# Physical Sciences Grade 12 P1 Gauteng Prelim 2024 QP (Afr)

> Grade 12 Physical Sciences Paper 1 question paper from the Gauteng Prelim Exam 2024 (Afrikaans), 21 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr-12-physical-science-p1-afrikaans-2024-question-paper/5c842112-27f7-4225-a334-697de24a5ffd
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Physical Sciences
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2024
- Exam period: Gauteng Prelim Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 21

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Physical Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/physical-sciences) › [Physical Sciences Grade 12 P1 Gauteng Prelim 2024 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-physical-science-p1-afrikaans-2024-question-paper/5c842112-27f7-4225-a334-697de24a5ffd)

## About this document

Physical Sciences · Grade 12 · Gauteng Prelim Exam · 2024 · Afrikaans. Question paper, 21 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

VOORBEREIDENDE EKSAMEN
              2024

               10841

    FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA

           (VRAESTEL 1)

                                    TYD: 3 uur

                                    PUNTE: 150

                  18 bladsye + 3 gegewensblaaie

                                                  b.o.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                               FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA        2
                                               (VRAESTEL 1)         10841/24

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.    Skryf jou naam in die toepaslike spasie op die ANTWOORDBOEK.

2.    Hierdie vraestel bestaan uit TIEN vrae. Beantwoord AL die vrae.

3.    Jy mag ŉ nie-programmeerbare sakrekenaar gebruik.

4.    Jy mag toepaslike wiskundige instrumente gebruik.

5.    Jy word aangeraai om die aangehegte GEGEWENSBLAAIE te gebruik.

6.    Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
      vraestel gebruik is.

7.    Begin ELKE vraag op ŉ NUWE bladsy in die ANTWOORDBOEK.

8.    Laat EEN reël tussen twee subvrae oop, bv. tussen VRAAG 2.1 en VRAAG 2.2.

9.    Toon ALLE formules en substitusies in ALLE berekeninge.

10.   Rond jou FINALE numeriese antwoorde tot ŉ minimum van TWEE desimale
      plekke af.

11.   Gee kort (bondige) motiverings, besprekings, ens. waar nodig.

12.   Skryf netjies en leesbaar.

                                                                                  b.o.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA            3
                                                (VRAESTEL 1)         10841/24

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

Vier opsies word voorsien as moontlike antwoorde tot die volgende vrae. Elke vraag
het slegs EEN korrekte antwoord. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A – D)
langs die vraagnommers (1.1 tot 1.10) in die ANTWOORDBOEK neer, bv. 1.11 D.

1.1    ŉ Lugborrel styg vertikaal teen ŉ KONSTANTE SNELHEID in ŉ tenk water. Die
       kragte wat op die borrel inwerk is X, Y en Z soos hieronder getoon. (Die
       diagram is NIE op skaal NIE).

                          X
                                                         X = opwaartse krag

                                                         Y = wrywingskrag
           lug-
           borrel                                        Z = gewig van borrel

                          Y

                     Z

       Watter opsie is VERKEERD ten opsigte van die drie kragte wat op die lugborrel
       inwerk? Neem opwaarts as positiewe rigting.

       A     X=Y+Z

       B     Z=X+Y

       C     Y=X–Z

       D     X>Z>Y                                                                     (2)

                                                                                       b.o.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                               FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA          4
                                               (VRAESTEL 1)         10841/24

1.2   ŉ Persoon staan op ŉ skaal in ŉ hysbak. Die beweging van die hysbak word in
      terme van die versnelling daarvan gegee. Watter situasie verteenwoordig
      GEWIGLOOSHEID?

      A

                         Konstante spoed

                         a = 0 m·s-2

      B

                       Opwaartse versnelling

                       a = 9,8 m·s-2

      C

                          Afwaartse versnelling

                          a = 9,8 m·s-2

      D

                          Afwaartse versnelling

                          a = 5 m·s-2

                                                                                    (2)

                                                                                    b.o.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                   FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA             5
                                                   (VRAESTEL 1)         10841/24

1.3   ŉ Gholfbal val vertikaal afwaarts vanuit rus in die lug en bons terug na dieselfde
      hoogte waarvan dit laat val is. Die grafiek hieronder wys die versnelling van die
      gholfbal met tyd. (ALLE effekte van wrywing word geïgnoreer.)

      Die volgende stellings word gemaak oor die gholfbal se beweging:

      (i)     Dit ervaar maksimum spoed op die minimum hoogte.

      (ii)    Die verplasing van afval, is gelyk aan die opwaartse verplasing.

      (iii)   Dit ervaar minimum spoed op die maksimum hoogte.

      Watter EEN van die kombinasies hieronder is KORREK?

      A       Slegs (i) en (ii)

      B       Slegs (i) en (iii)

      C       Slegs (ii) en (iii)

      D       (i), (ii) en (iii)                                                           (2)

1.4   ŉ Bal met massa M wat met ŉ snelheid V beweeg, bots ELASTIES kop-aan-kop
      met ŉ ander liggaam van dieselfde massa M, wat met ŉ spoed V in die
      teenoorgestelde rigting beweeg.

      Na die botsing, ...

      A       beweeg albei balle met snelheid V.

      B       beweeg albei balle in die teenoorgestelde rigting met ŉ spoed V.

      C       beweeg albei balle loodreg tot hul oorspronklike bewegingsrigting.

      D       kom een bal tot rus en die ander bal beweeg terug met ŉ snelheid 2V.             (2)

                                                                                           b.o.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                 FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA          6
                                                 (VRAESTEL 1)         10841/24

1.5   ŉ Massa word vanuit rus op die grond na punt H opgelig soos hieronder
      getoon.

                                                            H

                                    grond

      P is die toename in gravitasie potensiële energie van die massa.

      K is die kinetiese energie van die massa by punt H. (Ignoreer die effekte van
      wrywing.)

      Watter uitdrukking is gelyk aan die meganiese werk wat op die massa gedoen
      word om dit van die grond na punt H te beweeg?

      A      P+K

      B      P–K

      C      K–P

      D      PxK                                                                      (2)

1.6   Waarna verwys die term “rooiverskuiwing”?

      A    ŉ Voorwerp se spoed in die ruimte

      B    Die kleur van ŉ verre sterrestelsel

      C    Die uitbreiding van die heelal

      D    Die toename in ŉ voorwerp se temperatuur                                   (2)

                                                                                      b.o.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                              FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA          7
                                              (VRAESTEL 1)         10841/24

1.7   Watter van die volgende grafieke het ŉ helling gelyk aan Coulomb se
      konstante, k?

      A                               B
          E                                  E

                            Q1                                 r2

      C                               D
          E                                  E

                            Q1                                 Q1

                            r2                                  r                  (2)

1.8   Drie resistors word in ŉ stroombaan gekoppel soos in die diagram hieronder
      getoon.

           ŉ Vierde resistor word parallel aan die 4 Ω resistor gekoppel.

           In vergelyking met die oorspronklike stroombaan, hoe sal die drywing
           van die 8 Ω en 4 Ω resistors verander?

                Drywing van 8 Ω resistor               Drywing van 4 Ω resistor
      A                   Neem af                               Neem af
      B                   Neem af                               Neem toe
      C                   Neem toe                              Neem toe
      D                   Neem toe                              Neem af            (2)

                                                                                   b.o.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                               FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA        8
                                               (VRAESTEL 1)         10841/24

1.9    ŉ Dompelverwarmer kan vanaf ŉ WS-kragbron of ŉ GS-bron gebruik word.
       Die grafiek hieronder verteenwoordig die potensiaalverskil wanneer ŉ
       WS-kragbron gebruik word.

       Watter GS-toevoerspanning is nodig om dieselfde tempo van verhitting te
       lewer?

       A      6V

       B      12 V

       C      12
                    V
              √2

       D      12√2V                                                                (2)

1.10   Die werkfunksie van ŉ metaal is Wo = hfo. As lig met ŉ frekwensie 3fo op
       hierdie metaal skyn, sal die maksimum kinetiese energie van die
       fotoëlektrone … wees.

       A      hfo

       B      2hfo

       C      3hfo

       D      9hfo                                                                 (2)
                                                                                  [20]

                                                                                   b.o.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                                 FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA               9
                                                 (VRAESTEL 1)         10841/24

VRAAG 2 (Begin op ’n nuwe bladsy.)

ŉ Speelgoedtrein met 'n massa van 2 kg en ŉ speelgoedkar met 'n massa van 1 kg
word met ŉ ligte onrekbare tou aan mekaar gekoppel. Die kar-trein stelsel word teen ŉ
rowwe skuinsvlak teen ŉ konstante snelheid met die tou met krag T2 teen ŉ hoek van
10° met die skuinsvlak opgetrek.

                                                                 T2
                                            Trein
                                                                      10°

                                     T1
                       Kar

                        20°

2.1   Verduidelik die term netto krag of resulterende krag.                                (2)

2.2   Teken ŉ vrye kragtediagram (vrye liggaamdiagram) vir die speelgoedtrein.             (5)

2.3   Die spanningskrag T2 word tot 20 N verhoog, wat veroorsaak dat die stelsel
      teen die helling opwaarts versnel. Bereken die grootte van die versnelling
      van die stelsel as die wrywingskrag wat op die kar inwerk 1,5 N is en dié op
      die trein, 2 N is.                                                                   (5)

2.4   Halfpad teen die helling op, breek tou T1, en die kar rol teen die helling af. Sal
      die wrywingskrag op die trein VERHOOG, VERLAAG of DIESELFDE BLY
      terwyl dit steeds oor die helling opwaarts beweeg? Verduidelik die antwoord.          (3)
                                                                                           [15]

                                                                                            b.o.

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                                 FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA            10
                                                 (VRAESTEL 1)         10841/24

VRAAG 3 (Begin op ’n nuwe bladsy.)

ŉ Tennisbal val vrylik vanuit rus vanaf punt A wat 44 m bo die grond is. Die tyd wat
dit geneem het om na die verskillende posisies B; C en D te val, word in terme van
tyd t gegee soos hieronder getoon. (Ignoreer alle effekte van wrywing.)

3.1   Definieer die term vryval.                                                         (2)

3.2   Bereken die waarde van t.                                                          (4)

3.3   Bereken die hoogte van die bal by punt C.                                          (4)

3.4   As die bal na die eerste bons, punt C bereik, skets die posisie-tydgrafiek vir
      die bal vanaf die oomblik dat dit laat val word totdat dit punt C bereik na die
      bons.

      Dui die volgende op die grafiek aan:

       Die waardes van die tye by punte D en C (voor die bons) in terme van t
       Die hoogtes by A en C
      Neem die grond as die NUL punt (oorsprong)                                         (5)
                                                                                        [15]

                                                                                         b.o.

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                                FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA              11
                                                (VRAESTEL 1)         10841/24

VRAAG 4 (Begin op ’n nuwe bladsy.)

ŉ Houtblok met 'n massa van 150 g word losweg op hakies op ŉ hoogte van 2 m
ondersteun toe ŉ koeël met massa 50 g vertikaal in die blok geskiet word, soos
hieronder getoon.

                                                 houtblok met
                                                 massa 150 g

                                                     hakie
                                        impak
                                        snelheid
                                        200 m·s-1

                                            koeël met massa 50 g

Die koeël word ingebed in die blok in en die koeëlblokstelsel styg vir ŉ paar sekondes
vertikaal in die lug op en val dan terug na die oorspronklike posisie.

4.1     Stel die wet van behoud van momentum in woorde.                                   (2)

4.2     Bereken die grootte van die snelheid van die koeëlblokstelsel nadat die koeël
        daarin ingebed is.                                                                (4)

4.3     Is die botsing tussen die koeël en die blok ŉ ELASTIESE of ONELASTIESE
        botsing? Verduidelik deur ŉ berekening te gebruik om jou antwoord te
        regverdig.                                                                        (4)

4.4     Op ŉ ander geleentheid word ’n koeël teen dieselfde snelheid van nader af op
        die houtblok afgevuur en dit verlaat die blok met ŉ opwaartse snelheid van
        195 m·s-1.

        As die netto krag wat deur die blok op die koeël uitgeoefen word 5 N afwaarts
        is, bereken die tyd wat dit die koeël neem om die blok te verlaat.                (3)
                                                                                         [13]

                                                                                          b.o.

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
                                                  FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA          12
                                                  (VRAESTEL 1)         10841/24

VRAAG 5 (Begin op ’n nuwe bladsy.)

ŉ Ysskaatser met ŉ massa van 53 kg beweeg op ŉ wrywinglose oppervlak AB met ŉ
snelheid van 6 m·s-1 en skaats dan opwaarts teen ŉ rowwe skuins oppervlak BC
totdat hy tot stilstand kom by punt C, 1,5 m bo die horisontaal.

Die hoek tussen die helling en die horisontaal is θ.

                                                                            C

                                                                         1,5 m
          A                          B      θ

5.1   Stel die werk-energie-stelling in woorde.                                         (2)

5.2   Teken ŉ benoemde vrye kragtediagram (vrye liggaamdiagram) wat AL die
      kragte toon wat op die skaatser inwerk by punt C.                                 (3)

5.3   Verduidelik die term nie-konserwatiewe krag.                                      (2)

5.4   Bereken die hoek θ van die helling as die skaatser ŉ wrywingskrag van 20 N
      ervaar terwyl hy teen die helling opskaats.                                       (6)
                                                                                       [13]

VRAAG 6 (Begin op ’n nuwe bladsy.)

ŉ Waarnemer staan aan die kant van ŉ reguit pad, met ŉ sensor, en teken die
frekwensie van ŉ sirene van ŉ polisiemotor wat by twee afsonderlike geleenthede in ŉ
reguit lyn beweeg, aan. Die polisiemotor beweeg tydens albei geleenthede teen
dieselfde KONSTANTE SPOED. Die resultate word op grafieke A en B hieronder
getoon.

              GRAFIEK A                                   GRAFIEK B

6.1   Stel die Doppler-effek in woorde.                                                 (2)

6.2   Watter grafiek, A of B, toon dat die polisiemotor wegbeweeg van die
      waarnemer? Gee ŉ rede vir jou antwoord.                                           (2)
                                                                                        b.o.

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
                                                 FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA          13
                                                 (VRAESTEL 1)         10841/24

6.3    Bereken die spoed van die polisiemotor.

       (Neem die spoed van klank in die lug as 340 m·s-1.)                             (5)

6.4    Bestudeer die emissiespektrums A, B en C van ŉ verafgeleë ster soos
       waargeneem vanaf die Aarde. Spektrum A is die laboratorium
       verwysingspektrum van dieselfde ster.

               ROOI GEBIED                                        BLOU GEBIED

        A

        B

        C

       6.4.1     Watter spektrum, B of C, dui aan dat die ster van die Aarde af
                 wegbeweeg?                                                            (1)

       6.4.2     As die blou deel van ŉ ster se spektrum vanaf die Aarde waargeneem
                 word, beskryf die frekwensie en golflengte van hierdie lig.            (2)
                                                                                      [12]

VRAAG 7 (Begin op ’n nuwe bladsy.)

Twee puntladings, A en B, word 3 m uit mekaar geplaas. Die lading op A is
+6 x 10-6 C en die lading op B is -3 x 10-6 C. P is ŉ punt 1 m regs van lading B.

7.1    Definieer die term elektriese veld op ŉ punt.                                   (2)

7.2    Bereken die netto elektriese veld by punt P.                                    (5)

7.3    ŉ Proton word by punt P geplaas. Bereken die grootte van die aanvanklike
       versnelling van die proton as die massa van ŉ proton 1,67 x 10-27 kg is.        (4)

7.4    As ŉ elektron by punt P in plaas van ŉ proton geplaas is, hoe sou die
       versnelling van die elektron vergelyk met dié van die proton?                   (2)
                                                                                      [13]

                                                                                       b.o.

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
                                              FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA             14
                                              (VRAESTEL 1)         10841/24

VRAAG 8 (Begin op ’n nuwe bladsy.)

ŉ Battery met onbekende emk en ŉ interne weerstand van 1 Ω is gekoppel aan drie
resistors, ŉ gloeilamp, ŉ voltmeter met ŉ hoë weerstand, ŉ skakelaar en ŉ ammeter
met weglaatbare weerstand, soos hieronder getoon. Die weerstand van die
gloeilamp is 4 Ω en die weerstand van die drie resistors is onderskeidelik 2R, R en
6R.

                                        V1

                                        1Ω

                                                                 4Ω
                                              V2

                                R1           R2
                                2R            R

                        S       0,2 A
                                             6R
                                 A           R3

8.1   Definieer die term emk.                                                         (2)

8.2   As skakelaar S gesluit is, is die stroom deur die ammeter 0,2 A en die
      potensiaalverskil oor R1 is 6 V.

      Skryf die waarde neer van:

      8.2.1   V2                                                                      (1)

      8.2.2   Die stroom deur R2                                                      (1)

8.3   Bereken die weerstand van R3.                                                   (3)

8.4   Bereken die waarde van die emk.                                                 (6)

                                                                                       b.o.

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
                                                       FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA     15
                                                       (VRAESTEL 1)         10841/24

8.5   In ŉ aparte stroombaan word ŉ reostaat gekoppel aan ŉ battery met ŉ
      onbekende potensiaalverskil, soos gesien in die volgende diagram.

                                                  V

      Die onderstaande grafiek toon die verband tussen die drywing gelewer en die
      weerstand van die reostaat.

                           1200

                           1000

                           800

             Drywing (W)
                           600

                           400

                           200

                              0
                                  0   1   2   3   4      5        6   7   8   9   10
                                                      1/R (Ω-1)

      Gebruik die grafiek om die potensiaalverskil oor die weerstand te bereken.        (4)
                                                                                       [17]

                                                                                        b.o.

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
                                                FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA            16
                                                (VRAESTEL 1)         10841/24

VRAAG 9 (Begin op ’n nuwe bladsy.)

Bestudeer die diagram van ŉ eenvoudige kragopwekker hieronder en beantwoord die
vrae wat volg.

9.1   Is dit ŉ WS of ŉ GS-kragopwekker? Gee ŉ rede vir jou antwoord.                   (2)

9.2   Noem die energie-omskakeling wat in hierdie kragopwekker plaasvind.              (1)

9.3   In watter rigting sal die geïnduseerde stroom vloei? Skryf slegs van a na b of
      van b na a.                                                                      (1)

                                                                                        b.o.

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
                                               FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA          17
                                               (VRAESTEL 1)         10841/24

      Die diagram hieronder toon die emk-tydgrafiek vir een volledige rotasie van
      die spoel.

9.4    Bereken die weerstand van die lading, RL, as die waarde van Iwgk 4,55 A is
       wanneer die Vmaks 150 V is.                                                   (4)

9.5    Lading RL word nou vervang met ŉ gloeilamp met ŉ kragverbruik van 400 W.
       Aanvaar dat die gloeilamp 100% effektief is en bereken die ligenergie wat
       deur die gloeilamp uitgestraal word binne 3 minute.                           (3)

9.6    Die rotasiespoed van die spoel word nou VERDUBBEL.

       9.6.1   Teken die bostaande diagram oor in jou ANTWOORDBOEK. Dui op
               dieselfde stel asse die ou en die nuwe patroon aan. Benoem die
               nuwe patroon B.                                                       (2)

       9.6.2   Met watter faktor sal die energie wat afgegee word verander as die
               rotasiesnelheid van die spoel verdubbel (twee keer vinniger) word?
               Verduidelik die antwoord.                                             (4)
                                                                                    [17]

                                                                                     b.o.

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
                                              FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA              18
                                              (VRAESTEL 1)         10841/24

VRAAG 10: (BEGIN OP ’N NUWE BLADSY.)

In ŉ eksperiment word verskillende ligbronne op die oppervlak van ŉ onbekende
metaal geskyn.

                           Metaal

10.1   Verduidelik die term werkfunksie.                                                (2)

10.2   Elektrone met ŉ maksimum kinetiese energie van 1,2 x 10-19 J word vanuit
       die oppervlak van die metaal vrygestel wanneer ultravioletlig met ŉ
       frekwensie van 6,3 x 1014 Hz daarop inval. Bereken die werkfunksie van die
       metaal.                                                                          (4)

10.3   Sal elektromagnetiese straling met ŉ frekwensie van 3 x 1016 Hz elektrone
       van die oppervlak van hierdie metaal vrystel? Kies uit JA of NEE. Ondersteun
       die antwoord met geskikte berekeninge.                                           (6)

10.4   Wanneer die foto-elektriese effek gedemonstreer word, word ŉ negatief
       gelaaide plaat gebruik. Verduidelik waarom geen lading deur die plaat verlore
       gaan indien ultravioletlig op ŉ positief gelaaide plaat geskyn word nie.         (3)

                                                                                       [15]

                                                                          TOTAAL:      150

                                           EINDE

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com
                                              FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA        19
                                              (VRAESTEL 1)         10841/24

                       DATA FOR PHYSICAL SCIENCES GRADE 12
                                 PAPER 1 (PHYSICS)

                  GEGEWENS VIR FISIESE WETENSKAPPE GRAAD 12
                             VRAESTEL 1 (FISIKA)

         TABLE 1: PHYSICAL CONSTANTS/TABEL 1: FISIESE KONSTANTES

          NAME/NAAM                SYMBOL/SIMBOOL        VALUE/WAARDE
Acceleration due to gravity
                                         g                    9,8 m·s-2
Swaartekragversnelling
Universal gravitational constant
                                         g              6,67 x 10-11 N·m2·kg-2
Universele gravitasiekonstant
Radius of the Earth
                                         rE                 6,38 x 106 m
Radius van die Aarde
Mass of the Earth
                                         mE                5,98 x 1024 kg
Massa van die Aarde
Speed of light in a vacuum
                                         c                 3,0 x 108 m·s-1
Spoed van lig in ŉ vakuum
Planck’s constant
                                         h                 6,63 x 10-34 J·s
Planck se konstante
Coulomb’s constant
                                         k               9,0 x 109 N·m2·C-2
Coulomb se konstante
Charge on electron
                                         e                  -1,6 x 10-19 C
Lading op electron
Electron mass
                                         me                9,11 x 10-31 kg
Elektronmassa

### Page 20

Downloaded from hlayiso.com
                                                                             FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA                    20
                                                                             (VRAESTEL 1)         10841/24

TABLE 2: FORMULAE/TABEL 2: FORMULES

MOTION/BEWEGING

                                                                  Δx  v i Δt  21 at 2 or/of
 v f  v i  a t
                                                                  Δy  v i Δt  21 at 2
                                                                        v  vf                 v vf 
   2       2                           2
 v f  v i  2ax or/of v f  v i  2ay
                                               2
                                                                  Δx   i       Δt or/of Δy   i      Δt
                                                                        2                      2 

FORCE/KRAG

Fnet  ma                                                         p  mv
 fsmax   sN                                                     fk   k N
Fnet t  p
                                                                  w  mg
 p  mv f  mv i
          m 1m 2                               m 1 m2                        M                       M
FG                     or/of          FG                        gG               or/of         gG 2
            d   2
                                                   r   2                     d2                      r

WORK, ENERGY AND POWER/ARBEID, ENERGIE EN DRYWING

 W  Fx cos                                                    U mgh                   or/of        E P  mgh
                                                                 Wnet  K                or/of        Wnet  E k
   1                                            1
K  mv 2                or/of              E k  mv 2
   2                                            2
                                                                 K  K f  K i           or/of        E k  E kf  E ki
                                                                    W
 Wnc  K  U or/of Wnc  E k  E p                           P
                                                                    t
Pave  Fvave              Pgem  Fv gem
                    /

WAVES, SOUND AND LIGHT/GOLWE, KLANK EN LIG

                                                                         1
 v f                                                            T
                                                                         f
        v  vL                         v  vL                                                      c
 fL           fs               fL           fb                 E  hf           or/of     E h
        v  vs                         v  vb                                                      

E  Wo  Ek(max/maks) or/of                 E  Wo  Kmax/maks where/waar
                                                                         1                           1
E  hf and/en W0  hf0                      and/en         E                 2
                                                                                     or/of K
                                                                           mv max/maks            mv max/maks
                                                                                                       2
                                                           k(max/maks)   2                  max/maks 2

### Page 21

Downloaded from hlayiso.com
                                                                  FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA              21
                                                                  (VRAESTEL 1)         10841/24

ELECTROSTATICS/ELEKTROSTATIKA

   kQ 1Q 2                                                 kQ
F                                                      E
      r2                                                    r2
   W                                                       F
V                                                      E
    q                                                      q
   Q                            Q
n         or/of           n
    e                           qe

ELECTRIC CIRCUITS/ELEKTRIESE STROOMBANE

                                                        emf ( ε ) = I(R + r)
     V
R
     I                                                  emk ( ε ) = I(R + r)
R s  R1  R 2  ...
  1   1   1                                             q  It
           ...
 R p R1 R 2
                                                             W
W = Vq                                                  P
                                                             Δt
W = VI  t
                                                        P = VI
W= I2R       t
                                                        P = I2R
      V 2 Δt
W=                                                           V2
       R                                                P
                                                             R

ALTERNATING CURRENT/WISSELSTROOM

                                                        Pave  VrmsIrms       /   P gemiddeld Vwgk Iwgk
           I max                               I maks
 I rms                /              Iwgk 
             2                                   2
                                                        Pave  I rms
                                                                 2
                                                                     R        /   P gemiddeld  Iwgk
                                                                                                 2
                                                                                                     R
            Vmax                              V maks
 Vrms                 /             Vwgk                    V2                                Vwgk
                                                                                                  2
               2                                 2      Pave  rms        /       P gemiddeld 
                                                               R                                 R

## Related documents

- [Gr 12 Physical Sciences P1 (English and Afrikaans) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-physical-sciences-p1-english-and-afrikaans-june-2024-possible-answers/f78ca708-f7f0-4bc5-8ff9-36594b1b1052) — Physical Sciences · Memo · 2024 · Afr
- [Gr 12 Physical Sciences P2 (Afrikaans) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-physical-sciences-p2-afrikaans-june-2024-question-paper/114bfa8b-1df9-4267-bc57-6e4eee55848a) — Physical Sciences · QP · 2024 · Afr
- [PHYSICAL SCIENCES P1 GR12 QP JUNE2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/physical-sciences-p1-gr12-qp-june2022-afrikaans/7da2a467-33ba-4d42-9de8-a501165ff1e0) — Physical Sciences · QP · 2022 · Afr
- [kzn=G12 Physical Sciences P1 Sep 2024 KZN QP Scanned by Farhad Akoo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-g12-physical-sciences-p1-sep-2024-kzn-qp-scanned-by-farhad-akoo/21919713-0b36-4903-ba81-155d000a162d) — Physical Sciences · QP · 2024
- [mp=P. Sciences P 1 Sept 2024 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/mp-p-sciences-p-1-sept-2024-mpumalanga/40cb47ca-3caa-477f-aa74-1e4a27d9f510) — Physical Sciences · QP · 2024
- [Physical Sciences Physics P1 QP May June 2024 North West](https://www.hlayiso.com/library/physical-sciences-physics-p1-qp-may-june-2024-north-west/4851c663-ba39-4265-b12f-37957af65e66) — Physical Sciences · QP · 2024

## More from Grade 12 Physical Sciences

- [Pysical Sciences P2 Memo AfrEng watermark](https://www.hlayiso.com/library/pysical-sciences-p2-memo-afreng-watermark/cb0c7842-3512-4579-a012-a91b31f09008) — Memo · 2025
- [PHY SC P1 MEMO GR 12 SEPT 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/phy-sc-p1-memo-gr-12-sept-2025-e-a-watermark/ee8fc295-8eb6-4163-acb0-c6d2b3dec26f) — Memo · 2025
- [Physical Sciences Physics Grade 12 NSC MEMO P1 May June 2025 Limpopo](https://www.hlayiso.com/library/physical-sciences-physics-grade-12-nsc-memo-p1-may-june-2025-limpopo/82f7a5dc-e27f-400b-84ae-bcf3217097d6) — Memo · 2025
- [Physical Sciences Physics Grade 12 NSC MEMO P2 May June 2025 Limpopo](https://www.hlayiso.com/library/physical-sciences-physics-grade-12-nsc-memo-p2-may-june-2025-limpopo/f2cd1409-6db0-4f23-b078-ce944b93c2b5) — Memo · 2025
- [Physics Grade 12 NSC P1 MEMO September 2025 Limpopo](https://www.hlayiso.com/library/physics-grade-12-nsc-p1-memo-september-2025-limpopo/ee326b2b-8480-42f2-8ce0-7bcf6229bde6) — Memo · 2025
- [Physical Sciences Physics Grade 12 NSC QP P1 May June 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/physical-sciences-physics-grade-12-nsc-qp-p1-may-june-2025-mpumalanga/d9c5f1c3-bd6c-468e-a50a-f6b40782c695) — QP · 2025

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
