# Technical Sciences Grade 12 P2 Gauteng Prelim 2024 QP (Afr)

> Grade 12 Technical Sciences Paper 2 question paper from the Gauteng Prelim Exam 2024 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr-12-technical-sciences-p2-afrikaans-2024-question-paper-x05/e2da0409-4361-4af2-bc0f-fdc56cf9f76a
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Technical Sciences
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2024
- Exam period: Gauteng Prelim Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 14

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Technical Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/technical-sciences) › [Technical Sciences Grade 12 P2 Gauteng Prelim 2024 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-technical-sciences-p2-afrikaans-2024-question-paper-x05/e2da0409-4361-4af2-bc0f-fdc56cf9f76a)

## About this document

Technical Sciences · Grade 12 · Gauteng Prelim Exam · 2024 · Afrikaans. Question paper, 14 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [Gr 12 Technical Sciences P2 (Afrikaans) 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-technical-sciences-p2-afrikaans-2024-possible-answers/c1449bf5-4982-445b-9339-f37ae288b315) — Memo · 2024 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

        VOORBEREIDENDE EKSAMEN
                                 2024
                                  11102

                       TEGNIESE WETENSKAPPE

                               (VRAESTEL 2)

TYD: 1,5 uur

PUNTE: 75

10 bladsy + 4 gegewensblaaie

                                              b.o.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                               TEGNIESE WETENSKAPPE             2
                                               (VRAESTEL 2)       11102/24

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.    Skryf jou naam en graad op die ANTWOORDBOEK.

2.    Hierdie vraestel bestaan uit SES vrae. Beantwoord AL die vrae in die
      ANTWOORDBOEK.

3.    Begin ELKE vraag op ŉ NUWE bladsy in die ANTWOORDBOEK.

4.    Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
      vraestel gebruik is.

5.    Laat EEN reël oop tussen subvrae, bv. tussen VRAAG 2.1 en VRAAG 2.2.

6.    Jy mag ŉ nie-programmeerbare sakrekenaar gebruik.

7.    Jy word aangeraai om die aangehegte INLIGTINGSBLAAIE te gebruik.

8.    Toon ALLE formules en invervanging by AL die berekeninge.

9.    Rond jou FINALE numeriese antwoorde tot ŉ minimum van TWEE desimale
      plekke af.

10.   Gee kort (bondige) motiverings, besprekings, ens. waar nodig.

11.   Skryf netjies en leesbaar.

                                                                                    b.o.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                TEGNIESE WETENSKAPPE                     3
                                                (VRAESTEL 2)       11102/24

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae verskaf. Kies die
antwoord en skryf slegs die letter (A – D) langs die vraagnommers (1.1 tot 1.5) in die
ANTWOORDBOEK neer, bv. 1.6 D.

1.1      Bestudeer die struktuurformule van die organiese verbinding hieronder.

         Die homoloë reeks waaraan hierdie verbinding behoort, is ...

         A     aldehied.
         B     karboksielsuur.
         C     ester.
         D     ketoon.                                                                       (2)

1.2      Die temperatuur waar die dampdruk van ŉ stof gelyk is aan die atmosferiese
         druk, staan bekend as die ...

         A     vriespunt.
         B     kookpunt.
         C     dampdruk.
         D     smeltpunt.                                                                    (2)

                                                                                             b.o.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                            TEGNIESE WETENSKAPPE                   4
                                            (VRAESTEL 2)       11102/24

1.3   Beskou die vloeidiagram hieronder wat verskillende organiese reaksies met
      C3H6 as die begin reaktant toon.

      Watter van die volgende beskryf die NAME van die reaksies korrek in die
      volgende volgorde?

            REAKSIE 1            REAKSIE 2            REAKSIE 3
       A    Substitusie          Addisie              Addisie
       B    Halogenasie          Hidrolise            Hidrasie
       C    Hidrohalogenasie     Hidrasie             Hidrolise
       D    Addisie              Substitusie          Substitusie
                                                                                       (2)

1.4   Watter van die volgende halfreaksies vind plaas by die KATODE tydens die
      elektrolise van ŉ CuCℓ2 oplossing?

      A     Cℓ2 + 2e- → 2Cℓ-
      B     Cu → Cu2+ + 2e-
      C     2Cℓ -→ Cℓ2 + 2e-
      D     Cu2+ + 2e- → Cu                                                        (2)

1.5   Watter van die volgende metale is die sterkste reduseermiddel?

      A     Ag
      B     Zn
      C     Cu
      D     Aℓ                                                                     (2)
                                                                                  [10]

                                                                                       b.o.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                 TEGNIESE WETENSKAPPE                 5
                                                 (VRAESTEL 2)       11102/24

VRAAG 2 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)

Oorweeg die organiese verbindings wat deur die letters A tot H hieronder voorgestel
word en beantwoord die vrae wat volg.

 A      Poli-eteen                          B       Etanol

 C      C4H9𝐶𝐶𝐶𝐶                            D

 E      3-metielbut-1-yn                    F       CH3CH(CH3)CH2CH3

 G                                          H

2.1     Definieer die term homoloë reeks.                                                 (2)

2.2     Skryf die letter (A – H) neer wat die volgende verteenwoordig:

        2.2.1      ŉ Verbinding wat ŉ hidroksielgroep as ŉ funksionele groep bevat        (1)

        2.2.2      ŉ Verbinding wat die algemene formule van CnH2n-2 het                  (1)

        2.2.3      ŉ Aldehied                                                             (1)

2.3     Skryf neer die IUPAC-naam van:

        2.3.1      Verbinding G                                                           (2)

        2.3.2      Die produk wat gevorm word wanneer verbinding B met verbinding D
                   reageer                                                                (2)

2.4     Teken die struktuurformule van die verbinding wat voorgestel word deur die:

        2.4.1      Sekondêre haloalkaan van verbinding C                                  (2)

        2.4.2      Posisionele isomeer van verbinding G                                   (1)

        2.4.3      Monomeer van verbinding A                                           (2)
                                                                                      [14]

                                                                                          b.o.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                TEGNIESE WETENSKAPPE                      6
                                                (VRAESTEL 2)       11102/24

VRAAG 3 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)

Tydens ŉ ondersoek om die viskositeit van alkane te vergelyk, het leerders ŉ
stophorlosie gebruik om die tyd te meet wat dit ŉ vaste volume van elke alkaan neem,
om uit ŉ pipet te vloei, soos in die diagram hieronder getoon.

                                            Alkaan                    Pipet

                           Stophorlosie                Beker

Die leerders se resultate is in die onderstaande tabel gerekordeer.

 VERBINDING           ALKAAN               TYD VAN VLOEI (Sekondes)
 A                    Propaan              19,3
 B                    Butaan               20,7
 C                    Pentaan              29,1

3.1 Definieer die term viskositeit.                                                           (2)

3.2 Identifiseer die afhanklike veranderlike in die eksperiment.                              (1)

3.3 Watter verbinding het die laagste viskositeit? Skryf slegs A, B of C.                     (1)

3.4 Identifiseer die tipe intermolekulêre kragte wat in die verbindings teenwoordig is.       (1)

3.5 Watter verbinding het die hoogste kookpunt?                                               (1)

3.6 Verduidelik die antwoord op VRAAG 3.5 deur na die KETTINGLENGTE,
    STERKTE VAN DIE INTERMOLEKULÊRE KRAGTE en ENERGIE BENODIG te
    verwys.                                                                                   (3)
                                                                                              [9]

                                                                                              b.o.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                             TEGNIESE WETENSKAPPE                      7
                                             (VRAESTEL 2)       11102/24

VRAAG 4 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)

4.1   Die vloeidiagram hieronder dui aan hoe but-1-een omgeskakel kan word in ander
      organiese verbindings.

      4.1.1 Is die alkaan ŉ VERSADIGDE of ONVERSADIGDE koolwaterstof?
            Verduidelik.                                                                      (2)

      4.1.2 Identifiseer die TIPE reaksie wat deur die volgende verteenwoordig word:

             a) Reaksie 1                                                                     (1)

             b) Reaksie 3                                                                     (1)

      4.1.3 Vir reaksie 2, skryf ŉ gebalanseerde vergelyking neer deur STRUKTUUR-
            FORMULES vir die organiese verbindings te gebruik.                                (3)

      4.1.4 Skryf EEN reaksie toestand wat benodig word vir reaksie 2 neer.                   (1)

      4.1.5 Skryf die NAAM neer van die reaktant wat by but-1-een gevoeg moet word
            om verbinding Y te vorm.                                                          (1)

      4.1.6 Butaan word in kombuisstowe gebruik. Die gas brand in die
            teenwoordigheid van ŉ oormaat van suurstof. Skryf ŉ gebalanseerde
            vergelyking vir die reaksie wat gaan plaasvind, deur MOLEKULÊRE
            FORMULES te gebruik.                                                              (3)

      4.1.7 Identifiseer die TIPE reaksie in VRAAG 4.1.6.
                                                                                              (1)

                                                                                           b.o.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                              TEGNIESE WETENSKAPPE                      8
                                              (VRAESTEL 2)       11102/24

4.2   Die volgende diagram toon ŉ rooster van silikoonatome wat een booratoom bevat.

      4.2.1 Silikoon is ŉ materiaal met elektriese geleidingsvermoë tussen dié van ŉ
            geleier en ’n isolator.

             Gee EEN WOORD vir die onderstreepte woorde in die stelling hierbo.                (1)

      4.2.2 Wat is die NAAM wat aan die proses gegee word, vir die toevoeging van
            booratome tot die oppervlak van silikon, soos uitgebeeld in die diagram
            hierbo?                                                                            (1)

      4.2.3 Wat is die naam wat aan ŉ geleiermateriaal met ŉ oormaat aantal elektrone
            gegee word?                                                                        (1)

      4.2.4 Gee EEN woord vir die volgende frase:

             ŉ Eksterne spanning (V) word oor die diode aangebring sodat die n-kant
             positief en die p-kant negatief is.                                               (1)

4.3   Wat gebeur met die weerstand van ŉ geleier wanneer dit verhit word? Skryf slegs
      VERHOOG, VERLAAG of BLY DIESELFDE.                                                      (1)
                                                                                             [18]

                                                                                            b.o.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                                 TEGNIESE WETENSKAPPE                   9
                                                 (VRAESTEL 2)       11102/24

VRAAG 5 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)
ŉ Oplossing van tin(II)nitraat, Sn(NO3)2, word gebruik om tinmetaal op ŉ ring wat uit
staal gemaak is, te plateer. ŉ Vereenvoudigde diagram van so ŉ elektroplateringsel
word hieronder getoon.

                                        KRAG-
                                        BRON

                                                           tin (Sn)

           Ring

5.1   Definieer die term elektroliet.                                                    (2)

5.2   Is die bogenoemde sel SPONTAAN of NIE-SPONTAAN?                                    (1)

5.3   Gee ŉ rede om jou antwoord op VRAAG 5.2 te ondersteun.                             (1)

5.4   Teken SLEGS die kragbron oor en dui sy polariteit (positief en negatief) aan.      (2)

5.5   Identifiseer ŉ anioon in Sn(NO3)2.                                                 (1)

5.6   Skryf die halfreaksie wat by die ring plaasvind, neer.                             (2)

5.7   Gee ŉ rede waarom die konsentrasie van tin(II)nitraat konstant bly.                (1)
                                                                                        [10]

                                                                                            b.o.

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                                TEGNIESE WETENSKAPPE                  10
                                                (VRAESTEL 2)       11102/24

VRAAG 6 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)

Leerders het die apparaat vir ŉ sink-loodsel, soos in die diagram hieronder getoon,
saamgestel. Die eksperiment is onder standaardtoestande uitgevoer.

6.1 Definieer die term oksideermiddel.                                                 (2)

6.2 Identifiseer TWEE oksideermiddels in die sel hierbo.                               (1)

6.3 Skryf EEN standaardtoestand waaronder hierdie sel funksioneer.                     (1)

6.4 Skryf EEN funksie van komponent Y.                                                 (1)

6.5 Skryf ŉ gebalanseerde net ioniese reaksie vir die sel.                             (3)

6.6 Bereken die emk vir die sel.                                                       (4)

6.7 Indien komponent Y uit die sel verwyder word, wat sal die lesing op voltmeter V
    wees? Gee ŉ rede vir die antwoord.                                                 (2)
                                                                                      [14]

                                                                            TOTAAL:    75

                                           EINDE

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
              TEGNIESE WETENSKAPPE          11
              (VRAESTEL 2)       11102/24

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                                                                               TEGNIESE WETENSKAPPE                                            12
                                                                                                                                               (VRAESTEL 2)       11102/24

            TABLE 3: THE PERIODIC TABLE OF ELEMENTS/TABEL 3: DIE PERIODIEKE TABEL VAN ELEMENTE
       1            2           3           4           5           6           7           8            9           10          11           12       13          14         15           16          17            18
      (I)          (II)                                                                                                                               (III)       (IV)        (V)         (VI)        (VII)         (VIII)
        1                                                                           Atomic number                                                                                                                      2
                                                 KEY/SLEUTEL                          Atoomgetal
2,1    H                                                                                                                                                                                                             He
        1                                                                                                                                                                                                             4
        3            4                                                                      29                                                             5           6           7           8           9          10
                                                   Electronegativity                                         Symbol
1,0    Li    1,5    Be                            Elektronegatiwiteit                 1,9   Cu               Simbool                                2,0    B    2,5    C    3,0    N    3,5   O     4,0    F         Ne
        7            9                                                                      63,5                                                          11          12          14          16          19          20
       11            12                                                                                                                                   13          14          15          16          17          18
0,9   Na     1,2   Mg                                          Approximate relative atomic mass                                                     1,5   Aℓ    1,8   Si    2,1    P    2,5    S    3,0   Cℓ          Ar
       23            24                                        Benaderde relatiewe atoommassa                                                             27          28          31          32          35,5        40
       19            20         21          22          23       24    25       26     27     28                                 29           30          31          32          33          34           35         36
0,8    K     1,0    Ca    1,3   Sc    1,5   Ti    1,6    V    1,6   Cr    1,5   Mn    1,8   Fe     1,8   Co    1,8   Ni    1,9   Cu     1,6   Zn    1,6   Ga    1,8   Ge    2,0   As    2,4   Se    2,8   Br          Kr
       39            40         45          48          51          52          55          56           59          59          63,5         65          70          73          75          79          80          84
       37            38         39          40          41          42          43          44           45          46           47          48          49          50          51          52          53          54
0,8   Rb     1,0    Sr    1,2   Y     1,4   Zr          Nb    1,8   Mo    1,9   Tc    2,2   Ru     2,2   Rh    2,2   Pd    1,9   Ag     1,7   Cd    1,7   In    1,8   Sn    1,9   Sb    2,1   Te    2,5    I          Xe
       86            88         89          91          92          96                      101          103         106         108          112         115         119         122         128         127         131
       55            56         57          72          73          74          75           76           77         78          79            80          81          82          83          84          85          86
0,7   Cs     0,9    Ba          La    1,6   Hf          Ta          W           Re          Os            Ir         Pt          Au           Hg    1,8   Tℓ    1,8   Pb    1,9   Bi    2,0   Po    2,5   At         Rn
      133           137         139         179         181         184         186         190          192         195         197          201         204         207         209
       87            88          89
0,7    Fr    0,9    Ra          Ac                      58          59      60              61           62          63          64           65          66          67          68          69          70         71
                    226
                                                    Ce          Pr          Nd          Pm          Sm           Eu          Gd           Tb          Dy          Ho          Er          Tm          Yb            Lu
                                                    140         141         144                      150         152         157          159         163         165         167         169         173           175
                                                        90          91      92              93           94          95          96           97          98          99      100         101         102           103
                                                    Th          Pa              U       Np           Pu         Am          Cm            Bk          Cf          Es          Fm          Md          No             Lr
                                                    232                     238

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                              TEGNIESE WETENSKAPPE                                                                  13
                                                                                              (VRAESTEL 2)       11102/24

                                                              TABLE 4A: STANDARD REDUCTION POTENTIALS
                                                              TABEL 4A: STANDAARD-REDUKSIEPOTENSIALE

                                                                                                              θ
                                                                       Half-reactions/Halfreaksies            E   (V)
                                                                          F2(g) + 2e−     ⇌   2F−             + 2,87
                                                                            Co3+ + e−     ⇌   Co2+            + 1,81
                                                                     H2O2 + 2H+ +2e−      ⇌   2H2O            +1,77
                                                                        −
                                                                   MnO 4 + 8H+ + 5e−      ⇌   Mn2+ + 4H2O     + 1,51
                                                                            Cℓ2(g) + 2e
                                                                                      −   ⇌   2Cℓ   −         + 1,36
                                                                      2−
                                                                 Cr2O 7 + 14H+ + 6e−      ⇌   2Cr3+ + 7H2O    + 1,33
                                                                    O2(g) + 4H+ + 4e−     ⇌   2H2O            + 1,23
                                                                    MnO2 + 4H+ + 2e−      ⇌   Mn2+ + 2H2O     + 1,23
                                                                            Pt + 2e
                                                                             2+     −     ⇌   Pt              + 1,20
                                                                          Br2(ℓ) + 2e−    ⇌   2Br−            + 1,07
                                                                    NO 3− + 4H+ + 3e−     ⇌   NO(g) + 2H2O    + 0,96

Increasing oxidising ability/Toenemende oksiderende vermoë
                                                                                                                        Increasing reducing ability/Toenemende reduserende vermoë
                                                                          Hg2+ + 2e−      ⇌   Hg(ℓ)           + 0,85
                                                                            Ag+ + e−      ⇌   Ag              + 0,80
                                                                     NO 3 + 2H+ + e−
                                                                        −
                                                                                          ⇌   NO2(g) + H2O    + 0,80
                                                                             Fe3+ + e−    ⇌   Fe2+            + 0,77
                                                                    O2(g) + 2H+ + 2e−     ⇌   H2O2            + 0,68
                                                                              I2 + 2e−    ⇌   2I−             + 0,54
                                                                             Cu+ + e−     ⇌   Cu              + 0,52
                                                                     SO2 + 4H+ + 4e−      ⇌   S + 2H2O        + 0,45
                                                                     2H2O + O2 + 4e−      ⇌   4OH−            + 0,40
                                                                           Cu2+ + 2e−     ⇌   Cu              + 0,34
                                                                      2−
                                                                   SO 4 + 4H+ + 2e−       ⇌   SO2(g) + 2H2O   + 0,17
                                                                              Cu2+ + e−   ⇌   Cu+             + 0,16
                                                                          Sn4+ + 2e−      ⇌   Sn2+            + 0,15
                                                                       S + 2H+ + 2e−      ⇌   H2S(g)          + 0,14
                                                                           2H+ + 2e−      ⇌   H2(g)            0,00
                                                                          Fe3+ + 3e−      ⇌   Fe              − 0,06
                                                                          Pb2+ + 2e−      ⇌   Pb              − 0,13
                                                                          Sn2+ + 2e−      ⇌   Sn              − 0,14
                                                                           Ni2+ + 2e−     ⇌   Ni              − 0,27
                                                                          Co2+ + 2e−      ⇌   Co              − 0,28
                                                                          Cd2+ + 2e−      ⇌   Cd              − 0,40
                                                                            Cr3+ + e−     ⇌   Cr2+            − 0,41
                                                                          Fe2+ + 2e−      ⇌   Fe              − 0,44
                                                                          Cr3+ + 3e−      ⇌   Cr              − 0,74
                                                                          Zn2+ + 2e−      ⇌   Zn              − 0,76
                                                                         2H2O + 2e−       ⇌   H2(g) + 2OH−    − 0,83
                                                                          Cr2+ + 2e−      ⇌   Cr              − 0,91
                                                                          Mn2+ + 2e−      ⇌   Mn              − 1,18
                                                                           Aℓ3+ + 3e−     ⇌   Aℓ              − 1,66
                                                                          Mg2+ + 2e−      ⇌   Mg              − 2,36
                                                                            Na+ + e−      ⇌   Na              − 2,71
                                                                          Ca2+ + 2e−      ⇌   Ca              − 2,87
                                                                           Sr2+ + 2e−     ⇌   Sr              − 2,89
                                                                          Ba2+ + 2e−      ⇌   Ba              − 2,90
                                                                             Cs+ + e-     ⇌   Cs              - 2,92
                                                                              K+ + e−     ⇌   K               − 2,93
                                                                             Li+ + e−     ⇌   Li              − 3,05

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                               TEGNIESE WETENSKAPPE                                                                  14
                                                                                               (VRAESTEL 2)       11102/24

                                                              TABLE 4B: STANDARD REDUCTION POTENTIALS
                                                              TABEL 4B: STANDAARD-REDUKSIEPOTENSIALE
                                                                                                               θ
                                                                       Half-reactions/Halfreaksies             E   (V)
                                                                                Li+ + e−   ⇌   Li              − 3,05
                                                                                 K+ + e−   ⇌   K               − 2,93
                                                                               Cs+ + e−    ⇌   Cs              − 2,92
                                                                             Ba2+ + 2e−    ⇌   Ba              − 2,90
                                                                              Sr2+ + 2e−   ⇌   Sr              − 2,89
                                                                             Ca2+ + 2e−    ⇌   Ca              − 2,87
                                                                               Na+ + e−    ⇌   Na              − 2,71
                                                                             Mg2+ + 2e−    ⇌   Mg              − 2,36
                                                                              Aℓ3+ + 3e−   ⇌   Aℓ              − 1,66
                                                                             Mn2+ + 2e−    ⇌   Mn              − 1,18
                                                                             Cr2+ + 2e−    ⇌   Cr              − 0,91
                                                                            2H2O + 2e−     ⇌   H2(g) + 2OH−    − 0,83
                                                                             Zn2+ + 2e−    ⇌   Zn              − 0,76
                                                                             Cr3+ + 3e−    ⇌   Cr              − 0,74

Increasing oxidising ability/Toenemende oksiderende vermoë
                                                                             Fe2+ + 2e−    ⇌   Fe              − 0,44
                                                                               Cr3+ + e−   ⇌   Cr2+            − 0,41

                                                                                                                         Increasing reducing ability/Toenemende reduserende vermoë
                                                                             Cd2+ + 2e−    ⇌   Cd              − 0,40
                                                                             Co2+ + 2e−    ⇌   Co              − 0,28
                                                                              Ni2+ + 2e−   ⇌   Ni              − 0,27
                                                                             Sn2+ + 2e−    ⇌   Sn              − 0,14
                                                                             Pb2+ + 2e−    ⇌   Pb              − 0,13
                                                                             Fe3+ + 3e−    ⇌   Fe              − 0,06
                                                                              2H+ + 2e−    ⇌   H2(g)            0,00
                                                                          S + 2H+ + 2e−    ⇌   H2S(g)          + 0,14
                                                                             Sn4+ + 2e−    ⇌   Sn2+            + 0,15
                                                                              Cu2+ + e−    ⇌   Cu+             + 0,16
                                                                       2−
                                                                   SO 4 + 4H+ + 2e−        ⇌   SO2(g) + 2H2O   + 0,17
                                                                             Cu2+ + 2e−    ⇌   Cu              + 0,34
                                                                     2H2O + O2 + 4e−       ⇌   4OH−            + 0,40
                                                                     SO2 + 4H+ + 4e−       ⇌   S + 2H2O        + 0,45
                                                                             Cu+ + e−      ⇌   Cu              + 0,52
                                                                              I2 + 2e−     ⇌   2I−             + 0,54
                                                                    O2(g) + 2H+ + 2e−      ⇌   H2O2            + 0,68
                                                                             Fe3+ + e−     ⇌   Fe2+            + 0,77
                                                                     NO 3 + 2H+ + e−
                                                                         −
                                                                                           ⇌   NO2(g) + H2O    + 0,80
                                                                            Ag+ + e−       ⇌   Ag              + 0,80
                                                                          Hg2+ + 2e−       ⇌   Hg(ℓ)           + 0,85
                                                                    NO 3 + 4H+ + 3e−
                                                                       −
                                                                                           ⇌   NO(g) + 2H2O    + 0,96
                                                                          Br2(ℓ) + 2e−     ⇌   2Br−            + 1,07
                                                                           Pt2+ + 2 e−     ⇌   Pt              + 1,20
                                                                    MnO2 + 4H+ + 2e−       ⇌   Mn2+ + 2H2O     + 1,23
                                                                    O2(g) + 4H+ + 4e−      ⇌   2H2O            + 1,23
                                                                     2−
                                                                 Cr2O 7 + 14H+ + 6e−       ⇌   2Cr3+ + 7H2O    + 1,33
                                                                            Cℓ2(g) + 2e−   ⇌   2Cℓ   −         + 1,36
                                                                       −
                                                                   MnO 4 + 8H+ + 5e−       ⇌   Mn2+ + 4H2O     + 1,51
                                                                    H2O2 + 2H+ +2 e    −   ⇌   2H2O            +1,77
                                                                           Co3+ + e−       ⇌   Co2+            + 1,81
                                                                          F2(g) + 2e−      ⇌   2F−             + 2,87

## Related documents

- [Gr 12 Technical Sciences P1 (Afrikaans) 2024 Question Paper X05](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-technical-sciences-p1-afrikaans-2024-question-paper-x05/4fb6d9a6-6bef-4cd3-92a0-e57c57569891) — Technical Sciences · QP · 2024 · Afr
- [TECH SCIENCES P2 GR12 QP JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tech-sciences-p2-gr12-qp-june-2024-afrikaans/5936bf40-036a-4569-ac4a-167de6c997db) — Technical Sciences · QP · 2024 · Afr
- [TECH SCIENCES P2 QP GR12 SEPT2024 Afrikaans final](https://www.hlayiso.com/library/tech-sciences-p2-qp-gr12-sept2024-afrikaans-final/944116af-3dc5-4c88-8d68-1fb21a1bcfce) — Technical Sciences · QP · 2024 · Afr
- [TECH SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tech-sciences-p2-gr12-qp-sept2023-afrikaans/c2418936-6b5b-4361-871e-7ce472a8d09e) — Technical Sciences · QP · 2023 · Afr
- [Gr12 Technical Sciences P2 (Afrikaans) 2021 Preparatory Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr12-technical-sciences-p2-afrikaans-2021-preparatory-question-paper/b8d52384-7857-495c-a182-6450e3423ff0) — Technical Sciences · QP · 2021 · Afr
- [TECH SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tech-sciences-p2-gr12-qp-sept2020-afrikaans/511ff38b-2c95-457c-8d2f-6e6fdc58e39b) — Technical Sciences · QP · 2020 · Afr

## More from Grade 12 Technical Sciences

- [Gr 12 Tech Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-tech-sci-atp-2023-24/a7a03e64-2e18-4f50-a7fa-6eb1a25136c7) — ATP
- [TECH SC P1 MEMO GR12 SEPT 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/tech-sc-p1-memo-gr12-sept-2025-e-a-watermark/4a156330-3801-46dc-b908-43c35dc64891) — Memo · 2025
- [TECHNICAL SCIENCES P2 MG GR12 SEPT2025 watermark](https://www.hlayiso.com/library/technical-sciences-p2-mg-gr12-sept2025-watermark/717f8fcd-96bb-4848-8cb7-68903a8f0550) — Memo · 2025
- [Gr 12 Technical Sciences P1 (Afrikaans) 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-sciences-2025-gauteng-mock-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/c7c4d69c-4717-4837-816e-1fccc4d1ede2) — Memo · 2025 · Afr
- [Gr 12 Technical Sciences P2 (Afrikaans) 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-sciences-2025-gauteng-mock-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/50a2cf5c-c602-45e7-a8dc-244289a85556) — Memo · 2025 · Afr
- [Technical Sciences P1 Erratum June Commom Updated](https://www.hlayiso.com/library/technical-sciences-p1-erratum-june-commom-updated/c0a5373a-1bd4-4019-b849-f2a26fa7ab0b) — Errata · 2024

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
