# Technical Mathematics Grade 12 P1 Gauteng Prelim 2024 QP

> Grade 12 Technical Mathematics Paper 1 question paper from the Gauteng Prelim Exam 2024 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr-12-technical-mathematics-p1-afrikaans-2024-question-paper-x05/f3676fe6-b914-4068-9ebb-55f47f83fc3c
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Technical Mathematics
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2024
- Exam period: Gauteng Prelim Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Technical Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/technical-mathematics) › [Technical Mathematics Grade 12 P1 Gauteng Prelim 2024 QP](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-technical-mathematics-p1-afrikaans-2024-question-paper-x05/f3676fe6-b914-4068-9ebb-55f47f83fc3c)

## About this document

Technical Mathematics · Grade 12 · Gauteng Prelim Exam · 2024 · Afrikaans. Question paper, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [Gr 12 Technical Mathematics P1 (English and Afrikaans) 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-technical-mathematics-p1-english-and-afrikaans-2024-possible-answers/4931e692-8267-43fc-83a5-dcf06c857a04) — Memo · 2024 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

VOORBEREIDENDE EKSAMEN
                    2024
                     11091

        TEGNIESE WISKUNDE

               (VRAESTEL 1)

                                              TYD:       3 uur

                                              PUNTE: 150

      8 bladsye + ŉ 2-bladsy inligtingsblad en 2 antwoordblaaie

                                                                  b.o.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                     TEGNIESE WISKUNDE                       2
                                                     (VRAESTEL 1)                 11091/24

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat jy die vrae beantwoord.

1.   Hierdie vraestel bestaan uit NEGE vrae.

2.   Beantwoord AL die vrae.

3.   Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
     gebruik is.

4.   Toon duidelik ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ens. wat jy gebruik het om jou
     antwoorde te bepaal.

5.   Volpunte sal NIE noodwendig aan slegs antwoorde toegeken word NIE.

6.   Jy mag ŉ goedgekeurde, wetenskaplike sakrekenaar (nie-programmeerbaar en nie-grafies)
     gebruik, tensy anders vermeld.

7.   Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld.

8.   Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.

9.   ŉ Inligtingsblad met formules is aan die einde van die vraestel ingesluit.

10. Beantwoord VRAAG 4.1.3 en VRAAG 7.5 op die ANTWOORBLAAIE wat verskaf is.
    Skryf jou naam in die ruimtes wat op die ANTWOORDBLAAIE verskaf is en lewer die
    ANTWOORDBLAAIE saam met jou ANTWOORDBOEK in.

11. Skryf netjies en leesbaar.

                                                                                                 b.o.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                       TEGNIESE WISKUNDE                             3
                                                       (VRAESTEL 1)                    11091/24

VRAAG 1

1.1   Los op vir 𝑥:

      1.1.1     (3 𝑥 + 6)(𝑥 − 5) = 0                                                                     (2)

      1.1.2     −5𝑥 − 8 + 4𝑥 = 0 (Korrek tot TWEE desimale plekke)                                       (3)

      1.1.3     𝑥 ≤ 3𝑥                                                                                   (3)

1.2   Los vir 𝑥 en 𝑦 gelyktydig op as:

      𝑥 + 2𝑦 = 3 en 3𝑥 + 4𝑥𝑦 + 2𝑦 = 9                                                                    (6)

1.3   Versnelling (𝑎) is die veranderlike snelheid (𝑣) oor die verandering in tyd (𝑡) wat deur die
      volgende vergelyking voorgestel word:

              𝑎=       , waar
              𝑎 = versnelling in m/s2
              𝑣 = oorspronklike snelheid gemeet in m/s;
              𝑣 = finale snelheid gemeet in m/s; en
              𝑡 = tyd gemeet in s.

      1.3.1     Maak 𝑣 die onderwerp van die formule.                                                    (2)

      1.3.2     ŉ Naelloper gaan van ŉ spoed van x m/s na 15 m/s in 2 sekondes. Die
                versnelling van die naelloper is 2,5 m/s2.

                Bepaal die naelloper se spoed aan die begin van die naelloop in m/s.                     (2)

      1.3.3     Die eindspoed van die naelloper is 15 m/s.

                Druk hierdie getal as ŉ binêre getal uit (ignoreer die eenhede).                      (2)
                                                                                                     [20]

VRAAG 2

                        √
2.1    Gegee: M =

       Bepaal die waarde(s) van 𝑥 waarvoor M soos volg sal wees:

       2.1.1     Ongedefinieerd                                                                          (1)

       2.1.2     Reël                                                                                    (2)

2.2    Sonder om die volgende vergelyking op te los, bepaal die aard van die wortels van
       6𝑥 − 6𝑥 + 1 = 0.                                                                                  (3)
                                                                                                         [6]

                                                                                                         b.o.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                   TEGNIESE WISKUNDE                           4
                                                   (VRAESTEL 1)                     11091/24

VRAAG 3

3.1   Vereenvoudig die volgende sonder om ŉ sakrekenaar te gebruik.

      3.1.1 81                                                                                     (3)

      3.1.2           .

                                                                                                   (5)

3.2   Los op vir 𝑥:

      log (𝑥 + 2) − log 3 = 2                                                                      (3)

3.3   Gegee: 𝑧 =

      3.3.1 Skryf die gekonjugeerde van 𝑧 neer.                                                    (2)

      3.3.2 Druk 𝑧 =         in polêre vorm uit.                                                   (6)

3.4   Los op vir 𝑥 en 𝑦 as: (𝑥 + 𝑦𝑖) = (2 − 𝑖)(3𝑖 + 2)                                          (4)
                                                                                               [23]

VRAAG 4

4.1   Gegee: 𝑓(𝑥) = 𝑥 + 1 en 𝑔(𝑥) =      − 3.

      4.1.1    Skryf die vergelyking van die asimptote van 𝑔(𝑥) neer.                          (2)

      4.1.2    Verduidelik waarom 𝑔(𝑥) nie ŉ y-afsnit het nie.                                 (2)

      4.1.3    Skets die grafieke van 𝑓(𝑥) en 𝑔(𝑥) op die assestelsel op die
               ANTWOORDBLAD wat verskaf is. Toon duidelik al die afsnitte met die asse         (6)
               en die asimptote aan.

      4.1.4    Los op vir 𝑥 as 𝑓(𝑥) = 𝑔(𝑥).                                                    (4)

      4.1.5    Is die grafiek van 𝑓(𝑥) ŉ raaklyn aan die grafiek van 𝑔(𝑥) wanneer
               𝑓(𝑥) = 𝑔(𝑥)? Gee 'n rede vir jou antwoord.                                      (2)

                                                                                                   b.o.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                   TEGNIESE WISKUNDE                          5
                                                   (VRAESTEL 1)                 11091/24

4.2   Die grafiek hieronder verteenwoordig die funksies gedefinieer deur 𝑓(𝑥) = −𝑥 − 4𝑥 + 5
      en 𝑔(𝑥) = 𝑚𝑥 + 𝑐.

       N is die draaipunt van 𝑓(𝑥).
       E en M is die snypunte van 𝑓 en 𝑔 met die x en y-asse onderskeidelik.
       E en P is punte op die x-as.

      Bepaal:

      4.2.1     Die koördinate van E en P                                                         (5)

      4.2.2     Die koördinate van M                                                              (2)

      4.2.3     Die koördinate van N, die draaipunt van 𝑓                                         (4)

      4.2.4     Die vergelyking van 𝑔(𝑥) = 𝑚𝑥 + 𝑐                                                 (2)

      4.2.5     Die lengte van NT                                                                 (3)

      4.2.6     Die waarde(s) van 𝑥 waarvoor 𝑓(𝑥) > 𝑔(𝑥)                                       (2)
                                                                                              [34]

                                                                                                  b.o.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                     TEGNIESE WISKUNDE                              6
                                                     (VRAESTEL 1)                    11091/24

VRAAG 5

5.1    Skakel ŉ nominale rentekoers van 12,3% p.j. kwartaalliks saamgestel, om na ŉ
       effektiewe jaarlikse rentekoers.                                                                 (3)

5.2    Hoërskool Trotse Leerders het ŉ paar jaar gelede masjinerie vir R500 000 gekoop. Dit
       het teen ŉ koers van 12% per jaar op die verminderde saldo-metode gedepresieer. Na
       hoeveel jaar sal die masjinerie se waarde R150 000 wees?                                         (4)

5.3    Thabo, ŉ meganiese ingenieur, belê R182 000 in ŉ spaarrekening teen ŉ rentekoers van
       7,2% p.j. halfjaarliks saamgestel. Hy wil genoeg geld hê om oor 5 jaar sy eie besigheid te
       kan begin. Hy glo dat hy ten minste R300 000 as beginkapitaal sal benodig. Twee jaar na
       die aanvanklike deposito, deponeer hy ŉ verdere R50 000 in dieselfde spaarrekening. Aan
       die einde van die derde jaar onttrek hy R30 000 om vir ŉ dringende huishoudelike uitgawe
       te betaal. Vir die res van die beleggingstydperk verander die rentekoers na 7% p.j.
       kwartaalliks saamgestel. Bepaal of Thabo genoeg geld sal hê om sy eie besigheid oor 5
       jaar te kan begin.                                                                            (7)
                                                                                                    [14]
VRAAG 6

6.1    Bepaal 𝑓 (𝑥), vanuit EERSTE BEGINSELS as 𝑓(𝑥) = −𝑥 − 6.                                          (4)

6.2    Bepaal die volgende:

       6.2.1 𝑓 (𝑥) indien 𝑓(𝑥) = √𝑥 + 2𝑥         −                                                      (4)

       6.2.2
                                                                                                        (3)

6.3    Bepaal die gemiddelde gradiënt van 𝑓(𝑥) = 𝑥 − 1 tussen die punte waar 𝑥 = 2
       en 𝑥 = 6.                                                                                        (3)

6.4    Bepaal die vergelyking van ŉ raaklyn aan die kromme gedefinieer deur
       𝑔(𝑥) = 5𝑥 − 3𝑥 by die punt waar 𝑥 = 1                                                         (5)
                                                                                                    [19]
VRAAG 7

Gegee: 𝑓(𝑥) = 𝑥 − 2𝑥 − 4𝑥 + 8

7.1   Bewys dat (𝑥 − 2) ŉ faktor is van die funksie 𝑓(𝑥).                                            (1)

7.2   Bepaal die 𝑦-afsnit van 𝑓.                                                                     (1)

7.3   Bepaal die 𝑥-afsnitte van 𝑓.                                                                   (3)

7.4   Bepaal die koördinate van die draaipunte van 𝑓.                                                (5)

7.5   Skets die grafiek van 𝑓 op dieselfde assestelsel op die ANTWOORDBLAD wat verskaf
      is. Toon duidelik die draaipunte en die afsnitte met die asse aan.                             (3)
                                                                                                    [13]
                                                                                                        b.o.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                      TEGNIESE WISKUNDE                      7
                                                      (VRAESTEL 1)                11091/24

VRAAG 8

Die diagram hieronder toon ŉ skets van ŉ reghoekige spieël binne in ŉ houtraam.
Die houtraam is 2 cm breed. Die buitenste afmetings van die raam is
(54 − 𝑥) cm in lengte en 𝑥 cm in breedte.

8.1   Druk die lengte en die breedte van die spieël uit in terme van 𝑥.                      (2)

8.2   Bewys dat die oppervlakte van die spieël geskryf kan word as
                                                                                             (2)
      𝑂𝑝𝑝𝑒𝑟𝑣𝑙𝑎𝑘𝑡𝑒 = −𝑥 + 54𝑥 − 200.

8.3   Bereken die maksimum oppervlakte van die spieël.                                       (4)
                                                                                             [8]

                                                                                                 b.o.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                   TEGNIESE WISKUNDE                        8
                                                   (VRAESTEL 1)                  11091/23

VRAAG 9

9.1   Bepaal die volgende integrale:

      9.1.1 4 ∫(𝑥       −3    − 2)𝑑𝑥                                                            (3)

      9.1.2 ∫(1 − 2𝑥) 𝑑𝑥                                                                        (4)

9.2   Die kromme van die funksie gedefinieer deur 𝑓(𝑥) = −𝑥 + 3 word hieronder geskets.

      Bepaal:

      9.2.1 ∫(−𝑥 + 3)𝑑𝑥                                                                         (2)

      9.2.2     Die gearseerde oppervlakte wat begrens word deur die kromme en die x-as,
                tussen die punte waar 𝑥 = −1 en 𝑥 = 1                                           (4)
                                                                                            [13]

                                                                                 TOTAAL:    150

                                              EINDE

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                                  TEGNIESE WISKUNDE                            9
                                                  (VRAESTEL 1)                     11091/24

                         INLIGTINGSBLAD: TEGNIESE WISKUNDE

       −𝑏 ± √𝑏 − 4𝑎𝑐                                     𝑏                         4𝑎𝑐 − 𝑏
𝑥=                                                𝑥=−                       𝑦=
             2𝑎                                         2𝑎                            4𝑎

𝑎 = 𝑏 ⇔ 𝑥 = 𝑙𝑜𝑔 𝑏,                        𝑎 > 0, 𝑎 ≠ 1 and 𝑏 > 0

𝐴 = 𝑃(1 + 𝑛𝑖)            𝐴 = 𝑃(1 − 𝑛𝑖)              𝐴 = 𝑃(1 + 𝑖)            𝐴 = 𝑃(1 − 𝑖)

               𝑖
𝑖      = 1+         −1
               𝑚
              𝑓(𝑥 + ℎ) − 𝑓(𝑥)
𝑓 / (𝑥) = 𝑙𝑖𝑚
            →        ℎ
              𝑥                                                      𝑥
     𝑥 𝑑𝑥 =       + 𝐶, 𝑛 ≠ −1                           𝑘𝑥 𝑑𝑥 = 𝑘.       + 𝐶, 𝑛 ≠ −1
              𝑛+1                                                    𝑛+1
     1                                                  𝑘
       𝑑𝑥 = ln 𝑥 + 𝐶, 𝑥 > 0                               𝑑𝑥 = 𝑘 𝑙𝑛 𝑥 + 𝐶, 𝑥 > 0
     𝑥                                                  𝑥
               𝑎                                                      𝑎
     𝑎 𝑑𝑥 =        + 𝐶, 𝑎 > 0                           𝑘𝑎 𝑑𝑥 = 𝑘.          + 𝐶, 𝑎 > 0
              ln 𝑎                                                   𝑛 ln 𝑎

𝑑=      (𝑥 − 𝑥 ) + (𝑦 − 𝑦 )                         M         ;

                                                              𝑦 −𝑦
      𝑦 = 𝑚𝑥 + 𝑐              𝑦 − 𝑦 = 𝑚(𝑥 − 𝑥 )          𝑚=                        𝑡𝑎𝑛 𝜃 = 𝑚
                                                              𝑥 −𝑥
         𝑥   𝑦
           +   =1
         𝑎   𝑏
                  𝑎    𝑏    𝑐
In ABC:            =    =                          𝑎 = 𝑏 + 𝑐 − 2𝑏𝑐. 𝑐𝑜𝑠𝐴
                𝑠𝑖𝑛𝐴 𝑠𝑖𝑛𝐵 𝑠𝑖𝑛𝐶

    Oppervlakte van ∆𝐴𝐵𝐶 = 𝑎𝑏. 𝑠𝑖𝑛𝐶

𝑠𝑖𝑛 𝜃 + 𝑐𝑜𝑠 𝜃 = 1                          1 + 𝑡𝑎𝑛 𝜃 = 𝑠𝑒𝑐 𝜃            1 + 𝑐𝑜𝑡 𝜃 = 𝑐𝑜𝑠𝑒𝑐 𝜃

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                    TEGNIESE WISKUNDE                              10
                                    (VRAESTEL 1)                     11091/24

 𝜋𝑟𝑎𝑑 = 180°

Hoeksnelheid = 𝜔 = 2𝜋𝑛           waar n = rotasiefrekwensie

Hoeksnelheid = 𝜔 = 360°𝑛         waar n = rotasiefrekwensie

Omtreksnelheid = 𝑣 = 𝜋𝐷𝑛         waar D = middellyn en n = rotasiefrekwensie

Omtreksnelheid = 𝑣 = 𝜔𝑟          waar 𝜔 = hoeksnelheid en r = radius

Booglengte = 𝑠 = 𝑟𝜃              waar r = radius en  = sentrale hoek in radiale

Oppervlakte van sektor =         waar r = radius, s = booglengte

Oppervlakte van sektor =         waar r = radius en  = sentrale hoek in radiale

                                 waar h = hoogte van segment, d = middellyn
4ℎ − 4𝑑ℎ + 𝑥 = 0
                                 van sirkel en x = lengte van koord
𝐴 = 𝑎(𝑚 + 𝑚 + 𝑚 +. . . +𝑚 )      waar 𝑎 = wydte van gelyke dele, 𝑚 =

                                 On = nth ordinate en n = aantal ordinate

                                 OF
        𝑜 +𝑜
𝐴 =𝑎         + 𝑜 + 𝑜 +. . . +𝑜   waar 𝑎 = wydte van gelyke dele,
          2
                                 𝑜 =𝑛      ordinaat en 𝑛 = 𝑎𝑎𝑛𝑡𝑎𝑙 𝑜𝑟𝑑𝑖𝑛𝑎𝑡𝑒

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                         TEGNIESE WISKUNDE                  11
                                         (VRAESTEL 1)            11091/24

KANDIDAAT SE NAAM: _____________________________________________________

VRAAG 4.1.3

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
                                         TEGNIESE WISKUNDE                  12
                                         (VRAESTEL 1)            11091/24

KANDIDAAT SE NAAM: ______________________________________________________

VRAAG 7.5

## Related documents

- [TECH MATHS P1 GR12 MEMO JUNE 2024 English-Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p1-gr12-memo-june-2024-english-afrikaans/1356592c-1c6d-451f-b89e-c632490a0066) — Technical Mathematics · Memo · 2024 · Afr
- [TECH MATHS P2 GR12 QP SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-gr12-qp-sept-2024-afrikaans/03444d3a-c4dc-48d3-9606-2ff327737879) — Technical Mathematics · QP · 2024 · Afr
- [TECHNICAL MATHS P1 GR12 QP GR12 SEPT2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/technical-maths-p1-gr12-qp-gr12-sept2022-afrikaans/5283d189-657b-4b65-8187-49c9bfffbf39) — Technical Mathematics · QP · 2022 · Afr
- [TECHNICAL MATHS P1 GR12 QP SEPT2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/technical-maths-p1-gr12-qp-sept2020-afrikaans/170080f5-95c7-4ab0-8288-c688810c754f) — Technical Mathematics · QP · 2020 · Afr
- [TECH MATH P1 (Afrikaans) 2020 Preparatory Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2020-gauteng-mock-exam-question-paper-paper-1-afrikaans/4db5d254-38dc-45e5-8168-ec90c5980f35) — Technical Mathematics · QP · 2020 · Afr
- [Tech MATH P1 (Afrikaans) X10 2019 Preparatory Examination Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/tech-math-p1-afrikaans-x10-2019-preparatory-examination-question-paper/b99bda7d-3d00-4105-af34-1832591135a2) — Technical Mathematics · QP · 2019 · Afr

## More from Grade 12 Technical Mathematics

- [Tech Maths P2 Memo A E watermark](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-memo-a-e-watermark/854cae30-bff5-40b9-b49c-230b61df8d6f) — Memo · 2025
- [TECH MATHS P2 GR12 MEMO SEPT2025 Eng&Afr watermark](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-gr12-memo-sept2025-eng-afr-watermark/5ff2a74b-0f46-49ba-be61-1ee972913d66) — Memo · 2025 · Eng
- [Technical Mathematics P1 Nov 2025 MG Afr & Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/46f4840a-7f39-4e8c-88d1-8beab76147dc) — Memo · 2025 · Afr
- [Technical Mathematics P2 Nov 2025 MG Afr & Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/4cc6dcbf-4367-429e-8ac9-2049f03eecb9) — Memo · 2025 · Afr
- [TECH MATHS P2 AB AFR ENG JUNE 2025](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nw-june-exam-addendum-paper-2-afrikaans/7615a50d-6554-42bc-a0f1-879ea3150d06) — Addendum · 2025 · Afr
- [TECH MATHS P2 ANSWER BOOK JUNE 2024 Afr+Engl](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-answer-book-june-2024-afr-engl/b5a5c28f-caaa-41b0-b1a1-136115668877) — Addendum · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
