# Sepedi HL Grade 12 Gauteng Mock 2024 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Sepedi HL memorandum from the Gauteng Mock Exam 2024 (Afrikaans), 18 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr-12-tourism-afrikaans-2024-possible-answers/f2f63c07-3254-4204-93d2-60fa9d9799ab
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Sepedi HL
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2024
- Exam period: Gauteng Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 18

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Sepedi HL](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/sepedi-hl) › [Sepedi HL Grade 12 Gauteng Mock 2024 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-tourism-afrikaans-2024-possible-answers/f2f63c07-3254-4204-93d2-60fa9d9799ab)

## About this document

Sepedi Hl · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2024 · Afrikaans. Memorandum, 18 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

VOORBEREIDENDE EKSAMEN
                       2024
                 NASIENRIGLYNE

                   TOERISME (10870)

18 bladsye

                          1

### Page 2

10870/24

AFDELING A

VRAAG 1

1.1   1.1.1    B                                 MTP

      1.1.2    C                                 MTP

      1.1.3    D                                 SR

      1.1.4    B                                 MTP

      1.1.5    C                                 MTP

      1.1.6    B                                 FX

      1.1.7    D                                 FX

      1.1.8    A                                 MTP

      1.1.9    B                                 MTP

      1.1.10   B                                 MTP

      1.1.11   C                                 DRI

      1.1.12   A                                 DRI

      1.1.13   B                                 TA

      1.1.14   D                                 TA

      1.1.15   C                                 TA

      1.1.16   D                                 CH

      1.1.17   A                                 DRI

      1.1.18   B                                 M

      1.1.19   C                                 DRI

      1.1.20   A                                 CC     (20)

1.2   1.2.1    demokrasie                        SR

      1.2.2    driedubbele-slotreëlbenadering    SR

      1.2.3    afvalbestuur                      SR

      1.2.4    gelyke lone                       SR

      1.2.5    verantwoordelike toerisme         SR         (5)

1.3   1.3.1    Plaaslike                         MTP

      1.3.2    BAK                               FX

      1.3.3    DBT                               MTP

      1.3.4    rooi                              MTP

      1.3.5    visa                              MTP        (5)

                                             2

### Page 3

10870/24

1.4   1.4.1   E                                               DRI

      1.4.2   A                                               DRI

      1.4.3   F                                               DRI

      1.4.4   B                                               DRI

      1.4.5   C                                               DRI       (5)

1.5   1.5.1   Belastingvry                                    MTP

      1.5.2   Kliënte terugvoermetode                         CC

      1.5.3   Metode van betaling                             DRI

      1.5.4   Doeane                                          MTP

      1.5.5   Buitelandse toeriste aankomste                  DRI       (5)

                                                 TOTAAL AFDELING A:      40

                                          3

### Page 4

10870/24

AFDELING B: KAARTWERK EN TOERBEPLANNING; BUITELANDSE
            VALUTAVERHANDELING
VRAAG 2

2.1.   2.1.1    Direkte vlug                           Aansluitingsvlug                   MT

                Dit is ŉ vlug van die                  • Dit is ŉ vlug waar jy een of
                vertrekpunt tot by die                    meer stoppe het voor jy jou
                bestemming sonder om te                   bestemming bereik.
                stop.                                • Gebruik verskillende
                • Gebruik een lugdiens en                 lugdienste en verskillende
                     een vlug vir die reis.               vliegtuie gedurende die reis.
                • Kan duurder wees.                    • Deel 1 was AF0995 en deel 2
                                                          was AF1382.
                                                       • Kan goedkoper wees.

               Let wel: Aanvaar antwoorde vanuit enige hoek ongeag of beide
               vlugte genoem of geïmpliseer word, of ŉ verskil afgelei word bv. die
               aantal stoppe wat gemaak is, of (in welke geval) die vlug stop of nie
               voor die eindbestemming ens.                                                      (2)

       2.1.2   Nee, hy sal nie deur DBT geaffekteer word nie, want nie een van die        MTP

               lande beoefen DBT gedurende die periode van die reis nie. 
               • DBT begin eers einde Maart.
               • Parys en Praag beoefen slegs DBT vanaf einde Maart.
               • Frankryk en die Tsjeggiese Republiek was op hulle standaardtye
                  by +1 UTC tydens die reis.
               • DBT was nie van 29 Februarie tot 5 Maart 2024 van toepassing
                  nie.                                                                           (2)

       2.1.3   Parys (+1)                                                                 MTP

               Praag (+1)                          Tydsverskil = 0 ure 

               Tyd in Parys       = 12:00 (+/–)  0 ure =
               Tyd in Praag       = 12:00
               Vliegtyd           = 12:00 (+ ) 2 ure vliegtyd
                                  = 14:00 op 1 Maart 2024                                      (5)

                                                       OF

                      Parys +1                              Praag +1

                               Tydsverskil: 0 ure 

               Tyd: 12:00        (+/-)  0 ure =                        12:00

                                                                 (+ ) 2 ure vliegtyd

                   = 14:00       1 Maart 2024 
                                                       OF

               Henry arriveer in Praag om 14:00  op 1 Maart 2024 .
                                                   4

### Page 5

10870/24

2.1.4   Johannesburg (+2)                                                     MTP

        Praag (+1)                         Tydsverskil = 1 uur 

        Tyd in Johannesburg = 20:00
        Tyd in Praag          = 20:00 (-) 1 uur tydsverskil
                        = 19:00                                                    (3)

                                             OF

          Praag +1                                  Johannesburg +2

                         Tydsverskil: 1 uur

                         (- ) 1 uur tydsverskil

                     ?                              Tyd: 20:00

          19:00 

                                             OF

        Henry het die telefoonoproep om 19:00 ontvang. 

2.1.5   Moenie jou bagasie sonder toesig los nie.                           MTP

        Raadpleeg net met identifiseerbare lughawe personeel as jy hulp
        benodig. 
        • Maak seker dat jou bagasie te alle tye by jou is.
        • Maak seker dat jou bagasie met plastiek toegedraai is.
        • Laat slegs die aangewese sekuriteitsbeamptes toe om jou bagasie
           na te gaan.
        • Hou jou tasse altyd waar jy dit kan sien.
        • Wees altyd waaksaam.
        • As jy ongemaklik rondom mense voel, beweeg weg van hulle af.
        • Moenie instem om na iemand anders se bagasie om te sien nie.
        • Merk alle sakke met etikette waarop jou besonderhede is buite en
           aan die binnekant.
        • Moenie waardevolle items dra of vertoon nie.
        • In die geval van ‘n transito visum, wees versigtig wanneer jy die
           lughawe verlaat.                                                          (4)

2.1.6   Henry sal vluguitputting ervaar                                      MTP    (1)

2.1.7   Henry sal slegs 1 tydsone kruis.                                    MTP

        • Dit was ŉ langafstandsvlug van Suid na Noord.
        • Henry sal moegheid ervaar omdat hy op so ŉ lang vlug van Suid-
          Afrika na Europa was.                                                      (2)

                                         5

### Page 6

10870/24

2.2   2.2.1   (a)    Gesondheidsertifikaat                                             MTP

                     • Internasionale Sertifikaat van Inenting                                 (1)

              (b)    ŉ Gesondheidsertifikaat bevestig dat die toeris fisies gesond is   MTP

                     en nie sekere siektes het wat reis kan beïnvloed nie. 
                     • Dit is ŉ rekord van voorkomende behandelings om nie ŉ
                         sekere siekte op te doen of te versprei in die gebiede
                         waarnatoe en waarvandaan hulle reis nie.                              (2)
      2.2.2   (a)    Geelkoors word aan mense oorgedra wanneer die persoon              MTP

                     deur ŉ besmette Aedes muskiet gebyt word. 
                     • Die geelkoorsvirus (wat deur die byt van ŉ soort muskiet
                        versprei word).                                                            (2)

              (b)    Mense met ŉ geelkoors-infeksie kan ŉ hoë koors ervaar.            MTP

                     Sommige mag hoofpyn ervaar. 
                      • Ander kan braking ervaar.
                      • Bloeding (haemorrhage)
                      • Geel vel en oë (Geelsug)
                      • Eetlus verloor
                      • Koue rillings
                      • Disoriëntering/delirium
                      • Moegheid
                      • Spier- en Gewrigspyn
                      • Spoeling
                      • Rooi oë, gesig en tong
                      • Verminderde urinering
                      • Onreëlmatige hartkloppings
                      • Toevalle (stuiptrekkings)
                      • Koma
                      • Verkoue simptome
                      • Maagpyne                                                                   (2)

      2.2.3   WGO: Wêreldgesondheidsorganisasie                                       MTP

              • World Health Organisation

              LET WEL: Dit is ŉ alles of niks antwoord.                                            (2)

      2.2.4   Reisagente sal die riglyne oorweeg omdat die WGO (WHO) inligting          MTP

              publiseer oor alle bekende infeksies, uitbrake en siektes wat in enige
              land voorkom. 
              • Reisagente kan die toeriste waarsku oor die gesondheids-
                 waarskuwings wat vanaf die WGO (WHO) ontvang is.
              • Reisagente sal wêreldwye kennis oor gesondheidsverwante sake
                 kan ontvang.
              • Reisagente sal weet van geaffekteerde lande om toeriste te
                 waarsku.
              • Die reisagente sal die advies van die WGO (WHO) oor die
                 voorkoming van siektes kan aanstuur.
              • Om bygewerkte gesondheidsinligting in te sluit vir die toeriste vir
                 wie hulle die reis beplan.                                                        (2)

                                              6

### Page 7

10870/24

2.3   Mnr. Singh moet sonskerm/sonblok dra.                                        MTP

      Hy moet ook ŉ sonhoed, met ŉ wye rand dra. 
       • Hy moet genoeg gebottelde water saamdra.
       • Hy kan ook ŉ sonbril dra om sy oë teen die son se strale te beskerm.
       • Moenie tussen 10:00 – 16:00 in die son wees nie
       • Wend sonskerm aan en wend weer aan nadat jy geswem het.
       • Die sonskerm moet ŉ SPF van 30/40/50 hê.
       • Dra klere wat jou arms en bene bedek.
       • Bly in die skaduwee en lugversorgde areas.
       • Gaan na nagmarkte wanneer dit koeler is soos die plaaslike inwoners in
          sulke gebiede doen.
       • Gebruik ‘n sambreel wanneer jy in die son stap.                                        (4)

2.4   2.4.1   Verbode goedere                                                        MTP

              Goedere wat onder geen omstandighede in ŉ land ingebring mag
              word nie. 
               • Reisigers kan ŉ boete kry of mag selfs vervolg word as enige
                   sulke goedere in hulle besit gevind word.
              Beperkte goedere
              Goedere wat in ŉ land toegelaat mag word mits die reisiger ŉ permit
              vir die goedere het. 
               • Items wat deur ŉ invoer- of uitvoerpermit beheer word, wat of die
                   kwaliteit of die hoeveelheid reguleer.                                       (2)

      2.4.2   Suid-Afrika het doeaneregulasies wat verseker dat hulle inheemse       MTP

              vrugte, plante en groente nie kruisbesmet word met ander materiaal
              wat gifstowwe van ander lande kan dra nie. 
               • Om die inheemse plante in Suid-Afrika te beskerm.
               • Om ŉ inval van uitheemse plante in Suid-Afrika te voorkom.
               • Dit is doeane regulasies.                                                      (2)
               • Om te verseker dat plantsiektes van ander lande nie na Suid-
                  Afrika versprei nie.

      2.4.3   Rooi kanaal                                                          MTP        (2)
                                                                                            [40]

                                             7

### Page 8

10870/24

VRAAG 3

3.1   Euro                                                                           FX

      Verenigde State Dollar 
       • Britse Pond/Pound Sterling                                                              (2)

3.2   3.2.1   USD 2000 (x)  18,7269  = 37 453,8                                     FX

              = ZAR 37 453,80 

              OF

              ZAR 37 453,80 

              LET WEL: Moet ŉ nul by finale antwoord gevoeg het om tot twee
              desimale plekke af te rond.                                                        (3)

      3.2.2   ZAR 1 500 (÷) 19,1580                                                 FX

              = 78,296273
              = USD 78,30 

              OF

              USD 78,30 
                                                                                                 (3)
              LET WEL: Moet sente reg afgerond het tot twee desimale plekke.

3.3    Die buitelandse toeris sal meer waarde vir geld kry.                         FX

      • Die buitelandse toeris sal meer koopkrag hê.
      • Die buitelandse toeris sal meer goedere en dienste kan koop.
      • Die buitelandse toeris kan dalk langer bly.
      • Die toeriste sal meer geld hê om te spandeer.
      • Die buitelandse toeris sal meer rand in ŉ valuta-transaksie kry as die rand
          swak is.                                                                            (2)
                                                                                             [10]

                                                                TOTAAL AFDELING B:               50

                                             8

### Page 9

10870/24

AFDELING C: TOERISME BESIENSWAARDIGHEDE; KULTUUR- EN ERFENIS
            TOERISME; BEMARKING

VRAAG 4

4.1   4.1.1   A–    Die Colosseum                                                      TA

              B–    Die Leunende Toring van Pisa 
              C–    Venesië                                                                 (3)

      4.1.2   Europa                                                                   TA   (1)

      4.1.3   Dit was ŉ arena waar byeenkomste gehou is.                              TA

              • ŉ Teater met sitplek vir meer as 50 000 toeskouers.
              • Groot amfiteater
              • Word gebruik vir die vermaak van die Romeinse burgers.
              • Gebruik as ŉ plek waar Christene tydens gevegte teen leeus en
                  Gladiators gemartel is.
              • Dit was gevul met water en seegevegte is weer opgevoer.
              • Dierejagte tussen beweegbare dekorbome is opgevoer.
              • Teregstellings is tydens pouses gedoen vir diegene wat die
                  doodstraf opgelê is.
              • Opgeslane natuurtonele vir die stedelike gehoor wat nie gewoond
                  is daaraan nie.
              • Heropvoerings van mitologiese verhale.
              • Tentoonstelling van die Romeinse Ryk se mag.                                 (2)

      4.1.4   Dit is leunend.                                                         TA

              • Dit is gekantel.
              • Dit is ŉ ongewone struktuur.
              • Dit is ’n vrystaande kloktoring.
              • Die swak fondasie en onstabiele grond het veroorsaak dat dit
                  begin leun het.
              • Dit is ŉ 8-verdieping toring met 296 trappe aan die suidelike kant.          (2)

      4.1.5   (a)   Dit is ŉ stad wat op water gebou is.                              TA

                    • Daar is geen paaie in die stad nie.
                    • Motorbote en taxibote word gebruik om in die stad te
                        beweeg.
                    • Dit is gebou op 118 eilande en word verbind deur kanale en
                        brûe.
                    • Dit is op stelte gebou.                                                (2)

              (b)   Gondels                                                           TA

                    • Bote
                    • Vaporetti (waterbusse)
                    • Watertaxis (wat duur is)
                    • Hop-op en- Hop-af bote (met oudiogids)
                    • Traghetti (veerbootdiens vir die oorsteek van die Grand
                      Canal kruising in plaas van slegs een van 4 lang voetganger
                      brûe wat ver uitmekaar is)
                    • Watervervoer
                    • Kanaalvervoer                                                          (2)
                                            9

### Page 10

10870/24

4.2   4.2.1   Kanada                                                                TA

              VSA (Verenigde State van Amerika)                                             (2)

      4.2.2   Dit is die bekendste waterval in die wêreld.                          TA

              • Dit is sinoniem met romantiese en prettige vakansies.
              • Dit trek jaarliks miljoene toeriste.
              • Die watervalle grens aan twee lande – Kanada en VSA.
              • Dit is ŉ bron wan hidroëlektriese krag.                                     (2)

      4.2.3   (a)   Inheemse tuine                                                  TA

                     • Tekens om die pad te wys
                     • Spesiale patroonglas om te keer dat voëls teen die glas bots
                     • Hergebruik van die ou gebou: nuwe gemeenskapskamer
                     • Bedien plaaslike voedsel
                     • Sonpanele op die dakke
                     • Nuwe toeganklike paadjies as ŉ manier om massatoerisme
                        te bestuur in ŉ sensitiewe natuurlike omgewing
                     • Groen dakelemente maak die geboue omgewingsvriendelik
                     • Historiese dokumente en items word verantwoordelik
                        gestoor in die argiewe vir die toekoms

                    LET WEL: Aanhalings uit die uittreksel is aanvaarbaar.                  (2)

              (b)   Nuwe kaartjie- en inligtingstoonbanke                           TA

                    • Die glasmure en lae dak maak dit makliker om die uitsig te
                       sien.
                    • Dit is toeganklik vir almal.
                    • Die toilette is in ŉ aparte gebou vir omgewingsredes.
                    • Daar is buiteluguitstallings om die toeriste ervaring te
                       verbeter.
                    • Dit het ŉ verwelkomingsentrum met moderne fasiliteite vir 9
                       miljoen toeriste per jaar.
                    • Toeriste kan kos en kleinhandelsitems koop.
                    • Tekens wat die pad aandui.                                            (2)

              (c)   Die gebou is toeganklik vir almal.                              TA

                    • Die glasmure en lae dak maak dit makliker om die uitsig te
                        sien.
                    • Nuwe toeganklike paadjies wat geskik is vir rolstoele
                    • Aparte toiletgebou met geriewe vir gestremdes.
                    • Begeleide Niagara-Watervalle trollie (trem of trein) het
                        universele toegang.
                    • Toeganklikheid vir mense met gebreke en gestremdhede tot
                        die meeste areas en aktiwiteite.
                    • Alle besienswaardighede en voetpaadjies is ten volle
                        toeganklik.
                    • Tekens wat die pad aandui                                             (2)
                                                                                           [22]

                                            10

### Page 11

10870/24

VRAAG 5

5.1    A – Mapungubwe Kulturele Landskap                                          CH

       B – Maloti-Drakensberg Park 
       C – ǂKhomani Kulturele Landskap                                                  (3)

5.2.   KwaZulu-Natal                                                              CH

       • KZN                                                                             (1)

5.3.   Hulle is beide kulturele wêreld erfenisterreine.                          CH

       • Hulle verteenwoordig belangrike oomblikke in die Suid-Afrikaanse/
          Afrika-geskiedenis.
       • Hulle verteenwoordig unieke kulturele groepe.
       • Dit illustreer 'n diepgaande verhouding tussen mense en die omgewing,
          antieke lewenswyses en tradisionele kennis.
       • Beide terreine is teen die noordelike grens van Suid-Afrika geleë.
       • Beide terreine grens aan Botswana.
       • Beide terreine deel grense met twee SAOG-lande.
       • Albei terreine strek oor groot gebiede.                                         (2)

5.4    5.4.1   Terrein A                                                          CH

               Mapungubwe Kulturele Landskap                                             (1)

       5.4.2   Om meer te leer oor die belangrike geskiedenis van handel in        CH

               SA 
               • Bewaar bewyse van Suider-Afrika se vroegste koninkryk
               • Erfenis is ŉ lewende nalatenskap wat ons help om ons verlede
                  te verstaan.
               • Die terrein is onvervangbaar en moet dus vir die toekomstige
                  geslagte bewaar word.
               • Dit sal ŉ gevoel van trots skep en ŉ manier om die verlede te
                  vier.
               • Dit was die plek waar die bekende goue renoster en ander
                  artefakte ontdek is wat toekomstige geslagte ook kan besoek en
                  waar miskien nog ontdekkings in die toekoms gemaak kan
                  word.                                                                  (2)

5.5    Skep werksgeleenthede vir die plaaslike gemeenskap.                       CH

       Die San-mense het entrepreneurs geleenthede. 
       • Genereer inkomste.
       • Geld wat verdien word, word gebruik om die infrastruktuur te verbeter.
       • Verbeterde lewenskwaliteit/hoër lewenstandaarde
       • Beter werksverhoudinge tussen die San-mense en die toerisme
          organisasies en die Kalahari Gemsbok Nasionale Park en instansies van
          aangrensende lande.
       • Meer buitelandse inkomste maak meer bewaringspogings van die
          erfenislandskap moontlik.
       • Dit skep bewustheid van die San kultuur.
       • Dit bring ŉ gevoel van trots en eienaarskap by die San-mense.

       LET WEL: Geen punte word toegeken vir die paragraaf formaat nie.                  (4)
                                                                                        [13]
                                           11

### Page 12

10870/24

VRAAG 6

6.1   6.1.1   Suid-Afrikaanse Toerisme 
              SAToerisme                                                                M    (2)
      6.1.2   Ontwikkel maniere om die standaarde van fasiliteite en dienste wat
              toeriste gebruik te handhaaf en te verbeter/verhoog. 
              • Koördinering van bemarkingsaktiwiteite van rolspelers in die
                 toerismebedryf.
              • Bemark ook Suid-Afrika plaaslik                                         M    (2)

      6.1.3   Om die jaarlikse volume van buitelandse toeriste aankomste na Suid-
              Afrika te verhoog. 
              • Verhoog internasionale bewustheid van Suid-Afrika as
                  reisbestemming.
              • Toerisme is ŉ baie groot deel van Suid-Afrika se ekonomie, so ons
                  het toeriste nodig om ons ekonomie te laat groei.
              • Meer toeriste beteken meer buitelandse inkomste en die BBP styg.
              • Wanneer ons Suid-Afrika bemark, word mense bewus van Suid-
                  Afrika en alles wat dit bied, dan kom hulle na die land toe.
              • Suid-Afrikaanse Toerisme samel data in oor wat gewild was en
                  wat nie, sodat ŉ behoorlike bemarkingstrategieë geformuleer kan
                  word.
              • Om Suid-Afrika se mededingende voordeel te verbeter.
              • Om vorige besoekers te herinner om weer besoek af te lê.                M    (2)

6.2   6.2.1   (a)   Die Getaway Skou 
                     • Getaway
                     • Prent A                                                          M    (1)

              (b)   World Travel Market 
                    • WTM
                    • WTM Londen
                    • Prent B                                                           M    (1)

      6.2.2   Aantreklike en opvallende uitstallings van alle provinsies by die Suid-
              Afrikaanse toerisme stalletjie. 
              • By handelskoue is daar aanbiedings van Suid-Afrikaanse produkte
                  en dienste.
              • Om plasings op sosiale media vanaf die handelskou te deel.
              • Netwerk met ander nasionale en internasionale rolspelers en die
                  bevordering van die Suid-Afrikaanse handelsmerkbeeld aan
                  hierdie rolspelers.
              • Personeel beman die stalletjie en beantwoord vrae oor Suid-Afrika.
              • Brosjures, DVD’s, en Trots Suid-Afrikaanse handelsmerke as
                  uitdeel stukke.                                                       M    (2)

6.3   C D B E A

      LET WEL: Aanvaar antwoorde wat in die korrekte volgorde is vertikaal of
              horisontaal geskryf is.                                                   M    (5)
                                                                                            [15]
                                                                TOTAAL AFDELING C:          50
                                            12

### Page 13

10870/24

AFDELING D: TOERISMESEKTORE; VOLHOUBARE EN VERANTWOORDELIKE TOERISME

VRAAG 7

7.1   Volhoubare toerisme word bereik wanneer daar aan al drie pilare van die          SR

      omgewing, plaaslike gemeenskap en ekonomie voldoen word. 
       • Volhoubare toerisme fokus daarop om in die behoeftes van huidige
          generasie te voorsien terwyl dit verseker dat hulpbronne goed bestuur
          word tot voordeel van die toekomstige geslagte.
       • Toerisme wat rekening hou met sy huidige en toekomstige ekonomiese,
          sosiale en omgewings impakte, wat die behoeftes van besoekers, die
          industrie, die omgewing en gasheer gemeenskappe aanspreek.                        (2)

7.2   CSI (KMB): Korporatiewe maatskaplike belegging/Corporate Social                  SR

      Investment 
       • Die vrywillige ondersteuning wat besighede aan die gemeenskappe waarin
          hulle bedrywig is, gee.
       • ŉ Maatskappy kan hulle tyd, vaardighede of geld aanbied om die plaaslike
          gemeenskap te ondersteun.                                                         (2)

7.3   Omgewingspilaar                                                                 SR

      • Planeet
      Sosiale pilaar 
      • Mense                                                                               (2)

7.4   Omgewingspilaar                                                                  SR

      Hulle het meer as R510 000 geskenk vir teen-renosterstroping. 
      • Hulle het R216 000 vir herbebossing geskenk.
      • Hulle gee reisigers ŉ geleentheid om hulle koolstofvoetspoor te verminder.
      • Hulle ondersteun die stryd teen renosterstropery deur ‘Green Seat’
          kentekens te verkoop.
      • Die maatskappy is eko-vriendelik.
      • Die ‘Green Seat’ kentekens word gemaak deur botteldoppies te verbeter
          en verander.
                                                                                            (2)
      Sosiale pilaar
      Hulle het meer as 5 000 mense in diens in verskillende toerisme ondernemings
      wat vaardighede en lewenstandaarde/ welsyn van plaaslike mense
      opgradeer. 
       • R84 000 is aan die gemeenskapsprojek betaal vir die vervaardiging van
          die nuwe ‘Green Seat’ kliënte kentekens.
       • Tradisionele kulturele praktyke en vaardighede word bevorder deur die
          items wat vir die handwerk-, curio- en juwelierswinkels vervaardig word.          (2)

7.5   7.5.1   ŉ Verantwoordelike toeris reis en verken ŉ bestemming met respek vir     SR

              die kultuur, omgewing en mense by die bestemming. 
               • ŉ Toeris wat die gedragskode van die bestemming nakom.
               • Korttermyn aksies wat toeriste neem om minder negatiewe impak
                   op ‘n bestemming te hê.                                                  (2)

      7.5.2   Ja, hulle is verantwoordelik                                            SR

              OF
              Nee, hulle is nie verantwoordelik nie.                                        (1)
                                             13

### Page 14

10870/24

      7.5.3   Motivering vir JA/Hulle is verantwoordelike toeriste:                   SR

              Wanneer hulle die ‘Green Seat’ kentekens koop, dra hulle by tot die
              bewaring van die omgewing en die mense. 
              • Hulle dra geld by vir die teen-renosterstropery en herbebossing.
              • Hulle kan die kentekens dra en trots wees omdat hulle ŉ rol in
                bewaring speel en die projekte aan ander toeriste adverteer.

              Motivering vir NEE/Hulle is nie verantwoordelike toeriste nie:
              Die maatskappy se poging kan as Groenwassery (Green Washing)
              beskou word en die toeriste wat koop ondersteun dan Groenwassery.
               • Uit hierdie inisiatief baat die plaaslike gemeenskap baie min
                  finansieel in vergelyking met waarheen die meeste van die geld
                  wat gegenereer word, sedert 2012 vloei.
               • Daar behoort meer balans te wees, so dit is nie verantwoordelik
                  om hierdie ongebalanseerde benadering te ondersteun nie.                  (2)
                                                                                           [15]

VRAAG 8

8.1   Avitoerisme                                                                    SR

       • Voëltoere
       • “Birding”                                                                          (1)

8.2   8.2.1   Ekotoerisme verwys na verantwoordelike toerisme wat fokus op die        SR

              behoud van die natuurlike omgewing en terselfdertyd fokus op die
              voordele, beskerming en respek vir die kulturele landskap van die
              plaaslike mense. 
               • Verantwoordelike toerisme na natuurlike gebiede wat die
                  omgewing bewaar, die welstand van die plaaslike mense
                  handhaaf, en behels interpretasie en opvoeding.                           (2)

      8.2.2   Voëlkyk kan ekotoeriste na die gebied lok vanweë die aantal             SR

              voëlspesies in die park. 
               • Hulle kan ekotoerisme bevorder vanweë die wêreldrekord wat
                  hulle het vir die meeste voëlspesies wat in ŉ dag gesien is.
               • Hulle kan die area bevorder omdat hulle professioneel begeleide
                  voëltoere vir groepe en privaat individue aanbied.
               • Werksgeleenthede as toergidse vir plaaslike gemeenskapslede.
               • Bevorder bewustheid van voëllewe en bewaring                               (2)

                                            14

### Page 15

10870/24

8.3   Weskus Nasionale Park kan hulle voëlkyk toere op hulle webwerf bemark om            SR

      die omgewingsbewuste toeriste te lok. 
      Die Nasionale Park kan hulle gaste ŉ omgewings-/gemeenskap heffing vra wat
      hul verbintenis tot volhoubaarheid aandui, en dit sal ekotoeriste lok wat na
      hulle natuurlike omgewing wil omsien. 
       • Die Weskus Nasionale Park kan deelneem aan die verkryging van
          omgewingsertifisering.
       • Die Weskus Nasionale Park kan ook deelneem aan verantwoordelike
          toerisme toekenningsprogramme wat ekotoeriste lok.
       • Verseker dat natuurlike bates goed beskerm en bemark word.
       • Verseker dat openbare terreine en fasiliteite voorbeelde van goeie
          omgewings- en sosiale en ekonomiese praktyke stel.
       • Moedig gesamentlike sosio-ekonomiese en omgewingsprogramme by
          bestemmings aan waar toeriste ŉ bydrae kan lewer.
       • Bemark die bestemmings volgens die volhoubare etos en kies geteikende
          kanale om dit te doen bv. aanlynreisinligting en besprekings webwerwe
          wat etiese reise ondersteun soos bv. responsibletravel.com.
       • Bied vrywillige toerismegeleenthede by die Nasionale Park.
       • Beloon toeriste vir omgewingsvriendelike gedrag, byvoorbeeld as ‘n
          ereparkwagter of op ander maniere.                                                    (4)

8.4   Moenie handwerk of produkte koop wat van bedreigde spesies gemaak                   SR

      is nie. 
      Gebruik water spaarsamig. 
      Maak seker dat die omgewing baat sal vind by jou besoek. 
       • Verwyder alle oortollige verpakking.
       • Moet nooit aan wilde diere of die voëllewe in die area raak of hulle teister
           nie.
       • Bly op die aangewese paadjies.
       • Kies omgewingsvriendelike verblyf.
       • Dra by tot bewaringsprojekte.
       • Ondersteun die plaaslike gemeenskapsprojekte.
       • Verlaag geraasvlakke in voëlkyk gebiede.
       • Moenie voëls voer nie
       • Moenie inmeng met die neste van voëls nie
       • Respekteer voëlkykers tydens hul voëlkyk aktiwiteite.

      LET WEL: Enige drie relevante punte.                                                      (6)
                                                                                               [15]

                                                                   TOTAAL AFDELING D:              30

                                             15

### Page 16

10870/24

AFDELING E: PLAASLIKE, STREEKS- EN INTERNASIONALE TOERISME;
            KOMMUNIKASIE EN KLIËNTEDIENS

VRAAG 9

9.1   9.1.1   Sport gebeurtenis                                                       DRI

              • Wêreldgebeurtenis                                                             (2)

      9.1.2   Die land/nasie waar die gebeurtenis gehou word.                         DRI

              • Die land waaruit ŉ gebeurtenis uitgesaai word.
              • Die mense van die land wat sporttoeriste en media verwelkom het
                 om die gebeurtenis te geniet.
              • Die mense van die land aan wie die reg toegeken is om die
                 byeenkoms in ŉ bepaalde jaar te organiseer, fasiliteite,
                 akkommodasie ens. te verskaf.                                                (2)

      9.1.3   TWEE positiewe impakte op die ekonomie van Frankryk                       DRI

              Werkskepping vir die inwoners. 
              Lok beleggings. 
              • Entrepreneurskapsgeleenthede is vir die inwoners geskep.
              • Vaardigheidsontwikkeling van die plaaslike mense.
              • Verbeterde vermenigvuldiger effek.
              • Potensiële versterking van die geldeenheid.
              • Dit beteken die opgradering en verbetering van die fasiliteite soos
                 stadions, paaie en vervoerdienste.
              • Dit beteken ŉ toename in die akkommodasie ondernemings.
              • Die ekonomiese inspuiting sal lei tot ŉ toename in BBP.
              • Verbeterde wêreldwye status en sigbaarheid as die gebeurtenis
                 deur middel van die media bemark word.
              • Die geld gaan terug na sport en die ontwikkeling van rugby in
                 Frankryk.
              • Die geld gaan vir Korporatiewe Maatskaplike
                 Beleggingsprogramme (CSI (KMB)).                                             (4)

              TWEE negatiewe impakte van die aanbied van ŉ
              wêreldgebeurtenis vir Frankryk
              Verhoogde pryse van goedere en dienste as gevolg van die aanvraag
              in die mark. 
              Misdaadstatistieke kan styg, wat die land ŉ negatiewe beeld kan
              gee. 
              • ŉ Toestroming van toeriste kan besoedeling veroorsaak
                  (omgewing, geraas, visueel).
              • Daar kan ŉ disintegrasie wees in terme van die kultuur van die
                  Franse volk.
              • Te veel geld kan op die opgradering van die fasiliteite bestee word,
                  met skuld wat aangegaan word en jare neem om af te betaal.
              • Geld wat deur besoekers gespandeer word, kan teruggaan na
                  ingevoerde goedere – ekonomiese lekkasie.
              • Uitputting van die bronne.
              • Massa toerisme kan ‘n negatiewe impak op die plaaslike lewe hê.
              • Stadions wat na die byeenkoms onderbenut word.
              • Opeenhoping in sekere gebiede by en om die byeenkoms.                         (4)
                                            16

### Page 17

10870/24

9.2   9.2.1    Onvoorsiene gebeurtenisse                                              DRI    (2)

      9.2.2    (a)   Internasionale besoekersgetalle sal afneem.                      DRI

                     • Moontlike kansellasie van reise of vlugte.
                     • Toeriste sal bang wees om die geaffekteerde areas te
                         besoek.
                     • Uitbreking van siektes kan mense verhoed om te reis.
                     • Toeriste sal alternatiewe bestemmings soek wat veiliger is.
                     • Daar sal negatiewe media aandag wees.                                   (2)

               (b)   Daar sal verlies aan buitelandse inkomste wees.                  DRI

                     • Verlies van werksgeleenthede vir mense wat in die
                       toerismebedryf werksaam is.
                     • Hoër werkloosheid.
                     • Herstelwerk wat gedoen moet word sal ŉ groot bedrag geld
                       kos.
                     • ŉ Verswakte ekonomie. Dit kan tyd neem om te herstel.
                     • Toerismebesighede kan toemaak/sluit.
                     • Minder word spandeer op toerisme produkte en dienste.
                     • Toeriste sal hulle verblyf verkort en minder geld spandeer.
                     • ‘n Negatiewe vermenigvuldiger effek.                                    (2)

      9.3.1    SAOG                                                                    DRI

                 • Vakansie (Afrika)                                                           (1)

      9.3.2    Dit is om te wys dat daar verskillende streke is waar Suid-Afrika se     DRI

               toeriste vandaan kom. 
               • Dit is ŉ vergelykende studie oor die aandeel van toeriste
                   aankomste in Suid-Afrika in verhouding tot die hele wêreld.
               • Dit onderverdeel die data oor aankomste in die hoofkatergoriee
                   waar Suid-Afrika bemark kan word en struktureer die data beter.
               • Nie alIe data is beskikbaar nie en daarom is daar ŉ
                   ongespesifiseerde kategorie vir data wat nie onder die ander
                   streke geplaas kan word nie.
               • Bronmarkte word hoofsaaklik verdeel in lugmarkte wat verder weg
                   is en landmarkte wat nader op die kontinent / vasteland is.                 (2)

      9.3.3.   (a)   Australasië                                                       DRI

                     • 34                                                                      (1)

               (b)   17 647                                                            DRI    (1)
                                                                                              [23]

                                            17

### Page 18

10870/24

VRAAG 10

10.1   Dit kan ŉ wanindruk skep dat alles in orde is terwyl dit nie is nie.            CC

       • Dit stel nie die bestuurder/eienaar in staat om te weet na watter areas
           'goed' verwys nie.
       • Dit wys die kliënt wil nie gesteur word nie of terugvoer gee nie.
       • Die restaurant moet die besonderhede weet sodat die areas van goeie
           praktyk volgehou kan word en die ander areas verbeter kan word.                    (2)

10.2   Kommentaar-kaart/terugvoerkaarte                                                 CC

       • Webgebaseerde antwoorde.
       • SMS-boodskappe
       • Vraelyste
       • QR kode opnames (survey)
       • Sosiale media soos Facebook
       • Webwerf waar terugvoer gegee word
       • Fokusgroepe
       • Lojaliteitsprogramopnames
       • Aansporingsbonus-kliënte terugvoer
       • Terugvoer e-posse en telefoonoproepe
       • Beoordelings-toep (Rating apps)                                                      (1)

10.3   Dit verskaf insette en kommentaar vir die ontwikkeling van die restaurant.      CC

       Dit lei tot bewustheid van die areas van kommer in die restaurant. 
       • Restaurante word meer mededingend wanneer hulle terugvoer ontvang
           omdat hulle hul produkte/dienste wil verbeter.
       • Terugvoer sal ŉ aanduiding gee van watter areas hulle ontbreek/
           verbetering benodig in die restaurant.
       • Dit sal die restaurant help om op hoogte te bly en tred te hou met die
           nuutste tendense.
       • Verseker dat die produk of diens in lyn is met die mededingende
           handelsmerke.
       • Swak areas kan geïdentifiseer word en deur middel van opleiding
           aangespreek word.                                                                  (4)
                                                                                              [7]

                                                                  TOTAAL AFDELING E:              30

                                                                                   TOTAAL     200

                                             18

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
