                                                    Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                            WISKUNDE                                  8
                                                            (VRAESTEL 2)           GR12 0624

VRAAG 6

 In die diagram hieronder is 𝑓(𝑥) = 𝑎𝑠𝑖𝑛𝑏𝑥 en 𝑔(𝑥) = 4𝑐𝑜𝑠𝑥 vir die interval 𝑥 ∈ [−180°; 180°]
geskets. Die grafiek van 𝑓(𝑥) gaan deur (90°; 5) en die grafiek van 𝑔(𝑥) gaan deur (90°; 0). A en B is
snypunte van grafieke 𝑓 en 𝑔. A(−141, 34°; −3,12).
                                                      y

                                                                              (90° ; 5)

                                                                 B                             f(x)

                                                                          g(x)

                                                                                                           x

              A(–141,34° ; –3,12)

6.1   Bepaal die waardes van 𝑎 en 𝑏.                                                                       (2)

6.2   Die grafiek van 𝑔(𝑥) word 30° na regs en 2 eenhede vertikaal afwaarts geskuif om die                 (2)
      grafiek ℎ(𝑥) te vorm. Bepaal die vergelyking van ℎ(𝑥).

      Bereken die minimum waarde van           in die interval 𝑥 ∈ [−60°; 60°].                            (1)
6.3
                                         ( )

6.4   Indien A(−141,34°; −3,12) is, bepaal die koördinate van B.                                           (2)

6.5   Vir watter waardes van 𝑘 sal 𝑓(𝑥) = 𝑘 nie-reële oplossings hê?                                       (2)

6.6   Gebruik die grafiek(e) om die waardes van 𝑥 in die interval 𝑥 ∈ [−180°; 180°] te bepaal,
      waarvoor:

      6.6.1   𝑓(𝑥) < 𝑔(𝑥)                                                                                  (2)

      6.6.2   𝑓 (𝑥) ∙ 𝑔(𝑥) ≥ 0                                                                             (2)
                                                                                                          [13]

                                                                                          Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                                         WISKUNDE                                  9
                                                         (VRAESTEL 2)          GR12 0624

VRAAG 7

In die onderstaande diagram, verteenwoordig TQR drie punte in 'n horisontale vlak op ŉ
sportveld. PQ is 'n vertikale vlagpaal.

Die hoogtehoek van die toppunt van die vlagpaal vanaf R is gelyk aan θ. T = 𝜃. TQ = TR = y.
QR = x eenhede. TQR = 𝛼.

                                     P

                                                         T

                                                  y

                                         𝛼                   y
                                 Q

                                             x

                                                             R

7.1    Druk 𝜃 uit in terme van 𝛼 en toon dat sin𝜃 = sin2𝛼.                                          (2)

7.2    Bewys dus dat in ∆PQR: PR =                                                                  (4)

7.3    Indien 𝛼 = 49°; x = 20 m ; y = 15 m, bereken die oppervlak van ∆TQR.                         (3)
                                                                                                    [9]

                                                                                         Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                                             WISKUNDE                                  10
                                                             (VRAESTEL 2)          GR12 0624

VRAAG 8

In die diagram hieronder, is O die middelpunt van die sirkel. A, B en D is punte op die sirkel.
BC is 'n raaklyn aan die sirkel by B en DB̂C = 22,5°. Koord AD word verleng na C, sodat CD
= BD.

         C                                               O
                            D

                                                                                  A

                                     B

8.1    Bepaal, met redes, die grootte van:

       8.1.1    Â1                                                                                     (2)

       8.1.2    D̂1                                                                                     (2)

       8.1.3    B̂2                                                                                     (2)

       8.1.4    Ô1                                                                                     (2)

8.2    Bewys, met redes, dat OA ∥ CB.                                                                   (2)

8.3    Indien dit verder gegee is dat die radius van die sirkel 12 eenhede is, bereken die
       lengte van BC.                                                                                   (4)
                                                                                                       [14]

                                                                                             Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                                          WISKUNDE                                11
                                                          (VRAESTEL 2)          GR12 0624

VRAAG 9

In die diagram hieronder, word die middellyn BE, van sirkel O verleng tot by D. DA is 'n raaklyn aan
die sirkel en CD BD. AC en BC sny die sirkel by E en F respektiewelik. OF en EF word getrek.

                                                  B

                                              O

                          A                                          F

                                              E

                                                                                    C
                                                  D

9.1    Bewys, met redes, dat ABCD 'n koordevierhoek is.                                            (3)

9.2    Bewys, met redes, dat BD vir ABC halveer.                                                   (3)

9.3    Bewys, met redes, dat EC 'n raaklyn aan sirkel OEF is.                                      (4)
                                                                                                  [10]

                                                                                        Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
                                                      WISKUNDE                       12
                                                      (VRAESTEL 2)   GR12 0624

VRAAG 10

10.1   In die diagram hieronder is ΔABC geskets met DE ∥ BC.

                                    A

                     D                                         E

             B                                                         C

       Bewys die stelling wat staaf dat AD  AE .
                                     DB     EC                                        (5)

                                                                           Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
                                                         WISKUNDE                             13
                                                         (VRAESTEL 2)          GR12 0624

10.2   In die onderstaande diagram is D die middelpunt van die sirkel. AB en AE is raaklyne
       van die sirkel by B en E respektiewelik. Die middellyn BG is verleng en ontmoet
       raaklyn AE by C. DG = CG. F is 'n punt op AC, sodanig dat DF ǁ AB.

         A
                                  F
                                                    E
                                                                                    C

                                                                   G

                                                D

                           B

       10.2.1    Bepaal, met redes, die verhouding van AC .
                                                        FC                                     (3)

       10.2.2    Bewys, met redes, dat ∆ABC /// ∆DEC.                                          (3)

       10.2.3    Bewys dat DE 2  AE.EC                                                        (5)
                                      3

                                              AreaFDC
       10.2.4    Bepaal die verhouding van:                                                    (3)
                                              AreaABC
                                                                                              [19]

                                                                                  TOTAAL: 150

                                                                                              EINDE

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
                                                                             WISKUNDE                            14
                                                                             (VRAESTEL 2)            GR12 0624

                                                  INLIGTINGSBLAD

      b  b 2  4ac
x
           2a
A  P (1  ni )          A  P (1  ni )                A  P(1  i ) n                      A  P(1  i) n

                                           n
Tn  a  (n  1)d                 Sn        2a  (n  1)d 
                                           2

Tn  ar n1                       Sn 
                                                   
                                           a r n 1 ; r  1                          S 
                                                                                             a
                                                                                                 ; 1  r  1
                                             r 1                                           1 r

F
       
       x 1  i   1
               n
                                            P
                                                  x[1  (1  i ) n ]
              i                                           i
                  f ( x  h)  f ( x)
f ' ( x)  lim
           h 0            h
                                                       x  x2 y1  y2 
 d  ( x 2  x1 ) 2  ( y 2  y1 ) 2              M  1      ;        
                                                       2         2 
                                                                       y  y1
 y  mx  c                        y  y1  m( x  x1 )           m 2                               m  tan
                                                                       x 2  x1
 x  a2   y  b2  r 2
                     a    b    c
InABC:                    
                   sinA sinB sinC
                         a 2  b 2  c 2  2bc. cos A
                                    1
                         area ABC  ab sin C
                                    2

sin     sin  . cos   cos .sin                          sin     sin  . cos   cos . sin 

cos      cos . cos   sin  . sin                        cos      cos . cos   sin  . sin 

         cos 2   sin 2 
         
cos 2  1  2 sin 2                                            sin2  2sin.cos
         
         2 cos   1
                 2

                                                                            n        2

   x                                                                        x  x 
                                                                                i
x                                                                  i 1
                                                                        2

       n                                                                        n
       n(A)
P(A)                                                             P(A or B) = P(A) + P(B) – P(A and B)
       n S 
yˆ  a  bx

## Related documents

- [Gr 12 Mathematics P1 (Afrikaans) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-mathematics-p1-afrikaans-june-2024-question-paper/141815e5-df0c-4d8f-a354-4ef5b9b2a2e2) — Mathematics · QP · 2024 · Afr
- [Gr 12 Mathematics P1 (Afrikaans) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-mathematics-p1-afrikaans-june-2024-possible-answers/b8d5ec37-18cd-443c-976d-f6ddeb339d23) — Mathematics · Memo · 2024 · Afr
- [MATHS P2 QP GR12 JUNE 2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-qp-gr12-june-2022-afrikaans/49feb536-3d0c-4e63-b857-c88def50a8c1) — Mathematics · QP · 2022 · Afr
- [KZN GR 12 MATHS P2 SEPT 2024](https://www.hlayiso.com/library/kzn-gr-12-maths-p2-sept-2024/6db62b2f-3c0b-4c51-8d6b-e875f4b5d67a) — Mathematics · QP · 2024
- [MATHS P1 GR 12 MEMO SEPT 2024 English+Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr-12-memo-sept-2024-english-afrikaans/f0eedb8f-ec6f-4f46-9885-3933cd274781) — Mathematics · Memo · 2024 · Afr
- [LP Maths Grade 12 June 2024 P2 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-maths-grade-12-june-2024-p2-and-memo/ae975968-03fb-478d-83f9-e424fe245c15) — Mathematics · Memo · 2024

## More from Grade 12 Mathematics

- [MATHS P1 ANSWER BOOK GR12 SEPT 2025 English Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-answer-book-gr12-sept-2025-english-afrikaans-watermark/d78c3fd3-dcd5-4f3f-911b-e5635b4686cc) — Addendum · 2025 · Afr
- [MATHS P2 MEMO GR12 SEPT 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr12-sept-2025-e-a-watermark/838d50ea-fdac-4e70-8d62-e365a012252f) — Memo · 2025
- [KZN Maths Grade 12 March 2024 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-12-march-2024-qp-and-memo/49c516f7-1294-466c-8f55-9d573aae2c13) — QP + Memo · 2024
- [Mathematics Maths NSC Prac P1 QP May June 2024 KZN](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-maths-nsc-prac-p1-qp-may-june-2024-kzn/f4a136af-f532-49fe-878e-dea9f5333405) — QP · 2024
- [Limpopo Mathematics P1 Sept 2024 Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/limpopo-mathematics-p1-sept-2024-grade-12/46a0450b-f1ea-4b00-b93e-f64991cd70c2) — QP · 2024
- [Mathematics Maths NSC P1 QP May June 2024 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-maths-nsc-p1-qp-may-june-2024-mpumalanga/11788520-57e9-4034-9d0e-8cafc21388a8) — QP · 2024

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
